1 minute read

LAERSKOOL WITRIVIER / WHITE RIVER PRIMARY SCHOOL

Next Article
LAERSKOOL BERGLAND

LAERSKOOL BERGLAND

Baie geluk aan die volgende o.12 rugbyspelers wat ingesluit is in die Mpumalanga o.12rugbyspan. Congratulations to the following u.12 rugby players who have been included in the Mpumalanga u.12 rugby team.

DJ van der Linde has recently been awarded an All Africa record for a catch of the heaviest fish of a species in an approved line class category, and the catch was made in accordance with international angling regulations. He caught a Tuna Skipjack that weighed in at 9,65 Kg in Mozambique. Well done DJ!

We are proud of you! DJ van der Linde het onlangs ‘n Afrika-rekord gebreek vir die vangs van die swaarste vis van ‘n spesie in ‘n goedgekeurde lynklaskategorie, en die vangs is in ooreenstemming met internasionale hengelregulasies gemaak. Hy het ‘n Tuna Skipjack in Mosambiek gevang wat 9,65 kg geweeg het. Welgedaan DJ! Ons is trots op jou!

Netbal

Faith Ngomane o.12 en Mmopa Seakamela o.13 het aan die finale Mpumalanga Netbalproewe in Witbank Emalahleni deelgeneem. Faith is in die o.12 Netbal A3 span opgeneem en Mmopa in die 0/13 reserwe span. Baie geluk! Faith Ngomane u.12 and Mmopa Seakamela u.13 played in the final Mpumalanga. Netball trials in Witbank Emalahleni. Faith was included in the u.12 Netball A3 tam and Mmopa in the u.13 reserve team. Congratulations to both girls!

Fietsry / Cycling

Baie geluk aan Zianay Rademeyer wat gekies is vir die Mpumalanga XCO MTB span. Sy gaan die 22ste Julie 2023 in Durban deelneem.

Congratulations to Zianay Rademeyer. She has been chosen to be part of the Mpumalanga XCO MTB team. She will compete in Durban on the 22nd of July 2023.

Baie geluk aan Bayanda Mbuyane

Gr.7 wat gekies is om van 29 Junie tot 3 Julie 2023 aan die onder 13 seuns hokkie streekstoernooi in Potchefstroom deel te neem. Ons is baie trots op jou!

Congratulations to Bayanda Mbuyane Gr.7 who has been selected to attend the under 13 boys regional hockey tournament in Potchefstroom from 29 June to 3 July 2023

You make us proud!

Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n 25 Meriete-balkie verdien het. Ons is baie trots op jou! Congratulations to the following learners who received 25 Merits badge. We are very proud of you!

This article is from: