AWSUM March Edition - Northern Subs 2022

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

FUEL CONSUMPTION 4.2L/100 WHILE STOCKS LAST. T’S AND C’S APPLY. E&OE.


DESTINATUS PRIVAAT SKOOL

TYGERBERG HIGH SCHOOL

School Athlete

WP Atletiek

Gianna Pasqualli (Grade 6) is a hardworking and dedicated athlete who participated at Bellville Noord Zone-Meeting, Metro East District Athletics Meeting and Western Province Athletics Championships.

Hierdie atlete het medaljes by die WP Hoërskole Atletiek Kampioenskappe gewen. Al 11 atlete het ook die WP by die Wes-Kaap Hoërskole Atletiek Kampionskappe in die Paarl verteenwoordig.

Gianna ran a 100m, 150m heat and final. She achieved excellent results! Gianna received her district colours in athletics.

Brother & Sister horse riding duo We are extremely proud of Caleb Davids (Grade 7) and Anca Davids (Grade 3). They both achieved 1st place for primary schools at the 2nd WP qualifier. They competed in the following levels, Caleb level 2 and Anca level 0. We look forward to see what they will achieve at the next qualifier in March.

Anca Davis

Gianna Pasqualli

Captain of NTK u.13A Rugby Team We are extremely proud of our Head Leader, JC Swart, who was named Captain of NTK u.13A team to tour Durban during the March school holidays. They will partake in the Glenwood High School u.13 Rugby Festival.

Caleb Davis

Head Leaders Meet the Head - and Deputy Head Leaders of our school.

Danielle Schultz (Onderhoofleier), Hailey Visagie (Head Leader), JC Swart (Head Leader) and Lunathi Yedwa (Deputy Head Leader).

JC Swart

Voor: Elzaan van Rensburg, verspring (goud), Ammaarah Davids, 800m (silwer), Hannah Stephens, 100m (goud) en 200m (silwer), Chisom Udenze, 100m (goud), 200m (goud) en verspring (silwer), Jordan-Lee Marney, 110mH (goud). Agter: Abigail Otto, 100mH (silwer), Jordan Burgess, diskus (goud) en gewigstoot (goud), Reece Jurd, 400m (silwer), Gilherson Kenny Gambou, gewigstoot (silwer) en diskus (brons), Tristian MacPherson, diskus (brons). Afwesig: Wyatt Marola, 400m (silwer).

South Africa’s greatest selection of

ADVENTURE

GEAR

hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers

Visit any one of 29 stores nationwide

For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW

Outdoorwarehouseza


CLEANING

SERVICES

START 2022 WITH A BANG

www.mastermaths.co.za

Excellence & Professionalism

Enrol early for Maths Extra Lessons

It is easier to fix problem areas at the start of the year than halfway through the race... Enrolling early gives us time to identify and fix problem areas caused by lockdown before the year gets into full swing. Find out why enrolling earlier is better:

Brackenfell | Durbanville 083 242 2138

Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou.

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

1. Ongewillig om skool toe te gaan

Fisies (skop, slaan of boks);

3. Verandering in geaardheid

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

4. Vriendverskuiwings

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

5. Punte wat daal

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en Kuberafknouery

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


HOËRSKOOL BRACKENFELL HIGH SCHOOL Rugby Toerspan Hoërskool Brackenfell se eerstespan toergroep vertrek die vakansie na Riversdal om vanaf 25 – 30 Maart 2022 aan die Oakdale-rugbytoernooi deel te neem.

Athletics

Dux-Leerders van 2021

Congratulations to these four Brakkies who will be representing the Western Cape at the SA Athletics Championships. We are extremely proud of you.

Carli Smit Graad 10

Jessé Solomon Graad 9

Nathan Fillis Graad 9

Jordan vd Heever Graad 9

Anli Kleynhans Graad 11

Anke de Wet Graad 10

Emma Basson Graad 9

Andrea Titus Graad 8

OUR FOCUS IS YOUR FUTURE Accredited and endorsed qualifications in Architecture and Interior TOP 10

TOP 10

TOP 10

ARCHITECTURE AWARDS

ARCHITECTURE AWARDS

ARCHITECTURE AWARDS

2019

2020

2021

2021

ARCHITECTURE AWARDS

ESTABLISHED 2008

TOP 9

ENROL TODAY, WITH AN AWARD WINNING INSTITUTION www.cad4all.co.za Tygervalley | Claremont | Online

info@cad4all.co.za

(021) 948 0742


LAERSKOOL BRACKENFELL

Afrimat Noord-Suid-Derby Die eerste seuns- en meisieshokkiespanne neem op 24 – 29 Maart deel aan die Afrimat Noord-SuidDerby wat deur HTS Drosdy aangebied word.

Western Province Athletes Ons atlete het aan die Westelike Provinsie Atletiekkampioenskappe by Dal Josafat in die Paarl deelgeneem en Laerskool Brackenfell spog hierdie jaar met vier WP-atlete. 1. Enya Binneman - 100m & 200m 2. Kayla du Plessis - Hoogspring 3. Lwanzo Vyambwera - 800m 4. Chantel Fourie - Spiesgooi Congratulations on this big achievement! We are very proud of you!

1ste Dogtershokkiespan

1ste Seunshokkiespan

R2 00

Off your Eye Test or Torga Eyewear with this voucher. UNLIKE OTHERS - AT TORGA WE HAVE

Only the Latest Technology | No Hidden Costs | No Middlemen Full Scratch Protection | Industry Best Guarantees

OVERPAYING FOR SPECTACLES CAPE GATE

Shop L14, Cape Gate Regional Centre, C/O De Bron & Okavango ST Brakenfell 021 981 8568/8012 capegate@torgaoptical.co.za

Enya Binneman

Kayla du Plessis

Lwanzo Vyambwera

Koffi Terapi is die breinkind van Litha en haar seun Sjef Niel van Zyl ……… Die visie is om n ontspannende atmosfeer met heerlike kos en koffie te skep. Die dekor is modern maar tog huislik. Die bedekte stoep wat uitkyk op die Tygerberg het ook ‘n speelplek vir die kinders met ‘n klimraam en trampoline. Koffi Terapi het vir die afgelope 5 jaar, elke agtereenvolgende jaar, ‘n toekenning gekry vir uitmuntende diens aan kliënte, van die Restaurant Assosiasie van SA. Die spyskaart verskaf opwindende ontbyte asook middagetes, wat gereëld met seisoen verander. Vars gebakte brood sorg vir daai ekstra lekkerte van die toebroodjies. Die soet tand sal verseker ook nie kan wegbly nie, alles word vars gebak op die perseel, Wortelkoek, verskeie kaaskoeke en dan natuurlik die gusteling: Lindt sjokolade Brownies. Koffie bone uit Nagaland sorg vir daai ekstra terapie wat jy nodig het. Uitgesoekte wynlys van plaaslike wyn plase is ook beskikbaar. Koffi Terapi doen ook musiek aande, privaat funksies soos babatee, kombuistee en korporatiewe geleenthede. Vir trou spyseniering kan jy gerus vir Chef Niel van Concept Food kontak om daardie dag baie spesiaal te maak. Kontak Niel gerus by 083 452 4747. Tye: Weeksdae 07:00 tot 17:00. | Saterdae 08:00 tot 17:00 Sondae 07:00 tot 14:00 @koffiterapi

koffi_terapi

www.koffiterapi.co.za

Chantel Fourie


LAERSKOOL BASTION

HOËRSKOOL STELLENBERG u.14A Cricket

Boogskiet

Stellenberg u.14A team played in the Western Province North Zone Final against Durbanville u.14A.

Ons boogskiet medalje-wenners van die Bowtime interskole wat gehou was op 26 Februarie 2022. Ons seuns het goud en silwer verwerf terwyl ons dogters met goud, silwer en brons weggestap het.

We are so proud of MJ Eygelaar (Grade 7) who was announced Junior of the year for archery in the Western Cape.

Hier volg die tellings: Durbanville u.14A vs Stellenberg u.14A Durbanville 121/9(40) - Joshua van Wyk 3-26, Michael Amoêdo 2-28(6) Stellenberg 122/3 (19.1) - Wilhelm Smet 26(26), Michael Amoêdo 24(15) Stellenberg won by 7 wickets. Welldone Gentlemen!! We are proud!

u.15A Cricket Stellenberg u.15A team played in the Western Province North Zone Final against Durbanville u.15A. Hier volg die tellings vir vandag: 15A Stellenberg 90/10 Durbanville 38 almal uit Stellenberg wen met 52 lopies Well done Gentlemen! We are proud!

WP Kampioene Aneeq Salie won a gold medal for the 200m Boys u.15, at the WP Athletics Championship. Migael Joubert het ‘n bronsmedalje verower vir Seuns o.15 Diskus met ‘n nuwe persoonlike beste van 49.90m. Migael kwalifiseer ook vir die SA-Skole Atletiekkampioenskappe, wat volgende week in Gauteng plaasvind.

Voor: Kobus Theunissen, MJ Eygelaar, PJ Hamman, Jeanre Swanepoel. Agter: Annika Badenhorst, Kristi Swanepoel, Jamie-Lee Nash, Lee-ann Thomas.

MJ Eygelaar

Krieket This talented young man, Mateo Samuels, achieved a big milestone in his cricketing career! 106* from only 65 balls against Brackenfell Primary. Congratulations on an awesome innings.

Mateo Samuels

Atletiek The following learners have progressed to the Western Province Primary Schools’ Athletics Track and Field Championships 2022.

Welgedaan aan elke atleet wat ons skool se naam tydens die seisoen hoog gehou het. Baie sterkte, Migael! Jou Stellie-familie staan bankvas agter jou! Geniet elke oomblik.

WP Tennis Ons is trots op ons Stellenberg Tennis spelers wat onlangs vir WP teen die Boland Caveliers gespeel het. Seuns o.14: Erik vd Westhuizen, Antonio Filipi. Meisies o.15: Ilke vd Merwe, Alida Nel, Nica de Andrade. Meisies o.18: Lusche Koen. Stellies Trots!!

Agter: I. Muller, Z. Barnard, L. Sobey, N. van Eeden. Voor: X. van Rensburg, R. Basson, MW Conradie.

23 Tarentaal Crescent, Okovango, Brackenfell

IN BRACKENFELL WE DO ANY MECHANICAL REPAIRS ON CARS SERVICES CLUTCHES CAMBELT SERVICES ENGINE OVERHAULS

Call us today! MARTIN 072 178 5758


LAERSKOOL ARISTEA Athletics Njabulo Abe and Aiden Michaels has been chosen to represent the Metro East District for long jump in the District Championships. Njabulo jumped a distance of 5, 1 meters on his first attempt and won a GOLD medal. He will represent the Western Province at the Western Cape Primary School’s Championship on 12 March. Well done guys, you make Aristea proud!

Njabulo Abe & Aiden Michaels

Karate

Mr & Miss Aristea 2022

One of our Gr. R learners, Daniel Fourie, competed in a karate competition during the weekend. Boys 6 - 7 years: 1 Gold 1 Silver Boys 10 - 11 years: 1 Silver He also made the Western Cape team who will be competing in the SA School Championships in May.

For the first time in 2 years Aristea Primary held their Mr and Miss Aristea modelling show. It was indeed a spectacular and memorable evening. We are extremely proud of every participant and especially proud of our winners.

Well done Daniel, you make Aristea proud!!

Daniel Fourie

Armandé Saul (1st Princess), Tinotenda Tawanda (Miss Aristea Junior), Abukwe Mayekiso (2nd Princess), Mihanu Visser (2nd Prince), MJ Muller (Mr Aristea Junior), Likuwe Lumkwana (1st Prince).

Patience Makhanya (1st Princess), Lexus Juries (Miss Aristea Senior), McKaylin Gordon (2nd Princess), Iminathi Dyantyi (2nd Prince), Tyler Willemse (Mr Aristea Senior), Michael Lindemann (1st Prince).

LAERSKOOL TOTIUS Leiers

o.11 Krieketspan

Voor: Hoofleiers: De Waal Southey, Lili-Beth Cilliers. Ry 2: Lira de Vaal, Jurie Cronje. Ry 3: Sarah vd Ordel, Emicke Dippenaar, Caro Thirion, Urlen Pieck, May Schutte, Christo Fourie. Agter: Bethany February, Lara Odendal, Danika Golderg, Nina Reinders.

Voor: Alexander Groenewald, Silas Le Roux, Luan Hunter, Jean-Reese de Jongh, Arlo Bresler, Noah Barkhuizen. Middel: Helgard Müller, Erik van Dewenter, Johan Volschenk, Nicolas Veldsman, Wian Engelbrecht. Agter: Janique Rothmann, Christiaan Dippenaar, Owen Whitlam, Ryno Jacobsz, Caleb Lotriet.

Atletiekspan

WP klere Voor: Zaan-Mari du Bruyn, Jonathan Woodward, Francé v Schalkwyk, Joshua-Brian Woodward, Emmi-mé Cilliers. Ry 2: Ethan Whitlam, Ewan Terblanche, Liela Mostert, Jensen Brewer. Ry 3: Thomas v Wyk, Regi vd Westhuizen, Ariella Cilliers, Q’Orianka Cilliers, Mikeal Krynauw, Nina Venter. Agter: Veandé v Rhyn, Anna Kriel, Nelle Potgieter, Lili-Beth Cilliers, Iann Muller.

Ariella Cilliers - o.10 verspring en Aaron Knoetze - o.11 gewigstoot.


LAERSKOOL WELGEMOED

LAERSKOOL DE TYGER United World Games

Atletiek

Ons is baie trots op Cayden Grobbelaar, Divan Thelander, Ashton Coertze, Ryan Amraoui en Ruhan Haussamer wat die NTK-Rugbyklub vanaf 17-21 Maart 2022 by Glenwood, in Durban gaan verteenwoordig. Laerskool De Tyger is BAIE TROTS op julle!

Laerskool Welgemoed is onsettend trots op hul WP atlete wat deurgedring het tot die span wat WP binnekort by die SA’s gaan verteenwoordig! •

Ashton Coertze

Ruhan Haussamer

Divan Thelander

Alex vd Werf 75mH - 4th 1200m - 5th High Jump - 1st

Emil Kotze Benade 1200m - 3rd

Lila Nell 150mH - 3rd

Jennifer v Schalkwyk 75mH - 3rd 150mH - 5th Javelin - 7th

Adrian Conradie Discuss - 3de

Jean Serfontein High Jump - 1st

Michael van Vuuren High Jump - 2nd

Cayden Grobbelaar

Rugby Die United World Games vind vanjaar vanaf 16-19 Junie 2022 in Klagenfet, Austria plaas. 42 lande neem deel. Daar is 23 verskillende sportkodes betrokke. NTK se o.14 7’s span, waarvan Charl Greeff ‘n speler is, is die enigste klub in die land wat Suid-Afrika by hierdie spele gaan verteenwoordig. Ryan Amraoui

Charl Greeff

Michael v Vuuren, Adrian Conradie, Jean Serfontein, Alex vd Werf, Emile Kotze Benade, Jennifer van Schalkwyk, Lila Nel.

LAERSKOOL PANORAMA PRIMARY SCHOOL Dance WP Colours Kaitlin Hardenberg and Erin Matthee, both Grade 7 learners, received their Western Cape Colours at the National Hip Hop competition last year. They also participated in another National Hip Hop Competition and received additional certificates, medals, and trophies.

u.12 Western Cape Baseball

Tweekamp WP kleure

Congratulations to the following u.12 boys who were selected to represent the Western Cape Provincial Baseball U12 team. They will be playing in Cape Town from 26 March to 30 March 2022.

Danelle van Tonder en Caitlin Evans, beide Graad 6 leerders, het deelgeneem aan die WP Tweekamp wat gehou is te Durbanville Hoërskool vroeër die jaar.

Erin Matthee

Kaitlin Hardenberg

Danelle behaal tweede plek en ontvang haar silwer medalje en Caitlin wen ‘n brons medalje vir derde plek, vir die o.13 ouderdomsgroep.

Danelle v Tonder

Caitlin Evans

Kyle Griebenow

WHEN YOU TAKE OUT CASHBACK FUNERAL COVER FROM AVBOB YOU GET

FREE FUNERAL BENEFITS* FROM AVBOB FUNERAL SERVICE WHICH INCLUDES: Funeral worth R12 500 R2 500 upfront FREE transport of the deceased in South Africa

PLUS

SIX month retrenchment benefit*

PLUS

For more information , please contact:

Bellville: (021) 948 2601/2

Durbanville: (021) 979 7518 / 7166

Tygervalley: (021) 914 6234 / 7492

Paarl: (021) 872 1591

Wellington: (021) 864 2074

Somerset West / Strand: (021) 851 2557 / 1010

*Terms and conditions apply. AVBOB is an authorised financial services provider. AVBOB is a level 2 B-BBEE contributor. FSP 20656. www.AVBOB.co.za

You’ll get your 5th years’ premiums back in cash if you remain claim-free for 5 consecutive years*


HOËRSKOOL BELLVILLE

Tel: 021 948 1801 | E-pos: algemeen@hsbellville.co.za | www.hsbellville.co.za

Eerste span is WPNS-krieketkampioene

Hoërskool Bellville wen MTBS 2022

Die o.19A-span is op Saterdag 12 Maart as ligawenners gekroon nadat Bellville vir Fairmont met 9 paaltjies geklop het. Fairmont het eerste gekolf en is vir 50 uitgeboul. Johnny Drake het 4 paaltjies vir 3 lopies in 6 boulbeurte geneem. Bellville het 51 vir 1 aangeteken om die oorwinning te behaal. Hendré Nortjé het 25 lopies nie uit nie gehad. Die WPNS-liga vir 2022 sluit spanne in van onder meer Hoërskool Durbanville, Curro Durbanville, Hoërskool Stellenberg, Hoërskool DF Malan, Hoërskool Brackenfell, Reddam House Durbanville en Hoërskool Tygerberg.

Hoërskool Bellville, wat vanjaar sy 85ste bestaansjaar vier, het die MTBSinterskoleatletiekbyeenkoms met twee punte gewen. Hoërskool Bellville het 25 jaar gelede laas die byeenkoms gewen en was vanjaar ook die gasheerskool vir die MTBS. Die byeenkoms het op Saterdag 12 Februarie by die Groenpunt-stadion plaasgevind. Die tellings was soos volg: Atletiekwenner: Hoërskool Bellville 1181 Hoërskool Stellenberg 1179 Hoërskool DF Malan 897 Hoërskool Tygerberg 864

Wes-KaapKampioenskappe Carla Esterhuysen en Jian Louw (beide graad 9) is verkies tot die Wes-Kaapspan wat vanaf 15-18 Maart in Germiston, Gauteng, aan die 2022 Nasionale Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Carla neem deel aan hoogspring vir meisies o.15 en Jian aan spiesgooi vir seuns o.15.

33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell

Hoërskool Bellville het ook die volgende afdelings en trofeë gewen: • Skool met hoogste punt in onderskeie ouderdomme (MEISIES): o.15 en o.17 • Skool met hoogste punt in onderskeie ouderdomme (SEUNS): o.15, o.17 en o.19 • Beste prestasie in drie items MEISIES (ASA-punte): Jacky Roux met 2430 punte • Beste prestasie in drie items SEUNS (ASA-punte): Keeraco Peterson met 2380 punte • Skool met meeste punte (in onderskeie ouderdomme): Senior seuns o.17 en o.19 • Skool met hoogste punte in 8 aflosse


THE SETTLERS HIGH SCHOOL Class Representatives Gr. 8 - 12

Graad 12

Graad 10

Graad 11

Graad 9

Graad 8


HOËRSKOOL DF MALAN Gr. 8 - 11 Prysuitdeling 2022

Wes-Kaapspan

Hier volg ons toppresteerders per graad so wel as die trofeewenners.

Ons is opgewonde om aan te kondig dat 6 van ons atlete verkies is tot die Wes-Kaapspan wat in Germiston aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem. Baie geluk aan:

Graad 11 1. Tala Wiese - Troffeewenner, 2. Frans Vergeest, 3. Jodine du Toit en Kristin Kirkham.

Graad 9 1. Dirk Hagen - Troffeewenner, 2. Emma Geringer, 3. Siegfried Visser.

Graad 10 1. Annika Wolmarans - Troffeewenner, 2. Nika van Taak, 3. Liam Theron.

Graad 8 1. Emma Steffen - Troffeewenner, 2. Jana Wasserfall, 3. Mischa Coetzee.

Brandon Bothma

Rensha Hamman-Johnson

Charl Louw

Megan Scholtz

Juan le Roux

Nadia van Wyk


FAIRMONT HIGH SCHOOL

LAERSKOOL GENE LOUW

Athletics

WP-tennisspelers

Ons is besonder trots om hierdie seisoen nie minder nie as 10 van ons tennisspelers geluk te wens wat amptelike WP-kleure ontvang het.

• •

Amarna - Leigh Manhanga - Best u.15 Girls Performance - TOP4 Athletics Meeting Ethan Kotzee - Best u.17 Boys Performance TOP4 Athletics Meeting Xander Jansen Van Rensburg - Represented Team Western Cape at the SA Schools Athletics Championship (March 2022)

Voor: Christiaan Jackson, Matthew Mouton, Sias Nel, Logan Young. Agter: Ankia Koen, Jana Steyn, Juliet Bester, Lezé Uys, Jana Strydom, Zané van Loggenberg.

Xander Jansen van Rensburg

Cricket Fairmont Cricket - 1st XI Team - WPNS u.19A League Runners Up

WP Atlete Nadat Laerskool Gene Louw se topatlete aan die WP-kampioenskappe op 3 Maart in die Paarl deelgeneem het, het sewe atlete hul WP-kleure verwerf.

Our 1st XI Cricket Team

Basketball

Swimming

Boys basketball were victorius.

Fairmont Swim Team at the A League Gala - 16 March.

Voor: Corné Conradie, Robert Murray, Evan Filmalter. Agter: Viljoen Botha, Imke Roux, Schalk Fourie, Emma Esterhuizen.

o.13 Krieketspan Die o.13A-Krieketspan van Gene Louw kan trots wees op ‘n goeie seisoen tot dusver wat ‘n eerste en hoogs suksesvolle toer na Swellendam ingesluit het.

Water Polo Water Polo players at the Oakhill Chukka Festival.

Voor: Zak van Eeden, Kruger Kirsten, Ethan van Dyk (o/K), Hugo-Martin Potgieter, Gideon Wasserman, Zion van Rensburg. Agter: Jeandré Brand, Aiden Pienaar, Corné Ferreira, Schalk Fourie (K), Emile Cilliers, Dian Vorster.

WP Skaakspelers Sophia Hagen en James Winshaw het die skool se naam hoog gehou en hul plek in die WP-skaakspan oopgespeel.

Kyle Masters u.19 Boys Water Polo

Sophia Hagen en James Winshaw u.19 Girls Water Polo

CALL US MILNERTON (021) 200 0847

BELLVILLE (021) 200 0846

R10 000.OO

DEAL ASSISTANCE !

(T & C’S APPLY)

JUST SHOW US THIS VOUCHER WHEN YOU BUY YOUR NEXT CAR FROM US!


CURRO DURBANVILLE Curro had a busy Tennis season Curro did exceptionally well in the WP league: Girls 2nd team, won 3 and lost 1 match. Boys 2nd team, won all 3 matches. Girls 1st team, won all 5 matches. Boys 1st team, won 4 matches and lost 1. Curro took part in several school tournaments: Both 1st teams won Top Schools Tennis Tournament. Curro played in the Tjaart Vorster Tournament in Cradock. The boys team placed 8th and the girls team placed 2nd. Curro hosted their annual CR van der Merwe Tennis Tournament. Boys and girls 1st teams did exceptionally well. Girls placed 3rd and the boys 2nd and Gareth Igesund were the best boys player of the tournament. Curro has several WP players: Emma Pheiffer, Sagen Hugo and Mia Kotzé are in the Interprovincial team. Ruven Schoeman, Maria Inggs, Sagen Hugo, Henry Shaw, Michael Shaw and Nina Silva played in the Cape Town team against other regions. National player Gareth Igesund is selected for the National team. He also participated in several ITF tournaments. Gareth played in the doubles finals in Durban and placed 2nd. He also played in the single finals in Bloemfontein and placed 2nd.

Shop 2, Block A, Izra Tower, Queen Street, Durbanville

Family Dentistry, Gentle, Friendly, Affordable & Accept Medical Aid. OPERATING HOURS

Monday to Friday: 08h00 to 17h00, Saturday: 08h00 to 12h00 Sunday Closed

021 975 2098 | leedentalartz@gmail.com

From:

R6 799per month*

FAMILY COMBO

2X HAKE 2X CALAMARI PORTION 1X LARGE CHIPS 4X ROLLS +2L COKE

R300

COBBLE WALK COMBO 1X HAKE 300G CALAMARI PORTION 1X SMAL CHIPS

R145

TUSDAYS

FRIDAY

3X HAKE 1X MEDIUM CHIPS +2L COKE

3X HAKE 1X LARGE CHIPS 1X CALAMARI PORTION 1X COLESLAW +2L COKE

R230

R290

NEW LANDTREK LIVE BIGGER


RIGHT TYRES... RIGHT PRICE

Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joint

28 Wellington Road, Durbanville. | Tel: (021) 976 1161 | attie@primatyre.co.za

Accountants that shape the future combining insight with integrity. Willowbridge, Carl Cronje Dr, Bellville Park, Cape Town, 7530

| Engineerd Oak | Bamboo | Vinyl | Laminate | Carpets | sales@anzaflooring.co.za | 021 979 4301 Visit us at - 32 Oxford Street, Durbanville, 7550

02 1 9 14 0053

infotv@ema.co.za | www.ema.co.za

HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbanville Wen Top-4 Atletiek

Durbanville Krieket in 3 Finale

Die Hoërskool Durbanville het vanjaar weer die Top-4 Atletiektitel ingepalm.

Die Hoërskool Durbanville het vanjaar weer kookwater krieket gespeel.

Verlede jaar se atletiekseisoen was ongelukkig vroeg reeds deur WP Atletiek afgestel. Hoërskool Durbanville het sy atlete deur die klubsisteem ingeskryf om hulle sodoende betrokke te hou sowel as die nodige blootstelling te bied tot op SA-vlak.

Durbanville Krieket het die afgelope paar jaar sterk aanspraak gemaak in die liga en uitklopkompetisies. Professionele afrigters brei die verskeie spanne en die seuns het vanjaar begin met kondisionering in die skool se nuwe Hoë Prestasiesentrum. Die Eerste Krieketspan bestaan vanjaar hoofsaaklik uit graad 11 en 10 leerders, met slegs een matriekleerder in dié span. Sterk o.14 en o.15 krieketgroepe bied ‘n goeie vooruitsig vir die skool met die oog op die toekoms vir Krieket by die Hoërskool Durbanville. Die o.14A Krieketspan was verlede jaar die WPNS Uitklop kampioen en vanjaar het 3 spanne vir die finaal van die liga deurgedring. Die o.14A, o.15A en o.19B Krieketspanne speel Vrydag en Saterdag 11 en 12 Maart 2022 in die finale van die liga. Dankie aan ons afrigters, ouers en ondersteuners, ons waardeer die insette en ondersteuning.

Vanjaar was skole weer die geleentheid gebied om te kon deelneem, met die nodige maatreëls in plek. Die Top-4 Atletiekbyeenkoms het op Dinsdag 15 Februarie 2022 op Coetzenburg in Stellenbosch plaasgevind. Die dag het uitgemaak vir prag vertonings met vele rekords wat verbeter is. Die finale uitslag van die dag was as volg: 1. Hoërskool Durbanville 2. Hoërskool Brackenfell 3. Fairmont High School 4. The Settlers High School Durbanville verower ook die volgende trofees: Top-4 Atletiekbeker Beste Dogterspan Beste Seunspan Baie geluk aan ons Durbies met hierdie puik prestasie. Ons is trots op ons atlete se harde werk en deursettingsvermoë. Baie dankie aan ons Durbanville-personeel, afrigters, fisios en ons Durbanville-Ondersteuningspan wat almal bygedra het tot ‘n suksesvolle dag. Ons wens ons atlete sterkte toe met die res van die seisoen se deelname.

Voor: Daiman Titus en Jevon Thomas. Middel: Cole Boyes en Gretha Truter. Agter: Anna-Mart Klem.


LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY o.13-Hokkiespanne na Bloemfontein

Dogtershokkie Voor: Juané Burger, Dunay de Vos, Robyn Douglas-Henry (Coach), Lara Bezuidenhout, Alexa Hartle. Middel: Micke Lerm, Andel van Wyk, Nika Spies, Helene Bredell, Kaitlyn Rix. Agter: Hannah Thompson, Layla Viljoen, Ava Newton, Ava van der Westhuizen, Grace Knudsen.

Seunshokkie Voor: Keelan Treu, Joshua Stigant, Ryan Byrne (Coach), Du Toit Goldswain, Mateo Maousakis. Middel: Gabriel Burke, Rynhardt van Rooyen, Luc Henning, Justin du Plessis, Daniel Abrahams. Agter: Michael Jeje, Andrew Bartlett, Troy Loots, Dohan van den Berg, Daniel Sampson.

F O O R P

Reading, maths and learning - made easy! 35+ Years in business | Research-based | 96% Referral confidence

Learning is like building a house. Without a strong foundation, the walls will crack and collapse. 2018/03/26 3:58 PM

65230 Mugg & Bean Grahamstown Pepper Grove Buttermilk Chicken Burger Banner_V3.indd 1

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project! Phone 072 460 8243

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za

In the same way, a child needs a solid foundation for learning. Cognitive training provides the building ‘blox’ for a solid foundation for reading, writing and arithmetic.

Edublox specialises in in find us educational interventions comprising ofgrove cognitive mal pepper training, reading, spelling, comprehension maths. Call & and Collect 046 622 8042 T&Cs apply. While stocks last.

"

Thank you for everything you’ve done to help my boy. Words cannot express how grateful we are!

"

-Natasha, Edublox mom

Successful kids. Proud families! 065-872-2303 hannelie@edublox.com www.edublox.co.za


WESTERN CAPE - 021 981 8180

angling

Cape Gate Lifestyle Centre, Okavango Street, Brackenfell Shopping portal: www.Wildman-wc.co.za

LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY Atletiek

o.13-toerspan na Marlow-rugbytoernooi

Altesaam 18 atlete van Laerkool Durbanville het WP-kleure in atletiek verwerf!

Voor: Dohan vd Sandt, Daniël Kruger, Eben de Jongh, Michael Jeje, Stefan vd Westhuizen. Middel: Lisa Krige, Helene vd Merwe, Lara Stander, Anke Stander, Anja du Plessis, Lara Nothnagel. Agter: Mila Vermeulen, Minette Retief, Lianel Groenewald, Mila Freemantle, Michelle Jeje, Micke Lerm. Afwesig: Christo Bezuidenhout.

Voor: Janno Jacobs, FJ Brand, Wilhelm v Zuydam, Lukas Kotze, Wian Grobler, Neal Visser, Stephan Beukes. Ry 2: Christiaan Bekker, Danté Mouton, James Joyce, Ian Bester, Cobus Dickason, Malan Mostert, Hein Duckitt, Cameron Johnstone. Ry 3: Ghian Visser, Ruben Terblanche, Janco Bergh, Erich Vermeulen, Dian Dirkse v Schalkwyk, Eben de Jongh, Ruan v As, Marko Jv Rensburg, Jacques Steyn. Agter: André Louw, Corné Gerber, Zeke Abrahams, Joel Annandale, André Gouws, Ben Krige, Jeandre Treurnicht, Lucien Lewis, Janko Webb.

Interhuis Swemgala

Ava Newton o.13 Victrix Ludorum

Troy Loots o.13 Victor Ludorum

Milan Orchard o.12 Victrix Ludorum

Niel Conradie o.12 Victor Ludorum

Anja De Villiers o.11 Victrix Ludorum

Roean Troskie o.11 Victor Ludorum

Jenna Joyce o.10 Victrix Ludorum

Matthew Thomas o.10 Victor Ludorum


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.