AWSUM Boland, Swartland en Weskus - Junie 2023

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za Hockey - WP Boys Ryan Topper Hockey - WP Boys u.18B Riley Bazzard WP Netball u.14 Hockey - WP Girls u.18A Michaela Lilley WP Netball u.16 Hockey - WP North Jade Regnart Hockey - WP Girls Odepa Ntshikila WP Netball u.16 Hockey - WP North Rachel Abrahamse WC Netball u.16 Isobel Fischer WP Netball u.17 Giovanni Adamo WC u.15 Rugby Hockey - WP u.16B Hockey - WP Boys Jacques Fredericks WC u.15 Rugby Curro Uitzicht primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro Tournament in Craddock. of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! SCAN ME Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal. Julia Dreyer Megan Brown Lisa Poolman Archery Competition Hockey u.13A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams. FREE GRATIS AWSUM NEWS Jacques Nienaber praat Skole- en Wêreldbeker rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls Boys Hockey - WP Girls North u.16 Hockey - WC u.14 Girls u.14 Girls u.14 Girls Hockey - WP Girls BOLAND, SWARTLAND & WESKUS FRESH EGGS NOURISH THE MIND GET INTO THE GAME THIS WINTER! Wireless & Fibre Internet for HOME & BUSINESS with IBITS 021 020 0200 ibits.co.za wireless & bre internet THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za

LAERSKOOL WA JOUBERT

Hierdie groepie leerlinge het op 9 Mei by Rusoord gaan sing om ‘n bietjie kleur aan ons ouer garde se dag te gee. Hulle het omtrent die ouer mense se harte gesteel en moes na die tyd omtrent bontstaan om drukkies uit te deel. Ons gaan beslis in die toekoms baie keer ‘n lied in

PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL

Boland Biathlon Chess Sanggroep Sportdag

Ons jaarlikse winter sportdag is op 21 Mei 2023 gehou. Dit was ‘n heerlike dag met goeie

Mila Prinsloo was Awarded the trophy for Amelia Minnaar has been selected for the u.15 Western Cape chess team.

We are very proud of Mila Ferreira who has been selected to represent the u.18 Western Cape Chess

PRIMARY SCHOOL

Provinsiale Sport 2023

Our u.18A netball team won the silver medal at Wildeklawer.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Scan the code and read more of our school’s news online!

Liam Kriek (Goud), Rudi Coetzee (Silwer) en Rohland Roos (Brons). Altus Theart, James Nieuwoudt, Wian Bosman, Zander Smit en Nicolaas Rust. Agter: Liam Smit, Ethan Oosthuizen en Cullen Kearns. WP Skaak Miquel Alho en Ethan Oosthuizen. Amelia Minnaar Mila Ferreira Voor: Cara Els (o.k), Christel Andrag, Kyla Sabbagha en Angelina Cook. Agter: Simoné Marx (spanbestuurder), Sophia Wium, Miné van der Walt, Isabella Zandberg (K), Keisha September, Nichole McThomas, Jenna Haywood en Su-mari Fourie (afrigter). Mila Kriek, Emma la Grange, Anika Hugo, Mila Prinsloo, Isla Kruger and Lica van Niekerk.
Scan the code and read more of our school’s news online!
Voor: Marli Visagie (afrigter), Elzahn Nel, Milcah Visser, Emma Swan, Kayla Dames (K) en Casandra Oosthuizen (Internskap-afrigter). Agter: Elsa du Plessis (fisioterapeut), Carinne Schultheiss (spanbestuurder), Lisa Mentz, Anke Stofberg, Mari Kemp, Leah Winter, Bea Malan en Hannah Gildenhuys.
Laerskool Noord-Eind is baie trots op die die volgende rugbyspelers met hul puik prestasies. Noord-Eind is trots om te kan sê dat ons son panele projek voltooi is en ons nou ten volle, te alle tye, normaal kan funksioneer. Liam Rheeder het aan die WCA Champs Mienke Stander en Lillie Birk kry vol provinsiale kleure vir muurbal en neem deel aan die IPT’s wat Rugby Son Panele Projek SOS Kamp Swem Muurbal LAERSKOOL NOORD-EIND COURTRAI PRIMARY SCHOOL Or visit AVBOB Paarl at: 54 Breda Street, Paarl, 7646 (021) 872 1591 *Terms and conditions apply. **The discount on the tombstone is valid for 18 months from the date of the funeral and on condition that AVBOB Funeral Service provides the tombstone. FREE funeral benefits only apply if AVBOB Funeral Service conducts the funeral. AVBOB Mutual Assurance Society is a licensed life insurer and authorised Financial Services Provider. FSP 20656. AVBOB is a level 2 B-BBEE contributor. paarl@funeral.avbob.co.za including arranging and conducting the funeral, a specified coffin and hearse discount on a tombstone** or cremation initial expenses Transport of the deceased within South Africa R13 000, immediate cash payment for OF UP TO R21 500,PROVIDED AVBOB CONDUCTS THE FUNERAL … over and above the value of their policies to see who’s LIVE this weekend! EVERY FRIDAY 15:00 TILL 19:00

