AWSUM March Edition - Breedevallei & Overberg 2022

Page 1

BREEDE VALLEI & OVERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AW S U M

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

N E WS


SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA

Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

OUR TEAM Editor

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID

ONTVANG DIE AWSUM3. SKOENE VAN VREDE KOERANT OP 4. SKILD VAN GELOOF JOU FOON

Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

WhatsApp jou naam na 073 187 9539 6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Samantha: samantha@tiemedia.co.za Juan: juan@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za

Advertising Coordinator Adrienne Martin: awsumads1@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

Awsum School News


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


LAERSKOOL GERICKE Prefekte vir 2022 Sterkte aan elkeen. Julle maak ons reeds trots.

Dogters: Allegra Lima, Almarie du Toit, Elizabeth Maré, Izelle Groenewald, Lané Marais, Livvi van Jaarsveld, Rolandé Pharo, Olivia Lima, Mari Wium, Chelsey Davids, Rouchelle Pienaar, Eve Richter. Seuns: De Villiers Herholdt, Louis du Plessis, Zak Groenewald, Joshua Selders, Dirk Olivier, Tristin Syster, Frans Geldenhuys, Matthew Geldenhuys, Wilan vd Berg, Caleb Seroot, Louis Reynolds.

Quicksilver Aquatics Winelands Baie sterkte aan die volgende swemmers wat aan die SA Level Championships Gala gaan deelneem. Die kompetisie is sterk waar al die Wes-Kaap swemklubs deelneem. SSA Level 3: Mari Wium en Wilan van der Berg.

SSA level 1: Willan Coetzee en Zeeck Swarts. Wilan van der Berg ontvang ook WP-klere vir skole span wat aan SA Skole Gala deelneem.

SSA Level 2: Eben de Jager, Hugo Wium, Rachael Niewoudt en Ellen Faul. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Het jy geweet jy kan ou eksamenvraestelle aflaai op AWSUM se webblad? Hugo Wium

Wilan vd Berg

Willan Coetzee

Ellen Faul

Berei goed voor vir jou volgende eksamen. Gaan na www.awsumnews.co.za

Mari Wium

Eben de Jager

Rachael Niewoudt

Zeeck Swarts

YOUR QUALITY ELECTRO SHOP

Commercial Industrial Electronics Electrical Supplier 2 Cloete Street | Ceres | 6835 Ph: 023 316 1209 Cell: 084 469 9574 nicole@wjcotterelectrical.co.za johann@wjcotterelectrical.co.za ilze@wjcotterelectrical.co.za

Monday - Friday 09:00 - 18:00 Saturday 08:00 - 14:00 Sunday Closed

CERES SUPERSPAR

T: 023 316 2226 Voortrekker Street, Owen St, Ceres, 6835


Landbou Onderdele (Edms) Bpk T/A 023 312 1270

CERES LANDBOU

Voortrekkerstraat 37, CERES

Vir al u sportbenodigdhede in CERES

VISIT US TODAY FOR YOUR CAR NEEDS Verwys na hierdie advertensie en kry 10% AF OP HOKKIESTOKKE gedurende hierdie vakansie.

Tel: 023 312 1707 | Vos straat 87 | Ceres

HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR Interskole-atletiekbyeenkoms Nadat Charlies die jaarlikse interskole-atletiekbyeenkoms in 2020 gewen het, het Covid19 ongelukkig veroorsaak dat ons nie die titel in 2021 kon verdedig nie. Ons het egter onlangs die geleentheid met beide hande aangegryp en ‘n spesiale oorwinning op Coetzenburg in Stellenbosch behaal tydens ‘n middag/aand byeenkoms. Die ander skole wat deelgeneem het, was HS Stellenbosch, Worcester Gimnasium, HS Jan van Riebeeck, Curro Langebaan en HS Vishoek. Hierdie was die hoogtepunt van ‘n baie suksesvolle atletiekseisoen.

Cricket

Atletiek

Charlies se o.19A-krieketspan het die jaarlikse interskole teen HS Robertson gewen met 99 lopies. Dit was die hoogtepunt van ‘n besonderse 2021/2022-krieketseisoen waar die span 9 van hulle 10 wedstryde gewen het. Oorwinnings is ook behaal teen HS Swellendam, HS Porterville, HS Punt, HS Bredasdorp, HJS Paarl B, HS Swartland, HS Labori en HS De Villiers Graaff.

Juan Marais en Lané Giliomee gaan die Wes-Kaap span by die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms verteenwoordig in Germiston! Ons is trots op hierdie atlete!

Die o.15A-krieketspan het ook die interskole-kragmeting teen HS Robertson gewen, met 80 lopies. Die span het gedurende die afgelope seisoen ook oorwinnings behaal oor HS Porterville, HS Piketberg, HS De Villiers Graaff en HS Swartland.

Juan het Goud gewen by die Wes-Kaap Byeenkoms in Diskus en Lané Silwer in 400mH.

Juan Marais

Lané Giliomee


WORCESTER PRIMARY SCHOOL Atletiek Die volgende atlete het 5 Maart aan die Boland Atletiek deelgeneem en het die Bolandspan gehaal. Hulle neem weer 12 Maart deel aan die Wes-Kaap Atletiek.

Swem Die uitslae was as volg: • Lanwerd Alberts (hoogspring – 4de) • Xylon Benjamin (80m & 100m – 3de) • Chelsey Cochrane (spiesgooi – 3de) • Stephan Grundling (diskus – 3de) • Brent-Leigh Ekstraal (verspring – 2de) • Matthew Fortuin (200m – 2de)

Die swemmers het op 8 Maart aan Laerskool Gericke se swemgala deelgeneem. Die swembad is 50m lank en 27 Swemmers het deelgeneem. Die uitslae was as volg: • Mila Kock (4 goud en ‘n nuwe rekord in borsslag in die Regional Championships) • Carl van der Westhuizen (rugslag – brons) Xander Fouché (100m rugslag – 3de, 100m vryslag – 1ste) • William Steinberg (rugslag – brons en vryslag - brons) • Disha Patel (borsslag - brons en 2 silwer vir rugslag en vlinderslag) • Paris Burger (200m Individual medley – brons) • Milla Cloete (vlinderslag – 3de & 100m vryslag – 1ste in die Regional Championships) • Yemima Guntelach (100m rugslag – 3de in die Regional Championships)

Tennis

Toutrek

Skaak

Hierdie vier leerders het in Desember proewe gespeel en al vier is gekies vir die Wes-Kaap Kavalier-span. Hulle het in Februarie teen die Wes-Kaap DISAS-span gespeel.

Hierdie leerders is deel van die Bosvarkie Toutrekklub. Die klub is in Januarie 2022 begin. Met baie harde werk en bekwame afrigting het hulle baie goeie vordering getoon in ’n kort tydperk. Die leerders het op Saterdag, 4 Maart, aan die WP/Wynland Kampioenskappe deelgeneem en gaan 18 & 19 Maart aan die SA Kampioenskappe te Malmesbury deelneem.

Vyf van WPS se skaakspelers het 19 Februarie aan die Worcester Zone Skaakproewe deelgeneem.

Die uitslae was as volg: • Alexia Coetzee – brons (o.11), • Daniel Milhomem – goud (o.9) • Lucas Milhomem – goud (o.11), • Saeed Daniels – silwer (o.13) • Louis van Zyl – brons (o.13)

Voor: Jeremiah Nel, Dyllan Snyman & Matéo de Lange Agter: Nuha Cader & Juan Lotriet

Lisa van Zyl, Peter Basson, Lara van Zyl & Katinka Hanekom

WORCESTER GIMNASIUM Graad 8 VRL

Golf

Baie geluk aan die volgende Graad 8-leerders wat tot die VRL vir 2022 verkies is:

Another great season for Worcester Gymnasium’s golf teams. At the conclusion of the 2022 golf season both our A and B groups finished top of their respective divisions. The A group was represented by Jade Josephs (Captain), Johan Uys, Christiaan Joubert and Keith Booysen.The B group was represented by Joshua Boshoff, Lucene Willemse, Ruan Goosen and Lourens de Kock. Ons spelers het ook uitstekende individuele prestasies behaal, en spog met 2 topposisies.

The points are calculated from their best 3 rounds out of 4. Johan Uys and Jade Josephs tied with 72 points at the number 1 position. Worcester Gymnasium had a total of 5 players in the top 10 positions. Johan Uys and Jade Josephs tied 1st, Ruan Goosen 7th, Lourens de Kock 9th and Lucene Willemse 10th. Other player rankings were: Christiaan Joubert 20th, Joshua Boshoff 25th and Keith Booysen 28th. Bogenoemde posisies is behaal uit ‘n groep van 40 spelers van verskeie skole.

Bea Bester, Ricardo Bornman & Zahrah Jacobs.

Tennis

Chess

Op Vrydag, 18 Februarie, het André Viljoen, een van WG se toptennisspelers en eerstespankaptein, sy laaste hoërskool-tenniswedstryd op sy tuisbane gespeel.

The following learners participated in the recent Cape Winelands Open Chess Tournament. The following were stand-out achievements from the tournament.

André started playing tennis in grade 1 and has excelled ever since. Currently, André is ranked 7th nationally in his age group.

• • • •

Gillmore Africa - 2nd place Lindsay Africa - 8th place Robin Brand - 10th place Logan Mercuur - 11th place

Ons is trots op hom vir sy besonderse prestasie en wens hom ‘n voorspoedige tennisloopbaan toe. André Viljoen

Logan Mercuur, Yusraa Meyson, Tharwah Meyson, Robin Brand & Gillmore Africa. Absent: Lindsay Africa


HOËRSKOOL GOUDINI Sportnuus Billy tensame met sy span het met verskeie kampioenskappe 1ste, 2de en 3de plekke behaal. Baie geluk!

Dian verower Bolandkleure vir Hoogspring

Billy Goldswain

Dian Cupido

Hugo is aangewys as die 4de beste seun in Suid-Afrika vir Tentpegging en is opgeneem in die Nasionale Seunspan vir Suid-Afrika.

Hugo Jordaan

Maronay is gekies vir die SA Meisies Akademiespan. Haar span het ook tydens die SA Junior kampioenskappe silwer verower.

Maronay Willemse

Ruduhan is gekies vir die Noord Boland atletiekspan.

Ruduhan Visagie

Laerskool en Hoërskool Victor en Victrix Ludorum.

Sunay Prins, Gershil Irish, Charlene Goosen, Ralton Titus.

Krieketspanne Ons was bevoorreg om hierdie jaar beide ‘n o.11 en ‘n o.13 krieketspan te kon hê. Daar was uitblinkers gewees hier kwartaal. Onder die kolwers was daar Aubrey Sauls (32), Deniquin November(26) en Hugo Jordaan (19). By die boulers het Reginald Smit (6/37) en Archihano Noble (5/18) uitgeblink. Ons hoop da tons kan voortbou volgende seisoen op ‘n genotvolle en groeiende krieketkultuur by HSG.

o.11 Krieketspan

o.13 Krieketspan

Lené van der Merwe

Stefan Lötter

Worcester Gymnasium, Hoofmeisie

Worcester Gimnasium, Head Boy

Congratulations on being selected as a leader at your school. What are you looking forward to the most during your term as leader? To work together as leaders so that we can motivate and inspire each other.

What are you looking forward to the most during your term as leader?

Matric is your final year, from an academic point of view, what are you aiming for?

To see how my school grows and heals from this pandemic. I’m also extremely excited to see how my peers grow as individuals and as leaders.

As for my final high school year, I would like to finish grade 12 strong and be an A-aggregate. And along the way motivate my classmates and the rest of my grade to give it their all and finish on a high note.

What are your strengths and weaknesses?

Is there anything you would like to change at your school?

My strengths lie in having good communication skills and finding it easy to sympathise with others. I find it quite difficult to say “no” to others’ requests and needs.

Not a single thing, except maybe making our breaks longer. What do you love the most about your school?

Is there anything you would like to change at your school? I find it difficult to be critical about my school, because the good aspects overrule the bad aspects. What do you love the most about your school? According to me, the school’s big cultural diversity is without a doubt what makes WG so special and one-of-a-kind. Matric is your final year, from an academic point of view, what are you aiming for? To reach my full potential and to strive to only do my best. This includes not competing with those around me, but only with myself. What will you message of encouragement be for your prefects/co-leaders? My message of encouragement is to always strive to be an example for those looking up to you. Who is your role model? My role model is my Tourism teacher, Michelle du Toit. She is always full of energy and optimism and makes everybody feel like a somebody.

What are your plans after matric in 2023? My plans are to hopefully get a medical degree if it’s included in God’s plan for my life. If you could be any superhero, who do you want to be and why? I would definitely want to be the Flash, so that I can be quick to help those in need. On a regular Saturday, you will find me at... At home around the fire spending quality time with my family. Who is your Hollywood celeb crush? I don’t really have a celebrity crush, but I do love Jesus.

Without any doubt, Worcester Gymnasium’s spirit. Our school has a way to come together as one to get the task done – whether it’s on the pavilion, on the field or in the school. Worcester Gymnasium gets it done, Worcester Gymnasium always understands the assignment. ;)

What will you message of encouragement be for your prefects/co-leaders? I would simply recite these words: “Be the leader you would follow.” Who is your role model? Without a doubt Matthew Noszka. Noszka is one who reflected back on his life and wasn’t happy with what he saw, and in that instant he turned his life around – hustled day and night – later becoming one of the world’s most successful and influential male models. What are your plans after matric in 2023? To pursue a long-life dream of becoming a lawyer. After school I plan on studying law at the University of Stellenbosch. If you could be any superhero, who do you want to be and why? Without a doubt, Captain America, with his ability to conquer any threat coming his way, it makes him the best superhero. But not only that, Captain America is known for his great fighting skills and is also known for his great leadership skills. And let’s be honest, who doesn’t want to be Captain America? Who is your Hollywood celeb crush? Kendall Jenner


LAERSKOOL WORCESTER-OOS Nuwe Leiers vir 2022

CSMX Enduro Racing

Boland Atletiek

Hoofleiers: Githe Lingenfelder en Matthew Fisher Onderhoofleiers: Hannah Moore en Benrich Strydom.

Ruben de Kock het aan die eerste CSMX Enduro van die jaar in Riversdal deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende twee atlete wat deurgedring het na die Bolandbyeenkoms.

Perdry

o.13 Krieket

Zia Lombard het Worcester-Oos verteenwoordig by die 1ste ronde van die Sanesa byeenkoms. Cape Winelands en Cape Metro het kompeteer. Zia het aan 7 items deelgeneem en ‘n eerste plek behaal vir Performance Riding, en 3 tweede plekke vir Dressage en Prix Caprilli.

MJ van Reneen het uitgestaan met die kolf en 52* aangeteken. Matthew Fisher het pragtig geboul en 4 paaltjies geneem in sy 4 beurte. Hy het slegs 17 lopies afgestaan.

Ruben de Kock

Zia Lombard

Matthew Fisher

MJ van Reenen

Dané Odendal

Kaylen Bezuidenhout

Toutrek Baie geluk aan Cian Saayman, Marius Smit, Eduard Rabie, Mignon Timm en Wikus Smit wat gekies is om op Saterdag, 5 Maart 2022, aan die WP-Kampioenskappe by Worcester Gimnasium deel te neem.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOOL Leiers 2022

Hoofleiers Hoofdogter: Adri Hugo & Hoofseun: Ruan Nortjé Onderhoofdogter: Daneli Boshoff & Onderhoofseun: Kallie Brink

Boland Atlete

Boland kleure Dawid Kamfer - Gewigstoot eerste plek Lila Stemmet - Verspring tweede plek Chrismarie Dippenaar - Gewigstoot derde plek Briana George - 75mH, 150mH & Hoogspring eerste plekke Zelma Hoffman - 1500mS derde plek

Leerderleiers Dogters: Mia Bam, Marinelle Barnard, Daneli Boshoff, Zenke Brink, Lisa Conradie, Zelma Hoffman, Adri Hugo, Laremaé Jordaan, Inge Robertson & Nina van Tonder. Seuns: Kallie Brink, Chrisjan de Bod, Stiehan Grobbelaar, Tehan Jonck, Tiaan Joubert, FG Kloppers, Evert Marais, Ruan Nortjé, Sam Smith & Tim van Lill.


HTS DROSTDY Boland Atlete Ons is ongelooflik trots op ‘n rekordgetal van 18 atlete wat in die Bolandspan opgeneem is. Hulle neem vandag en Vrydag deel aan die Wes-Kaapbyeenkoms by Dal Josafat in die Paarl. Ons wens hulle alles van die beste toe. Baie geluk met hierdie pragtige prestasie.

Voor: Chenique Sas, Pirlo Baron, Shakira Matthysen, Darren Makeza, Lee-Tin Syfers, Keithan Ockers, Andrya Stofberg & Virgell-Lee Africa. Agter: Raeden Schamboua, Agano Daniels, Xander de Bruin, Herrmann Husselmann, Charnelle Viljoen, Caitlen-Lee Lombaard & Aneldi Nieuwoudt Middel: Emelia Fortuin & Anina Visser. Afwesig: Morné-John Roos.

Tennis - Agnes Pauw toernooi

Krieket: De Lange trofee

Die eerste wedstryde om die De Lange trofee is die kwartaal tussen Drostdy en Worcester Gimnasium gespeel. Mnr. Dawie de Lange is ‘n legendariese oudonderwyser en krieketgees van Drostdy terwyl sy seun, Con de Lange, ‘n voormalige internasionale krieketspeler (Skotland: 2015 - 2017) ‘n oudleerder van Worcester Gimnasium was. Con is in 2019 oorlede en die twee skole het besluit om hiermee sy nagedagtenis te eer.

Die meisies van die eerste tennisspan neem deel aan die gewilde Agnes Pauw tennistoernooi en eindig algeheel 3de uit 10 spanne.

Drostdy se o.15A- en o.19A-spanne het hul wedstryde gewen en dus wen Dawie de Lange die eerste trofee. Bea Mortimer, Mienke le Roux, Mieke Kruger, Carla Botha, Linmarie le Roux & Janke Olivier.

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

AW S UM

NEWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


HOËRSKOOL BREDASDORP BD’s se skaakspelers ‘n trots!

Visvang

Nog elf BD’s is tot die Overbergspan verkies. Hulle is: Remi Mostert, Lynne Cloete, Kirsten Valentine, Jacques Harmse, Deon Harmse, Hugo Bester, Emma Bester, Javen Hansen, Jawon Gabriëls, Neesha Marais en Rory Dowrie. HSB het dus 12 skaakspelers in die Overbergspan. Welgedaan, skaakspelers!

Hoërskool Bredasdorp se diepsee hengelaar wys sy slag.

Brandon Edwards het as verteenwoordiger van die Overbergspan in ‘n interstreekskompetisie in Saldanha gespeel en 5de geëindig. Baie geluk, Brandon!

Baie geluk aan Hugo Bester, graad 8, wat in die WP Diepsee Hengelspan opgeneem is.

By die Overberg geslote kompetisie, het Kirsten Valentine 3de (Dogters o.19), Neesha Marais 4de (Dogters o.19) en Jacques Harmse 1ste (Seuns o.19) geëindig. Baie geluk!

Voor: Javen Hansen Middel: Neesha Marais, Jawon Gabriëls, Emma Bester, Rory Dowrie & Remi Mostert Agter: Hugo Bester,Kirsten Valentine, Lynne Cloete, Jacques Harmse & Brandon Edwards Afwesig: Deon Harmse

Die span neem vanaf 27 Maart tot 2 April aan ‘n nasionale byeenkoms in Port St Francis deel.

Hugo Bester


LAERSKOOL BREDASDORP Weskaap Tennis Die Wes-Kaap Kavaliere het in Februarie teen WP kragte gemeet in verskeie wedstryde in Moorreesburg, Stellenbosch en Durbanville. Al die spelers het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt en gemengde welslae is behaal. Almal het enkels (beste uit 3 stelle), dubbles en gemeng (pro-set) gespeel. WP wen die o.13-afdeling vir die dag, en die Kavaliere wen die o.11-afdeling. Baie geluk aan al die BD’s wat bygedra het tot die mooi uitslae.

Beate Uys

Zach Jooste

Daniël Fourie

Zoë Bothma

Cornelis Uys

Christian Swart

Cara Bothma

SSA Surfing Emma Loggenberg het die naweek van 5 Maart 2022 deelgeneem in die SSA (Surfing South Africa) Junior Grom kompetisie in die Strand. Sy het in die o.12 ouderdomsgroep branderplank gery saam met sommige van die top branderplankryers in SuidAfrika. Die kompetisie was oop vir enige branderplankryer in SuidAfrika in die Junior-afdelings, vanaf o.12 tot o.18. Emma het 4de gekom in hierdie afdeling. Die branderplankryer wat gewen het, Leah Lepront is aangewys as die “most improved girl surfer van 2021/22” by die SSA, en Jasmin Venter het 2de gekom in die kompetisie. Baie geluk met jou mooi prestasie Emma!

Emma Loggenberg (regs)

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


LAERSKOOL SWELLENDAM Atletiek Laerskool Swellendam spog met 8 atlete wat in die Noord-Boland atletiekspan opgeneem is. Hierdie 8 Swellies het aan verskeie items deelgeneem die 5de Maart by die Boland - Atletiekbyeenkoms in die Paarl. Nikeate Arries is die Noord-Boland kampioen in verspring vir dogters o.10, asook 80m & 100m nalope.

Henri Swart, Owen Volschenk, Tjitra Brandsma, Mila Gerber, Johan Swart, Tylo Rossouw, Nikeate Arries & Reinardt van den Berg.

Perdry

Toutrek Span - 400kg

Kyla Human het ‘n 2de plek in die kategorie “Best walk” behaal & Fay Walker ‘n 5de plek in dieselfde kategorie tydens die Swellendamskou.

Die 400kg Toutrek-span het goud behaal by die Swellendamskou en die 230kg Toutrek-span ‘n brons.

Fay Walker & Kayla Human

Leiers 2022

Lucas van Zyl, Edwin Volschenk, Rudi van Vliet, Heinree Louw, Mimi van Zyl, Chad Januarie, Marne Augustyn, Liam Gagiano & Nick van Zyl.

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON

Nikeate Arries

Maritz Engelbrecht (onderhoofseun), Zondagh Zaayman (hoofseun), Mnr. Jaco Swart (skoolfoof), Mila Conradie (hoofdogter) & Jeanne Gouws (onderhoofdogter).

CASE IH IS GEFOKUS OP DIE TOEKOMS

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


HOËRSKOOL SWELLENDAM Rolbal

Akademiese Gala-aand 2022

Ons is baie trots op Ruben Lubbe wat gekies is vir die Boland o.15 span. Hy gaan komende April vakansie in Bloemfontein deelneem aan die o.15 en o.20 Interdistrikte. Ruben is ook skipper van sy span.

‘n Groot gelukwensing aan al die Top 10-leerders van graad 10-12, asook die Top 5-leerders van Graad 8-9, wat uitgenooi was om die skool se akademiese gala-aand, op Vrydag 11 Maart 2022, by te woon. Ons gee graag erkenning vir julle pragtige uitslae soos behaal on jul “finale” November/Desember-eksamen van 2021. Ons is trots op elkeen van julle en is opgewonde oor pragtige punte en harde werk wat beloon kan word. Spesiale dank aan aan ons gasspreker. Olivia Botha, wat ons leerders kom inspireer en motiveer het. Een van ons oud-leerders, Arlette Pienaar, het die aand vir ons geopen met een van haar treffers: It Was You, Anny Whyte, ons wens jou alle voorspoed en seën toe met jou sangloopbaan. Ruben Lubbe Boland o.15 span.

Baie sterkte aan alle Swellie-leerders vir die res van die akademiese jaar.

Anny Whyte

Akademie Graad 10 - 11 2021

Grade 10 Jan-Hendrik Engelbrecht 93.8%, Coenrad van Niekerk 93.5%, Kaywin Baartman 84.0%, Julindie van Brakel 83.5%, Max Tomlinson 79.5%, Christiaan Kloppers 79.5%, Annabelle le Grange 77.0%, Eben Kruger 76.3%, Karla van Wyk 75.1%, Stella Louw 74.6% & Janeley Carelse 74.6%.

Grade 11 Anné van Zyl 89.8%, Litha Schutte 88.6%, Christina van der Vyver 87.5%, Inge Swart 87.3%, Paul Jordaan 87.1%, Luke Nelissen 84.3%, Nicola Groenewald 83.8%, Anri Coetzee 83.3% & Therese Voges 79.3%.

Address: 67 Voortrek St, Swellendam, 6740 Phone: 028 514 3586 Paul Jordaan Hoërskool Swellendam, Hoofseun Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool?

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil ‘n gemiddeld van 90% behou en hopelik daarmee ‘n beurs kry.

Om die skool weer op te bou na wat dit was voor Covid.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers?

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?

Daar gaan goeie en slegte tye wees, al wat ons kan doen is om albei positief aan te vat.

• My sterkpunt is dat ek weet hoe om met mense te werk en kan ‘n groep baie goed lei. • My swakpunt is dat ek te veel werk op my eie hande wil vat en sukkel met tydsbeplanning deur ‘n besige skedule. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek wil die respek wat die juniors het vir die seniors en andersom verbeter, asook die respek wat kinder en onderwysers teenoor mekaar het verbeter.

Wie is jou rolmodel? My broer. Wat is jou planne vir na skool? Ek gaan ‘n jaar gaan werk in Amerika en dan terug kom en my loopbaan as vlieënier begin. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash. Ek het nooit genoeg ure in ‘n dag nie.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die naskoolse aktiwiteite bv sokkies, sportdae en enige sosiale event.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Madison Beer.


HOËRSKOOL HERMANUS HIGH SCHOOL Atletiek

Hokkie Dogters

Congratulations to Chante Roux (Grade 12) with her inclusion in the Western Cape Athletics Schools team! Chante will be competing in the 5000m at the SA Schools Athletics championships on Thursday evening at Pilditch (Germiston).

Die o.16 A hokkie dogters het hierdie jaar weer deelgeneem aan die Spar challenge in Durbanville. Hulle het vier wedstryde gespeel, en al vier gewen! Hier is die resultate: Hugenote 2-0 Hoërskool Durbanville 2-1 Worcester Gim 4-0 Wynberg 1-0.

Tennis

On Friday, 11 March we had the “grand opening” of our newly refurbished tennis courts! To celebrate this long awaited day, a tennis tournament was held with our 1st team boys and girls pairing up with our teachers. Boys had to ask a female teacher to form part of the doubles, and girls had to ask a male teacher. The afternoon can only be described as FUN! And surely we discovered some hidden tennis talent amongst our staff! 18 Teams competed, and the winners of the tournament were Ms Mavis de Villiers and Ben Loots, in second place was Ms Gitte Schulenberg and Stefan Stieger, and in third place team M&M - Mr Milne and Mieke Wium. Thank you to our sponsors for this event: De Jagers Hermanus Ocean Basket Tesselaarsdal Wines Vodacom Joubert Tennis Academy - Hermanus Tennis Academy HSAFE, ASICS Alex Grant Pharmacy HIK Abalone Farm Mr Pieter Coetzee. Thank you to Mr Pieter Joubert and Mrs Nicola Coetzee for arranging this special day - and to all our tennis Moms and Dads: Thank you for your superb catering and decor!

CURRO HERMANUS Skaak

Boland Championship

11 van Curro Hermanus Hoërskool leerders het deelgeneem aan die skaak proewe, uitdunrondtes wat op Caledon en Bredasdorp gespeel is. 10 van die 11 spelers is uitgenooi om 5 Maart 2022 aan die geslote byeenkoms in Caledon deel te neem. Sewe spelers het ingeskryf en al 7 het ‘n plek in die Overbergspan gekry. Die eerste kompetisie word in Mosselbaai gehou aan die begin van Mei. Ons wens al die spelers die beste toe, en sien uit na julle briljante uitslae.

On Saturday, 5 March 2022, 7 of Curro Hermanus’s athletes took part in the Boland Championship meeting in Paarl. After the meeting a Boland team was chosen, and two of our athletes were selected for the team. Eli-Patrice Tobias-Meintjies (u.12 Girls Discus) and Emma Lemmer (u.11 Girls Shotput). These two girls are going to take part in the Western Cape meeting this weekend in Paarl. Well done and good luck for this weekend!

Voor: Jodi Bucchianeri, Luca Caravias & Pieter Potgieter. Agter: Daniel Thomas, Ethan Higham, Dewald Liebenberg & Divan Stander.

Biathlon

Tennis

Cricket

Bramwell Whitehouse in Grade 1, from Curro Hermanus, who also swims for the Curro Hermanus Aquatics club, took part in a biathlon event in Wellington on Saturday, and was chosen for the Boland team. He will now take part in the SA Champs in Port Elizabeth on 2 April. Congratulations and good luck with the next round Bramwell!

Sidney Sargeant in Grade 10, from Curro Hermanus, played for the Cavaliers (Boland Team) u.19 A team in Cape Town against Western Province.

Alexa Collins and Mea Grobler, both u.16 in Curro Hermanus, where chosen for the u.19 South Boland cricket team. We are very proud of these extraordinary young ladies.


We have settled into our new home 2 Bayhaven 163 Main Road, Hermanus where all your school goodies will be waiting for you.

Elita van Niekerk Hoërskool Overberg Hoofdogter Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste daarna uit om elke leerder te motiveer om sy/haar volle potensiaal te bereik, want dan is die Ovies tot wonderlike dinge instaat. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Alles wat ek aanpak doen ek met die ingesteldheid “alles of niks”. Alhoewel dit ‘n positiewe eienskap is, is dit terselfdetyd een van my swakpunte. Ek het al geleer dat ek alles net tot eer van God se koninkryk moet doen en dat dinge nie altyd volgens my plan hoef te verloop nie. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek dink elke leier stap sy/haar termyn in met groot drome en die hoop op verandering. Een van my drome is om elke leerder tuis te laat voel in Ovie-land sodat elkeen kan blom.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? “You can do things I cannot do. I can do things you cannot do. Together we can do great things”

Wat geniet jy die meeste van jou skool?

Wie is jou rolmodel?

Ek geniet die vriendelike onderwysers wat ‘n ekstra myl vir elkeen van ons sal stap, die reuk van vars muffins vanaf die snoepie pouses en natuurlik die opwinding en gees voor ‘n sportdag.

My oupa. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat so nederig is soos hy nie.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek sal graag beter wil doen as gister, my alles wil gee vir die hede en aanhou glo en vertrou dat die Here na al my harde werk my sal dra deur môre. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’?

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag aan die Universiteit van Stellenbosch ‘n BSc graad verwerf. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Verseker my pa, want hy het my geleer om in die onmoontlike te glo en hard te werk vir dit wat ek wil bereik.

Patrick Schwarzenegger.

LAERSKOOL OVERBERG Prefekte 2022 Baie geluk aan ons nuutverkose prefekte. Ons wens julle sterkte toe vir die komende jaar.

Amber Hoffman

Carli Erasmus

Daniella de Villiers

Dirk Vermeulen

EC Labuschagne

Elmi Theron

Ian Meets

Jacques Lotter

Jurie Beukes

Atletiekpresteerders Jurie Beukes, beste seunsatleet van die jaar en Anna-Mae Engelke, die beste dogtersatleet van die jaar.

Kobus Lourens

Krishna Bantom

Leené Brynard Mouton

Lienka Meyer de Lange

Marguerite Odendaal

Mariné Theunissen

Niel Botha


HOËRSKOOL OVERBERG Atletiek Die volgende leerders is in die Boland atletiekspan opgeneem: • • • • •

Skye Goliath (gewigstoot Dogters o.14) Lorenzo Kroutz (driesprong en verspring Seuns o.17)) Urlin Benjamin (driesprong Seuns o.17) Ashlee Wessels (hoogspring Dogters o.19 Slade Jacobs (400m Seuns o.19)

Slade Jacobs is ook in die Wes-Kaap span opgeneem. Hulle gaan op 15-18 Maart in Germiston aan die SAKampioenskappe deelneem.

Hoërskool Overberg rig hul eerste tonnel op Hoërskool Overberg se landboudepartement bied landbouwetenskap, landboubestuur en landboutegnologie as vakke aan. ’n Leerder kan ál drie vakke neem, sou hy/sy dit verkies. Hierdie vakke word ook deur heelwat meisies geneem. ‘n Tonnel vir die verbouing van groente is einde 2021 by die skool opgerig en leerders het aan die begin van 2022 die eerste gewasse geplant. Leerders was ook betrokke by die oprigting van die tonnel en die installering van die besproeïng. Hoërskool Overberg se landboudepartement is daartoe verbind om vir ons landbouleerders, seuns én meisies, die beste akademiese- en praktiese onderrig te bied.

Slade Jacobs

• Cleaning Chemicals & Materials • Catering Packaging • Spices & Sauces • Baking Products • Toiletries


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.