Skole deel hulle hoogtepunte van die eerste kwartaal gofuneral.co.za Affordable, reliable funeral cover
Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM Bl 3
Skole deel hulle hoogtepunte van die eerste kwartaal gofuneral.co.za Affordable, reliable funeral cover
Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM Bl 3
take a closer look at the upcoming rugby
Marking the explosive start of the 2024 Premier Interschools circuit, we head to the vibrant east coast of Durban for an epic clash as Glenwood hosts archrivals Maritzburg College. Taking a look at the last 10 showdowns, Glenwood dominated with a staggering 8 victories, while Maritzburg College only managed to grab two.
Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) vs Paarl Gimnasium (Paarl Gim) – 13 April
Celebrating the 8th year of this rivalry – all roads will lead to Pretoria for the clash between Paarl Gim and Affies. With the Paarl team being the firm favourites on paper, Affies would need to dig deep for a comeback as their track record speaks 3 victories, 6 defeats and a draw out of 10 matches against their Cape rivals.
Paul Roos Gymnasium (Paul Roos) vs Paarl Boys’ High – 20 April
Get ready for an exciting clash as the tournament’s 3rd round lands in Stellenbosch where Paul Roos and Paarl Boys’ High will battle it out for local bragging rights. Paul Roos will head into the match with their backs against the wall as Paarl Boys’ clinched six out of their last 10 matches.
Paarl Gimnasium vs Grey College – 20 April
Grey High School (Grey High) vs Paul Roos Gymnasium – 27 April
Travelling to the Eastern Cape a week later, the Paul Roos team will meet forces with Grey High School. With 10 closely contested battles played between these two teams - Paul Roos has clinched six victories, but Grey High isn’t far behind with four wins of their own.
Grey College vs Paarl Boys’ High – 11 May
The sixth rugby clash of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools will lead us to Bloemfontein awaiting a titanic clash between Grey College and Paarl Boys’. The hosts have ruled the roost when looking at the last 10 matches, having won 7 leaving the Paarl side trailing behind with only three wins under the belt.
Bishops vs Rondebosch – 1 June
Gear up for one of the most historic derbies on the South African rugby calendar before the midterm break as Bishops will play host to Rondebosch. With both teams firing on all cylinders, Rondebosch holds a slim lead, winning five matches to four with one draw in the last 10 encounters between these two schools.
Waterkloof vs Affies – 20 July
After the June break, the games will commence with Waterkloof going head-to-head with longtime adversaries Affies in an all-Pretoria showdown. Affies has been dominating the field, emerging victorious in seven of the last 10 encounters between the two teams, while Waterkloof has managed to secure only three wins, with their last triumph dating back to 2017.
Prepare for an epic showdown on April 20th as the Sportsmans Warehouse Premier Interschools delivers a dynamic double-header. History will also be made as the Paarl Gim and Grey College clash is set to become an annual fixture on the rugby calendar with all teams competing. Since 2010 Grey College’s track record seems to put them in a favourable position as they claimed 6 victories out of the last 9, being played on rare occasions during festivals with Paarl Gim only having won 3.
Get ready to witness unparalleled skills, fierce competition, and unforgettable moments in the 11th edition of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools. With a mouthwatering line-up of 24 matches, the 2024 season will kick-off from April 6th concluding with the final whistle on August 17th. As the game of netball and rugby continues to grow, upcoming school talent will have the chance to showcase their skills live on SuperSport, with enthusiastic supporters cheering them on from various sidelines across the nine provinces.
Durban High School (DHS) vs Jeppe – 27 July
The 9th game of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools heads to the scenic KZN coast for an exciting clash between DHS and Jeppe. These two schools rarely cross paths, having squared off only six times since 2009. Jeppe has been dominant in these encounters securing victory in five out of six matches, while DHS managed to secure their lone win in 2017.
Paarl Boys’ High vs Paarl Gimnasium – 3
August
Considered as the biggest school sports derby in the world – on August 3rd Paarl will be overflowing with visitors as we head to Faure Street Stadium to see defending titleholders Paarl Gim taking on Paarl Boys’ High. With both teams locked in a fierce rivalry, the last 10 encounters have been neck and neck with the two teams holding five victories each. This historic derby, spanning over a century, is guaranteed to deliver yet another battle of the titans.
Boland Landbou vs Oakdale Landbou – 10 Aug
The Sportsmans Warehouse Premier Interschools action will remain in Paarl for yet another week! This time, the spotlight will shine on the two agricultural powerhouses from Paarl and Riversdale: Boland Landbou versus Oakdale. Taking their last 10 battles into consideration - Boland Landbou holds a narrow lead with six wins over Oakdale’s four.
Paul Roos vs Grey College – 17 Aug
The final whistle of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools will go off in Stellenbosch as the 2024 season draws to an end when Paul Roos host Grey College in what could potentially be a decider when it comes to earning that top spot in the 2024 schools’ rankings. The last 10 matches have Grey College leading with eight wins to two but knowing the side of Stellenbosch – Paul Roos will want to even it out.
For the 2024 Season, here’s the listed netball fixtures:
• Durban Girls’ High vs Pietermaritzburg Girls’ High – 6 April
• Paarl Girls’ High vs Oranje – 19 April
• Pearson High School vs Rhenish Girls’ High – 25 April
• Noordheuwel vs Monument – 2 May
• Herchel Girls School vs Rhenish Girls’ High – 3 May
• Waterkloof vs Garsfontein – 11 May
• Paarl Gimnasium vs Bloemhof – 16 May
• Stellenberg vs Bellville – 18 May
• Waterkloof vs Afrikaans Hoër Meisieskool – 22 May
• St Mary’s School vs St Stithians College – 19 June
• Paarl Girls’ High vs Paarl Gimnasium – 2 August
• Bloemhof vs Oranje – 17 August
Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
Send your request to info@theprintoffice.co.za
Die jaarlikse NMI Noord-Suid Rugby-toernooi het vanaf 22 – 26 Maart in Pretoria plaasgevind, en AWSUM het met die eerstespanne wat aan dié toernooi deelgeneem het se afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.
“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.
Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”
Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.
Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.
•
•
Baie sterkte aan die Dokkie-atlete wat aan die ASA-Kampioenskappe deelneem!
• Etienne Jansen van Vuuren
• Siya Nhlapo
• Darius Botha
• Juané Jordaan
• Lene Mills
• Megan Welman
• Seth Nienaber
• Ruandre Viviers
• Anje Pieterse
• Luka Pretorius
• Adriaan Bekker
• Carmen Erasmus
• Tanya van Heerden
• Terra-Lee Els
• Elrisa Swiegers
• Luki nel
• Chardoné Smidt
• Anika Swiegers
Baie geluk aan Johan Pretorius wat ook aan die Gauteng kickboxing deelgeneem het, en ‘n 2de plek behaal het. Hy kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe.
Baie geluk aan Richard Welgemoed. Hy het ‘n 2de en 3de plek behaal by die Gautengkampioenskappe. Hy kwalifiseer om aan die Nasionale Kampioenskappe deel te neem.
Baie geluk aan Christiaan Coetzer wat ‘n 1ste plek behaal het in sy gewigsklas by die Gauteng-kampioenskappe. Hy kwalifiseer ook vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Potchefstroom.
Baie geluk aan die volgende dogters wat deurdring na die Gauteng-proewe. Ons
Montyra Groenewald Yolandi Nel
Ilinke Klopper
Megan Wallace
Marionique Henning
Mullerine Bronkhorst
Kaitlyn van Wyk
Carmen Erasmus o.15
• Kristen Hansen
• Zurika de Bruin o.14
• Kailynne Todd
• Elricha Groenewald
• Anke Raath
• Nino Nxusa
• Izaan du Plessis
• Mpho Mokoena
HTS Sasolburg neem deel in Bloemfontein Free State Championships.
• Neo Mokoena G17 bronze longjump and Hurdles 110m. Fourth place
• Thapelo Neshunzhi B17 110mHurdles. Bronze
• George Mokanse B17 LONG JUMP 2ND PB 6,84m
Die beplanning van ‘n begrafnis kan ‘n baie emosionele ondervinding wees en onnodige spanning meebring.
Laat ons toe om saam met jou te beplan sodat jy gereed is vir wanneer jou gesin die finansiële hulp die nodigste het.
Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za
GoFuneral word geadministreer deur VyroPlus (Pty) Ltd - `n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP52562). Reg Nr. 2021/661422/07
D-8 Atletiek
Atlete wat die D-8 span gehaal het
Atletiek - SA Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was om aan die AVT Klub SA Kampioenskappe deel te neem, wat 22-23 Maart in Pretoria plaasvind het. Verder sal hul dan Hoërskool Driehoek by die SASkole se SA Kampioenskappe, wat Saterdag, 2-5 April in Paarl plaasvind, gaan verteenwoordig.
• Rodger Vorster
• Zandré Schoeman
• Nickus Maritz
• JP Theron
• Kalvin Karp
• Timoné Scheuer
• Mia Fourie
JP Theron o.15 Gewigstoot Nickus Maritz Aangewys as die Senior Victor Ludorum by die Super 16Die volgende leerders het uitstekend presteer by die Interstreekkompetisie wat gehou was op Saterdag, 9 Maart 2024.
