R35,00
BTW-ING VAT-INC
AUGUST 2014
vol 20/08
Other Southern African Countries R30,70 (Tax excl)
Game ranch
Security
SABI
www.wildlifehunt.co.za
RIFLES
Wildvleisinspeksie
Olifant –
Bestuur en benutting Europese
JAGTRADISIES VEILINGS, VEILINGS & NOG VEILINGS
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:58 PM Page 2
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:58 PM Page 3
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:58 PM Page 4
Cover / Voorblad Daar was eens 182 soorte olifante en 44 genera oor die wêreld versprei, waarvan nog net die Asiatiese olifant Elephas maximus, die Afrika-woudolifant Loxodonta cyclotis en die Afrika-bosveldolifant Loxodonta africana leef. J du P Bothma som kenmerke van die bosveldolifant op en gee meer inligting oor toepaslike bestuursmaatreëls vir hul hervestiging. Foto: © Martin Harvey / Afripics SABI RIfLES – Die mens kom in ’n groot verskeidenheid lengtes en breedtes, en dit is die rede waarom Magnum Arms pasmaakgewere vir skuts maak, om sodoende jagters se skietvermoë te verbeter. Lees meer of bls 38.
WILD / GAME Afrika-olifant, sy bestuur en benutting
14
JAG / HUNTING Jagwenke – Ken prooi se habitat, voedselvoorkeur en waterbehoeftes Jagtradisies Deel 1 The leopard & the Maltese poodle Bowhunting – Hunting MY way! Wetgewing – Prysvasstelling in die jagbedryf Jaggeleenthede Jagfotogalery
13 18 26 40 52 56 60
GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION 2de MacNab op Wakkerstroom Kalibers en ammunisie − .300 Win Mag & .30-378 Weatherby Handwapens – hoekom holpunt-ammunisie? Archery – Know your draw length and bows Air rifles – Presenting your country in benchrest shooting
7 30 33 45 48
WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING Veilingsresultate 65 Lewendewild-handel – tendense 72 Trophy Breeders se Karoo-seminaar 78 Game-ranch security 80 Beter bepaling van wildbeladings 108 Waarom boer met swartwitpense? 114 Waarom wildvleisinspeksie? 129 Klipkamp se unieke buffelkudde en Wildswinkel 134 African Connection 147 Rekombinasie van gene in wildteel 166 Wildlife conflict management 174 Beating about the Ecobush – Improved game-viewing 188 NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION The launch of HoRN.nam Pack of 15 wild dogs released KNP Honorary Rangers Namakwalanders se trekvelde 1 Ligeenvelde Sustainable waterfowl conservation strategy
97 118 155 170 184 180
GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL Briewe Teken in en wen! / Subscribe and win! WILD & JAG digitaal en op Facebook! Só was WILD EXPO 2014 WILD & WRAGTAG Reeks 2 Organisasies – Kontakbesonderhede Cooking with Wayne McNaughton – Pakistani curry 4x4 in Georgië
11 20 21 36 50 172 191 193
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:59 PM Page 5
REDAKSIONEEL • EDITORIAL Hoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher Jan van der Walt janlouis@wildlifehunt.co.za / editor@wildlifehunt.co.za Bestuurder • Manager: Advertensies, Bemarking, Expo, TV-reeks & MASTERSHOT Advertising, Marketing, Expo, TV Series & MASTERSHOT Hennie van der Walt Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145 hennie@wildlifehunt.co.za Produksieredakteur • Production editor Lynette van Hoven Tel: (012) 348-5550 / editor@wildlifehunt.co.za Mederedakteurs • Co-editors Jag • Hunting: Jokl le Roux Voertuie • Vehicles: Francois Rossouw Dieregesondheid • Animal Health: Dr Wilhelm Schack Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven
PRODUKSIE • PRODUCTION Uitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie Kunskonsultant • Art consultant: Alan Ainslie Drukker • Printer: CTP Drukkers Kaapstad Webwerf • Website: Johan Meintjies / johan@infinit8.co.za
ADVERTENSIES & BEMARKING ADVERTISING & MARKETING Jan van der Walt / Hennie van der Walt Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526 janlouis@wildlifehunt.co.za KLEINADVERTENSIES / SMALLS Lindie van der Westhuizen 082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 / lindie@wildlifehunt.co.za EXPO & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator Hanlie Delport 082 908 2295 / Tel: (012) 348 5550 hanlie@wildlifehunt.co.za
INSKRYWINGS • SUBSCRIPTIONS Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550 Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217 wendy@wildlifehunt.co.za
VERSPREIDING • DISTRIBUTION Hazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / hazelh@rnad.co.za
UITGEWER • PUBLISHER JLO UITGEWERS • JLO PUBLISHING vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC (CK/92/19549/23) Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 0102 1ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081 Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri) Faks/Fax: (012) 348-5551 E-pos/E-mail: janlouis@wildlifehunt.co.za Web: www.wildlifehunt.co.za
WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika. Die hoofrolspelers in die wildbedryf, naamlik jagters, wildboere en natuurbewaarders word deur WILD & JAG bedien met gehalte informatiewe artikels en rubrieke oor fauna en flora; jag en wapens; wildproduksie en -bemarking; natuurbewaring en ekobestemmings. Die leser word ook op hoogte gehou van interessante bedryfsnuus – plaaslik en internasionaal. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik. Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum 60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word. Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie. GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters, game ranchers and nature conservationists are served by GAME & HUNT with quality informative articles and columns covering fauna and flora; hunting and arms; game production and marketing; nature conservation and eco-destinations. The reader is also kept informed of interesting industry news – locally and international. While GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters’, game production and nature conservation organisations, it is editorially and financially independent. Copyright of all content is reserved. No part of the publication may be reproduced in any way without the written permission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged. The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine.
Jan van der Walt Hoofredakteur / Editor-in-chief
RENOSTERSITUASIE BLY KOMMERWEKKEND
Dit is ontstellende nuus dat SANParke besluit het om ʼn kontrak met ʼn baie suksesvolle intelligensiewerwing-maatskappy op te skort. Dit het gebeur kort nadat die hoof van bewaringsdienste geskors is en die hoof van regsdienste bedank het voor hy geskors kon word. Aangesien SANParke by verre die meeste renosters aan stropery afstaan, word bespiegel dat die getalle stropery as gevolg van hierdie stap vanjaar kan verdriedubbel. Die vermoede bestaan ook dat die betrokke maatskappy “te na aan die werklike leiers van die netwerk, wat met renosterhoring smokkel, begin kom het”. In Namibië het toenemende kommer oor die veiligheid van renosters ook daartoe gelei dat ʼn privaat-renostereienaarsvereniging, Help our Rhinos NOW Namibia. (HoRN.nam) ná ʼn vergadering op 9 Junie in wording is. Die ministerie van omgewingsake en toerisme van Namibië ondersteun hierdie inisiatief. Op die privaatbedryfsvlak in Suid-Afrika het dit nou vir die tweede keer in 2014 gebeur dat ʼn renosterboer sy totale kudde op ʼn veiling aanbied en is daar ʼn toename in die getal witrenosters wat sedert 2013 aangebied word. Die werklike verliese wat as gevolg van stropery gely word, asook die koste van sekuriteitsmaatreëls maak renosterproduksie vir baie boere onekonomies. Daar is ook nog nie geslaag om wettige renosterhoringhandel te bewerkstellig nie. Omgewingsake het besluit dat die huidige moratorium op wettige handel van renosterhoring moet bly. Die georganiseerde wildbedryf sal moet volhou met druk op die betrokke owerhede om die situasie te beredder.
RHINO SITUATION STILL WORRYING It is upsetting news that SANParks has decided to cancel a contract with a very successful intelligence service company. This happened following the suspension of the head of conservation services, and the resignation of the head of legal services before he could be suspended. SANParks loses by far the most rhino to poaching and therefore it is speculated that due to this step the numbers of poaching this year could increase threefold. The conjecture is also that the company mentioned ‘has been coming too close to the real leaders of the network poaching rhino horn.’ In Namibia, increasing concern about the safety of rhino has also led to the launching of a private rhino-owners association, Help our Rhinos NOW Namibia (HoRN.nam) following a meeting on 9 June. The Namibian ministry of environmental affairs and tourism supports this initiative. At the level of the private industry in South Africa it has now happened twice in 2014 that a rhino game-rancher has offered his whole herd on an auction and the numbers of white rhino being offered have escalated since 2013. The real losses due to the poachings, as well as the cost of security measures are making rhino production uneconomical for ranchers. In addition, to date legal trade in rhino horn could not be established. Environmental affairs has decided that the current moratorium on legal trade in rhino horn has to stay. Organised wildlife industry will have to persist in applying pressure on the authorities concerned in order to salvage the situation.
Uit die Woord “Wil jy My skuldig verklaar sodat jy vrygespreek kan word? Het jy die mag wat Ek het?” – Job 40: 3
From the Scriptures “Will the one who contends with the Almighty correct him? Let him who accuses God answer him!” – Job 40:2
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:59 PM Page 6
aug w&j 2014 K_w&j 2014/06/27 4:59 PM Page 7
Een van die pragtige foreldamme waar die hengelgedeelte van die MacNab plaasgevind het. Huntessential se fasiliteite is op die agtergrond.
Jokl le Roux
by Wakkerstroom weer reusesukses
Die wenspan van Action ford / Mazda Roodepoort. Van links is Leon Jacobs, Stefan Swanepoel, francois Croukamp en Henk Meyer.
H
oewel die boek John MacNab geskryf deur John Buchan en gepubliseer in 1925 fiksie was, het dit gelei tot die Skotse MacNabuitdaging wat sedertdien groot byval in Suid-Afrika gevind het. John MacNab handel oor drie verveelde, hoë sosiale klas drinkebroers (een was ’n bankier, een ’n kabinetsminister en die ander een ’n prokureur-generaal) wat eendag oor ’n dop besluit het om iets opwindends aan te pak. Dit moes gevaar inhou, maar moes uiteindelik tot voordeel van liefdadigheid wees. Hul aksieplan was om twee herte en een salm op die eiendom van drie prominente, aangrensende grondbaronne op die Skotse Hooglande te stroop. Ene “John MacNab”, ’n skuilnaam vir die drie, het per brief ’n uitdaging aan die grondbaronne gerig en sou hulle suksesvol wees, moes laasgenoemde 50 pond aan ’n liefdadigheidsorganisasie van hul keuse oorbetaal. Indien nie, sou “John MacNab” 100 pond aan liefdadigheid skenk. Die MacNab-uitdaging het in die koloniale era uit die Skotse Hooglande oorgespoel na die Keniaanse Hooglande, waar die jag van ’n voël bygekom het. ’n Buffel, swartbaars en tarentaal moes tussen sonop en sononder van een dag deur ’n deelnemer gejag / gevang word. Oor die jare heen het die detail van die MacNab-uitdaging effens verander, maar is nog net so uitdagend en gewild as die oorspronklike. Blaser se 2014 MacNab by Wakkerstroom was die tweede van sy soort, en is vanjaar op 21 Junie weer op die Huntessential-eiendom gehou. Vervolg op bladsy 9 ˚ WILD & JAG Augustus 2014
Die formele prysuitdelingsfunksie
Louis Beukes met die mikrofoon was die seremoniemeester, met die Skotsman met doedelsak op die agtergrond.
7
aug w&j 2014 K_w&j 2014/07/01 12:21 PM Page 8
Office South Africa: +27 12 8047186 igme@hfwildlife.com igme: +27 797470488