AWSUM Noordwes Maart/April 2024 uitgawe

Page 1

NOORDWES THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA
aanlyn op www.awsumnews.co.za MAART 2024 Celebrating school achievements in South Africa gofuneral.co.za Affordable, reliable funeral cover FRESH EGGS NOURISH THE MIND
deel hulle hoogtepunte van
eerste kwartaal
van plaaslike skole gesels met AWSUM
Lees
skoolnuus
Skole
die
Rugby-afrigters
Bl 3

It’s Back! The 2024 Sportsmans Warehouse Premier Interschools

Let’s take a closer look at the upcoming rugby fixtures:

Glenwood High School vs Maritzburg College

6 April

Marking the explosive start of the 2024 Premier Interschools circuit, we head to the vibrant east coast of Durban for an epic clash as Glenwood hosts archrivals Maritzburg College. Taking a look at the last 10 showdowns, Glenwood dominated with a staggering 8 victories, while Maritzburg College only managed to grab two.

Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) vs Paarl Gimnasium (Paarl Gim) – 13 April

Celebrating the 8th year of this rivalry – all roads will lead to Pretoria for the clash between Paarl Gim and Affies. With the Paarl team being the firm favourites on paper, Affies would need to dig deep for a comeback as their track record speaks 3 victories, 6 defeats and a draw out of 10 matches against their Cape rivals.

Paul Roos Gymnasium (Paul Roos) vs Paarl Boys’ High – 20 April

Get ready for an exciting clash as the tournament’s 3rd round lands in Stellenbosch where Paul Roos and Paarl Boys’ High will battle it out for local bragging rights. Paul Roos will head into the match with their backs against the wall as Paarl Boys’ clinched six out of their last 10 matches.

Paarl Gimnasium vs Grey College – 20 April

Prepare for an epic showdown on April 20th as the Sportsmans Warehouse Premier Interschools delivers a dynamic double-header. History will also be made as the Paarl Gim and Grey College clash is set to become an annual fixture on the rugby calendar with all teams competing. Since 2010 Grey College’s track record seems to put them in a favourable position as they claimed 6 victories out of the last 9, being played on rare

occasions during festivals with Paarl Gim only having won 3.

Grey High School (Grey High) vs Paul Roos

Gymnasium – 27 April

Travelling to the Eastern Cape a week later, the Paul Roos team will meet forces with Grey High School. With 10 closely contested battles played between these two teams - Paul Roos has clinched six victories, but Grey High isn’t far behind with four wins of their own.

Grey College vs Paarl Boys’ High – 11 May

The sixth rugby clash of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools will lead us to Bloemfontein awaiting a titanic clash between Grey College and Paarl Boys’. The hosts have ruled the roost when looking at the last 10 matches, having won 7 leaving the Paarl side trailing behind with only three wins under the belt.

Bishops vs Rondebosch – 1 June

Gear up for one of the most historic derbies on the South African rugby calendar before the midterm break as Bishops will play host to Rondebosch. With both teams firing on all cylinders, Rondebosch holds a slim lead, winning five matches to four with one draw in the last 10 encounters between these two schools.

Waterkloof vs Affies – 20 July

After the June break, the games will commence with Waterkloof going head-to-head with longtime adversaries Affies in an all-Pretoria showdown. Affies has been dominating the field, emerging victorious in seven of the last 10 encounters between the two teams, while Waterkloof has managed to secure only three wins, with their last triumph dating back to 2017.

Durban High School (DHS) vs Jeppe – 27 July

The 9th game of the Sportsmans Warehouse

Premier Interschools heads to the scenic KZN coast for an exciting clash between DHS and Jeppe. These two schools rarely cross paths, having squared off only six times since 2009. Jeppe has been dominant in these encounters securing victory in five out of six matches, while DHS managed to secure their lone win in 2017.

Paarl Boys’ High vs Paarl Gimnasium – 3

August

Considered as the biggest school sports derby in the world – on August 3rd Paarl will be overflowing with visitors as we head to Faure Street Stadium to see defending titleholders Paarl Gim taking on Paarl Boys’ High. With both teams locked in a fierce rivalry, the last 10 encounters have been neck and neck with the two teams holding five victories each. This historic derby, spanning over a century, is guaranteed to deliver yet another battle of the titans.

Boland Landbou vs Oakdale Landbou – 10 Aug

The Sportsmans Warehouse Premier Interschools action will remain in Paarl for yet another week! This time, the spotlight will shine on the two agricultural powerhouses from Paarl and Riversdale: Boland Landbou versus Oakdale. Taking their last 10 battles into consideration - Boland Landbou holds a narrow lead with six wins over Oakdale’s four.

Paul Roos vs Grey College – 17 Aug

The final whistle of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools will go off in Stellenbosch as the 2024 season draws to an end when Paul Roos host Grey College in what could potentially be a decider when it comes to earning that top spot in the 2024 schools’ rankings. The last 10 matches have Grey College leading with eight wins to two but knowing the side of Stellenbosch – Paul Roos will want to even it out.

Get ready to witness unparalleled skills, fierce competition, and unforgettable moments in the 11th edition of the Sportsmans Warehouse Premier Interschools. With a mouthwatering line-up of 24 matches, the 2024 season will kick-off from April 6th concluding with the final whistle on August 17th. As the game of netball and rugby continues to grow, upcoming school talent will have the chance to showcase their skills live on SuperSport, with enthusiastic supporters cheering them on from various sidelines across the nine provinces.

For the 2024 Season, here’s the listed netball fixtures:

• Durban Girls’ High vs Pietermaritzburg Girls’ High – 6 April

• Paarl Girls’ High vs Oranje – 19 April

• Pearson High School vs Rhenish Girls’ High – 25 April

• Noordheuwel vs Monument– 2 May

• Herchel Girls School vs Rhenish Girls’ High – 3 May

• Waterkloof vs Garsfontein – 11 May

• Paarl Gimnasium vs Bloemhof – 16 May

• Stellenberg vs Bellville – 18 May

• Waterkloof vs Afrikaans Hoër Meisieskool – 22 May

• St Mary’s School vs St Stithians College – 19 June

• Paarl Girls’ High vs Paarl Gimnasium – 2 August

• Bloemhof vs Oranje – 17 August

Westvaal Rustenburg Honda Contact: +27 14 523 6300 Address: c/o R24 & Line Road, Waterfall East, Rustenburg, North West, 0299 Terms and conditions apply. FSP 46789. Excluding license and registration. DRIVE WITH CONFIDENCE AND STYLE CR-V 1.5T EXECUTIVE CVT (2024) FROM R649 900 ELEVATE 5 DOOR 1.5 COMFORT MAN FROM R369 900 ELEVATE 5 DOOR 1.5 ELEGANCE CVT FROM R429 900 ONLY 1 AVAILABLE

Rugby-afrigters van plaaslike skole gesels met AWSUM

Die jaarlikse NMI Noord-Suid Rugby-toernooi het vanaf 22 – 26 Maart in Pretoria plaasgevind, en AWSUM het met die eerstespanne wat aan dié toernooi deelgeneem het se afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.

Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.

LAERSKOOL M.L. FICK

Ons Emmie-redenaars het hul staal gewys tydens die Superreeks redenaarskompetisie.

Ons is ongelooflik trots op elkeen se prestasie en die waagmoed wat julle aan die dag lê om voor mense op te tree! Dis voorwaar prestasies om op trots te wees!

• Teagen Pretorius: A+++ (Top 3 presteerder in sy groep)

• Thatego Molaletsi: A++

• Caitlyn Snyman: A++

• Amé Vermaak: A+

• Robyn Marais: B++

• Danerie de Kock: B++

• Lize van Wyk: B+

• Handre Biewenga: B

• Lee-Ann Mienie: B

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders!

Redenaars

‘n voorreg om te kon luister hoe ons Graad 5 tot 7-sprekers hul argumente beredeneer tydens ons Senior Redenaarskompetisie.

Atletiek:

Dr. Kenneth Kaunda

Ons is trots op ons atlete wat puik presteer het tydens die Dr. Kenneth Kaunda Distrikte byeenkoms te Potchefstroom.

Baie geluk aan ons atlete wat medalje wenners was:

• Mieke Mans o.13 - 3de 200m hekkies

• Johenku Viljoen o.12 - 2de spiesgooi

• Micayla Mans o.13 - 2de gewigstoot

• Kylie Kers o.12 - 3de spiesgooi

• Lize v Wyk o.13 - 3de spiesgooi

• Dylan Carelzen o.10 - 3de gewigstoot

Die beplanning van ‘n begrafnis kan ‘n baie emosionele ondervinding wees en onnodige spanning meebring. Laat ons toe om saam met jou te beplan sodat jy gereed is vir wanneer jou gesin die finansiële hulp die nodigste het.
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za GoFuneral word geadministreer deur VyroPlus (Pty) Ltd - `n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP52562). Reg Nr. 2021/661422/07 Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.
Redenaars Tydens die Superreeks redenaarskompetisie Rugby Aandreeks Senior Redenaarskompetisie Rugby Aandreeks Wat

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA

Skandeer die

Chess Disc Shooting

Ferdies proudly hosted the Dr. Kenneth Kaunda tournament, welcoming chess enthusiasts from all corners of the North West!

This exciting event provided a platform for players of all skill levels, from complete beginners to seasoned grandmasters, to come together and share their passion for the game. Throughout the day, participants battled it out on the chessboards, fostering a spirit of friendly competition and camaraderie.

Our very own Hanno van Wyk, Christo Erasmus and Darius Renke showcased their disc shooting talents at the School Disc Shot SANSSU League 1 in Fochville!

We are incredibly proud of these young athletes for their dedication and hard work, and we eagerly await their results. Stay tuned to our page for updates! We wish them all the best in their future competitions!

Bergfiets

Ferdies are currently in 20th out of 51 Schools in SA and this was our official 1st race. Ferdies took part in the Ford Trailseeker Cradle mountain bike challenge. Ferdies is 3rd in North West as mountain bike champions.

Ford Trailseeker Cradle Mountain Bike Challenge - Results:

Sub Juniors Divan du Preez:

Janro Swanepoel:

• 19th overall boys

• 9th in her category

• 2nd in North West Youth Boys Tsheamo Kale: • 86th overall due to technical difficulties: chain snapped.

Congratulations riders we are #Ferdiesproud of you.

Atletiek

Nommer twee in die land. Danél Meintjies het aan die Noordwes Atletiekbyeenkoms op die Kenneth McArthur stadion deelgeneem en nie net ‘n tweede plek in die SA-span vir spiesgooi behaal nie maar ook ‘n persoonlike beste gegooi met 38.3m.

Danél ons is bankvas agter jou as ondersteuners en #Ferdiestrots op jou.

Twee Ferdie-leerders het onlangs skoonskip gemaak by die 4+1 Interprovinsiale Swemgala wat in Bloemfontein plaasgevind het. Gite de Witt en Cameron Calder het albei vir die NW-span geswem en het onderskeidelik eerste plekke in die 100m rugslag asook aflos gekry, ‘n derdeplek in 200m rugslag, derdeplek in borsslag, vierde plek vir 50 en 100m rugslag asook vyfde plek vir 50m vlinderslag.

Tennis

Tolamo Naphtaly attended the Free State Mini 2 Tennis Tournament, in Bloemfontein.

We are pleased to share that Tolamo was won the final in the Boys Doubles u.14.

He won 1 out of 3 matches on the singles (BS14). Keep up the good work Tolamo, we are #Ferdiesproud of you.

Krynauw Brits het aan die NW-Champs tweekampkampioenskappe deelgeneem en het ‘n 4de plek behaal. Hy het ook NW-kleure verwerf en gaan aan die SA’s deelneem. Mooi so, Krynauw!

Danél Meintjies Gite de Witt Cameron Cadler Tolamo Naphtaly Krynauw Brits
Tweekamp
Swem
kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
18th overall boys
7th in his category
North
• 1st in
West
• 8th in his category
2nd in North West Youth Girls Ilne du Preez: • 18th overall girls
The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. THE PRINT OFFICE Your partner in printing Send your request to info@theprintoffice.co.za

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM

Equestrian NW Colours

Horse of the Year

Franka Kempen

• Novice Working Riding, fourth nationally.

• Supreme Competition for Working Riding, fourth.

• Novice Show Riding, third in first-round competition.

SANESA

SA National Equestrian Schools Association’s North West Qualifier

• Won 4 out of 9 classes. She came 2nd in 5 of the classes.

Reatlegile Mampe - Discus and Shotput:

• Representing North West at the Autumn National School Sport Championships (NSSC)

• Representing the Athletics Central North West team (ACNW) at the ASA Youth and Junior Track and Field Championships

Moleboheng Malefane - 100m hurdles:

Modelling - Face of NW

Buhlebenkosi Mphahlani

• Teen Runway Model of the Year Advanced Division

Sazi Mashinini

• Miss Teen Face of North West

Boitumelo Magaqa

• Teen Runway Model of the Year Beginner Division and 1st Runner-Up Miss Teen Face of North West

• Representing North West at the Autumn National School Sport Championships (NSSC)

Majorettes SAMCA National Colours

Swimming – 18th National Botswana Championship Athletics NW Colours

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Hokkie

Ons jongste hokkiespelers wys sommer vroeg-vroeg hulle talent op die hokkieveld.

