6 Aug 2015

Page 1

Strandmeer oop

Nuwe hoop vir kleinvissersgemeenskap

WWF-loodsprojek skop af op Kleinmond


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 2

O

WWF-loodsprojek skop af op Kleinmond KLEINMOND – “ Ons lewe van hand tot mond”, sê een van die visservroue van Kleinmond in ‘n onderhoud vir ‘n WWF (Wêreld Wildlewe Fonds) video wat Woensdag by die bekendstelling van die WWF se kleinvissersprojek hier aan die media vertoon is. Sy is een van talle wat in die video vertel hoe moeilik plaaslike kleinvissermanne dit het. Toe kom die WWF in 2014 op die toneel en besluit op Kleinmond vir sy loodsprojek vir kleinvissersgemeenskappe. Die projek is Woensdagoggend amptelik in Kleinmond se hawe van stapel gestuur. Volgens die WWF se Mkhululi Silandela het dit ten doel om nie net ‘n toekoms vir kleinvissers te verseker nie, maar ook om ons skaars mariene hulpbronne volhoubaar te benut. Hy sê die projek moet gesien word teen die agtergrond van die nasionale regering se nuwe beleid vir klein vissers. Hiervolgens sal kusgemeenskappe net een gesamentlike lisensie ontvang. Die beleid spreek hom egter nie uit oor hoe die lisensie bestuur moet word nie. Silandela sê die WWF-loodsprojek is ‘n poging om aan kusgemeenskappe rigting te gee in dié verband. Hy sê Pick n Pay en ‘n Amerikaanse

stigting het, sowat R1 miljoen bewillig vir die loodsprojek op Kleinmond. Die eerste fase van die projek bestaan uit die stigting van ‘n vroue-koöperatief wat vis by plaaslike kleinvissermanne sal aankoop en dan aan restaurante in die omgewing verskaf. Tans word feitlik al die vis wat in Kleinmond aan wal gebring word deur middelmanne opgekoop en hoofsaaklik na Kaapstad geneem. Silandela sê die koöperatief bestaan tans uit 10 vroue wat vis van plaaslike vissermanne sal aankoop teen ‘n ooreengekome prys. Op die oomblik is vissermanne aangewese op die middelmanne wat uiteraard die laagste moontlike prys betaal. So sal snoek bv. op Kleinmond aangekoop word teen R30 en in die Kaap van die hand gesit word vir tussen R80 en R100. Die gedagte is dat die koöperatief ‘n hoër prys betaal en so ‘n plaaslike mark skep. Tans is daar twee plaaslike restaurante wat by die projek ingeskakel het. Hulle is Kabeljoe’s in Kleinmond se hawe en die On The Edge restaurant by Stony Point in Bettysbaai. Die restaurante sal ook ‘n ooreengekome prys vir die vis betaal. (vervolg op bl 3)

Kleinmond se vroue wys die stadsjapies (media) hoe om vis te vlek.

D s v v

( S b r d w t r m w s s p o e k s a l


Overstrand Herald

y

g

n

)

Dié plaaslike vissermanne moes bontstaan vir vrae deur die talle mediaverteenwoordigers wat die bekendstelling van die WWF-loodsprojek bygewoon het.

(vervolg van bl 2) Silandela sê die gedagte is om ‘n sentrale bankrekening vir die koöperatief te stig. Die restaurante sal in die rekening inbetaal en die vissermanne sal dan hieruit vergoed word. Hy sê dit is krities dat alle finansiële transaksies bo verdenking is. Om hierdie rede sal meer as een persoon die tjeks moet teken en sal die boeke geouditeer word. Silandela sê die projek begin klein en sal hopelik groei. “ Vissermanne is uiteraard skepties om betrokke te raak by ‘n nuwe projek, maar ons hoop om hulle te oortuig om by ons aan te sluit. Hoe meer daar is en hoe groter die mark, hoe groter is die kans dat die projek slaag, en as dit gebeur sou ons die projek kon uitrol na die dosyne ander klein vissersgemeenskappe langs die land se kus.

6 Augustus 2015

Bladsy 3


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 4

O

V

H O j v

T “

Kleinmond se strandmeer het Vrydagoggend omstreeks eenuur deurgebreek na die see en inwoners het soos altyd na die hoofstrand gestroom om dié besondere natuurverskynsel te aanskou. Maar dit was nie net plaaslike inwoners wat kom kyk het nie. Bykans 40 000 mense van heinde en ver het die Herald se facebookblad besoek om die foto’s en video te kyk.

T K a b n c T h w T s h a r s m a s c t m A K s i c a b a m b m i


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 5

VROUEMAAND/ WOMEN’S MONTH Hierdie Vrouemaand kyk Overstrand Herald na veral jonger vroue op die dorp wat ‘n verskil maak.

Tracy Cohen on “Giving 100 %!”

