WildLand - August 2014

Page 1

WILDLAND Teken in en WEN groot

63

AUGUSTUS / AUGUST 2014 | WILDLAND #0014

F I R S T F O R T H E H U N T E R | E E R S T E V I R D I E JAG T E R

Skootplasing die feite praat

Marlin XS-7 – die intree opsie

Purdey -

“Koning” van Londen

SA R25,00 BTW Ing. / VAT Incl. Other Countries R21.93 Excl. TAX 08014

9 772307 794005

36

ing Spesiale afdel tal Na

Jag in Kwazulu-

26

Ons groet Mauritz Coetzee

Die immergroen

54 .404 Jeffery

60 by Bruce Parker

A bushbuck hunt

Antonie se eerste

64 bok

Augustus / August 2014

WILD LAND

1


YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

Z6(i) FAMILY

PRECISION IN EVERY SITUATION Stalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifle scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive field of view at low magnification, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnification. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fine settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEEN WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM


WILDLAND

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000! www.facebook.com/wildlandmag

F I R S T F O R T H E H U N T E R | E E R S T E V I R D I E JAG T E R

Indeks / Index RUBRIEKE / COLUMNS

JAGSTORIES / HUNTING STORIES

Uit die heup uit/from the hip 04 Ons lesers praat 14 Wat, Waar Wanneer 15 International 16 Totsiens ou Mauritz 26 Die Luiperds van Shayamanzi 36 Warthog facts 58

Dis ‘n rekord A bushbuck hunt by Bruce Parker Jan de man jag met die jongspan

ARTIKELS / ARTICLES

UIT DIE WINKEL / FROM THE SHOP

Marlin XS-7 die intree opsie 06 Skootplasing – die feite praat 18 ARMS – waar jy met “ope arms” ontvang word 28 Pudey – die “koning” van londen 48 Knaldempers deur Proto Ontwerpdienste 52 Practical Cartridge Basics: The .404 Jeffery 54

PROMOSIE-ARTIKELS / PROMOTIONAL ARTICLES

Bril 24 Nagsig toerusting 26

RESEP / RECIPE Wildsvleis Gatsby

Wild & Warm resepteboek bestelvorm

46 60 64

44

06

59

Foto: Mike Viljoen

Die Marlin is ‘n uitstekende keuse as ‘n eerste geweer. Dit is betroubaar, goed afgewerk en dit gaan nie so ‘n groot duik in jou bankrekening maak nie.

SPESIALE AFDELING / SPECIAL SECTION Jag in Kwa-Zulu Natal

37

KOMPETISIES / COMPETITIONS Kyk wat het ek gejagWen ‘n Bushnell verkyker Wen met Wildland –Teken in en wen groot

32 63

Algemene navrae / General inquiries info@wildlandmag.co.za Posadres / Postal address Posbus 30541, Wonderboompoort, 0033 Redaksionele / Editorial staff Redakteur / Editor André van Dyk andre@wildlandmag.co.za T: 012 335 1140 C: 082 455 8707 Uitlegkunstenaar / Layout artist Quentin Nell Algemene navrae / General inquiries Rika van Dyk

Drukker / Printer Conti Print ruan@contiprint.co.za T: 011 334 1484 Adres / Address: Unit D7 Village Main Industrial Park 51 - 61 Rosettenville Road Village Main Johannesburg

F: 086 208 0652

Versprei deur: / Distributed by: Hazel Moyo T: 011 713 9322 Hazel.Moyo@onthedot.co.za Intekenare / Subscribers info@wildlandmag.co.za C: 082 455 8707

Andrew Macleod

Member of/Lid van:

T: 012 335 1140 C: 079 892 0023

Bydraers / Contributers

18

Skootplasing is ‘n denkwyse wat die jagter onder die knie moet kry. Jy skiet altyd na ‘n teiken binne in die bok en nie op hom nie, jy moet die binnekant van die bok “sien” om te bepaal waar die koeël die dier moet tref.

Bruce Parker Cobus A Erasmus Deon Furstenburg Jan de Man Jannie Parsons Pierre van der Walt Willem Odendaal

© Kopiereg Wildland. Alle inhoud in hierdie publikasie word deur kopiereg beskerm. Alle regte voorbehou. © Copyright Wildland. All content in this publication is copyright protected. All rights reserved. The editor reserves the right to change or shorten articles and letters. The editor, publisher and editorial staff accept no responsibility for the content of articles as well as the content of advertisements.

