AWSUM Highveld September 2023 Edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa HIGHVELD SHOP QUALITY PRODUCTS AT FACTORY PRICES scan me to visit our website CENTURION n EAST RAND VALUE MALL GEZINA n HEIDELBERG HONEYDEW n MEADOWDALE PRINCESS CROSSING n PROTEA GLEN SILVERTON n XAVIER BOULEVARD VISIT YOUR NEAREST ESKORT STORE pensioner days MONDAYS TO WEDNESDAYS Excludes hampers and any items that are already on promotion. Celebrating 10 Years R100 000 WORTH OF PRIZES UP FOR GRABS! FREE GRATIS YEARS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar!

`n Ou historiese gebou in die

Paarl word AWSUM se nuwe hoofkantoor

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

• Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

• Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

• Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

• Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

• 2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

BEFORE AFTER
years years THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Eldoray van der Westhuizen Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @Hoëveld Skole Nuus Specialist Paint Centre 021 840 1580 reception@jfpaints.co.za www.jfpaints.co.za

Secunda Mall is excited to celebrate its 10th anniversary, marking a decade of being a part of the community’s lives. Since its opening on 23 October 2013, Secunda Mall has been dedicated to providing a premier shopping, leisure, and dining experience for residents of Secunda and the surrounding areas.

Over the past 10 years, Secunda Mall has grown and evolved, becoming a beloved destination for families, friends, and shoppers of all ages. With over 90 stores, including major anchor tenants and a variety of fashion, electronics, outdoor, home ware, health, and beauty stores, the Mall offers a diverse range of options to cater to everyone’s needs.

To celebrate this milestone, Secunda Mall has planned a series of exciting events and promotions. Visitors can look forward to flash giveaways, Facebook competitions, and incenter promotions leading up to the anniversary. Prizes as big as R10,000 cash will be up for grabs, adding to the excitement and celebration.

Secunda Mall is grateful for the support and loyalty of the community over the past 10 years. The Mall has become more than just a shopping center; it has become a meeting place, a hub for socializing, and a space where memories are made.

Secunda Mall is proud to have been a part of the community’s lives for the past decade and looks forward to many more years of serving and delighting its valued customers.

Stay tuned to Secunda Mall’s Facebook page and website for updates and information on the upcoming “Take Heart Walk” and marathon. These events are part of the mall’s efforts to give back to the community and support charitable causes. By participating in these events, you can join in the spirit of giving and make a positive impact in the lives of others. Keep an eye out for registration details, event dates, and other important information on Secunda Mall’s official platforms. Don’t miss out on the opportunity to be a part of these meaningful and inspiring events!

Secunda Mall, Proudly Secunda!

21 OCT 2023 10KM & 4.9KM FUN WALK/RUN MAR ATH ON START & FINISH: SECUNDA MALL TAKE HEART HALF admin@sasolmarathonclub.co.za 082 332 9448 | www.entrytime.co.za MEDALS TO ALL FINISHERS 10KM21KM Open Junior 40+ 50+ 60+ 70+ W CATEGORYPOSITION PRIZESPRIZES 1 2 3 1 2 1 2 1 2 1 1 1 R 500 R 400 R 350 R 350 R 200 R 350 R 250 R 250 R 200 R 200 R 200 R 150 R 1000 R 800 R 600 R 500 R 300 R 600 R 500 R 500 R 400 R 350 R 300 R 250 T-SHIRTS TO 1ST HUNDRED 10KM OR 21KM PRE ENTRIES CLOSING DATE FOR ONLINE ENTRIES IS 17 OCT 2023 FUN WALK RUN IN AID OF THE SECUNDA CHILDREN'S HOME

Dans

Laerskool Secunda se dansers het tydens die vakansie aan die Inter-Distrik danstoernooi deelgeneem. Die volgende leerders het baie goed presteer en dring deur na die Inter-Provinsiale danstoernooi wat in September plaasvind.

Landsdiens

Tydens die Junie/Julie vakansie vanaf 24 tot 27 Junie het 25 Laerskool Secunda se landsdieners die Provinsiale landsdienskamp bygewoon te Nkambeni Lodge. 12 Laerskool Secunda leerders is verkies vir die kamp.

Die leerders wat verkies is vir die kamp: Kaylin Harrison, Kara McKenzie, Hannah Ritchie, Annika le Roux, Melé Joubert, Louan Hattingh,

Tennis

Laerskool Secunda se tennisspan wen die Hoëveldgroep tennistoernooi op 2 Augustus 2023 te Secunda!

Fietsry

Ons is baie trots op ons 7 leerders wat Mpumalanga verteenwoordig het by die SA Nasionaal XCO in Pietermaritzburg. Fietsryers van alle provinsies het deelgeneem sowel as Namibië, Zimbabwe en Lesotho.

Dis uitslae is soos volg:

• Brand du Plessis, 1ste

• Leyla de Oliveira, 2de

• Miané Schneider, 4de

• Carli Venter, 4de

• Robin Jones, 6de

• Enneke du Plessis, 8ste

• Zander Ferreira, 11de

LAERSKOOL GOEDEHOOP

Op Saterdag, 26 Augustus 2023 het Goedehoop se langasems die geleentheid gehad om aan Super 12 Landloop te Voortrekkermonument deel te neem. Die dogters eindige 2de, die seuns 8ste en algeheel behaal ons ‘n 4de plek.

Skaak

Baie geluk aan LS Goedehoop se o.11-skaakspan wat 4de in Mpumalanga is. Ons is trots op elkeen van julle.

Artistatue Nasionaal

Baie geluk aan ons redenaars wat uitstekend gepraat het tydens Artistatue

LAERSKOOL SECUNDA
Voor: Zanè Badenhorst. Agter: Ilse Lambrechts, Leja Viljoen, Cornè Olivier, Kirsten van Rensburg. Miané Schneider, Nikolas Schneider, Linke Schneider, Lia Noordman, CJ Meyer, HW Meyer, Reinhard Noordman, Olivia Adendorff. Abigail Zwarts (2de Onvoorbereid Afr. Huistaal – Gr. 6), Adianca Brummer (1ste Voorbereid Afr. Huistaal – Gr. 6), Minke Coetzer (1ste Voorbereid Afr. Huistaal – Gr. 7). Adolf Swart Anthony Herbst Armand Joubert Damian Barnard Henry Nieuwenhuis Kian de Graaf Ryno Hattingh

Landsdiens

Hierdie leerders is tydens die Mpumalanga Landsdiens Provinsiale kamp gekies om Mpumalanga te verteenwoordig tydens die Nasionaal in Desember.

• Imke van der Lith is ook gekies as Provinsiale leier vir Mpumalanga.

• Jonelle Marais is gekies as Provinsiale onder leidster vir Mpumalanga.

Hoofleiers van die Uitvoerende Raad van 2024

Ons is trots om ons nuwe hoofleiers van die uitvoerende raad van 2024 aan te kondig.

LAERSKOOL KRUINPARK
Bokamoso Maile Imke van der Lith Yenani Zama Voor: Duan Prins, Waldo Beelders, Wian Nel, Kaley Pieterse, Juné van Wyk, Celine Preuyt, Annabel Pretorius, Chemoné Botha, Janru Pretorius, Markus du Preez. Agter: Luanique Visser, Christelle Reynders, MJ van der Merwe, Taylor Botha, Janieke van der Merwe, Imke van der Lith, Robert Jonck, Jonelle Marais. Afwesig: Juvan Terblance.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
HOËRSKOOL SECUNDA
Zac Loock Hoofseun Tiaan Rabie Voorsitter Akademie Megan Bezuidenhout Voorsitter Bemarking Kyleigh van der Walt Voorsitter Sport Kayla Hurter Hoofdogter Ava Steyn Voorsitter Sosiaal Stefan (Bakkies) Bezuidenhout Voorsitter Dissipline Juan Jacobs Voorsitter Kultuur
Celebrating 10 Years R100 000 WORTH OF PRIZES UP FOR GRABS!
Ons eerstespan het die SDC NOORDVAAL CUP SKILD-AFDELING gewen!

CURRO SECUNDA

Gert Sibande Regional Teams

Curro Secunda would like to congratulate the following cricket players that were selected to form part of the Gert Sibande Regional Teams. They will be participating in the regional week from 29 September until 1 October 2023.

Under 11

• Ayaan Chavan

• Musa Mabaso

• Mason Kleinsmidt

Under 12

• Awongwa Honono

Under 13

• Inako Mtshemla

Curro Secunda High School: Noordvaal Rugby 2023

Curro Secunda is proud to announce that the under 15 rugby team was crowned as the 2023 Noordvaal champions by beating Heilbron 31-6 in the final! What is interesting to note is that this team won all 14 matches that they played in this year!

The under 17 team also played in the Noordvaal final, but unfortunately lost 12-34 against De Wilge in a tough encounter. They are crowned as runners-up for 2023 Noordvaal! They won 12 out of the 14 games that they were involved in this season!

Curro Secunda Primary School: Science Expo

Several of Curro Secunda’s grade 7 learners participated in the recently concluded Eskom Science Expo. The learners had to present their projects to the judges to provide feedback on the topic that they researched.

The following learners took part:

• Jean-Roux Flack

• Ameera Ibrahim

• Zaynab Rajab

Jean-Roux was awarded a Silver certificate for his hard work. Ameera & Zaynab partnered on their project. They were awarded a Gold certificate and have been invited to participate in the National Competition that will take place in October 2023. They also received a special award for ‘Best Development Project’.

HOËRSKOOL OOSTERLAND
Janco van Zyl Hoofseun Dené van Tonder Onderhoofdogter Sport Aspen Olivier Aiden Prinsloo Mart-Mari Lourens Ziphezinhle Tshabalala JC Harmse Ninette Grobler Hoofdogter Lizeldi Kruger Tshepang Nhlapo Megan Bisschoff Olwethu Memela CJ Viljoen Esmarie Booysen Onderhoofdogter Dinamika Conrad Powell Onderhoofseun Bemarking Yolanda Mnguni Francois Marais Onalerona Baloyi Jandré Scheepers Zandré Carstens Caitlin Davies Ntokozo Skhosana Alfie Dednam Bongamandla Shabangu Justin Knoetze Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is om die nuwe Oosieraad te verteenwoordig. Hoërskool Oosterland se nuwe Oosieraad 2023/2024
xxx
Ameera Ibrahim and Zaynab Rajab
Scan the code and read more of our school’s news online! The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za

FIXTURES 5 OCTOBER

DATE COUNTRY VS

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL
FIXTURES - 19 NOVEMBER2023 VS COUNTRY VENUE v New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad v Afghanistan Dharamsala v Sri Lanka Delhi v Australia Chennai v Netherlands Hyderabad v Bangladesh Dharamsala v Sri Lanka Hyderabad v Afghanistan Delhi v South Africa Lucknow v Bangladesh Chennai v Pakistan Ahmedabad v Afghanistan Delhi v Sri Lanka Lucknow v Netherlands Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Pune v Pakistan Bengaluru v Sri Lanka Lucknow v South Africa Mumbai v New Zealand Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Mumbai v Netherlands Delhi v Sri Lanka Bengaluru v South Africa Chennai v New Zealand Dharamsala v Bangladesh Kolkata v England Lucknow v Sri Lanka Pune v Bangladesh Kolkata v South Africa Pune v Sri Lanka Mumbai v Afghanistan Lucknow v Pakistan Bengaluru v Australia Ahmedabad v South Africa Kolkata v Sri Lanka Delhi v Afghanistan Mumbai v Netherlands Pune v Sri Lanka Bengaluru v Afghanistan Ahmedabad v Bangladesh Pune v Pakistan Kolkata v Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad SMC P r e - S e l e c t e d V e h i c l e s SMC P r e - S e l e c t e d V e h i c l e s EASTDENE PHARMACY T: (013) 243 2158/5909 | F: (013) 243 5358 WhatsAPP - 082 536 0557 Shop 14, Eastdene Centre, Verdoorn Str, Middelburg

LIGBRON ACADEMY OF TECHNOLOGY

Ligbron netbal presteer Grade 12 Liggies received honours at prize-giving

Ligbron se o.17 Fast Five netbalspan het tweede geeïndig in die Mpumalanga Fast Five netbaltoernooi wat by Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank aangebied is. Hulle het 4 van hul 5 wedstryde gewen. In die semi-finaal het hulle Hoërskool Secunda geklop met ‘n eindtelling van 26 – 21. In die eindstryd het hulle teen Hoërskool Lydenburg gespeel, wat die sterker span op die dag was en hulle verloor die wedstryd 4 – 39. Op 2 – 3 Oktober neem hulle aan die Suid-Afrikaanse

Fast Five toernooi deel wat by Hoërskool Florida aangebied sal word.

13 of Ligbron’s grade 12 academic achievers received certificates during a Mid-year Awards Function for the Top 100 Learners in Gert Sibande. The function was hosted by the the District Director, Mr P. P. Magagula. The certificates were awarded based on the half-year marks of these learners. The purpose of the function was to motivate these top 100 learners to persist in their hard work. The school itself was awarded a trophy as the Best Academic School from the 127 high schools in the district. Ligbron could not be more proud of their gr 12 teachers and learners.

Die o.17 Fast Frive netbalspan met hul afrigters: Mev Bianca McKenzie en Me Rosaan Kapp.

Ligbron gholfspan Mpumalanga- wenners

Ligbron se C-liga gholfspan is die Mpumalanga wenners. Regard Janse van Rensburg het 33 punte aangeteken, Johardt Swanepoel 28 en Corrie Visagie 25. Dit het Ligbron ‘n totaal van 93 punte gegee waarna hulle as kampioene gekroon is.

Brugbou-kompetisie

Ligbron het aan die SAICE brugbou-kompetisie deelgeneem wat by die Sasol Secunda Recreational Club aangebied is. Agt skole het ingeskryf met ‘n totaal van 17 spanne. Ligbron het 2 spanne ingeskryf. Ligbron se 1ste span het 4de geeindig en hul 2de span, met ‘n brug wat 68.3 kg kon dra, het 2de geeïndig. Elke spanlid van die 2de span het ‘n kontantprys van R500 ontvang.

THE GREATEST SHOW

Regard Janse van Rensburg, Corrie Visagie,

HOËRSKOOL ERMELO

Leerlingraad 2024

Ligbron se musiekblyspel, The Greatest Show, was een van die hoogtepunte op Ermelo se kultuurkalender vir 2023. Die blyspel, onder leiding van Me Renske van Niekerk, was ‘n reuse sukses. Die groep van 80 leerders het vir vyf vertonings die gehoor op die punte van hul stoele gehad met hul uitstekende toneelspel, sang en dans. Die klank en beligting was uit die boonste rakke en het die vertoning ‘n professionele afronding gegee. Die skouspel het egter nie net in die saal plaasgevind nie, want die karnaval wat elke aand ‘n uur voor die vertoning aangebied is het vir ‘n jolige atmosfeer gesorg. Ligbron is trots op elke onderwyser en leerder wat deel gehad het aan hierdie groot geleentheid.

Clarrissa Terblanche as Jenny Lindt

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Voor: Robin Jooste, Lisa Cindy, Jemé Potgieter, Hayley van der Walt, Chrizanne Joubert, Carel Jacobsz, JF Möller, Sulice Geldenhuys, Siyanda Yenda, Bean Niemand.

Middel: Fezo Sebeko, Lucky Dube, Melissa Olivier, Zethembe Shongwe, Tredoux Ferreira, Mariska van Biljon, Ina Mathebula, Celine Hamman, Njabulo Zwane, Bea Breedt, Ruvé van Huyssteen, Helené Lotz. Agter: Riël Hugo, André Arnoldi, Duan Hugo, Katelyn Potgieter, Mariné Jacobsz, Rinus Louw, Niel Landman, Mia Davel, Christiaan Horn, Tyrone Berning.

Errieraad 2024

Dorpsraad

Veltmanraad 2024

André Arnoldi, Tyrone Berning, JF Möller.

Nelstehuisraad

Voor: Jemé Potgieter, Chrizanne Joubert, Helené Lotz, Sulice Geldenhuys, Megan van Rensburg. Agter: Katelyn Potgieter, Celine Hamman, Mia Davel.

Voor: Hayley van der Walt, Bea Niemand, Njabulo Zwane, Melissa Olivier, Robin Jooste, Ina Mathebula. Agter: Mariné Jacobsz, Fezo Sibeko, Zethembe Shongwe. Voor: Niel Landman, Rinus Louw, Tredoux Ferreira, Carel Jacobsz, Andries van Niekerk. Agter: Renier van Staden en Johardt Swanepoel . Hanno Meyer, Luhlelo Motha, Mnr Duane Purcocks en Alexander van Aswegen Front: Janneke de Villiers, Amirah Jassat, Asiphesona Soyeye, Zeara Maseko, Owami Bhengu, Zara Gardee, Maseeha Bhagalia, Praise Ngubeni, Mrs Lenie van Zyl (deputy principal: academics) Back: Mr Gerhard Brand (principal), Cecilia Venter, Siyanda Maduna, Fatimah Mogalia, Jana du Plessis, Isabel Ferns. Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Grade 8

Boys

• Owynn Hellerlé

• Junior Betsva

• Septhon Phomolo Chiloane

• Thabo Lethibelane

• Amogelang Mohapi Malete

• Lumkile Akhumzi Mashibini

• Jimmy Mavimbela

• William Basanda Ndhlovu

• Siwakhile Mhlabekisi Zulu

Girls

• Sorika Cloudine Cloete

• Lethokuhle Dhlamini

• Minenhle Hope Erasmus

• Siyanda Tersia Hanekom

• Rethabile Machubeng

• Lee-Ann Khanyisile Mnisi

• Oratile Anele Mokoneni

• Blessing Amogetswe Peba

• Silindile Minenhle Shabangu

Verteenwoordigende Raad van

2024 Representative Council of Learners

Grade 9 Boys

• Jayden Bradley Brits

• Bongani Wandile Cindi

• Senzokuhle Kubeka

• Abayomi Samketsi Madonsela

• Arfan Hayat Mnisi

• Boikano Sean Molodi

• Unathi Elton Jnr Shabangu

• Mfundo Tshehla

• Sheldon Quincy van Castle

Girls

• Promise Anelle Bayane

• Monique Brits

• Gugu Naomi Gwebu

• Sakhumuzi Mafoane

• Tawana Kholofelo Mahlaela

• Simthandile Mashiane

• Nobuhle Mnisi

• Mbalenhle Zwane

Grade 10 Boys

• Lehlogonolo Chiloane

• Nkululeko Siphamandla Hleza

• Toka Austin Mashego

• Vuyo Nhlakanipho Matizer

• Siyabonga John Mdluli

• Tshepang Mofokeng

• Okuhle Sakhile Motha

• Amahle Nzimande

• Samukelo Winston Sindane

Girls

• Thabiso Mabogoane

• Pheladi Paballo Maelane

• Ubuhle Malinga

• Boiketlo Manogi

• Khensane Mhlabane

• Bongeka Unathi Nqotheni

• Boipelo Rasetsoke

• Boitumelo Bianca Thamaga

• Relebogile Bontle Thamaga

Grade 11 Boys

• Thamsanqa April

• Dyhlan Fanucci

• Brandon Joubert

• Ndumiso Letsedi Linda

• Vincent Masilela

• Zanzibar Mbuli

• Tebogo Leyton Mojalefa

• Siyabonga Junior Msipa

• Learn Ndlala

• Bryce Declan Neveling

• Thuto Mfundo Tlaka

• Siyabonga Dicken Zulu

• Sipho Junior Zulu

Girls

• Jo-Anne Breedt

• Skhanyiso Christelle Douw

• Linzey Leiman

• Ayanda Mashiane

• Esihle Mdhluli

• Tshudu Mgidi

• Akhona Ndamase

• Emelda Ndlovu

• Emihle Sinalo Ntantiso

• Nomfundo Radebe

• Thembelihle Owethu Skhosana

• Zenardi van Staden

• Khanyisa Owethu Zulu

HOËRSKOOL STANDERTON
Carla van Rooyen Hoofleier Danika Steyn Hoofleier Johann Schoonraad Hoofseun Sam Hadebe Hoofleier Teninke van Niekerk Hoofmeisie Xander Bailey Hoofleier Ane Prinsloo Leier Anika Lategan Leier Siyanda Hlatswayo Leier Terry Beukes Leier Alfred Matsolo Leier Arno Bosman Leier Damian Brouwer Leier Herbex Ndlovu Leier Junior Khoza Leier Hlengiwe Maseko Leier Jana Potgieter Leier Juane Stuart Leier Kamogelo Magolela Leier Naledi Mokoena Leier Nobuhle Khumalo Leier Owethu Mbuli Leier Sinaye Makhoba Leier Kamohelo Yende Leier Mbuyisa Makhubu Leier Owethu Radebe Leier Owethy Zwane Leier Samkelo Dlamini Leier
leerders wat verkies
as ons VRL. Ons dit trots op elkeen van julle!
Tumelo Mofokeng Leier Vusi Mcosana Leier
Baie geluk aan die volgende
is
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus
Leerders
aanlyn! HOËRSKOOL GENERAAL HERTZOG
Learn Ndlala Head Boy Nomfundo Radebe AdakemieSekretaresse Jo-Anne Breedt Head Girl Ndumiso Linda Sport Zenardi v Staden Bemarking - Tesourier Khanyisa Zulu Culture
Congratulations to the newly appointed RCL for 2024. We are very proud of you.
Akhona Ndamase Social Thamsanqa April Leerdersake Grade 8 - 11 RCL

Krieket Chess Hockey

The u.13 hockey boys and girls will participate in the Nkangala playoffs.

Taalfees chess players performed at St. Thomas’ chess tournament. Will Störm (Grade 5) boasted first place. Oratile Letau (Garde 6) and Eric Gower (Grade 7) both took third place.

Baie geluk aan die seuns wat Nkangala span gemaak het met krieket. Ons is trots op julle.

• o.11 Nhlakanipho Sibiya

• o.13 Riaan van Eeden

• o.12 Kian Beukman

• o.13 Boitumelo Mokele

Landloop

Taalfees se Landloop spog met 23 atlete wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig op die SA Kampioenskappe die 16de September in Gqeberha. Dit maak van Taalfees die Top Landloopskool in Nkangala, met die meeste atlete wat gekies is.

HTS Witbank VRL 2024

Landloopatlete

Will Storm, Oratile Letau, Eric Gower Nhlankanipo Sibiya, Riaan van Eeden, Kian Beukman, Boitumelo Mokele. u.13 Hockey Boys u.13 Hockey Girls Elliose Pienaar Heily Maritz Siphesihle Nkosi Tian Oosthuizen Dylan Needham Nkosinathi Maseko Damian McKay Johan Engelbrecht Nataniel Ramuhlane Leander Viljoen Lehendro McKenzie Kabelo Mametsa Nkosithandile Sibiya Mmatlou Boitumelo Jonelle Hamilton-Attwell Rika Perold Henroe van As Dené van Wyk Kayleigh Labuschagne Dejané Holtzhausen Durant Vorster Chrizeldi du Preez Amy Smit Clarice Jv Rensburg Ndiwanga Mlotshwa Xavier Smit Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Ons kyk terug ns ons wintersportseisoen en deel graag ons eerstespanne:

Voor: Mckayle van Blerk, Minenhle Xaba, Sian Naicker (k), Megan van Schalkwyk (o.k), Acayla Freeme. Middel: Rochelle de Beer (afrigter), Elaine da Costa eSilva, Lea-Lee Ackerman, Bontle Masilela, Chane du Plessis, Zanalee de Kock(afrigter). Agter: Jenique Potgieter, Vinelle Kauffman, Liani Steyn, Christene Karsten, Nicah Korff.

Voor: Jean Brown, Frank Glaeser (Afrigter), Heinrich Botha, Andre Mulder (afrigter), Juandre Hessel. Middel: Xander Engelbrecht, Chris Ferreira, Wihan Nel, Zihan Meiring, Jaco Botha, Arno Schoonwinkel. Agter: Lincolin Roos, Johan Roux, Joshua du Toit, Deon Uys, Lowabo Tose.

Voor: Rudolf Steyn, Ethan Grainger, Hannelie Wolmerans (afrigter), Zihan Myburgh, Wian Nel. Middel: Jason Smith, Christiaan Coetzee, Chano van Staden, Keabetswe Tswai, Jano Myburgh, Jacques Minne. Agter: Christiaan Swarts, Llewellyn Kotze, Jean Brown, Zander du Plessis. Afwesig: Jan Viljoen (afrigter).

Voor: Acayla Freeme, Christna Smit (afrigter), Angel Sibiya, Sone Gerber (afrigter), Divine Mgidi. Agter: Meneska Coetzee (afrigter), Sian Naicker, Nicah Korff, Liani Steyn, Vinelle Kaufman, Bontle Masilela, Zanique Welgemoed.

LAERSKOOL KLIPFONTEIN

Akademiese Top 10 - Kwartaal 2

LAERSKOOL KRAGBRON
Hokkiedogters
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Hokkieseuns Eerste Rugby Eerste Netbal
1. Christiaan van der Walt 1. Zenique van der Spuy 1. Micaela Wessels 1. Joachim Salim 3. Marli Coetzee 3. Nicole Nel 3. Chanel Brits 3.Ebeth Botha 5. Marlo Henderson 5. Cassidy Manuel 5. Megan van Rooyen 5. Monique Fourie 7. Alex Veldman 7. Johané Williams 7. Wihan-dré Hoffman 7. Christiaan Horn 9. Abbygail Welgemoed 9. Cassie-Leigh van Eck 9. Teresa de Beer 9. Lee-Anne Cornelius 2. Taylor Botha 2. Marco Vogel 2. Awie de Jager 2. Zilé Kapp 4. Lizae Rossouw 4. Ruben van Heerden 4. Mieke Badenhorst 4. Mpho Kabi 6. Kayla le Roux 6. Feilim Whittaker 6. Milan Combrinck 6. Mya Mamba 8. Zeneike Kaufman 8. Kevin Okyere 8. Xavier Oberholzer 8. Wamo Masilela 10. Abeera Ali 10. Charmé van Rensburg 10. Jaco Nel 10. Mila Stoman 10. Mariluy Johnstone Baie geluk aan die volgende leerders met hul top akademiese prestasies.
GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF CURRO BANKENVELD Our Junior Choir earned a well-deserved diploma at the Artium Schools Association Arts Festival. HTS MIDDELBURG Elandri Bezuidenhout Hoofleier Lily Mtsweni Gerry Gendall Paul Strydom Danelle Welman Lizé Strydom CJ van Dyk Alex Pretorius Aiden Austin Vasti Nortje WJ Fraser Hoofleier Nico Strydom Hoofleier Mia Beetge Gabby Bekker Darius Buytendach Hoofleier Wian Rabie Johané Holtshauzen Hoofleier Anya Kromhout Jordan Goldswain Kagiso Gumbi Siandy Humphries Aneske Niemann Toy Engelbrecht Hoofleier Chris Skosana Sylmari Barkhuizen Hoofleier Liané Till Hoofleier Ceanu van der Merwe Jaque Stassen Deoné du Plessis Rozanne van Rooijen Bophelo Dikgale Henrico le Roux Ina van Wyk Lika Olivier Hoofleier Marnus Ras Jannie Neethling Stella Boshoff Logan Nienaber Heinrich de Lange Luhan Graaff Hoofleier Mar-Joné Marx Amantle Mokhabela WJ Oosthuizen Sam Ndwandwe Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is om die skool te verteenwoordig as 2024 hoofleiers en leerderraad. 2024 Hoofleiers en Leerderraad

Prosperity Sibiya received her National federation colours for IFAA in acrobatics. She also took part in the Mpumalanga Dance Face challenge, and obtained a silver!

Dance and Acrobatics

Carla van Niekerk het haar Mpumalanga kleure in Hip hop en freestyle verwerf!

Carla van Niekerk

Lianke Janse van Vuuren

MIDDELBURG PRIMARY SCHOOL

Interprovincial gala

On Saturday, 26 August 2023 the Inter-Provincial Gala was held at Curro in Nelspruit where Thandolwethu Dlamini, Hunter Harty and Mbuso Mabuza represented Mpumalanga in various events at this gala. Their results were as follows:

Thandolwethu Dlamini (girls 11 years)

• 100m Freestyle - 5th place

Hunter Harty (boys 10 years)

• 50m Backstroke - 2nd place

• 50m Breaststroke - 6th place

• 50m Freestyle - 4th place

Mbuso Mabuza (boys 13 years)

• 100m Backstroke - 5th place

Prosperity Sibiya

Landloop

Die volgende atlete word opgeneem in die span wat op 2 September aan die Nkangala kampioenskappe te WH De Klerk gaan deelneem:

Dogters:

o.9 - Mieke Oosthuizen (eintlik o.8), Amoré Koch (eintlik o.7); o.10 - Kara Nieman, René Jacobs, Lee-Anne Pienaar; o.12 - Mieke Du Plessis o.13 - Ruané Van Der Merwe.

Seuns:

o.9 - Ruben Botha, Luke Tolken, o.10 - Nathin en Marie Shazaad, Caleb Cullen, o.12 - Deon Du Plooy, Zandré De Klerk, Wade Strydom, o.13 - Duan Van Dyk.

Die volgende atlete behaal podium posisies: Kara Nieman #1, Ruané Van Der Merwe #1, Ruben Botha #1, Nathin Shazaad #1, Caleb

Gholfprestasies

• 100m Breaststroke - 5th place

• 100m Freestyle - 5th place

Team Mpumalanga was ranked first with Limpopo in second. Well done to the MPS swimmers. You made Middelburg Primary and Mpumalanga Province Swimming proud.

Dogters

Voor: Zandri Grobbelaar, Masechaba Mogola, Inneke Welgemoed, Kai van Wyk (onderhoofdogter akademie), Joené Montgomery, Sarita Scheepers, Sunette Möller, Makwena Ramathuba, Ané Griezel, Shakti Pharboo, Busisiwe Nkosi, Lumé Smit, Kayla Olivier (onderhoofdogter kultuur), Motheo Manzi en Ngazo Maphosa.

Agter: Kailin Few, Imke Grobbelaar, Venice Venter, Jaden Muller, Mpumelelo Mashaba, Jeané Bezuidenhout, Minenhle Nkosi, Elzené de Jager, Nika Geldenhuys (hoofdogter), Wiandri Lambrechts, Nosipho Mbuyane, Amy Kane-Berman en Janel Raulstone (onderhoofdogter sport).

Seuns

(onderhoofseun akademie), Sbusiso Zulu en Zion de Beer (hoofseun).

Dandré Joubert het deelgeneem aan die Junior Africa Challenge op San Zion de Beer Hoofseun Nika Geldenhuys Hoofdogter Voor: Wian Mulder, David Sibiya, Crawford Joubert, Henno Hattingh, Swelihle Sibiya. Sibusiso Maduna, Reuben Brandmuller, Ivan Deale (onderhoofseun kultuur), Zerko Heiberg, Darren Allen en Andrew Worth. Agter: Le Roux French, Eckard Marx (onderhoofseun sport), Owami Ngwenya, Ulrich Du Randt, Wandisa Mthobeni, Josef Loretz, Rogan van der Walt, Ula Strydom, Jordan Reddy Thandolwethu Dlamini Hunter Harty Mbuso Mabuza

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.