Tracy Cohen has been living at Kleinmond only six months, and already the town cannot help but sit up and take note of its new resident. Particularly the cats and dogs. Tracy’s mom has been living here for three years and on a weekend visit in December, Tracy said she suddenly realized she did not want to go back home to Cape Town. Everything any one could possibly want is right here: the mountains, the sea, nature. As she works in the mobile advertising world, it is actually irrelevant from where she works and the die was cast. Coming to Kleinmond was the best decision she has ever made, says Tracy. And her involvement with KAWS? Somehow, Tracy says, she always ends up being involved with kids, dogs and cats. Joining KAWS was just a natural progression. She became part of the committee and as marketing is her forte, marketing and advertising became her portfolio. Tracy has many contacts in advertising in Johannesburg, and she is

a firm believer in using one’s contacts. “It’s sad,” says Tracy, “that people often have many contacts, but are loathe to use them. I have found that businesses and individuals are keen to help a worthy cause if they only knew about it.” And what more worthy cause than KAWS. A number of phone calls later, and KAWS now has an ad which is to be run on DSTV. Celebrities have had themselves locked up in cages for fundraising for the animals at KAWS. Something which “Blows (her) mind away”, says Tracy, is the involvement of older people at KAWS. They work in the shop, they walk the dogs, they take care of animals and they are just SO involved. She says she has found the community one comprising amazing people. This enthusiastic bundle of energy says, “One cannot take life on being grumpy. One has to give life your 100%.” But why a rescue agency for animals? Does it not depress you? All the neglect and abuse? “Ah, but the animals are not neglected here. This is a happy place for cats and dogs!” And that is true. Dogs are walked twice a day. The animals are fed and loved and they give so much love in return. KAWS is very active on Facebook and also has a website.


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 6

www.overstrandherald.co.za www.overstrandherald.co.za

O


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 7


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 8

Wenner van pryskombers KLEINMOND – Die plaaslike hekel-en-brei groep se welwillendheid in die dorp gedurende die winter vakansieseisoen was tot groot seën vir dié aan die ontvang kant. Die hekelkombers se wenner is amptelik getrek deur die skoolhoof van Laerskool Kleinmond, mnr. Gys Huisamen, op Vrydagmiddag 31 Julie 2015. Nelie Ungerer, die spanleier en lede van die hekelgroep was teenwoordig by die trekking. Die wenner is SARIE DU TOIT van ROBERTSON. Die bedrag van meer as R5,000.00 is aan die mnr. Huisamen oorhandig. Welgedaan aan almal wat deel was van hierdie uitmuntende winterprojek. Hierdie groep dames kom weekliks bymekaar by die Lu-dal winkel in die Spar sentrum. Dames wat belangstel in handwerk is genooi om aan te sluit by enige van die klasse wat aangebied word by Lu-Dal. Daar is geen kostes aan die hekel-en-brei klasse nie. (Alice van Rooyen)

O


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 9


Overstrand Herald

6 Augustus 2015 toegeken word. Moenie my verkeerd verstaan nie, ek hou van mansmense, maar my selfbeeld is nie geskoei op wat hulle van ons verwag nie. Die verwagting is in elk geval te eenvoudig, en ek dink te veel

God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed and the Wisdom to distinguish the one from the other

‘n Weeklikse rubriek deur Ilna Grobler ilna@overstrandherald.co.za

Nog ‘n koppie? Vriendinne In dié Vrouemaand dink ek is ‘n goeie tyd om aan ons vriendinne te dink. Ek kan nie dink dat ‘n vrou deur die lewe kan gaan sonder vriendinne nie. Ek het nie susters nie, maar ek het niggies en vriendinne wat vir my net so baie, en dalk selfs meer, beteken as wat ‘n suster sou kon. Soms het mens kennisse met wie jy baie goed oor die weg kom, maar voor ‘n vriendin kan jy in jou siel kaal staan, en sy bly jou vriendin. Na jou diepste geheim en jou diepste boesemsonde kan sy luister, sonder dat jy bang hoef te wees dat jy dit môre, oormôre op straat gaan hoor. Sy oordeel jou nie, sy hoor jou aan. Sy luister na wat jy sê en sy gee raad AS jy dit wil hê. En gewoonlik kan jy na haar raad luister, maar jy hoef nie. Sy is nie voorskriftelik aan jou nie, sy wil jou gedagtes help rig, want dikwels, wanneer jy ontsteld is, dink jy in sirkels. Een van die lekkerste dinge van ‘n vriendin, is dat julle lekker kan lag. Oor alles en almal en oor jouself. Hoe langer mens vriendinne is, hoe meer het jy om oor te lag. Van die grappies sal in die lewe nooit vir ander snaaks wees nie, omdat sekere dinge net snaaks is, wanneer jy dit binne ‘n sekere agtergrond verstaan. My ma en haar suster was vriendinne. Ek het foto’s waar hulle as jong vroue saam gekuier het, saam pret gehad het. Voor die Alzheimers my ma se geheue gevat het, en sy soms by tye lank stil gesit het, het sy dikwels

vir my gesê: “Ek verlang na my suster”. Hulle het gedeelde ervarings gehad, getrou en kinders gehad. Nou, soos my niggie sê, “sit hulle verseker in die hemel en gesels”. My ma se broer is met een van haar skoolmaats getroud en so het ‘n vriendskapsband ‘n familieband geword. Ek het by my ma geleer dat mens jou vriendinne koester. Sy en haar vriendien, Gertie, was vriendinne sedert hulle in 1948 saam jong lugwaardinne was voor hul onderskeie huwelike, en het daaraan gesinsvriende geword. In Pretoria was daar Nell wat ‘n serebraal gestremde seun gehad het wat my ma seker so 1958 by Dale Carnegie ontmoet het. Tannie Liz het ook ‘n kursus deurloop en met hierdie twee vroue was die moeder nog vir jarrre daarna bevriend. Liz was 30 jaar gelede op my troue en Gertie se dogter Carin ook. By Nell het ek as jong getroude gaan kuier. In die Kaap het die moeder nog twee baie goeie vriendinne gemaak en daardie vriendskappe het vir baie jare geduur. Vriendskap word nie beinvloed deur kleur of godsdiens of ouderdom nie. Daar is net iets wat kliek en ‘n vriendskap is gesluit. Ek dink nie vroue het ‘n dag van die regering nodig om te bewys dat ons raakgesien word nie. Ons moet mekaar help om ons eiewaarde te besef. Dis so vreemd dat kulture regoor die wêreld wil probeer om ‘n mens se waarde bepaal deur die betekenis wat uit ‘n manlike oogpunt daaraan

Bladsy 10 van myself. Ons moet net ons dogters leer om hul waarde te besef en vriendinne te kry wat hulle hierin kan help. Ons is baie sterker as wat ons soms dink en met ons vriendinne se ondersteuning des te meer.

