AWSUM Noord-Kaap - June Edition

Page 1

NOORD-KAAP

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA

Celebrating school achievements in South Africa JUNE 2022

Read the latest school news on www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND KONTAK ONS VANDAG NOG vir ‘n GRATIS kwotasie vir u sonkrag behoefte!

ONS BIED DIE VOLGENDE: Grid tie en off grid sisteme vir woonhuise, besighede, INSIDE boerderye, asook n wye reeks sonpompe.

THIS EDITION

Learners selected for provincial teams Leerders wat verkies is tot provinsiale spanne

2ND QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS AWSUM

NEWS


Bring jou tekkies en bring jou tokse Skenk ou tekkies of toks aan leerders wie se ouers dit nie finansieel kan bekostig nie. Skole en instansies kan betrokke raak deur te help met die insameling van die sportskoene. Die skopafrigter Vlok Cilliers en die Springbok-losskakel Morné Steyn het hul kragte saamgesnoer om `n verskil in die lewe van jong mense met sporttalent te maak. Cilliers het in 2020 die Tekkies-en-Toks-projek, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, begin om behoeftige kinders te help wat nie rugbystewels of tekkies kan bekostig nie. AWSUM is trots om van 2022 ook as mediavennoot by die projek betrokke te kan wees.

Hoe raak ons skool betrokke en skenk ek as ouer skoene? 1.

Indien jou skool wil betrokke raak, kontak gerus vir Annelize by annelize@helpendehand.co.za

2.

Ouers en leerders kan betrokke raak en enige ou of nuwe sportskoene skenk of deur `n geldelike bydra te maak. Die projek is nie net gemik op seuns wat aan rugby deelneem nie, maar op alle kinders en vir enige sportsoort.

3.

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak

Daar is twee afleweringspunte: • •

Leerders of ouers bring tweedehandse/nuwe sportskoene (ons versoek wel dat dit in ‘n bruikbare toestand moet wees) na hul skool en plaas dit in die Tekkies en Toks boks by die skool Ouers kan ook die skoene by hulle naaste Helpende Hand Ons Winkel-tak aflaai 4.

Sodra die bokse vol is kontak die skool Helpende Hand wat die bokse leegmaak vir verdere insameling

5.

Helpende Hand is verantwoordelik vir die allokering en verspreiding na geskikte kandidate.

Gaan besoek ook gerus die webtuiste www.tekkiesentoks.co.za vir meer inligting.


The risks of supplements As parents or guardians, you know that the pressure to train hard, compete and achieve at a high level can lead athletes to entertain dangerous options. Saids is the Institute for Drug-Free Sport in S.A. AWSUM asked them why we should be concerned about the risks of supplements and they share the facts. The general assumption in school learners is that supplements will improve their performance on the sport field and that it is a ‘quick fix’ to reach your goals. This might be due to the confusing, sometimes dubious, claims on supplement labels. A scary fact is that one of the boys who tested positive for anabolic steroids during the Craven Week Rugby Tournament in 2018, revealed taking 18 different supplements, ranging from protein shakes and ‘mass builders’, to pre-workouts, energy boosters, etc. Why should we be alarmed if the following claims “scientifically tested”, “proven”, “healthy”, “specifically designed for youth”, “superior”, “drug-free” appear on the supplement packaging? It is unethical marketing and outright false claims of efficacy and safety and provides hidden risks that consumers are not always aware of. In fact, researchers from the University of KZN did an analysis of 15 Whey Protein Shakes from the top-selling brands in SA and found that 9 out of the 15 were non-compliant with labelling regulations, and deliberately manipulated and overstated the protein and amino-acid content of the products. Are supplements being tested sufficiently? No. In reality, the majority of supplements on the market have not been sufficiently tested or scrutinised by an independent health authority, such as the SA Health Products Regulatory Authority (SAHPRA). This problem is not unique to South Africa, but is a global concern. What are the dangerous ingredients that were found in supplements? Prescription drugs, banned substances, heavy metals, pesticides, and other dangerous chemicals. In one study, researchers analised the contents of 134 top-selling protein supplements available via the internet - many were found to contain heavy metals such as lead, arsenic, cadmium, mercury, BPA (found in plastic) and other chemicals linked to cancer, liver damage and other ill-health effects3. In a study conducted by the University of Cape Town (UCT), 138 popular Protein Shakes from leading brands available on the SA market were tested for melamine content (found in plastic). The use of melamine in food production is not approved by WHO as it is related to kidney stones and kidney failure. Melamine is sometimes illegally added to food products to increase their ‘apparent’ protein content. The UCT researchers found that 57% of imported and 82% of locally produced protein shakes tested positive for melamine. Though the concentration was below toxic levels per se, there is a risk related to the amount of product the consumer will be taking (dosage), frequency, duration, and/or number of supplements the individual will be taking. Can these ingredients, that exceed safety limits, cause medical problems or hospitalization? A study report from Harvard Medical School looked at the number of ill-health events reported on the U.S. Food and Drug Administration Adverse Event Reporting System between 2004 to 2015. They found 977 adverse event reports in the 0 – 25 year age group2. Around 40% had severe medical outcomes, including hospitalization and death. Supplements sold for muscle-building, weight loss and energy were associated with almost 3 x the risk for severe medical outcomes compared to vitamins. Can supplements be taken as a supplement to nutritional needs? Advertising such as: “supplements specially designed for youth”, or that “young athletes need supplements to perform / bulk-up”, or “a normal diet is not enough” is concerning. These claims have no scientific grounds and contradicts evidence-based consensus on the value of “food first” for youth as best support for optimal health, growth and development and sporting performance (over the short- and long-term).

Particularly in youth, a dietary supplement should only be considered (for as short duration as possible) to correct a clinically diagnosed dietary deficiency and taken under appropriate health professional guidance e.g. Registered Dietitian, who can address and optimise dietary intake as the main focus. A Dietitian can also help do a risk vs. benefit analysis and help identify low-risk products, if needed. Parents should note that SAIDS supports the views of leading health and sport authorities from around the world (including the IOC) that deems it inappropriate and unethical for active and competitive adolescent athletes to be encouraged to consume dietary supplements for performance-enhancement. References 1. Harvard Medical School - The hidden dangers of protein powders: They may contain added sugar, calories, or even toxic chemicals. 2020 (link) 2. Taking Stock of Dietary Supplements’ Harmful Effects on Children, Adolescents, and Young Adults,” Flora Or, Yongjoo Kim, Juliana Simms, S. Bryn Austin, Journal of Adolescent Health. 2019, doi: 10.1016/j. jadohealth.2019.03.005. 3. Consumer Reports - Arsenic, Lead Found in Popular Protein Supplements. Hirsch, 2018.

Visit the SA Institute for Drug-Free Sport webpage – Education and Video Library; Report Doping or Contact Us for any queries. www.drugfreesport.org.za


HOËRSKOOL DUINEVELD Netbal Tydens die onlangse Robyne (Griekwas Platteland) netbalproewe wat in Upington gehou was, is die volgende Velties gekies vir die onderskeie spanne: o.14 Robyne: Janike Coffee, Suzaan Brand, Zanri Brink o.15 Robyne: Janie Visser o.16 Robyne: Izanne Maritz, Roné van Zyl, Carmi Liebenberg o.17 Robyne: Joane Visser, Chane Steyn o.18 Robyne: Mianke Burger, Melaine du Toit, Marli Janse van Rensburg Afrigter o/18’s: Me. Jacqueline Kühn Die o/17 en o/18’s gaan na Witbank gedurende Juniemaand en die res gaan ook in Junie aan die All Ages in Boksburg by Hoërskool Dr. E.G. Jansen, deelneem. Veltieland is baie trots op die groot groep Velties wat die spanne gehaal het.

Jacqueline Kühn o.18 Afrigter

Marli van Rensburg o.18

Melaine du Toit o.18

Mianke Burger o.18

Roné van Zyl o.16

Izanne Maritz o.16

Janie Visser o.15

Suzaan Brand o.14

Chané Steyn o.17

Carmi Liebenberg o.16

Zanri Brink & Janike Coffee o.14


HOËRSKOOL UPINGTON Provinsiale Hokkie Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Noord-Kaap Hokkiespanne ingesluit is.

o.14 Dogters: Diana Maritz, Dricky Pietersen, Lisa Bezuidenhout, Janka Van Zyl, Corli Pienaar en Anne-Lee Peens.

o.16 Seuns: Migael vd Colff en Nico vd Westhuizen.

o.14 Seuns: Ruan Strauss en Thyssen Van Rheene.

o.18 Dogters: Dorothy Slabbert, Narike Hoft, Zea Bothma en Karla de Beer.

o.16 Dogters: Gabriella de Gois, Vera-Lee Mulder en Tyhanna Janse van Rensburg.

o.18 Seuns: Johan Maritz, Jano Malan en Wilhelm van Staden


LAERSKOOL ORANJE-NOORD Provinsiale Rugby

o.13A Rugby sorg vir groot opskudding in JHB

Christoffel le Riche en Daniel Luttig is gekies vir die o.13 Griekwaland-Wes rugbyspan wat in Krugersdorp aan die Cravenweek gaan deelneem.

Sven Els en Liam van der Merwe is gekies vir die o.12 Griekwaland-Wes rugbyspan wat in Klerksdorp aan die nasionale o.12 week gaan deelneem.

Die o.13 A rugbyspan het tydens hul toer na Johannesburg vir groot opskudding gesorg met hulle sege oorwinning van 52 – 0 teen Laerskool Elspark van Germiston op “Emirates Airline Park” in Johannesburg!

Leeders presteer in redenaars Ons gr. 4 - 7 redenaars het op 28 Mei 2022 aan die halfeindrondte van die ATKV redenaars deelgeneem. Die ATKV redenaars finaal word in Augustus gehou en die uitslae daarvoor is nog nie bekend nie.

Johanné Oosthuizen en Milan Blomerus is deur na Oppi Tong Af se Nasionale Finaal in Oktober 2022.

Aneska Jacobs, Lisa Lintvelt, Ina Andrianatos, Tanika Ludik, Esmie van Rooyen, Ella Theron, Bea Avenant en Gea March.

Netbal Baie geluk aan Su-Marie Kotze wat vir die o.13 provinsiale Noord-Kaap Robyne netbalspan gekies is. Miré Nieuwoudt is vir die o.12 NoordKaap Robyne netbalspan gekies.

Su-Marie Kotze

Kakamas

Miré Nieuwoudt

Hokkie Zandri van den Berg is hierdie kwartaal verkies tot die o.12 Noord-Kaap dogters hokkiespan tydens die proewe wat in Kimberley gehou is. Sy gaan aan die o.12 provinsiale hokkiefees deelneem wat tydens die Junie-vakansie plaasvind. Baie geluk met hierdie prestasie.


• Volledige Oogtoetse • Kontaklens Passings • Vliegmediese Oogtoetse • Bestuurslisensie Toets • Wye verskeidenheid rame en sonbrille

T: 054 331 0214/5 • E: csoptom@telkomsa.net Du Toitstr. 17, Upington

HOËRSKOOL DUINEVELD Mej. Veltieland 2023 finaliste

SA Skiet Fouché van Niekerk en Diné Joubert is opgeneem in die Suid-Afrikaanse Skole Skutters Unie se skietspan wat gedurende Augustus 2023 aan die BJI in Engeland gaan deelneem. Gerrie Coetzee gaan saam as spanbestuurder en Minnet van Niekerk as chaperone. Baie sterkte aan almal. Ons is trots op julle.

Diné Joubert

Fouché van Niekerk


PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS Voories se ster rugbyspelers

Voories sluit ABSA Wildeklawer netbaltoernooi af

Op die Voorpos wens graag die volgende 7 seuns geluk wie tydens die naweek van 20 Mei 2022, te Kimberley in die onderskeie provinsiale Griekwaland-Wes rugbyspanne opgeneem is. Farren Coetzee, Keanu Miles en Franklin Stevens gaan vanaf 26 Junie - 1 Julie aan die o.13 Cravenweek te Krugersdorp deelneem. Anonge Xashe, Likuwe Xashe, Niko Selborne en Roux Erasmus gaan vanaf 23-25 Junie te Klerksdorp hulle staal wys. Voorpos is baie trots op die seuns, en ons wens hulle alle sterkte toe met die onderskeie toernooie.

Voorpos se o.13A netbaldogters het vandag deur die moegheid en die seer spiere dié toernooi op ‘n hoë noot afgesluit. In ‘n uitspeelwedstryd teen Oranje Meisieskool het die dogters besondere deursettingsvermoë getoon, en met ‘n telling van 7-17 in die guns van Oranje Meisieskool uit die stryd getree. Die meisies behaal ‘n algehele twaalfde plek op die ranglys wat aan die toernooi deelgeneem het. Voorpos is baie trots op elke dogter se groei en ervaring wat hulle opgedoen het.

Farren Coetzee

Likuwe Xashe

Keanu Miles

Niko Selborne

Franklin Stevens

Anonge Xashe

Roux Erasmus

Netbal Baie geluk aan die volgende twee dogters wat NoordKaap kleure in netbal verwerf het. Hulle gaan aan die SASN All Ages Netbaltoernooi deelneem vanaf 26 tot 29 Junie 2022 te Boksburg. Voorpos is baie trots op julle!

Interpro Tennis

Tennis

Voorpos wens die volgende twee tennisspelers alle sterkte toe, wat van 18 tot 20 Maart 2022, aan die Interpro Interprovinsiale toernooi te Bloemfontein gaan deelneem. Ons wens julle net voorspoed en kishoue toe. Geniet die geleentheid!!

Voorpos het aan hulle 1ste wedstryde vir 2022 deelgeneem by Laerskool Sentraal Kakamas. Alhoewel daar geen amptelike wenner vir die dag aangekondig is nie, is Juan Bezuidenhout aangewys as die mees respekvolste speler en Rohlandi van der Ryst as speler met die beste maniere op die baan.

Mieke praat plek in semi-finaal los! Mieke Boshoff het op 22 April 2022, aan die eerste uitdunronde van die ATKV Redenaars kompetisie deelgeneem en puik presteer. Sy het deur gedring na die semi-finaal van dié kompetisie wat op 28 Mei 2022 plaas gevind het. Voorpos is baie trots op jou!

Dogters 13 jaar Rohlandi van der Ryst 1ste in Interpro span 1ste op Noord-Kaap Ranglys Seuns 13 jaar Christopher Hudson 4de in Interpro span 4de op Noord-Kaap Ranglys

Juan Besuidenhout

Rohlandi van der Ryst

HOËRSKOOL UPINGTON Rugby

Netbal

Baie geluk aan ons rugbymanne wat vir verskeie provinsiale spanne gekies is.

Die volgende speelsters is verkies om die Noord-Kaap Provinsiale Robyne se span te verteenwoordig.

o.18 Cravenweek: Neil Petro, Macneill Hendricks, Shaldon Cloete en Jaco Fourie.

o.18 Akademieweek: John-Joshua Steenkamp, PA Karsten, Niel Visser, Ruwin Isaks, Sipho Livingue en Emlyhn Jacobs.

Die volgende seuns is in verskeie o.16 spanne opgeneem: Braam van Niekerk, Sylvester Hoffman, Johan Louw, Louwan Harper en Werner Bosch.

o.14: Lichay du Preez en Chandré Phete.

o.15: Lané Esterhuizen, Anria Oberholster, Mari-Alet van Zyl, Jennique Matthys, Raquel Raman en Liza-Mari Wandrag.

o.16: Gilly-Ann Titus, Kayla du Plessis, Ipeleng Molokwane en Lee-Chandré van Wyk.


HOËRSKOOL HARTSWATER

LAERSKOOL HARTSWATER

Rugby

Top 5 Akademiese Presteerders Gr. 4 - 7

Op Saterdag, 28 Mei 2022, is daar verskeie leerders van Hoërskool Hartswater gekies om deel te wees van die Noordelikes GWK rugbyspanne. Hulle is gekies in beide die o.15 en o.17 Noordelike GWK spanne. Hulle neem ook in Junie deel aan die volgende rondte van proewe waarin verdere spanne verkies sal word. Baie geluk Hartsies! Die skool is baie trots op julle prestasies.

Ashlin Becker Graad 7

Hermanus Joubert Graad 7

Isak Kluge Graad 7

Mekayla Pretorius Graad 7

Isabelle van Zyl Graad 7

Cherize Joubert Graad 6

Tshwanelo Ngwako Graad 6

Petrus Pieterse Graad 6

Miné v Schalkwyk Graad 6

Iné du Plessis Graad 5

Katelyn Miljo Graad 5

Aleandro vd Heever Graad 5

Liané Kluge Graad 5

Garren Esau Graad 5

Nilriza Becker Graad 4

Ben Sonnenberg Graad 4

Johathan Nel Graad 4

Linka v Schalkwyk Graad 4

Tianay Pieterse Graad 4

Afwesig: Divan Ackerman Graad 6 o.15 - Voor: Morgan de Beer, Hedley Holloway, Pieter Grové, Riku Deysel, Francois Goussard en AJ van Heerden. Agter: Vuyani Modieng, Fran-roe Loggenberg, Jaques van Niekerk en Wynand du Toit. (Afwesig: Marco Louw).

o.17 - Voor: Donaldtri Moshageng, Lyle Thompson en Kamogelo Tshaka. Middel: Caleb Jacobs en Willem Jantjies. Agter: Eduardt Erasmus, Ali Kapali en Kesley Kock. (Afwesig: Nico van der Heever en Jerome Davids)

HOËRSKOOL UPINGTON

Rugby

Netbal

Hartsies is baie trots op die twee rugby seuns. LJ Buys is gekies viir die o.13 Craven Week en Handré van der Merwe is gekies vir die o.12 Griquas Span.

Baie geluk aan Mekayla Pretorius wat gekies is om deel te wees van die o.13 NoordKaap Diamante span.

Netbal Die volgende speelsters is verkies om die Noord-Kaap Provinsiale Robyne se span te verteenwoordig.

o.17: Mischa Geldenhuys, Cameron Gilbert en Elizna Scheepers.

Handré vd Merwe

LJ Buys

Kakamas

o.18: Bea Engelbrecht en Uviwe Mbiza.

Mekayla Pretorius


HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN Netbal - Noord-Kaap Robynespan

Rugby - GWK-rugbyspan

Connie Springbok o.17, Ilze Kruger en Kelly-Ann Bartlette o.14 is opgeneem in die Noord-Kaap Robynespan.

Oujan van Niekerk, Jacobus Wessels en Leonard Heyns is opgeneem in die o.15 GWK-rugbyspan.

Noord-Kaap Robynespan Connie Springbok, Ilze Kruger & Kelly-Ann Bartlette.

o.19A Oujan van Niekerk, Jacobus Wessels & Leonard Heyns.

Rugby - Griekwa-platteland

Rugby

Hokkie - Noord-Kaap Plattelandspan

Renier Ferreira en Izak van Niekerk is opgeneem in die o.18 Griekwaplattelandspan.

Teddy Gaetsewe word opgeneem in die o.17 GWK-rugbyspan.

Ilze Duvenhage, Alandi Visser (reserwe), Juané Visser en Danel Hayes (reserwe) is opgeneem in hul onderskeie ouderdomsgroepe se Noord-Kaap Plattelandhokkiespanne.

o.18 Griekwaplattelandspan. Renier Ferreira en Izak van Niekerk.

o.15A Teddy Gaetsewe

Noord-Kaap Plattelandhokkiespanne Ilze Duvenhage (reserwe), Alandi Visser, Juané Visser & Danel Hayes (reserwe).

LAERSKOOL SEODIN Eisteddfod

Noord-Kaap Hokkie

Tobe Cronje, Dewald Olivier, Owen Blom, Franco du Plessis, Dawid v.d Berg, Omolemo Bele en Tshegofatso Kekana.

Noord-Kaap Atletiek

Lourens Horn

Jo-Ann Payne, Maruschka Venter en Elretha van der Merwe

ATKV Redenaars

Gr.4: Leilani Anderson, GJ Nel, Carlo du Plessis en Winique Markram.

Griquas Rugby

Gr.6: Clarina Thomatos

Leon Whitehead, Zaylin Smith, Waldo Noeth en Lourens Horn.


HOËRSKOOL KALAHARI Netbalpresteerders Die volgende leerders is gekies vir die Telkom Junior Championship in Witbank. o.18 - Milan Horn. o.17 - Didintle Oats, Leandri Serfontein en Shanay Kriek. Die volgende leerders is gekies vir die All Ages in Boksburg. o.16 - Beate Lubbe o.14 - Shama Langeveldt, Lize-Mari Potgieter.

Kalahari Rugby Die volgende rugbyseuns is gekies is vir verskeie provinsiale spanne:

Phillip Visser Cravenweek

Nathaniel Mbane Akademie week

Milan Horn, Leandri Serfontein, Shanay Kriek, Didintle Oats, Beate Lubbe, Shama Langeveldt, Lize-Mari Potgieter.

SW van Heerden Grant Khomo week

Jaques van Wyk en Robbie Blaauw Grant Khomo uitnodiging

Janco Reinecke en Ian Pinto Griekwas o.16 Valkeweek-span


LAERSKOOL KATHU LS Kathu 0.12 en 0.13 rugbyseuns wat Griekwa span behaal vir 2022 Gedurende die naweek van die 20ste en 21ste Mei het 17 seuns van Laerskool Kathu gaan deelneem aan die Griekwa proewe te Kimberley. Dit het baie goed gegaan en daar is 4 seuns in die 0.12 GW span opgeneem wat gaan deelneem aan die Binnelandse Bonde toernooi in Klerksdorp. Die seuns wat opgeneem is van Laerskool Kathu is: Kutlo Morekisi & Zian Shepherd & Readon Williams en Denver Moeng. Dit het ook goed gegaan met die 0.13’s en 6 seuns is in die 0.13 GW span opgeneem wat gaan deelneem in die Craven Week toernooi in Krugersdorp. Die seuns wat opgeneem is van Laerskool Kathu is: Kabelo Mothlaro & Levaan Badenhorst & Hansie Snyders & Estiaan van Rensburg & Keanan Mathys en Darren Cloete. Baie geluk aan die seuns wat span gekry het.

Darren Cloete o.13

Estiaan v Rensburg o.13

Hansie Snyders o.13

Kabelo Motlharo o.13

Noord-Kaap Tennis Toernooi LS Kathu 0.12 en 0.13 rugbyseuns wat Griekwa-span behaal vir 2022

Mieke de Villiers, Christelle Botha, Juvanke De Villiers, Dayna King, Christiaan Barnard, Terblanche Du Plessis, LJ De Villiers, Ignus Nortje.

Keanen Mathys o.13

Leusaam Badenhorst o.13

Kutlo Morekisie o.12

Resdon Williams o.12

Zian Shepherd o.12

Redenaars

Tennis Noord-Kaap tennis wen Noord-Wes tennis! Baie geluk aan LJ de Villiers en Christiaan Barnard

LJ de Villiers

Denver Moeng o.12

Christiaan Barnard

Baie dankie aan die leerders wat deelgeneem het aan die redenaars. You were all outstanding! Congratulations to the following learners who won for term one: • Mariné Pretorius • Ettienne Gouws • Carmen Engelbrecht

Mariné Pretorius, Ettienne Gouws, Carmen Engelbrecht.


LAERSKOOL KATHU Ereklere in Sport

Skaak

Baie geluk aan die volgende kinders wat ons skool gaan verteenwoordig het op die SA Kampioenskappe in Gqeberha. Die span het 11de gekom in Suid-Afrika en 1 ste by die Griekwalandwes Kampioenskappe. Hierdie ysters het erekleure verwerf!

Skaakuitslae: U13 dogters • Kano Makatong 2de 4x wenne 1x verloor. Kelly-Ann Leidpoldt 3de 3x wenne 1x gelyk • op 1x verloor. Marne Ellis 4de 3x wenne 1x gelyk op 1x • verloor. Jessica Jacob’s 1x gelyk op 4x verloor. •

• • • • • •

Cara Cornelissen Mienke Pretorius Destheonique Julius Kalica Cornelissen Samuel Grobler Mariné Pretorius

• • • • • •

Ruben Grobler Jovan Cronje Suné von Wielligh Estiaan van Rensburg Dewyk Roussow Alicia Kock

U13 Seuns • Pierre-Henri Human 1st 5x wenne. Jay-Dee Chimanlizeni 1x wen 4x verloor. • U15 Seuns • Idrees Naveed 1x wen 1x gelyk op 3x verloor. • Kano, Kelly-Ann, Marne en Pierre- Henri het almal JTG span gekry.

Eisteddfod Die groep presteer pragtig met die volgende uitslae: • • • • •

Altus van Zyl

Anja Solomon

Anke Rossouw

Brian v Heerden

Caylon Hodman

Clara Esterhuizen

Elsjé Coetsee

Hunter de Villiers

Ilé Nortje

Logan Titus

Mari Erwee

Mienke Pretorius

Schalk v Sittert

Zanné Barnard

Menandi Swiegers - Goud Megan Leiplodt - Goud Alexander v Niekerk - Silwer Daniël Pretorius - Silwer Christiaan Visser - Silwer

Sarah Faye

C H I P R E PA I R

Die volgende leerders het aan die eerste Eisteddfod deelgeneem te Seodin Laerskool op Kuruman. Die leerders het uitstekende uitslae verwerf en die skool is ontsettend trots op elkeen van hulle.

• • • • •

Anneke Visser

Almari Reitz - Brons Sarah Faye - Silver Anneke Visser - Goud Zander Botha - Goud Zander Pretorius - Silver

Zander Botha

Zander Pretorius

KATHU SAFETY DOORS BURGLAR BARS

• SHOP FRONTS • GARAGE DOORS • ALUMINIUM DOORS • SHOWER & PANELS • FIRE PLACE & BRAAI • ALUMINIUM WINDOWS • WINDSCREEN REPAIRS • EXPANDA SAFETY DOORS • EARTHMOVING EQUIPMENT WINDOWS • ALL WINDOW, MIRRORS & GLASS FITMENT

MOBILE WINDSCREEN UNIT

053 723 1177 073 378 6421


CURRO KATHU Hockey The following learners got selected for the Northern Cape Platteland hockey team: U.16: Waylene Williams and Siphokhazi Sioko U.18: Ellene Stonestreet, Mea van den Heever and Tshegofatso Motsitsi

Martial Art

Tennis Lesedi Muller en Markus van Deventer het die naweek die Noord-Kaap verteenwoordig teen die Noord-Wes provinsie. Die spelers het puik gespeel en Noord-Kaap was die wenners!

Lesedi Muller

Markus van Deventer

Congratulations to Ishfaq Rana who has been selected for the SASMA Sport Martial Art Team. He will participate in the ISKA World Championships.

COMMIT TO BE FIT Ishfaq Rana


CURRO KATHU Netball Congratulations to the following 2 learners who were selected for the Northern Cape Rubies Provincial team. The tournament will be on 25-29 June in Boksburg. u.13: Limari Fleming | u.14: Clariesa Venter

Curro Kathu wins interschools against Daniëlskuil

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A The printing company taking the South African THE PRINT OFFICE BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your partner in printing schoolscape by storm

Your customers will love you :)


HOËRSKOOL KATHU Hockey Platteland

Netball Rubies

Beula Van Wyk u.18

Tiffany Ogbu u.18

Aneesa Kobo u.18

Omolemo Kokoane u.15

Victodine April u.15

Lemogang Tsinyane u.16

Van Druten Streek Span

Duan Jv Rensburg o.17

Andrico Swiegers o.15

Griquas o.16 Paul Cronje word vir Griquas o.16 gekies om deel te neem aan die Grant Khomoweek. Asrant Rooi en Xavier Leibrandt word vir die Griquas o.16 gekies om deel te neem aan die Valkeweek.

Willem Oosthuizen o.15

Kabo Holele o.15

Lorenzo Green o.15

Griquas o.18 Dino Zeekoei en Divan Steyn word vir die Griquas o.18 Plattelandweek span gekies.

Paul Cronje, Asrant Rooi en Xavier Leibrandt

Dino Seekoei

Divan Steyn

Armand Greeff

Christiaan Erasmus o.15

Mnr. H. Buys o.15 spanbestuurder

Free State Dance Awards Two learners, Azandra Louw and Jolandri Smit, competed in the Free State Dance Awards finals in Welkom, and both obtained provincial colours by achieving 85% and more (Gold) in each dance style.

Kakamas

Azandra Louw

Jolandri Smit


HOËRSKOOL DOUGLAS Film

Netbal

Een van ons eie, Jana Badenhorst, verskyn in n kortfilm (Oogwink) wat op Via uitgesaai word.

Baie geluk aan die 0.14 netbalspan wat in De Aar by die wennersdag eerste geëindig het. Hulle gaan verder in Upington deelneem. Ons is baie trots op julle.

Jana Badenhorst

Noord - Kaap Netbal

Radikale redenaars

Baie geluk aan Liané Prinsloo wat ingesluit is in die Noord-Kaap Diamante span.

Graad 2 • Lenka van Bergen - a (85 – 89%) vir redenaars Graad 3 • Marijanne Botes - a (85 – 89%) vir redenaars • Zelri Badenhorst - a (85 -89%) vir redenaars • Nicolis Engelbrecht - a (85 – 89%) vir redenaars • Nicolis Engelbrect - a (85 – 89%) vir prosa, 8ste in Noord-Kaap • Marianke van der Merwe - a (85 – 89%) vir redenaars, 4de in Noord-Kaap Graad 4 • Chrizaan Swan - a (85 – 89%) vir redenaars, 6de in Noord-Kaap Graad 5 • Jana Badenhorst - a+ (>90%) vir redenaars, 3de in Noord-Kaap • Jana Badenhorst - a (85 – 89%) vir prosa, 2de in Noord-Kaap • Jana Badenhorst - a (85 – 89%) vir poësie, 2de in Noord-Kaap Graad 6 • Carlo Mellett - a (85 – 89%) vir redenaars, 6de in Noord-Kaap Graad 7 • Jurie Lubbe - a (85 – 89%) vir redenaars • Bianka du Toit - a+ (>90%) vir rednaars, 2de in Noord-Kaap • Bianka du Toit - a (85 – 89%) vir prosa, 2de in Noord-Kaap Graad 11 • Jo-Anneke Krugel - a (85 – 89%) vir redenaars, 4de in Noord-Kaap • Cailin Nel - a+ (>90%) vir redenaars, 2de in Noord-Kaap

o.14 Span

Liané Prinsloo

Griekwas Rugby

Cravenweek Rugby

Baie geluk aan Caleb Fisher wat vir die Cravenweek span gekies is. Baie geluk aan Victor Smith en Stefan Brummer wat vir die Platteland span gekies is. HSD is voorwaar trots op hierdie uitstekende prestasie!

Baie geluk aan Xander Swiegers en Hanco Klopper wat gekies is vir die Griekwaland-Wes Cravenweek span. Baie geluk aan Connor Megaw wat gekies is vir die 0/12 Griekwaland-Wes span. Hoërskool Douglas is baie trots op hierdie seuns.

Caleb Fisher

Stefan Brummer

Victor Smith

Connor Megaw

Hanco Klopper

Xander Swiegers

Ons leerders presteer as volg:

Voor van Regs: Nicolis Engelbrecht, Zalri Badenhorst, Marianke van der Merwe, Lenka van Bergen. Middel vanaf regs: Marijanne Botes, Chrizaan Swan, Jana Badenhorst. Agter vanaf regs: Jo-Anneke Krugel, Jurie Lubbe, Cailen Nel, Bianka Du Toit.


LAERSKOOL POSTMASBURG Rugby

Redenaars

Conroe Möller (graad 6) is opgeneem in die GriekwalandWes Laerskool Rugbyspan. Conroe gaan saam met die res van die o.12 Griekwaland-Wes rugbyspan teen die Cheetahs in Kimberley speel asook in Klerksdorp.

Conroe Möller

Die o.9, o.11 en o.13 rugbyspanne het deurgedring na die B-liga finaal wat in Vryburg plaasvind. Fotos kan aanlyn gekry word op www.awsumnews. co.za

Micke Muller

Die volgende graad 6 en 7 leerders het op 22 April deelgeneem aand die eerste uitdunronde van die Noord-Kaap wat by Voorbereidingskool Fanie Malan in Upington gehou is. Vlnr.: Brink van Zyl, Conroe Möller, Dries Viviers, Gideon Grobler, Christiaan Grobler, Micke Muller, Danika Rossouw. Nie op die foto nie is Desiree Moorcroft en Amore Botes, graad 4 en 5 leerders, wat ook deelgeneem het.

o.13 Rugbyspan

Netbal Micke Muller (graad 7) gaan die Noord-Kaap verteenwoordig in Boksburg by die All Ages netbaltoernooi. Sy is gekies vir die o.13 Noord-Kaap Robynespan.

ATKV-Redenaars gee vir leerders die platform om hulle sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt van hul veld sal plaas.

Die o.13 netbalspan het deurgedring tot die A-liga finaal wat in Vryburg plaasvind.

o.13 Netbalspan

Brink van Zyl, Conroe Möller, Dries Viviers, Gideon Grobler, Christiaan Grobler, Micke Muller, Danika Rossouw. Afwesig: Desiree Moorcroft en Amore Botes. Brink van Zyl (graad 7) het deurgedring tot die ATKV-Redenaars se semifinale ronde wat by Voorbereidingskool Fanie Malan in Upington gehou is.

Brink van Zyl


HOËRSKOOL POSTMASBURG Provincial Netball

ZFM Netball

The Northern Cape Rubies Provincial netball trials took place at Upington High School on 7 May 2022. Anthea Havenga (u.16) and Refiloe Mofokeng (u.18) were both selected for the Northern Cape Rubies Provincial team.

The following netball girls that were chosen for the ZFM netball team. Congratulations to the players and their coaches. o.15 • Clireesh Cloete o.16 • Marlene Kiewiets • Justine Johannes • Anthea Havenga

Anthea Havenga

Refiloe Mofokeng

GWK-rugbyspan Baie geluk aan die volgende seuns wat die GWK-rugbyspan behaal het. o.17A • Gordon Diergaardt • Eugene Makhubedu • Nean Young • Boago Toli • Emmanuel van der Merwe • Maseru Koaho

o.15 • • • •

Anga Dyanti Ryan Kotzé Danzel Sieplie Edgar Oor

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your customers will love you :)

No monthly listing fee! Email us at lets@getsnappi.com

o.17 • Lerato Tsotetsi • Loshé Grobler o.18 • Sibahle Blanket • Refiloe Mofokeng • Refilwe Mokokong


LAERSKOOL EUREKA Provinsiale Deelnemers

Lijan Horne, Hannes Beukes, Jovan Oosthuizen, Divan Rost, Akasha Greeff, Lia Nel, Micke Strydom, Kaelyn Murray

HOËRSKOOL NOORD-KAAP Provinsiale Hokkie

o.18 Seuns Voor: N Adms (Manager), Jason Snyman, Dayllen Sagrys. Agter: Tumiso Seetelo, Letlhogonolo Mosegomi, Fareez Alexander, Justin du Plooy (Coach).

o.18B Seuns Shakir Samuels, Tyric Assegai, Kieron Towell.

Provinsiale Netbal

0.14 Seuns Wazeer Wookey, Kendall Barrends, Jadon Ruiters.

o.16 Seuns Voor: Juan Martin, Sibusiso Gabuza, Diego Drude. Agter: Tyrique Joseph, Jayden van Rensburg, Jiyaan Bosch, Thato Mopolai.

o.18 Dogters Voor: Cassidy Koeberg, Oratile Manoto. Agter: Chante Petrus, Boitumelo Molelekwa. Absent: Kimlyn Bartlett.

o.16 Dogters Voor: Aleah Kock. Agter: Denilee Klaaste, Nazneen Alexander.

o.14 Dogters Nikita du Plooy, Brooklyn Coleridge.

0.18 Voor: Jordan Brooker, Grace Msuku. Agter: Kaylin Badenhorst, Zandile Nziweni.

0.17 Jayden Mapanka, Megan de Villiers, Chanique Faarland, Nadine Kasper.

0.16 Voor: Kganya Molefe, Tlotla Seretse. Agter: Sasha Oliver, Theetso Peme.

0.15 Elize van Tonder, Tayla-Ann Abrahams, Chantel Green (Absent).

0.14 Shandre Swartz, Raldine van Wyk, Jamerey Titus (Absent).


ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL

Northern Cape Provincial Hockey Teams

Soccer

Congratulations to our pupils who have been selected for the Northern Cape Provincial Hockey Teams! 28 pupils were selected across the five age groups, and one more pupil has been selected as a nontraveling reserve. 25 of our pupils have been selected as part of the A-teams.

Our U19 soccer boys have progressed to the quarter finals of the Kay Motsepe championships. This competition will be played in the 3rd term. The U15 boys have progressed to the Provincial finals of the Pan African Championships and are playing this tournament on the 16th and 17th of June at AR ABASS Stadium in Kimberley. Well done to the coaches and management.

U19 Soccer Boys

Rugby High School Provincial Hockey

Three of our boys have been selected to represent the Northern Cape in the U17 Griqualand-West High School Rugby Union in the Kimberley Region. The boys are Tebogo Motswenyane, Omaatla “Chess Region Trotter” Mothaata and Tisetso Motlhare.

Hockey Selection We are excited to announce that the following learners have been selected to represent the NC at U18 and U14 provincial tournaments. Xaydon and Warona will be playing their first series of games in Durban during the month of July, and Realeboga, Trey, Lemuel and Thandolwethu will play their respective games from the 25th of June to the 1st of July in Stellenbosch. We wish the boys good luck and we trust they will play at their optimum level in the upcoming competitions.

Primary School Provincial Hockey

Xaydon Kariko (U/14), Realeboga April (U/18 B), Trey Meas (U/18 B), Lemuel Mafaro (U/18 B), Thandolwethu Moitsemang (U/18 A), Warona Moagi (U/14)


WINTER PROMO

OFF

R1500 your frame or lens enhancements Terms and conditions apply.

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL Hockey

HOËRSKOOL ADAMANTIA Rugby GWK-week

The following learners were selected to play in the Northern Cape provincial hockey teams.

Paige Jacobs u.14

Sabiha Boraine u.14

Voor: Ricardo Robinson, Waydon Jaegers en Ryno McDonald. Agter: Niel Swartz (afrigter)

Netbal O.19 Diamante-span (Griekwaland-wes).

Madison Joseph u.14

A’ishah Samsodien u.14

Duraan-Shay Boughan u.19

Amaal Samsodien u.19

Alicia de Villiers

Rodene Pondoyi


NEWTON PRIMARY SCHOOL Rugby

Redenaars

Baie geluk aan die rugby seuns wat in hulle onderskeide ouderdomsgroepe Griekwaland Wes kleure verwerf het.

Joha Bezuidenhout & Miné Kriek dring deur na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars. Zimri de Wet dring deur na die Nasionale Finaal van Op die Tong AF Redenaars.

CJ Erasmus o.13

Meyer Prinsloo o.13

Siyabonga Mdunge o.12

Joha Bezuidenhout Radikale Redenaars

Miné Kriek Radikale Redenaars

Netbal Baie geluk aan die netbal meisies wat in hulle onderskeide ouderdomsgroepe Griekwaland Wes kleure verwerf het.

Carli van Niekerk & Mienke van Niekerk o.13

Lomé Faber, Louise Liebenberg & Nelmarie Hanekom o.12

Zimri de Wet Op die Tong AF Redenaars


HOËRSKOOL DIAMANTVELD Netbal

Atletiek Padwedloop

Die Noord-Kaap proewe het die afgelope naweek plaasgevind en die volgende Diamantveld leerders is in die Noord-Kaap Diamantespan gekies:

Baie geluk aan Maricelle Krüger wat ‘n eerste plek behaal het tydens die AGW Kampioenskappe met ‘n tyd van 42:25 sekondes. Sy kwalifiseer ook vir die AGW span vir ASA SA’s. Ons is baie trots op jou Maricelle.

Maricelle Krüger

(o.16) Carmen Louw, Lara van Niekerk, Mari Du Raan en Valmari Faber.

(o.15) Brithe Honiball, Klarissa Taljaard, Cammy Daniels, Chené van der Merwe en Nadine Jonck.

(o.14) Danika Roets, Lize Wiid en Hester Jansen.

WINTER PROMO

R1500

OFF

(o.17) Amoré Rosant, Anliné Brunette en Zilke van Niekerk.

your frame or lens enhancements Terms and conditions apply.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.