HUGENOTE LAERSKOOL

Baie geluk aan De Wet Bartman met sy uitstekende tweekamp-prestasie. Hy is die eerste junior-atleet wat die wisseltrofee vir die meeste

punte wat tydens die seisoen aangeteken is, ontvang. Hy hou Hugenote se naam hoog en maak ons sommer baie trots!

Tweekamp Bergfietsry Choir

Ballet Eistedfodd

Karate Landloop

Hugenote Laerskool is baie trots op Janke van Zyl wat aan die eerste byeenkoms van die Wes-Kaapse Skolefietsrykompetisie deelgeneem het. Janke het ‘n eerste plek in die Sub-Juniorkategorie behaal.

Huguenot Primary School is extremely proud of Jean Retief who is a part of the Tygerberg Children’s Choir which was named Best Children’s Choir at the Hull International Choir Competition 2023 in the United Kingdom. The choir also came

second in the category, Sacred Choral Music

A’ Cappella and won two gold awards at the contest. Twentyseven choirs from ten countries took part in this year’s Hull Choir Competition in the U.K.

Altesaam 14 van ons redenaars het aan die eerste rondte van die Nasionale Oppie-Tong-AfRedenaarskompetisie deelgeneem. Tydens hierdie kompetisie is hul oorredende “televisieaanbiedingsvaardighede” getoets deurdat dit per lewendige video-uitsending plaasgevind het. Die tonge het behoorlik geklap en ons redenaars het uitstekende uitslae behaal. Almal het A+-toekennings verwerf! Hugenote Laerskool is ook baie trots op al hierdie redenaars wat aan die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem het. Die skool het uitsonderlik presteer deurdat ál hul sprekers A-simbole vir hul toesprake verwerf het.

Solo, Trio - Goud+ en Groepdans - Marlene en Anine saam met leerders van die hoërskool: Cum Laude.

Luka en Zita Klue is ‘n gedugte broer en suster waarmee jy nie moet moeilikheid soek nie. Hulle het uitstekend by die Boland Dragons League of Champions, gevaar.

• Luka Klue (Gr3): Kata Brons, Kumite Silwer

• Zita Klue (Gr R): Kata Brons

Boland Foxes Indoor

A range of financial expertise under one roof. Consulting an accredited financial adviser is essential to help you with some of the most important financial decisions of your life, we offer you holistic advice to help you reach your financial goals, achieve sustainable wealth and gain peace of mind. We offer a comprehensive range of products and services to help you achieve your financial goals through each stage of your journey covering all your needs from personal income protection, short- and medium-term savings goals, retirement planning and the commercial needs of your business. Contact us at Johnston BlueStar for professional financial advice. Sanlam Life is a Licensed Life Insurer, Financial Services and Registered Credit Provider (NCRCP43) T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A Bain Straat 40, Wellington 7654 LAERSKOOL HUGO RUST
Voor: Sean Conradie, Ruan Goosen, John Aylward, Marlene Hugo (Voorsitter), Lilly Maree, Logan van Schalkwyk en Shandré van der Walt. Agter: Evan Michaels, Lee-Ann van der Walt, Erin Agenbach, Zara Noble, Kayla Smith en Neil Ellis (Ondervoorsitter). Sage Jones en Liané Coetzee. Katryn van Wyk het 2de plek behaal vir dogters o.8. Hulle gaan van 24-27 Junie aan die PSI Nationals in Kaapstad deelneem.
Ballet Eisteddfod
• • •
Solodans: • Kirsten Lamprecht: Silwer
die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Skandeer
Mali Louw Schalk-Willem Smuts Simoné Terblanche Nika Karstel Bea Haasbroek Rebecca Els Anja Kühn Stefan Terblanche Hanlee Geldenhuys Nina Nel Ané Human Liamari Bindeman Dené Cilliers Helen de Villiers Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby

In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.

Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?

Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.

Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.

Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?

Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?

Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou.

hoërskool?

Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

EKSLUSIEF
u
Deur Durandt van Zyl, Uitvoerende Hoof van TieMedia, handelsmerkbestuuder van die AWSUM Skole Nuus platform.
“ “

KENNIS DIENS

Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK

ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe!

PASSIE PREMIUM PREMIUM REMIU L L CAL PREMIU ERAG - I IN THE TASTE CAL PREMIUM BEVERAGES - IT'S IN THE TASTE FRUIT-DRINK FRUIT-DRINK SPARKLING SPARKLING BLENDED BLENDED available in selected stores near you available in selected stores near you iinfo@lo-cal.co.za nfo@lo-cal co za @lo cal soda @lo cal soda lo-cal co za lo-cal.co.za 066 292 5105 066 292 5105
LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE VISIT US TODAY! 43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051 GET YOUR DELIVERY VIA WHATSAPP POWER TOOLS POOL GAS PAINT PAY WITH YOUR CARD MOBILE CARD UNIT AVAILABLE 083 449 4594 we fill & swop gas we cut keys we deliver (Card machine available for payments) we mix paint YOUR LOCAL SECURITY PRODUCT SPECIALIST • Gate & Garage Door Motors • CCTV Systems • Security Alarm Systems • Intercoms & Access Control • Solar & Batteries • Security Lighting • Electric Fencing & All Accessories • Farmers Electric Fence Project Assistance POOL STAGES Friday 8 September 21:00 France V Saturday 9 September 13:00 Italy V Saturday 9 September 15:30 Ireland V Saturday 9 September 18:00 Australia V Saturday 9 September 21:00 England V Sunday 10 September 13:00 Japan V Sunday 10 September 17:45 South Africa V Sunday 10 September 21:00 Wales V Thursday 14 September 21:00 France V Friday 15 September 21:00 New Zealand V Saturday 16 September 15:00 Samoa V Saturday 16 September 17:45 Wales V Saturday 16 September 21:00 Ireland V Sunday 17 September 15:00 South Africa V Sunday 17 September 17:45 Australia V Sunday 17 September 21:00 England V Wednesday 20 September 17:45 Italy V Thursday 21 September 21:00 France V Friday 22 September 17:45 Argentina V Saturday 23 September 14:00 Georgia V Saturday 23 September 17:45 England V Saturday 23 September 21:00 South Africa V Sunday 24 September 17:45 Scotland V Sunday 24 September 21:00 Wales V Wednesday 27 September 17:45 Uruguay V Thursday 28 September 21:00 Japan V Friday 29 September 21:00 New Zealand V Saturday 30 September 15:00 Argentina V Saturday 30 September 17:45 Fiji V Saturday 30 September 21:00 Scotland V Sunday 1 October 17:45 Australia V Sunday 1 October 21:00 South Africa V Thursday 5 October 21:00 New Zealand V Friday 6 October 21:00 France V Saturday 7 October 15:00 Wales V Saturday 7 October 17:45 England V Saturday 7 October 21:00 Ireland V Sunday 8 October 13:00 Japan V Sunday 8 October 17:45 Tonga V Sunday 8 October 21:00 Fiji V *Use white blocks for +27 22 482 1124 54 Bokomo St Malmesbury, 7300 www fuzionnissan co za CONTACT NISSAN MALMESBURY TODAY!
THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za STAGES New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C for score predictions. 021 870 1335 OK Foods & OK Liquor Boulevard Paarl Shop 37 & Shop 3A, Old Rembrandt Mall, Cnr of Lady Grey and Bergrivier Street, Paarl, 7646 TRADING HOURS THE CARD THAT GIVES YOU MORE GET THE APP NOW! Monday - Sunday 07h30 - 20h00 Novel Mazda Paarl 360 Paarl Main Road, Paarl 021 870 7000 New Vehicle Sales, Pre-Owned Sales, Parts and Service

