AWSUM Boland, Swartland & Weskus - September 2022 edition

Page 1

We share rugby, netball and hockey FRESH EGGS NOURISH THE MIND BUY ANY CA GET A W Tel: 022 713 John 074 894 5

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen! Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem. Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

WITWARM-KUNSTEFEES

Hoe werk die kompetisie?

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

grootste skole nuus platform in S.A

Die
AWSUM NEWS
Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com HEAD OFFICE 021 000 1705 www.awsumnews.co.za AWSUM Boland AWSUM Swartland & Weskus Awsum School News The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Samantha Coetzee Zandri Kriel Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen 270mm x hermanus100mmadvert Spring is here!Time to go places BOOKINGS CAN BE MADE ON OUR WEBSITE www.carcareclinic.co.za Service Centre Car Care Clinic REPAIR, SERVICE & MAINTAIN YOUR VEHICLE WITH US!

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020

Old Tannery, Hermon Road, Wellington Contact Rocher @ 072 4463 416 or rocherv@mweb.co.za Facebook - Rocher Visser Upholstery | Instagram - rochervisserupholstery CUSTOM MADE OTTOMANS STORAGE OTTOMANS HEADBOARDS & SOFT FURNISHINGS Café CMyrtledene afé CMyrtledene afé Myrtledene & FUNCTION VE N U E R ESTAURANT E S T 2 0 2 0 Myrtledene road, Malmesbury Restaurant: Wednesday to Saturday from 17h 22h & Sunday 12h 15h For bookings or event inquiries: 060 329 1668 or info@cafemyrtledene co za Contact Carey or Michelle @ 076 791 3238 | 072 580 4836 16 Addy Road, Wellington, 7655
Voor: Mnr. Johann Spies (Spanbestuurder), Steph Zeelie (k), Mnr. J. Schoonraad (Skoolhoof), Mnr. Martin Dyason (Afrigter), Romeal Swartz (o.k), Mnr. Bertie Gerber (Afrigter). Tweede ry: Lesedi Oliphant, Asanda Nogqala, Durin Smith, Iminathi Njozela. Derde ry: Jordan Abels, Anowen de Bruyn, Chivonne Parker, Marlon Hardenberg, Braydon Appollis, Marko Janse van Rensburg. Agter: Lowrens Malan, Mighael Oberholzer, Fernando Larey, Hunter Grobler, Herno Esterhuizen, Craig Wearley, Andrè Beukes. Voor: Luke Müller, Justus Schoonraad (Skoolhoof), AW Steyn (k), Frans-James van Niekerk (o.k), Francois Lourens (Afrigter), Carlo van der Merwe. Middel: Thomas Theron, Jan-Paul Bester. Agter: Cobus Steyn, Alrich Scholtz, Japie du Bruyn, De Wet du Plessis, De Wet Erasmus, Ruan Lesch, Ulrich Lesch, Stephan Malherbe, Anrich Cloete. Voor: Manè Visser (k), Mnr. Justus Schoonraad (Hoof), Mev. Sanet Joubert (afrigter), Tonè Malherbe (o.k). Agter: Zeté Adams, Megan Lombaard, Lize-Mari Batt, Rianè Ligthart, Danèl Visser, Kristin van der Ross. Voor: Tashlynn Solomons, Wanda Lesch (Afrigter), Marissa Cotter (k), Justus Schoonraad (Skoolhoof), Emily Visser (o.k),
HOËRSKOOL SWARTLAND
Francois Lourens (Afrigter), Brigitte Buys. Middel: Cecilia Lambrecht, Carla Botha. Agter: Talita Engelbrecht, Mila-Mari van Lill, Jean-Mari Orchard, Martine Versfeld, Diandri van Biljon, Dané Beukes, Daniëlle Thompson, Dané Viljoen. Ons kyk terug na die wintersportseisoen en plaas met trots ons eerstespan foto’s. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za Agrimark Dieselsentrum, 11 Tuin Str, Agrimark Meganisasie Gebou, Malmesbury, Western Cape Office no 022 487 1071 | Gielie 079 447 7713 lensdieselck@wis24-7.co.za

Voor: Riaan Vraagom, Giovanni Brandt (Spanbestuurder), David-John Coraizin (o.k), Mnr. Jean Rossouw (Afrigter), Jano Snyman (k), Nathan Engelbrecht (Hulp-afrigter), Franco Linstrom.

2de ry: Aldian Meiring, Ashwin Loubser, Jeanre Thiart, Ernst Conradie, Jaydon Galant, Ru-Ben Cloete, Abdullah Carolus.

3de ry: Evert Smit, Matayo Lewis, William Evans, Breyton Vlok, Pieter Britz, Rahul Hartzenberg, Peter Schreuder. Agter: Matthew Dreyden, Heinrich Ebing, Christiaan Beukman, Danyal Cornelius, Jano Reynolds, Barend Olivier.

Voor: Me. Marinda Fourie (Afrigter), Lureesha Cleophas, Raydene Loubser, Martenique Milner (k), Kayla Burger, Enya September, Mej. Beulen Lazarus (Hulp-afrigter).

Agter: Hanlie Mathysen, Michelle Koen, Tashlyn Engelbrecht, Suri Kotze, Elsune Cloete, Skye Meintjes.

Voor: Me. Manta Huisamen (Afrigter), Dane Schulze, Lana Thiart, Emma Guthrie (k), Jadie Slabbert, Ryeleigh Lentz, Kiara Kirsten.

Agter: Emily Turner, Seryn Armstrong, Caylin Pfister, Bejanke Bezuidenhout, Annika Gericke, Julia Swanepoel, Nina Thiart.

Voor: Mnr. Enrico de Vries (Afrigter), Corne Meintjes, Aiden Barends, Jacques van Zyl (k), Anthony Garvie, Raphael Lawrence, Junihno Abrahams. Agter: Johan van Zyl, Walter Smit, O’Niell Paulse, Philip Mostert, Christo de Wet, Palmer Lawrence.

Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Tamryn-Leigh Neethling, Leandri du Plessis (o.k), Jacolene du Toit, Dane Kellerman (k), Carli Perold, Mitchell Chivenga, Stefanie van der Merwe, Donlynn Farao, Casey Primus en Lenay Jacobs. Voor: Lara Louw, Desnine Bekeur, Zaybonique Andrews, Zané Prins, Tamryn-Leigh Neethling, Ronique Manasse. Ry 2: De-Angelo Cloete, Tyrone Mbula, Mekayla Gordon, Gae-Lynne Jantjies, Evan Zass, Adolf Knoetzen, Macglasky Jordaan en Jacques Möller. Ry 3: Anri van der Merwe, Madrie Gouws, Amy-Jo Lothering, Amanda Carstens, Jodray Fredericks, Marli Coetzee en Jozua Jordaan. Agter: Kyle Steenkamp, Stefanie van der Merwe, Brooklyn Sass, David Stevens, Heinrich Redelinghuys, Carli Perold en Llewellyn Fransman. Afwesig: Paula Viljoen.
HOËRSKOOL HOPEFIELD HOËRSKOOL PORTERVILLE "HET JY ‘N PASSIE VIR LANDBOU? HET JY ‘N PASSIE VIR MEGANISASIE? JY HOEF NIE VÊR TE SOEK. KOM LEEF JOU DROME BY TURNERLAND." Old, Vredenburg Rd, Hopefield, 7355 022 723 1413 | 083 258 5083 Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkiedogters Eerstespan Hokkieseuns
Ontmoet ons nuwe VRL

Pomario Presteer by Wes-Boland Eisteddfod!

Pomario Onafhanklike Skool op Citrusdal het vanjaar weereens ‘n hele klomp inskrywings by die Wes-Boland Eisteddfod (WBE) gehad en die skool is sommer baie trots op die uitstekende prestasies wat behaal is.

Op Vrydagaand, 23 September, het die WBE se pryswennerskonsert in Vredenburg plaasgevind.

By dié geleentheid ontvang die volgende leerders pryse as afdelingwenners: Mia Willemse, Gr 7 (Letterkunde: Afrikaans Huistaal & Poetry: Eng Home Language); Fleur Richter, Gr 6 (Voordrag: Afrikaans Huistaal, Recital: English Additional Language); Olivia Steyn, Gr 8: Recital (English Home Language).

Fleur Richter het so goed presteer dat sy genooi is om by die pryswennerskonsert op te tree. Ons gaan nog sommer baie van dié talentvolle meisie hoor!

Pomario se leerders is besig om hulle merk op die kultuurfront te maak. Ons sien uit na volgende jaar, wanneer daar sommer baie kultuur-aktiwiteite by die skool beplan word!

Mia Willemse, Fleur Richter en Olivia Steyn. Voor: Glaygan Joseph. Middel: OT Mngeyane, Jamie Clarke, Ethan Coetzee, Dean Holliday, Vernon Kamalie, Hayden Vaughn, Lemille Afrika, Mcalestaire Brown en Angelo Kapel. Agter: Jayden Micheals, Marco Joubert, Heinrich Rix, Viljoen Human, Alfons Bester, Jandre du Preez, Louhan van Breda,Riley Olivier en Marco Geustyn Voor: AJ Kokott, Louhan van Breda, Nickston Williams. Zander Boshoff, Brandon Burger, Mnr Giepie Rossouw, Jandre du Preez, Eduan Badenhorst, Luan Smith, Jayden Micheals, Hannes de Vries, Seth Jeffries. Jayla Williams, Robyn Greeff, Leancke Nieuwenhuis, Anika Busch (k), Maddison Goddard (o.k), Masego Monama, Lee-Ann Ludick. Eerstespan Rugby
LAERSKOOL VREDENBURG
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots.
NetbalEerstespan
Eerstespan Hokkieseuns MAKE IT SPECIAL! PERSONALISE IT! Add the schools name quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen!
HOËRSKOOL VREDENBURG T. Ponoyi (Loskopstut), K. Christians (Haker), A. Hlahla (Vaskopstut), Z. Killian (Slot), I. Rajab (Slot, k), A. Appolis (Linkerflank), I. Erasmus (Regteflank), M. van Hooi (Agsteman), D. Dewee (Skrumskakel), H. Matyona (Losskakel), V. Nxeve (Linkervleuel), D. Killian (Binnesenter), D. Fredericks (Buitesenter), R. Julies (Regtervleuel), T. Jacobs (Heelagter). Voorspelers: H. Jordaan, R. Williamson, G. Asvat, J. Arendse. Middelveld: E. Appollis, J. Leeuw, N. Cloete, A. Muller. Agterspelers: K. Toesie, A. Dungani, C. Nelson, L. Massinga (k), L. Jones. Goalie: D. Taylor J. van As (D), A. Skippers (HD), C. Chirwa (AV), C. Ackers (C), J. van Reenen (VV), B. Julies (HD, k), M. Kearns (V). Voorspelers: M. van Nieuwenhuyzen, N. Clarke, A. van der Westhuizen. Middelveld: Z. de Beer, D. van der Westhuizen, W. Lackey, E. Thys. Agterspelers: K. Vermeulen, Z. Joorst, C. Marshall, I. Roux (k). Goalie: G. Maans Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters 022-7151624 | www.weskaapbakwerke.co.za Owners Jimmy and Brennon Green VREDENBURG OUR SERVICES Digital Assessments | Panelbeating Services | Paintless Dent Repair Dent & Scratch Repair | Electronic Diagnostic Measuring and Certification Specialised Spraypainting | Quality Assurance Check-Out (022) 713 1875 (022) 713 1396 info@merweda.co.za 083 700 9139 Breëstraat 10 Bree Street Vredenburg 7380 CK Reg No. 1988/010479/23 VAT: 4210104461 on presentation of ad client qualifies for 10% DISCOUNT AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za
Voor: Elizca van Niekerk. Agter: Hanelle Theunnisen, Gabby Bothma, Almari van Niekerk, Ra’eesha Vercuiel, Zandri Koen. Voor: Liah Durham. Agter: Amy Fagher, Sadie Potgieter, Jaydee Brewis, Sydney Appolis, Almari van Niekerk, Peyton Portway, Zandri Koen, Ra’eesha Vercuiel, Coach: Lucinda Noble, Mila Grobler. Eerstespan Netbal Rugby Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Matt Murray Our school is exceptionally proud of Matt who was taken up in the WesBoland sevens team. He obtained his Wes Boland colours. He is also part of the Blitz Council of 2022. Longacres Pride! Wes-Boland Rugby
35 Antonio Sieni Street, Langebaan | 063 642 6026 T&C applies APPROVED DISTRIBUTOR OF: Store Number: 022 77 22 670 | Email: langebaan1@retail.spar.co.za Website: www.facebook.com/SPAR.TOPS.LANGEBAAN SPAR Langebaan Koewheni Centre, Langebaan, 3757 TRADING HOURS Monday-Friday: 07h30 - 20h00 Saturday: 07h30 - 20h00 | Sunday: 07h30 - 18h00 Public Holidays: 07h30 - 20h00 LANGEBAAN PHARMACY Seabreeze Medical Centre, Oostewal Street, Langebaan BUSINESS HOURS Monday-Friday: 08:00 - 17:30 | Saturdays: 08:30 - 12:30 Sundays: 10:00 - 12:00 & Public Holidays: 09:00 - 12:00 Tel: 022 772 2470 | Fax: 022 772 1608 LONGACRES PRIVATE SCHOOL Voor: Coetzee Steyn, Tanatswa Shandurai, Coach: Kallie Schaffers, Daniel Lu, Devandre’ Paulo, Hugo van wyk. Agter: Isaiah Olifant, Johandre’ Thiart, Matt Murray, Scott Faro, Aidan Skinner, Ricardo Randall. Voor: Hugo Combrinck, Hugo van Wyk, Isaiah Olifant, Kyle Skinner, Matt Murray, Ricardo Randall. Agter: Aidan Skinner, Arijan van Wyk, Coetzee Steyn, Gideon van Wyk, Guillem van der Merwe.
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Eerstespan
Eerstespan
Voor: Wesley Davids, Daniell Reid, Rian van den Heever (Afrigter), Leighton Damons. 2de ry: Ryno Benjamin (Afrigter), Nicholas Dunn, Malachi Petersen, Chrizano Fransman, Uzayr Sonday, Dequinn de Bruyn, Jason Apollis, Kenyon Morat. 3de ry: Gareth Parks (Fiksheidsafrigter), Deacon Vlotman, Daniel Smith, Jaydenn Julies, JD Vermeulen, Joshua Paddock, Phil van Reenen, Alpheus Ngwenya (Hulpafrigter), Loffie Eloff, Eddie Conradie (Uitvoerende Hoof) Agter: Ethan Muller, Nicholai Surtie, Zarco van Zyl, Brinley Louw, Justin Pols, Marco Stander, Xander Elliott, Fabio Cordeiro, Vicky Meyer (Spanbestuurder) Voor: Myles Butti, Callan Bezuidenhout, Divan Nyschens. Agter: Liese-Marie Botha (Afrigter), Ezekiel Richards, Marco Storm(Kaptein), Benjamin Kellerman, Yoshwin Padaychee, Kino Meintjies (Onder-Kaptein), Marcel van Zyl, Nico Coetzee, Grant Cox, AJ van Niekerk, Henre Pienaar, Werlo van Dyk, Jannich Bezuidenhout. Voor: Gema Carosini, Fenjé Nkoane, Leigh Pretorius. Agter: Marli Greeff, Lucrecia van Boven, Roché Lottering, Charné Fouche, Karlien Treurnich (Afrigter), Shannon Dyck, Jessimé Koortzen, Anuschka Anderson. Voor: Christin Maynard, Mia Wittstock, Ihlaney Vorster, Ansche van der Mescht (Kaptein), Liane Brits, Leanne Snyman, (Onder
CURRO LANGEBAAN
Zabeth Venter (Afrigter). Agter: Liese-Marie Botha (Afrigter), Kara du Toit, Emily Burrows, Abigail Gouws, Kathleen Kellerman, Klaudia Schmidt, Lize-Mari Geldenhuys, Danica du Toit, Alexa Koegelenberg
Kaptein), Bianca Anderson, Mnr Adriaan Cronje (HS Hoof). Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Rethink Real Estate West Coast Langebaan 022 707 9100 Laaiplek 022 707 9101 Yzerfontein 022 707 9102 St Helena 022 707 9103 Harcourts Swartland (Malmesbury) 022 707 9104 HARCOURTS AUCTION PROPERTIES ON AVERAGE SELL WITHIN JUST 27 DAYS! Harcourts Auctions is the leading name in providing auctions services for home auctions globally. The Harcourts Auctions platform produces outstanding outcomes for your property. Auctions Work. Call us or visit harcourts.co.za/auctions for more info.
Voor: Benjamin Pretorius, Liam Burke, Joshua Paddock, Caleb Prins, Emile Buhr, Jannich Bezuidenhout, Marco Storm and Kino Meintjies. Agter: Thalia Mason, Thalya Tallie, Zinneerah Ahmed, Stevie Phillips, Gema Carosini, Lu-anne Schoeman, Leanne Snyman and Caitlin Bantam.
CLOTH NG & PROMOT ONAL SUPPL ERS Curro Langebaan Studenteraad 2023 Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir die 2023 Studenteraad.
CLOTH NG & PROMOT ONAL SUPPL ERS Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS ATKV - Redenaars landswye wenners ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskool- en hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys. LAERSKOLE • Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School • Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium • Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark • Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink • Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier HOëRSKOLE Voorbereid • Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg • Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria • Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington • Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville Onvoorbereid • Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz • Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg • Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex • Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za
AUSTRALIA 2022 16 OCTOBER 2022 Facts and figures of the T20 World Cup Fixtures GET CONNECTED FIBRE from only R399 p/m WIRELESS from R299 p/m021 020 0200 www b ts co za Ava ab e n We ngton Paar & surrounds TERMS & COND T ONS APPLY with IBITS this winter for superfast internet

Previous winners

Now that Aaron Finch’s side will play the T20 World Cup 2022, they are provided with a golden opportunity to become the first team in the history of the tournament to successfully defend their T20 World Cup crown. Australia are a beast in their home conditions and will

ICC WORLD 2022 16 OCTOBER FIRST ROUND Sunday 16 October 06:00 SRI LANKA V Sunday 16 October 10:00 UAE V Monday 17 October 06:00 WEST INDIES V Monday 17 October 10:00 ZIMBABWE V Tuesday 18 October 06:00 NAMIBIA V Tuesday 18 October 10:00 SRI LANKA V Wednesday 19 October 06:00 SCOTLAND V Wednesday 19 October 10:00 WEST INDIES V Thursday 20 October 06:00 SRI LANKA V Thursday 20 October 10:00 NAMIBIA V Friday 21 October 06:00 WEST INDIES V Friday 21 October 10:00 SCOTLAND V SUPER Saturday 22 October 09:00 NEW ZEALAND V Saturday 22 October 13:00 ENGLAND V Sunday 23 October 06:00 GROUP A WINNER V Sunday 23 October 10:00 INDIA V Monday 24 October 06:00 BANGLADESH V Monday 24 October 10:00 SOUTH AFRICA V Tuesday 25 October 13:00 AUSTRALIA V Wednesday 26 October 06:00 ENGLAND V Wednesday 26 October 10:00 NEW ZEALAND V Thursday 27 October 05:00 SOUTH AFRICA V Thursday 27 October 09:00 INDIA V Thursday 27 October 13:00 PAKISTAN V Friday 28 October 06:00 AFGHANISTAN V Friday 28 October 10:00 ENGLAND V Saturday 29 October 10:00 NEW ZEALAND V Sunday 30 October 05:00 BANGLADESH V Sunday 30 October 09:00 PAKISTAN V Sunday 30 October 13:00 INDIA V 31 October 10:00 AUSTRALIA V 1 November 06:00 AFGHANISTAN V 1 November 10:00 ENGLAND V 2 November 06:00 GROUP WINNER B V 2 November 10:00 INDIA V 3 November 10:00 PAKISTAN V 4 November 06:00 NEW ZEALAND V 4 November 10:00 AUSTRALIA V 5 November 10:00 ENGLAND V 6 November 02:00 SOUTH AFRICA V 6 November 06:00 PAKISTAN V 6 November 10:00 INDIA V 9 November 10:00 SEMI - FINAL 10 November 10:00 SEMI - FINAL 13 November 10:00 FINAL 2007 India 2009 Pakistan 2010 England 2012 West Indies 2014 Sri Lanka 2016 West Indies
LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE VISIT US TODAY! 43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051 GET YOUR DELIVERY VIA WHATSAPP POWER TOOLS POOL GAS PAINT PAY WITH YOUR CARD MOBILE CARD UNIT AVAILABLE 083 449 4594

WORLD CUP 2022 FIXTURES

NOVERMBER

ROUND

NAMIBIA

SUPER 12

Kardinia Park Stadium Geelong

Kardinia Park Stadium Geelong SCOTLAND Bellerive Oval Hobart

NETHERLANDS

IRELAND Bellerive Oval Hobart

NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong UAE Kardinia Park Stadium Geelong

IRELAND Bellerive Oval Hobart

ZIMBABWE

NETHERLANDS

Bellerive Oval Hobart

Kardinia Park Stadium Geelong

UAE Kardinia Park Stadium Geelong

IRELAND Bellerive Oval Hobart ZIMBABWE Bellerive Oval Hobart

AUSTRALIA

Sydney Cricket Ground Sydney

AFGHANISTAN Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP

Bellerive Oval Hobart PAKISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne

GROUP A RUNNER-UP Bellerive Oval Hobart

GROUP B WINNER Bellerive Oval Hobart

GROUP A WINNER Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AFGHANISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne BANGLADESH Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP A RUNNER-UP Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP B WINNER Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AUSTRALIA Melbourne Cricket Ground Melbourne

GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP B WINNER The Gabba Brisbane

GROUP A RUNNER-UP Perth Stadium Perth

SOUTH AFRICA Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP The Gabba Brisbane

GROUP A WINNER The Gabba Brisbane NEW ZEALAND

The Gabba

GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval BANGLADESH Adelaide Oval

SOUTH AFRICA Sydney Cricket Ground

GROUP B RUNNER-UP Adelaide Oval

AFGHANISTAN Adelaide Oval

GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground

GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval BANGLADESH Adelaide Oval

GROUP B WINNER Melbourne Cricket Ground

FINAL 1 Sydney Cricket Ground

FINAL 2 Adelaide Oval

FINAL Melbourne Cricket Ground

Interesting facts

In 2016, Jamaican cricketer Chris Gayle who is regarded as the best cricketer of all the time, scored his fastest century in the T20 world cup when he was playing against England in just 48 balls. In 2007 when Chris Gayle was playing against South Africa he made another century in just 57 balls.

Yuvraj Singh holds the record of making the fastest 50 in the T20 World cup. He scored 50 runs in just 12 balls in 2007 when he was playing against England. Also in 2007, Yuvraj Singh became the first player in T20 WC to hit six sixes in an over.

ICC MEN’S
OCTOBER - 13
YOU DON’T HAVE TO BE A FINANCIAL EXPERT. YOU JUST HAVE TO PARTNER WITH ONE. Confidence Rule 55: We can help you with: • Financial planning • Savings and investments • Life cover • Retirement planning • Disability cover • Saving for education Call us at Johnston BlueStar and let’s talk about how I can help you achieve financial confidence. T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A Bain Straat 40, Wellington 7654 Sanlam Life is a Licensed Life Insurer, Financial Services and Registered Credit Provider (NCRCP43) LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE VISIT US TODAY! 43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051 GET YOUR DELIVERY VIA WHATSAPP POWER TOOLS POOL GAS PAINT PAY WITH YOUR CARD MOBILE CARD UNIT AVAILABLE 083 449 4594
Leigh van Zyl (V), Yani cloete (HV), Suné Meyer (VV), Demi Visagie (S), Nicole Africa (AV), Jay-Lynn Izaks (HD), Jana Vollgraaff (D). Reserwes: Anchen Fouche, Jilke Cloete. Afwesig: Robyn Cloete. Ambrohzia Williams (Back), Anke Coetzee (Link), Sonja Smith (Goalkeeper), Rue-Lay Basson (Left Link), Nicola de Wet (Right Forward), Nickaylan Klaase (Back), Caitlyn Sinclair (Centre Forward), Megan Louw (k) (Centre Link), Megan Els (Left Forward), Loelita Vercuil (o.k) (Mid Back), Jackie Else (Back). Reserwe: Francia Nel. Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkiedogters Gideon Lesch, Hayden Rudolph Burger, Juhancion Benn en Ruaan Coetzee verteenwoordig NWB o.12 rugbyspan. Rudolph Burger behaal o.12 Bolandspan.
HOËRSKOOL VREDENDAL Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. 1. Vincent Cloete (o.k), 2. Niel van Zyl, 3. Ewan van Nieuwholtz, 4. Jaco Vermaak, 5. Christivan Fryer, 6. Hansie Coetzee, 7. Eduard Kellermann, 8. Benré de Waal, 9. Sheldon Cloete, 10. Lambrecht Cornelissen (k), 11. Wian van Zyl, 12. Berno Owies, 13. Theunis Roux, 14. Cee-Jay Isaacs, 15. Dermonté Marero. Reserwes: 16. Carl-Jon Opperman, 17. Dayle Rademeyer, 18. Wilbur Beukes, 19. Franco van Zyl, 20. Gonovan Boks, 21. CJ Klein, 22. Jo-Haden Abrahams, 23. Tumi Pholoana. Eerstespan Rugby
LAERSKOOL VREDENDAL LSV se o.13 rugby en netbal het 'n uitstekende seisoen beleef. Hulle het nie net in en rondom Vredendal teenstanders laat les op sê nie, maar het ook aan verskeie toernooie deelgeneem. Die "plattelandse" skool kan saam die grootvisse swem. Ons daag almal uit om hulle staal te kom wys in 2023. Ons deure staan oop. Ons kyk ook terug na die wintersport-seisoen van 2022 Verkies tot verskeie rugby streekspanne
Arries en Henro de Beer behaal NWB-Span vir o.13 7’s.
Voor: MJ Visser, Stian van der Westhuizen, Jaden van der Westhuizen, Reynardt Jordaan, Altino Pedro, Redowan Boois, Reaquen Lesch, De Wet Carstens. Middel: Tiaan Cooper, Eldeano Smith, André Visagie, Jacques Loubser, Rowhan Hanse, Adriaan Brand, Stephan Brits. Agter: Zack Calldo, Benco Grobbelaar, Juan Nelson, Ralph Swanepoel, Erasmus Mouton, Francois Marais, Keishan van Rooy (o.k), Arno Coetzee. Heel agter: JC van der Westhuizen (k). Voor: Levern Muller, Jana Bruwer, Elsje Basson, Wiljoné Cross. Middel: Amber Cooper (k). Agter: Pamela Booys (o.k), Su-Mari Hanekom, Caitlin Cloete, Nica Boersma, Kirischnie Afrika. Voor: Canton Julius, Cole Heyns, Kyle Gal, Mc Niell Hendriks, Adam Mostert, Dayniol Esau, Kyle Visagie, Adi Liebenberg. Middel: Jayde Waanar, Johan Schreuder (k), Lehandro Karolus. Agter: Christiaan Koch, Jan-Thys Basson (o.k), Josh Gal, Nico Visser, Q Inn Strauss, Callen Cloete, Gebhardt Kotzé, Michael West. Heel agter: Mathys Grobbelaar. Afwesig: Gerrit Kotzé Eerstespan Rugby Eerstespan die JP Kotzé, Evan Nel, Ulrich Brits, Wian Berg, Janco Swart, Jaco Nieuwouldt, Moegammad Engelbrecht, André Vermeulen, Yudin Marcus, Nathan Burger, Sherelon Thorne, Jean Swart, Marvin Phingeland, Sandro De Jongh, Grachiel Jonkers, Samuel Hannekom, Will Nel, DeWet Grobbelaar, Marius van Zyl, Jevon Shopiro, John-Winn Golaith, Gretwin Goeieman. Eerstespan Rugby Graad 11 VRL Graad 9 VRL Graad 12 VRL Graad 10 VRL Noha Baard, André Vermeulen, Luchané Matthews. Chanté Strauss, Tyra Zimmerman, Zoë Mouton. Lisa Mouton, Lian du Plessis, Elré Baard. Emili van Zyl, Jana van Zyl, Marni Louw.
HOËRSKOOL PIKETBERG AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM Verkoop van Deutz-Fahr trekkers en die herstel van enige trekker of implement. Kontak gerus ons verkoopspan Tobie:082 927 5093, Nico: 083 539 9631, Kobus: 082 773 9957 CLANWILLIAM Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Voor: Lené Loubser (o.k), Hannah de Villiers. 2de ry: Mia van Wyk (k), Jaimé Smith. 3de ry: Janeske Engelbrecht, Esmari Lambrechts. Agter: Liany Engelbrecht, Jana Lubbe, Annali Treurnicht. Afwesig: Lienke Kotzé.
Netbal o.13 A Rugby o.13A Netbal Dankie aan al die afrigters en hulpafrigters wat die hele seisoen hulle allerbeste gegee het en vir al hulle harde werk. Ons kyk terug na
derde kwartaal van 2022
Ontmoet ons VLR van 2023
Juan Logan Basson SANESA Interdistrik Marlene Hugo en Anine Pienaar GOUD+ Juan du Toit Lienke Uys Emily Coleman Logan Basson Edward Schön Gerdi Visser en Chrisaan Visser GOUD+ Kirsten Lamprecht en Nicola Hamman GOUD Mieke Franklin en Lienke Bester GOUD
LAERSKOOL HUGO RUST Paarl Vallei Eisteddfod Perdry
du Toit het aan die SOK (Swartland
het aan die
kompetisie deelgeneem en is opgeneem in die Wes-Kaapspan
Ons kan jou behulpsaam wees met: • Finansiële beplanning • Spaar en beleggings • Lewensdekking • Aftreebeplanning • Ongeskiktheidsdekking • Spaar vir opvoeding Skakel ons by Johnston BlouSter sodat ons kan gesels oor hoe ek jou kan help om finansiële sekerheid te verkry. Sekerheidsreël 55: JY HOEF NIE ’N FINANSIËLE KENNER TE WEES NIE. JY MOET NET EEN AS VENNOOT HÊ. T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A Bain Straat 40, Wellington 7654 Sanlam Lewens is ‘n Gelisensieerde Lewensversekeraar, Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer (NCRCP43) Network Support & Installations, Programming, VOIP,Server, IT Hardware, IT Software, Sales & Support. Packages starts from R199/month Tel: 087 822 2808 | WhatsApp: 060 646 5802 Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen!
Voor: Sachin Albertus, Hanru Swart, Kyle Baron, CJ Festus, Jean Jonker. Middel: Rudewaan Lottering, Zach Ten Haaf, Armandt Pretorius, Afton Kuiler, Omroa Padayachiey, Caleb Marthinussen, Latham Domoney, Derick Botha, Daniel Rossouw, Cornel Geldenhuys. Agter: Gerhard Coetzee, Stefan Labuschagne(Afrigter), Hayden James, Nicolaas Avenant, Micah Van Zyl, Danru Pretorius, Ulrich Van Der Westhuizen, PW Labuschagne Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Voor: Ulrich van der Westhuizen en Daniël Rossouw. Agter: Pierre Burger, Omroa Padayachiey, Landile Mfundisi, Christo Muller, Hugo Muller, Cornel Geldenhuys, Afrigter Carl Cooper, PW Labuschagne, Jeandré Visser, Reuben Lerm, Laubscher Van Loggerenberg, Daniël Steyn, Sebastian Van Zyl. Voor: Marle Smit, Klaradyn Neethling, Janke van Zyl, Jessi Baxter, Hanli van der Westhuizen, Anica Young, Jani Badenhorst. Agter: Neytiri Nieuwoudt, Alyssa Erasmus, Nadie de Waal, Marike Duvenhage, Lize Naude, Rosie Büchner, Meeke Trezires, Lara Myburg. Eerstespan Hokkiedogters
021 864 2990 | admin@nuvisionwell.co.za | www.nuvisionwell.co.za | Welgeleë Plein Shopping Centre, Wellington STORE RELOCATION SALE up to 50% off on selected sunglass and optical frames! HUGENOTE LAERSKOOL
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.

Ons

na die wintersport-seisoen van

met trots.

LAERSKOOL WA JOUBERT

Voor: Eben Cilliers, Zeëk Kika, Derrick Groenewald, Wynand Gouws (k), Thomas van der Merwe (o.k), Zeke Finck. Agter: Hanno Grundlingh, Viljoen Pieterse, Raymondo Herandien, Thay Matjan, Simon Coetzee, Joshua Pretorius, Ryan van der Merwe, Malachi Swartz, Handré. Sabbagha, Lian van Zijl. Voor: Josua van den Berg (o.k), Thomas van der Merwe, Ryan Fölscher (k), Willem Nolte, Francois de Villiers. Agter: Marnus Maree, Lukas de Wet, Auret Germishuys, Karl Makkink, Cornell Taljaard, Handré Sabbagha, Daniël Carstens, Bryan Hardine. Voor: Annika Mouton, Lila Doyer (k), Micha Bakkes. Agter: Janke vd Merwe, Lea Scholtz, Liebe van Eyssen, Elzé Laubscher. Voor: Nika Saayman, Elzé Laubscher, Micha Bakkes (k), Alanda Rademeyer (o.k), Marilu Hamman. Agter: Danielle Fourie, Annika Mouton, Liebe van Eyssen, Mienke van Heerden, Milana Stickling, Minke Hugo, Miné King, Nicola Ackermann. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Voor: Leaghton Jantjies. Voor: Tyreze Petersen, Zamar Adams, O’Shea Aggenbach, Daniël Genade. Alexander Mars, Tyler Rheeder, O’Neil Lenting, Brian Nyane, Caydin May, Caleb Simmons. Ruan Beukman, Mattias Davids, Rick Blanche, Kaine Julius, Renaldo Prinsloo, Rayniel Damans, Jordan Agenbag. Agter: Kaine Julius, Hanco du Toit, Ruan Beukman, O’Niel Lenting, Renaldo Prinsloo, Hennie Labauschagne, Ekhard Kotze, Jaco Genis, Johan van Rhyn. Voor: Micahh Williams, Zamar Adams, Robert Kotze. Voor: Anaya Pieterse, Thenique Philander, Karmia de Nysschen, Annemie de Kock. Agter: Jana Broodryk, Caylee Johannes, Bianca Mouton, Jesse January, Tayden Rudolph, Sharne Hollenbach. Voor: Minki Smit, Karmia de Nysschen, Hayden Nel. Agter: Gianay Sheffers, Thenique Philander, Ashlyn Moon, Ilze de Wet, Amoné Wessels, Bianca Mouton, San-Marie Visagie, Alicia Slabber, Jenise Kotze. Afwesig: Tayden Rudolph Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM
kyk terug
2022 en deel graag ons eerstespanne
Middel:
Agter:
Jah
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots.
en Marné Abrahamse Imke Koch Mia Rossouw Lara Hamman René Koch Alexa Steenkamp Wilmie Cronje Lize Koch Isa Schoombee Leoné Hugo Anke Kriel Julia Steenkamp Jeanne van der Merwe Louw du Toit Hugo Burger Dirk Grobler Adrúan Kotze Hanna von Molendorff Jannie Grobbelaar Balthazar Kloppers Joubert du Toit Andrikus Huisamen Tazreeq Moerat Kyle Smith Josua von Molendorff Jacques van den Berg Wilmie Cronje Lize Koch Shann Sterley Marné Abrahamse René Koch Roland Vivier Leoné Hugo Lehandri Kotze Zanika Lotz Julia Steenkamp Isa Schoombee Jeanne van der Merwe Hugo Burger Mia Rossouw Magita Theron Johan Botha Alexa Steenkamp Leané Vollgraaff Louw du Toit Roland Vivier Dogters Huiskomitee
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL 2023 Studenteraad en Huiskomitee Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir die 2023 Studenteraad
Huiskomitee.
xxxxxxxx xxxxxxx Jacques Erwee xxxxxxxx xxxxxxx Xander Mynhardt xxxxxxxx xxxxxxx Christiaan Kotzé xxxxxxxx xxxxxxx Johan Smit xxxxxxxx xxxxxxx Marco Steyn xxxxxxxx xxxxxxx Andrikus Huisamen xxxxxxxx xxxxxxx Brynard Potgieter xxxxxxxx xxxxxxx Shann Sterley xxxxxxxx xxxxxxx Dawid Kotzé xxxxxxxx xxxxxxx Kyle Smith xxxxxxxx xxxxxxx
Studenteraad
Seuns Huiskomitee LET US CONNECT YOU! Your Local Internet and VoIP Solutions Company neels@smartswitch.co.za | 071 682 1653 | www.smartswitch.co.za | 137 Main Road, Vrykyk, Paarl, 7646 #SUPPORT LOCAL

Netbal Topskoletoernooi Hokkie Topskoletoernooi

Ons o.15A netbalspan is die beste in die land nadat hulle die goue Kay Motsepe beker gewen het by die SASN (Suid-Afrikaanse Skolenetbal) Topskoletoernooi.

• Ons o.17A netbalspan het die bronsmedalje gewen by die SASN Topskoletoernooi.

Landloopspan

Skolesportvrou van die jaar

Voor: JP Immelman, Leighton Richter, Ayron Hendricks, Francesco Tasso (k), Daniel Meder, Oloff Bergh, Mijan Herholdt, Jean Mostert. Agter: Grant Marx, Divan Kriek, Lehan Schafer, Stefan de Klerk, Dominic Raisbeck, Daniel Schoeman, Reinhardt van Heerden. Voor: James Holm, Rulo Barnard, Ben Haarhoff, Mijan Herholdt (k), Jacques van der Merwe, Arthur Sales. Agter: Le Roux Terblanche, JP Immelman, Francesco Tasso, Dominic Raisbeck, Kéan van Zyl, Daniel Meder, Bruwer Bornman, Reinhardt van Heerden. Rugby Eerstespan Hokkie Chess A Team Sportster van die Jaar Daniel Meder - Graad 7 WP Cravenweek Rugby o.13, o.13 WP 7’s, Boland o.13 Hokkiespan, Boland u.13 Waterpolo Imke Els, Helendé Kemp en Anja van Heerden Leigh van Zyl Mia Kriek Voor: Christie Kotze, Surette Smit, Zoë Kayne, Rebecca Vos, Julia Kearly, Nika Pretorius. Agter: Mnr M Smith (afrigter), Lana Louw, Jana Joubert, Mieke Priem, Nina Haaroff, Phia Heyndenreich, Lisa Craven, Mienke Schreuder, Anne Nel, Mikayla Tauber, Mev EBasson (Spanbestuurder). Mia Kriek (graad 6), Imke Els (graad 8), Helendé Kemp (graad 11) en Anja van Heerden (graad 12) is gekies vir die Wes-Kaap landloopspan. Hulle gaan in OosLondon by die SA Landloopbyeenkoms op 1 Oktober 2022 deelneem. Anja van Heerden is ook opgeneem in ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloopspan. By die Wes-Kaap Sporttoekennings van die Jaar is tennisspeler Leigh van Zyl aangewys as skolesportvrou van die jaar. • Ons o.18A netbalspan het die silwermedalje gewen by die SASN Topskoletoernooi. • Hoër Meisieskool Paarl is aangewys as die Top Netbalskool van die jaar - ons o.15A, o.16A, o.17A en o.18A spanne het bygedra tot hierdie toekenning. Ons o.16A hokkiespan is no. 10 in die land na die Hokkie Topskoletoernooi. Hulle het ook 4de geëindig by Bloemhof se Fairtree All Stars Hokkietoernooi.
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan
PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL
Die o.15A, o.16A, o.17A en o.18A spanne met hulle afrigters en spanbestuurders.
Heinrich Andrag Alfie Holm Van Heerden Pretorius Adriaan de Villiers Jean-Claude Mars Frans Willem vd Merwe Christiaan Bourbon-Leftley Dylan Kayne James Roberts Gerhardus Dixon Nicolas Oudtshoorn Marius Basson James Jacobs Francois Rademeyer Kyle de Villiers Henko-Ben Odendaal Cleto van Rooi Christian Burger Juan Loots John van Niekerk Divan Fuller Scott Nel Meghan Damonse (hoofdogter), Anopaishe Gowero (onderhoofdogter), Annemay Schade (VRL: Tesourier), Milcah Visser (Projekvoorsitter), Zynzhia Brown (Projek ondervoorsitter), Anke Zeeman (Koshuishoofdogter), Kayla Dames, Daniella Du Plessis, Mila Du Plessis, Helendé Kemp, Mari Kemp, Franzel Kruger, Zemke Lombard, Marné Oeschger, Lara Rabe, Nicole Stander, Zenna Vermeulen, Leah Winter.
PAARL BOYS’ HIGH Prefects 2023 Congratulations to the newly elected prefects for 2023!
THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Ons nuwe Leerder Leiers vir 2023 is onlangs gekies: Leerder Leiers vir 2023
Front: Caziah Joseph, Jaimie Hendricks, Darryn McLachlan, Talum Waries, Isla Williams. Middle: Bilqees Rawoot, Skyler Erasmus, Zaahra Latief, Caycee Cupido, Cassidy Arries. Back: Tiara Williams, Francoiné Destroo, Lira Talkner, Ameerah Latief. Front: Alutha Mapasa, Mrs T Harmse, Késha-Lee Philander, Mr C Harmse, Demi Williams Back: Shia Mc Millan, Christyn Witbooi, Vada van Niekerk, Trinity van Rooyen, Jade Davis, Kiara Carolissen. Carly-Rose Oppelt Best Female: Foundation Phase Junior Singing RCL Chairlady Hostel Deputy Head Girl and Head Girl Deputy Head Girl and Head Girl First Team Netball First Team Hockey
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY Congratulations to our new leaders!
We look back to our third term for 2022 and proudly share our achievers.
The u/13A Hockey and Netball Tour to Hartenbos Eistedfodd

Rugby Tennis

kyk

Skaak Karate

Jamie Kock is opgeneem in die SA span wat verlede week aan die Statebondspele deelgeneem het. Hy verower ’n silwermedalje by die byeenkoms.

na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.

Eerstespan Hokkiedogters

Eerstespan Netbal

Voor: Ewald Clift; Alec Visser, Quade Francis, Thomas Wiersma, Dewald Carstens (Afrigter), Dieter Naudé, Nico de Beer, Joe Scholtz, Matthias Loubser. Agter: JW van Zyl, Schalk Lubbe, DC Swart, Ruan Basson, Ruan van den Berg, Zac Haasbroek, Reinier Visser, Samuel Lang, Jan-Hendrik Malan, Liam Webster-Louw, Joel Buziek, Louis Swart. Voor: Joshua Hattingh en Daniël Malan. Agter: Kyle Liebenberg, Liam Lang, Migual Alho Jamie Kock Die o.13A rugbyspan het ’n puik seisoen beleef o.l.v. mnre. Brand en Carstens. Hulle speel 23 wedstryde waarvan hulle 21 wen en net 2 verloor. Die o.11 seuns het in September aan die PSS toernooi deelgeneem teen skole soos Rondebosch, Durbanville, De Hoop, Jan van Riebeeck en PSS. Hulle wen die silwer medalje. Voor: JW van Zyl, Andreas Geyser, Christiaan le Roux, Liam Webster-Louw. Middel: Mnr. De Kock (afrigter), Liam Jäggi-Wright, Ewald Clift, Sebastian Schwabe, Pieter-Christoph Lombard. Agter: Liam Durrans, Divan Boshoff, Jamie Kock, Samuel Lang, Thomas Wiersma, Luke van der Merwe. Voor: Ané Compion, Kara Landman, Suzaan Viljoen, Alita Corbett. Middel: Tebello Keketsi. Agter: Bea le Roux, Tiana Meyer, Vida Venter, Isabella Benvenuto, Janke de Necker, Wilmien du Plessis, Bea van Staden, Milla Louw, juf. Maryna Lombard (Afrigter). Voor: Nicola Keuler, Vida Venter, Beattie Köstens (Afrigter), Bea van Staden, Kara Landman. Agter: Caira Lederle, Milla Louw, Lana van Zyl, Tiana Meyer. Migual Alho het sy junior SA skaakkleure verwerf. Hy het aan die African Youth Chess Championships deelgeneem waar hy ’n 6de plek verower het. Hy het in die o.8 ope afdeling meegeding. Eerstespan Seunshokkie
COURTRAI PRIMARY SCHOOL
quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies,
Eerstespan Rugby Ons
terug
Voor: Kirsten Badenhorst, Louis-Nicolaas Kirsten, Albert Basson, Ethan Gelderbloem, Malcolm Lamont, Janco Visagie. 2de ry: Alco Bindemann, Liam de Roos, Estian Boshoff, Gerrit Brynard, DW Venter, Keagan Cronjé, Albertus Thiart, Alru Gous. 3de ry: AJ van der Merwe, Koos Loubser, Ben la Grange, JD van Deventer, Ruan Jongsma, Pieter Steyn. Agter: Neil Boshoff, Stephan Falck, Bernard de Wet, Jaco Steyn, Ryno Brink, Albie Bester, André Malan. Voor: Jaco Steyn (hoofseun), Albie Bester (onderhoofseun), Ryno Brink, Ethan Gelderbloem en Stephan Falck. Agter: Alru Gous, JD van Deventer, Ruan Jongsma, DW Venter en Neil Boshoff. Ruben Bosman Carlton Jantjies Voor: Elmarco Jacobs, Frian Heins, Jandre Nel, Jacques van Huysteen, Lefa Makoenea, Barend du Toit, Pierre de Welzim, Angelo Gouws, Damian Olivier, Mnr Albert Nel. Middel: Mnr Francois Bruwer, Altus van Zyl, Pieter-Hugo Louw, Marno Spotta, Lukas Dames, Carlton Jantjies, Grant-Kay Witbooi, Orlando Daniels, Benje Malherbe. Agter: Ruben Bosman, Xavier Cleophas, Nico Hurst, Eben Lategan. Voor: Pierre de Welzim, Jandre Nel, Barend du Toit, Luan Terblans, Lukas Dames. Middel: Frian Heins, Connor Loubser. Agter: Mnr Rubin Lategan, Eduan Marais, Pieter-Hugo Louw, Ruben Bosman, Benja Malherde, Evan Slabbert, De Wet Prins. Voor: Bianca Fourie, Shenelee Klaaste, Kara Nieuwoudt. Agter: Juf Kyla Lambrechts, Annelize Beukes, Lisa Senekal, San-Mari Barnard, Suné Grobler, Kiara Boonzaaier, Juf Danielle van Rooyen, Danika Bosman. Voor: Kendall Erfort, Mia Malherbe, Lisa Senekal, San-Mari Barnard, Kara Nieuwoudt, Maia Moller, Bianca Fourie. Agter: Leoné Carstens, Mieke Huisamen, Elanie de Jager, Juf Anja du Preez, Danika Bosman, Annika Bekker, Jana Kemp. Netbal Eerstespan Hokkiedogters Xavier
LAERSKOOL NOORD-EIND
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan
Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Graham’s se dienste sluit in: • Meganiese Werk – Slegs aan voertuie wat herstel word. • Paneelklopwerk • Spuitverfwerk • Motorskoonmaakdiens • 24 uur-insleepdiens Leiers 2023 Koshuisprefekte 2023 Sportpresteerders Baie geluk aan die volgende leerlinge: o.13 WP Cravenweek spelers: Xavier Cleophas en Ruben Bosman. o.12 WP rugby Carlton Jantjies
Cleophas

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.