n °10
newsletter from the
Vlakteplaas skool
De Rust - South Africa
A Special Message… Life at our beloved Vlakteplaas School in the Klein Karoo is like life anywhere on earth… we work and we study we run and we play we sing and we laugh, we try the impossible and fail we try again and succeed we dance with joy because we won we cry because our heart is broken yet life goes on because it has to go on… Jans Rautenbach on behalf of our principal, Colan Sylvester, our staff, parents and children.
We mourn a Father and his Son‌ Jarmaine Jumats (Kiewiet) and his father Johannes Jansen died together in a flaming hell as their humble home burnt to ruin the night of March the 24th.
Kiewiet se moeder is dood toe hy drie maande oud was. Hy en sy vader Johannes het die lewe alleen bewandel, en alleen, saam gesterf.
Kiewiet was van dag een gelief in ons skool, sy glimlaggie, sy nederigheid, sy dankbaarheid sal ons altyd, altyd onthou!
2
Ons sal Kiewiet nooit vergeet…
Trane het saam met ysige reën oor hartseergesiggies gedrup toe sy klasmaats op ‘n grysgroue dag, hy en sy pa se kis met hulle verkoolde lyke graftoe gedra het.
Kiewiet se maatjies het een vir een briefies van liefde, saam met handjiesvol grond in die graf gegooi…
3
Fiesta Bekroon!
We Salute Franci & Marius!
Ons skool se spesiale Fiesta TV Kersprogram is sewekeer tydens die Kersweek landwyd gebeeldsend. Sowat 3 miljoen kykers se harte is geraak, honderde boodskappe van geluk het ingestroom. Vrydagaand 19 April het die ATKV - Suid-Afrika se voorste Kultuurorganisasie - kykNET se Fiesta “Krismis in die Klein Karoo” bekroon as die Beste TV Joernaalprogram van 2012.
Editor & contact: Jans Rautenbach Design: Roger & Greta Vande Wiele
4
nr. 10 • April 2013
contacts
THE KUDU NEWSLETTER
...for bringing such a great honor to us with our school’s special Christmas program by winning the prestigious award “Best TV Journal program of 2012”
THE NETHERLANDS Stichting KarooCare te Diemen John Willemse/secretaris www.karoocare.nl informatie@karoocare.nl
BRITAIN Karoocare Charitable Trust VNORMAN@parallelprivateequity.com 49 St James's Street, London, SW1A 1JT
SOUTH-AFRICA Roger & Greta Vande Wiele rogergreta@rogergreta.co.za
BELGIUM Karen Moser www.ithemba.be ithemba@skynet.be