Briewe

Voortreflike diens Donderdagmiddag ná vyf gaan staan my motor toe in Hoofweg. ‘n Selfoonoproep huis toe word my gebede verhoor, maar ek word onderwerp aan ‘n nuwe gevreedse ondervinding om ‘n motor te bestuur wat getou word. Vrydagoggend vroeg verduidelik ek aan Colleen my dilemma en beloof sy dat sy sal terugbel. Getrou aan haar woord doen sy so en twintig minute later is

twee van Schalk se troepe by ons huis om die motor weg te sleep. ‘n Onderdeel moes in Hermanus gaan haal word, maar net na middagete is my motor in my oprit afgelewer. Waar kry jy nog sullke diens? Dankie tog ons woon in Kleinmond. Baie dankie ST Motors. En ja, ek vind toe uit daar is altyd iemand na-ure by ST om motors in te sleep! Mariëtte S

Thank you Overstrand Siyabulela Pre Primary would like to thank the Overstrand Municipality for their swift response and assistance! With all the wind and rain a tree fell over on our playground and needed to be cut down to ensure the safety of our

children. The municipality responded quickly and assisted us with the clearance of our playground. Thank you for the good service! Alta van Wyk, Principal, Siyabulela Pre Primary

Dankie, manne! Dankie vir die vriendelikheid en hulp, die twee manne van Kleinmond Skrynwerkers. Hulle

is Jonathan en Devan wat my met die stompe gehelp het. Nogmaals dankie. Santie

Load shedding. That’s nothing The subject of a looming water crisis and “water shedding” has been mentioned as almost a certainty in major parts of our country. One thing certain is that due to a combination of unrealistic promises of free water by politicians whilst at the same time grossly neglecting the infrastructure by many responsible authorities (continued on p 11)

O

B

( h d s i a m t a a s c t B m t i i r a a b t


t

s

e

,

r

e

)

Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Briewe (continued from p 10) has resulted in the rapid deterioration of the source and supply of good quality water in our country. When I hear about all these problems it makes me appreciate how good the municipal water supply and lovely rivers, streams and lakes around our region still are. What does however concern me is how neglected the access to the Rondevlei in Betty’s Bay is. Please don’t get me wrong as I really appreciate the pristine natural state that it is in, but would appreciate it if the authorities show some responsibility in maintaining and possibly enlarge the small access path to the vlei. As can be seen, the damaged sign at the access path was erected

by the Hangklip & Kleinmond municipality. (How many years ago was that?) As a regular open water swimmer I often use the lovely water of Rondevlei for training, as a double crossing is exactly one mile (1.6Km). In fact I have some old aeronautical charts that show that Rondevlei and Groot witvlei was one big lake without a road disecting the lake into two by the thoughtless developers of this part of Betty’s Bay....but that’s another story. My recommendation would be for a new sign to be erected that includes appropriate restrictions on fishing rights, and possibly include details of some of the sensitive wild life that live around the vlei. John Eccles

www.overstrandherald.co.za

Bladsy 11

Fynbos sê dankie Vanjaar was die wintermark weer eens ‘n reuse sukses. Ons het meer uitstallers gehad as gewoonlik sowel as ‘n groter verskeidenheid van produkte. Die persone wat hul ware kom vertoon het, was baie tevrede met die uitleg van die saal as ook die besluit om die mark oor twee naweke te laat plaas vind. Dat dit ‘n goeie plan was, is bewys deur die feit dat baie van die stalletjies se inkomste verdubbel het, wanneer met vorige jare vergelyk word. Die totale opbrengs het R120,000 duisend beloop, wat vir ons baie verblydend is, aangesien 2014 se totale verkope R68,000 beloop het. Fynbos het dan ook baie gunstig gebaat by die sukses, aangesien ons ‘n wins van R41,000 duisend gemaak het. Die grootste aandeel van die wins was van die kafeteria afkomstig. Die kombuis kon nie voorbly met die Kerrie en Rys, Kerrie vetkoek, Sop en vars gebakte brood nie, om van die

pannekoektafels nie eens te praat nie. The atmosphere throughout the market was one of joy, people’s chatter and laughter was heard at all times. Visitors came more than once to see all the beautiful articles and naturally paid a visit to the Cafeteria. Some people came every midday to buy something for lunch. With greatful hearts we thank the wonderful people of Kleinmond who supported us in such numbers and opened their hearts and hands to help us to raise money so that we can serve the community to the best of our abillity. Daar sou nie ‘n Wintermark gewees het as dit nie vir ons Vrywilligers was nie. Mense wat hul tyd en talente gebruik in ons diens. Mense wat gewillig en onbaatsugtig ons in alle omstandighede bystaan. Baie, baie dankie vir jul bereidwilligheid om te dien. (vervolg op bl 12)


