1 minute read

Oeraals

Next Article
Idel-Ural

Idel-Ural

Oeraals, met sowat 26 miljoen sprekers van 38 tale wat Fins, Estnies, Hongaars,

Karelies, Mordvin, Mari, Oedmoert, Komi, Khanty, Mansi, Saami en

Advertisement

Samojedies insluit. Die Siberiese tale wat die naaste aan Oeraals verwant is, is Joekaghier wat saam met Oeraals dalk ‘n Oeraals-Joekaghir-familie vorm. Vandag woon die handjievol Joekaghirs in die Russiese Federasie se Sakha

Republiek. Nog ‘n lid is Nivkh of Gilyak wat uit drie tale bestaan, in

Mantsjoerye langs die Amurrivier en in die noorde van Sakhalin Eiland. Die 2010 sensus gee net 198 sprekers aan. Plus Chukotko-Kamchatkaans of Chukchi–Kamchatkaans van Noordoos-

Siberië, waarvan Chukchi die enigste lewenskragtige taal is. En ten slottte Inuit-Yupik-Unangan (EskimoAleoet) van Alaska, Kanada en Groenland.

This article is from: