BTW ingesluit / VAT included
Patrollies:
Nog vrywilligers dringend gesoek
Speurders het Dinsdagoggend op die inwoners van 2 Wendyhuise in die agterplaas van hierdie huis in Proteadorp toegeslaan
Vier vas: Polisie slaan toe op huis in Proteadorp na winkel van meer as R100 000 beroof word
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 2
Klerewinkel rot en kaal besteel
Proteadorpers koop glo lustig aan teen weggee pryse KLEINMOND – Die Village Vibe klerewinkel in die hawe is die afgelope week twee keer besteel van goedere ter waarde van sowat R150 000. Die eienaar, Ignus Fourie, sê daar is verlede Vrydagoggend vroeg ‘n klip deur die venster van die winkel gegooi en so is toegang verkry. Hy vertel dis duidelik dat die strooptog goed beplan was, aangesien die diewe selektief van die rakke af gesteel het. Hulle het byvoorbeeld verskillende groottes van sekere kledingstukke gevat. Buiten ‘n groot hoeveelheid duur kledingstukke het die diewe ook duikpakke en ander duiktoerusting, juwele, ringe en horlosies gevat. Hy raam die waarde van die gesteelde goedere op nagenoeg R100 000. Hulle was nog besig om die skok te verwerk toe nog ‘n span diewe Dinsdagoggend vroeg weer toegeslaan en klere van sowat R50 000 gesteel het. Fourie sê die polisie het ná hul inligting oor die eerste inbraak van die publiek ontvang het, toegeslaan op ‘n huis in Proteadorp. Die verdagte waarna hulle op soek
was en na bewering van die gesteelde goedere aan ander inwoners verkoop het, was egter nie tuis nie. Hy en nog ‘n man is eers Dinsdagoggend vroeg opgespoor en toe in hegtenis geneem. By die huis is ‘n 40-stuk leë hangers en talle prysetikette gevind. Die meeste van die gesteelde goedere is na wat vermoed word of verkoop of verskuif na ander persele. Sondagoggend het Fourie se vrou, Yvette, mense in die hawe opgemerk wat van die gesteelde klere aangehad het. ‘n Ander inwoner van Proteadorp het glo ‘n duur duikpak en sak vir ‘n skamele R400 aangeskaf, terwyl die werklike waarde daarvan nagenoeg R4000 is. Die polisie het intussen Dinsdagoggend nog twee mans in hegtenis geneem in verband met die tweede inbraak. Die meeste van die goedere wat hulle gesteel het, is glo in hulle besit gevind. Fourie meen baie van die gesteelde goedere is steeds in omloop op die dorp. Indien u oor inligting beskik kan u hom kontak by Village Vibe in die hawe.
Overstrand Herald
30 April 2015
Die Village Vibe winkel in die hawegebied is vandeesweek van goedere ter waarde van meer as R100 000 beroof.
Bladsy 3
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 4
Nog mense is nodig, nie geld nie, sê KSW KLEINMOND – Kleinmond Straatwag het dringend nog mense nodig om snags patrollie te ry. KSW voorsitter, Vic Brink, het Woensdagaand by die organisasie se jaarvergadering in die stadsaal gesê daar is tans 160 inwoners wat hulself beskikbaar gestel het vir patrollies. Hiervan is daar gewoonlik sowat 20% wat om die een of ander rede nie beskikbaar is nie. Brink het gesê daar word 12 mense per nag benodig. Dit beteken dat daar ten minste nog 50 mense gevind sal moet word om die patrollies volhoubaar te maak. Die uiteiendelike doelwit sou wees dat vrywilligers elke twee weke een patrollie van twee ure lank onderneem. KSW tesourier, John Tanton het dit beaam en gesê geld is nie die probleem nie, maar wel mannekrag. Tanton het gesê Kleinmonders het entoesiasties reageer op ‘n versoek om geldelike steun wat verlede jaar gemaak is. Volgens hom dra
Bestuurslede van die KSW tydens die pasafgelope jaarvergadering sowat 450 inwoners maandeliks by tot die projek. Dit kom neer op nagenoeg R15 000 per maand. Tanton het gesê KSW se bankrekening het as gevolg hiervan gegroei tot ‘n stewige R111 000. Hy het gesê KSW het vanaf September verlede jaar tot Feb vanjaar ‘n gemiddeld van 5 voertuie per nag op die pad gehad. Die ideaal is volgens
hom 6 in die somer en 8 in die winter. Die tesourier het gesê dat KSW van September 2014 tot Nov 2014 altesaam R21 000 aan brandstof uitbetaal het. In die tydperk Desember 2015 is R12 000 bestee. Hy het gesê baie van die vrywilligers wys goedgunstiglik betalings van die hand. Voorsitter Vic Brink het gesê
dat die KSW die afgelope jaar ‘n beduidende verskil in misdaadvlakke gemaak het. KSW het tans 10 wyke, 72 straatkoördineerders en altesaam 1185 lede. Volgens Brink is een van die verwikkelinge wat die KSW dophou as ‘n moontlike toekomstige oplossing vir (vervolg op bl 5)
Overstrand Herald
30 April 2015
Special Ratings Area or SRA A special ratings area (SRA), or previously known as a City Improvement District (CID) is a provision within the law, that allows for a specific demarcated geographical area to collect additional rates, over and above the current rates being paid to the municipality. Each municipality writes its own bylaw that governs the rules and framework of acceptance and governance. Furthermore, an SRA, as the name suggests provides an opportunity for each property owner to pay an additional percentage, or rate, of what they currently pay to the municipality. The aim of which is to provide additional finance to pay for value-adding services, should the specific demarcated areas wish to do so. It is a democratic process, that requires at least 50% of the votes (within a commercial area) and 60% of the votes (within a residential area) to approve the SRA. This would then enforce a 100% levy on all property owners. Provisions can be made in the law, for special cases, which will need to be negotiated with the implementing agency. In all circumstances the municipality and the council approve or disapprove an SRA application. Which could be for technical reasons, or noncompliance with the policy, or failure to reach a consensus as stated above. The implementing agency can be either the municipality itself, which would then provide additional services to the area, or it can be administered by a not for profit company, (NPC). The choice of a company to manage the area would require drafting a memorandum of incorporation or MOI. This NPC will need to be established, with an elected board and memberships (the owners) and will need to comply with certain mandates as agreed within the MOI, and constitution, and as stated in the specific companies act of South Africa. The benefits of an SRA Despite the obvious benefits
of an SRA (ie. improving services, and addressing challenges mentioned above), this arrangement allows for a degree of management autonomy and self-control of urban or residential spaces that require improvement. It is also often beneficial to both the owners, and the municipality as it enables a partnership and vision to drive improvements within that space. Tangible benefits include a clear business plan which have a clear mandate and goals to provide improvements within the designated area. In other words it guarantees action, which could be seen as an investment to enhance the property value of the space. In many cases this has more than recouped the initial investment in the SRA, as tenancy and demand for the spaces improve. In many ways the small increase of revenues improve the general property values, as well as increases the likelihood of ensuring full occupancy. Examples of other SRAs: Cape Town metro, boast many SRAs The most well-known is Cape Town Central Business District (CBD) City Improvement District C.I.D. – which provided a turn-around strategy for this important economic area. Many of the property values and commercial fees for these buildings have increased tremendously. Streets are safe and clean, which allows for an influx of tourism in the area. Similarly Sea Point C.I.D. has made huge strides to improve the area, especially along Main Road, and now the area is fast becoming a luxury and upmarket part of Cape Town. More recently Strand applied for an SRA, and has a comprehensive turn-around strategy for the CBD area, which will also benefit Stellenbosch as a neighbouring town. Stellenbosch has not yet approved an SRA, despite the recent legislation that has been put in place. Technopark is likely to become the first SRA, and set the standard for SRAs in the Stellenbosch area.
(vervolg van bl 4) die misdaadprobleem die sg. spesiale aanslag gebiede. Daar is reeds sowat 24 van dié gebiede in die Kaapse Metropool, terwyl daar ook in Stellenbosch en in Hermanus gewerk word daarheen. In wese kom dit daarop neer dat inwoners van so ‘n gebied ‘n bykomende heffing betaal. Die heffing word dan gebruik om sg. “crime and grime” aan te spreek. In baie van die gebiede word byvoorbeeld sekuriteitsdienste en skoonmakers aangestel. Die gedagte is om dienste te lewer waarby bv die polisie en munisipaliteit nie uitkom nie.
Bladsy 5 Die redenasie hieragter is dat wanneer ‘n gebied veiliger en skoner is, dit eiendomspryse opwaarts beïnvloed en meer mense na die gebied lok. So ‘n projek word gewoonlik deur ‘n nie-winsgewende maatskappy bedryf. Die heffing wat inwoners betaal word deur hulself bepaal en moet in die geval van residensiële woonbuurte deur ten minste 60% van die inwoners goedgekeur word. Die bedrag wat jy moet betaal word bepaal deur die waarde van jou eiendom. Mense wat normaalweg nie belasting betaal nie, word van die heffing vrygeskeld.
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 6
www.overstrandherald.co.za www.overstrandherald.co.za
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 7
Overstrand Herald
30 April 2015
Lienkie se lag sal gemis word KLEINMOND – Lienkie (42) was ‘n groot vrou met ‘n groot hart. Sedert 2012 was Elene Sass ‘n gereelde vouer by die Herald. Vroeër het sy van tyd tot tyd uitgehelp, maar van 2012 af was sy elke week op haar pos. Hoewel sy nie baie gesond was nie, het sy nooit gekla oor die asma of die bors nie. Haar man, kinders en
Abraham (Apie) en Leentjie Sass op hul troudag.
Bladsy 8
kleinkinders was vir haar baie belangrik. Haar swak gesondheid ten spyt, was Lienkie altyd bereid om te werk. En daar was altyd ‘n ou laggie, selfs al het ek waar ek om die draai sit en werk, gehoor hoe sy haar kommer oor die een of ander kind of insident met die ander vouers deel. ‘n Ma bly ‘n ma. Ons sal haar mis.
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 9
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 10
Overstrand Herald
Freedom Day offered the Hangklip and Kleinmond DA branches the ideal opportunity to march for some principles relating to constitutional rights, such as freedom of speech, freedom of association and freedom of choice. A stand was also taken against xenophobia. The route of the march was through several of the residential areas of Ward 10, including Riemvasmaak, Proteadorp and Overhills. The march was led by
30 April 2015
Mayor Nicolette Botha-Guthrie, member of the Western Cape Legislator Masizole Mnqasela and member of Parliament, Dr Michael Cardo, the latter two being responsible for the Overstrand consistuency in their respective representative bodies. The march was organised by Cllr Lisel Krige and her branch committee. Photo and caption by Fanie Krige, SSMA.
Isabella and Jupiter on the trot KLEINMOND – Isabella Andersen and her horse Jupiter participated the April Fool Showing Show in Paarl recently. She attained a 2nd place for Best turned out, a 3rd for Best walk as well as Working riding and 4th for Best trot.
www.overstrandherald.co.za
Bladsy 11
Overstrand Herald
30 April 2015
God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed and the Wisdom to distinguish the one from the other
Briewe Pluimpie vir Tides
‘n Weeklikse rubriek deur Ilna Grobler ilna@overstrandherald.co.za
Nog ‘n koppie? Die Dood In St. 9 het ons vir Engels ‘n voorgeskrewe boek gehad met Suid-Afrikaanse kortverhale. Een van die kortverhale was “La Miseria” van Uys Krige. Ek onthou so vaagweg dat dit gehandel het oor iemand wat daarin geslaag het om die Dood aan ‘n lemoenboom te laat vassit en toe kon niemand meer doodgaan nie, want hy kon hulle nie meer gaan haal nie. Die meeste van ons maak kennis met die dood wanneer ons oupas of oumas doodgaan, want hulle is oud en dis soos die lewe is. Dan word ons ouer en raak dit ons ouers se beurt en dan ons beurt. Soms gebeur iets baie vreemd en dan gaan ‘n jong mens dood of ‘n kind of ‘n baba. Dan staan ons almal stom. Dis sonder dat ons dinge soos aardbewings of ongelukke of geweld eers in berekening bring. Wanneer die dood oor ‘n mens se pad kom, laat dit jou uiteraard diep dink. Ek wonder dikwels oor die medici se rol daarin om die dood weg te hou. Of hulle probeer om die Dood aan ‘n lemoenboom te laat vassit. Wanneer iemand hard stry om saam met die medisyne te werk om te bly lewe, dan is dit great. Wanneer chemo of medikasie
Bladsy 12
iemand se lewensgehalte verbeter en hulle die kans gee om te doen wat hulle nog graag wil, dan is ek saam met hulle bly. Maar wanneer iemand regtig nie meer wil nie, nie meer kans sien vir die pyn of die stryd of die verlies aan menswaardigheid nie, dan huil my hart en wens ek die lemoenboom wil sy prooi laat los, sodat hy sy werk kan gaan doen. Ek dink nie die dood is ‘n vyand nie. Ek dink dis wat gebeur wanneer die lewe ophou. Ons het almal die lewe as ‘n geskenk en ‘n seën ontvang. Ons moet dit so goed en met soveel vreugde as moontlik leef. Daar is geen beloftes dat daar geen stryd in die lewe sal wees nie. Niemand sê die lewe is maklik en al die lemoene soet nie. Maar solank as wat ons in die lewe staan, kan ons net die beste doen waartoe ons in staat is. En of jy nou die dood as ‘n vreesaanjaende duisternis of ‘n vriendelike slaap sien; ‘n Hiernamaals of ‘n warmplek, kom gaan hy kom. Dis hoekom ons die beste moet maak van die lewe wanneer ons hom het en elke mooi oomblik koester.
www.overstrandherald.co.za
Hiermee ‘n pluimpie aan the Tides restaurant in Bettysbaai. Voortreflike en persoonlike diens en uitstaande kwaliteit disse begroet jou by hierdie besonderse eetplek tussen die
Caltex garage en Safe Sekuriteit se kantore in Clarencerylaan. Elke dis van steak tot pasta is ‘n belewenis! Dankie aan Johan en Lydia vir vyfstergehalte kos en diens! Anli vd Merwe
Ek het die pasafgelope jaarvergadering van die Kleinmond Straatwag in die stadsaal bygewoon en dit het het my opgeval dat daar feitlik deurgaans Engels gepraat is. Die voorsitter het aan die begin van die vergadering gevra of daar iemand is wat nie Afrikaans verstaan nie en twee van die sowat vyftig mense teenwoordig het instemmend geantwoord.
As gevolg hiervan is feitlik die hele vergadering toe in Engels gehou. Ek het in wese nie hiermee ‘n probleem nie, want ek is tweetalig. Ek wonder net wat sou gebeur het as dieselfde vergadering in bv ‘n Franse dorp gehou sou word en twee mense sê hulle kan nie Frans verstaan nie. Is ons dalk te inskiklik en hoflik? Wat is die protokol is so ‘n geval? Straatwagter
Ek vra maar net..
GROOT Dankie Ek woon en bedryf my eie besigheid al 24 jaar hier op Kleinmond. Ek is dan ook al vandat ek ‘n alarm het, beide by die huis en besigheid, by Safe Security. Oor die jare was daar wel geleenthede waar my alarm afgegaan het met inbrake. En ek moet vir Brian en sy span professionele manne in die reaksie span bedank vir die altyd flink, en altyd vriendelike diens. Spesifiek wil ek vir Sidwell uitsonder, en dankie sê vir sy hulpvaardigheid, met verskeie geleenthede. Ek het ook al my paniekknoppie gedruk, en vinnige en flink optrede gekry. Dan wil ek ook Kleinmond se polisiemanne, vanaf die konstabels tot speurders
waarmee ek oor die jare te doen gehad het bedank vir hul diens. Altyd vriendelik, en professioneel. Van inbrake hantering, tot stempel van dokument kopieë tot handsak diefstal, werklik kan ek getuig van altyd goeie diens, en wat duidelik nie altyd maklike omstandighede vir hulle is nie. Ongelukkig is die gemeenskap van Kleinmond nie sonder probleme nie, maar ek voel met Safe en ons polisiemag aan my kant, dat dit steeds moet deurgaan vir ‘n great plek om te woon en werk. Baie dankie manne en vroue van hierdie 2 instansies, keep up the good work. Corinne de haas
Flinke diens van munisipaliteit In reaksie op ‘n versoek gerig aan die plaaslike munisipaliteit op 9 April 2015, is ‘n netjiese vullishouer digby die duikweg in die lagoon- area opgerig. Baie dankie aan die betrokke amptenare, spesifiek mnr Patrick, vir flinke diens Dit vergemaklik die taak van almal wat die duikweg as deurgang
gebruik en graag die omgewing in goeie toestand wil hou. Hopelik sal dit ook diegene wat die duikweg vir verskeie ander redes gebruik, en ongelukkig dikwels hul “stempels” agterlaat, inspireer om die area skoon en netjies te hou! Marel de Jager
Overstrand Herald
30 April 2015 * Doen jou deel om misdaad te help voorkom * Rapporteer alle misdaad by die polisie * Registreer by KSW * Beveilig jou eiendom *Ondersteun Kleinmondnagwag * Do your share to help prevent crime * Report all crime to the police * Register at KSW * Secure your property * Support Kleinmond Night Watch
kleinmondsw@gmail.com
because of cable theft at the waterworks. Remember that criminals are quick to see opportunities, and load shedding has given them at least one opportunity to enter a house unseen. The power of Street Watch lies in its members and we hear more and more reports of members helping to prevent crime. This is wonderful news! In one case thieves entered a house and stole some items; the security gate may not have been properly secured. However, vigilant neighbours had seen
Bladsy 13 and identified the suspect, and gave the information to the police. And in another incident a suspect was stopped by vigilant residents. He ran off but left sticks behind which he probably intended to use to reach items through the burglar bars. The vigilance of residents is of real help in the fight against crime, and the police appreciate their efforts greatly. A big thank you to those members who are on the lookout, and who report what they see!
Selfs kerke word nie oorgeslaan nie REGSTELLING Dit steek ’n mens dwars in die krop dat selfs kerke en die jeugterrein op Kleinmond nie oorgeslaan word in kriminele se soektog na items wat hulle vir ’n paar rand kan verkwansel nie. Daar is helderoordag by die NG Kerkgebou ingebreek, terwyl die Fellowship-kerk onder koperdiewe deurgeloop het. Die VCSV-terrein se koperkrane en ’n ystermangatdeksel is al gesteel, en onlangs is daar by ’n buitegebou ingebreek. Daar is ook by huise in die berg- en seelane ingebreek. Diewe buit steeds items wat maklik weggedra kan word, soos elektroniese toerusting (skootrekenaars, selfone en platskermtelevisies), kontant, drank en gereedskap. Daar was ook weer gevalle van waardevolle items wat uit motors gesteel is. Koperdiefstal het afgeneem, hoewel die munisipaliteit inwoners moes versoek om spaarsamig met water te werk as gevolg van kabeldiefstal by die waterwerke. Inbrekers sien gou ’n geleentheid raak, en een van ons gereelde kragonderbrekings het onlangs vir hulle ’n wonderlike kans gebied om ongestoord toegang tot ’n huis te verkry. Die groot krag van die Straatwag lê in sy lede en hulle het onlangs ’n hele paar boosdoeners gefnuik. Dit is wonderlike nuus! In een geval het diewe toegang gekry deur ’n sekuriteitshek wat nie behoorlik gesluit was nie. Waaksame bure het die verdagte gesien en die polisie in
kennis gestel. Hulle kon ook die persoon identifiseer. In ’n ander geval het waaksame inwoners ondersoek ingestel, en die verdagte persoon het die hasepad gekies, maar sonder die stokke wat hy vermoedelik wou gebruik om items deur die diefwering nader na die venster te hark. Die waaksame optrede van inwoners is beslis ’n teenvoeter vir misdaad en ’n groot hulp vir die polisie in hulle moeilike taak. Dankie aan elkeen wat fyn kyk en reageer op wat hulle raaksien!
Our Churches are not exempt It seems that criminals have no scruples when it comes to places of worship. Copper thieves targeted the Fellowship Church, and some time ago the DR Church suffered a break-in in broad daylight. The UCSA youth camp was visited by copper thieves, and recently thieves also broke into an outbuilding. Kleinmond had its share of housebreaks and theft in the second half of April, and thieves still seem to prefer items that can easily be carried away, such as electronic items (laptops, mobiles, and flat screen TV’s), cash, liquor and tools. There were also incidents where valuable items were stolen from cars. It seems that copper theft is on the decrease, though the municipality had to ask residents to use water sparingly
Verlede week het ons foutiewelik na die WYKSKOMITEE LID vir wyk 10, me Susan Botha, verwys as wyksraadslid. Ons vra verskoning oor enige verwarring.
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 14
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 15
A gift that will keep on giving KLEINMOND - The members of Fellowship Church are very excited about a wonderful gift they have received. Many comments about this gift have been overheard, among others: “It is a total asset to the Fellowship”; “It will make life easier and save lots of time and money”; “It adds value”; “It is so fast!”; “It has wonderful colour!” It is a state of the art Toshiba Photocopier donated by Mr Ryan Pickford of Outsource Digital and arranged by Ms Liezel Coetzee-Smit, daughter of Louis and Cynthia Coetzee who are members of the Fellowship Church. Outsource Digital is a national company. The Fellowship Church is proud to be associated with Outsource Digital and their high degree of professionalism. According to Mrs Sheila Augustyn, who is responsible for most of the internal publications of the Fellowship Church, the new copy machine is a pleasure to operate and the standard of the colour copies being produced is of the highest quality. Both Mrs Augustyn and Mrs Sharon Barnsley, Church Treasurer, are full of praise for the assistance and training they have thus far received from
Pictured above receiving training in using the new photocopier are from left: Sharon Barnsley, Marinda Bouwer, Sheila Augustyn, Ann Gordon and Shayne Stork members of the Outsource Digital Team. The Fellowship Church is now looking forward to many years of hassle-free printing and copying as the “gift that keeps on giving” is being put to good use! (Amanda Human)
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 16
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 17
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 18
The Hermanus FynArts Festival a must for lovers of all Arts Posted on March 5, 2015 by Charlise Elske Art is love made visible… Charles Gotthard, SA Sculptor One can experience this first hand at the Hermanus FynArts Festival. The Festival brings to life South Africa’s finest, be it music, paintings, live performances, sculpting, photography, there is something for everyone. This year will be the third annual FynArts Festival and as an ever growing event will have more on offer than ever. Some of the artists that will be featured at
this years Festival are LeAnne Dryburgh, Fanglasstic, Diane Victor, Clement Mkhize, Randall Umstead, Kathryn Harmer-Fox, Marieke Prinsloo – Rowe, Lee Hensberg, Ed Bredenkamp to name but a few. The Festival takes place between the 05th and 16th June 2015 and promises to leave you wanting to come back in 2016!!! Ticket sales open in the beginning of April 2015 and tickets can be purchased through the FynArts website or via any webtickets outlets.
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 19
“Hermanus First Fridays Artwalk” 13 Art galleries in the centre of Hermanus remain open until 8pm. Stroll through the village, savour a glass of wine from one of our local vineyards and enjoy an incredible range of art and fine crafts on display. First Fridays Artwalk in Hermanus is part of a worldwide initiative to make art and art galleries more accessible to the public. On the first Friday of every month, the eleven
art galleries in the center of Hermanus remain open until 8pm. Stroll through the village, savor a glass of wine from one of the Hermanus local vineyards and enjoy the astonishing range of art and fine craft on display. The array of artworks available at the participating galleries ensures something for every palate. If you are looking to spend R50 000 on an investment piece by a famous South African
master, you are sure find it. If you are searching for a delicate little porcelain bowl at R100, it’ll be waiting for you. If you want to see an artist at work, several of the galleries are also the home studios of resident painters and sculptors whose completed works are
displayed. Ceramics, bronzes, glassware, jewelry, watercolors, African artifacts; there is more than enough to fill an hour or two with delight and indulgence. Remember to put the Hermanus First Friday Artwalk in your diary and experience an art walk that you will not forget…
www.overstrandherald.co.za
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 20
AAATISHOEE ...! Brrrrrrr ... die winter is met ons in al sy glorie en laat menige leser dieper onder die kombers inkruip. Ek word ‘n UI en dra die snoesigste klere in verskeie lae: langmou-frokkies, dik wolkouse, truie, serpies, jasse en warm stewels. Alhoewel ek nie ‘n kind van die winter is nie, kan ek aan ‘n hele paar redes dink hoekom ander mense mal is oor die seisoen. Winter is bruin kannas teen die buitemuur. Winter is woorde in wasemwolkies. Winter is handskoenhande en warm serpe. Winter lê wit in die tuin tussen koue klippe en vaalgerypte gras. Wintersklere is toemaakklere: wolsag en warm, laag op laag. Winter is ‘n kniekombers van sybokhaar, ‘n donsduvet oor die bed, ‘n warmwatersak vir koue voete, lugreëling in die voorste kamer of ‘n gesellige vuur in die kaggel: knetterend en knus. Winter is omgee, dis uitdeel aan mense wat bewend op straathoeke staan met honger oë. Dis nog ‘n dik sak in die hond se hok. Dis ‘n ekstra geldjie of ‘n toemaakding vir die getroue ou tuinman. Dis rondkyk na nood om jou. Winter is troos in ‘n stukkie brood of ‘n koppie sop, vir ‘n siel, grys soos die winterlug vanself. Winter is Stewel-dra-tyd. Enige vorm, enige kleur, enige grootte. Pannekoek met dik kaneelsuiker en malvalekkers. Boontjiesop waarin die lepel kan regop staan en murgbene. Kerriekos. Bekers soet Milo en stomende koppies koffie. Gebakte poedings met tuisgemaakte vla. Die smake en geure van ‘n pruttende pot bredie op die stoof, en lekker nat, vet biltong vir die rugbykykmiddae Winter is ‘n wonderlike verskoning om met ‘n boek in die bed te bly. Dis ook ‘n verskoning om jou uitgerekte, oudste trui te dra wat dan in ‘n tweede vel raak. Dis om ná ‘n lang, koue dag jou bibberende lyf in die saligheid van ‘n warm bad te laat wegsink. Dis pantoffels en flenniepajamas
Winter wag vir niemand nie. Dit kom by die voordeur, die oop vensters en die sleutelgat ingewaai. Dit kom klim in jou bene, jou stram vingers, jou kaal ore. Dit kom kielie jou ruggraat, jou nek, jou tone. Winter kom vat aan ‘n mens se lyf. Ongelukkig is wintertyd nou maar eenmaal ook verkouetyd. Jy voel hom mos kom en jy probeer alles in jou vermoë om die verkouespook te fnuik, maar helaas, in die middel van die nag word jy wakker in koorssweet en jy besef die winter het nou wraggies sy ysterkloue in jou ingeslaan. Natuurlik is die hele gesin siek en dit hoes en proes vir ‘n vale, snesies vir almal? Manlief lê soos ‘n uitgespande donkiekar in die bed en jou tiener sit rooineus onder ‘n dik donsduvet met ‘n warmwatersak voor die televisie. Jy is magteloos. In die badkamerkas gaan soek jy na ou medisyne wat waarskynlik al verval het, maar wat dalk tydelike verligting kan bring. Deur die koors worstel julle deur die nag met die boks sneesdoekies wat vinnig hulle weg na die snippermandjie vind. Jou neus brand en gloei purper-rooi, eintlik is jou hele lyf muf van die pyn. Dan het jy ook al geleer dat alle eie pogings om die verkoue van die supermark se rak af te dokter, vrugteloos is. Dis net ‘n dokter wat nou kan help. Antibiotika, neussproei, pille vir lyfseer, pille vir loopneus en ‘n groot dosis simpatie van die arts is al wat die sakie gaan beredder. Maar winter is ook hoop. Wanneer alles morsdood en yskoud om jou is, kom lente sommer net weer eendag aangetrippel met haar vrolike, helderbont rok. Sy dans oor die bome, die blomme en jou bevrore menswees en verf die dae geel en oranje. En amper ongemerk verdwyn die winter stil-stil om baie ver van hier te gaan nesskop. (Ingestuur deur Marie Sweetnam)
Overstrand Herald
30 April 2015
Juffrouens onthou KLEINMOND – Saterdag tydens die diens toe Sannie Koch se lewe gevier is, het vyf van die ses juffrouens en ‘n belangrike fondsinsamelaar vir die voormalige Jana Skool saam met ander familie en vriende aan Sannie gedink. Hier staan vlnr Eleanor Barry, Marietjie Holloway, Jacoba de Kock, Judy-May Oncker, Trudie van der Westhuizen (fondsinsamelaar) en Daleen Prinsloo. Sannie is daar in elkeen van die Hibiscus blomme waarvoor sy so lief was. Die viering van Sannie se lewe is gehou in die gebou wat tans die KidsCan nasorgsentrum huisves. Hannetjie Doorduin, voorsitter van die komitee vir KidsCan, sê dis wonderlik dat iets wat met soveel liefde en passie begin is,
steeds voortgaan om ‘n rol te speel in kinders se lewe. Eleanor Barry het in haar herinnering oor Ouma (Sannie) vertel hoe Ouma haar op die leë erf wat die Hangklip/ Kleinmond munisipaliteit aan die skool beskikbaar gestel het op ‘n klip laat staan het. Sy het toe ‘n foto geneem om aan die Nelson Mandela fonds te toon waarvoor die geld gebruik sou word. Die eerste skooltjie is daar op die hoek van 11de Straat en 10de Laan opgerig. Judy-May het onthou hoe Ouma met elke kind se verjaardag uit haar eie sak koek gekoop, sodat die kinders partytjie kon hou. Trudie het ‘n pragtige mandjie Hibiscus blomme gebring en so was Sannie in meer as net herinnering daar.
Bladsy 21
www.overstrandherald.co.za
Overstrand Herald
30 April 2015
Stephen Hansen speel tennis in Frankryk Stephen Hansen, bekende plaaslike sakeman en lid van Kleinmond Tennis, is vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies om aan die wĂŞreld seniorsspan kampioenskappe vir mans tussen 55 en 60 deel te neem. Vanjaar word hierdie kampioenskappe in Junie in La Boulle, Frankryk naby die stad, Nantes, gespeel. Die Suid-
Afrikaanse span bestaan uit drie en die ander twee is albei afkomstig van Gauteng. Stephen word weer deur sy vrou, Yolande, vergesel en hulle bly na afloop van die kampioenskappe agter om In BelgiĂŤ en Nederland tonnelboerdery te bestudeer. Verlede jaar was Stephen ook in die span wat toe in West Palm Beach naby Miami, Florida, gaan speel het.
Bladsy 22
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 23
www.overstrandherald.co.za
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 24
Casual Day: Save the Date 2015 Friday 4 September Casual Day, SA’s foremost fundraiser for persons with disabilities, raised R28 million countrywide last year. Sponsored by the Edcon Group, Casual Day is owned and managed by The National Council for Persons with Physical Disabilities in South Africa. The 2015 Casual Day campaign this week kicked off its activities with the arrival of the stickers from the printers. Schools, organisations and corporates will be able to put in their bulk orders for stickers now – and put the date on their calenders. The theme for 2015 is ‘Spring into Action’ – so take your inspiration from the birds and the bees, the skies of blue, the colours of the rainbow, the blossoms on the trees and the minty hue of new leaves. Our colour for the year is refreshing, zingy mint.
affiliates and branches all over South Africa, provide services to persons with disabilities. Casual Day is a way for the disability sector to speak with one voice about ushering in a society that values human rights, inclusion, diversity and universal access to education for all its citizens.
Collect five stickers at R10ea This year we will be producing five different collector’s stickers, each with a different image. So you can wear a bouquet of stickers to celebrate your commitment to improving the world for persons with disabilities. Casual Day is on Friday 4 September 2015. Casual Day provides the country with the opportunity to show their solidarity with persons with disabilities, at the same time enjoying teambuilding and camaraderie with their fellow participants. It gives South Africans the opportunity to be creative and have fun while contributing to the betterment of society. It is community spirit in action.
National beneficiary organisations Casual Day is run in partnership with its beneficiary organisations and participants. Casual Day National Beneficiaries include: National Council for Persons with Physical Disabilities in SA South African National Council for the Blind South African Federation for Mental Health Deaf Federation of South Africa Autism South Africa Down Syndrome South Africa National Association for Persons with Cerebral Palsy South African National Deaf Association National Institute for the Deaf Alzheimer’s South Africa South African Disability Alliance QuadPara Association of South Africa The funds are raised as a result of a R10 donation for a Casual Day sticker. Stickers are available from: Edgars, Jet, JetMart, Boardmans, CNA, Red Square and Legit; Absa outlets; Game and DionWired stores; Shoprite and Checkers stores; and And the Casual Day website. You can contact the organisers of the project on 011 609 7006 or visit our website at www.casualday.co.za
Your R10 in action Help us to spread the message of the social impact of the funds. Your R10 in Action will highlight where the Casual Day money is spent. The national beneficiaries of Casual Day, through their
Keep abreast of activities at Casual Day on our Facebook page at www.facebook.com/ CasualDaySA Twitter: @CasualDay_SA #springintoaction #CasualDay
Overstrand Herald
30 April 2015
Kleinmond Rolbalklub Die tweede rondte Seeff Eiendomme / Kleinmond Slaghuis Twee Bal Pare Kompetisie, het op Vrydag 24 April plaasgevind. Weereens was die belangstelling en die geesdrif vir diĂŠ kompetisie groot. In heerlike weersomstandighede het die spanne (32 spelers), mekaar in alle erns en met die nodige geesdrif, die stryd aangesĂŞ. Na die spel, wat oor 15 koppe beslis is, het almal met groot opgewondenheid die uitslae in die klubhuis, afgewag. Cor Jansen van Vuuren, klub president, het `n dankwoord gerig tot Mike Tribelhorn van Seeff en Kleinmond Slaghuis, wat die borge vir die kompetisie is. Daarna is die pryswenners aangekondig en Mike van Seeff en Henry, die verteenwoordiger van Kleinmond Slaghuis, het die prysoorhandiging gedoen. Eerste Plek: Valerian Strydom en Ingrid Erasmus. 16+20 Tweede Plek: Hubert Bock en Frans Vermeulen. 14+11 Derde Plek: Elaine le Roux en Chris Lombard. 14+3 Beginners (Novices) Kompetisie Uitslae : 21 April Roelf Beukes het te staan gekom teen Elma Visagie. Dit was`n baie gelykop stryd tussen die twee. Op die 17de kop was die telling 15-14 in Roelf se guns. Roelf staan egter 4 skote af, op die 18de kop. Elma behou die mat en neem die telling tot 20-15 op die 20ste kop. Nie een wou bes gee nie en op die 22ste kop was die telling19-20 in Elma se guns. Elma beklink die spel op die 23ste kop met 22-19. 23 April: Novices Final In the final game, Elma Visagie played against Irene Cawood. A very competitive game with good bowling. They peeled on the 11th,19th and 24th ends. The score was 18-15 in Elma`s favour at the 24th end..But thereafter, with brilliant bowling, Irene took control of the match to win 23-18 on the 27th end. Irene is now our club novices champion. Congratulations!
Valerian Strydom en Ingrid Erasmus
Hubert Bock en Frans Vermeulen
Elaine le Roux en Chris Lombard
Bladsy 25
Overstrand Herald
30 April 2015
DAGBOEK
1 & 2 Mei: Singleton’s Winkel oop Vrydag- en Saterdagog-gende (wintertyd) vanaf 09:00-13:00 in Tweede-straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 028 271 3260/ 072 778 0249.
Bladsy 26
BUKSIES
Sosiale tennis op die bane van Kleinmond Tennis word gespeel op Woensdae, Saterdae en vakansiedae vanaf 14:00. Almal welkom. Besoekersfooi op Saterdae R20 & Woensdae R10. HANGKLIP ATHLETICS CLUB: Invites all Walkers, Joggers and Runners to come and participate in a walk/run every WEDNESDAY– It’s FREE, Bring a friend and your dog BUT it must be on a leash. Meet at 15:45 at the Car Park, Sandown Restaurant. 30 APRIL: Fynbos Dienssentrum Fondsinsameling – Pannekoek en Kerrie Vetkoek te koop vanaf 10:00 – 12:00 in die N G Kerksaal. Skakel Melanie 028 271 3602 (08:00 -14:00) vir meer inligting. 4 Mei: Kleinmond Leeskring vergader om 14:30 in die Gereformeerde Kerk . The signature of all things deur Elizabeth Gilbert word deur Kota van der Mescht & ander bespreek. Almal is welkom. Skakel 082 378 0057. 4 Mei: Walkerbaai Seëlklub in Rolbalsaal Hermanus o. 17:30. Navrae 082 376 6252 7 Mei: Kleinmond Belastingbetalersvereniging se maandelikse bestuursvergadering om 18:00 in die Biblioteeksaal (of stadsaal as biblioteek verbouings begin). Almal welkom.
GESOEK / WANTED
Afgetrede predikantspaar met 2 volwasse afhanklike kinders (siekte en gestremdheid) soek dringend gemeubileerde huis te huur. 4 Slaapkamers en motorhuis. Sekuriteit en billike tarief belangrik. Skakel 028 271 5304 / 083 368 6073 Assisent verpleegster verlang dringend werk as tuisverpleegster in die dag. Het CV en getuigskrifte. Skakel 028 271 3093 / 074 855 8595 Lucia is looking for domestic work the whole week, has reference. Phone 073 052 9971 Second hand garage door. Phone 028 271 3950 / 073 135 7912
7 Mei: Lieflappers Kleinmond Kwilt en Laslappiegroep vergader om 09:30 in die Rolbalklubhuis. Moderne log Cabin word aangebied deur Kinny Schutte van Gansbaai. Almal welkom. Gwen Coetzee 079 673 8882.
Opsoek na Nissan 1400 bakkie. Skakel 082 395 3254
7 Mei: Kleinmond Senior Burgerklub vergader in die NG Kerksaal om 15:00. Kom kuier en speel saam “BEETLE DRIVE”. Tee en verversings. 4 Junie en 2 Julie gaan ons BINGO speel oom die in Kerksaal om 15:00. Almal welkom. Kontak Hester by 082 541 2470.
Hout/kole stoof in goeie toestand. Hout laaikas (nie geverf). Skakel 079 394 2930
4 Junie: Lieflappers Kleinmond Kwilt en Laslappiegroep vergader om 09:30 in die Rolbalklubhuis. Kom ons maak ‘n baadjie van ‘n paar “Fat Quarters” en word aangebied deur bekende Alma Schwabe van Somerset Wes. Almal welkom. Gwen Coetzee 079 673 8882.
Goeie, gebruikte slaap-/sitkamermat 4x4m of groter. Sal self kom haal. Skakel 028 2713507 / 082 927 3641
ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH IS IN DIRE NEED OF SAFETY DOORS AND BURGLAR BARS FOR OUR HALL. It was broken into and the urn, curtains and other stuff were stolen. Contact Leilani on 028 272 9363 / 079 980 4540 for any kind of donations, please.
TE KOOP / FOR SALE
KIC yskas soos nuut R500. Skakel 083 287 3024 Kenwood Chef A701A, 3.5L slow cooker, whisky decanter, kleiner items. Rooi No 10 3/4 jas soos nuut. Skakel 028 271 3508 / 082 797 1088 Garage sale Saturday 2 May from 09:00 at 16 Bob Laubserstreet Palmiet. Furniture, linen, curtains, tools, books, record player, records, paintings and households. Phone 076 195 3961 Voëlhok 1,8H x 1,9L, x 900B, dak en drie sye toe met plaat tot in helfte R620. Skakel 082 825 9449 Brand new portable amplifier speaker for electric guitar, electronic keyboard etc. Output power: 10W RMS / Input: 50K OHM. R400. Phone 073 278 2794
Overstrand Herald
BUKSIES
30 April 2015
90cm Rakke vir winkel of garage. Skakel 078 558 0292
Embuia enkelbed met sponsmatras R500. Baie ou babakot (Burmese Kiaat) met nuwe matrassie R500. Karakoel wolmat, ligte kleur 230 x 170cm R450. Elektriese grassnyer (Ryobi) in goeie werkende toestand R300. Skakel 082 829 3854 / 028 271 5715 Linnekis R600. Sitkamerstel soos nuut. Skakel 076 204 4426 Laaikas R500. 2x Whitewash bedkassies R200 elk. Skakel 076 673 3757 1x Swaargewig winter comforter (duvet) en bypassende oorgetrekde lampskerm en gordynkap valle R400. Skakel 028 271 4404 Copverland rooftiles 150m² (1650teëls) Model Taunus. Colour Farmhouse Kalahari R5 each. Phone 082 806 2960 Garage sale: Toys, petbeds, outdoor wooden lounger, outdoor refuse basket plus pole etc. Phone 028 272 9188 / 084 697 3431 3/4 bed met sponsmatras R250. Skakel 028 271 4230 2x Vierkantige Corningware bakke met deksels 31cm (Blou blommetjie) R150 elk. Groot oondskottel met hoë deksel 33cm x 6 cm R200. Skakel 028 271 5152 Duvet “inners” – in goeie toestand Verskeie vanaf R80 (enkel) tot gans- vere en dons (dubbel) – R200 Skakel: 083 450 5237 Stinkhout laaikas, verwarmer, stootbare rolstool, 2x 3 wheel push foldable walkers, splinternuwe elektriese “piemaker”. Sunbeam. Skakel 028 272 9875 / 084 580 1298 TROJAN ProForm XP600S multi stasie tuis gym in goeie toestand – R3500. Skakel 082 955 8269
Bladsy 27
www.overstrandherald.co.za
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 28
KERKE / CHURCHES
NEEM ASB KENNIS: Die Herald verskaf met liefde die ruimte vir kerke om hul dienstye te adverteer. Al wat ons vra is dat kerke die regte inligting verskaf. Dit is doodgewoon nie moontlik vir ons om elke week 17 of 18 kerke te skakel om te verneem of die inligting nog korrek is nie.
