AWSUM March Edition - Vrystaat 2022

Page 1

VRYSTAAT

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more. ThePrintOffice

Phone 072 460 8243


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop.

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project! Phone 072 460 8243

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus Brandt: quintus@tiemedia.co.za Thinus Marais: thinus@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za

HEAD OFFICE

‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

021 000 1705 www.awsumnews.co.za

Advertising Coordinator Lauren Adams: awsumads4@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

Awsum School News

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

AVAILABLE AT NTT NISSAN BLOEMFONTEIN

087 286 4500 | WWW.NTTNISSAN.CO.ZA


HOËRSKOOL RIEBEECKSTAD RCL Members 1. Tiane Jorge (Chairman) 2. Rethabile Oliphant (Chairman) 3. Bonga Hlahla (Vice-Chairman) 4. Relebohile Mabuza (Vice-Chairman) 5. Bohlale Sello (Secretary) 6. Olifile Mokhoke (Treasurer) 7. Tshenelo Molai (SGB) 8. Nokubonga Plata (SGB) 9. Botle Sebeela (SGB)

10. Monique Harmse 11. Gladys Khumalo 12. Kutlwano Kolobi 13. Thato Lichaba 14. Kekeletso Makhalemele 15. Thato Mohoalali 16. Lerato Mokoane 17. Bonolo Nokoane 18. Bonolo Sefojane 19. Tshepagalang Segola 20. Wanda Ilung

21. Lehlohonolo Majoro 22. Kamohelo Makoai 23. Botlhale Mokebe 24. Teboho Ngwenya 25. Ethen Nkhahle 26. Lebuso Sefuthi 27. Karabo Thekiso 28. Katleho Thekiso 29. Katleho Thoabala 30. Thobela Vanga

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

AW S U M

NE W S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL Seunshokkie

Dogtershokkie

Christiaan Venter, Hloni Mokoena, Tshepo Litedu, Keanu Fourie, Devan Venter, Stefan Engelbrecht, Hendrik Janse van Rensburg, Marco Nel, Kean Wohlitz, Dudu Miya, Dawid Terblanche, Wian Burger, Dylan Giani, Divan van Dijk & Danny de Klerk

Rugby

Elsje Hattingh, Lana Wessels, Daniela de Bruin, Carise van Rooyen, Ntsopa Mokoena, Jani Faber, Jana Coetzee, Marjulyn Myburgh, Amelia Lamprecht, Izaan Barnard, Mikayla Fourie, Yani Greyvenstein, Jennifer Wessels, Carli Oosthuizen & Hazel-Dean Lange

Netbal

Khotso Potloane, Thumi Khoza, Louis Janse van Vuuren, Hein Smith, Dewald van Jaarsveldt, Arthur Olivier, Harry Kymdell, Ludich Reinecke, Ruan Haward, Jake Landman, Jaydon Michaels, Juan Mallinson, Jona Brink, Fano Linde, Johan Barnard, Sev Oosthuizen, Dian Wille, Onkarabile Lebeta, Thinus Hefer, Ruan Warden, Roald Jordaan, Hendrik Matthee, Hendrik van Wyk, Xander van Staden, Dawie Maree, Johnny Willis, Willie Deale, DH Stevenson, Ruben Kruger, Hans Duminy, Izander Maree, Johan Whitehead, Archie Gertenbach, Alexander Maree, Ricardo Ferreria, Frans Janse van Vuuren, Eugene Kotze & Mias van der Linde

Krieket

Jamie-Lee Lourenco, Jana Muller, Maricha du Plooy, Emma Schutte, Cadi Mei, Megan Dempsey, Jamie Dempsey, Carli Shannon, Theanette Jonck, Lisa Coetzee, Mianca van Niekerk, Jasmine Liebenberg, Simonè Vermaak, Siba Booi, Zelne Bartelman, Heili Pretorius, Luandri Hilario, Luane Terblanche, Karli van Niekerk, Elizbe Heyns, Ansune Schutte, Marile Jonck, Eloise Snyman, Megan Azar & Amy Rautenbach.

Tennis

Handré Fourie, Izander Maree, Antonio Cavaleiro (kaptein), Presley Lesoro, Johan Whitehead, Cecil Parsons, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Juan Theunissen, André Heunis, Ryno Hattingh & Matthew Maritz (Afwesig)

Annieka van Rooyen, Mianca van Niekerk, Maricha du Plooy, Heili Pretorius, Cayla Scheepers, Anke Heyns, Hendrik Janse van Rensburg, JC Azar, Hendrik Mathee, Danny de Klerk, Themba Sitole & Heindre Serfontein,

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


PRIMÊRE SKOOL JORDANIA Atletiek Hierdie Jorries het vir lekker opwinding gesorg tydens die Graanveld Atletiekbyeenkoms op 11 Februarie 2022 en nóg rekords verbeter! Baie geluk!

Agter (v.l.n.r): Kara du Toit (o.13) - 75m Hekkies (2de maar steeds die bestaande rekord verbeter), 200m Hekkies, Hoogspring. Carli Uÿs (o.13) - 75m Hekkies, 200m Hekkies (2de maar steeds die bestaande rekord verbeter) Voor (v.l.n.r): Dehan Cilliers (o.11) - 1200m, Rileigh Rooiland (o.11) - 80m, Louis Uÿs (o.12) - 150m Hekkies,Lize Joubert (o.11) - Verspring

Vlagdraers: Kara du Toit en Grové du Preez

Hier oorhandig Mnr. Anton Smith, skoolhoof van Laerskool La Hoff, vir Lize Joubert die trofee vir beste hekkiesatleet asook hoogspringer van die byeeenkoms.

Vrystaat Span 36 Atlete haal vrystaat span. Seuns o.10: Cameron Exley - 1200m. Arno Labuschagne - 70mH. Willie Uys - 70mH Seuns o.11: Dehan Cilliers -1200m. Ruhan Cilliers - 1200m. Daniel de Beer - 70mH HS. Rileigh Rooiland - 100m, 80m, 70mH Seuns o.12: Anru Erasmus - VS. Henri Muller - 75mH. Louis Uys - 75mH, 150mH. Pieter Wessels - SG Seuns o.13: Evano Bergman -1500mS. Heiken Venter - GS. Christiaan Venter - GS, DG Dogters o.10: Demaine van Deventer - 1200m, VS. Karmi Verster 1200m Dogters o.11: Lia de Boer - 80m, 70mH, VS. Sune Spershott - GS. Maricelle Nortje - GS. Lize Joubert - 70mH, VS. Ame Harris - VS. Annabell Bezuidenhout - 1200m. Jane vd Berg 70mH Dogters o.12: Lea-Me Petitt - 100m, 75mH, 150mH, 150m. Kesia Nel - DG, GS. Yovanka Malan - SG. Sonelle Jonker - DG. Leigh-Anne Meyer - 1200m Dogters o.13: Kara du Toit - 200m, 75mH, 200mH, HS. Carli Uys - 100m, 75mH, 200mH. Mia Daacke - DG, SG, HS. Marinelle Oelofse - GS. Andelien Warren - 1500S


HOËRSKOOL WITTEBERG Atletiek Hoërskool Witteberg is trots op die 80 atlete en 9 aflos spanne wat gekwalifiseer het vir die Vrystaat atletiekbyeenkoms. As gevolg van ander sportverpligtinge gaan sleg 59 atlete deelneem aan die byeenkoms in Bloemfontein.

Ry 1: Leané Welthagen Sumari Eksteen, Zané Wessels, Nicke Mienie, Emmelize Lamprecht, Keryn Kuret-Coetzer, Anri Kritzinger, Am Kotzé, Kaylin Stoffberg, Andrea Steynberg, Ilne Myburgh, Leozé Lottering, Cara Cilliers & Laura Shepherd Ry 2: Julie Landmann, Suné Hills, Kaylin le Roux, Nienke Rautenbach, Mariné du Plooy, Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann, Chandré Miles, Ella Steynberg, Elana Enslin, Elry Flores, Anke Eigenhuis, Ané Beneke, Ziané Lottering, Anuschka Janse van Rensburg, Thato Mofokeng & Jané de Villiers Ry 3: J.P. Cronjé, Morapedi Masejane, Thabo Motheke, Gerhard Borssert, Rian Roos, Charl Greyling, Johan Vorster, Evan Nieuwoudt, Janus Breytenbach, Wian van der Merwe, Helgard Fouche, Arnaud Tredoux, Ernst Mienie, Samukele Willemse & Valiant Mofokeng

Swem 3 swemmers van die Hoërskool Witteberg het tydens die Vrystaat Interskole gala in Bloemfontein puik presteer! Julie Landmann het reeds tydens die uitdunne die 50m vryslagrekord verbeter. Sy het verder in die finaal 2 goue medaljes verower. Armand Landmann het die 50m rugslagrekord verbeter asook 2 goud en 3 silwermedaljes verower. Ramon Landmann het tydens die finaal 1 goud, 1 silwer- en 1 bronsmedalje verower. Julie en Armand het beide die Vrystaatspan behaal en sal later vanjaar aan die S.A.’s deelneem. Witteberg het altesaam 144 punte verwerf en so die 5de plek uit 16 Vrystaat- gemengde skole behaal. Witteberg is huidiglik die top skool in die Thabo Mofutsanyana-distrik.

Armand Landmann &Julie Landmann

Ramon Landmann


GOUDVELD - HOËRSKOOL Multigreen Atletiekbyeenkoms

Spesiale Toekennings

Boogskiet

GOUD: • Ryan Lemmer - Gewigstoot • Tyla Wasmüth - Diskus + rekord • Mariska Muller - Gewigstoot • Sarah-Lee Claase - Spiesgooi • Elandre Venter - Verspring

Tyla Wasmüth wen die trofee vir die beste prestasie deur ‘n dogter behaal op die byeenkoms met tabelpunt van 996. Baie geluk Tyla. Ons is baie trots op jou.

Chevahn Haasbroek • 1ste by meisies 0/15 • 1ste in die hoërskool (meisies en seuns) • 2de onder almal wat geskiet het in die laerskool, hoërskool en AGG’S • 282 uit 300 geskiet

SILWER: • GJ Wessels - Verspring • Ané Lemmer - Gewigstoot • Mariska Muller - Diskusgooi • Tuané Radyn - 400m Hekkies & 400m • Ilke de Klerk - Gewigstoot • Anika Reinders - Spiesgooi • Ryan Lemmer - Diskus

BRONS: • Keagan Frankenfeldt- Gewigstoot • Adriaan Venter - Hoogspring • Wilbrie v Zyl - 400m hekkies • Ané Lemmer - Diskus • Ilke de Klerk - Diskus • Marida Scheepers - 400m • Tyla Wasmüth – Gewigstoot

Streekwenners 2022! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan ons spog met ongelooflike atletiek uitslae. Baie geluk aan ons 140 atlete wat saam met die afrigters hard gewerk het om weer die Streeksatletiek te wen.

Karmia Voster • 2de by meisies 0/15 • 3de in die hoërskool (meisies en seuns) • 280 uit 300 geskiet

Tyla Wasmüth

Platinum Goutie

Swem

Platinum Goutie is ‘n Goutie wat sy beste in al die items gegee het, wat ernstig deelgeneem het en wat self nuwe atletiektalent ontdek het. Hierdie Goutie het sy beste in al die items gedoen en toe ‘n goue medalje in 2 items los gegooi en gehardloop. Hierdie atleet is nou ewe goed in hammergooi en 110m hekkies en is ons skool se trots oor sy uithouvermoë en deursettingsvermoë. Ons platinum Goutie is beter as Goud. Hy hou aan wanneer ander opgegee het en hy neem deel met professionaliteit.

Baie geluk aan Rian Lombard wat aangewys is as die senior seuns Victor Ludorum op die NVS skole swemkampioenskappe wat van 7-8 Feb 2022 aangebied was by die Penny Heyns swembad in Sasolburg!

Bertus Human Platinum Goutie

Rian Lombard

Peace of mind Tombstones

Embalming

Burials

Caskets

Exhumations

Cremations

Funeral Plans

Repatriation

Memorials Martin’s Funerals Welkom - 073 415 5170


R10 000 incl VAT Discount on Swift GL MC Models

WELKOM-GIMNASIUM SKOOL Swem

Swemkampioenskap in Sasolburg

Ons swemmers wat deelgeneem het aan die Vrystaat Interhoër byeenkoms in Bloemfontein.

Gimmie swemspan wat deelgeneem het aan die streek swemkampioenskap in Sasolburg.

Samuel Nel, Shyenne Laubscher, Heid McLaren & Christiaan du Preez

First Team Cricket

VLR

Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long (Voorsitter), Luané Louw, Kiana van Vuuren, Handré Maree, Boitshepo Boleu, Johan Naude, Heid McLaren & Skai van Wyk.


HOËRSKOOL FICHARDTPARK

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

Fichies se atletiek kook!

Lewensredding en swem

Tennis

Die laaste keer wat Bloemfontein se skole om die Bloemfontein-beker meegeding en daar ’n atletiekpuntetoekenning plaasgevind het, was in 2019. Op daardie dag het Hoërskool Fichardtpark as oorwinnaars uit die stryd getree en stof in ons mededingers se oë geskop. Op Vrydag, 18 Februarie 2022, het Fichies soortgelyke hoogtepunte behaal.

Len-Douglas Mac Kay gaan neem op 18 en 19 Februarie deel aan die Afrika Lewensreddingkampioenskappe in Alexandria, Egipte. Op 18 Februarie kry Len-Douglas 5de plek in die 600m oopwater swem. Op 19 Februarie wen Len-Douglas goud in die ‘tube-rescue’-afdeling. Len-Douglas Mac Kay word ook as die beste swemmer (seuns 17-19) aangewys tydens die Interhoër Gala wat by die Bloemfonteinse Swemstadion plaasgevind het op 23 en 24 Februarie 2022.

Tennis Suid Afrika se Junior Nasionale Spanne is aangewys vir die 2022 seisoen en Luise Janse van Rensburg is ingesluit in die meisies o/16 span.

Die Sentraal NWU Top 20-atletiekbyeenkoms het Vrydag 18 Februarie plaasgevind en Hoërskool Fichardtpark het uitstaande prestasies behaal. Nie alleen was Fichies die algehele spankampioene nie, maar ons atlete het individueel ook uitsonderlik presteer: • Beste veldatleet, dogters: Judy Watson • Beste baanatleet, dogters: Natasha Gertenbach • Beste veldatleet, seuns: Tiaan Pretorius Algehele spankompetisie: 1. Hoërskool Fichardtpark 2. Goudveld 3. Sentraal 4. Pretoria Noord 5. Diamantveld

Len-Douglas Mac Kay

Luise Janse van Rensburg

JF is aan die stoei met wenners André Visser, ‘n Gr. 11 - leerder van Hoërskool Jim Fouché het 5 Februarie aan die Vrystaat Karate Kampioenskappe deelgeneem en sy Vrystaatkleure verwerf. Hy behaal 2de plek in Kumite en ‘n 3de plek in Kata.

DERDE PLEKKE

André Visser

Seuns 0/15 Alwyn Olivier – 200m Seuns 0/19 Kyle de Bie – 110m Hekkies Seuns 0/19 Jeanré Coetzee - Hamergooi Dogters 0/19 Medley span TWEEDE PLEKKE

Denica Scheepers neem deel aan die Vrystaat Taekwando Kampioenskappe (13 - 14 jaar swartbelt): Sy kry ‘n 1ste plek in “Traditional forms, Combat Weapons, Traditional Sparring and Traditional Weapons Form”. Denica verwerf vier goue medaljes.

Denica Scheepers

Juanco Botha, Gr.10 Leerder van Hoërskool Jim Fouché is ingesluit in die Nasionale Karate-Span vir die Region 5 kompetisie wat in Mei vanjaar sal plaasvind. Juanco verwerf dan ook sy Protea-kleure.

Juanco Botha

Potspel Die volgende leerders is geskies vir die Vrystaat Potspel-span: • Darius Crowther en Conrad van der Zwaard onderskeidelik in die o.15A en o.15B spanne. • Altus Horn is verkies tot die o/18B Vrystaat potspel-span.

Dogters 0/17 Lienke Badenhorst – Spiesgooi Dogters 0/17 Lize Ackerman – 800m Seuns 0/15 Matthew Durrow – Hamergooi & Diskusgooi Seuns 0/17 Janco Mollentze – 100m Seuns 0/17 Jaco Grobbelaar – Hamergooi & Diskusgooi Seuns 0/19 Jeanré Coetzee – Diskusgooi EERSTE PLEKKE Dogters 0/17 Junel Herbst - Verspring en driesprong Dogters 0/15 Judith Watson – Diskusgooi & Hamergooi Judith verbeter die Diskusgooi se rekord na 44.25 m Judith ontvang die Trofee vir die Beste Prestasie Dogters Veld atleet van die dag Dogters 0/17 Natasha Gertenbach – 100m & 100m Hekkies Natasha verbeter die 100M Hekkies se rekord na 00:13:78 Natasha ontvang die Trofee vir die Beste Prestasie Dogters Baan atleet van die dag Dogters 0/17 Lize Ackerman – 400m Dogters 0/17 Junel Herbst – Driesprong & Verspring Dogters 0/17 Cilethe Julies – Hamergooi Dogters 0/19 Amy Jacobs – Hamergooi Seuns 0/15 Alwyn Olivier - 400m Seuns 0/15 Ruan Kriel – Hamergooi Seuns 0/17 Janco Mollentze – Verspring Seuns 0/17 Elfred Fleishman – Hoogspring Seuns 0/17 Tiaan Pretorius – Hamergooi Tiaan ontvang die Trofee vir die Beste Prestasie Seuns Veld atleet van die dag H/S Fichardtpark ontvang Eerste plek vir die Beste Gesamentlike Span van Seuns en Dogters

AW SUM

Darius Crowther

Conrad van der Zwaard

Altus Horn

Karate All Styles Vrystaat proewe wat op 5 Februarie plaasgevind het, behaal Christine Meyer 1ste plek vir Kata en Kumite en kry sy weereens haar Vrystaat kleure. Christine neem deel aan die SAJKA kompetisie op 19 Februarie 2022 en sy behaal 1ste plek vir Kata en kumite en is sy dan ook die o/21 kampioen vir 2022 by Vrystaat JKA.

Die volgende leerders het op 5 Februarie 2022 aan die All-Style Karate Vrystaat proewe deelgeneem en verwerf hul Vrystaat kleure: Ignus Ferreira, Jandré van der Berg en Jan-Hendrik van der Berg.

N EW S

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

Christine Meyer

Ignus Ferreira, Jandré vd Berg en Jan-Hendrik vd Berg.


PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ BLOEMFONTEIN

HOËRSKOOL TRIO HIGH SCHOOL KROONSTAD

Karate

Free State Interhigh Schools Gala in Bloemfontein

Anné Scheepers en Janco Scheepers, wat lede is van die Rohan Verwey Arts & Karate for Kids, het deelgeneem aan die ATA Vrystaat Provinsiale Kampioenskappe of 5 Februarie 2022. Anné het ‘n 2de plek behaal vir “Traditional Forms and Combat weapons”, en ‘n 1ste plek vir “Traditional Sparring and Traditional Weapons Form” in die kleurbelt vir dogters 9-10 jaar oud.

The following learners of TRIO High School Kroonstad participated at the Free State Inter High School’s Gala. They are also members of te Valsrivier Swimming club.

Janco Scheepers het ‘n 2de plek behaal vir “Traditional Weapons Form and Combat Weapons”, en ‘n 3de plek vir “Traditional Forms” in die swartbelt vir seuns 11-12 jaar. JF Trots!

Anné Scheepers

Results: • Chené Jacobs: 200m Fly - bronze medal • Annika Serfontein: 50m Fly - bronze medal, 50m Free - 4th place • Shaun Morgan: 50m Fly - silver medal, 50m Free - bronze medal, 50m Breast -4th place • Ruan Jacobs: 100m Fly - silver medal, 50m Fly - silver medal, 200m Breast - bronze medal, 100m Free - 4th place • Girls u.17-18 Freestyle Relay - Bronze medal (Zanri de Witt, Chené Jacobs, Charmae Donald, Annika Serfontein)

Janco Scheepers

Swem JF het 3 podiumswemmers wat plekke in die top 3 kry tydens die Inter Skole Swemgala op 21 & 22 Februarie 2022. Shaun Morgan, Ruan Jacobs, Chené Jacobs, Zanri de Witt, Charmae Donald & Annika Serfontein

• 5 goue medaljes - Christiaan Kotze en verbeter 2 rekords • 2 silwer - Melt van der Spuy en S.J. van Biljon • 1 brons - Melan van der Spuy. Christiaan word gesamentlik aangewys as die Victor Ludorum en is ook geskies vir die Vrystaat Skole Swemspan. 4 Swemmers het almal in top 10 of top 15 plekke presteer (S.J. van Biljon, Aila van Biljon, Melt van der Spuy en Melan van der Spuy). JF is super trots op julle!

Tel: 056 212 7261 Address: Corner 7th Ave. & Piet de Vries Ave. Industria, Kroonstad

Melt van der Spuy, Christiaan Kotze, S.J. van Biljon, Aila van Biljon & Melan van der Spuy

HARDWARE

POWERTOOLS

TIMBER

STEEL

TILES

PAINT

Christiaan Kotze

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


EUNICE GIRLS HIGH SCHOOL Netbal

Juanita Kruger (Captain), Irene Struwig, Khanyisa Chawane (Coach), Carmen Du Plessis, Carli De Jager, Daniella Hugo, Mienke Esterhuyse, Vanisha Wilson, Annemè Kruger, Lee-Ann Usher & Tarien van der Linde

Hockey

Karabo Phutsisi (Goalie coach), Solange Jacobs, Lilly-Anne Theron, Dulcè Lopez Del Rey, Megan Pelser, Cara Katzke, Chris-Mari Alexander, Trusten Barnard, Chris-Lea Potgieter, Taheera Augousti, Nika Coertzen (Coach), Bianca Rees-Gibbs, Georgia Kambanis, Isabella Myburg & Cale Potgieter

Chess

Mrs Grobler (Co-ordinator), Reitumetse Mosoeu, Zane Swart, Za-Neil Coetzen (Vice-captain), Abigail Bloem (Captain), Ziruo Wang, Ameera Cassim & Ms Anjurie de Wet (Coach)

Squash First Team

Tremayne McDonald (Coach), Suzaan Visser, Chris-Lea Potgieter, Bianca Rees-Gibbs, Cara Katze (Captain), Carla Viljoen, Rozanne Botha (Manager). Absent: Sonia Schimper

Aquatics Team

Chanel Baenhoff, Luka Visagie, Heike-Louise Hechter, Shaniell Senosky, Caitlin Green, Jessica Dicks, Thinica McAnda, Ella Klopper, Lucy Groenewald, Eunice Fourie, Kiara Greenall, Ashley Brown, Vera Chen, Anke van der Poel, Monique de Gouveia, Suzaan Visser, Sami Maritz, Hannah Morisse, Kaylin Bezuidenhoud, Loïs Fourie, Gemma Mansill, Tatiana Ioannides, Kelci Leech, Micke de Andrade, Georgia Kambanis, Amelia Vincent, Cale Potgieter, Monique Oosthuizen, Charne Snyman, Kaeli-Peace Armour, Christine Esterhuizen, Savannah van der Spuy & Luchelle Oosthuizen (Captain).

LET’S

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

THE BRANDING CODE CORPORATE CLOTHING & GIFTS PROMOTIONAL ITEMS TEAMWEAR www.aspirebranding.co.za 072 460 8243

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS


HOËR MEISIESKOOL ORANJE Hokkie

Swem

Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het in sy eerste vyf wedstryde reeds getoon hy is gerat vir die jaar se hokkieseisoen. Die span het die naweek by ’n toernooi in Bethlehem in sy 5 wedstryde 53 doele aangeteken en 0 afgestaan.

Oranje is, danksy veral sy senior swemmers, weer vanjaar se Vrystaatkampioen vir meisiespanne. Die Interhoërswemgala is Donderdag en Vrydag in die Stadion-swembad beslis. Daar was vanjaar 22 deelnemende skole. Dit was die Oranjeniete se 7de agtereenvolgende sege in dié gala.

Dit het seges ingesluit oor Wykeham Collegiate, St. Anne’s, Transvalia (almal met 10-0), St. John’s (12-0) en Sasolburg (11-0).

Dié meisieskool het in die ouderdoms-groepe 17 en ouer, 16 en 15 geseëvier. Die 17 en ouer jaargroep se puntetotaal is die meeste deur enige jaargroep, seuns en meisies ingesluit. Hulle het ook hul 2 aflosse gewen. Anieke Helmand (wat eers volgende maand 17 jaar oud word) was gesamentlik 1ste in 17 jaar en ouer en Francisca van Rooyen was die beste swemmer in die 16-jaargroep. Chloë le Roux (17 jaar en ouer), Mari Nortjé (16) en Nanette Jordaan (15) was almal 3de in hul jaargroepe. Anieke het in al 5 haar individuele items 1ste aan die muur geraak. Francisca het 4 eerste plekke en ’n 2de plek opgeraap. Sy is die nuwe eienaar van die 50m-rugslag. Francisca het 2 bestaande rekords van 2020 by dié gala. Vir die swemkaptein, Guilma Lausberg, was dit die spreekwoordelike kersie op haar verjaardagkoek van Donderdag.

Elné Lourens

Anieke Helmand was as 16-jarige die gesamentlike beste swemmer vir meisies 17 jaar en ouer.

Nanette Jordaan, Anieke Helmand, Mari Nortjé, Chloë le Roux & Francisca van Rooyen.

CHANÉ NEL Toppresteerder van die Vrystaat Hoër Meisieskool Oranje

Chané Nel, wat verlede jaar aan Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer het, is as die topleerder van die Vrystaat aangewys. Baie geluk met die prestasie. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek het in die begin van die jaar vir my ‘n doelwit, wat ek in elke vak wou bereik, gestel en ek wou graag eerste in die Vrystaat wees, maar in die eindeksamen self het ek nie so lekker geskryf nie en ek het toe verwag dat ek nie my doelwitte sou bereik nie. Al het ek van die begin van die jaar hard gewerk aan goeie uitslae, was ek baie verbaas toe ek dit ontvang en uitvind dat ek wel so goed gedoen het, tenspyte van die feit dat ek gevoel het dat die eindeksamen bietjie moeiliker was. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Vir my was die grootste uitdaging om druk, veral tydens die eindeksamen, te hanteer. Ek dink ek het altyd alle eksamens en toetse as deel van die proses en leerervaring gesien om in die eindeksamen goed te doen, want ek kon sien waar ek moet verbeter om op die ou end goeie matriekuitslae te hê. Toe die eindeksamen aanbreek, het ek besef dat dit is waarvoor ek al van graad 8 af hard gewerk het. Wat ook veral vir my erg was, was dat in meeste vakke die jaarpunt weggegooi word en jou volle punt op jou matrieksertifikaat afhang van jou prestasie of hierdie 1 of 2 vraestelle. Dit het my vreeslik laat stres en gelei daartoe dat ek in die eindeksamen met eksamenstres gekonfronteer is waarmee ek nooit voorheen gesukkel het nie. Wie is jou rolmodel en hoekom? Ek het nie eintlik ‘n rolmodel nie. Die naaste aan ‘n rolmodel vir my sal seker my oupa wees. Al het ek hom nooit geken nie, was hy ‘n fantastiese chirurg en ek sal graag soveel soos hy wil bereik. Verder stel ek op alle gebiede gereeld vir myself doelwitte eerder as wat ek in ‘n spesifieke persoon se voetspore probeer volg. Watter ondersteuning het jy gehad? Ek het ondersteuning vanaf my ouers, my vriendinne en my onderwysers ontvang. My ouers het altyd alles in hul vermoë gedoen om seker te maak dat ek die ideale leeromgewing by die huis gehad het. My vriendinne het my bygestaan as ek gestres het of hartseer was oor ‘n vraestel. My onderwysers het dit altyd aan my duidelik gemaak dat ek my drome kan bereik, maar hulle het nooit druk op my geplaas om sekere punte te bereik nie. My beste was altyd vir hulle genoeg.

Watter studiemetode het jy gebruik? Ek gebruik verskillende studiemetodes vir verskillende vakke. Ek het slegs in Ekonomie en Afrikaans Taal opsommings gemaak. In Lewenswetenskappe het ek gevoel dat die boek reeds goed opgesom was; aangesien dit vol kolpunte en sketse was. Die boek waaraan die Engelse Taal voorkom, is ook baie mooi uiteengesit. In verstaanvakke soos Wiskunde en Fisiese Wetenskap het ek alles wat in die klas verduidelik is in kleur geskryf in my boek soos ons dit gedoen het en dit dan geleer voor eksamens. In hierdie vakke het ek ook, soos ons huiswerk gekry het, die somme waarmee ek gesukkel het in die kantlyn gemerk en dan as die eksamen aanbreek veral gefokus daarop om hierdie somme weer te oefen. Ek leer deur hardop met myself te praat, maar is ook soms ‘n kinetiese leerder en loop rond in my kamer of omkring kernwoorde terwyl ek daardie werk leer. Herhaling is vir my baie belangrik en in leervakke probeer ek om minstens 3 keer deur al die werk te wees voor ek gaan eksamen skryf. Ek gebruik rympies en visuele beelde om van die werk te onthou. In oefenvakke soos Rekeningkunde en Wiskunde, het ek sommer van al die werk geoefen en toe vraestelle uitgewerk. Ek leer ‘n uur op ‘n slag en vat dan 15 – 20 minute breuke tussen-in. Ek leer eers van 8h00 of 9h00 in die oggend af, maar leer dan weer tot laat bv 21h00 of later in die aand. Wat was jou gunsteling vak en hoekom? My gunstelling vak was Fisiese Wetenskap. Ek hou daarvan om die wette en teorie te gebruik om praktiese somme op te los. Ek hou daarvan om te sit en dink aan verskillende manière om somme te benader en op te los. Ek geniet dit ook om met logika en ander reëls nuwe wette af te lei en ons komplekse heelal te probeer verstaan. Wie was jou gunsteling onderwyser? Juffrou Ilse Olivier. Sy het vir my Rekeningkunde en Ekonomie gegee. Sy het my altyd emosioneel bygestaan en was vir my soos ‘n tweede ma by die skool.

Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan medies (MBChB) studeer. Die 2 goed waarvan ek vreeslik baie hou en graag in my loopbaan wil doen, is wetenskap en praat voor/met mense bv debat en redenaars. Hierdie is egter twee moeilike belangstellings om te kombineer in ‘n loopbaan, omdat meeste wetenskaplike loopbane jy amper niks met of voor ander mense praat nie. Meeste beroepe waar jy baie voor mense praat bv ‘n prokureur, het weer niks te doen met wetenskap nie. Medies kombineer die twee belangstellings egter mooi. Jy werk met wetenskap en anatomie, maar jy werk ook met pasiënte en kan met hulle kommunikeer. Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? My boodskap sal wees om net elke dag hard te werk. In leervakke moet jy elke dag die werk wat julle daardie dag gedoen het, leer, sodat dit nie ophoop en massas werk is wanneer die eksamen aanbreek nie. In verstaanvakke, soos Wiskunde of Fisiese Wetenskappe, maak seker dat jy elke dag ten volle by is met die werk wat behandel is, want die volgende dag se werk bou weer daarop.


FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL Atlete blink uit! Fichies-atlete is baie opgewonde om hul skool te verteenwoordig tydens die Vrystaatse Kampioenskap op 12 Maart te Sasolburg.

Ané Meyer

Joah de Villiers

Cathli-ann Joubert

Jo-Anne van Rooyen

Dioné Van Deventer

Klarise Ribeiro

Eben Sander

Leané van der Walt

Ivor Hamann

Liani Brönner

Jaco Taljaard

Lumé Olivier

Marcha Fivaz

Janco van der Walt

Mariaana Spamer

Delmar Fick (Afwesig)

Matthew Valentine

Mi-Lan Botha

Neldri du Toit

Ruan Kruger

Tihan van Schalkwyk

Jan-Harm Siebert

Maruné Dreyer

Dihan Henning (Afwesig)

Zanelle Carelzen

HOËRSKOOL SENTRAAL Top 20-atletiekspan 2022

Midmar Myl 2022 1. Roald Basson (00:24:59) 1ste in die ouderdomsgroep 13 uit 272 swemmers 2. Dian Bodenstein (00:28:20) 6de in die ouderdomsgroep 13 uit 272 swemmers 3. Liam Liversage (00:25:03) Het deelgeneem in die ouderdomsgroep 14-30. Daar was 827 swemmers in die groep en hy het 24ste gekom.

Dian Bodenstein

Liam Liversage & Roald Basson Adie Nel

Danita du Plesis

Jané van der Walt

Anje van Staden

Christine van Zyl

Marli van der Merwe

Izanne van Aswegen

Robyn-Leigh Viljoen

Lisa Steyn

Nelmari Taljaard

Justus Naude

Jayden Parkin

Wihann Reynolds

Heinrich Grobbelaar

Liam Pretorius

Hendré Botha

Hanco Smith

Eduard de Nysschen

Khumo Pitso

Lee-Yagin Arendse


GREY COLLEGE PRIMARY Swem At he Free State Inter Primary Schools Competition 47 Grey swimmers were eager to compete again. Sixteen gold medals, 21 silver and 10 bronze medals were awarded to these swimmers. Petrus Swart was awarded the u.9 trophy for the best swimmer in that age group and Orion Chen won the award in the u.10 age group.

Atletiek Dit het baie goed gegaan met ons atlete by die Motheo/Xhariep byeenkoms. 52 atlete het deelgeneem en puik presteer. Aan die einde van die dag het Grey met al 7 trofeë weggestap, dus het hul in elke ouderdomsgroep van o.8 - o.13 die trofeë gewen asook die Top 10 seunsskool van die dag! Tiaan Nel het ‘n spesiale toekenning vir die beste baanatleet vir die dag ontvang. Jurgen Nortjè het die rekord in die 1500m verbeter.

Orion Chen Best u.10 swimmer at Inter Primary

Nicolaas Pretorius Breek hoogspring rekord & breek Robert Ebersöhn se rekord van 20 jaar, van 1.46m na 1.55m

Petrus Swart Beste o.9 swemmer

PRELLER WALK Inspired by you

051 410 4360 www.picknpay.co.za

Don’t forget to swipe your Smart Shopper for Great Instore Deals and Promotions.

Mondays - Saturdays: 07:00 - 20:00 | Sundays: 08:00 - 14:00 Cnr Genl Hertzog and Louw Wepener Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301


GREY COLLEGE | GREY KOLLEGE Atletiek Grey A-span wen die NWU Sentraal Top 20 Atletiekbyeenkoms (seuns-afdeling), 7 Goud, 5 Silwer en 5 Brons – Verower 17 medaljes uit 20 items.

Agter: Luan van der Berg, Heinrich Theron, Diesel van Dyk, Aron Alvarez Aranda en Franco Le Roux. Voor: Phillip McLaren, Jacques Pienaar, SJ Marais (kaptein), Jean-Jacques Holtzhausen en MJ Nienaber.

1ste krieketspan

Die 1ste span eindig die seisoen op ‘n Kaapste hoogtepunt deur SACS met 6 lopies te wen. Hulle het dié seisoen, wedstryde gewen teen Pearson, Glenwood, St John’s, Grey PE, Pretoria Boys High en Wynberg.

Voor: Hayden Tolmay, Foster Lubbe. Middel: Ruben Maree, Ian van der Merwe, Darion Rabie. Agter: Juan Viljoen, Wium Erasmus, GJ Maree, AD Wessels, Dean de Bruin, Sicelo Matayi, Armand Fourie.

Swem Interhöer Gala Algehele 1ste plek met 33 goud, 27 silwer en 20 brons vir ons swemmers. Individuele trofee-wenners: 0/14 - Jedric Geleta, 0/15 - Ernst van Rensburg, 0/16 - MJ van den Heever . Ouderdomsgroep wenners: o/14, o/16 en o/17-19. Victor Lodorum: Aiden Nel.

Delarey Pretorius, André Claassen, Aiden Nel, Stephan de Beer, Hanko Buys

The news site that more than 1.5 million parents visited in 2021. Don’t miss out!

www.awsumnews.co.za AWS U M

N EW S

The biggest school news platform in S.A

LET’S

THE BRANDING CODE CORPORATE CLOTHING & GIFTS PROMOTIONAL ITEMS TEAMWEAR www.aspirebranding.co.za 072 460 8243

BEST FAMILY RESTAURANT Faan Ferreira Ave, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

051 451 9119 | bloem@copperclover.co.za | www.copperclover.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.