Tel 021 872 4425
Stationery IT Supplies Office Furniture
Specialised Filing Catering & Hygiene Sholastic Supplies
Tel: 021 872 3880
Jaco Wium (c) 083 603 1920 jaco@waterboys.co.za
i nfo@ i f i n d s c h o o l s .c o.za
AWS U
M
!!!
AWSUM!!
HO ËRSKO O L
M U S
AWAW
SUM
www.ifin d s c h o o l s .c o.za
!! ! M
U S AW AW
SUM
Fax: 0 8 6 211 0 0 26
M U WS
AA
WSU
Uit die oog, uit die hart
Awsum is ‘n spik-splinternuwe mondstuk vir die gemeenskap wat graag die Afrikaanse spreekwoord, uit die oog, uit die hart wil beklemtoon. Die uiteindelike doel is om met die koerant die hele gemeenskap te betrek, en watter beter manier is daar nie om by die huishoudings te begin versprei waar daar skoolkinders is nie. Maar vir die wat dink dat ons die res vergeet het kan ons net sê dat die spreekwoord, uit die oog, uit die hart, ook vir die uitgewers van AWSUM van toepassing is. Daarom sal AWSUM ook by ander belangrike sleutelpunte soos winkelsentrums, koffiewinkels, vulstasies , salonne, spreekkamers en baie ander bymekaarkomplekke gratis beskikbaar wees.
This brand new, monthly publication offers something unique! Something Fresh! Something Awsum! It is not a community newspaper or a schools newsletter. This is a communication platform between schools and households where special achievements get to be shared and receive the credit it deserves. Think Social media! Think Facebook! Think Twitter! This publication is the hard copy version of these online mediums (but watch this space for the new media versions to follow very soon). It binds communities and it bridges towns. Awsum offers an ‘out-of-the-box’ way of sharing news between people. The cherry on the cake is of course the financial support that iFind Schools and the publishers of AWSUM will give back to schools. A percentage of the iFind Schools income will be plowed back into the schools. Schools that are not on board yet must feel free to contact iFind Schools.
Vir die adverteerders wat reeds aanboord is, wil die AWSUM uitgewers ‘n veertjie in die hoed druk, want sonder hulle sal AWSUM nie die nuus wat vir skole en gemeenskappe belangrik is, kan ver-
sprei nie. Dit is veral vir hulle wat die spreekwoord, uit die oog, uit die hart, groot waarheid kan inhou. Die leser gaan julle sien en die leser gaan julle onthou!
M
! ! M SU
AW
Die kroon word natuurlik gespan met die finansiële bystand wat iFind Schools, die uitgewers van AWSUM, aan die skole gee. ‘n Persentasie van iFind Schools se inkomste word weer teruggeploeg na die skole. Skole wat nog nie ingeskakel het nie kan gerus met iFind Schools in verbinding tree. En vir die toekomstige en huidige adverteerder kan ons net sê dat hoe meer adverteerders daar is hoe meer skole kan betrek word en hoe meer nuus en inligting kan versprei word.
AWSUM wil graag hê dat almal betrokke moet raak. Stuur jou kommentaar of voorstelle na info@ ifindschools.co.za of SMS dit na 43366.
AWSUM!!!
GRATIS FREE
Branch Manager Adele Murray
BOLAND
NUUS NEWS
MAY 2013
HIG H SCHOOL
AWSU