Hierdie o.14-spelers is gekies vir die volgende rondte provinsiale proewe. Ons sien uit na die verskil wat julle gaan maak deur julle passie uit te leef!

Johmari Serfontein, Maré Coetzee, Joané Badenhorst en Suné Coetzee is deur na die tweede rondte van die o.14 Noordwesproewe

Arno Gouws, Nico Swart en Willie van der Heever is deur na die tweede ronde van die o.14 Noordwes-proewe.

Netbal

Volkies-netbal spog met twee puik prestasies so vroeg in die seisoen!

Kutlwano Chigazana, gr. 11, is gekies vir die Noordwes o.19span wat in Junie deelneem aan die Telkom Netball Challenge in Pretoria.

Een van ons netbalafrigters, Miles Mpho Moshou, het sy Afrika A-vlak as skeidsregter vewerf nadat hy as skeisregter opgetree het by die Afrika Manskampioenskappe.

Swem

Volkies se swemmers hulle staal gewys by die interhoër in Hartbeespoort. Ons salueer elkeen van julle wat Volkies verteenwoordig het met trots en deel graag hierdie mooi uitslae.

Ewald Bartleman:

• 50m Rugslag: 1ste

• 50m Borsslag: 1ste

• 200m Individuele Medley: 2de

Deel die Victor Ludorm-trofee

Maré Coetzee:

• 50m Rugslag: 2de

• 50m Borsslag: 3de

Pieter-Jacq du Toit:

• 50m Vryslag: 1de

• 50m Vlinderslag: 3de

Suné Coetzee:

• 50m Vryslag: 3de

• 50m Vlinderslag: 3de

Francois Goosen:

• 50m Vlinderslag: 1ste

• 50m Vryslag: 1ste

• 100m Vryslag: 2de

Deoné Borstlap:

• 50m Borsslag: 1ste

• 50m Vlinderslag: 3de

Reatlegile Mampe Juliana Gumede Keisha Brishmaer Kiera Williams Ella Williams Olwethu Mthethwa Jade Williams Amy Williams Moleboheng Malefane Buhlebenkosi Mphahlani, Sazi Mashinini and Boitumelo Magaqa Arno Gouws, Nico Swart en Willie van der Heever Johmari Serfontein, Maré Coetzee, Joané Badenhorst en Suné Coetzee Kutlwano Chigazana Miles Mpho Moshou

LAERSKOOL MOOIRIVIER

Baie geluk aan die leerders wat gekies is as ons hoofleiers.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se

Noordwes-atlete wat aan die SA Atletiekbyeenkoms gaan deelneem het. Atletiek

Voor: Sanmari de Jager, Hestie Smit, Johane van Onselen en Irma Kotze.

Agter: Juwan Serfontein, Juvan Botes, Realeboga Manyaapelo en Ethan Fourie.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Gimmie-kunste

Nico Smit, ‘n graad 9-leerder, is voorwaar ’n klein Mozart. Hy is ’n komponis, violis en pianis wat deur die wêreldbekende Julliard School of Music in New York gekies is om aan ’n aanlynkomponeringsprogram deel te neem. Hy is een van sestien ander komponiste wat deel vorm van dié program.

Nico is ’n uiters begaafde komponis en hierdie is ’n uitsonderlike prestasie.

Gimmie-netbal

Gimmie-sosiaal

Mnr. & Mej. Gimmie was wééreens ‘n hoogtepunt.

Gimmie-sport

Baie geluk aan Suné Barnard wat deel van die Kenneth Kaunda o.19-oefengroep is. Die spanne wat verkies word, sal aan die Telkom netbalkampioenskappe deelneem. Dit is ’n puik prestasie!