• André Fourie: Junior Veer Luggeweer, o.18-Span - Tweede Plek
• Johan Fourie: Junior Veer Luggeweer, o.18-Span - Derde Plek
• Sheldean Botha: Junior Druk Luggeweer, o.18-Span - Tweede Plek
• Ruan Roets: Junior .22 Randslag, o.18-Span - Eerste plek
Atlete van Hoërskool Overvaal het geskitter by die Vereeniging Cluster Championships (VCC) wat in Februarie by die DP De Villiersstadion in Sasolburg gehou is. Hulle was nie alleenlik die algehele wenners van die Interhoër byeenkoms nie, maar het die toernooi totaal en al oorheers.
Overvaal het tydens die byeenkoms teen Phoenix High School (die gasheerskool), Hoërskool Drie Riviere, Riverside High School, Fundamental High School en Vereeniging Gimnasium meegeding en altesaam 65 goud, 54 silwer en 34 brons ingepalm.
Vinaldo Spamers en Mioné Frisby is onderskeidelik as die Junior Victor Ludorum (Veld) en Junior Victrix Ludorum (Veld) van die kampioenskap aangewys.
Venique O’Grady is as die Senior Victrix Ludorum (baan) aangewys. Vian Kruger en Alicia Pelser is onderskeidelik as die Senior Victor Ludorum (veld) en senior Victrix Ludorum (veld) aangewys.
Jeané Pitout is as die beste atleet (dogters) aangewys.
Overvaal is ook die afdelingwenners van die junior dogters, junior seuns, senior dogters, senior seuns. Overvaal het ook die persentieltrofee (194%) gewen. Altesaam 79 van die skool se atlete het vir die D7-kampioenskap gekwalifiseer.
Grade 12’s What’s next? Get your latest 2023 Career Guide to help you choose where to go after school. Scan and read online.
Gimmies-atletiek
Gimmies-koshuis
Baie geluk aan al die atlete wat gekwalifiseer het vir Gauteng-kampioenskappe.
Baie geluk aan Kelly Fraser en JC Malabatso wat
Baie geluk aan die drie atlete wat individuele trofeës by Interhoër gewen het!
• Shandy Okwera - Junior Victrix Laudorum
• Anje Holtzhausen - Beste senior dogtersatleet
• Katli Molaba - Junior Victor Laudorum
Gimmies-netbal
Baie geluk aan al die dogters wat opgeneem is in die Sedibengspan in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
• o.18
• o.17
– Viane Moses & Kelly Fraser
• o.16 – Sanmarie Fourie & Lesedi Ramaube
Laerskool Orion wen Interlaer teen die skole Randhart, Generaal Alberts, Alberview Primary, President Steyn. ‘n Heerlike viering om ons 20 jaar skool bestaan te vier.
O.13 Netbal “kit” oorhandiging. Ons eerstespan netbaldogters het op Donderdag, 7 Maart 2024 tydens ‘n spoggeleentheid hul seisoen afgeskop. Baie dankie aan Hoërskool Dinamika, Hoërskool Marais Viljoen High en Helpmekaar Kollege se eerste netbalspanne wat vir die dogters spesiale boodskappe opgeneem het. ‘n Spesiale dankie aan Monica Gomases van die Golden Fireballs vir haar boodskap aan die span. Dankie aan die ouers en afrigters. Ons is opgewonde vir die seisoen wat voorlê. Dis ‘n fees om n ORIE te wees!
o.8 Ouderdom
• Helena Joubert - Verower ‘n 2de plek in die 400m maar kan ongelukkig nie verder deurgaan nie.
o.9 Ouderdom
• Ethan Veldman - 60m en 80m
o.10 Ouderdom
• Marko Hansen - Verspring
• Carlo Roodt - Hoogspring
• Mieke Harwood - Gewigstoot
• Kaylee Quinton - Hoogspring
o.11 Ouderdom
• MartMari Rautenbach - 80m, 70m hoog- en vêrspring
Ories se babbelbekkies het by die Super 12 Laerskole / Primary Schools kompetisie puik presteer. Die Ories behaal ‘n algehele 12de plek uit 24 skole met drie leerders wat deurdring na die finale rondte.
• Minke Scholtz - Finale rondte
• Kiara Jordaan - Finale rondte
• Mila Scholtz - Behaal ‘n algehele 5de plek in die Graad 1-3 afdeling en dring ook deur na die finale rondte.
o.12 Ouderdom
• Skyla Herbst - Hoogspring
• Haylee Werner - Spiesgooi
• Liane Kruger - 100m Aflos
• Lenay van Rooyen - 75mH en 150mH
Minke Scholtz Kiara Jordaan Mila Scholtz• 8ste plek 90mh
• 4de plek 300mh
Qvandre Delarey seuns o.17
• 6de 110mh
• 4de Driesprong
Christiaan de Welzim seuns o.19
• 3de met 110mh
• Dring deur na SA’s
Dian Becker seuns o.17
• 13de 1500m
Livhuwani Mutavhatsindi seuns o.17
• 12de 1500m
Shawlynn Mienies seuns o.19
• 4de 100m
• 4de 200m
Ariana Grobbelaar dogters o.17
• 5de 100m
• 8ste 400mh
Dinamika Netbal Baie dankie aan die volgende atlete wat ook deelgeneem het: Monique Labuschagne, Lizette Bester, Dewan Gomes, Giselle Wolf, Janneke Breytenbach, Ludique de Meyer, Lincoln McCarthy, Jonnike Labuschagne, Evan van Schalkwyk.| Sports Derbys versus Overvaal, Roosevelt High and Sutherland.
The induction ceremony for the newly elected Johannesburg junior council members for 2024 was a significant event held at St. David’s, Inanda. The event served as a platform for the new council members to share their goals and initiatives for the upcoming year, emphasizing their enthusiasm to make a positive impact in the Johannesburg metropolitan areas. The induction ceremony marked the beginning of a promising journey for these young leaders, as they strive to create a better future for their community. Congratulations to Saskia on being elected as the chairperson for sports and recreation.
Congratulations to the Waterstone College golfers for their outstanding achievement in winning the Golf A1 league with an impressive 57 points!
The swimmers from Waterstone College have once again demonstrated their talent and determination at the recent Interhigh Gala, with six athletes advancing to the Prestige Gala held on March 5th, 2024.
Shining bright on the field and track!
Congratulations to all our incredible athletes who showcased their talent at the Johannesburg South District (D11) events at Boksburg Stadium this past weekend.
Congratulations to the following athletes who will be competing at the Gauteng Championships this weekend, 1-2 March 2024:
Your hard work and dedication have truly paid off. We are very proud of you.
Among the standout performers was Caitlyn Fish, who made a remarkable achievement by qualifying for the Prestige Gala in three events: Backstroke, Butterfly, and Freestyle. Viknesh Chetty also excelled, qualifying for the Backstroke and Freestyle events. Skyeler Poole, Haylee Nason, Shae du Rand, and Lisandro Catarino also made their mark by qualifying for the Breaststroke event at the Prestige Gala.
• Levi Watkins U19 (placed 1st for 100m and 200m sprints)
• Xihlovo Shikwambana U19 (placed 2nd for 100m and 200m sprints)
• Mutami Makotla U17(placed 1st for 100m and 200m sprints)
• Junior Lekalakala U15 (placed 2nd for 100m and 200m sprints)
• Timothy Cable U19 (placed 2nd for 400m, 1st for Javelin)
• Kwanda Nkosi U19 (placed 2nd for 800m)
• Mbali Madonsela U17 (placed 2nd for Javelin)
• Nyakallo Sephooa U19 (placed 2nd for shotput)
Ekurhuleni South District Teacher Awards for best results in Afr, Eng and Hospitality StudiesWe are so proud of our Preparatory and High School marimba band for lighting up the stage at the Department of Basic Education Lekgotla! What an incredible opportunity to showcase our musical talents alongside the deputy minister of education and esteemed council members. May our Trinitonians keep making waves and spreading joy through music!
Congratulations to all the boys on their soccer capping ceremony! Wishing them al the best for the upcoming soccer season!
Highlights from our Netball Capping Ceremony. Congratulations to all the girls on their netball capping ceremony! Wishing you all the best for the netball season ahead. Your dedication and hard work have brought you to this capping ceremony, and we’re excited to see you shine on the court.
The Johannesburg Junior Council recently hosted their induction ceremony where our outgoing Councillors were thanked and recognised for their hardwork during 2023 and our new Councillors were officially inducted onto the Council. Proving her phenomenal leadership abilities, Nomhle Moyo was voted onto the executive committee as Deputy Chairperson of the Arts and Culture Committee. Congratulations again!
Conquering with conviction! Congratulations to our Junior and Senior Debators on yet another successful tournament. We are very proud of our team’s unwavering dedication and ability.
Botlhale Molefe, Mason Bensingh, Phenyo Motlhabi, Shaan van Rooy, Resegofaditswe Mamabolo, Kiaan Govender, Leandro da Silva, Letlotlo Rakotsoana, James Shabalala, Oratilwe Atleho Nthoba, Nyiko Rikhotso, Sebastian Derrocks, Eli Kairuz, Siyabulela Siwedi, Kago Komape and Phenyo Ntsoane. Addisyn Moloney, Tinomudashe Bumhira, Jessie Van Rayne, Leotshepeng Mothupi, Mbalenhle Sitsila, Mjanyelwa Mtshweni, Naledi Makinta, Tshimollo Phala.Ons o.14A Krieketspan is vierde in S.A
Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.
www.awsumnews.co.za
Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.