48

Purdey is die “koning” van die Engelse geweermakers, hulle vier vanjaar hul 200ste bestaansjaar. Wildland was daar om bietjie meer te leer oor die geweertradisie van Engeland.

Augustus / August 2014

WILD LAND

3


Uit die heup uit!

Uit die heup uit!

Die onkunde oor jag wat al weer in die sosiale media hoogty geniet is, As usual, social media is buzzing about hunting and as usual, the soos gewoonlik, ongelooflik. Wanneer gaan hierdie oningeligte, en in meeste misinformation of the general public is astounding. I wonder when the day will gevalle hardkoppige, mense die werklike waarde van jag as ‘n volhoubare come that hunting is accepted as a sustainable, responsible and necessary way of bestuursmaatrëel aanvaar? Seker nooit nie, want dit help nie die jagters probeer culling? Possibly never, because it does not matter how much the hunter tries to verduidelik dat jag niks anders is as die sinvolle benutting van ‘n volhoubare explain to society that hunting is a sensible use of a sustainable natural resources, natuurlike hulpbron is en niemand wil luister nie. Hulle steek by die “doodmaak” the non-hunter will possibly never understand the value thereof. People tend van die dier vas en sien nie die groter prentjie nie. En ja, hulle is reg, ons maak to fixate on the “killing” aspect thereof and cannot get past it to see the bigger diere dood, maar so word alle diere doodgemaakpicture. Animals are killed every day (sheep, cattle, beeste, skape, varke, hoenders en verskeie ander chickens) in order to sustain humans, who are at diere- om die mens wat aan die bopunt van die the top of the food chain for a reason. Why is it any voedselketting is, aan die lewe te hou. Hierdie less admirable to kill the animal yourself? Game selfde mense sal langer lewe indien hulle gesonder meat is in fact, a much healthier choice than your eet en wildsvleis is die gesondste vleis vandag average supermarket meat as it is lean and free beskikbaar, dit is oor en oor bewys. range. Ek is nie iemand wat met godsdiens dweep I am not the type of person who walks with the nie, maar in Genesis word daar gepraat van die bible under my arm, but in Genesis, man is given a skeppingsopdrag en dat die mens moet heers duty, to govern over all living creatures that roam oor die aarde en al sy voëls, visse en diere: nie the earth. Man was given authority over them, net huishoudelike diere nie, maar al die diere. and I can only assume that that refers to sensible Hieruit lei ek af dat daar van sinvolle benutting utilization of these recourses. In Genesis 10:9 gepraat word. In Genesis 10:9 word daar verwys there is a reference to Nimrod, “the great hunter na “Nimrod, die beroemde jagter voor die Here”. before God”. Now if hunting has been going on for Nou as die jagter toe al, eeue gelede, aanvaarbaar two thousand years, who are we to question and was en selfs as “voortreflik” beskou is, wie gee criticize it? Though hunting practices has obviously die anti-organisasies die reg om die jagter as ‘n changed since then, hunting is an age old way of moodenaar uit te kryt? Hulle behoort hulle koppe sustaining human life and could very well be a in skaamte te laat sak! Ek weet hulle gaan dadelik sustainable solution to world hunger, which is a sê “Jagmetodes het verander en daar word nie meer very real problem in many societies today. op daardie manier gejag nie”. Dit mag dalk waar Perhaps the anti-hunting brigade should indulge wees, maar die mense wat kos nodig het, het ook in a bit of game meat, as this would no doubt be a meer geword en daarom het alle dinge verander. healthier option and provide their brains with the ‘n Iewat jonger André van Dyk by die mooi vlakvark Verder kan wildsvleis, met sy wonderlike kwaliteite necessary nutrition to process the above argument. wat hy in die tagtigerjare naby Gravelotte met sy help om hongesnood regoor die wêrled hok te This month, we are placing the first of a series 9,3x62mm geskiet het. slaan, dit staan soos n paal bo water! Miskien is articles on shot placement, in which we aim to dit tyd dat die anti-brigade bietjie wildsvleis eet, dit educate the generation of up and coming hunters sal verseker dat hulle helder en meer konstruktief dink en daardeur die wêreld ‘n in responsible and proper ways of shooting different animals. I know that it has meer aanvaarbare plek maak om in te leef deur volhoubare benutting. been done over and over again, but in writing these articles I have learned a lot Ons plaas hierdie maand die eerste artikel in ‘n reeks oor “Skootplasing”. Dit is and I believe that it is of upmost importance for hunters, myself included, to stay al voorheen gedoen, maar omdat skootplasing een van die belangrikste aspekte informed and keep learning, regardless of age or hunting experience. is wat ‘n jagter moet verstaan en ook omdat daar duisende nuwe jagters aktief geraak het, is so ‘n reeks weer nodig. Ek het ook baie uit hierdie nuwe reeks geleer.

