Game & Hunt - November 2015

Page 1

VOL 21/11

Vol 21/11

Other Southern African Countries

R33,33 (Tax excl)

R38,00

BTW-ING VAT-INC

Swedish grouse hunting How to hunt grysbok

Caesar Guerini Shotgun Test

Waar begin probleme met wildboerdery?

SAKEPLANNE

– amper daar!

www.wildlifehunt.co.za

NOVEMBER 2015

WILD & JAG / GAME & HUNT

NOVEMBER 2015

Die jagluiperd LIVE-GAME TRADE UP OR DOWN?


2

GAME & HUNT NOVEMBER 2015


WILD & JAG NOVEMBER 2015

3


Inhoud Contents

ALLERLEI / MISCELLANEOUS

WILD & JAG 20 jaar gelede – Jag WILD & JAG 20 jaar gelede – Wild WILD / GAME

Die jagluiperd Jagtrofeegids

58 94

7

Jagredakteursbrief – Beter struktuur, beter tydskrif 8 Hulde aan Hennie Erasmus 18 Wildman-pryswenners 18 Jagwenke – Noodhulp vir jagters: Skerpioensteke 24 Nicola jag in Botswana – Roep van die jagveld 28 Universal Sportsman Channel – easy with hand-held devices 30 16” Springbok Trophy in the Salt 32 Farewell to Basie Maartens 38 Waterbuck and a double rife 42 Binocular product test – The Bushnell Fusion 1 Mile 51 Synthetic animal for ballistic testing 52 A Swedish grouse-hunting experience 54 Driven hunt – sharp reaction 60 Spesie-spesifieke jag – Die grysbok 62 Chasa se Junior Jagter-wenner Dan Conradie 66 ’n Slang in die gras 69 Jaglegendes – Pottie Potgieter 72 Chasa – SA hunters, you are being watched 76 Jaggeleenthede 80 Jagfotogalery 82 GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION

Bullet Talk Kalibers & ammunisie – Die .470 Nitro Express, uitgediende .475-kalibers en die Rigby-geskiedenis Caesar Guerini Figura – a worthy competitor Toonbankstories – ’n Gejaag na wind …

20 36 46 49

WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & -BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING

Veilingsuitslae 87−90,139,146,147 Veilingsverslae: Thaba Tholo 91 Trophy Breeders 118 Piet Warren 120 Stud Game Breeders 125 Golden Breeders 126 Wintershoek 132 Buffalo Ranch 143 Live-game trends – up or down? 96 Die bewerasie en die ekonomie 100 Sakeplanne (5) – Dit kan werk! 103

So sê die Here …: Ploeg vir julle ’n braakland en moenie in die dorings saai nie. Wy julle aan die diens van die Here, en verwyder alle ontrou uit julle harte … − Jeremia 4:3,4

Die jagluiperd het in Afrika ontwikkel en was sowat 400 jaar gelede nog talryk in die sentrale en westelike dele van Indië, maar daar is min jagluiperds in Asië oor. Die verspreiding in Afrika is gefragmenteerd weens die vernietiging van hul habitat maar hulle is nog talryk in Oos-Afrika en dele van Namibië. Lees meer op bl 14. Foto: © Ariadne van Zandbergen / AfriPics

14

JAG / HUNTING

Uit die Woord

Cover / Voorblad

Inbreeding of wildlife Risikobestuur van wild (7A) – Diere se keuse van besluit Legislation – Entrepreneurs dealing as companies Gehalte-wildsvleis (6) – Verkoeling Vroeë rolspelers in die Suid-Afrikaanse wildbedryf – Andrew Conroy Eco-bush – Is bigger really better? Mike Gcabo – Game breeding a viable alternative Die impak van klein plantvreters op wildplase Waar begin probleme met wildboerdery? Wildbemarking-advertensies – indeks

107 108 113 115 122 128 130 134 136 157

NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION

Proactive Anti-poaching – Observation posts, sweeps and ambushes Weskusbetowering – Richtersveld Natuurlewe-pitkos – Trots van die bos en tros

140 148 127

GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL

Briewe Teken in en wen! / Subscribe and win! WILD & JAG digitaal en op Facebook! 4x4 – Ons toets nuwe bande Kook saam – Wildspastei-verskeidenheid Boeke Organisasies – Kontakbesonderhede

13 26 27 152 155 184 185

82

WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir

op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestem-

die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen

ming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum

wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere

60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits

en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe

volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en

artikels en rubrieke.

-datum gegee word.

Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde

Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te

jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit

verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die

redaksioneel en finansieel onafhanklik.

inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is

Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag

nie noodwendig die mening van die blad nie.


Kommentaar

REDAKSIONEEL • EDITORIAL

Hoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher Jan van der Walt janlouis@wildlifehunt.co.za / editor@wildlifehunt.co.za Bestuurder • Manager: Advertensies, Bemarking, TV-reeks & MASTERSHOT Advertising, Marketing, TV Series & MASTERSHOT Hennie van der Walt Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145 hennie@wildlifehunt.co.za Redakteur: Jag, Wapens & Ammunisie Editor: Hunting, Guns & Ammunition Stefan Fouché stefan@wildlifehunt.co.za Redakteur: Spesiale artikels • Editor: Special articles Ilse Davis, ilse@wildlifehunt.co.za Produksieredakteur • Production editor Lynette van Hoven Tel: (012) 348-5550 / editor@wildlifehunt.co.za Assistentproduksieredakteur • Assistant Production editor Itha Kieser Mederedakteurs • Co-editors Voertuie • Vehicles: Francois Rossouw Dieregesondheid • Animal Health: Dr Johan Kriek Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven PRODUKSIE • PRODUCTION Uitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie Kunskonsultant • Art consultant: Alan Ainslie Drukker • Printer: Paarl Media Midrand Webwerf • Website: Johan Meintjies / johan@infinit8.co.za

ADVERTENSIES & BEMARKING • ADVERTISING & MARKETING Jan van der Walt / Hennie van der Walt Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526 janlouis@wildlifehunt.co.za KLEINADVERTENSIES / SMALLS Lindie van der Westhuizen 082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 lindie@wildlifehunt.co.za EXPO & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator Hanlie Delport 082 908 2295 / Tel: (012) 348 5550 hanlie@wildlifehunt.co.za BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekening MANAGER: Administration, accounts & subscription Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550 Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217 wendy@wildlifehunt.co.za VERSPREIDING • DISTRIBUTION Hazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / hazelh@rnad.co.za

UITGEWER • PUBLISHER JLO UITGEWERS • JLO Publishing vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC (CK/92/19549/23) Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 0102 1ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri) Faks/Fax: (012) 348-5551 E-pos/E-mail: janlouis@wildlifehunt.co.za Web: www.wildlifehunt.co.za

Comment

ONAANVAARBARE VOORSITJAG

Daar is wettige en eties aanvaarbare metodes van voorsitjag, maar die gerapporteerde geval in Limpopo-provinsie, waar ’n buitelandse jaggroep by die voorsitskiet van ’n verskeidenheid wildsoorte betrokke was, moet ten sterkste bevraagteken word. In die groot, oop ruimtes van die Kalahari, Karoo of Vrystaatse vlaktes, waar die praktyk van loop en bekruip vir byvoorbeeld springbokke onprakties is vir jag- of uitdundoeleindes, is voorsitjag die aangewese metode vir veiliger en sekuurder skootplasing oor korter afstande. In Europa, waar bosvarke in sommige gebiede ’n plaag geword het en selfs voorstedelike gebiede binnedring, is voorsitjag ’n algemene praktyk om getalle uit te dun. In die Skandinawiese lande soos Finland, waar die bewaringsowerheid jaarliks bepaal hoeveel Europese elande (moose) uitgedun moet word, word voorsitjag suksesvol toegepas. Wat die onderhawige Limpopo-insident betref, moet die natuurbewaringsowerheid wat by die voorsitjag verteenwoordig was deur die nasionale departement van omgewingsake asook deur die Limpopo-bewaringsowerheid, antwoorde verskaf oor die nakoming van wetlike vereistes ten opsigte van ’n gelisensieerde jagondernemer, permitte, ens, asook oor die etiese aanvaarbaarheid van hierdie jagmetode in daardie spesifieke bosveldomgewing. Daarbenewens moet die rol van Carte Blanche, wat versoeke om meer inligting oor die jag en ’n aanbod van samewerking deur SA Jagtersen Wildbewaringsvereniging geïgnoreer het, ernstig bevraagteken word. Dit word nou mode by die media om ten spyte van oorweldigende getuienis oor die positiewe uitwerking van jag op bewaring in Suid-Afrika, voort te gaan met emosionele aanslae om jag in die algemeen verdag te maak. Jan van der Walt Hoofredakteur / Editor-in-chief

UNACCEPTABLE DRIVEN HUNTING There are legal and ethically acceptable methods of driven hunting, but the reported case in Limpopo Province, where a group of foreign hunters were involved in the driven hunting of a variety of game species, should be strongly questioned. In the vast, open spaces of the Kalahari, Karoo or Free State flats, where the practice of walking and stalking springbok, for example, is impractical for hunting and culling purposes, driven hunting is an appropriate method for safer and more accurate shot placement over shorter distances. In Europe, where bushpigs have become a pest in some areas and are even invading suburban areas, driven hunting is a common practice to reduce populations. In the Scandinavian countries like Finland, where conservation authorities determine how many moose should be culled each year, driven hunts are implemented successfully. With regard to the recent Limpopo driven-hunt incident, the conservation authorities that were represented at this hunt by the national department of environmental affairs and the Limpopo conservation authorities, should provide answers regarding compliance with legal requirements for a licensed hunting outfitter, permits, etc, as well as the ethical acceptability of this hunting method in that specific bushveld environment. In addition to this, the role of Carte Blanche, who ignored requests for further information about the hunt, as well as an offer by the South African Hunters and Game Conservation Association to collaborate, should be strongly questioned. Despite overwhelming evidence of the positive effect of hunting on conservation in South Africa, it has become fashionable for the media to continue emotional onslaughts in order to cast suspicion on hunting in general.

GAME & HUNT is an independent monthly publication for

tion may be reproduced in any way without the written per-

the broad game industry in South Africa, promoting the sin-

mission of the publisher. Short text extracts of not more than

ergy between game production, hunting and conservation.

60 words may be used without prior permission provided

Hunters, game ranchers and nature conservationists are

the author, the magazine name and date of publication are

served with quality informative articles and columns.

acknowledged.

While GAME & HUNT operates in close cooperation with or-

The editor reserves the right to change and/or shorten

ganised hunters, game production and nature-conservation

articles. The publisher accepts no responsibility for the

organisations, it is editorially and financially independent. Copyright of all content is reserved. No part of the publica-

content of advertisements. The opinions of contributors are

WILD & JAG NOVEMBER 2015 not necessarily those of the magazine.

From the Scriptures

This is what the Lord says: “Break up your unplowed ground and do not sow among thorns. Circumcise yourselves to the Lord, circumcise your hearts” 5 – Jer.4:3,4


6

GAME & HUNT NOVEMBER 2015


Trophy Guide CATEGORY

INCHES CHASA

CHASA RECORD

YEAR

INCHES ROWLAND WARD

ROWLAND  WARD RECORD

YEAR

Blesbok

16.5

1998

16.5

14

2000

14

Cape red hartebeest

23

15 /4

205/8

1988

Bontebok

195/8

1976

23

29.5

1977

Common reedbuck (rietbok)

14

265/8

1983

14

28

7

1968

28

Duiker – Blue

1.75

37 /8

191/2

2013

Common waterbuck *

187/16

1998

1.75

4.75

1989

4.5

Duiker – Red *

2.5

73/4

27/8

1972

Duiker – Grey – Common – Bush *

21/8 31/4

1991

2.5

1970

4 /4 1

1993

3

41/8

21/2

1994

471/2

1983

13/8

117/8

1994

61/4

1986

30 /8

1986

91/2

1995

201/8

1984

25 /8

1990

175/16

3

Grysbok – Cape

3

Grysbok – Sharpe’s

1.5

Gemsbok (Cape oryx)

40

Grey rhebok (ribbok)

7

Klipspringer

4.25

Lechwe – Red * Exotic

25

Lechwe – Kafue

30

Mountain reedbuck (rooiribbok) *

7.25

Oribi (oorbietjie) *

5

5.5

Puku

17

Southern impala (rooibok) *

23.5

(Angolan) impala – black-faced

21

Southern roan (bastergemsbok) *

26

Springbok

13.5

Steenbok

4.5

331/2

1964

611/16

1963

287/8

1996

5

163/4

1977

391/4

1950

71/8

1921

1988

41/8

1967

40

49.5

1985

77/8

117/8

1994

26

35

unknown

297/8

37

1980

67/8

10

1972

57/8

7.5

1898

167/8

1985

235/8

221/8

2003

20 /8

307/8

27

263/4

39

1906

201/2

2014

41/8

7

311/8

1969 1998

14

67/8

1997

4.5

63/8

75/8

1993

1991

2013

Suni – Livingstone

3

3

2013

14.5

4 /8

1976

Tsessebe (basterhartbees)

18¼

1998

15

18.5

1934

Typical sable (swartwitpens) *

40

1971

15

417/8

553/8

1898

Bushbuck – South African *

497/8

Bushbuck – Chobe *

14

Nyala

26

17 /8

Southern greater kudu*

53

Cape eland *

47 /2

6711/16

1

1913/16

15

1992

14

321/4

1999

27

1996

42 /2

1977

537/8

5

1

1992

1

35

217/8 19 /8 5

2013 2006

33

2013

737/8

1963

466/8

2013

Zambezi sitatunga (waterkoedoe) * 26 30 1989 271/8 32.5 1966 ___________________________________________________________________________________________________________ Blue wildebeest (brindled gnu) * 28 317/8 1982 28.5 36 2013 Cape buffalo 40 498/16 1987 42 64 1946 ___________________________________________________________________________________________________________ Black wildebeest – White-tailed gnu 25 321/2 1971 227/8 307/8 2004 ___________________________________________________________________________________________________________ White / square-lip rhino 26 317/8 1985 28 621/4 1898 Warthog – upper tusk 13.5 19 1978 13 24 1921 ___________________________________________________________________________________________________________ Bushpig – lower tusk 6 95/16 1992 5.5 121/4 2014 ___________________________________________________________________________________________________________ Fallow deer – introduced 25 3413/16 1985 251/4 321/4 2004 ___________________________________________________________________________________________________________ Crocodile – Nile 29” (skull) 401/4 1995 14 ft 17 ft 87/8” 1997 Different recognised subspecies * Familiarise yourself with the different METHODS of measuring in each category.

1 inch = 2.54 cm 1 centimetre (cm) = 10 mm = 0.3937 inches

WILD WILD & JAG NOVEMBER & JAG JUNIE 2015 2015

7 7


Beter struktuur, beter tydskrif

D

ie “Smarties-boks”-bokke – dit was die laaste paar maande ’n groot besprekingspunt wanneer die tydskrif se naam opgeduik het. Negatiewe kommentaar vanuit verskeie oorde (jagters sowel as wapenhandelaars) dui op een ding: Die manne wil ’n jagtydskrif koop; hulle het geen behoefte om te weet hoeveel miljoen wie vir watter bok betaal het nie. Die manne wat positiewe kommentaar het, hou dit gewoonlik vir hulself en dit is dus moeiliker om te meet as die negatiewe kommentaar. Ons het besluit om die ouens wat voel die boek se “jag”-afdeling word verwaarloos, se insette in ag te neem en te kyk hoe ons aan beide partye reg kan laat geskied. Een ding waaroor almal móét saamstem, is dat jag en wildboerdery nie van mekaar losgemaak kan word nie. Beide partye het mekaar bitter nodig om ’n rooskleurige jagtoekoms in Suid-Afrika te verseker. Diegene wat die WILD & WRAGTAG-program op kykNET volg, sou ’n paar weke gelede oom Dries Visser se uitlatings oor presies hierdie onderwerp gehoor het. Die jagters en wildboere het mekaar nodig. Wildboerdery het die laaste paar dekades ongelooflik baie tot die jagbedryf in Suid-Afrika (en basies die hele Suider-Afrika) bygedra. Of ’n individu met die moderne, duur en

8

skaarswildtelery saamstem of nie, is nie hier ter sprake nie. Die jagbedryf groei danksy wildtelery en dit is vir beide partye baie voordelig. Om dus ’n bietjie meer struktuur aan WILD & JAG-tydskrif te gee en sodoende albei partye te akkommodeer, het ons redaksiespan besluit om dit in vier afdelings te verdeel: 1. Jag: Dit sluit jagstories (trofee sowel as biltongjag), promosieartikels van handelaars, toerusting en produktoetse, en advertensies in. Dis alles jagverwant en bedoel vir die JAGTER. Dit sluit alles in tot by elke maand se jagfotogalery. 2. Wildboerdery: Dit behels alle aspekte van wildproduksie soos teling, voeding, veeartseny, bestuur, wildvang, vervoer, ens, plus die gepaardgaande advertensies hiervoor. Alles nuttige inligting vir die wildboer, maar tog ook interessanthede vir die jagter sodat hy ’n bietjie in die wildboer se skoene kan staan en sien wat agter die skerms aangaan ten einde sy jagdrome te verwesenlik. Hierdie afdeling verskaf ook perspektief rakende die onkostes en uitgawes om ’n winsgewende wildplaas aan die gang te hou. Hierdie deel strek van net ná die jagfotogalery tot by

die wildbemarkingsindeks. 3. Wildbemarking: Alle veilingsadvertensies en gepaardgaande bemarkingsinligting is vanaf die Augustusuitgawe bymekaar geplaas, selfs met sy eie inhoudsopgawe vir bemarkingsadvertensies. Dit gee lekker struktuur aan hierdie afdeling, ook omdat ’n mens nie hoef rond te blaai tussen artikels nie. Bemarkingsadvertensies verskyn nou almal bymekaar. 4. Bewaring: Jagters sowel as wildboere is bewaarders en WILD & JAG asook WILD & WRAGTAG illustreer die sinergie wat tussen jag, wildproduksie en bewaring bestaan. Hierdie artikels en inligting kom regdeur die tydskrif voor. Die jagafdeling het die laaste vier maande sommer lekker baie leesstof vir die biltongjagter gebied, en ek kan ons lesers verseker dat ons poog om dit met elke uitgawe te verbeter. Ek sal enige terugvoer van ons lesers in hierdie verband verwelkom. Jagtersgroete! 3 Stefan Fouché

REDAKTEUR: JAG, WAPENS EN AMMUNISIE

stefan@wildlifehunt.co.za


WILD & JAG NOVEMBER 2015

9


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.