africa’s
Bowhunter What is the future of SA's game? The benefits of tournament archery
Ontmoet
Wildebees
Bow test: Hoyt Nitrum 30 APRIL 2015
VOL 16 - ISSUE 04 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $ 6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]
Broadhead test: Grim Reaper 125 grains Tom Miranda: Be an ambassador A visit to Aloe Bush Game Lodge
Mechanicals versus fixed-blades
F
E
E
L
H
E
F
U
T
We dared to question our own rules, and in the process, discovered a whole new system for superior accuracy and unrivaled feel.
T
U
E
#MATHEWS NO CAM
R
Arrow Rest shop: Excellent service and product knowledge / Personalised tuition & custom fitment /A wide variety of bows & camo clothing Golf driving range: A Candeia Portuguese Restaurant / 19th hole / Golf driving range & putting green / 9 hole Mashie course with 18 tees Outdoor activities: 28-butt field range / 22-target 3D range / Quad biking and quad tracks / Paintball / Go carting / •Bass fishing / Mountain bike tracks / Team building / Children’s birthday parties Contact us: Wilna Meiring - 082 078 9380 / 082 575 7022 / Arrow Rest - 012 205 1485 / E-mail: ejmei@mweb.co.za / Arrow Rest: R512, Hartebeespoortdam GPS Co-ordinate: S 25’ 46’ 612 E 27’ 49’714
CONTENTS 5 Kommentaar: ’n Verlore stryd? 7 From our readers 8 Mechanical versus fixed-blade broadheads – the debate revisited 12 Be an ambassador 16 Aloe Bush Game Lodge 23 The way I see it 26 Understanding 3D archery 28 The benefits of tournament archery
Tel / Fax: 014 772 1905 Tel: 014 777 2084 071 696 1366 Van der Bijl straat 31 Thabazimbi 0380
30 Broadhead test: Grim Reaper 125 grain expanding broadhead 36 Testing the Hoyt Nitrum 30 40 Ontmoet Wildebees 41 What is the future of SA's game? 44 Readers' trophies 50 Great gift for any hunter 51 Test your knowledge 52 News clips 53 Jaghondklub vier 30ste jaar 54 Camera traps: a useful aid to bowhunting 59 Subscribe 62 Bowhunting opportunities 63 Bows for sale 64 Letter from the rookie
LICENCED ALL YEAR ROUND Impala and Wildebeest special
Cover image: Nico, Adelle, Yster and Anika wearing the new Wildebees Camo. Photo and graphics by Andre van Schaik.
• 12 Species • Luxury lodge, with restuarant • 3 Pit blinds, 2 tree stands • Non hunters and families welcome • 2 Bushpig blinds - on bait • Activities - tiger fishing, game • Min. 1 hunter, Max. 4 drives, boat cruises, rhino walks, • Self Catering Bush Camp beauty SPA Tel: 083 456 8423 / 072 067 7893 / Email: info@pongolabowsafaris.co.za Website: www.pongolabowsafaris.com
4
AFRICA’S BOWHUNTER APRIL 2015
Africa’s Bowhunter Magazine cc [CK/] 96/32848/23 PO Box 31688 Waverley, 0135 South Africa Tel: 012 348 5550 Fax: +27 86 615 7044 E-mail: editor@africasbowhunter.co.za Website: www.africasbowhunter.co.za Office address: 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081. PUBLISHER Rean Steenkamp E-mail: editor@africanarcher.com EDITOR Rean Steenkamp E-mail: editor@africasbowhunter.co.za HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITOR Cleve Cheney Cell: 082 922 5547 E-mail: cleve@africasbowhunter.co.za COPY EDITOR Emmerentia Steyn DESIGN AND LAYOUT André van Schaik E-mail: repro@africasbowhunter.co.za REPRODUCTION & PRINTING Formset Print (Pty) Ltd Telephone: 021 507 9000 DISTRIBUTION RNA Distribution Hazel Luüs Tel: 011 248 3639 SUBSCRIPTIONS/SMALLS/ ADVERTISEMENTS Santie Liebenberg E-mail: santie@africasbowhunter.co.za
KOMMENTAAR
AFRICA’S BOWHUNTER
Africa’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.