Reguit skiet

Straight shooting

en die Wildland-span

Ons wil graag die mening van ons lesers kry en dit in ‘n briewekolom publiseer. Stuur asseblief jul briewe aan info@wildlandmag.co.za

and the Wildland team

We want to publish the opinion of our readers. Please send your letters to info@wildlandmag.co.za

! WILD LAND

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000! www.facebook.com/wildlandmag

36

4

Teken in op WILDLAND en staan ‘n kans om ‘n Savage Axis-geweer te WEN. Sien bl. 63 SMS “Wildland” na 45633 om in te teken (R1,50 per SMS) Subscribe to WILDLAND and stand a chance to WIN a Savage Axis rifle. See p. 63 SMS “Wildland” to 45633 to subscribe (R1,50 per SMS)

Augustus / August 2014


Augustus / August 2014

WILD LAND

5


Saam met die Redfield Revenge teleskoop is die Marlin XS-7 ‘n baie goeie keuse op intree vlak.

Marlin XS-7;

‘n Intreevlak opsie bekostigbare Amerikaanse Marlin XS-7 geweer en Amerikaners se behoefte aan sulke goedkoop jagwapens. Die werklikheid is dat maatskappye soos Cabelas en diesmeer wat ‘n geweer vir Amerikaanse vuurwapens se kort periodes teen US$ 299 aanbied kleinhandel rakprys was nog altyd relatief terwyl die voorgestelde markprys in goedkoop vergeleke die pryse wat ons die VSA ongeveer US$ 445 is, meer hier in Suid-Afrika vir dieselfde produk gewere per maand aankoop as wat die betaal. Mens hoor mos maar gereeld hele Suid-Afrika in ‘n jaar doen. Cabelas dat ons jagters uitgebuit word omdat ‘n het byvoorbeeld 15,000 werknemers, geweer wat hier R 14 000 of R 15 000 kos en hul omset in 2010 was op ‘n paar slegs US$ 885 in die VSA kos. As mens ‘n dollar na amper 29 biljoen Rand! Dit wisselkoers van 1:10.7 gebruik verwerk die beteken dat hulle massiewe volume VSA prys mos na ‘net’ R 9 470 in Suidafslagte kan beding en die verkoopprys Afrika. van vuurwapens nie veel verskil van die Dis ongelukkig selektiewe onkunde wat aankoopprys wat op Suid-Afrikaanse so praat, maar daar is geen rede hoekom handelaars van toepassing is nie. kliënte nie so goed as moontlik aan te As ons die Marlin XS-7 se ‘special sale koop, nie so goed moontlik bevredig moet price’ as kosprys wegspringpunt vir die word nie. Daar is ook geen rede hoekom RSA agent aanvaar, beteken dit dat die jagters se behoefte om gewere so absoluut basisprys omtrent R 3 200 beloop. Dis bekostigbaar as moontlik aan te koop nie, dan ook hier waar die ‘pryspartytjie’ so goed moontlik bevredig moet word nie. begin. Alles hou verband met volume, Die artikel handel juis oor die maar as die kliënt besluit hy wil sy eie

Die Intreevlak geweer konsep

66

WILD WILDLAND LAND

Augustus Augustus // August August 2014 2014

wapen invoer kan dit tot US$ 400 kos vir die Amerikaanse uitvoerpermit en sowat R150 vir die plaaslike invoerpermit. Gelukkig koop ons plaaslike invoerders darem ook ‘n klomp wapens op ‘n slag aan en versprei die koste so bietjie, maar R 200 per wapen aan permitkoste is nie buitensporig nie. ‘n Indiwidu wat sy eie wapen probeer invoer het nie die voordeel van verdeelde eenheidskoste nie. Die wapen moet nou van die vervaardiger na die hawe van uitvoer vervoer word oor verskeie deelstaat grense- en Amerika is groot. Met ‘n bietjie geluk maak die wapentjie of wapentjies dit darem tot by New York se Kennedy of Lagaurdia lughawens teen minder as R 500 per wapen. Die internasionale vragkoste van wapens is direk aan die volumetriese massa van die besending gekoppel en kan enigiets tussen R 1 000 per wapen tydens groot besendings en R 12 000 per wapen indien indiwidueel gevlieg kos. Die handelaar se aankoopprys trek dus nou al maklik by R 4 900.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.