RWC 2023 - Pools & Teams

Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.

Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.

Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.

If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…

• Australia vs Argentina

• Ireland vs New Zealand

• England vs Wales

• France vs South Africa

• Wales vs Argentina

• Ireland vs France

• England vs Australia

• New Zealand vs South Africa or

Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.

It means the World Cup opener between France and New Zealand is allimportant, with the loser likely to come up against the Irish or SA in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.

Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk

STEERS & FISHAWAYS SHELL MONUMENT MOTORS, 25 MAIN RD, PAARL 021 863 0426 021 863 0425
Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS LIST YOUR HOME WITH US TODAY Thinking of listing? We are here to help you! 021 863 2046 www.properties-r-us.co.za 82 Main Road, Paarl, 7646
+27 22 482 1124 54 Bokomo St, Malmesbury, 7300 www fuzionnissan co za CONTACT NISSAN MALMESBURY TODAY! 021 870 1335 OK Foods & OK Liquor Boulevard Paarl Shop 37 & Shop 3A, Old Rembrandt Mall, Cnr of Lady Grey and Bergrivier Street, Paarl, 7646 TRADING HOURS THE CARD THAT GIVES YOU MORE GET THE APP NOW! Monday - Saturday 09h00 - 20h00 Novel Mazda Paarl 360 Paarl Main Road, Paarl 021 870 7000 New Vehicle Sales, Pre-Owned Sales, Parts and Service RWC - Knockout Stages Match Predictions VS VS BRONZE FINAL Friday 27 October 2023 FINAL Saturday 28 October 2023 Quarter-fi nal 2 Saturday 14 October 2023 Semi-fi nal 2 Saturday 21 October 2023 Quarter-fi nal 4 Sunday 15 October 2023 Quarter-fi nal 3 Sunday 15 October 2023 Semi-fi nal 1 Friday 20 October 2023 Quarter-fi nal 1 Saturday 14 October 2023 Winner SF 1: Runner-up SF 1: VS Winner Pool A: Runner-up Pool B: VS Winner QF 3: Winner QF 4: Winner SF 2: Runner-up SF 2: VS Winner Pool D: Runner-up Pool C: VS Winner Pool B: Runner-up Pool A: VS Winner Pool C: Runner-up Pool D: VS Winner QF 1: Winner QF 2: Stade de Marseille, Marseille 17:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis 21:00 17:00 21:00 21:00 Stade de Marseille, Marseille Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis 21:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis

Did you know? 10 Rugby World Cup Facts

1.

THE FAMOUS WHISTLE

The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.

2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.

3. 142 - 0

Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.

4.

15 TRIES

7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.

8.

YOUNGEST PLAYER

The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.

5.

The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.

6.

OLDEST PLAYER

The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.

9.

MOST TRIES

The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.

DROP GOALS

The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.

PENALTY GOALS

10.

The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.

MEMORABLE

MOMENTS

History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be?

WATCH NOW

Scan the QR code to re-live the moment online! WORLD CUP
Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!

Rugby provinsiale seuns

Hierdie rugbyspelers van die Hoërskool Swartland is in verskillende provinsiale spanne opgeneem.

Hulle is Callum Liedeman (o.16 Boland Grant Khomo), CJ Symington (o.18 Boland Akademieweek), Michael Oberholzer (o.18 Boland Cravenweek), Hunter Grobler (o.18 Boland Cravenweek), Kailen Kotze (o.18 Boland Akademieweek) en Jordan Abels (o.18 Boland Akademieweek). Martin Dyason is ook aangewys as die o.18 Boland Cravenweek-afrigter.

Netbal provinsiale dogters

Die volgende dogters is ingesluit in die Weskus Interdistrik-spanne wat Junie te Riversdal plaasvind. O.18: Toné Malherbe, Zeté Adams, o.17: Anike van der Merwe, Janke Kotze, Lize-Mari Batt, o.16: Christina van der Merwe, o.15: Sunelle de Bruyn, Megan Lombaard en Anika Theart is opgeneem in die Weskus o.19-span. Hulle neem deel aan die Telkom SA Challenge to DF Malan 9-14 Julie. Rianè Ligthart is deel van die Weskaap o.17 Oaks-span wat ook aan die Telkom SA Challenge deelneem

Hokkie provinsiale dogters

Hierdie groep meisies is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Cayleigh Petersen (o.16C Boland), Annabel Basson (Boland o.14C), Tashlynn Solomons (Boland o.18B) en Thakeerah Wilskut (Boland o.16B).

Hokkie provinsiale seuns

Hierdie groep seuns is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Hannes Knoetzen (o.14 Wes-Boland Blouspan), Noah Hendricks (Boland o.16A-span), CJ Janse van Rensburg (Boland o.16C) en Jesse Holland-Müter (Boland-Wes o.14 Blouspan).

HOËRSKOOL SWARTLAND Suzuki Malmesbury 1 Abattoir Road, Malmesbury, 7300 022-486 2630 | www.suzukimalmesbury.co.za THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za maracor@maracor.co.za Arcadiastraat | Malmesbury Tel: 022 487 3801/8 Stasieweg | Riebeek-Wes Tel: 022 461 2051/2 • CEMENT • TRUSSES • ROOFING MATERIAL • TIMBER • PAINT • DOORS & WINDOWS • PLUMBING • SANITARY WARE www.maracor.co.za

HOËRSKOOL DIRKIE UYS

Die volgende spelers is gekies vir die Weskus-span wat 2-5 Julie in Riversdal aan die Wes-Kaap Interdistrik toernooi. Baie geluk Tiere!

Die Graad 8 Landboustudie-leerders se assesseringsprojek het hierdie kwartaal baie vrugte afgewerp. Onder die bekwame leiding van Mnr. Arnay Louw en Mnr. Roy Laing (Augsburg Kwekery) het hulle die groentetonnel by Augsburg Boerdery, skoon gemaak en voorberei. Die leerders het self die boontjies geplant, versorg en geoes. Die verpakking is gedoen en die heerlike boontjies was te koop by Clanwilliam Superspar.

Baie geluk aan Leranzel Smith wat gekies is vir die o.15 Weskaap-rugbyspan. Hy gaan in die Junievakansie deelneem aan die Winterspele in Johannesburg. Ons is trots op jou, Leranzel!

gekies vir die o.15 WesKaap span. Hulle gaan

Driaan Bosman het die 10 Junie aan die “Vibrant Winter Cup” deelgeneem. Hy ontvang ‘n brons, silwer en goue medalje in sy verskillende divisies. Hy is ook gekies vir die RCFA SA-span wat in Augustus hierdie jaar in Barnsley, Engeland gaan deelneem aan die WKO Wêreldkampioenskap. Baie, baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie!

waar jou lammers wei” want dis lamtyd by Augsburg Boerdery. Die Graad 10-leerders samel al die data in en werk in skofte. Hulle “Lamprojek” vorm ‘n groot gedeelte van hulle Praktiese Assesseringstaak .Die graad 10’s moet ook leer hoe om data te verwerk en aanvevelings te maak. Hierdie aanbevelings word tydens begrotingstyd aan Augsburg se plaasbestuurder voorgelê. Ons leerders het dus ‘n geleentheid om Augsburg se kleinvee te verbeter.

Baie dankie aan Rooibos Ltd wat altyd so getrou die skool se hand vat. Ons is baie trots op ons jarelange borg! Baie dankie dat julle ook nou die o.15 a-rugbyspan en o.16 a-rugbyspan se wedstrydtruie borg. Ons sien uit om

Baie geluk aan Emmerencia Kordom wat gekies is vir die o/18 Weskaap Willow netbalspan. Sy neem vanaf 09 -14 Julie 2023 deel aan die SA Skole Nasionale Netbaltoernooi te Bellville. Ons is trots op

AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM
Twee van ons spelers in Boland-spanne
Netbal Skopboks Assesseringsprojek Rugby Netbal THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF Zaida Amerika en Alica Bester.

LAERSKOOL VREDENDAL

HOËRSKOOL VREDENDAL

Karate Rugby o.13 Netbalspan

Ruaan Coetzee, Juhancion Benn en Rudolph Burger behaal NWB-rugbyspan en verteenwoordig NWB by die finale Bolandproewe. Rudolph Burger word opgeneem in die Boland Cravenweek Span. Hy sal gedurende die Junie-vakansie op nr. 10 vir Boland uitdraf tydens die Cravenweek wat in Pietermaritzburg gehou word.

Die o.13 meisies eindig algeheel 3de in die WesKaap Topskole Netbaltoernooi en kwalifiseer om aan die Suid - Afrikaanse Nasionale Skole

Op 29 April het 7 van ons leerders deelgeneem aan die Weskaap Kyokushinkaikan kampioenskappe wat by Wynberg, Kaapstad plaasgevind het. Ons leerders het skitterend gedoen in verskillende kategorieë en die uitslae is soos volg:

Skaak

Ezrah Avontuur en Alexander Vollgraaf verwerf Wes-Kaap klere in skaak. Hulle sal aan die Interprovinsiale skaak toernooi deelneem.

Atletiek

Victor Lategan het tydens die SA Atletiekbyeenkoms die volgende prestasies behaal. Seuns o.11 100m, 1ste. 80m, 3de. Verspring 1ste en die Wes-Kaap o.11 100m aflos wen goud, met Victor wat huistoe hardloop. Dit maak hom ‘n 3 dubbele SA-kampioen.

Eisteddfod

Ses van ons leerders is aangewys as pryswenners by die Calvinia Eisteddfod. Hierdie wenners is bepaal deurdat elkeen van die leerders die hoogste punte behaal het in die onderskeie afdelings waaraan hulle deelgeneem het. Yulter Smith is aangewys as die wenner in die kunsafdeling van graad 4 tot 7, en Katie Swanepoel in die klavierafdeling. Maria Smith en Arina Wessels is aangewys as wenners in die blokfluitafdelings. André Kleynhans en Lumé Kleynhans is wenners in

Wes-Kaap Netbalspan

Imke Geldenhuys, Jana Vollgraaff en Kara Engelbrecht word opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspan wat tydens die Junie-vakansie hulle provinsie in die All Ages Netbaltoernooi gaan

Naam:

Kata: Semi-Kontak: Vol-Kontant: Annerie Brand Brons Brons -

Emma Meyer en Sumarie Kotze was vanjaar se wenners van die Blokraaikompetisie. Tweede was Hesre Visagie en Sonja Smith met Anmari le Roux en Anmar Wiese in die derde plek. Baie geluk

Dans Rugby

Minke Cronje van Annelie’s Dance Academy wat haar SA kleure vir dans ontvang het en Suid-Afrika verteenwoordig by die World Dance Masters in Kroasië, Porec het die volgende prestasies behaal. Minke Cronje en Sunette Otto het ‘n algehele 5de plek vir hulle Duet in die Junior afdeling gekry. Sy het ook ‘n algehele 22ste plek vir haar solo in die Junior afdeling gekry. Ons is geweldig trots op

Baie geluk aan Paul Liebenberg wat gekies is vir die o.16 Grant Khomo span na afloop van ‘n reeks proewe wat hy moes gespeel het. Die toernooi vind plaas by Paul Roos se gronde in Stellenbosch vanaf 26 Junie tot 30 Junie.

Ons wens Paul alle voorspoed toe met oefening en die toernooi wat voorlê.

Ons is baie trots op jou en sien uit watse hoogtes jy nog gaan bereik. Trotse Dallers!

Ruaan Coetzee, Juhancion Benn en Rudolph Burger.
Scan the code and read more of our school’s news online!
Voor: Arminiho Williams, Joha Nel, Micka Spangenberg, Bianca Naude en Viaan Claassen. Agter: Eddie de Klerk, Sebastiaan Nel, Christivan Fryer, Jacques Smit en Janco Wiese. Afwesig: San-Mari Turner
Whether its a family home, a farm, a business, or a plot for your dream home, we have the best property in the Vredendal and surrounding areas!

Tennis Lees

Ons wil net baie geluk sê aan Owen Peacock in Graad 2A wat ‘n Cum Laude in Onvoorbreide lees

Public speaking / Redenaars

Mikayla Verheem Graad 1 took part in a “live” online national public speaking competition, “On the Tip of your Tongue.” She took part under the individual prepared persuasive speech catogory and was awarded with a A++ result. She has also been selected to participate in the national finals that will take place 12-14 October 2023 in Gauteng.

Majesty played a TSA in Cape Town!

Mikayla Verheem het Saterdag die 27ste Mei 2023 aan die streeksfinaal van Radikale Redenaars in Worcester deelgeneem. Sy is as die algehele wenner in Graad 1 in die Wes-Kaap aangewys. Sy is genooi om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Nasionale kompetisie wat die 21ste Oktober sal plaasvind in Gauteng.

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

CURRO LANGEBAAN

Congratulations to the follow rugby boys who were selected for the Boland u/13 Craven Week team, Eli van Willingh and El-Jay Alexander. We are so proud of you.

Baie geluk aan Izabella Schnetler wat verkies is tot die Weskus o.13 Netbalspan! Ons is baie trots op jou.

Ons wens graag baie geluk aan Marli Greeff wat opgeneem is in die Weskus o/19A Netbalspan wat gaan deelneem aan die Telkom o/17-o/19 Kampioenskappe in Julie.

We are so proud of Marco Storm who made the u/18 Boland Regional hockey team. He will be playing in the tournament taking place in July. Well done, Marco. We are proud of you.

Congratulations to AJ Kokott for making the Boland u/14 regional hockey team. We are extremely proud of you.

Marais Basson is deur Boland Tweekamp aangewys as die seuns-atleet wat die beste vordering deur die afgelope seisoen getoon het. Trots op ons Curro Langie!!! Julle kan maar vir Marais dophou, hier kom groot dinge!

LONGACRES PRIVATE SCHOOL
Eli van Willingh and El-Jay Alexander Marco Storm Marais Basson AJ Kokott Izabella Schnetler Marli Greeff
Rugby Hockey Tweekamp Netbal
5 Matches 4 wins 1 loss Her loss was 2-5 Her wins 7-0 7-0 7-0 5-0
AWSUM NEWS AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za

Hokkie streekspanne

Ons is trots op Ave Khuselo, Seth Jeffries, Bianka-Mari vd Merwe en Siphuthando Ntoyanto wat streekspanne behaal het! They will participate in the National Regionals Tournament during the June holidays.

Netbal

Die volgende dogters is opgeneem in die Weskus Netbal spanne. Mev BE Smit is ook gevra om die Weskus o.17 span se afrigter te wees.

Wes-Kaap netbal

Hokkie Skaak

Baie Geluk aan Marilene van den Bergh. Sy is opgeneem in die Wes-Kaap Skole Skaak Span.(Western Cape School Chess Team) Marilene took part in the Western Cape High Schools under 19 Women’s Championships and won the silver medal with a score of 5 out of 6. She

won 4 games with two draws and finished the tournament in second place out of 34 players. Marilene will be participating in the under 18 girls section of the national schools chess championships. The National Winter games will be taking place between 4 and 7 July 2023 in Gauteng. Baie geluk, Marilene! Ons is baie trots op

West Coast netball

Elrick Appolis het die Boland Hokkieproewe op 16 April te Sommerset College bygewoon. Hy is opgeneem in die o.18 Boland Seunsspan.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! Scan the code and read more of our school’s

HOËRSKOOL VREDENBURG LAERSKOOL
Cleophas o.14 Ave Khuselo, Seth Jeffries, Bianka-Mari vd Merwe en Siphuthando Ntoyanto Anya en Mianke Nel Anya en Mianke Nel verteenwoordig die Wes-Kaap by die SASN All Ages toernooi wat vanaf 25 - 28 Junie in Boksburg plaasvind. Hayley-Jane Dott Hayley-Jane Dott was chosen for the West Coast u/11 Team that will participate in the Western Cape Interdistrict Tournament in Riversdal from 2-5 July 2023.
022-7151624 | www.weskaapbakwerke.co.za Contact Jimmy or Brennon Green VREDENBURG OUR SERVICES Digital Assessments | Panelbeating Services | Paintless Dent Repair Dent & Scratch Repair | Electronic Diagnostic Measuring and Certification Specialised Spraypainting | Quality Assurance Check-Out

HOW

YOUR BOK TEAM!
PICK
Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could
lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply. PICK YOUR BACKS Tick in the yellow box next to the player’s name Willie le Roux Warrick Gelant Damian Willemse Aphelele Fassi Johan Goosen Dillan Leyds Frans Steyn Cheslin Kolbe Kurt Lee Arendse Canon Moodie Sbu Nkosi Makazole Mpapimpi Lukhanyo Am Jesse Kriel Damian de Allende Andre Esterhuizen Ruhan Janse van Rensburg Jordan Hendriks Manie Libbok Handre Pollard Elton Jantjies Cobus Reinach Faf de Klerk Herschel Jantjies Jayden Hendrickse Grant Williams Embrose Papier PICK YOUR FORWARDS Ox Nche Steven Kitshoff Thomas Du Toit Vincent Koch Wilco Louw Ruan Dreyer Trevor Nyakane Lizo Gqoboka Frans Malherbe Bongi Mbonambi Joseph Dweba Johan Grobbelaar Bismarck Du Plessis Eben Etsebeth RG Snyman Franco Mostert Lood de Jager Ruan Nortje Marvin Orie Jason Jenkins Ruben Van Heerden Salmaan Moerat Siya Kolisi Ben - Jason Dixon Pieter Steph du tOIT Kwagga Smith Marco van Staden Deon Fourie Duane Vermeulen Jasper Wiese Marcell Coetzee Phepsi Buthelezi Evan Roos Willie Engelbrecht Jean Kleyn
Help Jacques
be the
TO ENTER? 1. Take a photo of you selection. You are only allowed to pick 33 players. 2. Scan this QR code to WhatsApp your photo to 063 028 3966 3. The lucky winner will be announced on the 1st of September 2023. GET INTO THE GAME THIS WINTER! Wireless & Fibre Internet for HOME & BUSINESS with IBITS 021 020 0200 ibits.co.za wireless & bre internet

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.