1 minute read

Sakha, Kabardino-Balkaria en Karachay-Cherkessia

Next Article
Oeraals

Oeraals

Turkies in Siberiё (Yakutia/Sakha) en in die Kaukasus waar Kumyk, Nogai en KarachayBalkar gepraat word.

Kabardino-Balkaria, sprekers van Kabardin

Advertisement

(Sirkassies), ‘n Noordwes-Kaukasiese taal. Die hoofstad is Nalchik, en hierdie republiek het die hoogste piek in Europa, Elbrus (5642m). Albei hierdie Kaukasiese republieke is waterryk met volop riviere en mere.

Karachay-Cherkessia, ‘n streek wat sprekers van Karachay met sprekers van Cherkess deel. Die bergagtige republiek het vyf amptelike tale: Abaza, Russies, Cherkess, Karachay-Balkar en Nogai.

This article is from: