africa’s
Bowhunter
Baits Arrows for women Eland- en vlakvarkjag Archery equipment, form and practice Tom Miranda: Scrub bulls
Bowhunting impala
Broadheads
JULY 2015
VOL 16 - ISSUE 07 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]
Bow test: Bowtech’s Boss
Africa’s most demanding animals
3de laan 243, Bredell, Kempton Park GPS-koรถrdinate: S 26 05 min 31 sek E 28 18 min 19 sek
Elke man se natuur
Tel: 011 979 3060 Sel: 082 442 4506 Maandag tot Vrydag: 08:00 - 17:00 Saterdae: 08:00 - 14:00 Sondae nie oop nie
Navrae: Nico 082 442 4506
MENS Camo Hooded Jacket Style Code: WBM012 Sizes: S-5XL
LADIES Camo Cargo Pants Style Code: WBL003 Sizes: 32-42
MENS Camo Shorts
Style Code: WBM007 Sizes: S-5XL
LADIES Camo T-Shirt
Style Code: WBL001 Sizes: S-3XL
MENS Camo Bonded Polar Fleece Style Code: WBM005 Sizes: S-5XL
LADIES Camo Fleece Jacket Style Code: WBL002 Sizes: S-3XL
Grootste verskeidenheid kamoefleerdrag in SA
MENS Camo Bush Jacket Style Code: WBM006 Sizes: S-5XL
CONTENTS
45 News clips
5 Op die pyl se punt...
46 Baits – part 1
7 From our readers
48 Bowhunting impala
8 Africa’s most demanding animals
55 An irresistible temptation
10 Testing the Bowtech Boss
56 Archery and bowhunting: where to begin … never to end – part 1
14 6th sense – fact or fiction? 15 An APP for you smart phone 16 Archery equipment, form and practice 19 What a wonderful world 20 Hunting a big Madala – A Rowland Ward eland bull
57 Test your knowledge 59 Subscribe 62 Bowhunting opportunities 63 Bows for sale 64 Letter from the rookie
24 The way I see it 28 Scrub Bulls – New Zealand DIY Adventure 32 Useful to every hunter 35 Arrows and broadheads for women – a better selection of arrows and broadheads 37 Product review 38 Readers' trophies 40 Broadheads – can we think logically! 42 ABO news 43 Scientifically proven
Cover image: Impala. Photo by Byrdyak ©123RF.com. 4
AFRICA’S BOWHUNTER JULY 2015
Africa’s Bowhunter Magazine cc [CK/] 96/32848/23 PO Box 31688 Waverley, 0135 South Africa Tel: 012 348 5550 Fax: +27 86 615 7044 E-mail: editor@africasbowhunter.co.za Website: www.africasbowhunter.co.za Office address: 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081. PUBLISHER Rean Steenkamp E-mail: editor@africanarcher.com EDITOR Rean Steenkamp E-mail: editor@africasbowhunter.co.za HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITOR Cleve Cheney Cell: 082 922 5547 E-mail: cleve@africasbowhunter.co.za COPY EDITOR Emmerentia Steyn DESIGN AND LAYOUT André van Schaik E-mail: repro@africasbowhunter.co.za REPRODUCTION & PRINTING Formset Print (Pty) Ltd Telephone: 021 507 9000 DISTRIBUTION RNA Distribution Hazel Luüs Tel: 011 248 3639 SUBSCRIPTIONS/SMALLS/ ADVERTISEMENTS Santie Liebenberg E-mail: santie@africasbowhunter.co.za
KOMMENTAAR
AFRICA’S BOWHUNTER
Africa’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.
Op die pyl se punt... D
it is die punt van die pyl wat die belangrikste is. Wat heel voor is, is immers wat saak maak. Of wat dink jy? Hier praat ek van jagtoerusting. Natuurlik is skootplasing baie belangrik, maar as ’n mens dit reeds onder die knie het, dán is dit jou toerusting wat die deurslag gee. Jy moet ’n boog gebruik waarin jy vertroue het en wat akkuraat kan skiet. Jy moet ook skootplasing oefen om seker te maak die pyl tref waar jy mik. Jy moet jou prooi met oorleg kies, een wat reg staan, en jy moet weet waar om te mik om ’n doodskoot te skiet. Maar al doen jy alles reg, kan jou pyl jou steeds kelder. Die pyl is miskien te lig of te slap, of dalk is jou jagpunt stomp. As jy nie ’n goeie skut is nie, jou boog erg stadig is of al jou pyle te slap of te lig is, kan sake nog reg verloop indien jy ’n nabyskoot doen en jou jagpunt vlymskerp is. Maar al is al die ander dinge reg en skiet jy met die nuutste en vinnigste boog, maar jou jagpunt werk nie, het jy probleme. Dan gaan jou bok baie ver hardloop voor jy hom kry. Die keuse van ’n jagpunt is daarom van die uiterste belang. In hierdie uitgawe vertel dr. Adrian de Villiers hoe ’n jagpunt ’n bok doodmaak. Met dié inligting in die hand kan jy self besluit watter jagpunt die taak die beste gaan verrig en maak dit hopelik jou keuse makliker. Jan Herholdt skryf waarom hy dink ’n meganiese jagpunt ’n beter keuse as ’n vastelemjagpunt is. Jagpunte is gewis ’n baie emosiebelaaide onderwerp en ons voorsien heelwat kommentaar op laasgenoemde artikel. Harry Marx skryf oor die Bowtech Boss wat hy getoets het, asook oor ’n groot eland wat hy met die boog geskiet het. Watter bok is die moeilikste om plat te trek? Lees gerus op bladsy 8 wat Fritz Rabé daaroor skryf en besluit of jy saamstem. Hy skryf ook oor die sesde sintuig – daardie gevoel wat ’n mens soms kry; ’n krieweling in jou nek wat jou op jou hoede stel. Het jy dit al ervaar of is dit net verbeelding? Jeanine van Kradenburg skryf in haar derde aflewering dat goeie toerusting baie belangrik is vir ’n boogskut wat goed wil vaar in kompetisies. Sy vertel ook meer oor skietvorm en hoe om te reg te oefen. Ander interessante artikels is Tom Miranda se vertelling oor sy jagervarings, Cleve Cheney s’n oor hoe om rooibokke te jag en Malcolm Thomas oor sy voorliefde om vlakvarke plat te trek. Lees gerus ook meer oor dr. De Villiers se siening oor duurder wild en die fantastiese aanbod wat hy maak aan jagters wat regtig nie ’n jagtog kan bekostig nie. Geniet die res van die jagseisoen!
Rean Steenkamp Redakteur
ADVERTISEMENTS Lizandré van Rooyen E-mail: lizandre.vanrooyen@gmail.com
JULY 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
5
Trots Afrikaans
Navrae: Nico 082 442 4506
Maandag tot Vrydag – 08:00 - 17:00 Saterdae 08:00 - 14:00 Sondae nie oop nie
Nou in 5... Stalker... ...Vellie
...”Slip-on”
...Ratel 7” • Wildebees- of
Koedoeleervoering
• Polyurethane wig
Spoorloos 6”... • Wildebeesleer • 2de Laag wildebeesleer • Geheuespons-binnesool met
kalfsleervoering • Italiaanse voetbord • Dubbele vrotweer stiksels • 12 mm plantation crépe
So taai soos 'n wildebees
Loop so sag jy dink jy’s kaalvoet Grootste verskeidenheid kamoefleerdrag in SA
3de laan 243, Bredell, Kempton Park / GPS-koördinate: S 26 05 min 31 sek, E 28 18 min 19 sek Tel: 011 979 3060 / Sel: 082 442 4506