AWSUM Mpumalanga - September 2022 edition

Page 1

MPUMALANGA THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en eerstespannehokkie SEPTEMBER 2022 Celebrating school achievements in South Africa INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

BLITSBREIN JUNIOR

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

WITWARM-KUNSTEFEES

Sport en narkose

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Dr Johan Van Der Walt Narkotiseer

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen! HEAD OFFICE AWSUMwww.awsumnews.co.zaHighveld The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Studio Manager: Aniena Venter Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald & Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Hoe werk die kompetisie?

Prysgeld

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Registreer by www.cumlaudemedia.com. Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

Phoneinfo@bobocampers.comwww.bobocampers.com0113951020

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

Going on a motorhome adventure – your home

Audiology

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

LAERSKOOL KRAGBRON

Voor: Heirich Botha,Chris Ferreira, AJ Morgenstern, Connor j.v Rensburg (k), Jeandre Hessel, ST Rorich, Deon Uys. Middel: Marius Janse van Rensburg (afrigter), Emmanual Ndlovo, Ethan Grainger, Juwan Lienberg, Reno Schoonwinkel, Jason Smith, Wian Nel, AJ Meyer (afrigter). Agter: Londwabo Tosi, Henry kemp, Manqoba Masilela, Joshua du Toit, Ishan Dassupen, Ethan Versfeld, Jean Brown,Winner Noki.

Stephanus van Greuenen, Gert Coetzee, Owethu Nkosi, Tshepang Maloma, Lethabo Msimango, Dylan Myburg, Llewellyn Kotze, Juwan Liebenberg, Connor Jv Rensburg, Waldo de Bruin, ST Rorich, AJ Morgenstern, Reno Schoonwinkel.

Eerstespan Krieket

ST Rorich, Henry Kemp, Ashley Barnard, AJ Morgenstern, Ethan Versfeld, Joshua Ferreira, PJ Richter, Connor Jansen van Rensburg, Jaydon van der Lith, Liam Van Staden, Hannes Marx, Reno Schoonwinkel, Llewellyn Kotze.

Voor: Charne Bester, Amahle Phiri, Cara-Me vd westhuizen (afrigter), Ashley Barnard, Minenhle Zulu. Agter: Rethabile Machubeng, Simone vd Walt, Paige Cook (Afrigter), Chere Harmse, Zanique Welgemoed (afrigter), Dimiri Booysen, Diana Diener.

Voor: Eulaili Ludeke, Thandeka Hlatshwayo, Zunica vd Merwe, Lerato Phahlamohlaka, Juane Bezuidenhout. Middel: Paige Cook (afrigter), Janeska Serfontein, Simone v d Walt, Dimiri Booysen, Catelyn Doman, Neo Leigh Pieters (afrigter). Agter: Jessica Rossouw, Minenhle Zulu, Diana Diener, Dizhane Theron, Charne Bester.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters

Daylen van Vuren

Baie geluk aan die o.12 hokkiespanne en die o.9 krieketseuns met ‘n fantastiese seisoen. Andre Potgieter (o.9) het ‘n Hat -Trick teen RCS gekry, 3 Overs - 2 Lopies - 4 Paaltjies.

Andre Potgieter

Tennis

Jano Nel

Klipfontein leerders het 17 Augustus vir die eerste keer in Klipfontein se bestaan aan die F.A.K se Geskiedenis Olimpiade deelgeneem en pragtig presteer. LAERSKOOL TAALFEES

Zenique van der Spuy het deelgeneem aan die inter-distrik Tennis uitspele in Nelspruit. Sy wen al 11 wedstryde (Enkels en Dubbels) teen Laeveld en op jou Zenique! Hou so voort.

Carli Potgieter

deelgeneem. Sy het in die Veer Geweer kategorie

LAERSKOOL KLIPFONTEIN F.A.K. Olimpiade Baansportkampioenskappe

Zenique van der Spuy Rugby

Kian Beukman

OnsHoëveld.istrots

Carli Potgieter participated in the IPT in Stellenbosch from 2 to 6 July. She was captain of the u.13 team. She also recieved an award as the “most valuable midfielder & leadership” You make us very proud! Congratulations!

Hokkie en Krieket o.9 Krieket o.11 Krieket o.13 Krieket IPT Hockey

Daylen van

Kevin van Vollestee word verkies tot die Puma 7’s span.

Vuren (o.13) het met 64 lopies weg geloop teen Goedehoop. Jano Nel (o.9) het 29 lopies teen Klipfontein gekry. Kian Beukman (o.11) het met 59 lopies teen Kragbron en 84 lopies teen Klipfontein weg geloop.

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

ATKV - Redenaars landswye wenners

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

LAERSKOLE

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

Die verantwoordelikheid rus op jou skouers om ten alle tye met respek op te tree, want dit is die standaard waarteen medeleerders hulself gaan meet.

Remember: ‘You teach people how to treat you by what you allow, what you stop, and what you reinforce.’

Congratulations to our newly elected prefects of 2023

THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

Back: Nkhensani Tibane, Thandiwe Zwane, Arelebohe Matolo, Michelle Mtsweni, Helen Mlambo, Cassandra van der Merwe, Tsebiso Neduvhuledza, Nicole Kelly.

Onvoorbereid

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool

VoorbereidHOËRSKOLE

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Ndalo Khumalo, Calvin van der Merwe, Percival Mabuza, Lwazi Mtwetwa, Lebeko Machipi, Declan Doogan, Pholoso Mola, Karabo Malau, Anthony Malunga, Katlego Lekgoane.

It takes a courageous heart to assume a leadership position. Ons wens julle alle sterkte toe en sien daarna uit om bekwame en bewonderenswaardige leierseienskappe te sien.

Being given the title and responsibility as a prefect is an honour and privilege. It is our wish that you will look back on your time within this role with a sense of pride.

Front:

~Tony Gaskins

Onderhoofleiers Sport Onderhoofleiers Kultuur HoofleiersOnderhoofleiers Akademie Leerlingraad van 2023

Voor: Thagang Nkareng, Danni van Aswegen, Bohlale Sekhoto, Jade Whittle-Bennetts, Leandri Smit, Lebo Maimela, Nikki van Aswegen, Ntando Ntobeng, Anli Gericke, Vezné Venter en Blessing Charakupa.

Dogters:

Meisies: Marni Barnard, Danielle Boardman, Elize De Wet (o.Voorsitter – Leerderaangeleenthede), Jean-Mari Du Preez, Joane Eyssell, Alicia Goosen, Antuané Griezel, Cherise Hattingh, Mila Henning, Monica Hough, Dené Kotzé, Mari Loubser, Annine Maree (o.Voorsitter – Sport), Lichal Niemandt, Xanthe Otto, Willesca Otto, Megan Seyfarth (o.Voorsitter – Kultuur), Carla Strydom, Anke Vogel (o.Voorsitter – Akademie), Debbie Voges, Fabiola Zaca (Voorsitter). Seuns: CW Bezuidenhout (o.Voorsitter – Kultuur), Morné Botha (Voorsitter), Christiaan Conradie, Marnus Du Plessis, Zander Erasmus (o.Voorsitter – Sport), Wihan Geldenhuys, Luka Harmse, Reinhardt Jacobs, Juhan Jooste, Zander Malan, Beast Mbuli, Ben Meyer, Desmond Milner, Michael-Owen Muller (o.Voorsitter – Leerderaangeleenthede), Thomas Pienaar, Dewald Pieterse, Gerhardt Roets, Senatla Seabela, Heindrich Ströhmenger, Danie Venter, Marnus Vorster (o.Voorsitter – Akademie). Baie geluk aan ons nuwe leiers vir 2023! HTS Middelburg wens jou alle sterkte toe met die uitnemende taak: om die geleentheid vol geesdrif en met toewyding aan te pak, is nou jou uitdaging! “Ware leiers is gewone mense met buitengewone vasberadenheid.” (John S. Garns) MIDDELBURG HOËRSKOOL Inge Groenewald en Fumani Chauke

Agter: Nicole Cooks, Hanneke Erasmus, Inge Groenewald, Lara de Beer, Zanele Soviya, Inge Truter, Phila Ntuli, Kiara Coetzee, Zané Karsten, Ciara Ross, Rachel Patricio, Thando Mokoena, Wilmari Engelbrecht en Nathalie Nel.

Zané Karsten en Divan van der Westhuizen Rachel Patricio en Tjaart Joubert

Adolf Vollmer en Ciara Ross Shaun Marx, Paul van der Merwe, Kyle Longueira, Tjaart Joubert, Joubert van Deventer, Sam Mnguni, Ruben Bodemer, Tebogo (Beast) Nkosi en Hanlu Wood.

Seuns: Voor: Kaylin Maphutha, Blessing Hamandishe, Divan van der Westhuizen, Simtha Maseko, Franco Hattingh, Fumani Chauke, Franco Lambrechts, Troy Johnson, Gavin Cullen en Adolf Vollmer. Agter: Leson Visagie,

LAERSKOOL MIDDELBURG Voor: Mianke Janse van Vuuren. Agter: Wade Strydom, Anzel Schuck, Lienka Verster, Joshua Strydom. Muller Jacobs, Joachim Mulder, Phillipa Mulder, Nqubeko Zulu, EW Bardenhorst. o.9A Voor: Zane Visser, Khanya Mthiyane. Agter: Pieter Pretorius, Sakhi Simelane, Zethu Maminza, Theo Nilsen. o.11A Voor: Grant Nel, Caleb de Beer, Joachim Mulder, Wade Strydom. Agter: Christiaan de Beer, JL Venter. B-span Voor: Alois du Plessis. Middel: Michaela Odendaal, Bijon Landman, Hardus Scholtz, Jayden Fourie. Agter: Isabelle Coetzer, Logan Coetzee, Bart Opperman, Christiaan Rall, Tiaan Coetzee. o.13A Voor: Mariska Botha, JP du Plessis, MJ Marx, Joshua Strydom. Agter: Joshua Buchan, Daniël de Beer. Koedoekoppe neem deel aan die Artistatue Redenaars Nasionale Finaal Matthew Strydom: eindig algeheel 2de in sy ouderdomsgroep (Graad 1). algehele wenner in die eksperimentele afdeling vanaf Gr. 2 -12. Vyf van ons Koedoekoppe het deel uitgemaak van die o.11 WesMpumalangaspan wat goud gewen het by die Interdistrikte Tennis Toernooi! Tennis Interdistrikte Senior Koedoekoppe Voor: Matthew Strydom. Agter: Ricardo Peach, Miandi van der Merwe, Jannes Kruger, Mackenzie van der Walt, Carey-Ann Olivier. Junior Koedoekoppe Mpumalanga Skaakwenners MAKE IT AddPERSONALISESPECIAL!IT!theschoolsname quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it B RA N DI N G A SPI R E

Van links na regs: Boitshepo Mokaila, Carla van Rooyen, Danika Steyn, Teninkie van Niekerk, Oratile Simelane, Janomi Mynhardt, Simone Oberholzer, Phumla Mbuli, Marizette Allers, Lirina Pretorius.

Van links na regs: JD Lourens , Aldo Strydom, Koketso Maripane, Molleneux Brits, Gert Ambrosius, Jaco Booysen, Ludriaan Meyer, John-James Sauer, Lonwabo Kunene, Alfred Matsolo, Sinethemba Manana, Constant Do O’Faustino, Lwazi Manana, Nipho Nkosi , Stian Du Plessis.

Voor: Lara Pretorius, Duané Zwarts, Noxolo Manyatela, Gail Gloub, Nadia Cronjé Kaptein, Heidi Janse van Rensburg Afrigter, Karabo Radebe Onderkaptein, Siphesihle Matsolo, Danika du Preez, Uné van Wyk. Agter: Ntshepi Matsi, Mariska van der Mescht, Zandré van Wyk, Cayla Janse van Vuuren, Wandile Kumako, Sumé Strydom, Reneilwe Mapota.

Voor: Talha Jina, Johan Minnaar. Middel: Simphiwe Nsibande, Phila Tlou, MC Roux, Peter Couvaras, Jaden Breytenbach, Louw de Wet, Mpho Mageleni, Corne Louwrens, Njabulo Magagula. Agter: Siya Mahlangu, Sima Motha, Kuhle Mtshiselwa, Kabelo Mofokeng, Sangi Sishangi, Thando Madlabane, Thando Magaba, Eduan de Klerk, Eduan Stuart, Zane Joubert, Sam Hadebe, Pieter Viljoen.

Voor: Jonathan Phillips, Albert Truter, Dominic Geyser, Louis Roux, Keenan Carstens. Jay-D Rautenbach, Reinhardt Pretorius,

Michiel van den Berg, Xavier Scheepers, Ruan Erasmus, Louwrens Erasmus. Katelyn Shaw, Anja du Toit, Elrika Erasmus (k), Mikayla Cohen, Amelia Shaw. Voor: Katelyn Shaw, Jessica vd Berg, Elrika Erasmus, Katelynn Coetzee, San-Mari Kruger, Mickayla Cohen. Agter: Clarissa vd Westhuizen, Carla Jacobs, Lonika Jovner, Casey Pelser, Amelia Shaw, Angeline Schmidt. Liam Barkley, Jakes Etchells, Jonathan Phillips (k), Louwrens Erasmus, Xavier le Roux. Voor: JP McGregor, George Strydom, Taylor Botha, Ulrich Dreyer, Jayden Scholtz, Juanru Brazelle, Stian Kriel. Agter: Markis Schoeman, Jayden Boshoff, Louwrens Erasmus, Duncan Vosloo, Luan Swart (afwesig). Liam Blom, Marko Grobler, Ulrich Dreyer, Imke van Der Lith. Voor: Liam Barkley, Markis Schoeman, Louis Roux. Agter: Donovan Pieters, Michiel van den Berg, Arnu Theron. Chemoné Botha, Kaley Pieterse, Celine Preuyt, Karli Visser. Eerstespan Skaak Eerste Dogters Tennisspan Eerstespan Krieket Eerste Seuns TennisspanEerste Seuns Hokkiespan Eerste Dogters Jukskeispan EerstespanEersteHokkiedogtersSeunsJukskeispan Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. LAERSKOOL KRUINPARK

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters

Agter:

Stian Kriel,

HOËRSKOOL STANDERTON

Die volgende leerders is gekies vir die Mussa-span wat op 10 September te Laerskool Breyten gaan deelneem:

Baie geluk aan die leerders wat opgeneem is in die Lekwa Landloopspan. Ons is super trots op elkeen van julle!

Juané Welthagen, Lia Noordman, Janike Marais, Marijn Marais.

Baie geluk aan Bianca Jv Vuuren en Sulanté Kitshoff wat gekies is om aan die Nasionale Kampioenskappe te gaan deelneem. Bianca is ook gekies vir die Mpumalanga SAGWA span.

Wian de Swardt, CJ Meyer, Nikolas Schneider, Reinhard Noordman.

Bianca Janse van Vuuren

Baie geluk met julle uitstekende prestasie!

Onder leiding van mnr. Ruben Silvo en mnr. Roelof Steyn as afrigters, het hierdie span van krag tot krag gegroei gedurende hulle 2022 krieketseisoen. Die seuns het ook ‘n krieketkliniek bygewoon wat deur Nickus Boshoff van NB Krieket akademie aangebied is in Junie-maand. Met hul harde oefening en vasberadenheid, het hierdie seuns al 7 hulle krieketwedstryde gewen.

Die volgende 3 Laerskool Secunda krieketspelers is as die beste boulers aangewys; Aldrich Fourie, Aaron Odell en Juan Badenhorst.

Met 4 wedstryde oor van hierdie seisoen is Laerskool Secunda baie opgewonde om te sien wat vir hierdie gesogte span voorlê.

CJ Meyer (Afwesig), Elana Klein, Michaella Bezuidenhout, Brand du Plessis, Liane van der Merwe, Amore Roets, Gabby de Oliveira.

Seunspan

LAERSKOOL SECUNDA

Jacey Moll

Dogterspan

Landloop

Clayton van Wyk Lawrence Stoffels Thapelo Mahlangu

PerdryLandloop

Laerskool Secunda se o.9 krieketspan is onoorwonne hierdie seisoen na 7 wedstryde.

Die 2 grootste oorwinnings sover was dié van 10 paaltjies elk en waar ons teenstanders slegs 21 en 31 lopies aangeteken het.

Ons is baie trots op ons tennisspelers wat Saterdag, 23 Julie aan die “Rising Stars” tennistoernooi by Sasolklub deelgeneem het. Laerskool Secunda se seunspan behaal eerste plek en dogters tweede plek.

Krieket

Leann Moll

Willie Uys J v Rensburg

vd

Danankia

Lesch

Minette Berg

HOËRSKOOL OOSTERLAND Voor: Manqoba Nxumalo, Tshepang Nhlapho, Kweyakhe Masinga, Johannes Mabe, Songezo Phoza, Mthokozisi Nzama. Agter: Liam Derwort, Diallo van Wyk, Bonga Shabangu, Eshile Nzama, Ntokozo Skhosana, Sandile Mbelu, Kitso Tshesebe, HS Oosterland Kaptein, Cebo Hlope, Afrigter - Werner Janse van Rensburg, Seunshokkie Organiseerder: Clarissa van Vuuren, Teboho Sejane. Asanda Hlope, Leané Hancke, Riandri Lourens, Xantia Engelbrecht, Liané Watermeyer, Twané Perelaer, Zama Mahlangu, Janesca Alberts, Jolanke Wallis, Me Melissa Louw (Afrigter). Voor: Lyle Josht, Keletso Mofokeng, Valentino Brooks, Lukas Homann, Janco Janse van Vuuren, Kevin Terry, Jadon Triegaardt, Morne Botha , Mpumi Sinbanyoni, Lourens Jacobs. Agter: Sam Sibanda, BC Masingo, Siyanda Mabila, Dieter Kruger, Wikus Steyl, Avile Velleman, Colban Calder, Khetani Masimba, Nathan Kriel, Sinethemba Mashinini, Armand Bezuidenhout. Voor: Zeeshan Ebrahim. Agter: Mnr Dirk Coetzer (Afrigter), Riaan Beetge, Ruben Horn, Alex Nel, Collin Nienaber, Valentino Brook, Willem Pretorius, Nadir Abbas, Pieter van Niekerk, JT Wessels, Johan Pieterse. Afwesig: Lyle Johst, Ayur Rohan. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Krieket Eerstespan Rugby Ons o. 16 seunshokkie-span is B-NOORDVAAL NAASWENNERS vir 2022! Baie geluk aan elke spanlid en afrigter, ons is ongelooflik trots op julle! LAERSKOOL GOEDEHOOP o.16 EerstespanHokkieseunsNetbal ATKV Redenaars Nasionaal Landloop SA’s Redaksie 2022 Waldt van Niekerk behaal ‘n 4de plek vir Afrikaans Eerste Taal Graad 1 tot 3 by ATKV Nasionaal. Die volgende altlete dring deur na die Landloop SA’s Waldt van Niekerk Ila Raath Izelle Ferguson Kian Joubert Mieke Fourie Suzaan Thomas

BEST DEALERSHIP. BEST VALUE. BEST DEALS, NEW & USED SIMPLYVEHICLES. Ford Secunda is part of the Eastvaal Motor Group Limited. Contact Dealer Principal, Phillip Els, and get the best deals: T: 017 634 7151 / phillipe@eastvaal.co.za / www.secundaford.co.za 3 Walter Sisulu Street, Secunda, 2303 HOËRSKOOL SECUNDA HymanLana Hoofdogter NgubaneSibusiso V: Dissipline KwooitzArmand V: Bemarking MphuthiMike V: Kultuur vanKirstenderWaltdeTiaanlaRey Hoofseun StanderSuné V: Sport SmithAnja V: Akademie NieuwenhuisAnzel V: Sosiaal Jessica v den Berg StoltzCarla PutterElri PrinslooJohnke deJeahnéBeer StroebelNeilBotterillDelené SchnuirJayden JohanNelButheleziKgahliso SteynTianBothaAné NortjeSchalk MunnikDirk MtshaliTumelo MoolmanTyran PretoriusMegan MunnikEnyaParkesLiane MokoenaNjabulo JonkerSurikePhillipsonTiffany MongaleTlotloImkeOtto DanelleLange GreylingShani ErasmusChadé deUlindiVos deChenéBruin KlasenBlake Zac du PlooyDonovanFourie deJaydenNobrega ZanderBurgerHattinghHanré deChristianSwardtduJeanToit deJurgensJager MichaelBotha BarnardEttiene MolepoTumelo Uitvoerende Raad 2023

Voor: G. Ebersohn (Spanbestuurder), J. Olivier, M. Bhengu, S. Buthelezi, W. Ngwenya, V. Nkosi (Afrigter). Agter: B. Phakathi, W. du Toit, D. Koch, N. Motha, D. Els, A. Tikly, M.P. de Jager, R. Beetge, D. Roodt, S. Shongwe, R. Kruger.

the game

D. Adebayo, S. Dlamini, J. Bhika, A. Agre, L. Rushwaya, L. Phakathi, M. Lethabo.

• Skylar Iyer- 4th (going through to nationals)

Voor: Khaya Mahlangu, Khulekani Maseko, Thando Khumalo, Sithelo Zikhali, Ruan Matthee, Philasande Nkosi, Mpho Ngwenya, Msizi Hlope, Lethu Ngobese. Agter: Jean-Dré Goslin, Vannie Fourie, Arno Koekemoer, Sias Jacobs, Henco de Bruyn, Kyle Alves, Peet Marx, Harry Steenkamp, Huntley Cooper, Siyabonga Shoba, Dries Odendaal, Wynand Moolman, Paul Gissing, Thierry Enslin, Mavundla Lwandile, Qhawe Lukhele, Ayanda Mkwebane.

We would like to congratulate Sine Yende in Grade 7 on her outstanding land service Sineachievement.attended the Mpumalanga Provincial Camp from 24-28 July at Blyde Adventure Camp near SheHoedspruit.wasselected to be part of the Mpumalanga National Camp that will take place at Kopbeenskloof near Montagu.

Mzwandile Nkosingiphile Mndawe, TJ Mpunga, Junior Manyoni, Caleb Carstens, Stephan Ezi-Ashi, Brayden Borah, Lwandle Ngwenya, Nyiko Matshinye, Amogelang Letlhogonolo Mokgosi, Khwezi Mbakaza, Loyiso Mkhubukeli, Musawakhe Motha, Sikholiwe Nkosi, Sakhisizwe Msezane, Dimpho Mthandazo Mokgatsi, Ethan Gengan, Joey Banze, Kgothatso Mdhluli, Tshegofatso Khumalo, Darrell Mwasiswebe, Ashly Sidell, Muhammad Gamieldien.

• Za’hra Hajat – 5th

Gerbie Wilsnach. Middel: Marushcka Smith, Siphilile Nkosi, Hendrik Fourie, Jade Brits, Rochelle Scheepers, Herman Brits, William Clark, Carel Bester, Siyanda Maduna, Tumelo Cele, Nhlanhla Magomaneng , Nadine van der Linde, Ettiene Herbst. Agter: Morne Herbst, Charissa Terblanche, Mieke van der Linde, Vinasia Marx, Simone Cloete, Janneke de Villiers, Jasmyn Archer, Jandre van Staden, Samuel Fourie, Lohan Coetzee, Leri-Gene Nel, Tamryn Archer, Zama Nkosi, Anele Manana, Handré Diedericks, Stiaan van Niekerk, Delarey Barnard. Rugby eindig in Top 4 van Noordvaal Skildafdeling Mpumalanga Rugby Land Service 2022 SALA Spelling Bee Eerstespan Hokkie Eerstespan Rugby u.15 Rugby Team o.15LigbronSkaakspanKoor Ligbron neem vir die eerste keer deel in die Noordvaal Skildafdeling en ons eerstespan eindig in Top 4 van Skildafdeling.

• Saanchi Singh-Rambaran (grade 3; Top 4 in SALA-Spelling BEE competition; going to Nationals).

bursting with pride and gratitude! The under 15 rugby is the

Many congratulations

Voor: Sona Soyeye, Rethabile Zulu, Boitumelo Mokone, Asanda Mathebula, Zoë Botha, Adele Fick, Lee Anne Novella, Mpumi Ndhlovu, Zanika Minaar, Palesa Pobe, Masha van Niekerk, Ntando Sithole,

Sine Yende

Baie

the Curro

small schools’ champions after beating Morgenzon Landbou Akademie in a hard fought

The following learners did very well in the SALA Spelling Bee competition that took place on 20 August 2022.

• Neo Tsharo – 2nd (going through to the nationals)

Our blue hearts are 2022 Mpumalanga final. After trailing 7-15 at half-time, Secunda Badgers managed to win 21-15! to the team as well as their coaches: Coach Ruan, Coach Gerhard and Coach Johan!

geluk aan ons o.15 Skaakspan, hulle is die Mpumalanga-wenners. Ons eerstespan seunshokkie is die Mpumalanga-wenners, sowel as die Noordvaal Kampioene vir 2022. Ligbron se koor het aan die Cantamus Nasionale Skole Koorfees in George deelgeneem waar hulle ‘n derde plek losgesing het in die “mixed voice choirs”. Skaak LIGBRON ACADEMY OF TECHNOLOGY CURRO SECUNDA

showed their resilience and

Sekretarisse Eliska Duvenhage en Maritz Hancke

Luzaan Durand, Mienke Cloete, Zian Kontzé. Ry 3: Eliska Duvenhage, Zané

Penningmeesters

Voorsitter: Nelstehuis Mia Steenkamp

Voorsitters: Dorphuis Inge Greyling en Ernst Bredenhann

Voorsitter:Hotelraad

Ndlangamandla,

Lesedi Ntuli, Anté Mentz,

Voor: Frans van Aardt, Katlego Makamu, Langa Mahlangu, Luhan Rademeyer (k), Shaun Bezuidenhout, Liba Mahlangu. Middel: Tlotlo Ratshwene, James Smart, Devandre Ginden, Ziyanda Shabangu, Coli Mashile, Gabriel Kunene, Daniel Boyce. Agter: Thabo Mashego, Ruben Beukes, Marloux Breytenbach, Zander Visser, Peter Quinn (o.k), Kyle Derhmann, Simphiwe Nxumalo, Ryno van Rooyen. Voor: Pieter du Toit (o.k), Nqobile Shane (k), Tobie Steyn, Kgotso Machete, Ashaan Sebastian, Thando Khoza, Phila Sibiya. Agter: Sibusiso Malapane, Rickus Stoop, Clarrel Ndlovu, Thabang Shongwe, Ms H de Coning, Julian Cloete, Kyran Taljaardt, Junior Selepe, Lethabo Matse. Afwesig: Matthew hennings.

Adriaan Davel Inge van der Walt en Louis Rouillard

Voor: Angelique Herbst, Lesedi Dibakoane, Jannika Verster, Karabo Ramatsoma, Nicola van Wyk. Agter: Hope Madonsela, Eleoné de Lange (o.k), Zelmari Killian, Danielle Gouws (k), Caitlin Derhmann. Ancois Yoliswa Nqobile Jaclyn Andraya Macheyo, Simoné Jacobsz. Siphesihle Nkambule, Ernst Bredenhann, Isabelle Moussier, du Plessis, Inge Greyling, Zanéke Ludick, Isabella Burgers, Nicole Meyer, Mia Steenkamp. Ry 4: Johan Strauss, Gideon Muteb-Mbak, Raees Tikly, Adam Barnard, Adriaan Davel, Louis Rouillard, Antoine Changuion, Bongmusa Vilakazi. Agter: Rian Barnard, Maritz Hancke, Cobus Pretorius, Leo Luyt, Charlie du Plessis.

HOËRSKOOL ROB FEIRRERA HIGH SCHOOL Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters HOËRSKOOLOnsERMELOvoorsittersen leiers vir 2023 Raad Nelstehuisraad2023Huis DorpsraadVeltmanraadVoor: Louis Rouillard, Adriaan Davel, Zian Kotzé. Middel: Antoine Changuion, Charlie du Plessis. Agter: Leo Luyt, Cobus Pretorius, Maritz Hancke. Voor: Yoliswa Ndlangamandla, Ernst Bredenhann, Inge Greyling, Nqobile Zwane, Anzé Mentz. Middel: Isabelle Moussier, Njabulo Nkosi, Johan Strauss, Bongmusa Vilakazi. Agter: Gideon Muteb-Mbak, Raees Tikly. Voor: Rebecca Cloete,

HuisVoorsitter:Veltman

Voor: Inge van der Walt, Mia Steenkamp, Jaclyn Venter. Middel: Simoné Jacobsz, Mienke Cloete, Eliska Duvenhage, Rebecca Cloete Agter: Isabella Burgers, Nicole Meyer, Zané du Plessis.

Vise - Presidente Zané du Plessis en Raees Tikly Caitlin Williams

van der Berg, Inge van der Walt,

Voorsitters: Sport Jaclyn Venter en Bongmusa Vilakazi

Venter,

Zwane,

Ry 2:

Voorsitters: Kultuur Isabella Burgers en Leo Luyt

Presidente Mienke Cloete en Johan Strauss

Voor: Amber Nel, Melissa Latsky. Agter: Thandiswa Nkuna, Marli Swanepoel, Tumelo Segage (k), Tarien Stassen, Kaila van den Heever, Isabelle Ferreira.

Werdie Stoop, Keketso Mpotle, Tamryn Haycock, Iolana van Wyk, Mickayla du Toit, Abbi van Heerden. Middel: Mpho Setipe, Shani Mulder, Inge van Wyk,

Victor: Aiden Els who broke 2 records in the IM and Free events.

Actors

Senior:

Congratulations to our u.17 7’s rugby team with their victory. The 7’s tournament was held at Lowveld High school where 16 schools participated, but Curro Nelspruit walked away with the Gold Cup. Well done team!

Rugby - Rhino Team

Well done to Jehane Erasmus (Grade 9) for making it to the Top 15 actors nationally for the #Straight2Camera Monologue Festival, and to Tsebo Mashile (Grade 12) for making it to the Top 5 actors nationally. We are so proud of you both!

Tsebo Mashile Grade 12

Enrique van der Merwe Grade 11

Maya de Vries Graad 7

Junior:

Victor: Hilton Vos who broke 3 records in the Fly, Back and Free events.

Rugby 7’s

Marius Coetze Grade 12

Jehane Erasmus Grade 9

Congratulations to Marius Coetzee (Grade 12) and Enrique van der Merwe (Grade 11) who were selected to play in the Provincial u.18 Rhino Team that tours Scotland from 2 to 13 December 2022. The team will compete against some of the best u.18 teams Scotland provide. Good luck boys!

A special congratulations to our trophy winners:

Maya de Vries (gr 7) het in die Duster Buster 16km mountain biking race gery, Sondag 28 Augustus. Sy het eerste geëindig (algeheel 1ste vrou) wat ‘n fantastiese prestasie is.

Swimming Mountain Biking

Victrix: Mignon Swart who broke 2 records in the Back and Breast events.

Agter: Hermanus Robbertze,Musa Ngwena, Enrique vd Merwe, Jevandre Moore, Eben van wyk, Lwazi Ngwenyama, Roland Stolts, Bonolo Mphahlele, Mr Morne Crous.

HOËRSKOOL BERGVLAM Baie geluk aan ons nuwe Bestuurskomitee vir 2023! MasekoImaanBairdTamiShaikThando MoeletsiGomo ShakwaneLourenzoPhathwaMbulelo IngiphileThwalaMathebulaDevine NxumaloBahle SkhosanaNdumisoSengwayoUnathi vanDyllanZyl vanDeJaelynVriesJanaRooyen ChristiaanJansmaKalistaBurger MaganyeleTumiGivenGabara SphumeleleMichéleiMorganMadonselaCameronNimueNalediTheledi LwandzileDlaminiJanelvanWyk DhlaminiLephokoIsabelleBlessing ManziniVuyoDirkHurter ZethemaCharlizeNdlovuMalibe ManikelaLwandileSedibeKatiso CURRO NELSPRUIT

Hilton Vos and Hannah Morgado

We had our Primary school Interhouse swimming gala last week Friday. The swimmers had loads of fun with great spirit throughout the whole competition. We would like to congratulate all who participated and made this a successful event.

Voor: Tako Taderea, Allen Chueke, Mark Louw, Morne Burger.

Aiden Els and Mignon Swart

Victrix: Hannah Morgado who broke 4 records in the Fly, Back, Breast and Free events.

Nelspruit: Shop 52, The Promenade Shopping Centre Tel: (013) 752 7623 / 7860 Email: vsnel@vanschaik.com Middelburg: Shop Middelburg12A, Retail City, 35 Dolerite Crescent Tel: (087) 284 5780 Email: vsmiddelburg@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades. 1. Excellent Vuma, 2. Lekgomo Meako, 3. Rhandzo Mabuza, 4. Nhlamulo Phisane, 5. Ronald Shoko, 6. Harry Mthethwa, 7. Imraan Major, 8. Alande Molobane, 9. Nathi Thwala, 10. Lethu Mahlangu, 11. Awande Mabuza, 12. Nathi Thabethe, 13. Nipho Mlangeni, 14. Siyanda Mabunga, 15. Ukonana Sinuyo. 1. Naledi Shabangu, 2. Tsholofelo Moikanyane, 3. Vushi Mayindi, 4. Queeneth Koza, 5. Sinethemba Nyalunga, 6. Risuna Ntimba, 7. Mikateko Sibuyi, 8. Keabetswe Maphori, 9. Vutomi Mboweni, 10. Lihle Mboweni, 11. Sakhile Lukhele, 12. Lihle Singwane, 13. Aphiwe Fandaleki, 14. Lunga Masuku, 15. Survivor Machipa, 16. Luyanda Nyalungu. 1. Naledi Nkoana, 2. Mika Sibuyi, 3. Lihle Mahlangu, 4. Sinethemba Nyalunga, 5. Naledi Shabangu, 6. Amahle Makhubela, 7. Vutomi Mboweni, 8. Ntombi Sibeko, 9. Coach – Mrs. Karla Izeboud. We look back on our winter sport season for 2022 and share our first teams. First Team Netball First Team Rugby First Team Hockey

Koshuis

Anrike

Nel Koshuis Komitee Andeon Pringle Koshuis Komitee Owethu Chiteve Duné Nortjé Koshuis Komitee Gemma v TerblancheEyssendeKock

HOËRSKOOL NELSPRUIT Baie geluk aan ons nuwe leiers van 2023! Heino Meiring Koshuis Komitee Neelsie van Dyk

Komitee Davico Kruger Alexis Rheeder Koshuis Komitee Ester de Kock Luke Poisson Koshuis Komitee Xander MartionyMattheevWyk Koshuis Komitee Rouander Heyns Berno ChanelVenterHope Owen Steyn Koshuis Komitee BrendenBoucher Livy Owen Koshuis Komitee Lorraine van Wyk Ruben Lorist Koshuis Komitee Jean Coetzee Lea Brummer Koshuis Komitee Niandi Coetzee Andeon Swart Koshuis Komitee LabuschagneJanco Mia Vos Koshuis Komitee Ashley Erasmus Le AitchisonRiche Koshuis Komitee RohanAckermannSoniqueLombard Braam Basson Karl KristenErichsenBerry Waldré Hough Danielle Bothma Koshuis Komitee Arili Boshoff

LAERSKOOL NELSPRUIT Nellies se akrobate het uitstekende resultate gelewer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Lizé Dehlia Taljaard Punt: 9.17 uit 10 16de plek - Level 7 (11&onder13) Voor: Sienna Hoffman, Xi-Anè Roets, Nina du Toit, Milla Schultz. Agter: Mia Strydom, Anebelle Badenhorst, Mieke van Deventer, Lisa Scheepers(o.k), Micah Meyer, Afrigter Me Vanessa Schilling, Nina Grobbelaar(k), Nicola Jansen, Johné Fourie en Celeste Classen. Ruan Oosthuizen (k), Samuel Day, Julian Middel, JT Venter, Christiaan Tryhou, Kiandre Jansma, Dian Venter; Divan Spruyt, Luan Lombaard, Ulrich Reingruber (Doelwagter), Waldo Moolman, Rossouw van Wyk, Jochua Taljaard (o.k). Mienke van Zyl Punt: 9.57 uit 10 3de plek - Level 9 (10&onder) Alia Leeuwner Punt: 9.50 uit 10 14de plek - Level 5 (10&onder) Milan Doncaster Punt: 9.70 uit 10 6de plek - Level 5 (10&onder) Tineka Paterson Punt: 7.45 uit 8 10de plek - Level 1 (8&onder) Eerstespan Hokkieseuns Laerskool Nelspruit Xerox eerste hokkiespan dogters

-

We

u.13 Pumas 7’s

Brandon Macaulay

LAERSKOOL WITRIVIER WHITE RIVER PRIMARY SCHOOL

is

Die volgende twee karatekas het presteer by die Shotokan Karate Champs te Hazyview op 20 Augustus 2022.

We

Junior Koor Junior Choir

/

Karate

o.13/u.13 Pumas 7’s Rugby Luan Burger en Kgontse Masilela

die werk om ‘n sukses te

Kata - Silver Kumite - Silver Open Kumite – Goud

Giana Asmaclis - Brons Kumite Goud Open Kumite Goud

-

Baie to the following rugby players that have been selected for the Rugby team

Rugby

for 2022.

geluk aan die volgende rugbyspelers wat gekies is vir die o.13 Pumas 7’s Rugbyspan vir 2022. Congratulations

Kata

Laerskool Witrivier junior koor hard aan maak van die Eisteddfod optrede in Nelspruit. performed during assembly. are looking forward to the performance.

se

Laeveld se rugby en netbal eerstespanne het goed gevaar die jaar. Ons is baie dankbaar vir al die moeite en ondersteuning wat deur die afrigters en die ouers in ons leerlinge ingeploeg word. Welgedaan met ‘n goeie seisoen. Ons sien uit na 2023 se rugby- en netbalseisoen.

Baie geluk aan ons hokkiedogters met ‘n baie goeie seisoen. Laeveld se eerstespan het eerste plek behaal in die Enhlanzeni groot skole uitspele. Well done we are extremely proud of you! Thank you to the coaches and the parents for all the ongoing support.

Kuhle Nkosi, Jo’aney Du Plessis, Nina Geldenhuys, Lumé Engelbrecht, Siyamthanda Ngwenya, Brianna Mabaso, Winona Jansen, Jean-Mari Boshoff.

Eerstespan Hokkiedogters

Hattingh Delport, Ruben Grobbelaar, Stian Scholtz, Loughan Short, Michiel Espach, Dian Boucher, Devin Caprizorio, Khaya Nkundla, Ufanelwe Gumede, Katloano Mohlakoane, Sne Shube, Siyanda Bhembe, Tyron Claassen, Rudolph Raath, Hylton Vos, Ettiene Coetzer.

Eerstespan Rugby & Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkieseuns

Baie geluk aan ons hokkieseuns met ‘n baie goeie seisoen. Laeveld se eerstespan het derde plek behaal in die Enhlanzeni groot skole uitspele. Well done we are extremely proud of you! Thank you to the coaches and the parents for all the ongoing support.

LAERSKOOL LAEVELD Siyanda Bhembe, Edward HyltonHattingOosthuizen,Delport,Vos,JoyMnisi,LudwigDippenaar,MceboNkosi,MichielEspach,RudolphRaath,SinenhlanhlaShube,StefanVanderWalt,StianScholtz,TyronClaasen,ZakPotgieter. Anje Venter, Aviwe SiyamthandaShaylynnNinaJean-MariDominiqueCarlaOosthuizen,Coetzee,Kühn,JeanineKruger,Boshoff,JoanéBasson,KuhleNkosi,LanaMcDonald,MeganVanWyk,Geldhenhuys,Vermooten,SeonneySmuts,Ngwenya

Uplands Boarding Mentors Front: José Mabote, Phiw’okuhle Mashabane, Ashley ThatoDylanChidoma,Kirk,Malakalaka.

Back: Mutshidzi Bereda, Demelza Awogu, Sanele Mpofu, Atshene Phatshwane, Ruby James, Siyandziswa Mohammed, Dirk Aldrich, Zack Smith.

Congratulations to our newly appointed 2023 Uplands College Mentors. Mev Sue de Beer, Zané van Staden, Tsepiso Mhlongo, Maka Khoza, Unathi Mhlangeni, Sinekhaya Khoza, Tamaria Nkosi, Chantel Mabunda, Fezeka Mahlalela. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal

UPLANDS LAERSKOOLCOLLEGEMALELANE

Uplands School Mentors Front: Dylan Kirk, Phiw’okuhle Mashabane, Eden Izehoud, Kgodisho Mabelu, Dirk Aldrich.

Back: Claudia Klesse, Jade Tinker, Caitlin Smith, Kiera Viljoen, Demelza Awogu.

Eerstespan Hokkiedogters

LAERSKOOL MALELANE (VERVOLG)

Eerstespan Rugby

Voor: Luan Small, Kevin Forssman, Itlai Thabethe. Middel: Makholo Mathebula, Kesha Moore, Siyamthanda Mabunda, Lukas Radley, Jayden Beumer, Gem Dlamini, Lubanzi Mdluli. Agter: Ampie v d Westhuizen (afrigter), Siyabonga Ngwenya, Jacques de Kock, Tshepang Thekwane, Jano Allerston, Robroy MacGregor, Alex Matthee, Divan Rossouw (k), Erenst Zeelie, Goodenaug Silinda, Francois Rossouw (afrigter), Uhone Munaka, Marc Cowling, Vukona Chauke, Franco Botha.

Voor: Abraar Patel, Husain Patel, Kevin Forssman, Jano Allerston, Kesha Moore, Marthinus Kelder. Agter: Divan Rossouw, Liam Tosen, Franco Botha, Jacques de Kock, Erenst Zeelie, Alex Matthee, Jason Taljaard, Goodenough Silinda, Meneer Slabbert.

Voor: Minette Swartz, Layla Barac, Chantel Mabunda, Olwethu Mlhaliphi, Nienke Radley, Logan Norris. Agter: Lara J.v Rensburg, Megan Lourens, Shantell Khoza, Faith Wallace, Melo Shongwe, Rea Mangwale, Zané van Staden, Angela Mashaba, Olivia Scheepers, Juffrou Erasmus. Afwesig: Ma-Ingi Sibiya

Eerstespan Krieket

Her 1st hockey girls coach and head of hockey also shared how proud he, and the whole of Penryn was of “SheNolizwi.isan extraordinary hockey player and athlete, having represented Mpumalanga not only in hockey but also netball and tennis in recent years.”

named the best player in his position, numer 4 lock, for the tournament. This led to him being included in the touring team consisting of the best players in each position from the various provinces that will tour Ireland in December this year.

Girls’ Hockey Boys’ Hockey Puma Rugby Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen!

Nolizwi Mlangeni

PENRYN COLLEGE

Hermanus Robertze (Curro Nelspruit), Maruis Coetzee (Curro Nelspruit), Cornè Louwrens (Standerton High-school), Stephen Taylor (Penryn College).

Stephen Taylor

Nolizwi Mlangeni made her school and the province proud, being the only player in the Lowveld to be selected and made her debut with the South African u.18 team when they played a test series against Namibia and won all three games. Nolizwi a Grade 11 Penryn scholar first picked up a hockey stick when she was in grade one at Penryn and the rest is history.

Stephen Taylor, represented and captained the u.18B Mpumalanga hockey team during the u.18 Boys National tournament in Stellenbosch. He also represented the u.18 Pumas Platteland team at their national week in Reitz in the Free State.

He played his final Hockey match at Stellenbosch High on the 1st of July at 12:00 and flew back in time for his first rugby match at 09:45 in Reitz on the 2nd of StephenJuly.was

“Noli is a player that continuously challenges one’s thinking and practice methods. It is a real honour and privilege to coach her. Watching her sing the National Anthem and playing for our country brought tears to our eyes,” Mr. Jacques du Toit said.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.