The Bay Christian Family Church Kleinmond Town Hall, Main Rd, Kleinmond (opposite SAPD) Service times: Mornings at 8:30 & Evenings at 17:00 Cell group meetings: Wednesdays at 19:00 Men’s prayer meetings: Saturdays at 06:00 General enquiries: Johan Koekemoer Cell: 076 204 4250 For information regarding registrations for 2015 CFCI Bible College or Cornerstone Institute contact: 072 511 2311 (Antionette) Christian Revival Church - Homecell “Mend the nets, the catch will be great” 8th Avenue 37, Kleinmond Wednesdays: 20:00 “The word of God goes where no man can go. It does what no man can do, and it change when you don’t even think you need change” Victor 083 327 6753 / Adine 072 717 9075 GELOOF, HOOP en LIEFDE - Huiskerk (Uitnodiging) Kom deel saam met ons in die Woord. Sondagoggende om 09:30 in Palmiet. John / Yolanda 074 248 0108 A.G.S HEAL THE LAND Hoofweg 68, Kleinmond Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagoggend 09:00 / Elke Sondagoggend 09:00 Kinderdiens Woensdagaande 19:00 Jeug (C.R.C) Donderdagaande 19:00 Biduur en Bybelstudie. Almal welkom HERVORMDE KERK Skakel Ds Gerrit-Daan van der Merwe 073 418 2346 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatskool 09:30 – Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Proteadorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Morning Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome
Kleinmond Huisgemeente Ons soek saam God se teenwoordigheid en leiding in ons lewe. Almal welkom by Laerskool Kleinmond, Hoofweg, Sondag-oggende 9:30 Navrae: Manie 082 331 3552/028 271 5592 Gerrit 083 251 6039/028 271 3221 VGK PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 – Aandsamesang: 18:00 Erediens om 10H00 elke Sondag en Bidure om 19H00 elke 1, 3 & 4 Woensdag van elke maand. Prediker Ds. Charl Schunke: 083 650 6233 Hoof ouderling/Skriba – Debbie Hull: 083 529 7265 Jeug byeenkoms om 18H00 elke Vrydag: Christelike Vroue bediening elke tweede Woensdag van die maand om 19H00: Voorsitster: Evelyn Jacobs – 072 358 5103 Sondagskool elke Sondag oggend om 9H00: Koor oefen elke Disdag aand om 19H00;
NG KERK: 3 MEI 2015 09:30 Kerk 09:00 Sentrum, Bettysbaai
Ds. Hannes van Wyk Ds. Ben de Wet
KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 GEREFORMEERDE KERK H/v 13e Laan en 6e Straat. Tel 028 271 5359. Skriba: Theo Kruger 028 273 8834. 09:30 Ds Leo van Schaik LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Betty’s Bay Hans van Dyk (Pastor) 084 206 6820 / 028 272 9887 Prayer meeting Tuesdays at 08:00 / Sunday Servies time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Betty’s Bay/ For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9996 / 028 272 9875 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Pre-Service Prayer Meeting: 08:45 Sunday Morning Worship: 09:30 and Sunday School (two groups) Ladies Fellowship: Mondays 09:45 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Chapelwardens Chapelwarden Paulette Marinus 072 984 3707.Andrew Arendse 079 322 2357. Dienstye: 1ste Sondag 10:00 Morning Prayer; 2de Sondag: 10:00 Holy Eucharist / 3de Sondag: 10:00 Morning Prayer 4de Sondag: 07:30 Holy Eucharist / 5th Sunday Family Service: 10:00 1st Sunday, 2nd Sunday and 3rd Sunday Sundayschool 09:00 Nancy Carelse 072 858 3006 / Leilani Abrams 079 980 4540 Youth Friday`s At 18:00 Cornette Hull 072 780 4146 Priest Father Vincent Bastiaan 073 014 5149/028 284 9772
PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van die maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Betty’s Bay, Mass: Saturday 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Mass of the Lord’s supper: 2nd April at 1:800 ( or Mass of Oils at Our Lady Help of Christians at 10:00 with the Arch bishop) DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE STELLENBOSCH Sie sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15h30 im Hause Kiessling Harbour Road 19 Kleinmond Gottesdienste 2015 22/03/2015 24/05/2015 26/07/2015 27/09/2015
Overstrand Herald
30 April 2015
Cassidy, ‘n klein nagtegaal in ons midde KLEINMOND – Die jonge Cassidy Adams (10) het onlangs ‘n tweede plek behaal in die “Solis vir Christus Tienerzone”. Daar was 58 deelnemers wie se ouderdomme gewissel het tussen 10 en 18. Cassidy is vroeër aangewys as ons streekswenner en het Sondag aan die landswye finale in Kaapstad deelgeneem. Die reeks word gedurende Mei op TV uitgesaai. Die program gee aan plattelandse deelnemers die geleentheid om ook professionele blootstelling te kry. Dit word aangebied deur Anthonie Bougas. Gedurende elke episode gaan daar ‘n paar finaliste deur na die finale rondte, wat aan die einde van die reeks uitgesaai word. So kry die betrokke finaliste die kans om op te tree voor ‘n reuse-gehoor, ‘n professionele kamerspan en
die betrokke beoordelaars wat dan die wenner kies in die senior en junior kategorieë. Die algehele wenner word bepaal die gehoor se stemme (50%) en die beoordelaars (50%). Familie en vriende mag ook deelneem as gehoor. As deel van Cassidy se prys word twee liedjies wat deur die program gekies word en drie van haar eie keuse op ‘n CD geplaas. Uiteraard is pa Edmund en ma Denise Arendse baie trots op hul jong dongter en bring hulde aan die Skepper wat haar met so ‘n pragtige stem geseën het. Hulle is ook baie dankbaar teenoor Frazer en Deniel Barry van Tribal Echo wat gehelp het met Cassidy se backtracks; die Gemeente van Healing en Revival; Kleinmond Primêr en al die ondersteuners, sowel as die taxi bestuurder.
Bladsy 29
Overstrand Herald
30 April 2015
Bladsy 30
SERVICES - DIENSTE
Overstrand Herald
SPERTYE: ADVERTENSIES Dinsdae voor 12:00 BERGITE Dinsdae voor 16:00
30 April 2015
Bladsy 31
GOLF RESULTS WEDNESDAY 22/04/15 4BBB STABLEFORD 1) S, VAN DEN BERG & B, STEYN 2) M, VISSER & D, UNGERER 3) M. ERASMUS & R, ERASMUS
47 POINTS 46 POINTS 46 POINTS
FRIDAY 24/04/15 SUNDOWNER FIRST 9 1) C, ANTONIE 2) K, VAN DER MERWE 3) C, BRAND
24 POINTS 23 POINTS 23 POINTS
SATURDAY 25/04/15 SINGLE MEDAL 1) E, LAMBRECHTS 2) H, UPSHER 3) B, BENADE
68 NET 69 NET 70 NET
M. KOTZE G, GRAHAM B, STEYN
WINNER OF THE MONTLY R500 DRAW IS. J, BEKKER
M. KOTZER C. ANTONIE
M. KOTZER E. LAMBRECHTS