BUY YOUR RUGBY TICKET TODAY &
WIN!
Leeuwenhof Akademie Afrikaanse Privaatskool English Parallel Medium High School
CLICK HERE TO buY YOUr TICKET
A trip for 4 to the 2015 Rugby World Cup in London to the value of
R770,000
PRIZE INCLUDES: • Match tickets for 2 Quarter-finals – 17 en 18 Oct 2015 2 Semi-finals – 24 en 25 Oct 2015 • All matches at Twickenham (London) • Business Class Air Tickets • 9 nights 4 star Bed & Breakfast • Big Bus Hop on Hop off Tour (3 routes)
ACT NOW!
ONLY 5000 TICKETS AVAILABLE
R1000 per
Rugby ticket
PriZe for four! For more information please go to our facebook page or our website www.leeuwenhof.co.za
LEEUWENHOF AKADEMIE HOĂŤRSKOOL 11 Julie 2014
INHOUD Uit die Hoof se pen
2
Uit die Hoof se pen (vervolg)
3
Dagaktiwiteite / Akademie / UJ Opedag
4
Akademie Eksamenrooster
5
Sport
6
Kontak ons
7
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
Uit die Hoof se pen ... Geagte Ouers / Dear Parents Baie welkom terug na die reses. Ons vertrou dat u kind die eksamen met sukses gaan aflê en ons wens is dat dit met elke kind baie goed sal gaan. Assesseringsverslae en oueraande is soos volg: 5 Augustus 2014: Assesseringsverslae (rapporte) na ouers. 7 Augustus 2014: Oueraand op afspraak—16:15—19:00. A hearty welcome back after the recess. We trust that your children will complete the examinations with success and our best wishes are extended to them. Assessment reports and parent evening details are as follows: 5 August 2014 Reports go out to parents 7 August 2014 Parent Evening meetings by appointment from 16:15 – 19:00
Konsentreer op die Hoofsaak / Focus on the Most Important Thing Leeuwenhof Akademie word geken as ‘n Afrikaanse Christelike Privaatskool—’n opvoedkundige instansie waar leerders en opvoeders baie hard werk en baie besig is. Die akademiese en buitemuurse program is veeleisend, maar die vraag moet gereeld gevra word, of dit doeltreffend is. As onderwysleier van die skool moet ek gereeld saam met die Senior Bestuur en onderwysers die vraag afvra en ondersoek, of ons skool nog op die hoofsaak konsentreer. Dit is baie belangrik dat almal gefokus is op die belangrikste saak vir die skool—naamlik die onderrig en opvoeding van ons leerders. Aan die einde van die termyn ontvang al die leerders in die skool assesseringsverslae—die verslae beoordeel, of ons leerders en onderwysers goeie doelwitte bereik het en of ons produktief in ons onderrigprogram is. Ek wil personeel uitnooi om opvoedkundige programme gereeld te eva-lueer en te bevraagteken en enige twyfel, of bekommernis met my te kom bespreek. Leeuwenhof Akademie is known as an Afrikaans Christian Private School. It is an educational institution where learners and teachers work very hard and are extremely busy. The academic and extra-curricular programmes are demanding and extensive but the question that needs regular revision is whether these programmes are effective. As the leadership of the school, the Senior Management Team, the teachers and I ask ourselves this question regularly. It is of utmost importance that we are all focused on the most important thing in our school, namely the instruction and education of our learners. At the end of this term, all learners will receive their assessment reports. These documents evaluate how well the learners and teachers are doing in terms of attaining worthwhile goals, and whether we are being effective in our learning programmes. I invite teachers to re-evaluate and critique their learning programmes at regular intervals, and to discuss any doubts, questions or concerns with me.
Hoofpos: Hoërskool / Principal: High School Soos per skrywe reeds uitgestuur, is Mnr Jaco Lessing aangestel as Skoolhoof vir die Hoërskool. Hy sal vanaf 1 September 2014 by ons inskakel. As has recently been communicated in a separate letter, Mr Jaco Lessing has been appointed as the new head of the high school, effective 1 September 2014 .
Uit die Hoof se pen … vervolg Wêreldbekerrugby / World Cup Rugby Ons skool bied ‘n reuse fondsinsamelingsprojek aan deur kaartjies te verkoop vir die Wêreldbekerrugby toernooi in 2015. Ons sal dit waardeer indien u die projek na buite kan bemark en die projek asseblief te ondersteun. Aangeheg is die advertensie van die projek. Our school is presenting a gigantic fund raising project through the sale of tickets for the 2015 Rugby World Cup. We would be most grateful if our parent body would support the project and market it more broadly i.e. beyond the Leeuwenhof community. Please find attached the advertisement for the project.
Algemene Jaarvergadering / Annual general Meeting Neem asb kennis, die Algemene Jaarvergadering is verskuif na Dinsdag, 22 Julie 2014. Please be advised that the date of our AGM has been moved to 22 July 2014.
ISASA: Netbal / Netball Ons is trots op ons netbalspanne se uitstaande prestasies tydens die ISASA kampioenskappe. Geluk aan die volgende spanne: 0/15 A: Brons medaljewenners 0/16A: ISASA Kampioene—die span verdien spesiale vermelding vir uitstaande spel. Baie dankie ouers vir al u ondersteuning. We are proud of our netball teams’ excellent achievements during the ISASA Championships. Congratulations to the following teams: 0/15 A: Bronze medal winners 0/16A: ISASA Champions – the team earn special recognition for excellent play Many thanks to parents for all your support.
Rugby Die 0/14, 0/15 en 0/16 rugbyspanne wat in die Goue Leeus finaal speel het ‘n volledige oefenrooster ontvang. Ek doen ‘n beroep op ons ouers van die rugbyseuns om asseblief te sorg dat die seuns elke oefening gereeld sal bywoon. Op Saterdag, 26 Julie speel die seuns op UJ se sportgronde in die Goue Leeus finaal—elke Leeuwenhoffer se ondersteuning sal die dag nodig wees en opreg waardeer word. The 0/14, 0/15 and 0/16 rugby teams that will be playing in the Golden Lions finals have all received a detailed practice schedule. I make a special appeal to the parents of our rugby players to ensure that the boys attend all of these practices. On Saturday 26 July the boys will play in the Golden Lions final at the University of Johannesburg sports fields. We really need the support of every member of our Leeuwenhof community on this occasion; attendance will be highly appreciated and sincerely valued.
Mnr J Bezuidenhout
Page 4
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
DAGAKTIWITEITE ...
11 Julie Vrydag Dag 4 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————12 Julie Saterdag ——————————— 13 Julie Sondag ——————————— 14 - 29 Julie Eksamen vir Gr 8—12 ———————————
AKADEMIE Eksamentyd is ‘n stresvolle tydperk en dan het ons ook nog al die wintergoggas wat ons kinders siek maak. Indien ‘n leerder afwesig is vir ‘n eksamenvraestel moet ‘n doktersbrief asb. ingehandig word anders moet ons volgens die beleid vir die leerder nul gee vir die vraestel. Daar is nie tyd om die vraestelle te probeer inhaal nie en daarom sal die punt van daardie vraestel uitgewerk word vir die leerder gegrond op die leerder se gemiddeld in vergelyking met die graadgemiddeld vir die toetse en eksamenvraestelle wat ons wel het. Onthou, busse ry op normale tye in hierdie eksamen omdat die Laerskool nog buitemuurs het en nie eksamen skryf nie. Sterkte aan almal in hierdie tyd. Lekker leer.
Berig: Me D Kruger
Please find an invitation to the Faculty of Engineering and the Built Environment’s Open Day 2014, at University of Johannesburg. Date: Saturday, 16 August 2014 Register: http://goo.gl/ k6Q2ZB Best wishes, Faculty of Engineering and the Built Environment
GR 7 UITNODIGING Baie dankie aan al ons Gr 7 Leeuwenhof Ouers wat alreeds afsprake gehad het, of afwagtend is vir onderhoude. Daar is ’n paar ouers wat ons nog moet bereik. Ons beplanning is om 31 Julie klaar te wees met ons Gr 7 Ouer-onderhoude. Onderhoude word geskeduleer op Maandae tussen 11—16:00, Donderdae vanaf 8:00 tot 14:00 of Vrydae tussen 9:00 en 11:00. Indien u nog nie ’n afsprakie het nie, kontak ons asb so gou moontlik om u afspraak vas te maak. HS—Ruth du Toit, 011 622 1806 x 5 of epos: ruthv@leeuwenhof.co.za.
Leeuwenhof Akademie HoĂŤrskool
Page 5
AKADEMIE EKSAMENROOSTER
hoof van Akademie: Me D Kruger
JULIE EKSAMENROOSTER DATUM
Gr.8
Gr.9
Gr.10
Gr.11
Gr.12
Vr 11/7
Skool
Skool
Afr P1 APMaths
Afr P1 APMaths
Eng P1 APMaths CAT / IT (sien 27 / 6 )
Ma 14/7
Wisk
Eng
FW P1
Wisk/ Litt P1
Lewenswet P1
Di 15/7
Afr
Gesk
Geo/ Gesk
Lewenswet P1
Afr P2
Geo p2 Wo 16/7
Eng
Afr p1
Drama/ Kuns/ Ekon
LO IGO P2
Afr HT p2 Do 17/7
Vr 18/7
Fisiese Wet
Bst
Wisk
IGO
Rek P1/Maths Litt P1 Rek P2
Rek
Afr P2
Eng P1
Toer/ Geo P1/ Drama
IT/ Cat Prakties
Geo P2
Lew P2
IGO P1
IGO P2 Ma 21/7
Gesk
Lewenswet
Wisk P2
Wisk/ Litt P2
Fis Wet P2
Di 22/7
Geo
Fisiese Wet
IT/ Cat Teorie
Afr P2
BS P1
LO
BS P2
Wo 23/7
LO
Rek
FisieseWet P2
Fisiese Wet P2
Eng P2
Do 24/7
Rek
Kuns
Eng P2
Rek P1
CAT / IT Teorie Kuns prakties
Rek P2
Kuns prakties
Vr 25/7
Kuns
Geo
Bst P1
Eng P2
IGO P2
Bst P2
Maths Litt P2
Ma 28/7
Lewenswet
LO
IT/ Cat Prakties
Kuns/ Ekon
Wisk P2
Di 29/7
IGO
Bst
Drama en Kuns Prakties
Drama en Kuns Prakties
Lewenswet P2
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Page 6
SPORT:
onder leiding van L van Heerden
Golfdag Beste Leeuwenhof Akademie Hoërskoolouer, Ons benodig asb alle ouers om ons behulpsaam te wees met PRYSE – so ‘n dag is net ‘n sukses as ons genoeg en GOEIE pryse het vir die golfers. Ons benodig indien moontlik 4 van ‘n soort -. ENIGE iets kan ‘n prys wees.. van geskenkbewyse tot wyn, elektriese toestelle tot vakansies.. abosluut enige iets waaraan u kan dink om vir ons te stuur. Dankie ouers - ons waardeer julle bydraes baie. Dear Leeuwenhof Parent, We are asking parents to please assist us with prizes – a day like this is really only a big success if we have GREAT prizes… we require ANYTHING…… (4 items of a kind if possible)– vouchers/ wines/holidays/ electrical appliances/ clothing/ virtually anything….. Thanks to all – we appreciate your contributions. Stuur asseblief alle pryse na Mnr L. van Heerden voor of op Dinsdag, 15 Julie 2014. Baie dankie. Week: 7 Julie – 11 Julie 2014
Tyd
Spanne
Plek
Dinsdag, 8 Julie
14:00 – 15:45
O/14,O/15,O/16
Leeupark
Woensdag, 9 Julie
14:00 – 15:45
O/14,O/15,O/16
Leeupark
Donderdag, 10 Julie
14:00 – 15:45
O/14,O/15,O/16
Leeupark
Tyd
Spanne
Plek
12:00 – 13:00
O/14,O/15,O/16
L/S velde
12:00 – 13:45
O/14, O/15
Leeupark
14:00 – 15:45* 12:00 – 13:45
O/16* O/14,O/16
Leeupark
Week: 14 Julie – 18 Julie 2014 Maandag, 14 Julie Kondisionering Dinsdag, 15 Julie Woensdag, 16 Julie
14:00 – 15:45*
O/15*
Donderdag, 17 Julie
12:00 – 13:45
O/14,O/15,O/16
Leeupark
Naweek oefening: Vr en Sa Vrydag, 18 Julie Saterdag, 19 Julie
12:00 – 16:00 09:00 – 12:00
O/14, O/15, O/16 O/14,O/15,O/16
Leeupark Leeupark
Tyd
Spanne
Plek
22 Julie
12:00 – 13:45
O/14, O/15, O/16
Leeupark
Woensdag, 23 Julie
12:00 – 13:45
O/14, O/15, O/16
Leeupark
Donderdag, 24 Julie
12:00 – 13:45
O/14,O/15,O/16
Leeupark
Week: 21 Julie – 25 Julie 2014 Dinsdag,
Page 7
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Kontak ons Bestuur: Waarnemende hoof HS/Uitvoerende hoof:Mnr J Bezuidenhout—johanbez@leeuwenhof.co.za Adjunkhoof Akademie Me D Kruger delianak@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Akademie Me E Nel esther@leeuwenhof.co.za Waarnemend Sport Mnr L v Heerden lamberth@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Kultuur Mnr G Lottering gideon@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Dissipline Me J Steyn jakkie@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Logistiek Mnr G Williams gerhardw@leeuwenhof.co.za GRAADVOOGDE: Afdelingshoof Gr 12 Mnr G Williams gerhardw@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 11 Me M Nieuwoudt marna@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 10 Me G Swart gerdas@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 9 Me J Steyn jakkie@leeuwenhof.co.za Afelingshoof Gr 8 Mnr G Lottering gideon@leeuwenhof.co.za SKOOLSIELKUNDIGE: Dr Elzette Fritz 083 325 1794 elzette@elzettefritz.com ADMINISTRASIE: Hoërskool sekretaresse Me Ruth du Toit ruthv@leeuwenhof.co.za Buskaartjies en roetes Me Margaret Bothma margaretb@leeuwenhof.co.za Finansies—Skoolfooie Me Yvonne Bergström yvonneb@leeuwenhof.co.za
Kontak ons: SKOOLADRES: SPORTTERREIN: Tel: Faks: WEBADRES: GPS:
H/V Geldenhuis & Antonstraat; Posbus 2573; Bedfordview; 2008 H/V Ixia & Japonicastraat, Wychwood, Primrose 011 622 1806 x 5 011 615 5669 www.leeuwenhof.co.za
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool