AWSUM Potch & Klerksdorp - June 2023

Page 1

Girls Hockey - WP Boys Boys Ryan Topper Hockey - WP Boys u.18B Boys Riley Bazzard WP Netball u.14 Hockey - WP Girls u.18A Michaela Lilley WP Netball u.16 Hockey - WP North Jade Regnart Hockey - WP Girls Odepa Ntshikila WP Netball u.16 Hockey - WP North Rachel Abrahamse WC Netball u.16 Isobel Fischer WP Netball u.17 Giovanni Adamo WC u.15 Rugby Hockey - WP u.16B Hockey - WP Boys Jacques Fredericks WC u.15 Rugby primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro Tournament in Craddock. of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! SCAN ME Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal. Julia Dreyer Megan Brown Lisa Poolman Archery Competition u.13A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams. THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za JUNE 2023 Celebrating school achievements in South Africa POTCH & KLERKSDORP harties potchefstroom Address: The Islands Mall, The Islands Estate, Hartbeespoort, 0250. Telephone: 087 238 1180 Address: Cnr Nelson Mandela, Nieuwe St, &, Potchefstroom, 2531. Telephone: 018 011 2280 scan me to visit our website YOUR ONE STOP DESTINATION FOR QUALITY PRODUCTS AT GREAT PRICES! AWSUM NEWS Jacques Nienaber praat Skole- en Wêreldbeker rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls Hockey - WP Girls North u.16 u.14 Girls u.14 Girls Hockey - WP Girls GRATIS FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Verkies tot Potchefstroomse Rugbyspan

o.12 en o.13 rugbyseuns wat ingesluit is in die Potchefstroomse Rugbyspan.

LAERSKOOL M.L. FICK

volgende leerders se insluiting in die verskeie provinsiale sportspanne. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en ons is ongelooflik trots op julle!

o.12 Rugby o.13 Rugby

Dr. Kenneth Kaunda Distrik Netbalspan

Die volgende leerders is verkies tot die o.12 en o.13 Dr. Kenneth Kaunda Distrik Netbalspan.

Luiperds-Rugby

Noordwes Hokkie

Hardus du Plessis, Willie Saaiman, MJ Mclaren, Nico Engelbrecht, Gerhardt Engelbrecht. Voor: Aiden de Witt, Logan Smit, Johannes Janse van Rensburg, Christiaan Plotz. Agter: Bruwer Ewen, Jandré Diedericks, Francois de Villiers, Ruan Steyn, Wihan Strydom, Kyran Clevely.
o.12
o.13
Luella Pretorius en Minieke Bosman Dané du Koker, Janeske Viljoen en Gabby Coetzee.
Netbal
Netbal
Lizé van Wyk o.12 Micayla Mans o.12 Evan van der Merwe o.13 Mario Deysel o.13 Aganang Rooi o.13 Lucian Jackson o.12 Bernardt Nel o.13 Stella Malahle o.14 Refentse Khumalo o.12 Lizé van Wyk o.12 Baie geluk aan die

LAERSKOOL MOOIRIVIER

Provinsiale spelers

ATKV Redenaars

Tweede kwartaal Hoofleiers Kore

Carli Tromp o.12 Netbal Amoray van Aswegen Gr. 2 Elanri Pienaar Gr. 5 Annabelle van Zyl o.12 Hokkie Dieterich Schreck o.12 Luiperds Rugby Christiaan Liebenberg Gr. 5 Inneke Liebenberg Gr. 7 Voor: Inneke Liebenberg, Janke Rabie, Dianie du Preez en Gemma Loots. Agter: Rikardt Hattingh, Gert Rossouw, Zander van Niekerk en Egbert Palmer. Emilie Burger o.12 Hokkie Juwan Serfontein o.12 Luiperds Rugby Heinru Cato o.13 Hokkie Charlie Botha o.13 Luiperds Rugby Mila Labuschagne o.13 Hokkie Jean Lucas o.13 Luiperds Rugby Sanmari de Jager o.13 Hokkie Damon McPherson o.12 Luiperds Rugby Lauritz van der Walt Gr. 3 Jone Bibbey Gr. 5 Bontle Yumba o.12 Hokkie Ethan Fourie o.12 Luiperds Rugby Handre Kemp o.12 Hokkie Realeboga Manyaapelo o.12 Luiperds Rugby Lienke Coetzee o.13 Hokkie Frikkie Fourie o.13 Luiperds Rugby Renate van der Merwe o.13 Hokkie Kagiso Lemoen o.13 Luiperds Rugby Steohan du Plooy o.13 Hokkie Wico Cato o.13 Hokkie
Die leerders het aan die semi-finale deelgeneem. Baie geluk aan die Hoofleiers van die tweede kwartaal. Albei kore ontvang Goud by die ATKV Applous streeksfees in Mei. Asook Goud vir die Juniorkoor en Cum Laude by die Super 12 skole kompetisie.

Toneel

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Hanno van Zyl, graad 10, het Volkies verteenwoordig op die verhoog waar hy
Volkies se twee tennisspanne wat deelgeneem het aan die NWUPrestigereeks, het nie net weggestap met brons medajes nie, maar is ook gelyk eerste saam met Wesvalia en Gimmies op die puntetotaal. Ons is #volkietrots! Seniors Lisa-Marie Minnaar, Anke Viljoen, Kobus Pienaar, Louis van Wyk. Juniors Nicki Tromp, Anro Nel, Jané Oosthuysen. Afwesig: Schalk Pienaar. 1ste Prins en Prinses Kobus Pienaar en Malinke Botha Mej & Mnr Volkie Vivienne Senekal en Christiaan Venter Hanno van Zyl 2de Prins en Prinses Marlu du Preez en Zeidre Goosen o.17A is Noordwesnaaswenners Voor: Chanté Kleyn, Taryn Tromp, Theresa-Ilné Oosthuizen. Agter: Anke Viljoen, Anneke Esterhuuzen (afrigter), Esmarelda Kriel, Erasmus Esterhuizen (afrigter), Lisa-Marie Minnaar, Abigail Amos. o.14A is Noordwesnaaswenners Voor: Juanet Willemse. Middel: Morné Swart (afrigter), Stella Malahle, Nikola Oberholzer, Lebo Miga. Agter: Janize Maree, Carien Grobbelaar, Milan Krauze (K), Megan Isherwood, Danica vd Schyff. Noordwes-netbalkampioenskappe Tennispretasies PRICE! WHOLESALE EVERYTHING NICE, AT A Deliver! we Hi there, did you know? Download on the App Store Available on the Google Play APP IT UP! shop.econofoods.co.za 3 Charl de Klerk Street | Klerksdorp 5 Ikageng Road | Potchefstroom
A SPECIAL FEATURE - ALL YOU NEED TO KNOW ABOUT THE 2023 RUGBY WORLD CUP France • New Zealand • Italy • Uruguay • Namibia • South Africa • Ireland • Scotland • Tonga Romania • Wales • Australia • Fiji • Georgia • England • Japan • Argentina • Samoa • Chile • Portugal 8 September - 28 October RUGBY WORLD CUP FRANCE 2023 TM & © Rugby World Cup Limited 2023.

Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby

In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.

Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?

Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.

Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.

Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?

Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?

Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. u

kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

EKSLUSIEF
Deur Durandt van Zyl, Uitvoerende Hoof van TieMedia, handelsmerkbestuuder van die AWSUM Skole Nuus platform.
“ “
Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

VISIT WILDMAN POtchefstroom for all your hunting, outdoor and training requirements!

Potchefstroom - 018 297 4702

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK

ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe!

Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS

TACKLE A LEGEND!

www.spursteakranches.com Customer Care: 086 000 7787 MONTANA SPUR 018
1634
293
Ts & Cs apply. The visuals are for descriptive purposes only. POOL STAGES Friday 8 September 21:00 France V Saturday 9 September 13:00 Italy V Saturday 9 September 15:30 Ireland V Saturday 9 September 18:00 Australia V Saturday 9 September 21:00 England V Sunday 10 September 13:00 Japan V Sunday 10 September 17:45 South Africa V Sunday 10 September 21:00 Wales V Thursday 14 September 21:00 France V Friday 15 September 21:00 New Zealand V Saturday 16 September 15:00 Samoa V Saturday 16 September 17:45 Wales V Saturday 16 September 21:00 Ireland V Sunday 17 September 15:00 South Africa V Sunday 17 September 17:45 Australia V Sunday 17 September 21:00 England V Wednesday 20 September 17:45 Italy V Thursday 21 September 21:00 France V Friday 22 September 17:45 Argentina V Saturday 23 September 14:00 Georgia V Saturday 23 September 17:45 England V Saturday 23 September 21:00 South Africa V Sunday 24 September 17:45 Scotland V Sunday 24 September 21:00 Wales V Wednesday 27 September 17:45 Uruguay V Thursday 28 September 21:00 Japan V Friday 29 September 21:00 New Zealand V Saturday 30 September 15:00 Argentina V Saturday 30 September 17:45 Fiji V Saturday 30 September 21:00 Scotland V Sunday 1 October 17:45 Australia V Sunday 1 October 21:00 South Africa V Thursday 5 October 21:00 New Zealand V Friday 6 October 21:00 France V Saturday 7 October 15:00 Wales V Saturday 7 October 17:45 England V Saturday 7 October 21:00 Ireland V Sunday 8 October 13:00 Japan V Sunday 8 October 17:45 Tonga V Sunday 8 October 21:00 Fiji V *Use white blocks for
New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C for score predictions. WORLD-CLASS EDUCATION • Postgraduate • Degrees • Diplomas • Higher Certificates • Occupational & Short Learning Programmes Accredited by the British Accreditation Council. Accreditation Council for Business Schools & Programs, United States of America.* PAYMENT PLANS | TEXTBOOKS INCLUDED POTCHEFSTROOM 018 297 6466 4 Peter Mokaba St. Boston City Campus (Pty) Ltd Reg. No. 1996/013220/07 is registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under the Higher Education Act, 1997 (Act No. 101 of 1997). Registration Certificate No. 2003/HE07/002. *Candidate for accreditation of specific programs. Serious about Education. Serious about You. REGISTER NOW Start studying 31 July! boston.ac.za
STAGES

RWC 2023 - Pools & Teams

MEMORABLE WORLD CUP MOMENTS

Did you know?

Rugby World Cup Facts

THE FAMOUS WHISTLE

Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.

Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.

Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!

History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be?

WATCH NOW

The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.

1987

The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.

142 - 0

Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 1420 in the 2003 championship.

YOUNGEST PLAYER

The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.

The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.

OLDEST PLAYER

The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.

QUALITY PRODUCTS, UNMATCHED SERVICE & UNBEATABLE PRICES Scan the QR code to re-live the moment online!
THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
www.spursteakranches.com Customer Care: 086 000 7787 MONTANA SPUR 018 293 1634 TACKLE A LEGEND! Ts & Cs apply. The visuals are for descriptive purposes only. PICK YOUR BOK TEAM! Help Jacques Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could be the lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply. Willie le Roux Warrick Gelant Damian Willemse Aphelele Fassi Johan Goosen Dillan Leyds Frans Steyn Cheslin Kolbe Kurt Lee Arendse Canon Moodie Sbu Nkosi Makazole Mpapimpi Lukhanyo Am Jesse Kriel Damian de Allende Andre Esterhuizen Ruhan Janse van Rensburg Jordan Hendriks Manie Libbok Handre Pollard Elton Jantjies Cobus Reinach Faf de Klerk Herschel Jantjies Jayden Hendrickse Grant Williams Embrose Papier PICK YOUR BACKS Tick in the yellow box next to the player’s name PICK YOUR FORWARDS Ox Nche Steven Kitshoff Thomas Du Toit Vincent Koch Wilco Louw Ruan Dreyer Trevor Nyakane Lizo Gqoboka Frans Malherbe Bongi Mbonambi Joseph Dweba Johan Grobbelaar Bismarck Du Plessis Eben Etsebeth RG Snyman Franco Mostert Lood de Jager Ruan Nortje Marvin Orie Jason Jenkins Ruben Van Heerden Salmaan Moerat Siya Kolisi Ben - Jason Dixon Pieter Steph du tOIT Kwagga Smith Marco van Staden Deon Fourie Duane Vermeulen Jasper Wiese Marcell Coetzee Phepsi Buthelezi Evan Roos Willie Engelbrecht HOW TO ENTER? 1. Take a photo of you selection. You are only allowed to pick 33 players. 2. Scan this QR code to WhatsApp your photo to 063 028 3966 3. The lucky winner will be announced on the 1st of September 2023.

KLERKSDORP HOËRSKOOL

Eerstespan tennis verwerf silwer medalje

ATKV Redenaars

KHS se eerstespan gholf by seuns en by dogters lê bo aan Noordwes liga en het beide gekwalifiseer vir SA’s. Eerstespan Gholf kwalisiseer vir SA’s Talle KHS- leerders het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV redenaars op 2 Junie te Wolmaransstad. Leonard Swart, Leonard Bevan, Pedrie Snyman, Derek Karam. Aimee v Rooyen, Carlie Esterhuizen, Karmen Marais, Kaylin Coetzer. Hansie Muller, Caylen Burger, Simoné v Niekerk, Jovan Scholtz. Ruzanne Oosthuuzen en Mirize Minders. Megan Burger, Kyla Scholtz, Otto Bruwer KHS se eerstespan tennis- seuns en dogters verower beide silwer medalje wenners by NWULeshane Chatwind, Laurike Mynhardt, Liane Engelbrecht, Mienke Engelbrecht en Mieke Muller. Paul Roux, Stephan j v Rensburg Jayden Nakana, Ruan Delport en Tiaan Koen.
HOËRSKOOL
Netbal Eerstespan

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM

North West Hockey Team

Congratulations to the learners who were selected for the North West Hockey Teams. Good luck to your tournaments that take place during the July holidays.

Public Speaking

16 High School learners participated in our Afrikaans Inter House Public Speaking contest on the 10th of May 2023. We would like to thank our experienced judges and our talented learners for making this

North West Netball Team

Congratulations to the learners who were selected for the u16 North West Netball Team. Good luck to your tournaments that take place during the July holidays.

African Championship

Rhythmic Gymnastic

Get all the photos online

LAERSKOOL

LA HOFF

KOSH Rugbyspan

Shadiya Delawala u.18B Le-Keisha Maunal u.16 Katlego Motsemme u.16B Didintle Montshiwa u.18B Mamello Phuthi u.16 Oregodisitse Tselanyane u.16 NonTravelling Reserves Realeboga Matthews u.18B Reatlegile Mampe u.16 Onkarabile Molumu u.14A Reikantseona Tselanyane u.18B Thuto Raphiri u.16 Tshepang Leping u.16A Kuyabongeka Zulu u.16 Moleboheng Ramafikeng u.14A Olwethu Watch u.14A
SCAN ME
CURRO KLERKSDORP
Cross-country LAERSKOOL
Rugby o.13A: Liga naaswenners KOSH o.13 Rugbyspan Rugby o.13B: Liga wenners Jayden Cordier, Jayden van Deventer, Juan Booysen, Jozua Phillips, Ethan Botes, Dean Emdin. Afwesig: Brayden Carter: KOSH o.12 Rugbyspan KOSH o.11 Rugbyspan der Merwe. Voor: Matthew Smit, Cohen Trollip, Hennie Venter. Agter: Alru Ross, Rayland van Heerden, Juan Jordaan, Bevon Karsten. Stephan du Preez, Fanie de Kock, Jano Koekemoer, Conrad Marais, Luan le Roux, Jandré Van der Walt. Baie geluk aan die seuns wat verkies is tot verskeie KOSH Rugbyspanne. KOSH o.13 Rugbyspan Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Gimmies wens elke hokkie-, netbal- en rugbyspeler, wat vir Noordwes-spanne gekies is, baie geluk. Ons is trots op julle harde werk!

Rugby

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Verkies tot Noordwes-spanne

Die volgende hokkie en netbal leerders is verkies tot verskeie Noordwes spanne. Ons is baie trots op die leerders.

Dogtershokkie

Netbal o.18

Rugby o.18 Akademiespan:

• Daneil Potgieter

o.16 Grant Khomo:

• Matthew Redelinghuys Afrigter

HOËRSKOOL WESVALIA
Clerise Cronje o.14 Mienke Blignaut o.16B Jana Jacobs o.18 Charisca Pretorius o.14 Luché van der Berg o.16B Elbe van der Walt o.18 Cylvia Macha o.14 Angel Geel o.18A Lee-Ann Marx o.18 Minkie Viljoen o.14 Amanda Herholdt o.18A Dianna Brits o.14A Kaitlyn Smit o.15 Chanél Schutte o.18A Giselle Taljaard o.14A Duney Fourie o.15 Shané Einkamerer o.18B Shaylee Havenga o.14B Hlomla Mofokeng o.16 Rikart Cronje o.14B Zimone Roos o.14B Zintle Bothile o.16 Leornard Herridge o.14B Kelly Masigo o.17 Jhanco Jansen van Rensburg o.14B Shanique Speek o.16A Netbal Hokkie Ashlynn Botha en Juné Roode Mornille Jonothan, Leatitia van Zijl, Danel Fourie, Mia Hills, Anzel du Plooy en Irene Strydom. Maarten Jonker, Jan-Adriaan van Wyk, Wian Landman en Naldo de Jager. David Ndala o.18 Cravenweek Jhanco de Beer o.17 Rhino week Dian Smith o.17 Rhino week Seunshokkie o.18A o.18A & B
*Refer a company and stand a chance to win a R 1000 Gena’s Butchery Voucher! Health & Safety solutions Payroll solutions R Skills Development solutions Employment Equity solutions Industrial Relations solutions POPI, PAIA & CPA solutions Training Management solutions B-BBEE solutions LabourNet Potchefstroom opening 01 June 2023! Refer & Win! Get added to the lucky draw by contacting Sorien today: sklopper@labournet.com | 082 809 5068 *The more referrals the more likely your chance to win!
– JR Jackson

LAERSKOOL SAAMTREK

Noordwes

Netbal liga-wenners

o.11A Wenners Super-12

Rugby: Luiperdspanne

Die volgende rugbyspelers is in die o.12- en o.13-Luiperdspanne opgeneem

o.13 Luiperdspan

Deur na Noordwes uitspele

Luandré Jacobs, Zachary J.v. Hokkie Miané Schutte en Henré van der Bank is Olivia Steyn, Anri Kruger, Clara Venter, Janiek Lambrect, Mikayla Bosch, Lua Pfister, Giuliana de Paiva Mulder, Carlik Kok, me. D. Nel. Miané Schutte en Henré van der Bank Laerskool Saamtrek se Eerste span en o.11A-span dring deur na die Noordwes uitspele op 10 Junie te Voor: Minke Bester, Milan J.v. Rensburg, Danell Lombard. Agter: Carmi du Plessis, Jessica Coetzee, Janke Prinsloo, me. C. Maré, Chloë Vermeulen, Lillibet v. Heerden, Télan Rodrigues Milan Blignaut, Neliké v.d. Berg, McKenzie-Lee Alberts Denay Fourie, Nia Terblanche, Carli Henning, Declynne da Silva, Lené Bester.
o.11 SKANDEER MY
Eerstespan o.13A Kry al die foto’s aanlyn! Mjay Buys, Jason Tarr, Zander du Preez, Bothlale Masilo. o.12 Luiperdspan

Hokkie Noordwes Liga

Juniors

Baie geluk aan ons Senior Seunshokkie wat die Noordwes Liga WENNERS is.

• Semi finaal wen 3-0 teen Zeniaville

• Finaal wen 2-0 teen Brits

Magaliesmonster - Fietsry

Wijan Nieuwoudt het die naweek deelgeneem aan die Magaliesmonster33km en ‘n 3de plek behaal, hy behaal ook ‘n 2de plek in sy ouderdoms kategorie. Baie geluk Wijan, die Liggies is trots op jou!

Kenneth Kaunda-skaaktoernooi

Die volgende leerders het die verlede naweek deelgeneem aan die Dr. Kenneth Kaunda-skaaktoernooi in Klerksdorp en het uitstekend gedoen:

• Hanu Wessels - Eindig 9de in die o/15-ouderdomsgroep.

• Damian Smit - Eindig 6de in die o/18-ouderdomsgroep

• Donovan Pretorius - Eindig 9de in die o/18-ouderdomsgroep.

Seniors

Krieket
Luané van Wyk Douw Jacobs Wijan Nieuwoudt

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.