Gimmies se swemmers is wenners! Baie geluk aan die swemmers wat Interhoër-wenners, asook Noordwes-kampioene is!

se seun- en dogterspan is ook as die beste spanne tydens Interhoër
Gimmies
aangewys.
Nico Smit Suné Barnard
nuus aanlyn!
Alrike Hattingh Lize du Plessis Skye Taute Benyamin Kriek Nina Burger Stephan Terblanche Ethan Fourie Realeboga Manyaapelo Tedrich Hattingh

LAERSKOOL SAAMTREK

Saamtrek-atlete skitter

Laerskool Saamtrek is baie trots op 17 atlete wat Noordwes by die S.A. Kampioenskappe op 24 - 26 Maart 2024 te Polokwane Universiteit stadion verteenwoordig het. Daar is 11 dogters, 6 seuns en hul neem aan 24 items in totaal deel.

Dogters:

• Olivia Steyn o.11 - Hoogspring

• Klara Venter o.11 - 1200m

• Declynne da Silva o.12 - Hoogspring

• Denay Fourie o.12 - 150m Hekkies & 75m Hekkies

• Juhanell Ollewagen o.12 - Diskus & Spiesgooi

• Nia Terblanche o.12 - Verspring

• Lehanke Beets o.13 - Spiesgooi

• Hayley Lues o.13 - 200m Hekkies & 75m Hekkies

• Shinell Prins o.13 - 200m Hekkies, 200m & 75m Hekkies

• Danika v Schalkwyk o.13 - Diskus

• Marisa Visser o.13 - Verspring

Seuns:

• Ryan Beets o.10 - Gewigstoot

• Rubin Essakow o.11 - 70m Hekkies

• Lean v Staden o.12 - 150m Hekkies

• Alto Wiggett o.12 - Spiegooi & Gewigstoot

• Rudolf Fourie o.13 - 800m

• Jason Tarr o.13 - 200m Hekkies & 80m Hekkies

Super 12- redenaars

Laerskool Saamtrek is ‘n Super-12 skool en die Spanredenaars het ‘n vyfde plek onder 24 skole behaal. Theuns Visser behaal ‘n derde plek in die Gr. 1 tot 3- ouderdomsgroep.

Nita v. Niekerk, Marisa Visser, Carmi v. Niekerk en Lara van Zyl Theuns Visser

Voor: Juhanell Ollewagen, Shinell Prins, Declynne da Silva, Nia Terblanche, Olivia Steyn, Klara Venter, Rubin Essakow, Ryan Beets, Jason Tarr.

Agter: Alto Wiggett, Rudolf Fourie, Lean v. Staden, Hayley Lues, Denay Fourie, Marisa Visser, Lehanke Beets, Danika v. Sckalkwyk.

Krieket

Saamtrek o.11-span wen klub-liga! Laerskool Saamtrek se o.11- krieketseuns het in die 16-beurt NWCA-klubtoernooi deelgeneem gedurende Februarie en Maart. Die span is as wenners aangewys in die finaal op 2 Maart 2024 te Potchefstroom.

Voor: Ludwig du Preez, Owen Pretorius, Liam Coetzer, PG van Niekerk. Agter: HJ Strydom, Marco Theunissen, Sloan van Wyk, Rubin Essakow, Dries Dreyer, Carlo Crouse, Japie Coetzer.

Noordwes interskole swem

Laerskool Saamtrek is baie trots op 4 swemmers wat van 23 en 24 Februarie 2024 aan die Noordwes Interskole gala deelgeneem het en ‘n 6de plek onder die Laerskole behaal het. Juan Kasselman verwerf sy Noordwes kleure in swem en verteenwoordig Noordwes van 17-22 April 2024 by die SA Skole Kampioenskappe.

Hokkie

Laerskool Saamtrek is trots op 13 hokiespelers wat in die finale Noordwes proewe deelgeneem het. Die uitslae is nog nie bekend nie.

Juan Kasselman, Miane Kruger, Sunechka Roodt en Lene Bester

Voor: Alex Bezuidenhoud, Franco de Lange, Miané Schutte, Aleksia Demetriou, Izelle Scholtz. Agter: Marike Kennedy, Melané du Bois, Fene Combrink, Declynne da Silva, Larissa Lambrechts, Lizané Zitzke. Afwesig: Henré van der Bank, Hayley

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Ons atlete wat die vakansie aan die SA’s 25 en 26 Maart in Polokwane deelgeneem het.

Baillies se boogskietspan

Smith.
Ons swemmers

SA Atletiek

Douglas Lidén, a music teacher student from the Royal Academy of Music (KMH) in Stockholm, is currently involved with a practical teaching experience at our school. Sent by KMH to the NWU, Liden aims to teach music lessons to the learners in the primary school, observe drama lessons and assist Curro Create Sing-It entrants. This forms part of his music education and exposure to South African culture.

Curro Klerksdorp proudly hosted his lecturers, Eva Nivbrant Wedin and Anna Backman Bister – both world leaders in their fields of study. They were so impressed with our music offering, that positive inroads were made for future collaboration.

What an enriching experience to welcome these visitors to Curro Klerksdorp!

KLERKSDORP HOËRSKOOL CURRO KLERKSDORP 018 468 1032 admin2@hanliebruwer.co.za
56,
U gemoedsrus is ons prioriteit. Skakel ons vandag vir ‘n gratis testament. Tyran Masango Janê Van Den Berg Dean Mc Aslin Lehlohonolo Kgosieng Simphiwe Nero
Plataanlaan
Flamwood, Klerksdorp Amo Tatai Renscha Van Wyk Ewald Jansen Lianë Engelbrecht Nevin Howard Julindi Wilkens Chiara Vermeulen Keandra Jooste Hanro Nel Mieke Kromhout Elzeno Schalkwyk Lukhanyo Mvala Marques Olivier Rozêl Pretorius Gerrit Desirë Engelbrecht Jayden Walsh Elardus Botha Jenna Van Dyk Tristan Demoser Innocent Morcous Herno Human Thabang Tsebiso Kate-Lynn Fourie Ava Tannous Lizê Van Zyl Jandri Van Staden Anna Backman Bister, Eva Nivbrandt Wedin, Valerie Saayman and Douglas Lidén Hierdie atlete het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem.
– The Universal
Grade 7’s Get your latest 2024 Digital High School Guide to help you choose the best High School for you. Scan and read online. A complete guide to high school options in South Africa Celebrating schools School Facilities Interactive Watch videos Subjects & Activities Grade 7’s high school South Celebrating Facilities Interactive videos & Activities A complete guide to high school options in South Africa Celebrating schools School Facilities Interactive Watch videos Subjects & Activities Grade 7’s A complete guide to high school options in South Africa Celebrating schools School Facilities Interactive Watch videos Subjects & Activities Grade 7’s
Music
Language

LAERSKOOL GOUDKOP

Noordwes Atletiekbyeenkoms

Jessica Marais behaal ‘n tweede plek in 800m. Keagan Flanagan behaal ‘n vierde plek in diskus en ‘n tweede plek in gewigstoot tydens die byeenkoms. Zayden Meyer behaal ‘n derde plek in gewigstoot en dring ook deur na die SA-Kampioenskappe.

Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.

www.awsumnews.co.za

LAERSKOOL LA HOFF

Noordwes Atletiek

FRESH EGGS

Voor: Luhann Blom, Simoné Herselman, Mikayla Nel, Roubaix Reynecke, Imke Swanepoel (Noordweskampioen), Alex van Alleman, Lolani Janse van Vuuren (Noordweskampioen). Agter: Isabella Van der Sandt, Fanie Duminy, Miné Scott, Mieke Kriel, John Jordaan, Christin Clark, Juané Mahoney, SW Liebenberg (Noordweskampioen en breek die rekord in o.11 Hoogspring), Mnushke Smith (Noordweskampioen), Lyla Smit.

Algehele Gr. 1 - 3 Afrikaanse Redenaars Wenners:

• 1ste plek: Prieur du Plessis

• 2de plek: Ilne Ernst

• 3de plek: Chante du Plessis

Graad 1 - 7 Afrikaanse Redenaars

Algehele Gr. 4 en 5 Afrikaanse Redenaars Wenners:

• 1ste plek: Pieter Ernst

• 2de plek: Christiaan Strauss en Vivienne Archer

• 3de plek: Annabelle Strauss

Noordwes Atletiekkampioenskappe

Imke Swanepoel is aangewys as Junior Victrix Ludorum tydens die Noordwes Atletiekkampioenskappe. Sy breek ook die rekord in al drie haar o.10 items - 80m, 100m en 70mH.

Algehele Gr. 6 en 7 Afrikaanse Redenaars Wenners:

• 1ste plek: Miné Ernst

• 2de plek: Mia Frans

• 3de plek: Anthonique van Niekerk

Zayden Meyer Imke Swanepoel Prieur du Plessis, Ilne Ernst, Chante du Plessis. Pieter Ernst, Christiaan Strauss, Vivienne Archer, Annabelle Strauss. Miné Ernst, Mia Frans, Anthonique van Niekerk.
NOURISH
THE MIND

HOËRSKOOL RUSTENBURG

Hoogtepunte van die eerste kwartaal

LAERSKOOL RUSTENBURG

Boogskiet

Larries boogskiet het Saterdag, 2 Maart aan die Buffelspoort Karnaval boogskietkompetisie by ATKV Buffelspoort-oord deelgeneem.

Ons Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt

prestasie en deelname gedurende die kompetisie. Larries se seunsskuts het 3 en dogterskuts het 3 uit die beste 10 plekke ingeneem. Skuts wat baie

Grade 12’s What’s next? Get your latest 2023 Career Guide to help you choose where to go after school.

Scan and read online.

• Donovan Terblanche

• Franco Davis

• Mia

GRADE 12’S

GRADE 12’S

Graad 4 en 5
• Mikita Pienaar.
Graad 6 en 7
• Calista Read • Luelle Pienaar.
Graad 7 Spanredenaars
• Rowan
Grobler van Heerden
Luelle
Pienaar Voor: Niel Schmidt, Wiehan Beukes, Jayden de Jager, Marko van Zyl, Hanro Strydom, Dean Venter, Estefan van Niekerk, Ntahan Crous (afwesig). Agter: Isabella Roos, Charne Breedt, Leane De La Roche, mnr. Callie Jansen van Rensburg, Anieka Kemp, mev. Cecilia Strydom. Die Rusties het ‘n propvol eerste kwartaal gehad met baie hoogtepunte en prestasies op sport, akademie en kultuur gebied. Christiaan van der Berg tydens die NWU prestige-reeks Dane Volschenk tydens die NWU prestige-reeks Zulu Khumalo tydens die NWU prestige-reeks Danelle Bisschoff (atletiekdirekteur), Hendrico van Heerden en Zulu Khumalo Mianke van der Merwe tydens die NWU prestige-reeks Jaydean Manders Graad 8 Kloklui Zulu Khumalo seunskaptein tydens die NW-interhoër oorwinning Marne Botha tydens die NWU prestige-reeks Kiara Neto tydens die NWU prestige-reeks Lizzy Smith tydens die NWU prestige-reeks Liandri de Wet beste dogters veldatleet tydens die NWinterhoër Baie geluk aan ons Larrie-leerders wat uitstekende toesprake gelewer het op 8 en 9 Maart te Hennopspark, Pretoria. In die afdeling van Graad 1 tot 3 het Janandri vd Klashorst en Jasmyn Olckers het deurgedring na die finale rondte.
CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?
CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? 2023

LAERSKOOL PROTEAPARK

North West Swimming: SA Schools Championships

It is with great pleasure that we proudly announce that the following swimmers have been chosen to represent North West at the SA Schools Championships.

These swimmers will participate at the SA Schools Championships from the 17th April 2023 to 22th of April 2024 in Gqeberha.

Nege Atlete na SA’s

Nege van Parkies se spogatlete het aan die SA Kampioenskappe 24 - 26 Maart by die Oscar Mpete Stadion by die Universiteit van Limpopo in Pietersburg deelgeneem..

Baie geluk aan:

• Jano Kleingeld - o.13

• Bea Dreyer - o.10

• Janco Vermaak - o.10

• Lavelle Le Grange - o.12

• Karmen vd Berg - o.10

• Mieke Biddlecombe - o.11

• Abigail Du Plessis - o.11

• Nicole Meyer - o.10

wat die vakansie 25 - 27 Maart in Polokwane plaasgevind het. Atletiek

Hoërskool Rustenburg wens ons atlete sterkte toe vir die SA –Atletiekkampioenskappe

Riandu Basson Zian Nel
SA – Atletiekspan
Vastrap se skaakspelers

FIELDS COLLEGE

Swimming

BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY

Interhoër Swem - derde in Noordwes

Interhoër Atletiek - Algeheel vierde

Congratulations Aka Maimane! This talented girl set a new record in Freestyle swimming at the Laerskool Protea Park Primary Inter-schools Swimming Gala.

LAERSKOOL DAVID BRINK

Eerste Rugbyspan

Leerlingraad 2024

Eerste Netbalspan

North West Athletics

Kamogelo Kolobe, Omphile Zimba, Melokuhle Ngcobo, Juffrou Hanli Pienaar. Agter: Mnr. Franz Rabe. Olwethu Bacela Ruva Hove, Tylem Frieslaar, Beauty Tlhagwane, Paballo Makgorometje, Retha Molete, Rihancia Bock en Tshepi Mapitsa. Jandré Swart, Lesego Mokonyane, Ben Georgeson, Dian Geyer, Caleb Vaughan, Raymond Botes, Ogotle Moagi, Mphathi Ntsibande, Botshelo Ndlovu, Kgali Nkosi, Zarie Sauls, Kamogelo Kolobe, Olwethu Bacela, Paul van der Merwe, Jaydon Simpson en Kamva Buwa. Brinkies se leerlingraad spog met hulle nuwe hemde. Die span is slaggereed om tot diens te wees. Olwethu Bacela from Laerskool David Brink had an excellent athletics season. He participated in the North West Athletics Championships. Laerskool David Brink se eerste netbalspan is slaggereed vir 2024. Laerskool David Brink is baie trots op ons eerste rugbyspan. Ons kan nie wag om te sien wat die seisoen oplewer nie.

LAERSKOOL BRITS

Noordwes Atletiekbyeenkoms

Al ons Britsie-atlete het Vrydag 8 Maart puik tydens die Noordwes Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom presteer.

Baie geluk aan die volgende medalje wenners:

Marize Rossouw

Goud: o.11 70m hekkies Melicke Blignaut Goud: o.10 Hoogspring (nuwe rekord van1,36m!)

Divan Werner is ook aangewys as die Senior Victor Ludorum.

Voor: Divan Werner, Melicke Blignaut.

Agter: Marize Rossouw, Danica Kruger.

Noordwes o.11 Gholfspan

Duardo Labuschagne, MJ Steyn en Jomar van Rooyen Verkies tot die Noordwes o.11 Gholfspan.

Duardo Labuschagne, MJ Steyn en Jomar van Rooyen

Mnr. en Mej. Brits

• Mnr. Britsie 2024 - Wian van der Walt

9 Maart 2024 in Potchefstroom plaasgevind het.

• Mej. Britsie 2024 - Johané Oberholzer

• 1ste Prins - Nkabi Mukwevho

• 1ste Prinses - Iwanke Strauss

• 2de Prins - Kale Pearson

• 2de Prinses - Rozanne de Beer

• Mej. Persoonlikheid - Katelynn Stokes

• Mnr. Persoonlikheid - Drikus Prinsloo

• Mnr. ‘Best Dressed’ - Reinhardt Kleynhans

• Mej. ‘Best Dressed’ - Rozanne de Beer

• Mnr. Fotogenies - Drehan Snyman

• Mej. Fotogenies - Iwanke Strauss

Anke Botha Spiesgooi o.15 Almarie Lombard Driesprong o.17 Thilana Mabuza Gewigstoot o.15 Jané Botha Spiesgooi o.17 Boeta Booysen Hoogspring o.15 Zian Oosthuizen 100m Hekkies, 400m Hekkies o.17 Wilance Bruwer spiesgooi o.17 Dylan Seath 200m o.19 Divan Werner 2 Silwer: 80m en 200m hekkies Danica Kruger Silwer: o.12 verspring
DIE HOËRSKOOL WAGPOS Grade 8 Grade 10 Grade 9 Grade 11 1. Lisa Venter 5. Louisa Pretorius 3. Rico Botha 7. Emma Meintjies 9. Abraham Steenkamp 2. Emmi Grobelaar 6. Elri van der Merwe 4. Welme Wolmarans 8. Cherise Maartens 10. Anri Piater
Christiaan Möller
Xander le Roux
Maretha Joubert Baie geluk aan elkeen van julle! Graad 8 - 11 se Akademiese Top 10 van 2023 se vierde kwartaal 5. Robert Burger 5. Dean Boshoff 5. Frans Burger 3. Hanrike Barnard 3. Jolene Prinsloo 3. Johan Schoeman 7. Carla Fourie 7. Sven Andrews 7. Markus de Beer 9. Michael Finn 9. Ruben Joubert 9. Zack Viljoen 2. Marista de Beer 2. Elri Roesch 2. Paul Strydom 6. Marga Terblanche 6. Zané Potgieter 6. Rudi Snyman 4. GJ van Niekerk 4. Leandri Crouse 4. Monique Rudolph 8. GS Mostert 8. Freduan van Rooyen 8. Elmé Roets 10. Theo Jv Rensburg 10. Dirk Grobler 10. Tristan Killan The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za
1.
1.
1.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.