’n Verlore stryd? S
oms lyk dit asof die mense wat in beheer van sake is, regerings- of ander organisasies, magteloos is om sekere probleme op te los. Of dalk bestaan die wil nie daarvoor nie. Die stroping van renosters is ’n voorbeeld. Daar word al hoe meer renosters gestroop en indien sake só aanhou, gaan dié diere uitsterf, of gaan daar net ’n paar in dieretuine oorbly. Almal is ontsteld oor dié probleem, al die bewaringsorganisasies skryf daaroor, praat daaroor en samel geld in daarvoor. Tog gaan die stroping van renosters voort. Ek praat onlangs met iemand wat nou betrokke is by die beskerming van renosters en hy is van mening dat dit eintlik maar ’n verlore stryd is. Hoe is dit moontlik dat so iets kan aanhou gebeur terwyl die hele wêreld toekyk? Ek lees daar is vandag meer slawe op aarde as toe slawerny wettig was. Om die waarheid te sê, daar is vandag glo meer slawe as ooit tevore in die geskiedenis van die mensdom. Dit skok my as ek lees dat daar tans nie minder nie as 29,8 miljoen slawe in die wêreld is en daarvan is 60 000 in die VSA – ’n land wat as die vryste land in die wêreld beskou word. Die organisasie Walk Free het navorsing in 162 lande gedoen en bevind dat slawerny in elkeen van dié lande voorkom. Hoe is dit moontlik? Waarom kan die wêreld se regerings dit nie stopsit nie? Daar kan net twee redes hiervoor wees: Die skurke het meer geld, is beter georganiseerd en het toegang tot beter tegnologiese ondersteuning, of die organisasies het ’n groot invloed op die mense wat in beheer is. Hulle het die wêreld se regerings in hul sak. Of is dit ’n kombinasie van die twee? Wat egter belangrik is, is dat iets wat deur almal as een van die grootste euwels in die wêreld beskou word, steeds voortgaan – ondanks die feit dat die wêreld tegnologies vooruitgaan en ondanks die feit dat ons dink ons lewe in ’n verligte en “moderne” tyd. Indien slawerny, een van die ergste euwels op aarde, nie gestop kan word of gestop wil word nie, wonder ’n mens of enige euwel wat georganiseerd bedryf word, beëindig kan word. Die stroping van renosters word gewis baie georganiseerd gedoen. ’n Mens wonder wie is almal by dié euwel betrokke. Die wêreld gaan in die volgende dekade dramaties verander, daaroor bestaan daar geen twyfel nie. Ons gaan in voertuie ry wat hulleself bestuur, in huise woon wat kan dink en hulle self kan skoonmaak, selfone gaan beter video’s en foto’s neem as kameras en hulle gaan die plek van rekenaars inneem, trouens, selfone gaan die middelpunt van die lewe word en die toestel wees waarmee ’n mens toegang kry tot jou motor, jou huis, die bank en baie meer. Kyk na die tekenfilm WALL-E vir ’n voorskou van wat dalk op pad is. Die wild in Afrika gaan waarskynlik bykans heeltemal uitgewis word. Gelukkig is SuidAfrika se wildbedryf baie gesond en is hier tans meer wild as in 150 jaar gelede. In ons land behoort wild aan die wildboere en hulle sal hul eiendom met hand en tand verdedig. Om te gaan jag kan in die toekoms juis die tyd wees dat ’n mens na die ou dinge terugkeer en weer die natuur ervaar soos ons voorouers dit ervaar het. Dit is herfs, die jagseisoen is voor die deur en ons sien almal daarna uit om saam met ons jagvriende by ’n kampvuurtjie te sit en oor die dag se ervaring in die veld te praat. In dié tyd vergeet ons van al die euwels in die wêreld en dink ons oor die veld, oor wild en oor die volgende bok wat ons wil plattrek. Die ware jagter kan dan sy selfoon afskakel en vergeet van Facebook, van Twitter en van wat op TV gebeur en van die koerantopskrifte. Aan dié ervaring kan daar nie ’n prys gekoppel word nie. Groete
Rean Steenkamp Redakteur
APRIL 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
5
NUUT NUUT NUUT NUUT NUUT
Trots Afrikaans
Navrae: Nico 082 442 4506
3de laan 243, Bredell, Kempton Park GPS-koördinate: S 26 05 min 31 sek E 28 18 min 19 sek Tel: 011 979 3060 / Sel: 082 442 4506 Maandag tot Vrydag – 08:00 - 17:00 / Saterdae 08:00 - 14:00 Sondae nie oop nie
NUUT 2015 JAG IN AFRIKAANS
WILDEBEES... Bring jagters bymekaar
Kamoefleerdrag
Wildebees ELKE MAN SE NATUUR
GROOTHANDEL: Peter: 083 677 5922 012 542 4156
Taai soos 'n wildebees
So "GROEN" dit groei nog steeds
Grootste verskeidenheid kamoefleerdrag in SA