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 12

Briewe (vervolg van bl 11) Dankie aan die Laerskool vir die leen van jul tafels en mandjies, dit vergemaklik ons taak. Ook ‘n baie groot dankie aan die Herald wat ons advertensies so gereeld plaas, om die gemeenskap op hoogte te hou

van ons doen en late. Ons is so bewus dat al het ons al hierdie dinge in plek, ons nĂŞrens sou kom sonder die krag, genade en ondersteuning van ons Hemelse Vader nie. Aan hom alle eer en dank. Melanie Wiles

www.overstrandherald.co.za


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 13


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 14

VLV-Kleinmond en Pip die Perskepit Daar was omtrent ‘n atmosfeer van opgewondenheid en sprankelende geesdrif onder die talle VLV-lede en besoekers by die maandvergadering gehou op Dinsdag 28 Julie 2015. Na die lang wintervakansie was die dames opgewonde om mekaar weer te sien en ervarings uit te ruil. Die hoof spreker van die dag was Pieter Lourens. Pieter is ‘n man van vele talente en by hierdie geleentheid het hy spesifiek kom gesels oor “Pip die perskepit”. Pieter is die skrywer van hierdie verhaal wat handel oor die perskepit se siening van homself as ‘n mislukking. Die skryfkuns en taal gebruik verander hierdie eenvoudige, oënskynlike kinderverhaal, in ‘n spanningsverhaal. Hierdie boek is een van daardie boeke wat die leser se aandag so vasvang, dat dit moeilik is om die boek neer te sit. Pieter het self uit sy boek voorgelees en hy het sy stem verander om Pip na te boots. So het hy die gehoor se volle aandag gekry en hulle het omtrent aan die punt van hulle stoel gesit en aandagtig geluister. Die verhaal kan ook ons verhaal wees. Die Here het baie meer vir elkeen van ons beplan: meer as wat ons kan dink of droom. Die Here se plan vir ons lewens is nie altyd so duidelik vir ons nie, maar as ons die Here vertrou met ons lewens en ons toekoms, sal die lewenspad wonderbaarlik lonend wees. Met die Heilige Gees as

ons bron van inspirasie kan ons lewens opbouende, produktief en heerlik wees. Hierdie praatjie is pragtig aangevul deur Nienie Burger se voorlesing. Die gehoor het weereens besef hoe mooi die Afrikaanse taal is. Op hierdie wyse het VLV ook deel aan vanjaar se 90ste herdenking van Afrikaans as een van die amptelike tale van Suid-Afrika. Gedurende die vakansiemaand het VLV-lede welwillendheid bevorder in die gemeenskap van Kleinmond. Talle pragtige handwerk projekte is voltooi vir geskenke. Lede van die Gesondheid-en Kunste portefeuljes het ‘n dubbelbedkombers gehekel en uitgeloot. Die wins is aan ‘n plaaslike laerskool geskenk. Die Openbare sake portefeulje het die verskillende sekuriteit maatskappye en die polisie bederf met heerlike warm sop en brood. Marita Grobler, nuwe sameroepster vir hierdie portefeulje, het by die maand-vergadering, waardevolle wenke gegee oor toerisme in die Kleinmond-area. Baie geluk aan Carina du Toit en die lede van die Kunste & Handvlyt-portefeulje vir die middag. Almal het gesellig ontspan en die middag terdeë geniet. Baie dankie vir die verversings en die spesiale bederf van “crepesSuzette” tesame met heerlike egte koffie geskenk deur die nuwe Njam-koffiewinkel in Tweedestraat. (Berig Alice van Rooyen)

O


t

t

n

Â

e

Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 15


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 16

Siyabulela’s heroes KLEINMOND - Last week a team from Cape Nature came to Siyabulela Pre-Primary to do their part for Mandela month. The workers came to work in our garden and clean up our playgrounds. They were to have stayed for around two hours, but ended up working the whole day! They even returned the next day, because there were a few things they still wanted to do. Siyabulela has a big outside play

area and garden, so these guys took on a lot. They not only did more that they should have, but they did it with bubbling enthusiasm. Thank you to Cape Nature and their team for all their hard work and for making our play area and garden beautiful again! It is good to know there are still people willing to help for free and also doing it with such a positive attitude. You are our heroes! (A van Wyk)

O

F E

O C

O 1 C fi L C g 2 a t T T p n S T p a T G E K M T C n


,

Overstrand Herald

6 Augustus 2015

From left to right are Kieran, Emile, Alex, Anton, Geneve and Elizabeth

Overberg Homeschoolers Chess On Friday 31 July the Under 13 Overberg Homeschoolers Chess team took part in the first Overberg Schools Chess League match that was held in Caledon. The other two League games will be played on 14 and 22 August. The top team per age group will qualify to play at the Western Cape Top Schools Tournament in September. The first League games took place in four different zones, namely Groenland, Caledon, Swellendam and Walker Bay. The Overberg H/S Chess group participated in Zone B, winning all five rounds that they played. The players in the team are Genève Mehnert, Anton Muller, Emile Mehnert, Alex Lloyd, Kieran O’ Sullivan and Elizabeth Montgomery. The Overberg Homeschoolers Chess Club was born when the need arose to create a platform

for Home Schoolers to learn the game and develop their skills. An opportunity is offered for your child to play chess and to learn the game, therefore players at all levels are welcome! The aim is to have mini-tournaments and competitions to stimulate interest taking them to the next level. The Overberg H/S Chess Club would like this to be inclusive, affordable and accessible. So for now it is free of charge and open to anyone as long as they are part of the Overberg Homeschoolers Group. The club will consist of smaller groups coordinated by a Home Schooling mom volunteer. Contact number for the group in Kleinmond is 028 271 5801/076 733 9911 and Hermanus 079 877 8678. Any new volunteers for other areas are very welcome!

Bladsy 17


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 18

The organisers of the event are adjudicating the first rounds. They are in front: Hilton, Allan, Venda and Sandy. At the back are Heleen, Wilna and Barry. Petra was not present when the picture was taken

O

K

E

‘Kleinmond got talent’ starts at Pringle PRINGLE BAY – The talent competition “Kleinmond Got Talent”, had its first entrants on Saturday. These included a short drama and a singer. The next round will be at the Betty’s Bay Library Hall on Saturday 8 August. Budding

performing artists wishing to participate, can do so either at the library or on Saturday at the library. Dancers, Hiphop groups, singers, artists on instruments, actors: grab the opportunity and don’t be backward in coming forward!

T


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Kleinmond Kiekieklub

.

Bladsy 19

Eerste plek: Wingerd takkie’ - Gerhard van Helsdingen Die reën en koue van die afgelope van geel tot rooi in die wingerde dae het nie die entoesiasme en bosveld. Beelde wat van ons lede gedemp nie en eervolle vermelding ontvang ons het weer eens `n baie mooi het was: ‘Wingerd vallei’; Rina opeenkoms gehad. Baie dankie Boonzaaier, ‘ De Doorns Prieël’; aan almal wat deelgeneem het Gerhard van Helsdingen. In en elkeen wat teenwoordig die derde plek Alex Boonzaaier was. Dis onwerklik om te dink ;’ Perskeboom groete’ in die ons jaarprogram staan al einde tweede plek ‘Swewend’ ; Esmari se kant toe. Rosseau, en in die eerste plek,’ Die tema was Herfs, en ons het Wingerd takkie’ Gerhard van al die kleurvolle natuur tonele Helsdingen. Baie geluk aan die beleef met die al die skakerings outeurs!

Tweede plek: ‘Swewend - Esmari Rosseau

Ons aanbieding was `n baie leersame reis deur die noorde van Portugal en ook Barcelona saam met Maryna Loubser. Ons kon beelde van die mooi ou kastele, katedrale en tuine van die noorde van Portugal van nader by sien en sommer van die geskiedenis oor die onstaan van die plekke ook verneem. Barcelona, die Olimpiese Spele stad, bekoor menige toeris steeds. Baie dankie Maryna. Die tema vir Augustus is Refleksie in water. Die aanbieding is `n reis na China en veral die Yansirivier deur Thys Blom.

Derde plek: Alex Boonzaaier ‘Perskeboom groete’

www.overstrandherald.co.za


Overstrand Herald

DAGBOEK

6 Augustus 2015

7 & 8 Augustus: Singleton’s Winkel oop Vrydag- en Saterdagoggende (wintertyd) vanaf 09:00-13:00 in Tweede-straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 028 271 3260/ 072 778 0249. Sosiale tennis op die bane van Kleinmond Tennis word gespeel op Woensdae, Saterdae en vakansiedae vanaf 14:00. Almal welkom. Besoekersfooi op Saterdae R20 & Woensdae R10. Datum van wykskomiteevergaderings / Dates of ward committee meetings: Wyk 9 vergadering: 13 Augustus 2015 om 16:00 in die Stadsaal, Kleinmond Ward 9 meeting: 13 August 2015 at 16:00 in the Town Hall, Kleinmond Wyk 10 vergadering: 11 Augustus 2015 om 15:00 in die Biblioteeksaal, Bettysbaai Ward 10 meeting: 11 August 2015 at 1500 in the Library Hall, Betty’s Bay 6 Augustus: Lieflappers Kleinmond Kwilt en Laslappiegroet vergader om 09:30 in die Rolbalklubhuis. Alma Schwabe van Somerset Wes is die Gasspreker vir die oggend. Ons sal ook leer hoe om Ou Baltimore Patrone te vernuwe, asook die gebruik van “Freezer Paper”. Almal welkom. Gwen Coetzee 079 673 8882 6 Augustus: Kleinmond Senior Burger Klub vergader in die N.G. Kerksaal om 15h00. Ons hou ‘n Stokperdjie uitstalling van al die lede en dit beloof om baie interessant te wees. Almal word genooi om deel te neem. “n Algemene kennis vasvra sal deur Mauritz van dan Berg aangebied word. Almal baie welkom, Hoop ons sien jul daar, Tee en verversings vir gesellig verkeer. Marietjie sel. 0824455962 9 Augustus: Spesiale geleentheid vir vroue-dag. Hoof spreker Louise Bruwer. Lofdansers en samesang. Plek: NG kerksaal, Eerstelaan, Kleinmond om 15:00. Almal baie welkom, Kaartjies R10.00 by Albertyn apteek of NG kerk-kantoor. Kreatiewe vroue uitstalling. 11 Augustus: Hiermee kennis geskied van Kindersorg Suid Afrika: Kleinmond se Algemene Jaarvergadering gehou om 18h00. Die vergadering sal in die Jeugsaal (agter die kantoor) plaasvind. U jaarlikse lidmaatskap fooi van R10 is betaalbaar. Vir meer inligting skakel asb die kantoor by (028) 271 4044. Baie dankie en mooi bly! 11 August: Herewith please be informed about the Annual General Meeting to be held at 18h00. The meeting will take place in the Youth Hall (behind our office). The annual membership fee of R10 is payable. For more information please contact the office at (028) 271 4044. Thank you and stay well! 13 Augustus: Kleinmond Dimensie Ondersteunersgroep kom weer om 10:00 in die Tobie Erasmussaal by Kogelpark bymekaar. Alle belangstellendes is baie welkom. Skakel Madeleine by 0282713002 vir meer inligting. 14 Augustus: Fynbos Dienssentrum Fondsinsameling – Pannekoek en Kerrie Vetkoek te koop vanaf 10:00 – 12:00 in die N G Kerksaal. Skakel Melanie 028 271 3602 (08:00 -14:00) vir meer inligting.

Bladsy 20

14 Augustus: Die Vriende van Afrikaans se Kleinmondtak bied weer ’n viering van Afrikaansdag in die Gereformeerde Kerk Kleinmond om 19:00 aan. Dit beloof om ’n opwindende aand van Vers en Lied en ’n kompetisie vir ’n gekostumeerde voordrag te wees. Kaartjies teen R30 beskikbaar by Albertyn apteek. Sop en toebroodjies ingesluit. 17 August: The Overberg Quilters’ Guild will be meeting at 9.30 at the de Wel Hall, Roos Street, Onrus. Our guest speaker is Irma Fischer. Demonstrations 18 Augustus: Vrouediens om 14:30 in die NG Kerksaal. Tema: Potpurie van dienslewering. Sprekers Ds Karl Swart - Diens van Barmhartigheid in Wes-Kaaap sinode. Mnr Edmund Arends Tikverslawing in Kleinmond. Mnr Gawie Eksteen - Bekamping van misdaad deur Kleinmond Buurtwag. Almal welkom. 18 Augustus: Kleinmond Kapgroep/Hack Group ontmoet om 08:30 by die parkeerterrein, h/v Hoofweg en 6de Straat vir so ‘n 3 ure se uitroei van indringerplante in ons dorp se natuurreservate. Nuwe helpers meer as welkom. Vir meer inligting skakel gerus 028 271 5918 of 083 289 3345. 20 August: Kleinmond Animal Welfare Society; Come & meet the wonderful staff, canine & feline stars! Theme/tema: “KAWS, it`s a good KAWS” presented by Eloise Knoop at KAWS, Kleinmond. Time/tyd: 10:30. Venue/plek: KAWS, Proteastraat, Kleinmond. Contact Pip Prinsloo 028 272 9949. 22 Augustus: Dance Mouse konsert by die Stadsaal Kleinmond begin 11:00 en kos R50 volwassenes, R30 skoolkinders en voorskool is gratis. 25 Augustus: Kleinmond Kiekie Klub om 19:00. Plek NG Kerksaal 1ste Laan. Tema: Refleksie in water/Reflection in water. Aanbieding: Thys Blom, Reis deur China op die Yansirivier 27 Augustus: Kindersorg Suid Afrika: Kleinmond se Algemene Jaarvergadering deurgee? om 18h00. Dit is nie meer Dinsdag, 11 Augustus 2015, om 18h00 nie. 29 August: KAWS Fashion Show Fundraiser with Cheese & Wine tasting. Special Guest: Evette Weyers. TIME/tyd: 15:00- 18:00. Venue/plek: Nivenia Hall, Harold Porter Botanical Gardens, Betty`s Bay. Ticket/Kaartjie: R100 pp. CONTACT for Tickets JEAN 079 190 6135 29 Augustus: Fynbos Dienssentrum BASAAR om 09:00 in die N G Kerksaal, Kleinmond. Ons is dringend op soek na artikels vir ons Wit Olifante. Skakel Melanie 028 271 3602 (08:00 -14:00) vir meer inligting. 31 Augustus: Kleinmond Leeskring vergader om 14:30 in die Gereformeerde Kerk. The Keeper deur Marguerite Poland word deur Alta Jones bespreek. Almal is welkom. Skakel 082 378 0057. 12 December: The Friends of the Hangklip Library invite you to join: HANGKLIP COMMUNITY BOOTSALE Winter is a good time to sort out cupboards & get rid of the clutter. Your unwanted goods may be someone`s treasure! TIME/TYD: 09:00-14:00. VENUE/PLEK: Crassula Hall, Crassula road, Betty`s Bay. Registration fee: R50.00 per car. This can be paid at the Library, Betty`s Bay. Rosaline 028 272 9263. Contact Pip Prinsloo 028 272 9949.

O


r

a

0 e

.

r

Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 21


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 22

O

G

O m S

M e

A 4

N 0

D

S K k t j m 6 R

G h C 7

O S

T

M 3

2 2

D 2 4 0


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

BUKSIES

Bladsy 23

Enkel opwasbak met kassie R350. Sitkamerstoele R250. Laaikas R500. ¾ Bed R450 Skakel 028 271 3496 / 082 579 2580 Dames/Tiener fiets Dunlop 16 spoed soos nuut R600. Orbitrek oefeningmasjien in puik toestand R500. Tweesaam R980. Skakel 082 568 3589 Gebr. Zimmerman D.G. Leipzig piano. Bernina sewing machine model Aurora 440QE and Embruidery module overlocker model 115OMDA. Phone 083 683 9655 Garage sale: Saturday 8 August from 09:00 at 16 Bob Laubser street Palmiet - Lots of items R5 R10, books, clothes R10, Records R5, Cane Ratten lounge suite, record player. Phone 076 195 3961 2x 29inch Mountain bike tyres used once R300 for both. 3 Bike rack (old style) in good condition R300. Phone 082 069 9541

GESOEK / WANTED

Opsoek na 1 of 2 slaapkamer woonstel of huis vir R1500 of R2700, moet dierevriendelik wees en verskieslik water en ligte ingesluit. Skakel 082 233 6691 Middeljarige dame verlang betrekking. Meer as 25jaar admin ervaring. Skakel 072 614 1352 A lady from Cape Town would like a sleep-in carer or domestic work 4 or 5 days a week. Phone 076 315 8296 Natasha is looking for domestic work anyday of the week. Phone 063 376 6691 Digbundels van Breyten Breytenbach. Skakel 028 271 3798 Soek dringend te huur huisie, cottage, duplex, woonstel op grond in Kleinmond of omgewing. Garage,1 en halwe of 1 groot slaapkamer, kombuis, leefaria(sitkamer) badkamer te huur vanaf 1O September tot Oktober of wanneer plek beskikbaar vir Langtermyn huur. Eks 59 jr en my gekastreerde mannetjie kat is 14jr. Loop nie rond. Plekkie moet dus voor of agter omhein wees. My telefoon nrs: 079 090 6790 + 082 724 6913 en e-mail is: joleen@vodamail.co.za. Prysklas R3000 tot R3 300 o.h.b. Gardener seeks work in Kleinmond - Rooiels area. Reliable, hardworking. Speaks and understands English and Afrikaans. Contact Sakkie directly on 073 538 2367 or Duncan on 083 229 7748 for a reference Opsoek na ‘n yskas/vrieskas in goeie toestand vir redelike prys. Skakel 082 595 6722

TE KOOP / FOR SALE

Mecer computer monitor 40cm excellent screen R50. GVC monitor 33cm R10. Bedlamp R20. Phone 083 247 8556 2x Enkelbeddens + matrasse.1x Dubbelbed + matras. Skakel 028 271 5200 / 083 422 1110 Darkwood TV cabinet with cupboards R550. Bedside cabinet R350. 2x Butler trays R150 each. Samsung TV in good condition 55cm x 41cm R600. Samsung DVD player R350. Canon Printer R500. Phone 083 443 2723

Embuia Ball & Claw table - 6 seater R3500. Vintage cupboard 1,53 x 1,86 x 0,52m R2500. Embuia headboard width 1,17m R550 o.n.c.o. Phone 083 247 8556 Spaanse diefwering vir venster 700 x 1700 R250. 3 DSTV PVR “remotes” R60 elk. “Tie backs” vir gordyne 2 goudklerig R20 elk. Skakel 028 272 9334 / 084 517 6664 Beautiful white imported lace tablecloth for very large long table as new - can also be used to cover a double/queen size bed R150. Phone 028 271 4145 2 Kantgordyne 218 x 232cm R25 roomkleur met lavender motif. Bruin wol winterjas R50. Oorbelle (clip-on) en kettinkies vanaf R20. Skakel 028 271 3929 / 073 946 5226 Dubbel bed met matras soos nuut en dubbel balie wasmasjien soos nuut. Skakel 028 271 4790 / 083 292 3258 Lessenaar van soliede Patryshout 122x76cm met drie laaie aan een kant onder mekaar R500. Skakel 083 968 0214 5kg Tumble Dryer @ R1 000 good condition. Please contact 082 320 0344, after five o’ clock. DStv dekodeerder R225, Diamond TV R450 en 3 denne kroeg stoele R95 elk. Skakel 082 908 9825 1999 Mazda 323 Sting 1.3L vir R16 000. 144 000 Km. Die masjien is eersteklas. Die bakwerk het roes op. Skakel 028 271 5600 / 084 549 3729 GOOD WOOD PIECES for sale – all now priced by knowledgeable Woodcrafter at discount prices. Long Metal curtain rail, Yellowwood Table top, , Three good oldfashioned Tea Chests, Bentwood chair to be assembled, Goeie Stinkhout stukke, ook kort geskaafde stukkies, Malawi pinkswart Ebbehout stompe, baie los stukke hout (eikehout, miranti, stinkhout,)en nuttige planke. Die hele week oop. Kom kyk self.61 Botrivier Weg Baba hout kot met matras splinternuut, defy multi function deep freezer, dogtertjie klere O-12maande, baba monitor, bumbo stoeltjie, loop ring. Skakel 082 225 3136

www.overstrandherald.co.za


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 24

KERKE / CHURCHES

NEEM ASB KENNIS: Die Herald verskaf met liefde die ruimte vir kerke om hul dienstye te adverteer. Al wat ons vra is dat kerke die regte inligting verskaf. Dit is doodgewoon nie moontlik vir ons om elke week 17 of 18 kerke te skakel om te verneem of die inligting nog korrek is nie.

The Bay Christian Family Church Kleinmond Town Hall, Main Rd, Kleinmond (opposite SAPD) Service times: Mornings at 8:30 & Evenings at 17:00 Cell group meetings: Wednesdays at 19:00 Men’s prayer meetings: Saturdays at 06:00 General enquiries: Johan Koekemoer Cell: 076 204 4250 For information regarding registrations for 2015 CFCI Bible College or Cornerstone Institute contact: 072 511 2311 (Antionette) Christian Revival Church - Homecell “Mend the nets, the catch will be great” 8th Avenue 37, Kleinmond Wednesdays: 20:00 “The word of God goes where no man can go. It does what no man can do, and it change when you don’t even think you need change” Victor 083 327 6753 / Adine 072 717 9075 GELOOF, HOOP en LIEFDE - Huiskerk (Uitnodiging) Kom deel saam met ons in die Woord. Sondagoggende om 09:30 in Palmiet. John / Yolanda 074 248 0108 A.G.S HEAL THE LAND Hoofweg 68, Kleinmond Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagoggend 09:00 / Elke Sondagoggend 09:00 Kinderdiens Woensdagaande 19:00 Jeug (C.R.C) Donderdagaande 19:00 Biduur en Bybelstudie. Almal welkom HERVORMDE KERK Skakel Ds Gerrit-Daan van der Merwe 073 418 2346 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatskool 09:30 – Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Proteadorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Morning Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome

Kleinmond Huisgemeente Ons soek saam God se teenwoordigheid en leiding in ons lewe. Almal welkom by Laerskool Kleinmond, Hoofweg, Sondag-oggende 9:30 Navrae: Manie 082 331 3552/028 271 5592 Gerrit 083 251 6039/028 271 3221 VGK PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 – Aandsamesang: 18:00 Erediens om 10H00 elke Sondag en Bidure om 19H00 elke 1, 3 & 4 Woensdag van elke maand. Prediker Ds. Charl Schunke: 083 650 6233 Hoof ouderling/Skriba – Debbie Hull: 083 529 7265 Jeug byeenkoms om 18H00 elke Vrydag: Christelike Vroue bediening elke tweede Woensdag van die maand om 19H00: Voorsitster: Evelyn Jacobs – 072 358 5103 Sondagskool elke Sondag oggend om 9H00: Koor oefen elke Disdag aand om 19H00;

NG KERK: 9 AUGUSTUS 2015 09:30 Kerkgebou 09:00 Sentrum, Bettysbaai

Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan

KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 GEREFORMEERDE KERK H/v 13e Laan en 6e Straat. Tel 028 271 5359. Skriba: Theo Kruger 028 273 8834. 09:30 Ds Leo van Schaik LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Betty’s Bay Hans van Dyk (Pastor) 084 206 6820 / 028 272 9887 Prayer meeting Tuesdays at 08:00 / Sunday Servies time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Betty’s Bay/ For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9996 / 028 272 9875 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Pre-Service Prayer Meeting: 08:45 Sunday Morning Worship: 09:30 and Sunday School (two groups) Ladies Fellowship: Mondays 09:45 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Chapelwardens Chapelwarden Paulette Marinus 072 984 3707.Andrew Arendse 079 322 2357. Dienstye: 1ste Sondag 10:00 Morning Prayer; 2de Sondag: 10:00 Holy Eucharist / 3de Sondag: 10:00 Morning Prayer 4de Sondag: 07:30 Holy Eucharist / 5th Sunday Family Service: 10:00 1st Sunday, 2nd Sunday and 3rd Sunday Sundayschool 09:00 Nancy Carelse 072 858 3006 / Leilani Abrams 079 980 4540 Youth Friday`s At 18:00 Cornette Hull 072 780 4146 Priest Father Vincent Bastiaan 073 014 5149/028 284 9772

PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van die maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Betty’s Bay, Mass: Saturday 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Mass of the Lord’s supper: 2nd April at 1:800 ( or Mass of Oils at Our Lady Help of Christians at 10:00 with the Arch bishop) DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE STELLENBOSCH Sie sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15h30 im Hause Kiessling Harbour Road 19 Kleinmond Gottesdienste 2015 22/03/2015 24/05/2015 26/07/2015 27/09/2015

O


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 25


Overstrand Herald

6 Augustus 2015

Bladsy 26

SERVICES - DIENSTE

O


Overstrand Herald

3 6 Augustus 2015

Bladsy 27


Krieket in die winter KLEINMOND - Met die somer op pad het die Krieket Klub sy eerste losmaaker wedstryd agter die blad. Daar was twee spanne of sowat 25 spelers wat opgedaag het om te speel. Die uitslag was nie belangrik nie, maar die hoeveelheid spelers wat so vroeg in die seisoen belangstelling getoon het was verblydend. Vir die 2015/2016 seisoen sal daar weer twee spanne ingeskryf word vir Boland en Sondag liga. Sedert Kleinmond se intrede tot die Suid-Boland liga het ons nog nie laer as 6de geëindig nie en daar is ‘n sterk gevoel dat ons die titel kan jag die komende jaar. Everybody is welcome to attend practice sessions held

on Tuesday and Thursday afternoons between 16:30 and sunset. Any prospective sponsors interested in making a contribution to the club is welcome to contact Divan de Witt on 083 960 0665. We are a small club with only match fees and member fees keeping us going whilst we have many expenses and equipment necessary to remain competitive and to be able to provide kit for newcomers and players who do not have the means to buy their own equipment. If you are a big corporate and want your name associated with our club and on our playing kit, you are welcome to discuss the options with Divan, we are open to suggestions.

Tydelike sluiting van rolbalbane

KLEINMOND – Our greens will be closed with immediate effect until further notice. Dit sal veroorsaak dat daar dan ongelukkig geen rolbal vir die publieke op die laaste Sondag van die maand, 30 Augustus, sal wees nie. Members will not that Sundowners are still available from 17:00 on Wednesdays and Fridays. Hou die vlagpaal dop!

Kleinmond plays in the Karoo KLEINMOND Tennis Club has again generously donated used tennis balls for a group of disadvantaged – and often damaged – rural children from the Hantam Trust Educational farm school in Colesberg. The school was started and developed by an inspiring group of farmer’s wives headed by teacher Lesley Osler. Marguerite (Osler) van der Merwe of our tennis club reports that the balls are used and then given to special needs and damaged children who spend several weekends a year at

Margie & Antony Osler’s farm. There, under watchful eyes of teachers and psychologist, they experience, often for the first time, freedom, space, loving care, a bed and more than enough to eat. The children have a wonderful time with the tennis balls – such a simple, ordinary item, which gives them great pleasure and even self-confidence. Small things can mean a lot! Caption: some of the children enjoying our Kleinmond tennis balls – THANK YOU, they said, and sent us an e-card!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.