AUGUST 2013 HELDERBERG
LAERSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Barloworld Toyota Stellenbosch Tel no: 021 861 5000 Family for life www.toyotastellenbosch.co.za
Tel: 021 872 3880
2 Slow Market
info@tiemedia.co.za
3 Things to do
www.tiemedia.co.za
6 Kid AWSUM
9 Laerskool De Hoop
...dis hier en dis AWSUM Awsum is ‘n blinksplinternuwe mondstuk vir die gemeenskap. Ons sukses in Boland, ‘n Interskole uitgawe en nou Helderberg streek maak ons trots. Ons werk al aan die Suid-Kaap koerant. Die uiteindelike doel is om met die koerant die hele gemeenskap te betrek, en watter beter manier is daar nie om by die huishoudings te begin versprei waar daar skool kinders is nie. AWSUM sal ook by ander belangrike sleutelpunte soos winkelsentrums, koffiewinkels, vulstasies , salonne, spreekkamers en baie ander bymekaarkom plekke gratis beskikbaar wees. Vir die adverteerders wat reeds aanboord is, wil die AWSUM uitgewers ‘n veertjie in die hoed druk, want sonder hulle sal AWSUM nie die nuus wat vir skole en gemeenskappe belangrik is, kan versprei nie. Die leser gaan julle sien en
die leser gaan julle onthou! Skole wat nog nie ingeskakel het nie kan gerus met Tie Media in verbinding tree. En vir die toekomstige en huidige adverteerder kan ons net sê dat hoe meer adverteerders daar is hoe meer skole kan betrek word en hoe meer nuus en inligting kan versprei word. AWSUM wil graag hê dat almal betrokke moet raak. Stuur jou kommentaar of voorstelle na info@tiemedia.co.za of SMS dit na 43366.
This brand new, monthly publication offers something unique! Something Fresh! Something Awsum! It is not a community newspaper or a schools newsletter. This is a communication platform between schools and households where special achievements get to be shared and receive the credit it deserves. Think Social media! Think Facebook! Think Twitter! This publication is the hard copy version of these online mediums (but watch this space for the new media versions to follow soon). It binds communities and it bridges towns. Awsum offers an ‘out-of-the-box’ way of sharing news between people.
Fax: 086 211 0026
11 Somerset West Primary