africa’s
Bowhunter
Broadhead test: Swhacker 100 grain Game ranching – an inconvenient truth Trofee-rooihartbees Namibian impala hunt Archery and people’s personalities
JUNE 2015
VOL 16 - ISSUE 06 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]
Bow test: Elite’s Synergy
Johnny Snyman – Hollywood’s bow maker
The range factor
CONTENTS
5 Kommentaar: Die jagseisoen is op dreef 7 From our readers 8 The range factor – teaching an old dog new tricks 12 Testing the Elite Synergy 16 Archery and people’s personalities 20 An inconvenient truth and the future of South Africa’s wildlife industry 24 The way I see it 25 This works for me 26 Namibian impala with bow and arrow 30 Broadhead test: Swhacker 100-grain mechanical broadhead 35 Field testing SA Ghillie’s camo 39 Readers' trophies 41 Trofee-rooihartbees 45 Grootste Sterkrivierbyeenkoms nog 48 Bucket rat or mouse trap 50 Johnny Longbow’s present 57 Test your knowledge: a quiz about the Nile crocodile 59 Subscribe 62 Bowhunting opportunities 63 Bows for sale 64 Letter from the rookie
Cover image: Rooihartbees. Photo by Johan Swanepoel ©123RF.com.
4
AFRICA’S BOWHUNTER JUNE 2015
Africa’s Bowhunter Magazine cc [CK/] 96/32848/23 PO Box 31688 Waverley, 0135 South Africa Tel: 012 348 5550 Fax: +27 86 615 7044 E-mail: editor@africasbowhunter.co.za Website: www.africasbowhunter.co.za Office address: 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081. PUBLISHER Rean Steenkamp E-mail: editor@africanarcher.com EDITOR Rean Steenkamp E-mail: editor@africasbowhunter.co.za HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITOR Cleve Cheney Cell: 082 922 5547 E-mail: cleve@africasbowhunter.co.za COPY EDITOR Emmerentia Steyn DESIGN AND LAYOUT André van Schaik E-mail: repro@africasbowhunter.co.za REPRODUCTION & PRINTING Formset Print (Pty) Ltd Telephone: 021 507 9000 DISTRIBUTION RNA Distribution Hazel Luüs Tel: 011 248 3639
KOMMENTAAR
AFRICA’S BOWHUNTER
Africa’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.
Die jagseisoen is op dreef D
ie jagseisoen is volstoom op dreef en by Africa’s Bowhunter gebeur daar vanjaar verskeie nuwe dinge. Die tydskrif het weer by HuntEx uitgestal en help ook tans met die boogjagproduksies van die Wild en Wragtig televisieprogram wat binnekort op kykNET uitgesaai word. Teen die tyd dat hierdie uitgawe op die rakke verskyn, het baie boogjagters al hul eerste jagtog agter die rug en ’n hele aantal diere met die boog platgetrek. Te oordeel aan die getal trofeefoto’s wat ingestuur word, word daar gewis vanjaar minder gejag as vorige jare. Die rede is natuurlik die hoë pryse wat wild op veilings behaal weens die teling van kleurvariante. Dié omstrede aangeleentheid is juis deesdae baie op jagters se lippe. Lees Cleve Cheney se siening oor die saak in sy artikel An inconvenient truth. Cleve skryf ook in dié uitgawe in die hoofartikel, The range factor – Teaching an old dog new tricks, oor die vooruitgang in boogtegnologie en hoe dit sy siening verander het oor die afstand waarop wild met die boog gejag kan word. Daar is ook twee jagstories, ’n rooihartbeesjag en ’n impalajag, asook die tweede artikel deur Jeanine van Kradenburg oor kompetisieboogskiet. Harry Marx toets Elite se Synergy-boog, waarmee hy baie beïndruk is, terwyl Cleve skryf oor die 100 grein Swhacker meganiese jagpunt. Gemeet aan die aantal skuts wat onlangs by die jaarlikse Sterkrivier tradisionele boogskietbyeenkoms opgedaag het, is daar ’n groeiende belangstelling in dié sport. Een van die redes is waarskynlik die talle Hollywood-films waarin daar met langboë of kromboë geskiet word. Min mense sal weet dat een van ons plaaslike boogbouers al vir verskeie van hierdie filmproduksies boë gebou het. Lees gerus die artikel op bladsy 50 oor Johnny Snyman, ’n baasboogbouer van Suid-Afrika. Lesers sal oplet dat daar sulke vierkantige swart blokkies by baie van die artikels verskyn. Dit is elektronies leesbare kodes waarmee ’n sogenaamde slimfoon na ’n spesifieke plek op die internet geneem word waar daar beeldmateriaal gesien kan word. Om die kodes te lees en die beeldmateriaal te kan sien, is dit nodig om QRReader van die internet af te laai. Hiermee poog Africa’s Bowhunter om die gedrukte media en die elektroniese media nader aan mekaar te bring. In volgende maand se uitgawe kyk ons na die jag van rooibokke en Harry Marx vertel van ’n groot eland wat hy platgetrek het. Adrian de Villiers skryf oor die redes waarom ’n jaglem ’n bok dood en Luis Pinel bespreek die keuse van jagpunte en pyle vir die skoner geslag. Africa’s Bowhunter wens almal ’n wonderlike jagseisoen toe.
Rean Steenkamp Redakteur
SUBSCRIPTIONS/SMALLS/ ADVERTISEMENTS Santie Liebenberg E-mail: santie@africasbowhunter.co.za ADVERTISEMENTS Lizandré van Rooyen E-mail: lizandre.vanrooyen@gmail.com
JUNE 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
5
2000 Ha of best kept secret in Zululand for bow hunting. www.wowafrica.com / wowafrica@me.com / 0837321179
6
AFRICA’S BOWHUNTER JUNE 2015