junie w&j 2014_w&j 2014/05/02 5:05 AM Page 1
vol 20/06
R35,00
June / Junie 2014
Drakrag: dilemma
BTW-ING VAT-INC
Other Southern African Countries R30,70 (Tax excl)
The Leupold Legacy
Jag in
Bulgarye
Bullet Talk
www.wildlifehunt.co.za
Onvergeetlike jagervaring!
Basterhartbees Lewendewild-handel –
Prystendense
WILD / GAME Basterhartbees
14
JAG / HUNTING Jagwenke – Geslagsbepaling van wild (6) ’n Onvergeetlike jagervaring Jag in Byalka, Bulgarye Bowhunting: Getting started Handwapens – Leer ’n jongeling skiet Nóg ’n dagbreekbul Jaggeleenthede Jagfotogalery
19 37 38 50 55 58 62 68
GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION HuntEx 2014 11 Kalibers en keuses – Die .30-06 Springfield 22 WILD & JAG en PMP-skietkompetisies 24 & 30 Bullet Talk 28 Air rifles – Benchrest Shooting: Rests and Benchrest Stocks continued 42 Wetgewing – Vuurwapenlisensiehernuwing 45 The Leupold Legacy 48 NASP-SA maak geskiedenis 64 Chasa Interverenigingskiet 66
VOORBLAD • COVER Die basterhartbees Damaliscus lunatus staan ook bekend as die tsessebe, met laasgenoemde naam afgelei van tshêsêbe, soos wat hierdie diersoort in Setswana bekend is omdat dit voorheen ook in die noordelike dele van die Noord-Kaap voorgekom het. Foto: ©Lex Hes / AfriPics In South Africa, Leupold telescopes and optical instruments have become products known for their outstanding quality at affordable prices. Recently, a new catalogue of Leupold products has become available in Afrikaans. Read more on p 48.
WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING Veilingsresultate Lewendewild-handel – tendense Word ons wild oorbenut? Managing staff on a game ranch Die drakrag-dilemma Erindi vlakte- en eksotiese wildveiling Wildlife poisoning Wildveiling in 1874! Die verbruiker onder stres WRSA Boer van die Jaar 2013 Die runderpesstorie – ’n les in biosekuriteit! ’n Klip in die Ekobos – Verswak kleurvariasies die genetiese poel?
71 74 80 84 108 112 123 141 143 148 155 162
NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION Bolplante
164
GEREELD / REGULAR WILD & WRAGTAG – Van olifante & jagluiperds tot witdoodshaaie Teken in en wen! / Subscribe and win! WILD & JAG digitaal en op Facebook! Boeke Kook saam met Jan de Man – Filet op die kole 4x4 – Beskerming van ons 4x4’s Organisasies – Kontakbesonderhede
18 20 21 173 168 171 175
WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika. Die hoofrolspelers in die wildbedryf, naamlik jagters, wildboere en natuurbewaarders word deur WILD & JAG bedien met gehalte informatiewe artikels en rubrieke oor fauna en flora; jag en wapens; wildproduksie en -bemarking; natuurbewaring en ekobestemmings. Die leser word ook op hoogte gehou van interessante bedryfsnuus – plaaslik en internasionaal. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik. Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum 60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word. Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie. GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters, game ranchers and nature conservationists are served by GAME & HUNT with quality informative articles and columns covering fauna and flora; hunting and arms; game production and marketing; nature conservation and eco-destinations. The reader is also kept informed of interesting industry news – locally and international. While GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters’, game production and nature conservation organisations, it is editorially and financially independent. Copyright of all content is reserved. No part of the publication may be reproduced in any way without the written permission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged. The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine.
REDAKSIONEEL • EDITORIAL Hoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher Jan van der Walt janlouis@wildlifehunt.co.za / editor@wildlifehunt.co.za Bestuurder • Manager: Advertensies, Bemarking, Expo, TV-reeks & MASTERSHOT Advertising, Marketing, Expo, TV Series & MASTERSHOT Hennie van der Walt Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145 hennie@wildlifehunt.co.za Produksieredakteur • Production editor Lynette van Hoven Tel: (012) 348-5550 / editor@wildlifehunt.co.za Mederedakteurs • Co-editors Jag • Hunting: Jokl le Roux Voertuie • Vehicles: Francois Rossouw Dieregesondheid • Animal Health: Dr Wilhelm Schack Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven Wapens & Ammunisie • Guns & Ammunition: Dr Mauritz Coetzee
PRODUKSIE • PRODUCTION Uitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie Kunskonsultant • Art consultant: Alan Ainslie Drukker • Printer: CTP Drukkers Kaapstad Webwerf • Website: Johan Meintjies / johan@infinit8.co.za
ADVERTENSIES & BEMARKING ADVERTISING & MARKETING Jan van der Walt / Hennie van der Walt Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526 janlouis@wildlifehunt.co.za KLEINADVERTENSIES / SMALLS Lindie van der Westhuizen 082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 / lindie@wildlifehunt.co.za EXPO & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator Hanlie Delport 082 908 2295 / Tel: (012) 348 5550 hanlie@wildlifehunt.co.za
DRAKRAGMODEL BELANGRIK VIR BOERE EN JAGTERS
Jan van der Walt Hoofredakteur / Editor-in-chief
Die toepassing van realistiese drakragnorme (die hoeveelheid weiveld per dier gebruik sonder om die weiveld op lang termyn te verswak) in ’n land met wisselvallige reënpatrone en ’n verskeidenheid van weidingshabitatte, het die veebedryf deur die jare in staat gestel om volhoubaar te produseer en risiko’s op lang termyn te beperk. Die diversiteit van plantvretende wild wat spesies, grootte en habitatvereistes betref, maak dit moeilik om soortgelyke drakragnorme as by vee van toepassing op wild te maak.
Die Sentrum vir Natuurlewebestuur van die Universiteit van Pretoria het ’n navorsingsprogram geloods wat onder meer kyk na ’n alternatiewe drakragmodel vir wild, gegrond op die verandering in die monddele van diere namate liggaamsgrootte toeneem, en die verband wat dit het met die bepaling van welke plantspesies deur ’n spesifieke dier benut word. (Lees “Drakrag-dilemma” bls 108.) Om ’n sukses van hierdie navorsingsprojek te maak, verg die samewerking van wildboere en jagters sodat genoegsame metings van die verskeidenheid plantetende wildspesies se monddele verkry kan word. Ons moedig graag wildboere en jagters aan om ook in hul eie belang hierdie inligting beskikbaar te help maak. Drakragnorme vir wild kan tot doeltreffender produksie bydra, met ’n groter waarborg van jaggeleenthede vir jagters en met besliste voordele vir bodembewaring. Samewerking deur die betrokke partye om ’n alternatiewe drakragmodel vir wild daar te stel, sal nogeens die sinergie illustreer wat tussen wildproduksie, jag en bewaring bestaan.
INSKRYWINGS • SUBSCRIPTIONS Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550 Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217 wendy@wildlifehunt.co.za
VERSPREIDING • DISTRIBUTION Hazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / hazelh@rnad.co.za
UITGEWER • PUBLISHER JLO UITGEWERS • JLO PUBLISHING vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC (CK/92/19549/23) Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 0102 1ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081 Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri) Faks/Fax: (012) 348-5551 E-pos/E-mail: janlouis@wildlifehunt.co.za Web: www.wildlifehunt.co.za
CARRYING CAPACITY MODEL IMPORTANT TO FARMERS AND HUNTERS The application of realistic carrying capacity norms (the grazing area used per animal without causing the grazing to deteriorate in the long term) in a country with unsteady rainfall patterns and diverse grazing habitats has enabled the livestock industry to produce sustainably and limit risks in the long term over the years. The diversity of herbivorous game animals with regard to species, size and habitat requirements makes it difficult to apply similar carrying capacity norms to game as those used for livestock. The Centre for Wildlife Management of the University of Pretoria launched a research programme that, among other things, looks at an alternative carrying capacity model for game, based on the change in the mouth parts of animals as body size increases, and its relation to determining which plant species are utilised by a specific animal. (Read “Drakrag-dilemma” p 108.) To guarantee the success of this research project, the co-operation of game ranchers and hunters is required to ensure that sufficient measurements of the mouth parts of the various herbivorous game species are obtained.
From the Scriptures For the LORD watches over the way of the righteous, but the way of the wicked leads to destruction – Psalm 1:6
Uit die Woord Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang – Psalm 1:6
We wish to encourage game ranchers and hunters to help make this information available as it will also serve their best interests. Carrying capacity norms for game ranchers can contribute to more efficient production, resulting in a bigger guarantee of hunting opportunities for hunters and in definite benefits for soil conservation. Co-operation by the parties involved to establish an alternative carrying capacity model for game will once again illustrate the synergy that exists between game production, hunting and conservation.