Vee en Wild
Konyne soek boere deur Annemarie Bremner
wat in Bloemfontein begin het met die konynboerdery, maar Hennie het nou al sy plaas in die Noord-Kaap verhuur en Rustenburg se kant toe getrek om nader aan die hartklop van die onderneDie netjiese abattoir by Carletonville is gereed om nog ming te wees. Op baie konyne te ontvang vir verwerking. sy konynplaas word daar opleiding gegee en ie mark is daar, ons kort net navorsing gedoen om die bedryf boere,” vertel Riana Olivier van vorentoe te help. Good Rabbit Meat. En nee, dit is nie ՚n Riana vertel P349, handeldrywend as foefie nie. Good Rabbit Meat is die maatskappy Die konynbedryf in Suid-Afrika is in wat die slagpale besit, maar hulle werk 2019 ՚n gevoelige slag toegedien toe is ook om markte te vind en veral ook die grootste koper en drywer in die die plaaslike mark te ontwikkel. mark, Coniglio, gelikwideer is. Dit het “Die meeste van ons vleis word uitgevolg op maande se beloftes en gevoer na Quatar en Zimbabwe, maar wanbetalings aan die boere wat aan die ons het navrae van Australië, die UAE, skema deelgeneem het. Saudi Arabië en baie lande in Europa, Coniglio het alles voorsien, soos asook van Kenia en Namibië,” sê sy. teeldiere, hokke, inligting, abbatoir en Suid-Afrikaanse konynvleis is veral die mark, maar boere kon hulle gesog omdat daar van geen hormoonbeprodukte net deur Coniglio verkoop. handelings of antibiotika kort voor slag Boere het miljoene rand skade gely, gebruik gemaak word in die produksiemaar om Suid-Afrikaanse boere onder proses nie. Daar is geen ernstige konynte kry, is nie so maklik nie. siektes in die land nie. ՚n Kerngroep van die boere het In Suid-Afrika is konynvleis beskikbaar opgestaan en die bedryf oorgeneem in sekere van die takke van Spar, Food onder leiding van Hennie Viljoen en Lovers Market en Meat World, asook in RASA (Rabbit Association South Africa) restourante en fynproewerswinkels. Die enigste slagpale in die land wat Daar is geen twyfel oor die gesondspesifiek vir konynverwerking geregisheidsvoordele en smaaklikheid van kotreer is, by Carletonville, is oorgekoop nynvleis nie, “mense moet net leer om en die boere wat nou hulle konyne daarvoor te vra”, sê Riana. By sekere soontoe neem, kry hulle geld. kosuitstallings kry mense die geleentDit was eintlik Hennie se seun, Jaco,
“D
www.proagri.co.za
heid om te smul aan gegeurde konynsosaties en om netjies verpakte snitte soos ontbeende rolle, agter-kwarte, voorkwarte, filette en sosaties te koop. RASA lewer al die dienste wat vroeër deur Coniglio gelewer is, maar sonder om boere onder al die verpligtings te plaas. Boere kan teelmateriaal by mekaar bekom, hulle eie hokke bou, solank dit aan die minimum standaarde voldoen, en hulle kan hulle konyne laat slag by Pieter Keyser van Coligny sê streng voorskrifte wat deur die Europese Unie neergelê is, word plaaslik toegepas vir die hokke en ander toerusting wat vir konynboerdery gebruik word.
ProAgri 255 Mei / May 2021
19