3 minute read

Hoërskool Zwartkop, 324

Equestrian

Inter-High Athletics Underwater Hockey Tournament

Congratulations to Hannah Rabie, who was awarded 1st place at the Western Mounted Games Nationals in Parys, Sanesa Level 1. This is an incredible achievement!

Congratulations to Noluthando Dlamini who broke the Girls 3000m Interhigh Record at the C Bond Interhigh held at Pilditch. Congratulations to Ayanda Tshabalala who has been selected to participate in the South African Junior National Underwater Hockey Tournament as part of the Gauteng North Underwater Hockey Provincial Team. The tournament will be held from the 31st of March to 2nd of April at Generations Aquatics Centre, Somerset West, Cape Province.

Hannah Rabie

ULRICH LE ROUX (PAARL BOYS’ HIGH) TOP MATRIKULANT LANDSWYD

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys.

Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor.

Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging.

Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien.

Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas.

Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk.

Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse.

Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik.

Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer.

Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing.

Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed.

Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan.

Noluthando Dlkamini Ayanda Tshabalala Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk.

Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

MARAGON MOOIKLOOF

Atletiek

Letlotlo Dagane Darrin Mokuena Usiphile Sifelani

This article is from: