LEEUWENHOF AKADEMIE HOëRSKOOL 27 Junie 2014
INHOUD Uit die Hoof se pen
2
Uit die Hoof se pen (vervolg)
3
Dagaktiwiteite 27 Junie — 11 Julie
4
Akademie Eksamenrooster & Reëls
5/6
Besondere prestasies
7
Sport
8/9
Kontak ons
10
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
Uit die Hoof se pen ... Geagte Ouers / Dear Parents Leeuwenhof Akademie bied op buitemuurse aktiwitieite geleenthede vir feitlik elke kind . Ons sportspanne bestaan uit talentvolle en minder talentvolle spelers. Die afgelope seisoen was dit opvallend hoe spelers met minder talent deelneem, ontwikkel en in baie gevalle positiewe verskilmakers in die span geword het. Ek ag en respekteer elke afrigter en speler vir hulle harde werk, toewyding en entoesiasme—ons goeie hokkie-, netbal– en rugby-uitslae is ‘n getuigskrif daarvan. Leeuwenhof Akademie offers opportunities for virtually every child to participate in extra-mural activities. Our sports teams are comprised of highly talented. However, the recent sports season has made it clear that less talented players were active participants in the teams, which saw them develop well, and in many cases even make a positive difference to their teams’ performance. I acknowledge and respect every coach and player for their hard work, commitment and enthusiasm – our good results in the hockey, netball and rugby bear testimony to these attributes.
Wêreldbekerrugby / World Cup Rugby Ons skool bied ‘n reuse fondsinsamelingsprojek aan deur kaartjies te verkoop vir die Wêreldbekerrugby toernooi in 2015. Ons sal dit waardeer indien u die projek na buite kan bemark en die projek asseblief te ondersteun. Aangeheg is die advertensie van die projek. Our school is presenting a gigantic fund raising project through the sale of tickets for the 2015 Rugby World Cup. We would be most grateful if our parent body would support the project and market it more broadly i.e. beyond the Leeuwenhof community. Please find attached the advertisement for the project.
Reses / Recess Ons skool sluit eerskomende Vrydag, 27 Junie om 12:00 vir die reses. Die skool open weer op Maandag 7 Julie 2014 om 08:00. Weens die verkeersknope binne die skoolterrein, sluit die Laerskool en Voorskool, Vrydag om 11:00. Hoërskoolouers met laerskoolboeties en sussies moet asseblief wag tot die Hoërskool 12:00 sluit. Our school closes for the recess this coming Friday 27 June at 12:00. We re-open on Monday 7 July 2014 at 08:00. The Primary school and Pre-school will close an hour early, at 11:00 due to high traffic volumes at closing times. Families with children in both the high and primary schools should please wait until the high school comes out to collect their children. Vervolg ……………….p3
Uit die Hoof se pen … vervolg Algemene Jaarvergadering / Annual general Meeting Neem asb kennis, die Algemene Jaarvergadering is verskuif na Dinsdag, 22 Julie 2014. Please be advised that the date of our AGM has been moved to 22 July 2014.
Con Spirito Kunswedstryd / Con Spirito Eisteddfod Baie geluk aan Charlize Herman wat uitstaande prestasies gelewer het tydens die Con Spirito Kunswedstryd. Sy behaal verskeie diplomas in Redevoering, Public Speaking, Essay, Poetry, Poësie en Opstelle. Ons is trots op jou! ( sien volledige berig op p.7) Congratulations to Charlize Herman who obtained excellent results during the Con Spirito Eisteddfod. She was awarded diplomas in Public Speaking, Essay and Poetry in both language mediums - English and Afrikaans. We are very proud of you! (See full report on p7.)
Hoofpos: Hoërskool / Principal: High School Ons sal net na die reses bekendmaak wie die Direksie aangestel het as Skoolhoof van die Hoërskool. Shortly after the recess we plan to announce the successful candidate appointed as principal of the High School.
Mnr J Bezuidenhout
AKADEMIE Die gr. 10 leerders moet daarop let dat Eng FAL op 7 Julie begin met vraestel 2 maar die Home Language skryf vraestel 1. Ons wag nog vir van ons gr.12 leerders om hulle laaste LO portefeulje werk in te handig en herinner hulle aan die 4 sertifikate wat hulle ook moet inhandig vir LO. Een hiervan moet ‘n gemeenskapsdiens sertifikaat wees. Daar is ook heelwat gr12 leerders wat nog nie hulle PAT ingehandig het vir CAT nie. Dit tel 25% van die finale punt. Berig: Me D Kruger
Page 4
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
DAGAKTIWITEITE ...
27 Junie Vrydag—Dag 6 Gr 12 Eksamen HS Sluit 12:00 Geografie ekskursie Gr 8, 9 en 10 27 Junie vertrek 05.30 vir 6:00 vm 29 Junie—Sondag terug 17:00nm ——————————— 7 Julie Maandag Skool begin 08:00 Dag 7 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10 - 12 Gr 7 Interne bemarking ——————————8 Julie Dinsdag Alle personeel beskikbaar in klasse vir ekstra lesse 7:15-8:00 (op afspraak) Dag 1 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ——————————— 9 Julie Woensdag HS Bestuursverg—6:45 Dag 2 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————10 Julie Donderdag Dag 3 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12
Gr 7 Interne bemarking ———————————11 Julie Vrydag Dag 4 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————12 Julie Saterdag ——————————— 13 Julie Sondag ——————————— 14 - 29 Julie Eksamen vir Gr 8—12 ———————————
GR 7 UITNODIGING Baie dankie aan al ons Gr 7 Leeuwenhof Ouers wat alreeds afsprake gehad het, of afwagtend is vir onderhoude. Daar is +-20% ouers wat ons nog moet bereik. Onderhoude gaan voort na die reses. Onderhoude word geskeduleer op Maandae tussen 11—16:00, Donderdae vanaf 8:00 tot 14:00 of Vrydae tussen 9:00 en 12:00. Indien u nog nie ’n afsprakie het nie, kontak ons asb so gou moontlik om u afspraak vas te maak. HS—Ruth du Toit, 011 622 1806 x 5 of epos: ruthv@leeuwenhof.co.za.
Leeuwenhof Akademie HoĂŤrskool
Page 5
AKADEMIE
hoof van Akademie: Me D Kruger
EKSAMENROOSTER DATUM
Gr.8
Gr.9
Gr.10
Gr.11
Gr.12
Do 26/6 Vry 27/6 Ma 07/7
Skool Skool Skool
Skool Skool Skool
Skool Skool IGO P1
Afr/Eng P3 IT/ Cat Prakties Afr P1
Di 08/7 Wo 09/7
Skool Skool
Skool Skool
Skool Skool Eng P1 LO Wisk/ Litt P1 IGO P1
Wisk P1 Fisiese Wet P1
Do 10/7
Skool
Skool
Lew P1
Vr 11/7
Skool
Skool
Ma 14/7 Di 15/7
Wisk Afr
Eng Gesk
Wo 16/7
Eng
Afr p1
Afr P1 APMaths FW P1 Geo/ Gesk Geo p2 Drama/ Kuns/ Ekon
FW P1 Bst P1 Bst P2 IT/ Cat Teorie/ Drama/ Gesk Afr P1 APMaths Wisk/ Litt P1 Lewenswet P1
Do 17/7
Fisiese Wet
Afr HT p2 Wisk
Vr 18/7
Bst
IGO
Ma 21/7 Di 22/7
Gesk Geo
Lewenswet Fisiese Wet
Afr P2 IGO P2 Wisk P2 IT/ Cat Teorie
Wo 23/7 Do 24/7
LO Rek
Rek Kuns
FisieseWet P2 Eng P2
Vr 25/7
Kuns
Geo
Ma 28/7 Di 29/7
Lewenswet IGO
LO Bst
Bst P1 Bst P2 IT/ Cat Prakties Drama en Kuns Prakties
Wo 30/7
Rek
Eko/ Kuns
IGO P2
Eng P1 APMaths Lewenswet P1 Afr P2 LO Rek P1/Maths Litt P1
Eng P1 IT/ Cat Prakties Lew P2
Rek P2 Toer/ Geo P1/ Drama Geo P2 IGO P1
Wisk/ Litt P2 Afr P2 LO Fisiese Wet P2 Rek P1 Rek P2 Eng P2 Kuns/ Ekon Drama en Kuns Prakties
Fis Wet P2 BS P1 BS P2 Eng P2 CAT / IT Teorie Kuns prakties Kuns prakties IGO P2 Maths Litt P2 Wisk P2 Lewenswet P2
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Page 6
AKADEMIE
hoof van Akademie: Me D Kruger
EKSAMENREëLS / EXAMINATION RULES 1. Alle leerlinge kom, onder alle omstandighede, in volle skooldrag skool toe gedurende die eksamen. 2. Aantree: 8:00, Eksamensessies : 1ste sessie begin 8:15 – 11:15 en 2de sessie begin 12:00 – 14:00. 3. Geen leerder mag laatkom sonder ‘n geldige rede nie. Volgens die eksamenreëls sal die kandidaat toegelaat word in die eksamenlokaal, maar geen ekstra tyd sal vergun word nie. 4. Geen selfone word aan ‘n persoon self in die eksamenlokale toegelaat nie. Selfone moet afgeskakel en in elkeen se tas gelaat word. 5. Skryfbehoeftes mag slegs in ‘n deurskynende sakkie in die eksamenlokaal ingebring word. 6. Leerders mag slegs met ‘n blou of swart pen skryf. Ligte bloupenne is onaanvaarbaar. 7. Geen flater-water (Tippex) mag gebruik word nie. 8. Geen kleurpenne behalwe waar daarvoor gevra word. 9. Geen programmeerbare sakrekenaars of digitale woordeboeke is toelaatbaar nie. ‘n Kandidaat moet self sorg dat sy/haar sakrekenaar werk en dat die batterye in ‘n goeie toestand is. Sakrekenaars se geheue moet skoongemaak word voor die eksamen. Geen voorafbereide programme of data mag op die sakrekenaar gestoor wees nie. 10. Standaard skryfbehoefte lys vir ALLE eksamens: 2 blou/swart penne, 2 potlode, skerpmaker, uitveër, lang liniaal, gradeboog, passer, sakrekenaar. 11. Geen leerder bring rofwerkpapier in die lokaal nie. Alle nodige papier word verskaf. 12. Leerders mag niks by mekaar leen in die eksamenlokaal nie. 13. Geen eet- en drinkgoed word in die eksamenlokaal toegelaat nie, behalwe weens mediese redes wat met personeel uitgeklaar is. 14. Leerders mag nie die eksamenlokaal verlaat tydens die eksamensessie nie. Slegs in noodgevalle sal dit toegelaat word, waartydens die kandidaat vergesel moet word deur ‘n personeellid. 15. Aan die einde van elke eksamensessie word administatiewe take hanteer. Leerders bly sit tot alles afgehandel is, +- 15 minute. 16. Geen ouers, personeel of leerder wat nie betrokke is by die eksamens, word in die eksamenlokaal toegelaat nie. 17. Medikasie vir hoofpyn, naarheid of maagongesteldheid is by kantoor beskikbaar vir noodgevalle. 18. Leerders kan by die skool afgehaal word na afloop van die eksamensessie. 19. Indien ‘n leerling nie die dag skryf nie, mag hulle by die huis studeer. Daar sal ‘n lokaal beskikbaar wees by die skool as ouers wil hê ‘n leerder moet by die skool studeer. 20. Leerders wat op ‘n dag twee sessies skryf, moet op die skoolterrein bly tot aan die einde van die tweede sessie. 1. All learners attend school, at all times and in full uniform, during exams.
2. School starts at 8:00, Examination sessions : 1st session starts at 8:15 – 11:15 and 2nd session starts at 12:00 – 14:00. 3. No student may arrive late without a proper reason. According to the examination rules, the candidate will be allowed into the examination venue, but no extra time will be given. 4. No cell phones are allowed on a person in the examination venue. It should be turned off and in the school bag. 5. Stationery may only be brought into the examination venue, in a transparent bag. 6. Students may only write with blue or black pens. Light blue pens are not acceptable. 7. No Tippex may be used. 8. No colour pens, unless asked to be used. 9. No programmable calculators or digital dictionaries are allowed. Each candidate must ensure that his/her calculator is in working order and that the batteries are in a good condition. Calculators’ memory must be cleared before the examination. No pre-prepared programs or data may be stored on the calculators. 10. Standard stationery list for ALL examinations: 2 blue/black pens, 2 pencils, sharpener, eraser, long ruler, protractor, compass, and calculator. 11. Learners may not have any paper with them in the examination venue. All necessary paper will be provided. 12. Learners may not borrow anything from one another in the examination venue. 13. No food or drinks are permitted in the examination venue, only allowed for learners with medical reasons. 14. Learners may not leave the examination venue during the examination session. Only in case of an emergency will this be allowed, in which case they should be accompanied by a staff member. 15. At the end of an examination session, administrative duties are completed. Students must therefore remain in the room for approximately 15 minutes. 16. Parents, staff or students not involved with the examinations, are not permitted in the examination venue. 17. Medication for head-ache, nausea or upset stomach is available from office, for emergencies. 18. Learners may be fetched from school and leave the campus after the examination session. 19. Learners may study at home if they are not writing on a particular day. There will be a classroom available at school if parents want a learner to study at school. 20. Learners who write two sessions on the same day have to remain on the school grounds until the end of the final session.
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Page 7
Besondere prestasie Baie geluk aan die volgende leerlinge wat aan die Computer
Groep
Naam
Van
Programming Olympiad
Graad
Totaal
Rang
Graad 10, 11, 12
Macaela
Morrison
12
82
1ste (gr12)
Graad 10, 11, 12
Charl
Myburgh
11
98
1ste (gr11)
Graad 10, 11, 12
Marco
Prinsloo
11
82
3de (algemeen)
Graad 10, 11, 12
Charné
Senekal
10
68
1ste (gr10)
Graad 10, 11, 12
Charlize
Herman
10
67
5de (gr10)
Charlize Herman het aan die CON
Redenaars Redenaars
SPIRITO KUNSWEDSTRYD
Voorbereid
Afrikaans
Onvoorbereid
Afrikaans
Public Speaking
Prepared
Engels
Public Speaking
Unprepared
Engels
Gr10 - 12 Gr10 - 12 Gr10 - 12 Gr10 - 12
Essay
Engels
High School
Poetry
Engels
High School
Opstel
Afrikaans
Poësie
Afrikaans
Gr10 - 12 Gr10 - 12
Johnathan Levin— oud matrikulant 2013. Johnathan is opgeneem in die
Sharks se 0/19 Currie Beker groep. Veels geluk Johnathan!
deelgeneem het:
deelgeneem en die volgende simbole verwerf:
Diploma Diploma Diploma Diploma Diploma Diploma Diploma Diploma
92% 90% 94% 96% 90% 92% 90% 90%
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Page 8 SPORT—Netbal onder leiding van Me. M Nieuwoudt Leeuwenhof se 0/15, 0/16, 0/19 A en 0/19 B spanne het deurgedring na die ISASA uitspele wat gisteraand plaasgevind het. 0/19 B eindig 4de, 0/15 verwerf ‘n Brons en die 0/16 wen GOUD. Baie geluk aan al ons spanne. Trots Leeuwenhof. Hiermee ’n opsomming van al die uitslae van die seisoen: Netbaluitslae teen St Stithians vir 18 Junie: Span
Netbaluitslae teen St Dunstan’s vir 11 Junie
Telling
0/14 B
Wen/ Verloor Verloor
Speler van die wedstryd
14-5
Andrien van Staden
0/14 A
Verloor
26-0
0/15 B
Verloor
0/15 A
Telling
Speler van die wedstryd
0/14 B
Wen/ Verloor Verloor
10-12
Natalie Smith
Jade Olivier
0/14 A
Verloor
10-21
Zanielle Serfontein
18-11
Minette Vivier
0/15 B
Verloor
14-18
Luzaan le Roux
Verloor
18-14
Lene van Deventer
0/15 A
Wen
23-14
Lemaryn Muller
0/16 B
Wen
3-25
Claudine Jordaan
0/16 B
Wen
50-3
Charlize Bester
0/16 A
Wen
9-29
Anmari van Deventer
0/16 A
Wen
61-5
Charnè Senekal
0/19 B
Verloor
21-9
Sune Uys
0/19 B
Wen
25-15
Anne Kruger
0/19 A
Verloor
26-12
Menante Esterhuizen
0/19 A
Wen
22-16
Kirsten Pugh
Netbaluitslae teen St Andrew’s 4 Junie: Span 0/14 A
Wen/ Verloor Verloor
0/14 B
Telling
Span
Netbaluitslae teen Roedean 28 Mei: Span
Speler van die wedstryd
4-9
Meagan da Matta
0/14 A
Verloor
5-9
Zoi Macris
0/14 B
0/15 A
Wen
24-8
Marce Buitendag
0/15 B
Wen
14-4
0/16 A
Wen
0/16 B
Wen/ Verloor Verloor
Telling
Speler van die wedstryd
10-12
Jani Smith
Wen
16-3
Zanelle Serfontein
0/15 A
Wen
28-2
Lenè van Deventer
Katherine Mostert
0/15 B
Wen
29-2
Kiara Netto
30-9
Ineke de Jongh
0/16 A
Wen
45-1
Jomari Rothman
Wen
28-8
Claudine Jordaan
0/16 B
Wen
27-6
Nadine Jordaan
0/19 A
Verloor
12-21
Corinne Lourens
0/19 A
Wen
21-9
Natalie Fernandes
0/19 B
Wen
18-17
Sune Uys
0/19 B
Wen
30-8
Anje Verster
Netbaluitslae teen Beaulieu vir 21 Mei: Span U14 A U14 B U15 A U15 B U16 A U16 B U19 A U19 B
Wen/ TellVerloor ing
Speler van die wedstryd
Verloor 9-10 Lize du Toit Verloor 4-13 Jani Smith Wen
Wen
28-7 Melany Helleputte 12- Amy Sonnekus 11 39-7 Charne Senekal
Wen
37-0 Marcel Keet
Wen
Verloor Wen
17- Aascan 29 Sonnekus 27- Kristen Lauder 20
Netbaluitslae teen St Peter’s vir 14 Mei:
Netbaluitslae teen St Mary’s 9 Mei:
Span
Wen/ Verloor
Telling
Speler van die wedstryd
Span
0/14 B 0/14 A 0/15 B 0/15 A 0/16 B 0/16 A 0/19 B 0/19 A
Wen
6-4
Milla Bekker
0/14 B
Verloor
0-5
Gelyk
8-8
Marnè Louw
0/14 A
Wen
9-7
0/15 B
Verloor
9-13
0/15 A
Wen
Janke Pretorius 24-12 Kayla Greyling
0/16 B
Wen
22-4
Johnè Venter
0/16 A
Wen
52-4
Anmari van Deventer
Verloor
Wen
11 - 12 Luzaan le Roux 20 - 19 Lemaryn Muller 24 - 18 Calista Pieterse 35 - 3 Ineke de Jong
Wen
24 - 2
Wen Wen
Wen
Tamika Kruger 30 - 22 Kayla Joubert
Wen/ Verloor
Telling
Speler van die wedstryd Zanielle Serfontein Jade Olivier
Charnè Senekal Lucia Mazza
0/19 B
Wen
21-5
0/19 A
Wen
17-13 Rachel van Niekerk
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Page 9
SPORT
hoof van sport: Mnr L van Heerden
RUGBY : SEMI FINAAL onder leiding van Mnr L van Heerden Drie van ons rugbyspanne wen die Goue
Leeus semi-finale
en speel op Saterdag 26 Julie 2014 in
die Goue Leeus Finale vir mediumskole. Dit is Leeuwenhof Akademie se beste prestasie nog in die mediumskole kompetisie! Die Rugby-uitslae is as volg: 0/14 wen 14—5 teen Trinity House; 0/15 wen 10—5 teen Fochville; 0/16 wen 19—18 Fochville. Geluk en sterkte aan die volgende spanne: 0/14: Albie Rheeder en Adam Smith—afrigters; 0/15: Gerhard Williams en Gert Robbertse— afrigters; 0/16: Kobus Cronjé—afrigter. Dankie en geluk ook aan die eerste rugbyspan met ’n goeie seisoen—ongelukkig het hulle die wedstryd verloor teen Hoërskool Bekker om te kwalifiseer. Sien almal by die Goue Leeus Finale—26 Julie 2014. Berig: Mnr L v Heerden—Afdelingshoof: Sport (waarnemend)
Page 10
Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Kontak ons Bestuur: Waarnemende hoof HS/Uitvoerend hoof:Mnr J Bezuidenhout—johanbez@leeuwenhof.co.za Adjunkhoof Akademie Me D Kruger delianak@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Akademie Me E Nel esther@leeuwenhof.co.za Waarnemend Sport Mnr L v Heerden lamberth@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Kultuur Mnr G Lottering gideon@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Dissipline Me J Steyn jakkie@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Logistiek Mnr G Williams gerhardw@leeuwenhof.co.za GRAADVOOGDE: Afdelingshoof Gr 12 Mnr G Williams gerhardw@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 11 Me M Nieuwoudt marna@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 10 Me G Swart gerdas@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Gr 9 Me J Steyn jakkie@leeuwenhof.co.za Afelingshoof Gr 8 Mnr G Lottering gideon@leeuwenhof.co.za SKOOLSIELKUNDIGE: Dr Elzette Fritz 083 325 1794 elzette@elzettefritz.com ADMINISTRASIE: Hoërskool sekretaresse Me Ruth du Toit ruthv@leeuwenhof.co.za Buskaartjies en roetes Me Margaret Bothma margaretb@leeuwenhof.co.za Finansies—Skoolfooie Me Yvonne Bergström yvonneb@leeuwenhof.co.za
Kontak ons: SKOOLADRES: SPORTTERREIN: Tel: Faks: WEBADRES: GPS:
H/V Geldenhuis & Antonstraat; Posbus 2573; Bedfordview; 2008 H/V Ixia & Japonicastraat, Wychwood, Primrose 011 622 1806 x 5 011 615 5669 www.leeuwenhof.co.za
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
BUY YOUR RUGBY TICKET TODAY &
WIN!
Leeuwenhof Akademie Afrikaanse Privaatskool English Parallel Medium High School
CLICK HERE TO buY YOU TICKET
A trip for 4 to the 2015 Rugby World Cup in London to the value of
R770,000
PRIZE INCLUDES: • Match tickets for 2 Quarter-finals – 17 en 18 Oct 2015 2 Semi-finals – 24 en 25 Oct 2015 • All matches at Twickenham (London) • Business Class Air Tickets • 9 nights 4 star Bed & Breakfast • Big Bus Hop on Hop off Tour (3 routes)
ACT NOW!
ONLY 5000 TICKETS AVAILABLE
R1000 per
Rugby ticket
PriZe for four! For more information please go to our facebook page or our website www.leeuwenhof.co.za