AWSUM Primary (Boland) - June

Page 1

BOLAND

plumbing cc Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

24 uur / 7 dae diens

Tel: 021 872 4425

083 603 1920 023 347 8833

Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880

info@tiemedia.co.za

2 Oor - probleme 3 Mental alertness

www.tiemedia.co.za

5 Potbelly

8 Serve it up

Winter-vakansie om die draai Almal weet al as Vadersdag aanbreek is die wintervakansie net om die draai en is die Junie-eksamens so te sê afgehandel. Gedurende die Junievakansie is baie skoliere op sporttoere en op nasionalevlak ding die provinsiale skoolspanne in die meeste wintersporte mee. Dan is daar natuurlik ook die wildtuin-vakansies (en selfs see-vakansies), die jagvelde of sommer die luilekker leeglê dae saam met vriende. Hier in Suid-Afrika vier ons Vaderdags net soos meer as 100 ander lande op die derde Sondag van Junie. Wêreldwyd word dit beskou as die tweede Kersfees

met verrassings-ontbyte, bederfies, dankiesê-kaartjies, drukkies en geskenkies. Sanet Delport, ‘n gr. 3’tjie van Laerskool Noord-Eind gaan Sondag vroegoggend vir haar pa ‘n koppie tee maak en hom bederf met ‘n kaartjie.”Natuurlik omdat hy so lief is vir my”, vertel sy. Annette Grobler van Gimnasium Laerskool vertel haar pa is baie lief vir sjokolade en natuurlik gaan hy ‘n lekker ontbyt in die bed kry. Alte-Marie du Preez, ook van Laerskool Gimnasium, vertel dat haar pa geskenke soos klere kry, maar vertel laggend dat dit op die ou einde omgeruil moet word want dit is gewoonlik te groot. “En vir die res van

die dag gaan ons langs ‘n dam uitspan waar hy kan visvang.” Joshua Hendricks from Courtrai Primary School added. “I will buy him something expensive. He likes his rugby, braaiing and his coffee. Perhaps a flashlight because he loves to braai late at night. And of course I will use my own money to buy the present,” he says. Annika Behrens van Laerskool Worcester-Oos gaan haar pa met ‘n lekker plaasontbyt verras en gaan vir hom sjokolade koop. Frederik Olivier, hoofseun van Paarl Primêre Seunskool (Klein Boishaai) sien baie uit na die kampery in Botswana

terwyl Ruaan Hartzenberg van Laerskool Noord-Eind hierdie vakansie sy stoeitegnieke onder die knie gaan kry en saam met sy vriende gaan kuier. For Carly Ray, a grade 4 learner of Courtrai Primary School, who was in South Africa for the last 8 years there is excitement and some sadness. Her family returns to the USA so she has to say goodbye to her friends, but on the other hand is looking forward to her new life in America. Zoë Nel, ‘n gr. 7-leerling van Hoër Meisieskool Paarl, gaan hierdie vakansie Plettenbergbaai toe en sy sien baie uit na al die pret wat hulle op die Keurboomsrivier met hulle boot gaan hê.

Fax: 086 211 0026

9 Kid AWSUM

NEWS

water boys

Adele Murray

GRATIS

LAERSKOOL

NUUS

JUNE 2013

FREE

PRIMARY SCHOOL


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
AWSUM Primary (Boland) - June by AWSUM News - Issuu