AWSUM March Edition - North West 2022

Page 1

NORTH WEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AW S U M

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

N E WS


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

HEAD OFFICE

OUR TEAM Editor

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns

BOELIEPOLISIE

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Sales Team Quintus Brandt: quintus@tiemedia.co.za

021 000 1705

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar: awsumads3@tiemedia.co.za Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

South Africa’s greatest selection of

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

ADVENTURE

GEAR

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

IE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18)

hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers

Visit any one of 29 stores nationwide

For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW

Outdoorwarehouseza


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie.

Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in:

‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding.

Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik: •

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word. 2. Veranderinge in slaappatrone Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap. 3. Verandering in geaardheid As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak. 4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word.

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


LAERSKOOL MOOIRIVIER Atletiek Atlete wat deurgedring het na die NW atletiekbyeenkoms.

Alrike Hattingh

Anika Botes

Benyamin Kriek

Carli Tromp

Charlie Botha

Christiaan Verster

Dewandre Johnson

Dianie du Preez

Durand du Plooy

Ethan Fourie

Jaco Marias

Jahnie van Zyl

Juvan Botes

Lieschen Botes

Lizé van Zyl

Martiné van Aswegen

Sanmari de Jager

Schalk Coetzee

Simoné Bezuidenhout

Stéphan Terblanche

Tedrich Hattingh

Zandre Frylinck

Kwartaal 1 - Hoofleiers

Daniel van Romburgh, Durand du Plooy, Philip Botha, Schalk Coetzee, Petro Calitz, Jahnie van Zyl, Anika Botes en Elri van Vuuren.


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM Interhoërwenners 2022

Gimmie-kunste

Ons harte bars van trots. Gimmies het ’n totaal van 108 medaljes ingepalm waarvan 47 goud was, 27 silwer en 34 brons. Welgedaan! Gimmies het ’n wentotaal van 2571,5 punte aangeteken. Die dogters en die seuns het ook as algehele wenners uit die stryd getree.

Graag stel ons die volgende toneelgroepe aan julle bekend.

Righardt Joubert Junior Victor Ludorum

Sandri van Rooyen Senior Victrix Ludorum

Armand Willemse Senior Victor Ludorum

Fynbos-produksie Akteurs: Nyree Beckley - hoofmeisie , Marko Vorster - hoofseun, Werno Foit & Lara Maartens Ensemble: Nerica Kruger, Mari Lubbe, Annemari van der Westhuizen, Xanelle Elsé & Die regisseur is Duandré Vorster en die hulpregisseur Marise Loots.

In die Voetspore van Reuse Akteurs: Danel Fourie, Annika Coetzee, Kaylin Botha, Ona Selekisho, Simoné Burger, Godwill Christian, Etienne Dannhauser Dansers: Elizka de Bruyn, Lienke Venter & Nianca de Beer

Mnr. & Mej. Gimmie

Dogterskrieket

Die leerders het die beoordelaars bekoor met hulle glimlagte, persoonlikhede en mooiste aandrokke. Tim Theron, ons glanspersoon vir die aand, het die gehoor behoorlik vermaak!

Gimmies is baie trots op Anica Swart en Elandrie Janse van Rensburg, albei graad 11-dogters, wat in die SA krieketwêreldbeker-oefengroep vir dames o.19 opgeneem is.

Menike Lombard Seniors

Martin van Onselen & Josef Joubert Seniors

Anica Swart & Elandrie Janse van Rensburg


HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA Atletiek Hier volg die leerders wat uitsonderlik by die APO atletiekbyeenkoms gevaar het vanjaar:

Hoërskool Ferdinand Postma gekroon as beste skool in Noordwes Dit is geen geheim dat die afgelope twee jaar vol uitdagings was vir ons samelewing nie, maar ondanks al hierdie uitdagings en onsekerhede het Afrikaanse skole landswyd die ekstra myl gestap met hulle leerders en weer in 2021 se matriekeindeksamen puik resultate gelewer. Die Noordwes spog vanjaar (op grond van 2021 se matriekuitslae) met drie skole onder die Nasionale Top 20 Afrikaanse skole, in die kategorie van aantal onderskeidings per kandidaat. Hoërskool Ferdinand Postma in die agste nasionale posisie met Potchefstroom Gimnasium in die sewentiende posisie en Hoërskool Wesvalia in die twintigste posisie. Geluk aan hierdie skole! Die SOS (Solidariteit Skoleondersteunigsentrum) stel jaarliks ‘n verslag saam, baseer op die data soos verskaf deur die Departement van Onderwys. Hierdie verslag verwerk die data en gee dan erkenning aan die top skole landswyd vir hulle prestasies tydens die vorige jaar se matriekeindeksamen. Hoërskool Ferdinand Postma was by die toekenningsgeleentheid, wat plaasgevind het op 25 Februarie 2022, aangewys as die beste skool in die Noordwes.

Chinedu Okechukwu 4de in Hekkies

Janri Hendriks 2de in Gewigstoot 2de in Diskus

Erik Bergh 1ste in die driesprong

Meneer Antoon Labuschagne, wat al vir sy drie en twintigste jaar hoof is by Ferdies, het die toekenning ontvang namens die skool. Mnr Leon Fourie, die uitvoerende hoof van die SOS het die toekenning aan hom oorhandig.

Lucy Menzi 2de in Driesprong

Yvonne Kooij 2de in Hekkies 4de in Verspring

Zander Cooke 2de in Gewigstoot

Dr Steenkamp, hoof van Hoërskool Wesvalia; Hugo Vermeulen, SOS se Hoof van Opleiding; Antoon Labuschagne, hoof van Hoërskool Ferdinand Postma

LAERSKOOL BAILLIE PARK Rugby

Netbal

0/12A: Speel 6 wedstryde, wen 5 en verloor 6de wedstryd met 1 doel.

1ste Netbalspan het by Krugersdorp Netbal toernooi 7 wedstryde gespeel waarvan ons 4 gewen het. Super Trots

Fietsry & Nippers Baillies MTB fietsryers het deelgeneem aan Volkies se opening van hul nuwe fietsrybaan. Ons leerders het baie goed gevaar. Sub Nippers Dogters Hesmarie vd Merwe (2) Sub Nippers Seuns Janco Engelbrecht (2) Steyn Jacobs (3) Nippers Dogters Grizelda Jv Rensburg (2) Zandri Jv Rensburg (3) Annebell vd Merwe (4) Nippers Seuns JP Cromhout (1) Joshua Mare (3) Sprogs Seuns Henrey Jacobs (1) Igne Cordier (2) Juhan Mare (3) Divan du Preez (5) Sub Juniors Boys Janco Stemmet (2) Hugo Berner (10)

Ons tweede span het vandag in Rissiville teen LS Vryheidsmonument gespeel. 12 / 14 verloor, maar dit was n goeie vriendskaplike wedstryd! Trots op ons seuns!

Boogskiet Baillies het ‘n nuwe en opwindende boogskietprogram begin in hul binnenshuise sportsentrum waar leerders nou die geleentheid het om hulle vaardighede te verskerp om in die toekoms aan liga, sowel as nasionale en internasionale kompetisies te kan deelneem.

Kwartaal 1 leiers

Baie dankie aan ons eerste kwartaal leiers en ouers wat hul tyd opgeoffer het saam met Baillies se Gemeenskapsprojek om hul deel vir ons gemeenskap te doen!


HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Superinterhoër Baie geluk aan Lea Verster wat as Beste baan atleet gekroon is en die Victrix Laudorum Junior is.

AW S U M

N E WS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A


THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM Inter High - 12 February

u.19 - 100m 2nd place: Kutlwano Modibedi

u.15 – Shot put 3rd place: Reatlegile Mampe

u.15 – High Jump 2nd place: Thuto Raphiri

Relay u.19 team: 1st place Shawn Bownes (Coach) with the victorious GHS u.19 4x100m relay team Mpho Makaoe, Kutlwano Modibedi, Giselle Gomes and Zenande Igwe

Results of NWU Group 5 and 6 Inter-Schools Athletics Meeting 100m U/14: 2nd place: Thutego Sebako U/15: 3rd place: Le-Keisha Manual U/17: 3rd place: Tina Brink U/19: 2nd place: Kutlwano Modibedi

1500m U/15: 3rd place: Mia Kok U/16: 3rd place: Lebogang Modise U/17: 2nd place: Kylie Fortune U/19: 2nd place: Malindi Mahlangu

200m U/19: 2nd place: Zenande Igwe

High Jump U/14: 3rd place: Thutego Sebako U/15: 1st place: Thuto Raphiri U/17: 2nd place: Tinevumba Chakauya U/19: 2nd place: Hannia Kempen

400m U/14: 3rd place: Leila Graham U/15: 3rd place: Ella Williams U/17: 2nd place: Nicole Carson 800m U/17: 3rd place: Cameron Theron

Shotput U/15: 1st place: Reatlegile Mampe U/17: 2nd place: Kenya Winn U/19: 3rd place: Buhle Tyatya Discus U/14: 1st place: Reatlegile Mampe U/16: 1st place: Chezné Samson U/17: 2nd place: Kenya Winn Javelin U/19: 2nd place: Lungelo Nxumalo

Long Jump U/19: 3rd place: Buhle Tyatya Triple Jump U/19: 2nd place: Asanda Jali

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


LAERSKOOL GOUDKOP Atletiekpresteerders Die volgende o.9, o.10 en o.11 atlete dring deur na die APO atletiekbyeenkoms.

Die volgende o.12 en o.13 Atlete dring deur na die APO atletiekbyeenkoms.

Voor: Helenza Harmse, Xolani Zicina, Phillip Butler, Devon Robbins, Elynn Fortuin. Agter: Danika Knoetze, Theuns Britz, Anru van Deventer, Elhandri Potgieter.

Voor: Alicia Hamman, Hardus Coetzer, Ethan Botes. Agter: Mikke Jooste, Matthew Fourie, Hloni Motaung, Danelle Bierman.

Die volgende atlete behaal 1ste plekke tydens hul wedlope in die 60 en 80 meter items.

Voor: Mieke le Roux (o.7, 60m), Catherine Rheeder (o.7, 80m), Stephan Scholtz (o.7, 60m en 80m), Andile Kheswa (o.8, 60m), Mizané de Waal (o.8, 60m en 80m), Matthew Barnard (o.8, 80m) Agter: Tyden Havenga (o.9, 60m), Xolani Zicina (o.9, 80m), Junimi Combrink (o.9, 60m) en Gabby Nichols (o.9, 80m)

HOËRSKOOL WESVALIA Super-Interhoër

Wesvalia word vereer vir uitsonderlike prestasie

Baie geluk aan Amoné le Roux met goud in verspring en goud in driesprong. Sy ontvang die trofee vir beste senior veldatleet tydens die Super-Inter byeenkom te Potchefstroom.

25 Februarie is die top 20-skole in Suid-Afrika met Afrikaans as onderrigtaal deur die Skole Ondersteuningsentrum bekend gemaak. Dr. Frik Steenkamp is genooi om die funksie by te woon. Hoërskool Wesvalia het ‘n ere-toekenning vir die klas van 2021 se prestasie ontvang. Wesvalia word vereer vir uitsonderlike prestasie vir die totale aantal onderskeidings en aantal onderskeidings per kandidaat in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Dit plaas Hoërskool Wesvalia in die 20ste posisie in Suid-Afrika. Ons is trots op die klas van 2021 se prestasie.

Baie geluk aan Carli Visser met goud in 400m, goud in 90m hekkies en goud in 300m hekkies. Sy ontvang die trofee vir beste junior baanatleet tydens die Super-Inter byeenkom te Potchefstroom.

Amoné le Roux

Carli Visser

Op die foto ontvang Dr. Frik Steenkamp die toekenning van Mnr Leon Fourie. (Uitvoerende Hoof-Skoleondersteuningsentrum)


LAERSKOOL LA HOFF Huissport Rekords

Ludorum Seniors

Ludorum Juniors

Die volgende atlete het rekords verbeter tydens die Huissport. Die jaartal na die item is van wanneer af die rekord al staan.

Denike Jordaan en Dean Mc Aslin

Imke Swanepoel en Alex van Alleman en Luan Blom (deel die titel)

Voor: • Imke Swanepoel, o.8: 60m (1989) en 80m (1989) • Denike Jordaan, o.12: 100m (2015) • Luan le Roux, o.12: 75m Hekkies (2021) • Zoey Gracie, o.12: 100m (2015) • Juané Mahoney, o.10: Hoogspring (2014) Agter: • Jessica Karsten, o.12: Hoogspring (2015) • Dean McAslin, o.13: 80m Hekkies (2011), 100m (2011), 200m (2011) • Dailien Jordaan, o.13: Diskus (2003) • Rhode Theron, o.12: 150m Hekkies (2021)

Beste Atleet

Nine Marais & Marais v Sittert Gooie

Juanee Mahoney & Luan le Roux Spronge

Dean Mc Aslin & Denike Jordaan Naellope

Dean Mc Aslin & Rhode Theron Hekkies

Lian Krugel & Mnushke Smit Middelafstande

Janco Smit & Molly du Randt Stap

KLERKSDORP HOËRSKOOL Akademie Akademiese toppresteerders. Welgedaan!

1. Carla Roux Gr. 11

2. Hennie Dreyer Gr.11

3. Riana Nel Gr.11

1. Loutjie Rootman Gr.10

2. Hansie Muller Gr.10

3. Caylen Burger Gr.10

1. Liané Engelbrecht Gr. 9

2. Ruven Jv Vuuren Gr. 9

3. Kayla Jv Vuuren Gr. 9

1. Deniëlynn Von Wielligh Gr. 8

2. Rolandt Welgemoed Gr. 8

3. Marnus vd Merwe Gr. 8

Redenaars

Interhuis Victor en Victrix

Interhoër Atletiek

Afrikaans Interne redenaars (Gr. 10/11/12) wenners.

KHS atletiek interhuis se toppresteerders.

Interhoër 100m en 200m rekords lê aan skerwe. KHS se Dalan Oliphant met sy afrigter Johan van Niekerk het die 100m in 10.69s en die 200m in 21,66s die rekordboeke laat herskryf. Michaela Thomsen het 4 goue medaljes verower en ‘n splinternuwe 400m rekord van 57,14s is gestel.

Gr. 12: Hennie Dreyer (2), Theunis van der Merwe (1), Armandt Welgemoed (3)

Gr. 11: Dominique Peach (2), Caylen Burger (1), Nadine Jv Rensburg (3)

Gr. 10: Paul Roux (2), Liané Engelbrecht (1), Nicola van der Merwe (3)

J.Victor Ludorm: Tiaan Buys, Senior.Victor Ludorm: Loutjie Rootman, Senior Victrix, Ludorm: Michaela Thomsen, J.Victrix Ludorm: Mienke Engelbrecht

Dalan Oliphant

Michaela Thomsen


LAERSKOOL SAAMTREK Atlete deur na Noordwes kampioenskappe o.10 • Denay Fourie • Nia Terblanche • Lean van Staden • Declynne da Silva • Juhanell Ollewagen • Jeani Botha • Alto Wiggett • GJ Erasmus

o.11 • Shinell Prins • Hayley Lues • Rudolf Fourie • Jason Tarr • Larissa Lambrechts • Danika v. Schalkwyk

o.12 • Wian Boshoff • Chloe Vermeulen • Zachary Smith • Télan Rodrigues • Barry Jacobs • Juanika Ollewagen • Adriaan Hennop • Jason Turner

Landloop Atleet van die Jaar o.13 • Kate-Lynn Fourie • Catelyn Volschenk • Jordan Jerling • Lamoni Coetzer • Jandri van Staden • Gerrit Koen • Leandri van Schalkwyk

Laerskool Saamtrek is baie trots op Rubin Essakow wat tydens die ACNW se jaarlikse atletiektoekennings vir 2021 as Laerskole Landloop Atleet van die Jaar aangewys is. Rubin verwerf die toekenning op grond van sy eerste plek wat hy behaal het tydens die S.A. Landloop Kampioenskappe in 2021.

Rubin Essakow

ATKV Redenaars Laerskool Saamtrek is baie trots op Rubin Essakow wat tydens die ACNW se jaarlikse atletiektoekennings vir 2021 as Laerskole Landloop Atleet van die Jaar aangewys is. Die jaarlikse redenaars het van 7-9 Februarie 2022 plaasgevind en Samies het weereen gewys dat hul baie talent het. Die standaard was hoog en die kinders het hul goed van hul taak gekwyt. Gr. 1-3 Super 12: • Nadia de Beer • Janiek Lambrechts ATKV Redenaars: • Nadia de Beer • Janiek Lambrechts • Zu-May van den Berg • H.J. Strydom • Alexander Rivé • Imé Ingwersen Gr. 4-5 Super 12: • Carmi van Niekerk • Nelike van den Berg

o.10 & o.11 Voor: Jeani Botha, Larissa Lambrechts, Juhanell Ollewagen, Hayley Lues, Danika v. Schalkwyk, Denay Fourie, Declynne da Silva, Nia Terblanche, Shinell Prins. Agter: Rudolf Fourie, GJ Erasmus, Alto Wiggett, Lean van Staden, Jason Tarr.

Graad 1-3 Ime Ingwersen, Zu-May van den Berg, Nadia de Beer, Janiek Lambrechts, H.J. Strydom, Alexander Rivé.

o.12 & o.13 Voor: Adriaan Hennop, Zachary Smith, Wian Boshoff, Chloe Vermeulen, Lamoni Coetzer, Leandri van Schalkwyk, Télan Rodrigues, Juanika Ollewagen. Agter: Jason Turner, Gerrit Koen, Barry Jacobs, Jordan Jerling, Kate-Lynn Fourie, Catelyn Volschenk. Afwesig: Jandri van Staden.

