Vol 22/03 MARCH / MAART 2016
Other Southern African Countries R35,96 (Tax excl)
R41, OO
BTW-ING VAT-INC
HUNT Namibië-jag: • Rooihartbees • Springbok
Blaser R8
• Gemsbok
Biltong hunting and the Rand 2016 Outlook for wildlife prices
9 771025 422016
16003
www.wildlifehunt.co.za
Wildlife Ranching in Namibia
Fokus op
Namibië
2
GAME & HUNT MARCH 2016
WILD & JAG MAART 2016
3
Inhoud Contents Cover / Voorblad Gemsbok Photo: © Morkel Erasmus / AfriPics; Rifle: Blaser R8 – more on p 70
31 43 50 61 67 70 72
ALLERLEI / MISCELLANEOUS
WILD & JAG – Toeka se dae / Days of yore: 81 Jag 151 Wild WILD / GAME
14 Die springbok
FOKUS OP NAMIBIË 12 12 18 22 34 62 76 88 89 90 92 114 124 132
Namibië-brief − Jagredakteur Namibië-veldskietkalender Kalahari-dagboek Bullet Talk Hunting specific species – The gemsbok Rooies met eerste lig Kuduberg se monsterspringbokke Namibië-veldskiet – Hentiesbaai Napha motion on colour variants SCI – fotobeeld Jagfotogalery Goue leeus, rooijakkalse en groen mites Weidingsriglyne vir die Kalahari – Deel 1 Namibia … Land of the Brave
JAG / HUNTING
32 33 41 48 52 65 74 75 82 84 85 86
KZN Ope – Veldskiet skop af! Why do hunters hunt? Jagwenke – Noodhulp vir jagters – Skietwonde Dallas Safariklub 2016 Konvensie Jaglegendes – Japie Nel Leopard hunting banned ... or not? Dallas Award for Flack Captive-lion hunting Biltong hunting report 2015 Chasa CEO Letter Chasa – SAFA attends IAF meeting Jaggeleenthede
GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION
29 SKB – iSeries rifle case product test
Uit die Woord
Die Here sê: “Ek stuur ’n leër en niemand sal uit hulle hande bly nie. Die soldate sal net soos vissermanne maak. Hulle sal die mense van Juda soos visse vang. Ek maak hulle ook soos jagters wat die mense van Juda in die berge sal jag, op heuwels en in rotsskeure – Jeremia 16:16
Nightforce NXS riflescope tracking test PMP ProAmm skietkompetisie Shot Show in Las Vegas ATN-X Sight Test Toonbankstories – Bokveld toe of nie ... Blaser – The rifle that does it all Lynx Promotion − A-grades for Lynx LX3 riflescopes
WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & -BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING
96 Live Wildlife Trade Outlook: 2016−2017 101 Droogte – hoe lyk dinge vir wild en jag? 104 Economy – Tax and personal income distribution 106 Risikobestuur van wild (9) – Veilings – Beste praktyk van koopooreenkomste 110 Wenke oor uitdagings en aanpassings in droogte 122 Wetgewing – Veilige vervoer en stoor van vuur wapens 123 Wildlife – The key to prosperity in rural communities 128 Gehalte-wildsvleis (10) – Vleissnitte en hul eienskappe 130 Chemvet se Hinge-Joint blokdraadheinings 135 Intensiewe en semi-intensiewe wildproduksie – Die grysduiker 138 Teelgene soos min 140 Ekobos – Droogtebestuur 152 Manna vir die boere 215 Crous-broers have come a long way 155 Wildbemarking-advertensies – indeks NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION
118 Proactive Anti-poaching – Use of tracker dogs 142 Uitheemse indringerplante Deel 8 – Australiese akasias 146 EWT − A tale of three cheetah brothers 147 Natuurlewe-pitkos – Gesoute geheimenisse 148 Weskusbetowering – Sperrgebiet 154 Renosterhoring-besluit 245 Sociable weaver – Bird of the Year GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL
9 26 27 263 265 267 268
Briewe Teken in en wen! / Subscribe and win! WILD & JAG digitaal en op Facebook! 4x4 – Vrystaat / KZN-grens Kook saam – Springbokboud-verskeidenheid Boeke Organisasies – Kontakbesonderhede
WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir
op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toe-
die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen
stemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum
wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere
60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits
en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe
volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam
artikels en rubrieke.
en -datum gegee word.
Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde
Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander
jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is
en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoorde-
dit redaksioneel en finansieel onafhanklik.
likheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van
Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag
medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.
Kommentaar
REDAKSIONEEL • EDITORIAL
Hoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher Jan van der Walt janlouis@wildlifehunt.co.za / editor@wildlifehunt.co.za Bestuurder • Manager: Advertensies, Bemarking, TV-reeks & MASTERSHOT Advertising, Marketing, TV Series & MASTERSHOT Hennie van der Walt Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145 hennie@wildlifehunt.co.za Redakteur: Jag, Wapens & Ammunisie Editor: Hunting, Guns & Ammunition Stefan Fouché stefan@wildlifehunt.co.za Redakteur: Spesiale artikels • Editor: Special articles Ilse Davis, ilse@wildlifehunt.co.za Produksieredakteur • Production editor Lynette van Hoven Tel: (012) 348-5550 / editor@wildlifehunt.co.za Assistentproduksieredakteur • Assistant Production editor Itha Kieser Mederedakteurs • Co-editors Voertuie • Vehicles: Francois Rossouw Dieregesondheid • Animal Health: Dr Johan Kriek Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven PRODUKSIE • PRODUCTION Hoof: Grafiese & Mediaontwerpdienste • Head: Graphic & Media Design Services: André van Schaik Tel: (012) 348 5550 Uitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie Kunskonsultant • Art consultant: Alan Ainslie Drukker • Printer: Paarl Media Midrand Webwerf • Website: Johan Meintjies / johan@infinit8.co.za Inligting & navrae • Information & enquiries Santie Liebenberg Tel: (012) 348 5550
ADVERTENSIES & BEMARKING • ADVERTISING & MARKETING Jan van der Walt / Hennie van der Walt / Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526 janlouis@wildlifehunt.co.za KLEINADVERTENSIES / SMALLS Lindie van der Westhuizen 082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 lindie@wildlifehunt.co.za
BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekening MANAGER: Administration, accounts & subscription Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550 Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217 wendy@wildlifehunt.co.za VERSPREIDING • DISTRIBUTION Hazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / hazelh@rnad.co.za
UITGEWER • PUBLISHER JLO UITGEWERS • JLO Publishing vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC (CK/92/19549/23) Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 0102 1ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri) Faks/Fax: (012) 348-5551 E-pos/E-mail: janlouis@wildlifehunt.co.za Web: www.wildlifehunt.co.za
Comment
Biltongjagbedryf Die jongste verslag (2015) van die Eenheid vir Toerismenavorsing in Ekonomiese Omgewings en Samelewings (TREES) getiteld “Nasionale Profiel en Ekonomiese Impak van Biltongjagters in Suid-Afrika”, wat gedeeltelik vrygestel is, bied waardevolle perspektiewe oor die waarde van die bedryf ten opsigte van bewaring, waarheen die tendense neig en welke proaktiewe optrede nodig is. ’n Baie belangrike bevinding is dat die breë samelewing, bewaring en talle aspekte van die ekonomie grootliks by die jagbedryf baat. Aan die negatiewe kant is daar ’n aantal bevindings wat dringend aangespreek moet word. Met wildboere wat hul al hoe meer op buitelandse jagters toespits, trek die plaaslike jagter aan die kortste ent. Ons jagters het ’n beperkte begroting wat veroorsaak dat hulle onder huidige ekonomiese omstandighede gedwing word om minder te jag. Plaaslike biltongjagters is van mening dat wildboere nie genoeg waardering het vir hul rol as verskaffers van ’n belangrike diens nie. Volgens die verslag is dit ’n groot fout dat daar nie voldoende in plaaslike jagters se behoeftes voorsien word nie. Die verslag spreek ook jagters aan en maan dat hulle meer bewus moet wees van die beeld van jagters en van die bedryf wat hulle daarstel. Daar moet versigtigheid aan die dag gelê word met die gebruik van die sosiale media. Wildboere en jagters is die groot rolspelers van die bedryf wat die vaandel van ekonomies volhoubare benutting van ons wildlewe dra ten bate van bewaring in die algemeen. Mag hierdie verslag bydra om hulle nader aan mekaar te bring. Jan van der Walt Hoofredakteur / Editor-in-chief
Biltong hunting industry The latest report (2015) of TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society) entitled “National Profile and Economic Impact of Biltong Hunters in South Africa”, which has been partly released, offers valuable perspectives on the value of the industry with regard to conservation, the latest trends, and proactive steps that are required. A very important finding is that society in general, conservation and many facets of the economy are benefiting from the hunting industry to a large extent. On the downside, there are several findings requiring urgent attention. With game ranchers increasingly focusing on foreign hunters, local hunters are coming off second best. Our hunters have a limited budget, forcing them to hunt less under current economic circumstances. Local biltong hunters believe that game ranchers do not fully appreciate their role as providers of an important service. According to the report, it is a big oversight that the needs of local hunters are not sufficiently met. The report also addresses hunters, urging them to be more aware of the image of hunters and of the industry that they portray. Great caution should be exercised when using the social media. Game ranchers and hunters are the major role players of the industry, the flagbearers of economic sustainable utilisation of our wildlife for the benefit of conservation in general. Hopefully this report will bring them closer together.
GAME & HUNT is an independent monthly publication for
tion may be reproduced in any way without the written per-
the broad game industry in South Africa, promoting the sin-
mission of the publisher. Short text extracts of not more than
ergy between game production, hunting and conservation.
60 words may be used without prior permission provided
Hunters, game ranchers and nature conservationists are
the author, the magazine name and date of publication are
served with quality informative articles and columns.
acknowledged.
While GAME & HUNT operates in close cooperation with or-
The editor reserves the right to change and/or shorten
ganised hunters, game production and nature-conservation
articles. The publisher accepts no responsibility for the
organisations, it is editorially and financially independent.
content of advertisements. The opinions of contributors are
Copyright of all content is reserved. No part of the publica-
not necessarily those of the magazine.
WILD & JAG MAART 2016
From the Scriptures Behold, I will send for many fishers, said the LORD, and they shall fish them; and after will I send for many hunters, and they shall hunt them from every mountain, and from every hill, 5 and out of the holes of the rocks − Jeremiah 16:16
Books War Stories AL Venter R235 African Stories AL Venter R235 Gunship Ace AL Venter R235 Sands of Silence (On Safari in Namibia) Peter Hathaway Capstick R500 Kamchacha (Rhodesian Game Ranger) Bryan Orford R175 A Ranging Son John Osborne R150 Mpunzi (Dawn of a New Era) Ian Fleming Simpson R250 Hunting the Spiral Horn Peter Flack KUDU R575 • BUSHBUCK R695 • ELAND R575 • SITATUNGA R695
10% OFF ON ALL OTHER BOOKS!! Genuine Leather Travel Bags & Handbags LASON Leather Travel Bag – • Large R2,700 • Medium R2,350 LASON Handbags – • Large R899 • Medium R685
Cheddite Shotgun Ammo • Sporting 7.5 24gr R950/250 • Sporting 7.5 28gr R980/250
Congratulations Alwyn Rautenbach! Our January R500 gift voucher winner
Subscribe to our mailing list at www.zimbi.co.za and enter our monthly R500.00 gift voucher draw. Prices valid from 20 February to 31 March 2016 while stocks last. Should items need to be mailed or couriered, mailing/courier costs will be incurred, which are excluded from the prices quoted.
6
Zimbi Ad 275x210mm_03/16.indd 1
GAME & HUNT MARCH 2016
1/20/16 2:33 PM
WILD & JAG MAART 2016
7
8
GAME & HUNT MARCH 2016
Middeweg
E
k het jul artikel oor “Thermal Ballistics” in die Oktober 2015-tydskrif baie geniet. Die verduideliking tussen flat base- en boat tail-punte en elkeen se voor- en nadele het my laat wonder of daar nie ’n middeweg tussen dié twee soorte punte is nie? Een wat mens die voordele van beide bied? In vandag se moderne wêreld word plastiek nie meer net vir inkopiesakke gebruik nie, maar vir vele meer applikasies, en dít het my laat dink. Sou dit nie moontlik wees om ’n flat basedoppie van plastiek te maak wat agter op ’n boat tail-rondte kan pas nie? Die plastiekdoppie kan afval sodra dit die loop verlaat. My gedagte rondom die plastiekdoppie is dat mens die voordele van die flat base-rondte kry wat die loop verlaat met minder vuil lug voor die rondte soos dit die loop verlaat. Oomblikke later val die doppie dan af en die voordele van ’n boat tail-rondte neem oor, hopelik met die voordeel dat die rondte vinniger “aan die slaap raak” as ’n standaard-boat tail. Baie dankie vir julle puik tydskrif. Groete, Danie Mouton Ek dink die een groot aspek wat gaan pla, is die gekontroleerde “afval” van die plastiekdoppie. Maar wie weet, dalk sit jy hier ’n paar slim manne aan die dink! – Stefan Fouché, Redakteur: Jag, Wapens en Ammunisie
Agterblad-dilemma
E
k koop die WILD & JAG-tydskrif sedert die eerste uitgawe wat verskyn het. Dit was nog voordat ek en my man geseën was met die geboorte van twee seuns – die oudste nou reeds 24 jaar en reeds werksaam. WILD & JAG was ons “gesinstydskrif”
en het ons gehelp om dieselfde liefde en waardering wat ons vir die natuur het, aan ons kinders oor te dra. Ons is almal jagters en u tydskrif stimuleer ons etiese jagpraktyke. Weens werksdruk het ek nie die November 2015-uitgawe, wat ek deur die pos ontvang, oopgemaak nie. Tydens ons familiekuier gedurende die Kersseisoen, vra my oudste vir my of ek die agterblad-advertensie gesien het. Hy het die betrokke uitgawe gekoop met sy swaar verdiende salaris. Hy wys my dit toe en het sy ontsteltenis uitgespreek. Ek was geskok! Weliswaar baie mooi gravering en puik vakmanskap, maar dit is my beskeie mening dat dit nie tuishoort by ’n tydskrif soos WILD & JAG nie. Dit is een van min tydskrifte waar daar nog ’n Skrifgedeelte in verskyn en ’n advertensie soos hierdie doen afbreuk aan die standaard van die tydskrif. Ag, en gun my asseblief net een ou klein versoekie oor ’n baie kontroversiële saak: Ek vereenselwig my met diegene wat nog baie skepties staan teenoor die volskaalse bemarking van al hierdie kleurvariante. Deon Furstenburg se artikel het goeie lig daarop gewerp. Hiermee my versoek: Is dit enigsins moontlik om al die advertensies en bemarkingsbladsye saam in een gedeelte van die tydskrif te plaas sodat dit ’n mens nie so onderbreek wanneer jy die tydskrif lees nie? Dankie vir al die heerlike artikels oor die natuur. Groete, Minie Kruger Ons plaas graag u brief om te hoor wat ander lesers van die advertensie en die kommentaar dink. Verder word die bemarkingsadvertensies reeds vanaf die Augustus 2015-uitgawe almal bymekaar geplaas word. – Redakteur
“Jaglegendes” is puik!
G
raag wil ek as gereelde leser die redaksie gelukwens met ’n keurige en redaksioneel-goedversorgde tydskrif. ’n Reeks wat besonder geniet en waardeer word, is dié wat handel oor die jaglegendes. Die skrywer van die reeks slaag uitmuntend daarin om lesers te boei soos hy met die feitelikhede van die jagterservarings, die besondere menstipes, dramatiese oomblikke en ook die humor en spitsvondighede in die jagveld elke
WILD & JAG MAART 2016
vertelling integreer. Hierdie skat van vertellings maak dat ons as lesers mense ontmoet en plekke besoek waarby ons normaalweg nooit sou uitkom nie. Ek hoop dat hierdie reeks met sy besondere inhoud en aanslag sal voortgaan in WILD & JAG omdat dit myns insiens waarde en kennis toevoeg tot lesers se belangstelling en liefde vir die jagbedryf. Meer nog, om hierdie stories en herinneringe te bewaar. Ek kan nie wag om elke maand se uitgawe onder oë te kry om nog ’n jaglegende se storie te hoor nie! Marie de Wet, Potchefstroom Ons is baie bly julle geniet dit saam met ons. Daar volg nog baie meer uit hierdie knap skrywer Chris van der Watt se pen, ook oor meer as jaglegendes. – Redakteur.
Clive Walker alive and well …
I
n the January 2016 edition of GAME & HUNT on page 80 you reprinted a page from your SA Game & Hunt of January – March 1996, entitled “SAWO-nuus”, and in your current comment you referred to me as having passed away last year. Kindly note that I am alive and well and living in the Waterberg. Conita and I live on a 100 ha property, 25 km from Vaalwater. I am involved in the development here of a cultural and natural history museum, rhino and elephant museums and botanical gardens, which will be open to the public and especially children when complete this year. Kind regards, Clive Walker Our most sincere apologies for this unpardonable mistake! We are too embarrassed to try and explain the very false information we picked up. We wish, of course, to make some amends. In the first place, as you may have seen we have run quite a number of articles on the pioneers in wildlife conservation. We would very much like to do such a photo article on you, including coverage of the development you are busy with there in the Waterberg. This is not only to make amends, it is in any case a great article we would like to do. – Editor 3
9
10