11 minute read
HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM o
Advertisement
Mighael de Beer, Johan Herbst, Chris Erasmus en Pietman v Niekerk Afrigters
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Die ouers en toeskouers kan `n harde game skole rugby vol passie vir ONS skool verwag. Ons gaan ons beste gee
Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?
Ons span het nie sterspelers in nie, maar speel goed as `n geheel saam. Op die dag gaan dit gaan oor wie dit wat hulle geoefen het, die beste kan toepas. Ons ouens speel vir mekaar.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons voorspelers is `n mooi groep en gee vir die agterspelers goeie bal. Ons trots lê daarin om kompiterend te wees met vaste fasette.
In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?
‘n Goeie rugbyspeler is `n persoon wat perspektief kan hou wanneer dit moeilik gaan. Ek voel ook `n goeie rugbyspeler behoort `n goeie mens te wees, omdat jy op, en van die veld af, dieselfde behoort te wees.
Wat is jou filosofie as `n afrigter?
My filosofie is dat rugby of enige sport soos die lewe is. Ek sien sport as `n vessel om die wêreld te verander en beter te maak, een jongmens op `n slag.
Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
Andre Petoruis, Chris Erasmus en Swys de Bruin
Potchefstroom Gimnasium o.16A Rugby
Voor: Jaeden Pretorius, Rea Mutsi, Lebo Mutsi, Oarabile Tselane en Lemuel Paulsen.
Middel: MJ Viljoen, Waldo Redelinghuys, Carlo Fourie, Jandré Oosthuizen en Damian de Witt
Agter: Inus Visser, Kobus Grobbelaar, Jacques van Straaten, Dirk Stear, Janru Janse van Rensburg, Reuel Potgieter en Juandré Barends. Afwesig: Braam Nel, Jonathan Immelman, Hanlu Roos, Rico Labuschagne, Matthew Redelinghuys, Bophelo Sebothe, Itumeleng Pheto en Nic Laubscher.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Rugby
Voor: Stef Schoeman, Marlu du Preez, lesedi Khumalo, Juhan Geldenhuys, Hendre Nel.
Agter: Thoriso Yumba, Jacobus Engelbrecht, Zander Kok, Henry van Zyl, Nikus Oosthuizen, Pieter-Jacq du Toit, Lorenzo Louw.
Afwesig: Dercio Moepedi, Louis Fourie, Joshua van der Westhuizen, Keanu Maponya, Markus Ewan.
Potchefstroom Gimnasium o.15A Rugby
Voor: Zandré da Silva, Brendon Kellerman, Wium du Preez, Roelof Laufs, Zach de Jager en Jaydin Pelser. Middel: Hardu Wolmarans, Ewan Willemse, Paul Greyling, Reinard Stafford, Meyer van der Wath en Zac de Jager. Agter: Joshua Pretorius, Louis van der Westhuizen, Rynel Rautenbach, Regardt Joubert, Rigardt Joubert, Franco Pretorius en De Wet Grobler.
Potchefstroom Gimnasium o.14A Rugby
Voor: Benyamin Pretorius, Maurice Wessels, Zach Human, Rigardt de Beer, Handré Botha, Fanie Buys en Gideon Immelman.
Middel: Lesego Lekgetho, Rehan Potgieter, Brendan le Roux, Theo Botha, Jeandré Snyman, Willem Retief en P.W. Malan.
Agter: Divan de Beer, Durand du Plooy, Lukas Kotzé, Hanco Rousseau, Conner Hollenbach, Logan Botes en Philip Botha. Afwesig: Carl Coetzer
Hoër Volkskool Potchefstroom o.15A Rugby
Voor: Pierre Janse van Vuuren, Michael Rochat, Wian Victor, Anro Nel, Vian Wentzel, De Waal Coetzer.
Agter: Janco Oosthuizen, Nico , Janco Smith, Johnathan Hoffman, Carlo van der Merwe, Justen Geldenhuys, Jannie de Wet, Du Preez Zaayman, Juan Fourie, River Samuel, AJ Welgemoed, Tristan Reid, Marthin Koch.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.14A Rugby
Voor: Johnathan Ingram, Juan van Niekerk, AJ du Plessis, Jason Pruis, Brent Burger, Lucius de Villiers.
Agter: Christiaan Verster, JC Menezies, Herman Beaumont, Lemarc Henry, Eduardt Loubscher, Albert Odendaal, Ryan Beeslaar, CC Erasmus, Declean de la Rose.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Ons hoogtepunt van die seisoen tot dusver is beslis elke wedstryd wat ons gespeel het en hoe ons elke keer verbeter en saam as ‘n span kan groei en vorentoe beweeg.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek motiveer my span deur eerder my fokus daarop te plaas om as span as ‘n eenheid te funksioneer en deur die positiewe in elke speler raak te sien. Die span as eenheid is ons grootste motivering - ons is altyd daar vir mekaar en ons speel vir mekaar. Dit sal nie altyd nét goed gaan nie, maar deur as ‘n span saam te werk en mekaar te ondersteun, motiveer ons mekaar.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Anika du Plooy. Ek kon definitief nie vir ‘n beter regterhand gevra het nie, sy is my steunpilaar en ek kan ALTYD op haar staatmaak, sy is ook my beste vriendin.
Louise vd Bank Netbalafrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Gimmie-Volkie te wagte wees van julle span?
Die skool en ouers kan definitief opgewonde wees en uitsien na mooi netbal.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek weet ons krag lê ten volle by die Here wat hierdie girls die amazing talent gegee het en ons nog die hele seisoen dra. Individueel het ek ongelooflike spelers op elke posisie, maar as ‘n span raak daardie individuele spelers ‘n sterk eenheid wat my mond soms laat oophang, so mooi speel hulle!
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons mikpunt is om Gimmies by die SA’s te verteenwoordig en om as span en individue ons potensiaal ten volle te bereik. Dit sal my trots maak om na hierdie netbalseisoen weg te stap as spanmaats en vriendinne en te kan sê dat dit ‘n goeie netbalseisoen was en dat elkeen net hul beste gegee het.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek wil graag na skool medies gaan studeer en ek wil ook my passie vir netbal verder uitleef en verseker vir my universiteit netbal speel.
Agter:
Afwesig:
Carina Uys
Netbalafrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Volkie-Gimmie Classic Clash te wagte wees van julle span?
Goeie kompeterende netbal waarin ons ons talente gaan gebruik na die beste van ons vermoë en tot eer en verheerliking van die Here.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Spanwerk.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Die hoogtepunt van die seisoen was die liga-wedstryd teen KHS.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek motiveer hulle deur ‘n voorbeeld op die baan te stel, hoe ek met hulle voor elke wedstryd praat om hulle positief in te stel en om die talent wat
God vir ons gegee het uit te leef.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Zanri Grobbelaar is ons onderkaptein. Sy is altyd bereid om te help sonder twyfel.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ons wil baie graag ons jaar op ‘n hoogtepunt afsluit deur aan die SA-kampioenskappe (DSTV Challenge) deel te neem en ‘n goeie posisie te behaal. Wat my sal trots maak is dat ons met elke wedstryd ons beste sal gee, maak nie saak wat die resultaat is nie.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek wil in 2023 Sielkunde gaan studeer.
Potchefstroom Gimnasium o.17A Netbal
Voor: Jamie Brewer, Amorie Loots, Ménke van den Berg en Emma Fourie. Agter: Angelique van Gass, Hesrie van Wyk, Ju-Mari Jonker en Lenique Wentzel. Afwesig: Alexia Delicado.
Potchefstroom Gimnasium o.16A Netbal
Voor: Ilze Nolte, Shiné Gustafson, Jané Esterhuizen en Aimee Flitton. Agter: Emma Joubert, Linique Rowles, Chandré Greyling en Suné Barnard. Afwesig: Twayn Maartens
Potchefstroom Gimnasium o.15A Netbal
Voor: Lehani Vorster, Mia Ferreira, Lijanke Mostert en Léandri Nagel. Agter: Roanri Hendriks, Doneli Steynberg, Anke Jacobs, Zalike Pienaar en Carmien Coetzee.
Potchefstroom Gimnasium o.14A Netbal
Voor: Nicola du Plooy, Chené du Toit en Milana Matthyse. Agter: Christie Moolman, Lizette Rowles, Deané Enslin en Elri van Vuuren. Afwesig: Diané Pretorius en Emma Dreyer.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.17A Netbal
Voor: Esmarelda Kriel, Chantey Kleyn, Zanè van Zyl, Abigail Amos.
Anke Viljoen (k), Teresa Oosthuizen, Taryn Tromp, Lisa-Mari Minnaar.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.16A Netbal
Voor: Lea Verster, Amoné Oelofse, Nicky van Wyk (k), Leanke Dednam, Clarize van der Nest. Agter: Chantazé Smit, Angelina Jolie Pretorius, Caitlin Mans, Ané Hall.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.15A Netbal
Voor: Carla van den Berg, Hailly Laubscher, Haylene Blankenberg (k), Caelee Johnstone. Agter: Isabella Tesnaar, Shai-lynn Peacock, Nicki Tromp, Leza Naude.
Hoër Volkskool Potchefstroom o.14A Netbal
Voor: Nikola Oberholzer, Megan Isherwood, Milan Krauze (k).
Janize Maree, Stella Malahle, Danica van der Schyff.
Lebo Miga.
Mitesh Makan Hockey Girls’ Coach
What can the school and parents expect from your team this year at Gimmie-Volkie Classic Clash?
They can expect a great team that has worked hard for 4 months on and off the field to put on a great hockey match.
Where is your strength as a team?
Our unity as a team, structure and our ability to adapt to situations on the field. We are strong on attack and defend like trojans.
Kom ondersteun die eerste hokkie dogters, Vrydag om 18:30
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen tot dusver? Om in die finaal van die Puk-reeks te speel en ‘n silwer medalje te verower.
Hoe motiveer jy jou span?
Deur vir hulle erkenning te gee en om hulle aan te moedig om hulself te verbeter waar verbetering nodig is. Dit is belangrik en nodig om te hoor dat jy iets goed gedoen het en dit motiveer jou om aan te hou. Ek herinner hulle om nooit opte gee nie en aan te hou speel tot die laaste sekond, jy kan rus as jy klaar is. Ons het ook baie sosiale aksies as ’n span, om menswees beter te leer ken en te verstaan.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Irene Strydom is die onderkaptein, sy is altyd bereid om te help as dinge bietjie moeilik raak en wanneer ek nie in staat is om my werk behoorlik te kan doen nie, op en langs die veld, dan motiveer sy my altyd en help waar sy kan. Sy is regtig ’n spanmaat en vriendin op wie ek altyd kan reken.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons hoofdoel is om die liga te wen en by Noordvaal te kan speel. Op die oomblik fokus ons egter op die proses en hoe ons as ‘n span beter kan wees en ook as individue kan verbeter, op en van die veld af. Juffrou Zandrie en ‘Coach’ Mitesh moedig ons nie net aan om hokkie te speel en te wen nie, maar ook om as individue en jong dames te groei.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek probeer tans om matriek lewendig af te handel, dan kan ek behoorlik oor my toekoms dink. Sover weet ek net dat ek verder wil gaan studeer en my passie vir hokkie wil uitleef en verder ontwikkel.
Marisca Badenhorst & Jaryd Hammond
Dogtershokkie Afrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Volkie- Gimmie te wagte wees van julle span?
Ons het ‘n jong energieke span, wat vol deursettingsvermoë is. Hierdie klomp dogters gee nie sommer op nie en daarom weet ek dat hulle vir die volle duur van die wedstryd hulle heel beste sal gee.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Eerstens lê ons krag beslis in die Hemelse Vader. Ons dink nie ons kan iewers iets uitsonder nie. Wat ons wel kan sê, is dat hierdie klompie dogters mekaar 100% vertrou wat dus spanwerk een van ons sterk eienskappe maak.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief ons hokkie-toer. Ons het as span baie meer gegroei, mekaar beter leer ken en beter saamgewerk. Dit het ons as span geleer om
Hoe motiveer jy jou span?
Ek gee raad waar ek kan ek kan, luister as enige van my mede-spelers iets op hul harte het en as hulle ook vir my wil raad gee. Ek probeer ook die beste voorbeeld vir my span te stel deur hulle te motiveer om hul beste te gee, maak nie saak wat nie.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Leanke Roux is ons onderkaptein. Sy help my deur dik en dun, motiveer my wanneer ek motivering kort en “back” my met al my besluite wat ek
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Die jaar wil ons span graag Noordvaal toe gaan. Ek “back” my span en glo in ons dat ons dit kan doen. Wat my as kaptein baie trots sal maak is as ons Volkie-Gimmie wen, en ook wel die geleentheid kry om Noordvaal toe te gaan.
My planne vir die toekoms is om te gaan studeer en om vir my koshuis, of as ek die geleentheid kry, vir die universiteit hokkie te speel. Ek vertrou 100% op die Here dat my toekoms sal uitdraai soos wat dit moet, want Hy is in beheer.
Mthokozo Mbotho Hockey Coach
What can the school and parents expect from your team this year at Gimmie-Volkie?
The school can expect a team that prides itself for Potch Gim, a group that will play together and make the best memories. For this year’s GimmieVolkies, the boys are ready and will ensure that the town is Gimmie Blue this year. There is no doubt that these boys have put in the hours for each and every game, and the Gimmie-Volkie bragging rights is what makes this one a special game. For most of the boys, it marks their last Classic Clash game, and they will have to make the most of it and play their hearts out.
Where is your strength as a team?
Teamwork and a never-ending hunger for goals, our strength is each player using their strengths to build the team, and that even when they have moments where they are having an off game, that they can hold each other and pick each other up.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen tot dusver?
Ons het as ’n span saam gegroei om te kom waar ons nou is. Die oorwinning teen Paarl Gimnasium was definitief ’n hoogtepunt.
Hoe motiveer jy jou span?
Om altyd hulle koppe hoog te hou, al gaan dit sleg met die “game” en hulle moet net altyd hulle beste gee.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Marko Werkman. Hy maak altyd die regte besluite as ek nie op die veld is nie en help altyd om die spelers se koppe hoog te hou as iets sleg op die veld gebeur.
Wat wil julle as ’n span bereik? Wat sal jou trots maak?
Om ’n goeie posisie by Noordvaal te behaal. Noordvaal is altyd lekker en dit sal goeie ondervinding wees vir die jonger spelers in ons span. Ons ouer spelers wil die seisoen op ’n hoogtepunt afsluit deur die liga te wen.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek wil my ambag by Sol-Tech gaan doen en daarna saam met my pa Amerika toe gaan.
What can the school and parents expect from your team this year at the Volkie – Gimmie Classic Clash?
Giving your best is all we can ever expect from a player or a team, so the expectation this year is that we will give our best in every moment, and regardless of the outcome we will leave that field knowing we gave our all.
Where is your strength as a team?
As a team we have many strengths, from dynamic attacking ability to solid defensive capabilities, however, I would say that our main strength this year is HEART. As a famous sportsman once said, “If you don’t carry passion into sport - or into any job for that matter - you won’t succeed.” This is true for Volkies’ boys hockey this year - we have heart and we have passion.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Ons hoogtepunt as `n span sal ek sê, is dat ons die voorreg gehad het om Pietermaritzburg te kon toer en teen die beste van die beste gespeel
Hoe motiveer jy jou span?
Ek motiveer my span deur `n voorbeeld te probeer stel, want ons het hierdie jaar baie nuwe spelers en ek weet vir `n feit dat ons baie goed gaan kan speel as ons span gemotiveerd is, en dan dink ek kan ons teen die beste van die beste speel.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Ons onderkaptein is Jander. Hy is altyd lus om te speel en hou ons positief as ons almal negatief is en ek dink hy is regtig `n baie goeie onderkaptein.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Wat ek wil hê ons span hierdie jaar moet bereik, is om Gimmie-Volkie te wen en om Noordval A toe te kan gaan. Dit is wat my sal trots maak.
Wat is jou planne vir die toekoms?
My planne is om vir die Puk, of selfs vir enige universiteit, vir hulle eerstespan te gaan speel.