AWSUM March Edition - Limpopo 2022

Page 1

LIMPOPO

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Sportswear learners love and quality that parents appreciate www.aspirebranding.co.za

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

AW S U M

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

N E WS


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik: •

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

3. Verandering in geaardheid As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak. 4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

We pay top prices for accident free vehicles.


LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT Distrikspanne Die volgende leerders is verkies om aan die Limpopo Kampioenskappe deel te neem.

Voor (vlnr): Gino du Plessis, Qürein Straube, Zack Fourie, Franco Botha, Willie Venter, Luandre Snyman. Agter (vlnr): Francois Nel, Wynand Benade, Wian Bezuidenhout, Wian Potgieter, Rogan van den Berg, CJ du Plessis.

Voor (vlnr): Jolin Breytenbach, Lilly Smit, Angelique Steyn, Elouise Krügel, Lienke le Roux, Karli Bezuidenhout. Agter (vlnr): Muofhe Mudau, Leratho Mokoena, Karla Kotzé, Leoné Jansen van Rensburg, Meliké Ras, Thendo Mudzunga. Afwesig: Franné Krügel.

LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS Rugby Toerspanne

1ste Rugbyspan Voor: Waldo Mouton, Schalk van der Merwe, Zander de Klerk, Aden Uijs, Jodan du Bruyn, Xander Deyzel, Marthinus de Wet. Agter: Mnr James Steele, Wian du Plessis, Hanco Willemse, Pieter O’ Reilly, Connor Jacobusen, Regardt Els, Jan-Hendrik Boneschans, Juan Dreyer, Mnr Jan-Boland Deysel.

2de Rugbyspan Voor: Christiaan de Lange, Juanco van Zyl, Zackie Schnell, Declan Luckhoff, Stefan Windell, Anrich Lombaard, Ruben Olivier, Stefan Olivier, Léhan Roets, Lourens Gouws. Agter: Mnr Zander Human, Marthinus Boneschans, Christiaan van der Merwe, Francois Smith, Josua Allers, Hanru Botha, Jordon du Toit, Janmuller Lansdell, Marcus Weyer, Ruben Vorster, Mnr Wian Kruger.

o.11A Rugby Voor: Xander Lessing, Sias Gouws, Thabile Malema, Janko Venter, GC van der Merwe, Zjuan Muller, Hercu de Beer, Hanno Heins, Hector Swart, Robert Roets. Agter: Mnr Henry De Nysschen, Regard Conradie, Phillip Kloppers, Markus Nel, Mauritz Venter, Livan van der Merwe, Vaylin Kellerman, Ruben Opperman, Barry Strydom, Mnr Jurgen von Houwald.

o.11B Rugby Agter: Mnr Jannie van Dyk, Wian Becker, Luan Schoeman, Thomé Theron, Musa Mafemane, Ryal Pretorius, Franco Kruger, Joshua Anders, Lukas van Reede van Oudtshoorn, Duvan du Toit. Voor: MJ Kruger, Niel le Roux, Lennie Olley, Hanno Heins, Junior Makgoka, Janko Krog, Sias Gouws, Luan Booysen, Jordan Viljoen.


LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS Rugby Toerspanne

o.10A Rugby Voor: Stephen Roets, Marius Smit, Valken Jardin, Wernich Daly, Nic Notley, Phetolo Mokwena, Willem de Lange, Aydan du Bruyn, Tristan Els. Agter: Mnr Heinrich Schoeman, JG du Toit, Lian Koekemoer, Eben Smit, Rikus van Heerden, Gunther Botha, Rohan Bernardi, Mnr Chris Smith.

o.10B Rugby Voor: Mnr JC Logtenberg, Elrich de Waal, Divan Kotze, Zandre Nel, Arnich du Toit, William Robinson, Jurihann van der Merwe, Jandre Burger, Hanno Uys, Zhain Lacante. Agter: Martin Bergh, Ethan Cardases, Francios Venter, Rohan Espach, MJ Myburg, Franco Calitz, Ryan O’Reilly, Dylan Yeates.

o.9A Rugby Agter: Mnr Gideon Pelzer, Welrich Christou, Christiaan van Zyl, Liano Viviers, Martin Roodt, Andrew Fraser, Ruben Allers, Marno Hattingh, Mnr Johan Bekker. Voor: Sion vd Bank, Andries Coetzee, Taylor du Plessis, Juvan de Beer, Wieghardt du Toit, Leago Bopape, Zihan Wiggill, Philip Kemp.

o.9B Rugby Agter: Mnr Frans Pohl, Zarthlo Saaiman, Lwazi Twabu, AJ Pretorius, Micah Kellerman, Ruan Coetzer, Joshua Smith, Jaco vd Walt, CJ Jooste, Org van Zyl. Voor: Christiaan van Rooyen, Jordan Grobler, Albert Hattingh, Aiden Richards, Sion Venter, Zean Viljoen, Ruben Erasmus, Jan-Ras vd Westhuizen, Aiden Hiestermann.

ur iunre ine yo nyol onl o w w ee e ne ennc nc Re icRe lice r l ar ca c

5-Star RMI approved full 5-Star RMIhistory approved full service record service history record

10 000km or 6 months 10guarantee* 000km or 6 months guarantee*

18 Years of 18 Years of expertise expertise

A 62 point A 62 point safety check safety check

Genuine replacement Genuine replacement parts (where applicable) parts (where applicable)

A free 5 km A free 5 km Bolt ride* Bolt ride*

POLOKWANE POLOKWANE

*Ts & Cs Apply *Ts & Cs Apply

29Nikkel Nikkel Str, Str, Polokwane Polokwane 29 015590 5901205 1205 015 www.carservicecity.co.za/branches/polokwane

www.carservicecity.co.za/branches/polokwane

86 Landdros Maré Street, Polokwane | 015-297 1149 | www.westvaalpolokwane.co.za


CURRO HEUWELKRUIN

PIETERSBURG LAERSKOOL Eerstespan Rugby oefengroep vir 2022

Curro Cup Athletics at Pilditch Stadium

Voor: Tommy Horn, Werner Smit, AJ van Dyk, Duhandre Weterman, Llewellyn Briel, CJ Butler. Agter: Llewellyn Barwise, Dotan Weterman, Jonathan Muller, Zain Rademeyer, Hanno Kotze, Riaan Pretorius, Justin Nel. Afwesig: Tristan Mason, Elano Rouse, Stefan Bedser.

Back: Maputi Molele, Odirile Mogadime, Dale Ewart, Wiko Neuhoff, CJ Smith, Boitumelo Makgaba, Xivu Maswanganyi. Front: Obiageli Orjiako, Lené van As, Ni-Marie Bierman, Tshegofatso Mehlap, Kwena Mokgohloa, Caitlin Bradbury, Tasmiya Hassim, Olivia Steyn

Individual Awards

Eerstespan Netbal oefengroep vir 2022

Voor: Clerise Berry, Hailey Jv Vuuren, Jamie-Lynn Kelly. Agter: Chanel de Beer, Clarise Coulson, Clarne de Lange, Sherize Limbacht, Chani Brittion, Sharne Pretorius.

SA Varswater Visvang

Obigele Orjiako: She finished 3rd in discus for girl’s u/14 with a distance of 17,32m. Obigele also finished 2nd in shotput for girl’s u/14 with a distance of 10,54m Maputi Molele: He finished 2nd in the 400m for boy’s u/17 with a time of 56,74s Caitlin Bradbury: She finished 3rd in shotput for girl’s u/16 with a distance of 9,52m

Spanredenaars

Die volgende seuns het SA klere verwerf in Varswater visvang:

Curro Cup Athletics at Pilditch Stadium (Primary)

Chris-Lou Duvenhage A-Span

Jason Breed B-Span

Graad 7 Voor: Lee-Ann Visser. Agter: Liza Calabria, Jamie-Lynn Kelly, Johan Loots.

Graad 5 Voor: Ertjie Lourens. Agter: Rieke Bosman, Rowyn Steyn, Tinelle Wilken.

Back: Tshilidzi Tharaga, Imke Lottering, Rickus Cronjé, Jordan Smith, Phenyo Metene, Leonard Baloyi Middle: Orinea Mulaudzi, Naya Chuma, Liyolatha Melani, Wavhudi Bvumbi, Lethabo Ralefe Front: Johann Blignaut, Eben Lingenfelder, Karabo Mothiba, Emma Steyn

COURIER | PRINTING | STATIONERY | GRAPHIC DESIGN | WIDE FORMAT PRINTING | ID PHOTOS/PRINTS | AND SO MUCH MORE


MITCHELL HOUSE Top Athletics Achievers

Senior Victrix Ludorum Winner

2022 Independent Schools’ Athletics winners: • • • • • • • •

Nyiko Lubisi Kgwadu Chuene Nikiwe Nkonyani Lethabo Mokgoatsane Lerato Mokgoatsane Mosima Meso Masego Kgopa Mabetji Mankga

• • • • • • • •

Naledi Maseta Tshegofatso Mpe Maite Chaamano Kristabel Mutize Anne Machiri Malebo Phasha Manong Mokonyama Katleho Mampa

2022 Independent Schools’ Athletics Senior Victrix Ludorum winner.

Tennis Winner of the 2021 Independent Gauteng Central leg of the Growthpoint Super 8 Tennis South African Tournament for u.10

Wendy Modiba Grade 3

Masego Kgopa

Limpopo Hockey Team Officials Mitchell House staff members elected to be part of the provincial Hockey team.

Miss Amri van Aarde u.18 Girls Team Manager

Mr Rorisang Matsiela u.18 Boys Team Manager

Mr Bevon Futter u.18 Boys Team Coach


HOËRSKOOL PIET POTGIETER Interhoër Hoërskool Piet Potgieter is hierdie jaar 80 jaar oud. Ons het die voorreg gehad om die 58ste Bosveld Interhoër aan te bied. 7 Skole was deel van hierdie geleentheid: Hoërskool Piet Potgieter, Hoërskool Frikkie Meyer, Hoërskool Ellisras, Hoërskool Warmbad, Hoërskool Nylstroom, Hoërskool Hans Strjidom, Hoërskool Ben Viljoen, HPP was ook hierdie jaar aangewys as die Wenners vir die sang. Dit was regtig ‘n groot sukses gewees. Hierdie geleentheid sou nie kon plaasvind sonder die hulp van al die borge, afrigters, ouers, atlete, sangers, Laerskool Krugerpark se Gr.7’s wat helpers was by die verskillende items, asook lede van die gemeenskap wat hulle self beskikbaar gestel het om te help waar hulle kon nie.

Dané Schamrel o.15 - 90mH

Nako Ngobeni o.15 - 400m & 200m

Jana Nel o.17 - 100m, 200m & Long Jump

Dirigente

HPP tydens die atlete opkoms.

HTS TOM NAUDÉ Graad 8 Top 3 - Akademie

Carli Enslin 88%

Andries Nkanyane 85%

Graad 9 Top 3 - Akademie

Sean Roberts 83%

Graad 10 Top 3 - Akademie

Manoko Tjege 79%

Thabitha Selepe 78%

Jahnré Boshoff 90%

Johan Bosch 89%

Adelay Branders 89%

Graad 11 Top 3 - Akademie

Moitiki Lekganyane 78%

Wihan Logtenberg 80% - Eduvos Excellence Award

Hloma Monama 79%

Lejauné Williams 77%


HOËRSKOOL PIETERSBURG Eeufees Interhoër PHS bied die Eeufees Interhoër aan, wat in 2021 nie kon plaasvind a.g.v. Covid nie. PHS wen die dag met ‘n groottotaal van 970 (2de plek is Merensky met 807 punte) - Dit is die 11 de keer agtereenvolgens wat PHS wen. Die dogters wen ook die dogtersafdeling oortuigend en die seun wen die seunsbeker vir die 10de keer in ‘n ry. • Michael de Beer (S o/19) wen die volgende: Beste senior Baanatleet Senior Victor Ludorom Beste enkele prestasie vir ‘n seun • • •

Winette Prinsloo is die beste senior dogter veldatleet en Beste enkele prestasie vir ‘n dogter Will Hawken is die beste senior seun veldatleet SJ Stander word aangewys as die Junior Victor Ludorom.

Winette Prinsloo

SJ Stander

Michael de Beer

Lily Greyson

Mnr Adolf Elia & Me Vanessa Kachelhoffer

TRUCK SERVICES

* ALIGNMENT AND BALANCING SITE MOBILE * STRIPPING, FITTING AND TYRE REPAIRS * TYRE REGROOVING * PRESSURE CHECKS * SURVEYS AT POINT OF SALE * ON-SITE VEHICLE SERVICES * 24-HR BREAKDOWN SERVICES

PASSENGER PRODUCTS

* TYRES * BATTERIES * RIMS * NITROGEN * STOCK RETREADS

COMFORTABLE WAITING AREA WITH FREE WIFI | COFFEE MACHINE TRAIDING HOURS: MON TO FRI: 07:30 TO 17:00 | SATURDAY: 08:00 TO 12:00 T: 015 297 0072 | AFTER HOURS: 083 631 5259 VISIT US AT 26 ZUNE STREET, VELDSPAAT PARK, POLOKWANE (OPPOSITE SAB)

LET’S CONTACT Nick: 079 805 9463 Services | Pumps | Honey Suckers | New Sales Repairs to all make and models | Repairs to aerial platforms

THE BRANDING CODE CORPORATE CLOTHING & GIFTS PROMOTIONAL ITEMS TEAMWEAR www.aspirebranding.co.za 072 460 8243

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

62 Platinum Street, POLOKWANE


HOËRSKOOL MERENSKY Plasieland erken prysenswaardige prestasies

Nusrath Bhuiyan Adopt-a-Genius tutor van die jaar 2021

James le Grange en Adelia Schonken Landbouambassadeurs

Ilanie de Bruyn Beste leerder in graad 11 Inligtingstegnologie en beste gemiddeld in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe

Christené Beukes Goue Erepenning (graad 8 van 2021)

Keira Booth Goue Erepenning (graad 9 van 2021)

Limpopo Swemkampioenskappe

Drikus du Toit Goue Erepenning (graad 10 van 2021)

Ilanie de Bruyn Goue Erepenning (graad 11 van 2021)

Voor: Donia Smit, Mignon Smit, Tylor Nel. Agter: Amelia Booth, Simone Nel, Simoné Schonken, Adelia Schonken, Jayden Jurgens, Larike Joubert, Cianke Louw, Markus Theron.

Frikkie Deysel Atletiekbyeenkoms

Nic de Beer

Reese Coetzee

Molatelo Thoka

Die gelukbringers van die onderskeie skole het voor die aflosse ‘n 100m gehardloop.

Plasiepark het behoorlik gelewe tydens die Frikkie Deysel uitnodigingsatletiekbyeenkoms op 11 Februarie. In die tweede plek was Hoërskool Ellisras met Hoërskool Merensky kort op hul hakke. Die junior Victrix Ludorum was Sumari Lourens van Hoërskool Lydenburg, met Yvette Swan van Hoërskool Hans Strydom wat aangewys is as die senior Victrix Ludorum. By die seunsafdeling maak Hoërskool Pietersburg skoonskip: SJ Stander is die junior Victor Ludorum en Michael de Beer die senior Victor Ludorum. Die beste seunsveldatleet was Danie Strooh van Hoërskool Ellisras met sy diskusitem wat 976 punte op die ABSA-tabel verdien. Cara Louw van Hans Strijdom is die beste dogtersveldatleet met 869 punte vir haar spiesgooi-item. Michael de Beer van Hoërskool Pietersburg was die beste seunsbaanatleet met sy 110m hekkies en 887 punte. Amy Marnitz van Hoërskool Ellisras verdien die titel van beste dogtersbaanatleet met haar 100m hekkies en 836 punte. Merensky atletiek bedank elke rolspeler wat van hierdie dag so ‘n uitsonderlike sukses gemaak het.

STEP RIGHT UP.

TZANEEN 081 599 4078 Casper / Ria Struwig 082 929 5109 tzaneen@coastalhire.co.za | www.coastalhire.co.za 10 Antimony Street, Tzaneen

THE NEXT GENERATION H6. A SYMPHONY OF MOMENTS.

Conquer the load. Conquer the journey in the all-new, all-conquering GWM P-Series Passenger Double Cab. The GWM P-Series Passenger Double Cab is a brand-new addition to the range of strong, reliable and “workaholic” GWM bakkies that are built for true adaptability.

Contact us on 015 307 5020 to book your test drive today! Tyren Long

078 875 8564 tlong@cargomotors.co.za

Kabelo Letsoalo

071 072 7413 kabelol@cargomotors.co.za

+27 15 307 5020 | 38 Peace Street Tzaneen 0850, Limpopo, South Africa www.haval.co.za

Contact us on 015 307 5020 to book your test drive today! Tyren Long

078 875 8564 tlong@cargomotors.co.za

Kabelo Letsoalo

071 072 7413 kabelol@cargomotors.co.za

+27 15 307 5020 | 38 Peace Street Tzaneen 0850, Limpopo, South Africa www.haval.co.za


LAERSKOOL MESSINA PRIMARY Atletiek Die volgende leerders is gekies vir die distrikspanne.

Seunsatlete Voor: J. Mudzungo, L. Lumbi, V. Kleinhaus, A. Smit, K. Pepete. Middel: K. Sekgobela, B. Sekgobela, N. Ramarumo, T. Alam, J. Kilian, P. Tlou. Agter: B. Maphanga, N Nembudani, D. Nel, M. Ndiweni, O. Moshe, J. Malouly.

Dogtersatlete Voor: A. van Heerden, S. Coetzee, J. Pretorius, O. Sematla. Middel: C. Mapanga, J. Lubbe, S. Ngqaba, K. Maphanga, A. Tizora, N. Gwasara. Agter: Z. Hlungwani, V. Anaezenba, H. Landsberg, J. Smit, S. Tshakhuma, N. Strijdom.

Swem Limpopo Champs

Tweekamp Limpopospan

Laerskool Messina leerders verwerf 5 goue , 9 silwer en 10 brons medaljes tesame met 40 PB’s.

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir die Limpopo Tweekamp A- en B spanne. Hierdie atlete gaan die provinsie verteenwoordig tydens die SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe wat later die jaar in Port Elizabeth plaasvind.

Shamu Swimming Club Voor: J. Labuschange, S. Coetzee, J. Venter, Z. Schmidt. Middel: I. Burger, S. van Zyl, E. Schmidt, H. Landsberg, D.Nel. Agter: Me K Groenewald (Afrigter), J. Groenewald, J. Kilian, J. Venter, Me V. Schmidt (Afrigter).

Voor: J. Groenewald, J. Whitaker, N. Strijdom, J. Venter. Agter: H. Landsberg, J. Venter, Me S. Jansen, E. Schmidt, Z. Schmidt.


DIE HOËRSKOOL BEN VOSTER Skyfskiet

Akademies

Liga kompetisie naby Koedoeskop.

Top akademie in elke graad.

Schalk van Niekerk, Dreyer van Heerden, Marnu Duvenhage & Mianel du Plooy

Nsuku Mathebula Grade 8

Lara Pieterse Grade 9

Swem

Netbal

Nege swemmers van Die Hoërskool Ben Vorster het gekwalifiseer vir Levels en vir SARJ.

Ons 2021 eerstespan is Limpopo se span van die jaar.

Elné Haynes & Yvonne Botha

Joszua Joubert, Juan Meintjies, Jason Loucao & Armand van Vuuren (Afwesig: Marnus Kruger)

Azél Vorster Grade 10

Me. Mandi van Heerden & Die Agri Span

Nicole Aucamp Grade 11


UNICORN PREPARATORY SCHOOL Athletic Achievements Well done to all our children who did extremely well during the athletics season. Seven athletes have made it through to the Provincial Athletics Championships. We are so proud of you and all the best!

Ariel Nkuna, Ntoto Mabunda, Alastair Wiltshire, Makgetsi Manthata, Katlego Ramoshaba, William Tasker.

Liam du Toit Grade 4

Culture - Veritas Speech Competition The following children participated in the Veritas Speech Competition held in Polokwane. Well done on your dedication and effort!

Front: Lesego Ranoto, Palesa Raphesu, Klara Nel, Jac van Wyk. Back: Mrs Du Preez: (Educator), Ntoto Mabunda, Mashela Boshomane, Alastair Wiltshire, ZoeTrusler, Nadia Honiball, Nuwaila Bham, Dera Ezenwugo.

National List Price: R309 995 Deposit: 10% Interest Rate to Client (linked): 7,48% Period: 72 months Balloon Payment: 40%

National List Price: R359 995 Deposit: 10% Interest Rate to Client (linked): 5,87% Period: 72 months Balloon Payment: 40%

Mitsubishi Motors Tzaneen

38 Peace Street, Arbor Park, Tzaneen 015 307 5020

National List Price: R469 995 Deposit: 10% Interest Rate to Client (linked): 7,40% Period: 72 months Balloon Payment: 40%

Radeyah Goolam Mohamed Grade 6

National List Price: R594 995 Deposit: 10% Interest Rate to Client (linked): 6,89% Period: 72 months Balloon Payment: 40%

National List Price: R654 995 Deposit: 10% Interest Rate to Client (linked): 7,00% Period: 72 months Balloon Payment: 40%

Offer Valid While Stocks Last Terms and conditions apply.


LAERSKOOL TZANEEN Interhuis Atletiek Laerskool Tzaneen het hul jaarlikse interhuis atletiek gehou. Die uitslae was as volg: Wenners van die atletiekbeker was die Springbokke en wenners van die geesbeker was die Koedoes. Die Junior Victrix Ludorum trofee is verower deur Muhluri Twala. Die Junior Victor Ludorum trofee is verower deur Anru Schalekamp. Die Senior Victrix Ludorum trofee is verower deur Leandre de Lange. Die Senior Victor Ludorum trofee is verower deur Jamie de Carvalho Tydens die byeenkoms verbeter Jaimie De Carvalho (seuns o.13) die 100m rekord na ‘n tyd van 12,28s. Kevin Franklyn verbeter die seuns o.6 se 60m rekord na 11,65s.

Dirigent van die Koedoes, Flower Ngobeni

Leandre de Lange

Jaimie de Carvalho

Ndzalo Makhubele

Malesela Mantjiu stel die beste ASA punt vir ‘n junior seun op (505) in die 80m vir seuns o.8. Die hoogste ASA punt vir ‘n junior dogter van 635 word opgestel deur Muhluri Twala in die 60m vir dogters o.9. Leandre de Lange stel die beste ASA punt van 772 vir die senior dogters op in die 75m hekkies vir dogters o.13. Ndzalo Makhubele stel die beste senior seun ASA punt op van 732 in die 80m hekkies vir seuns o.13. Spankapteine van die Springbokke, Schalk Rossouw & Mia Venter

Malesela Mantjiu

Muhluri Twala

Anru Schalekamp

STANFORD LAKE COLLEGE Stanford Crowned Independent School Champs Once Again On Wednesday, 3rd February, Stanford Lake College hosted the Limpopo Independent Schools’ Athletics meet. After being cancelled in 2021 and delayed due to weather the week previous, the athletes were itching to show off their skills. Stanford Lake College dominated the event from the get go, taking numerous wins and podium finishes throughout the day. The visiting schools of Mitchell House, Ridgeway College, Curro Heuwelkruin and PEPPS Polokwane, put up some great individual performances and even managed to set a few new Independent Schools’ records. However, it was the consistent participation and team effort by the Stanford athletes that won the day, winning the event for the sixth time consecutively by 186 points. Special congratulations to Zayd Moosa for setting a new u.16 shotput record of 12m 55cm and to Fia Niemann who was awarded the Junior Victrix Ludorum. Well done to all the athletes, team captains Heidi Katzke and Devon Coad, as well as the coaches for a brilliant result.

Team captains, Heidi Katzke and Devon Coad, holding the trophy with Mr Pretorius

Fia Niemann was awarded the Junior Victrix Ludorum

Travis Sithole at the high jump event

Connor Veldsman at the long jump

Keneoue Maimele takes on the long jump


LAERSKOOL NYLSTROOM

DICHOCHI RAMOTLOU Limpopo’s top learner NSC matric exams Hoërskool Noorderland

Atletiek Die volgende kinders het deelgeneem vir die Distrikspan (Hulle is in die Areaspan).

Dichochi Ramotlou matriculated in 2021 at Noorderland High School and was announced as the Limpopo’s top learner from the Class of 2021.

Congratulations Dichochi. Were you expecting the results, or did they take you by surprise? I was not expecting such results, but I knew that I had done my best in every examination. I never thought I would be the top learner in the province, but I was just hoping to get accepted into Mechanical Engineering at Wits University.

Elizma Weyers, Spencer Matthysen, Henco Marx, Lizé van der Walt, Wian Booyse, George Barnard,Marloné Kleynhans, Rudolph Kirstein, Johan van Zyl, Lizey Boshoff, Peet Snyman, Dirk Nortman, Danelle Roos, Ben van Jaarsveld, Ronel Booysen. Inlas: Kara van der Merwe.

Netbal o.13 Netbaldogters wat na Zwartkloof in Bela- Bela toer.

What was your greatest challenge in matric? The greatest challenge was the untimely closure of schools during our matric year and the Covid-19 pandemic generally, as this forced matriculants to rely on online learning materials and self-studying. The challenges posed by the pandemic ought to be balanced out by extra support from educators, so this was also a huge challenge. Who is your role model and why? Elon Musk. As the world is currently dealing with the 4th revolution, Elon Musk remains one of the most active contributors in developing our world towards improved technologies and aero-space engineering. As this is my main field of interest, his innovative nature intrigues me. As he is originally from South Africa, he is the living evidence that our country has great potential to be the largest contributor in the Socio-economic development of the world.

Suné de Jager, Kristen de Klerk, Mia-Michelle van der Merwe, Ciska Sturgeon, Dané Pretorius, Haley Coetzer, Chanel Viviers, Mikayla Nel, Erin Swart, Jenna Schoeman, Ronel Booysen, Martelize Bloem, Zané Neethling, Shicayn Wolmarans, Ané Jacobs.

Rugby o.11 Die o.11 rugbyspan toer die vakansie na Laerskool Pionier in Volksrust.

What kind of encouragement did you have and from whom? I received encouragement from my teachers, parents and tutors. They all had some strange hope or faith in me that always surprised me. They all knew that I had great potential, even though I wasn’t the best learner academically in my school then, their hope in me always motivated me to work extremely hard. The fact that I wasn’t always the top learner in my school, helped me stay alert, focused and aiming to be the best version of myself.

What is your favourite subject and why? Information Technology. The practical part of the subject which includes programming helped me think logically and systematically. This skill helped me in acing the core subjects, Mathematics and physical sciences and in answering examination questions in multiple subjects. The subject required an element of creativity, this helped me in developing unique techniques of solving mathematical problems included in Maths and Science. Who was your favourite teacher? Mr E.F Gentle. What are you going to study in 2022 and why? I will be studying Mechanical Engineering. This degree will help me tap into the automotive industry and open multiple doors for me in the 4th Revolution as it focuses on developing skills in technology. As broad as the degree is, it will allow me to gain valuable skills that can be applied in multiple industries in the world. What is your message to the Class of 2022 who want to achieve the best like you did? There should be no excuse to not be the best version of oneself. There are many socioeconomic issues in our country but that should not hamper matriculants from achieving great results. As a matriculant, I was fighting two main battles, the academic battle and the psychological battle. I won both the battles, and this is why I achieved the best results. As a grade 12 learner you need to make sure to take good care of your mental health as matric comes with a lot of external pressure, to survive academically, first prioritize your mental health.

Tell us the study method your used that made you receive top marks? I used multiple study methods and techniques, I always worked ahead, by June 2021, I had already completed the Grade 12 syllabus and was just working on perfecting and correcting my mistakes. I studied as if I would be writing an examination the next day every day, I would rate my schoolwork on the level of confidence I had in each topic, this was done through practicing previous question papers. This assisted me in perfecting every detail before the preliminary examination.

William Mphahlele, LW Smal, Ruhan Erasmus, Corné Meyer, Yuvan Victor, Johan-Louis v Biljon, Arnu Grové, Christiaan Laubscher, Adriaan Dercksen, Liam Malan, Phakwe Ramotebele, Grové Viviers, Hano van Waveren, Junior Selala, Tshego Magongoa, Daniël Marx, Quintin Els, Arno Oeschger, Wian van Niekerk.

Eerstepan Rugby Ons eerstepan rugby toer na Laerskool Pionier in Volksrust.

The news site that more than 1.5 million parents visited in 2021. Don’t miss out!

www.awsumnews.co.za AWS UM Karson Jansen van Rensburg, Willem Botha, Sarel Huisamen, FC Alcock, Rudolph Kirstein, Dirk Nortman, Julian Dry, Dwayné Badenhorst, Asaf de Bruin, Wian Booyse, Aiden Roux, AB de Villiers, Jaden Venter, Marnich van Staden, Paul du Plessis, Xander le Roux, Elwin van Niekerk, Peet Snyman, Zardus Coetzee.

NEWS

The biggest school news platform in S.A


LAERSKOOL ELLISRAS

LAERSKOOL BOSVELD

Atletiek Streekspan

Atletiek

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir die distrikspanne.

Laerskool Bosveld Primary het vroeër die jaar `n aletiekbyeenkoms aangebied en daarmee die atletiekjaar afgeskop. Laerskool Ellisras, Laerskool Thabazimbi en Laerskool Unitas was teenwoordig by die byeenkoms, en elkeen was dit eens dat Laerskool Bosveld Primary `n skitterende byeenkoms byeengeroep het. Die verskeie atlete het hul ook besonders goed van hul taak gekwyt en het, ten spyte van die onlangse jare se ontwrigting, menige rekords gebreek. Die Bossies sien alreeds uit daarna om volgende jaar se byeenkoms te Thabazimbi by te woon.

Akani Seduma

Anika Joubert

Asnath Molebatsi

Bianca Theron

Chanté v Tonder

Danielle du Plessis

Diederick Naude

Dzunani Maluleke

Handro Human

Hildegardt v Staden

Jandré Fourie

Karla du Plessis

Kgoputso Manaleng

Kiana de Vries

Kobela Segodi

Limay Drotskie

Lize Miller

Mariné Botha

Migael Malherbe

Ntsako Ndlovu

PG Steenekamp

Mieke Prinsloo

Renandi Beetge

Renita Swanevelder

Riandro Meyer

Samuel Marais

Stian v Biljon

SW Potgieter

Voor: Esihile Tshicilla, Stephan van Greunen, Junior Kganyago. Agter: Hlompho Thlako, Kwena Modise, Simoné Schutte, Mokgadi Maake.

Voor: Kagiso Mofokeng, Hlompho Tlhako, Junior Moya. Agter: Tshifiwa Mukhudwani, Kwena Modise, Morné Smith.

Voor: Nuan Snyman, Marni Snyman, Isabel van Greunen, Junior Moya. Agter: Kwena Modise, Morné Smith, Mokgadi Maake.

Tyriq Olyn

HOËRSKOOL ELLISRAS Top Atletiekpresteerders In 2022 het Hoërskool Ellisras vir die derde keer in ‘n ry die 58ste Bosveld interhoër beker huis toe gebring. Die gaping tussen die eerste en tweede plek is ‘n reuse 184 punte, EHS het hierdie jaar ‘n gemaklike wen verseker. Hierdie wen gaan afgaan in geskiedenis as een van die grootste punt verskille tussen eerste en tweede plek. EHS het ‘n eerste plek gehaal in die beste seuns aflos span; die beste seuns junior span; die beste dogters senior span; die beste seuns senior span; die beste algehele dogters span en die beste algehele seuns span. Gesamentlik het EHS 49 goue medaljes versamel. Elke atleet het by hierdie byeenkoms hulle alles ingesit! Die wen is beslis te danke aan ‘n goeie spanpoging van die Rassies. Wat die wen so uniek gemaak is, is die gees van die Rassies. Hulle was aan die brand. Om ‘n hat-trick te bereik tydens die Bosveld interhoër is byna onwerklik, maar die Rassies het dit gedoen! Hoërskool Ellisras wil net graag dankie sê aan elke ondersteuner, ouer en deelnemer wat die geleentheid kom bywoon het en die gees van die byeenkoms was. Aan al die afrigters wat bloed, sweet en trane in hulle atleet gesit het wil ons ook baie dankie sê. Die gasheer skool Hoërskool Piet Potgieter, baie dankie vir al die harde werk om die dag so onvergeetlik en spesiaal te heet. Hierdie wen is net moontlik van die Hemelse Vader, en EHS is ontsettend dankbaar.

Tamia Oakes

Onkabetse Kgosana

2021 Top 10 Matrieks

Baie geluk aan ons Top Matrieks vav verlede jaar so puik presteer het!

Clarissa Booysen 8 Ondersk. - 91.3%

Fred Pistorius 5 Ondersk. - 80.4%

Ilané Geringer 4 Ondersk. - 82.6%

Kristen Robbertze 4 Ondersk. - 76.3%

Marnel Venter 6 Ondersk. - 83.4%

Mia Venter 5 Ondersk. - 83.1%

Danie Strooh (spankaptein) saam met die atletiekspan.

Matriek groep saam met die hoof.

Michelle Riana Visser Tshegofatso Thladi Janco von Ronge Mpheroane 4 Ondersk. - 78.4% 4 Ondersk. - 80.4% 4 Ondersk. - 79.6% 4 Ondersk. - 79.6%


HOËRSKOOL FRIKKIE MEYER Interhoër 2022 Die jaarlikse Bosveld Interhoër is aangebied deur Hoërskool Piet Potgieter. Na twee jaar van Covid was dit ’n groot lekkerte om weer atletiek te kon doen en deel te neem. Die deelnemende skole was H/S Frikkie Meyer, H/S Ellisras, H/S Ben Viljoen, H/S Warmbad, H/S Nylstroom, H/S Piet Potgieter en H/S Hans Strijdom.

Download past exam papers Per grade Per subject Die wen skool!

www.awsumnews.co.za

AW S UM

NEWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

Top Atlete HFM maak melding van die volgende leerlinge wat eerste plekke behaal het: Christopher Koekemoer (100m o.16), Ziyanda Ngubane (100m - o.15), Lene Lategan (Spiesgooi o.17), Kaila Rohrbeck (Gewigstoot - o.17), Chenell Fouché (Diskus - o.17), Cara Pieterse (Gewigstoot - o.19), Jarianca du Plessis (1500m - o.15)

Besonderse Presteerders Die volgende atlete het besonders presteer en 800 en meer punte op die ABSA tabel behaal: Christopher Koekemoer (100m & 400m - o.16), Lourens Pieterse (Gewigstoot & Diskus - o.15), Ruan van Deventer (Hoogspring - o.14), o.16 Seuns Aflos

HFM Dirigente HFM se Dirigente verower vir die 6de jaar in ’n ry die trofee vir die beste opkoms en dirigente van die dag. HFM se sangspan het ’n tweede plek behaal.

Zane Jordaan (Hoofdirigent), Kruger van Zyl (Hoofdirigent), Carlyn Minnaar, Reané Coetzee, Carla Du Plessis, Talita de Swardt, Kian Coetzee, Heinrich Barkenhuizen, Theaan Scheepers, CJ Eberson

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539


LAERSKOOL PHALABORWA Prestige Akademie 2021 2021 se Top 10-akademie kandidate van elke graad!

1. Lua Streicher Graad 6

1. Nathan Louw Graad 5

1. Chané Fourie Graad 4

2. Mariné Schoombie Graad 6

2. Mcaylin Meades Graad 5

3. Carlise Steyn Graad 6

3. Anika Engelbrecht Graad 5

2. Rati Semosa Graad 4

4. Sharné Swanepoel Graad 6

4. Sharobel Paulse Graad 5

3. Zowé Khoza Graad 4

5. Megan Ferreira Graad 6

5. Wian Badenhorst Graad 5

4. Janco Oberholzer Graad 4

6. Ido Paetzold Graad 6

6. Marli Oosthuizen Graad 5

5. Theuns van Rooyen Graad 4

7. Dylan du Preez Graad 6

7. Tristen Jurgens Graad 5

6. Miané Paulse Graad 4

8. William Fouché Graad 6

8. Cailey Helberg Graad 5

7. Mieke Erasmus Graad 4

9. Mieke Pienaar Graad 5

8. Nadia van Vollenstee Graad 4

10. Aimée Mouton Graad 6

10. Hein Botha Graad 5

9. Alexsuné Diederiks Graad 4

LAERSKOOL PHALABORWA - NOORD Top Atlete vir die 2022 Seisoen

Lonnie Mlondzo Senior Victrix Ludorm: Interhuis Atletiek, Kampioen van Kampioene Dogters: Interhuis Atletiek, Senior Victrix Ludorm: LPN Atletiekdag, Kampioen van Kampioene Dogters: LPN Atletiekdag Kampioen van Kampioene Dogters (Met Nuwe Rekord): Interlaer Tzaneen, Sy neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe te Polokwane vir 200m & 100m Dogters o.13

Katlego Selepe Beste Veldatleet: Interhuis Atletiek

Blessing Mongwe Junior Victor Ludorm: Interhuis Atletiek Kampioen van Kampioene Seuns: Interhuis Atletiek Junior Victor Ludorm: LPN Atletiekdag

Dougie Mongwe Kampioen van Kampioene Seuns: LPN Atletiekdag Senior Victor Ludorm: Lpn Atletiekdag

Lensto Selepe Senior Victor Ludorm: Interhuis Atletiek. Hy neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe te Polokwane vir 1200m, 70mh & 100m Seuns. o.11

Reitumetse Ramara Junior Victrix Ludorm: Interhuis Atletiek o.11

Michaela Fransisco Beste Baanatleet: Interhuis Atletiek Beste Baanatleet: lPN Atletiekdag. Sy neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe te Polokwane vir 100m & 80m dogters o.11

Khikhi Sehlako Sy neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe te Polokwane vir Gewigstoot Dogters o.10


FRANS DU TOIT HIGH SCHOOL Atletiek Ons is trots op die volgende atlete wat uitstekend gevaar het by die Interhoër wat plaasgevind het op 25 Februarie 2022 te Hoërskool Pietersburg.

Jayden Taljard Beste Junior Veldatleet & 1ste plek in gewigstoot (Seuns o.15)

Ambur Simpson 1ste plek in (100m, 300m hekkies, 90m hekkies & verspring (Dogters o.14)

Yvette Pilusa 1ste plek in 800m (Dogters o.15)

Dimakatso Mafogo 1ste plek in Spiesgooi (Dogters o.16)

Enough Mathebula 1ste plek in 100m (Dogters o.19)

Swem Marilee Coetzee en Phillip Schaap het die Limpopo Swemspan gehaal! Hulle verteenwoordig Limpopo by die SA Schools Swimming Championships vanaf 26-28 Maart 2022.

Lebogang Monyela 1ste plek in 800m (Seuns o.16)

Jason Basson 1ste plek in Gewigstoot (Seuns o.17)

Itumeleng Seduma 1ste plek in Driesprong (Seuns o.19)

Marilee Coetzee en Phillip Schaap

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


AWSUM gesels met YS’ HIGH)

ULRICH LE ROUX (PAARL BO

BOELIEPOLISIE

YD

TOP MATRIKULANT LANDSW

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys. Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging. Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas. Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk. Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse. Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik. Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer. Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing.

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed.

5. HELM VAN VERLOSSING

Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk.

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.