africa’s
bowhunter Broadhead test: Rage 40Ke
Tom Miranda: Billabong bulls OCTOBER 2014 VOL 15 - ISSUE 10 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $ 6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]
Bow test: Elite’s Energy 35
Understanding
Shooting form A history of trapping Adventure 3D shoot The ethics question: How far is too far
shot placement
Become a
CLAN MEMBER
E
and enjoy online access to Bowhunter magazines past and present.... And much more!
visit www.africasbowhunter.co.za
NOW AVAILABLE ON IPAD AND ANDROID TABLETS • Please visit Your App Store
k k k
• Search for Africa’s Bow Hunter • Download our app and install it
k
• Buy a single issue ($1.99) or subscribe for 12 issues ($21.99)
k
ENJOY
OCTOBER 2014 AFRICA’S BOWHUNTER
3
HPC Archery shop • Archery school • Excellent service and product knowledge • Personalised tuition & custom fitment • A wide variety of bows & camo clothing Golf driving range • A Candeia Portuguese Restaurant 19th hole • Golf driving range & putting green • 9 hole Mashie course with 18 tees Outdoor activities • 28-butt field range • 22-target 3D range • Quad biking and quad tracks • Paintball • Go carting • Bass fishing • Mountain bike tracks • Team building • Children’s birthday parties Contact us: Wilna Meiring: 082 078 9380 / 082 575 7022 Arrow Rest: 012 205 1485 E-mail: ejmei@mweb.co.za Arrow Rest: R512, Hartebeespoortdam GPS Co-ordinate: S 25’ 46’ 612 E 27’ 49’714
CONTENTS 5 Kommentaar: oor etiek en die regverdige kans beginsel 7 From our readers 8 Basic anatomy – the key to understanding shot placement part 2 12 Testing Elite's Energy 35 16 Billabong bulls 23 SABA news 24 Shooting form for the modern bow 27 ’n Bielie van ’n bosvark in die Knysnawoud 29 The way I see it 37 For the kids 39 For the kids 40 Test your knowledge 41 On the road to 60 – memories galore, countless highs, lessons learned, and heartbreak for sure… 44 A history of trapping 46 Readers' Trophies 49 Subscribe 50 Adventure 3D Shoot 53 Broadhead test: Rage 40KE 100-grain mechanical broadhead
Bakkie Suspension Upgrades • Don’t just replace your bakkie shocks; replace it with front and rear Camil Suspension Systems. • Experience the stability, ride quality & loading ability of the system that was designed, tested & manufactured in South Africa for Africa.
58 The ethics question: part 1 – How far is too far 66 Barky’s notebook 70 Bowhunting opportunities 71 Bows for sale 72 Letter from the rookie
• We specialise in:
Toyota, Nissan, Ford, Mazda, Isuzu, Mitsubishi Colt, Mahindra, Tata, GWM Steed.
Cover image: silhouette photo of Tom Miranda
For more information visit: www.camilsuspensions.co.za or phone (012) 335-5431
4
AFRICA’S BOWHUNTER OCTOBER 2014
COMMENT
AFRICA’S BOWHUNTER
Africa’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted. Africa’s Bowhunter Magazine cc [CK/] 96/32848/23 PO Box 31688 Waverley, 0135 South Africa Tel: 012 330 3464 Fax: +27 86 615 7044 E-mail: editor@africasbowhunter.co.za Website: www.africasbowhunter.co.za Office address: 880A Crots Street, Rietfontein, Pretoria . PUBLISHER Rean Steenkamp E-mail: editor@africanarcher.com EDITOR Rean Steenkamp E-mail: editor@africasbowhunter.co.za HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITOR Cleve Cheney Cell: 082 922 5547 E-mail: cleve@africasbowhunter.co.za COPY EDITOR Mariette Kriel Emmerentia Steyn DESIGN AND LAYOUT André van Schaik E-mail: repro@africasbowhunter.co.za REPRODUCTION & PRINTING Impress Printers for Sheetfed, Web, Digital and Packaging printing Telephone: 031 263 2755 DISTRIBUTION RNA Distribution Hazel Luüs Tel: 011 248 3639 SUBSCRIPTIONS Santie Liebenberg E-mail: santie@africasbowhunter.co.za
Oor etiek en die regverdige kans beginsel D
aar is gereeld die een of ander warm debat in tydskrifte of op die internet oor wat etiese jagpraktyke is en wat nie. In die geledere van die boogjagter sal die mense kibbel oor sake soos jag uit ’n skuiling, hoe ver ’n mens op ’n bok kan skiet met ’n boog, hoe oud ’n jagter moet wees voor hy of sy ’n eerste bok mag plattrek en so aan. Daar was juis nou onlangs weer so ’n gesprek oor die toemaak van watergate tydens volmaan om te keer dat diere in die aand water drink of voer eet, om sodoende die kanse te verhoog dat diere die skuilings in die dag besoek. ’n Paar jaar gelede het ’n klomp boogjagters beswaar gemaak teen jag met ’n kruisboog. Cleve Cheney skryf in meer diepte oor dié soort sake in sy reeks oor etiek – waarvan die eerste artikel in dié uitgawe verskyn. Dit is miskien tyd dat ons weer na jagetiek kyk en hoe ons moderne leefstyl en jagplase daarby inpas. Kom ons begin by die klimaks van die jag, naamlik die doodmaakproses. Gestel jy word deur ’n ekstreme terroriste groep gevang en aangehou. Daar word besluit jy moet tereg gestel word. Hoe sou jy graag wou hê die teregstelling moet plaasvind? Hier is nou in dié geval geen uitkomkans nie, die teregstelling gaan gewis plaasvind, maar hulle gee jou ’n paar keuses. Jy kan ’n kopskoot kry, hulle kan jou keel met ’n skerp mes afsny of hulle kan jou stadig doodmartel. Sjoe, nie een van die drie klink reg vir my nie – en ek sal al drie eerder wil vermy. Indien ek kon kies, sou ek kies om te lewe en ek vermoed die meeste mense sal soos ek oor die saak voel. Maar in dié geval is daar geen keuse nie. Die teregstelling gaan plaasvind. Na my mening sal die oorgrootte meerderheid mense die vinnige kopskoot verkies. Die rede daarvoor is maklik… indien ’n mens moet doodgaan, verkies die meeste mense om nie te ly nie. Om te ly beteken om pyn te ervaar en pyn is vir niemand lekker nie – nie vir mense nie en ook nie vir diere nie. Ek wil graag beklemtoon dat dit nie vir ’n mens óf ’n dier lekker is nie. Net soos ons, dus die mens, wil diere nie graag doodgaan nie en ek is oortuig daarvan dat hulle ook nie pyn wil ervaar nie. Dit is tog waarom ’n elektriese omheining werk. Indien diere nie pyn ervaar het nie, of nie omgegee het om pyn te ervaar nie, sou hulle hulle eenvoudig nie aan die elek triese skok wat die draad toedien gesteur het nie. Baie mense reken diere ervaar pyn anders as ons. Ek dink egter nie so nie. Hul senuwee stelsels lyk net soos ons sin, dit werk net soos ons sin en hulle reageer net soos ons op pyn. Daar is geen rede om te dink hul ervaring van pyn is anders as ons sin nie. In die meeste kulture op aarde word dit aanvaar dat dit wreed is om ander pyn aan te doen en dat mense wat daarvan hou om ander te laat ly wreedaards is. Om diere te laat ly is wreed en mense wat nie omgee of diere ly nie, of met opset diere laat ly, is ook wreedaards. Omdat jagters nie graag wreedaards wil wees nie, sal hulle ’n dier so vinnig moontlik doodmaak, of alles in hulle vermoë doen om ’n gewonde dier te vind en die dier se lyding te verlig. Dit is nog altyd ’n aanvaarde norm onder jagters. Net soos wat dit wreed is om mense te laat ly, is dit ook wreed om mense onnodig te laat vrees of aan spanning bloot te stel. Dat dit wreed is en baie ongemaklik vir mense is, kan gesien word deur die feit dat sommige mense onder groot vrees of spanning soms hulle eie lewe sal neem. Die vrees is dus so erg dat hulle verkies om eerder te sterf. Dieselfde kan soms gebeur wanneer mense aan erge pyn blootgestel word. Vrees en pyn het dus baie dieselfde simptome. >>> 63
ADVERTISEMENTS Lizandre van Rooyen E-mail: lizandre@africasbowhunter.co.za
OCTOBER 2014 AFRICA’S BOWHUNTER
5
6
AFRICA’S BOWHUNTER OCTOBER 2014