ATKV Redenaars: • Carmi van Niekerk • Nelike van den Berg • Lehanke Beets • Marisa Visser • Larissa Lambrechts • Chanique van Niekerk Gr. 6-7 Super 12: • Clerise Cronje • Elardus Erasmus ATKV Redenaars: • Clerise Cronje • Elan van Dyk • Chloë Vermeulen • Fabiana Hans de Andrade • Elardus Erasmus • Jessica Coetzee

Graad 4-5 Larissa Lambrechts, Carmi van Niekerk, Marisa Visser, Lehanke Beets, Nelike van den Berg, Chanique van Niekerk.

Graad 6-7 Elan van Dyk, Fabiana Hans de Andrade, Elardus Erasmus, Clerise Cronje, Jessica Coetzee, Chloë Vermeulen.


PRIMÊRE SKOOL PARYS Atletiek Atlete wat deurgedring het na die Noord-Vrystaat kampioenskappe

Adriaan Nel

Armand Coetzee

Ashton Kleynhans

Caylen Steyn

Daniël van Dyk

Herman vd Schyff

Inke Nortman

Janco Fereirra

Jessie Joubert

Joe de Swardt

Kananelo Sealanyane

Karmi Geldenhuys

Marianke Coetzee

Mieke Small

Karisa Nortman Afwesig

Mila Venter

Nuri Rourke

PC Steyn

Ruan Vermeulen

Wian Pretorius

Wouco Cronje

Zuan van Riet

Redenaars Leerders wat aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunne deelneem.

Almoné Pretorius

Alouise Supra

Annabelle v Wyk

Carli de Jager

Emile Kotze

Imari Strydom

Inke Nortman

Isabella vd Westhuizen

Jessie Joubert

Karisa Nortman Afwesig

Karlien Joubert

Lianie Joubert

Marli Pretorius

Megan Prinsloo

Nicola Kotze

Reuben de Jager

Samantha Olwage

Simoné Joubert

Wian Pretorius


LAERSKOOL ZEERUST LVR 2022

Interhuis Atlete

Kaylin Etsebeth Junior Victrix Ludorum

Minè Harman Senior Victix Ludorum

Henshall Withfield Senior Victor Ludorum

Afwesig: Tlotliso Motloung (Junior Victor Ludorum), Kaone Marakane-Modisane (Beste Veldprestasie (Hoogspring), Kaylin Etsebeth (Beste Baanprestasie).

Provinsiale Atletiek Presteerders Hierdie atlete het deurgedring na die Provinsiale rondte en sal Ngaka Modiri Molema verteenwoordig.

Voor: Mia Harman, Raynard van Vuuren, Veron Brand, Minè Harman. Middel: Sharelle Nortje, Regomoditswe Legodi, Henshall Whitfield. Agter: Henry Holtzhauzen, Kaone MarakaneModisane, Marco Schoonbee.

Voor: Kobus Coetzee, Vuyisile George, Jan-Hendrik van der Merwe. Middel: Adriaan Venter, Nicole Haasbroek, Johaney Bean, Adriaan Janse van Rensburg. Agter: Leandri van Wyk, Carla Basson, Zani Springhorn, Henry Holtzhauzen.

LAERSKOOL BRITS Ruiters

Swem

Die Britsie ruiters het aan die eerste SANESA kwalifiserende rondte wat by Hartland plaasgevind het deelgeneem. “Ruiter en perd was hul sout werd”. Quenne Botha (Ponie-klas) o.13 - 1ste plek sowel as 1ste plek spoedrondte | Aiden Krämer o.12 - 60cm sowel as A2 spoedrondte | Ashandré Britz o.13 - 70cm, 1ste plek spoedrondte | Ewan Krämer o.9 - 40cm 1ste plek sowel as 1ste plek spoedrondte | Henray Botha o.9 “Novice-klas”, 40cm sowel as 2de plek spoedrondte. Ons is BAIE trots op hierdie Britsies!

Elrike du Plessis is gekies om die Noordwes Skole swemspan einde Maart te verteenwoordig! Elrike kwalifiseer huidiglik vir Level 3.

Quenne Botha, Aiden Krämer, Ashandré Britz, Ewan Krämer, Henray Botha

Elrike du Plessis

Noordwes Atletiekbyeenkoms Die volgende Britsies het deurgedring om aan die Noordwes Atletiekbyeenkoms deel te neem. Die atlete neem onderskeidelik aan 12 items deel.

