n°9
newsletter from the
Vlakteplaas skool
De Rust - South Africa
Christmas at Vlakteplaas The magic never stops…
January 2005 there was but a bare, desolate Karoo mountain slope, and today, eight years later, Vlakteplaas UCC Primêr school is known, and respected throughout South Africa. What an unbelievable success story… I salute you all, every single supporter, every individual donor, every corporate embrace, and our enthusiastic European foundations working tirelessly to provide us the funds that make this school unique. I especially name: Stichting KarooCare, Nederland - Karoocare Charitable Foundation, London Stichting iThemba, België - Anne-Marie van Heeren, Zuid-Afrika - Shoprite Checkers Groep, Suid-Afrika Tiger Brands Foundation, South Africa. Without you there would have been no Christmas Joy this year, no celebration of Life…
Content
Jans Rautenbach
December 2012
The magic never stops Die vreugde van regmaak kykNET se FIESTA TV span Christmas is a red balloon The long-awaited day Fiesta sê Dankie Vlakteplaas se Eerstespan Festive greetings / Contacts
1 2 3 4 5 6 7 8
Die vreugde van regmaak vir ‘n grootse fees Elke item handgemaak deur ons kinders - konsert se kostuums uit gister se lappe - hoedjies uit kreukelpapier - vlaggies uit ou koerante - kersboom behang met papierstringe en kartonsterretjies - feestafels versieringe uit dennebolle
…en wat ‘n smullekker fees ooit!
2
kykNET se FIESTA TV span Ja, dis waar ! ‘n Spesiale uurlange Fiesta TV program oor Kersfees op Vlakteplaas word 24 Desember om 19h30, en 25 Desember om 13h00, op kanaal 144, in Suid-Afrika gebeeldsend. Wat ‘n voorreg vir ons…
Franci Swanepoel, regisseur, Marius vd Walle, produksieleier, en Piet Snyman, beeldmeester, het drie dae en nagte onverpoos, sensitief en skeppend gewerk aan hierdie besondere produksie.
2 Vlaamse vrijwilligers Sedert 7 jaar bezoeken we regelmatig de Vlakteplaasschool en onze 'oude' vrienden Almeri en Jans... we kennen elkaar ondertussen meer dan 17 jaar! Op Jans' verzoek om een nieuwsbrief - met veel foto's en actuele informatie - te maken voor de vrienden van de school, zijn we met plezier ingegaan. Ondertussen hebt u nummer 9 voor u, de vorige edities zijn nog steeds te lezen en te downloaden via www.oulap.com. Meer foto's van het Kerstgebeuren staan op de FaceBookpagina van Oulap. Geniet van deze Kudu, Roger & Greta Vande Wiele
3
Christmas is a Red Balloon... never must we forget that many of our children live humble… and for them a single balloon means more than all today’s boxes of glitter.
The TV program evolves around one of our girls and her parents, Frederick Marais & Bettie Japies, real Karoo nobility, having to live in a shack without light, water, …a job …a future …every tomorrow a battle to survive.
The arrival of our Christmas tree (the humble Agave Sisalana)
The home of little Frederika and her familly
4
The
long-awaited day
every mother and father came many walked kilometers by foot the sweat of the day left behind
the children re-told the age old story of shepherds and angels of a star and wise men of a child born in a stable and the magic descended upon us…
our very own award winning choir sang the joyous songs of praise and love till the night became silent… holy…
5
Fiesta sê Dankie… Lieve Lieve Oom Jans Ons kon in drie dae by ‘n klein plaasskooltjie in die Klein Karoo die ware boodskap van Kersfees deur die oë van ongelooflike mense en dierbare kindertjies te ervaar. ‘n Rooi ballon wat die simbool geword het van wat Kersfees veronderstel is om te beteken. Die eenvoud wat ‘n God wou hê ons moet deur die oë van ‘n kind sien. ‘n Karretjie op ‘n stofpad - oppad na êrens en nêrens. ‘n Garingboom wat deur die aarde geskenk is. Die besef dat ‘n tuiste nie altyd ‘n huis is nie - dat die ware woning in ‘n eenvoudige klein sinkhuisie kan lê, waar daar modderkoekies gebak word en roosterkoek. Omvou in liefde en warmte. In ons harte sal dit vir ewig vasgebrand lê - die spore wat ons daar by julle kon trap. Die voorreg om te kon lewe - en ‘n klein bietjie te verstaan deur die oë van Frederika en Ashwin en Kiewiet. En ‘n honderd en tien ander kinders wat ons geleer het wat geen boek of wyse woorde van groot digters en filosowe ooit sal kan nie. Vir ons sal die soeke na vreugde en aardse geluk, altyd deur die ster van Vlakteplaas begelei word, sodat ons - miskien eendag - ook in nederigheid sal kan neerkniel voor ‘n krip. Dankie vir ons grootste les - aan daardie kindertjies behoort die koningkryk van God. Ons sal julle nooit vergeet nie... Met liefde en dankbaarheid sonder woorde, Franci Marius Piet
12 November 2012
Jans antwoord
asof van nêrens
het jou boodskap my dag ingestap en om my het dit stil geword doodstil met elke woord gestroop skoon broos eerlik heilig… net die ballon het bly hang met die rooi van liefde om ‘n kleed van menswarm oor Vlakteplaas te strooi oor sy mense sy kinders…
en nou weet ek die wonder dat die bene gegooi jou gekies het om die storie te vertel wat doer binne in onse harte lê dat juis jy die feestafel gaan dek met die eenvoud die helder die jubel van ‘n geliefde moedertaal wat ‘n vreugde dat ons jou franci in ons hart kan dra… Jans
6
Oulap, 13 Nov 2012
Vlakteplaas se Eerstespan
Ons loof julle vir die toegewyde, sielvolle passie waarmee julle ons kinders die toekoms inlei‌
Colan Sylvester prinsipaal Izak Hendrikse opvoeder Lenie Arendz opvoeder Helen Wicomb opvoeder Esmerelda Snell baba versorger
Berenice Philander sekretaresse Neels Coetzee musiek en sang afrigter Glendine Vorster kuns juffrou
Sina Lloyd kombuis en kokke
Ellna Snell
Marinda September
Andries Snell opsigter en bus chauffeur
7
we wish all our donors a joyful festive season
THE KUDU NEWSLETTER Editor & contact: Jans Rautenbach Design: Roger & Greta Vande Wiele
8
nr. 9 • December 2012
contacts
and a very special
2013
THE NETHERLANDS Stichting KarooCare te Diemen John Willemse/secretaris www.karoocare.nl informatie@karoocare.nl
BRITAIN Karoocare Charitable Trust VNORMAN@parallelprivateequity.com 49 St James's Street, London, SW1A 1JT
SOUTH-AFRICA Roger & Greta Vande Wiele rogergreta@rogergreta.co.za
BELGIUM Karen Moser www.ithemba.be ithemba@skynet.be