WILDLAND Teken in en WEN groot
65
JUNIE / JUNE 2014 | WILDLAND #0012
F I R S T F O R T H E H U N T E R | E E R S T E V I R D I E JAG T E R
Forest ghosts
Amper raak of amper mis?
By Boddington
Nikon laat jou dieper kyk
Musgrave:
Die trofeë bynes SA R25,00 BTW Ing. / VAT Incl. Other Countries R21.93 Excl. TAX 06012
9 772307 794005
30
Die boerseun is terug
ng Spesiale afdeli es Jag in Noord-W
21
Wild&Warm jagtersresepteboek
Waarom jagters-
28 verenigings?
65
Jou laaste kans om ’n SteyrMannlicher geweer te wen!
66
Wildland is nou digitaal beskikbaar
Junie / June 2014
WILD LAND
1
YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903
Z6(i) FAMILY
PRECISION IN EVERY SITUATION Stalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifle scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive field of view at low magnification, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnification. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fine settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.
SEE THE UNSEEN WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM
“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000! www.facebook.com/wildlandmag Sien bladsy 47 vir meer inligting
Indeks / Index RUBRIEKE / COLUMNS Uit die heup uit / From the hip Internasionaal / Internasional Wat, Waar, Wanneer Die luiperds van Shayamanzi Jan de man: Kinderrubriek Jaggeleenthede
04 14 16 30 50 64
Musgrave: Die boerseun is terug Skietdag in Nurenberg Waarom jagtersverenigings? Aan die kant van bedreigde spesies Practical Cartridge Basics: 25-06 Rem Die trofeë bynes
PROMOSIE-ARTIKELS / PROMOTIONAL ARTICLES Slim katrol Kyk dieper met Nikon Lig vir Afrika
The bushbuck by Craig Boddington ‘n Koedoejag wat een van dáárdie oomblikke was Om ‘n jagter groot te maak Eerder amper raak as amper mis
06 26 28 46 54 58
18 48 60 62
SPESIALE SEKSIE / SPECIAL SECTION Jag in Noord-Wes
ARTIKELS / ARTICLES
F I R S T F O R T H E H U N T E R | E E R S T E V I R D I E JAG T E R
JAGSTORIES / HUNTING STORIES
WILDLAND
37
RESEP / RECIPE Eenpot ontbyt
44
06
Foto: Mike Viljoen
Musgrave is die boerseun wat sy plek weer volstaan. Lees hoe hierdie eg Suid-Afrikaanse produk weer sy rug styf maak.
UIT DIE WINKEL / FROM THE SHOP
Spesiale aanbod “Wild&Warm” Jagtersresepteboek Vadersdagmesse
21 29
KOMPETISIES / COMPETITIONS
53 36 66
Kyk wat het ek gejag – Wen ‘n Nikon verkyker Wen met Wildland teken in en wen groot Facebook kompetisie
32
65 47
Algemene navrae / General inquiries info@wildlandmag.co.za Posadres / Postal address Posbus 30541, Wonderboompoort, 0033 Redaksionele / Editorial staff Redakteur / Editor André van Dyk andre@wildlandmag.co.za T: 012 335 1140 C: 082 455 8707 Spesialisredakteur / Specialist editor Deon Maree deonmaree@mweb.co.za Uitlegkunstenaar / Layout artist Quentin Nell Algemene navrae / General inquiries Rika van Dyk of Joané van der Merwe T: 012 335 1140 C: 079 892 0023
Bydraers / Contributers Cobus Erasmus Craig Boddington Deon Furstenburg Jaco Zeeman Jan de Man Jannie Parsons Pierre van der Walt René Prinsloo Schalk van der Merwe
Drukker / Printer Conti Print ruan@contiprint.co.za T: 011 334 1484 Adres / Address: Unit D7 Village Main Industrial Park 51 - 61 Rosettenville Road Village Main Johannesburg
18
Craig Boddington is one of the world’s leading hunting journalists, he has vast experience in hunting bushbuck and other African species.
Verspei deur / Distributed by: Hazel Moyo T: 011 713 9322 Hazel.Moyo@onthedot.co.za Intekenare / Subscribers info@wildlandmag.co.za C: 082 455 8707 Member of/Lid van:
© Kopiereg Wildland. Alle inhoud in hierdie publikasie is kopiereg beskerm. Alle regte voorbehou. © Copyright Wildland. All Content in this publication is copyright protected. all rights reserved. The Editor reserves the right to change or shorten articles and letters. The editor, publisher and editorial staff accept no responsibility for the content of articles as well as the content of advertisements.
37
Die Noord-Wes Provinsie verdien amper die helfte van alle jaginkomste uit die buiteland. Dit is ook ‘n uitstekende jagbestemming vir Suid-Afrikaaners. Junie / June 2014
WILD LAND
3
Uit die heup uit! From the hip! HuntEx was ‘n reuse sukses, dit het alle verwagtinge oortref en HuntEx was a huge success and it exceeded all expectations. Most of ek dink al die uitstallers sal saam met my stem dat dit uiters goed the exhibitors will agree with me that it was extremely well organised. georganiseerd was. Mens kan nie anders as om vir Adriaan Woudstra en We can only applaud Adriaan Woudstra and his team for a job very sy span geluk te wens met die hoogs suksesvolle skou nie. Ek dink dit is well done. I personally think that HuntEx is gaining more and more vinnig besig om meer en meer internasionale erkenning te geniet. international exposure and accreditation. Vir WILDLAND was dit ‘n eerste poging by HuntEx in Midrand It was the first time for WILDLAND to exhibit at the Midrand en die belangstelling was oorweldigend. Ek bedank elkeen wat van show and the warm reception we received was overwhelming. I thank ons produkte aangeskaf het, maar veral vir die vriendelikheid en goeie everybody who purchased our products but the most rewarding factor wense wat ons van talle skougangers ontvang het, dit was werklik ‘n was the well wishes we received from our readers. It is heart-warming to riem onder die hart om te sien hoeveel welwillendheid daar is teenoor experience such goodwill. WILDLAND. Our subscribers competition ends on Dit is Juniemaand en die 2014 the 30thof June, so use this opportunity jagseisoen is in volle gang. Geniet dit to subscribe to WILDLAND and stand en maak die beste daarvan, want die a chance to win a Steyr-Mannlicher Pro jagseisoen is die beste tyd van die jaar en Hunter rifle with a Zeiss telescope. The dié van 2014 sal mens net een keer ervaar second prize is Bushnell telescope. See – benut dit ten volle. Hou egter altyd die page 65 for more information. vuurwapenveiligheidsmaatreëls in gedagte It is June and the hunting season is in en moet niks uit die natuur neem wat jy full swing. Enjoy it and make the most of nie ten volle kan benut nie. Onthou die ou it because the 2014 hunting season will Engelse gesegde “A moment of madness only come along once. Firearm safety is can lead to a lifetime of sadness!”. Dit of paramount importance and practise it klind dalki na ‘n cliché, maar is baie ware at all times. Remember the old saying, “A woorde. moment of madness can lead to a lifetime Ons intekenare kompetisie sluit aan of sadness!”. Though this might sound die einde van Junie, so gebruik hiedie like a cliché, it is still very true. Never take André van Dyk by die Chobe bosbok wat hy in die geleentheid om op WILDLAND in something from nature which you cannot Luangwa-vallei in Zambië gejag het. te teken en staan ‘n kans om ‘n Steyrutilize to the fullest. Mannlicher Pro-Hunter met ‘n Zeiss Our new recipe book for the hunter, teleskoop te wen, die tweede prys is ‘n “Wild&Warm”, is on sale at Safari & Bushnell teleskoop. Sien bladsy 65 vir meer inligting. Outdoor and Wildman shops, or you can order it directly from us (see Ons splinternuwe jagtersresepteboek “Wild&Warm” is te koop by page 21). Our “Fathers day” knives are a limited edition and are from Safari&Outdoor en Wildman winkels, of bestel dit deur die pos the Muela stable, one of the world’s best known knife makers. (See page (Sien bladsy 21). Die “Vadersdagmesse” wat ons bemark is ‘n “limited 29 for more info). Use this opportunity to “gain brownie points” with edition” en kom uit die stal van die wêrledbekende vervaardiger Muela. your dad or husband and you will definitely reap the benefits! (Sien bladsy 29). Gebruik hierdie geleentheid om jou pa of man se hart bly te maak, jy gaan baie voordeel hieruit trek! Straight shooting
and the Wildland team
Reguit skiet en die Wildland-span
Ons wil graag die mening van ons lesers kry en dit in ‘n briewekolom publiseer. Stuur asseblief jul briewe aan info@wildlandmag.co.za
We want to publish the opinion of our readers. Please send your comments to info@wildlandmag.co.za
! WILD LAND
“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000! www.facebook.com/wildlandmag
36
4
Teken in op WILDLAND en staan ‘n kans om ‘n Steyr Mannlicher-geweer te WEN. Sien bl. 65 SMS “Wildland” na 45633 om in te teken (R1,50 per SMS) Subscribe to WILDLAND and stand a chance to WIN a Steyr-Mannlicher rifle. See p. 65 SMS “Wildland” to 45633 to subscribe (R1,50 per SMS)
Sien Bladsy 47 vir meer inligting
Junie / June 2014
Musgrave Varminter –
‘n Boerseun se welkom terugkeer Elke nou en dan word 'n mens met nuwe dinge gekonfronteer. Ek is ‘n bosjagter en ‘n lang skoot is vir my 75 treë, want ek is nie skaam vir bekruip nie. Ek het my ook nog nooit daarop geroem dat ek klein groeperings in die verte kan skiet nie.Dit is‘n faset van my jagvermoeëns wat ek nog nooit ontwikkel het nie. Selfs vir my 75 tree skote was daar darem altyd ‘n stam of tak waaroor ek my stewiger kon staanmaak. Vir daai 25 tree skote op groot goed was ek nog altyd goed genoeg en op die baan het ek darem gewoonlik die boonste helfte van die Big Bore uitslae gehaal. Hierdie slag was daar egter geen ander uitkoms nie; ek moes ‘n .25-06 Remington kaliber Musgrave Varminter Camo model op blesbokke op die grasvlaktes anderkant Ermelo gaan toets. Die Varminter Camo is op ‘n VZ-24 Mauser aksie gebou wat eers deur ervare geweerbouers soos Gary Barnes en Richard Proudfoot onder hande geneem is. Die aksie is gepoleer en afgewerk en van ‘n in-huis veiligheidsknip en ‘n
6
WILD LAND
Junie / June 2014
Timney sneller voorsien voordat die Musgrave loop en kolf daarop gepas is. Die veiligheidsknip sit aan die linkerkant van die grendelhuls, maar lig net tot kort onderkant die teleskoop op om die geweer te beveilig. Dit swaai nie reg oor soos wat op onveranderde Mauser K-98 gewere die geval is nie. Kom ons noem dit ‘n ‘laeprofiel’ veiligheidsknip. Anders as met ander laeprofiel knippe wat mens teëkom is die hoeke van die Musgrave laeprofiel veiligheidsknip effe gerond. Dit is nie net baie mooier as die gewone knippe nie, maar steek jou nie in die rug as die geweer oor jou skouer
is nie. Dis ‘n klein, maar uiters positiewe verandering. Daar is min te vertel oor Mauser aksies wat nie al voorheen gesê is nie en ek loop die risiko om lesers te verveel as ek oor die aksie se tegniese aspekte uitbrei. Dus gaan ek dit nie doen nie. Ek moet egter meld dat daar ‘n paar aandagtrekkers op die Musgrave is. Die eerste is die Musgrave kenteken wat op die buitekant van die uittrekker aangebring word en in die uitwerp poort sigbaar is. Dis subtiel, stylvol en pragtig. Die tweede is die kolf. Dis van gelamineerde hout in drie kleuropsies;