Agter: Lucian Greyling. Middel: Luan Bresler en Louden Grobler. Voor: Nathan Viljoen, Rauvé Crause, Saidi Bosch, Elrike du Plessis, Quenne Botha en Johan Moller


HOËRSKOOL BEKKER Bekker Council 22

Jano du Plessis Head Boy

Hostel Council 22

Junica Botha Head Girl

WJ Grobler Deputy Head Boy (Agriculture)

Saskia Scott-Wilson Head Girl (Snr. Girl’s Hostel)

Hlubandile Mzongwana Head boy (Kuschke)

AJ Lategan Head Boy (Cambria)

Exciting Principal News Hoërskool Bekker wil graag aan ons ouers en ondersteuners die goeie nuus deel: Vandag het Mev. Hindley (ons IDSO) en Mev. Khensani (ons kringbestuurderes) Hoërskool Bekker besoek om ons nuwe skoolhoof aan ons bekend te stel. Ons verwelkom graag Mnr. Alex Rademan as ons skoolhoof en leier! Meneer Rademan, baie welkom by die beste skool in Gauteng! Hier is ons ‘n familie en ons, dié Bekker-familie, verwelkom u en u familie graag by ons! Ons is bevoorreg om u deel te hê van ons wenspan en sien baie uit om onder u leiding te werk!

Madri Grobler Deputy Head Girl (Sport)

Johannes Wandrag Deputy Head Boy (Academics)

Wande Madikane Deputy Head Girl (Culture) Head Girl (Jnr. Girl’s Hostel)

LAERSKOOL BEKKER Athletics The following athletes are part of the Gauteng West (D2) district athletics team, they will represent the district at the provincial athletics championships.

Bekker High School would like to share the good news with our parents and supporters: Today, Mrs. Hindley (our IDSO) and Mrs. Khensani (our circuit manager) visited Bekker High School to introduce our new principal to us. We would like to welcome Mr. Alex Rademan as our principal and leader! Mr. Rademan, Welcome to the best school in Gauteng! Here we are a family and we, the Bekker family, would like to welcome you and your family to us! We are privileged to have you as part of our winning team and look forward to working under your guidance!

ELOISE SHELLY Noordwes se toppresteerder Hoërskool Hartbeespoort High School

Eloise Shelley, wat verlede jaar aan Hoërskool Hartebeespoort gematrikuleer het, is as die topleerder van die Noordwes provinsie aangewys. Baie geluk met die prestasie. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Baie dankie! Ek was heel verras met die prestasie. Ek het geweet ek het hard gewerk, maar ek was maar onseker. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? My grootste uitdaging was maar al die oorweldegende gevoelens wat mens tydens jou matriekjaar voel. Dit was partykeer moeilik om my gedagtes positief te hou. Wie is jou rolmodel en hoekom? Jesus Christus, Hy was beslis die beste voorbeeld vir ons almal. Hy het vir ons gewys hoe om ‘n lewe vol liefde te lewe.

Naledi Phiri 200 m Hurdles

Tumelo Sibanda 80 m

Watter ondersteuning het jy gehad? My uitstekende ouers, my peetma, al my onderwysers en my wonderlike maats. Ek is so dankbaar vir almal wat my altyd ondersteun het. Watter studiemetode het jy gebruik? ‘n Kombinasie van baie, afhangend van die vak. Ek het wel ‘active recall’ in al my tegnieke probeer inwerk. Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Biologie, dit is net verstommend wat die menslike liggaam als kan doen. Wie was jou gunsteling onderwyser? O nee, ek het te veel. Elke onderwyser het ‘n verskillende plek in my hart. Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Medies studeer. Ek wil graag my beste doen om te help ‘n verskil maak en ek vind die liggaam vreeslik interessant.

Collin Staines 800 m

Alex Rademan

Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Byt vas en hou aan jou beste doen. Harde werk is die enigste manier voorentoe. Jy is nooit die enigste een wat sukkel nie, so as jy hulp nodig het maak seker jy vra daarvoor. Laastens, geniet elke oomblik! Die tyd vlieg.


LAERSKOOL RUSTENBURG Atletiek

Tennis

Hierdie atlete is op die SuidAfrikaanse ranglys onder die eerste tien atlete in hul spesifieke items. Ons hou styf duimvas vir nog sulke uitstekende prestasies. Jul is Laerskool Rustenburg se trots!

Ayden en Blayne Nel het op 26 en 27 Februarie, deelgeneem aan die Gauteng Noord Wilson Mini Enkelspeltoernooi.

(o.11) Melissa J van Vuuren - o.10 Gewigstoot (Vyfde) (o.12) Kyra Jubileus - o.11 Gewigstoot (Eerste), o.12 Gewigstoot (Derde), o.12 Diskus (Eerste) (o.12) Lehandro Esteves - o.11 “Turbo” Javelin (Vierde) (o.13) Nathan Havenga - o.13 1500m (Vierde) (o.13) Katli Mathuloe - o.12 100m (Tiende), o.13 200m (Sewende)

Hulle het die Saterdag by Waterkloof Hoërskool en die Sondag by die Lynwood Tennisklub gespeel. Hulle het in die o.12 afdeling meegeding waar Blayne 7de en Ayden 5de geëindig het. Baie geluk, Larries is trots op julle!

Lehandro Esteves (links onder) Katli Mathuloe (regs onder) Melissa Jv Vuuren (links bo) Kyra Jubileus (regs bo)

Blayne (links) en Ayden (regs)

Nathan Havenga

Redenaars Hierdie leerders het deelgeneem aan die interne redenaars op 31 Januarie en 01 Februarie en baie goed gevaar. Laerskool Rustenburg is trots op elke spreker en wens vir hulle voorspoed in oorvloed toe met hulle toekomstige kompetisies. #trotseLarrie

Graad 7: Jenilee du Toit, Limay Coetzer, Leandi Botha

Graad 6: Marnus Pienaar, Elzandri v Heerden, Shanté v Heerden

Graad 5 Seuns: Andriko Martinson, Divan le Roux, Armand v Rooyen, Franco Davis

Graad 5 Dogters: Mia v Heerden, Caitlyn Horn, Skyler Pretorius, Lu-Elle Pienaar

Graad 4: Almero Oosthuizen, Calista Read, Estefan v Niekerk

Graad 3: Lumé Martinson, Elri Steyn, Dean Venter, Alissa v Heerden, Mikita Pienaar, Mikayla Schutte

Graad 2: (Agter) Linda Roetz, Nelia Schwarts (Voor) Tyron Theron, Marnus Olckers, Donovan Terblanche, Mianke Coetzee, Mia Crafford

Graad 1: Janandri van der Klashorst, Juna Crafford, Rogan Maritz, Zander Nagel, Jasmyn Olckers


HOËRSKOOL RUSTENBURG Sportpresteerders

Heiko Meyer Swem-interskole

Akademiese Presteerders

Lars Penzhorn Gr. 11 Duxleerling 2021

Jurie Blignaut Gr. 10 Duxleerling 2021

Marli van der Westhuizen Spiesgooi

Adriano George Baanatleet

DIE HOËRSKOOL WAGPOS VRL & VRL dagbestuur Verteenwoordigers van elke klas is gekies om op die Verteenwoordigende Raad van Leerders te dien.

Voor: R Bruger, H Tolmay, M Hennig, T Janse van Rensburg, J De Jager, J Marais, S Andrews, N Ohsiek, A Steyn. 2 de ry: Mnr. C van Niekerk (VLR-voog), T Estherhuizen (ondervoorsitter), K Wood (BL-verteenwoordiger), A van Tonder (Penningmeester), I Erasmus(Voorsitter), D Botes (Voorsitter), D Dennis (BL-verteenwoordiger), J Degenaar (BL-verteenwoordiger), A Stephansen (Sekretaresse), Mev. M Klopper (VLR-voog). 3 de ry: D Lauwrens, M Gersbach, C Geel, B Burger, J Marais, B de Waal, K Meyer, D Landman, X Schutte, L Boshoff, Z Potgieter. 4 de ry: K Kotze, S De Jager, J O’Connell, L Koen, D Velloën, J De Wet, A Hough, L Steffen, D Rousseau. 5 de ry: J Pringle, M Schoeman, E van den Berg, P van der Merwe, L Kruger, N Coetzee, M Korff, M Gruindelingh, C Brink, N Cloete. 6 de ry: D Visser, J Minnaar, E van den Berg, D De Jongh, P de Jager, A Badenhorst, L de Beer, H Strydom, A Bates, X le Roux, D Potgieter.

Redenaars Leerders redeneer hul pad oop tot by die wenpaal

Junior redenaars

Senior redenaars Voor: Daniëlle Botes, Zandré Gower, Kayla Meyer, Johanke de Wet, Liane vd Walt, Anina Viljoen. Agter: Nike Meyer, Anri Greyling, Damian Oshiek, Francios Binndemann, Bianca de Lange, Adriaan du Plessis, Corlia van der Merwe.


HOËRSKOOL RUSTENBURG Rusties se 100ste verjaarsdag

Die Rustie-Koor treeop by die skool se 100ste verjaarsdag.

Marli Visser (Hoofmeisie) gee ‘n toespraak by die Rusties se 100ste verjaarsdag

Bonsai-konsert Gr 8.8 reis deur die eeue by Ruisties.

Christelle Olivier


LAERSKOOL PROTEAPARK Atletiek

Boogskiet

Leerders wat aan die NOORDWES-KAMPIOENSKAPPE deelgeneem het, tesame met Atletiekorganiseerder, meneer Martin Ras.

Ons Parkies boogskietspan skiet kolskote by Buffelspoort.

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more. ThePrintOffice

LAERSKOOL DAVID BRINK ATKV-Redenaars Sterkte aan die volgende leerders wat gaan deelneem aan die 1ste rondte van die AKTV-Redenaars:

Voor: Elrico Plaatjies. Agter: Deenash Shibsungkur, Darrel Stols, Caitlyn Horn, Franky Plaatjies.

Phone 072 460 8243


BERGSIG AKADEMIE Atletiek Bergsig is trots op hulle algehele tweede plek by die Interhoër. Bergsig sê sterkte aan die volgende atlete wat aan die Noordwes Provinsiale atletiek gaan deelneem. Hulle het hard geoefen deur die seisoen en ons is reeds trots dat hul Bergsig se naam so hoog kan laat vlieg. Good luck to the following athletes who are representing Bergsig at the North West Provincial athletics. We know that they practiced hard during the season and we are already proud of them! Our Bergsig Athletes: Tshelane Tshelane, Irish Jonker, Boitumelo Mashitisho, Luan Marais, Naldo Kock, Wessel Swart, Scott Williamson, Dineo Silinza, Andre Pienaar, Realeboga Ratshio, Zanté Young, Remoratile Willemse, Heonette vd Hulle, Tjaart Bernard & Ogalaletseng Mashimo.

Interhuis Swem

Zanté Young Junior Victrix Ludorum

Naldo Kock Junior Victor Ludorum 4 Nuwe rekords!

Janeske vd Walt Senior Victrix Ludorum 3 Nuwe rekords!

Graham Gwadzoka Senior Victor Ludorum

LAERSKOOL OLIENPARK Hoofleiers Ons is trots op ons nuwe hoofleiers vir 2022. Ons wens vir julle ‘n geseënde jaar toe. Baie sterkte en geniet elke oomblik!

Voor: Megan Seath (Hoofdogter), Mnr. James Mc Carthy (Hoof), Janho Lombard (Hoofseun). Agter: Mev Eunice Venter (Voogleier), Anke Botha (Onderhoofdogter), Marcelle Werner (Onderhoofseun), Elri van der Merwe (Onderhoofdogter), Ruan Mare (Onderhoofseun), Mnr MC Venter (Voogleier).

AWSUM

N EWS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

Download past exam papers grade DownloadPer past exam papers Per Per subject grade Per subject www.awsumnews.co.za


HOËRSKOOL ZEERUST HIGH SCHOOL 100

SRC Members / SVR Lede

Gr. 8

Gr. 9

Gr. 10

Gr. 11

Gr. 12

Top 10 Leerders

Gr. 9 Dawn Koshy, Leagilwe Rantswele, Gadebe Ramasela, Mooketsi Rethabile, Tshwetso Seleka, Zahraa Ragie, Peloentle Moitshela, Rebaabetswe Tuduetso, Xenobia Mouton, Runé Jv Rensburg

Gr. 10 Lize-Marie vd Merwe, Khadija Riaz, Ajba Patel, Inge Beyers, Reneilwe Modise, Ntebogang Gopane, Zannelize vd Merwe, Shotlho Seabi, Khanya Mogwera, Onthusitse Leteane

Gr. 11 Lesiba Mamabolo, Nqobile Mnguni, Modisane Didintle, Modukanele Tshenolo, Kola Malebo, Friedrich Kern, Letlotlo Makokoe, Motlotlo Sebopelo, Kutlwano Rantswele, Goitseone Moeng

Gr. 12 Zakiyyah Ragie, Abu Haffejee, Remoneilwe Mosoane, Andruné Erasmus, Resego Nomvete, Ivan Hartman, Unathi Stungu, Realeboga Adebusola, Lethabo Mogotsi, Refilwe Gopane

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.