6 minute read
Konyne soek boere
from ProAgri SA 255
by ProAgri
Konyne
soek boere
Advertisement
deur Annemarie Bremner
wat in Bloemfontein heid om te smul aan gegeurde konynbegin het met die sosaties en om netjies verpakte snitte konynboerdery, soos ontbeende rolle, agter-kwarte, maar Hennie het voorkwarte, filette en sosaties te koop. nou al sy plaas in RASA lewer al die dienste wat vroeër die Noord-Kaap deur Coniglio gelewer is, maar sonder om verhuur en Rusten- boere onder al die verpligtings te plaas. burg se kant toe Boere kan teelmateriaal by mekaar getrek om nader bekom, hulle eie hokke bou, solank dit aan die hartklop aan die minimum standaarde voldoen, Die netjiese abattoir by Carletonville is gereed om nog baie konyne te ontvang vir verwerking. van die onderneming te wees. Op sy konynplaas en hulle kan hulle konyne laat slag by word daar oplei“Die mark is daar, ons kort net boere,” vertel Riana Olivier van ding gegee en navorsing gedoen om die bedryf Good Rabbit Meat. En nee, dit is nie ՚n vorentoe te help. foefie nie. Riana vertel Good Rabbit Meat is die Die konynbedryf in Suid-Afrika is in maatskappy wat die slagpale besit, 2019 ՚n gevoelige slag toegedien toe maar hulle werk is ook om markte te die grootste koper en drywer in die vind en veral ook die plaaslike mark te mark, Coniglio, gelikwideer is. Dit het ontwikkel. gevolg op maande se beloftes en “Die meeste van ons vleis word uitwanbetalings aan die boere wat aan die gevoer na Quatar en Zimbabwe, maar skema deelgeneem het. ons het navrae van Australië, die UAE, Coniglio het alles voorsien, soos Saudi Arabië en baie lande in Europa, teeldiere, hokke, inligting, abbatoir en asook van Kenia en Namibië,” sê sy. die mark, maar boere kon hulle Suid-Afrikaanse konynvleis is veral produkte net deur Coniglio verkoop. gesog omdat daar van geen hormoonbeBoere het miljoene rand skade gely, handelings of antibiotika kort voor slag maar om Suid-Afrikaanse boere onder gebruik gemaak word in die produksiete kry, is nie so maklik nie. proses nie. Daar is geen ernstige konyn ՚n Kerngroep van die boere het siektes in die land nie. opgestaan en die bedryf oorgeneem In Suid-Afrika is konynvleis beskikbaar onder leiding van Hennie Viljoen en in sekere van die takke van Spar, Food RASA (Rabbit Association South Africa) Lovers Market en Meat World, asook in Die enigste slagpale in die land wat restourante en fynproewerswinkels. spesifiek vir konynverwerking geregis- Daar is geen twyfel oor die gesondtreer is, by Carletonville, is oorgekoop heidsvoordele en smaaklikheid van koen die boere wat nou hulle konyne nynvleis nie, “mense moet net leer om soontoe neem, kry hulle geld. daarvoor te vra”, sê Riana. By sekere Dit was eintlik Hennie se seun, Jaco, kosuitstallings kry mense die geleent-
Pieter Keyser van Coligny sê streng voorskrifte wat deur die Europese Unie neergelê is, word plaaslik toegepas vir die hokke en ander toerusting wat vir konynboerdery gebruik word.
hoog is soos met enige ander veeboerdery nie, en jy hoef nie vrugbare dele van jou plaas te gebruik of groot grond te hê nie. Die meeste boere het ՚n afdak of skuur wat nie ten volle benut word nie en dit is ideaal om in te begin.” Jy soek ՚n dak om hulle teen reën en son te beskerm, maar daar moet lug deurbeweeg, want die konyne hou nie van hitte nie. Hulle verkies temperature tussen 15 en 25 °C. Op warm dae is afkoeling met byvoorbeeld missproeiers nodig. Die diere moet ook altyd toegang hê tot skoon drinkwater. Riana sê die ideaal is om met so 500 wyfies te boer vir ՚n kommersiële inkomste, maar hulle het kleinboere wat aan hulle lewer wat met 20 konyne onder ՚n boom begin het. Dit maak nie saak hoe groot jou boerdery is nie, die bestuur daarvan bly uiters belangrik en intensief. Hokke moet skoon gehou word en die regte kos moet in die regte hoeveelheid gegee word. Jy neem die wyfie na die mannetjie om gedek te word. ՚n Konynwyfie soog haar kleintjies terwyl sy dragtig is met die volgende kitsrykdom nie. Dit is harde werk, maar as jy met ՚n nuwe boerdery en jong wyfies begin, kan jy al na vier of vyf maande jou eerste inkomste kry en na sewe tot nege maande kan jy gelykbreek, afhangende van jóú insetkoste en bestuur. Die konyne slag gewoonlik uit op 1,2 kg, maar die wyfies wat klaar geproduseer het lewer meer as 2 kg lekker sagte vleis. Pieter sê goeie voerrantsoene is die grootste uitgawe, maar dit is belangrik vir goeie groei en dit is redelik wyd beskikbaar by die meeste voermaatskappye. Bennie Oberholser is ՚n boer van Cullinan wat ongeveer ՚n jaar gelede met konynboerdery begin het en hy pak nou gereeld sy sleepwa vol vir die pad Carletonville toe. “Ek was nog nie ՚n oomblik spyt nie,” sê hy. Rina van der Merwe van Rustenburg dien as skakel tussen die boere en RASA. Sy sê daar is baie positiewe dinge aan die gebeur en die paar boere wat vasgebyt het groei nou weer mooi. “Ons is besig om ons eie boerdery uit te brei. Die mark is reg, ons kort boere.”
Konynvleissnitte word keurig verpak en aangebied deur Good Rabbit Meat.
Die mark vir konynvelle moet nog ontwikkel word, want daar is tans te min vir uitvoer. Plaaslik word die velle met die hand verwerk, omdat dit so sag is.
Good Rabbit Meat en self verkoop as hulle wil. ՚n Paar van die lede is spesifiek getaak om opleiding te gee aan nuwe boere en hulle te help om sonder sukkel aan die gang te kom. Die slagpale kan 44 000 konyne per maand slag, maar staan nou op gemiddeld 6 000 konyne per maand. Daar word ook tans hoenders ingeneem om die koste te help dra, maar die doel is om die kapasiteit met konyne te vul.
Só werk die boerdery
In Suid-Afrika word daar hoofsaaklik met die New Zeeland White-ras geboer, wat niks met Nieu-Seeland te doen het nie; die ras kom eintlik van Kanada af, vertel Pieter Keyser van Coligny, een van die boere wat graag ander met raad en daad bystaan. “Die lekkerste ding van konynboerdery is dat jou insetkoste nie so werpsel van 3 tot 10 babatjies. “Die dekkingsproses vat nie lank nie,” vertel Pieter. “Jy sit haar in die hok by die mannetjie en terwyl jy nog die deurtjie toemaak, is alles oor en verby!” Net soos met skape en beeste vat die wyfie nie altyd nie. Pieter sê hy kry tot 95% besetting, maar dit is beter om te werk op ՚n gemiddeld van 80% as jy jou somme maak. Die hele boerdery werk op ՚n siklus van vyf weke sodat die eerste werpsel gespeen kan wees wanneer die volgendes hulle opwagting maak. Pieter waarsku dat, soos met enige ander boerdery, daar nie so iets is soos