Cape Africa Electrical
081 288 3257 | T: 021 012 5560 | E: david@capeafricaelectrical.co.za / capeafricalegend@gmail.com | W: www.capeafricaelectrical.co.za
A: Unit 1 & 2,5 Tee Jay Rd, Brackenfell, 7560, Cape Town, South Africa
Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM
AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag
AWSUM IS 10 JAAR OUD!
wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.
Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.
Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.
Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.
Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.
Hierdie syfers vertel ons storie:
Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.
Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.
Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.
Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.
2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.
Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.
Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.
Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.
DURANDT VAN ZYL CEOEDUPLEX
Eduraad | Edu Council 2023/2024
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om ons skool te verteenwoordig as hoofleiers. N-Cee Fryer Hoofseun Kutlwano Manake Onderhoofseun: Sosiaal Brett Moore Onderhoofseun: Sport Prisca Mwine Hoofdogter Liza Kruger Onderhoofdogter: Kultuur Cameron Noah Onderhoofdogter: AkademiesMatriekraad 2024
Die volgende leerders is ons nuutverkose Menlo-matriekraad vir 2024.
Dagbestuur 2024
ATKV Nasionale Finaal Public Speaking
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL
Junior Protea Ruiter
Baie geluk aan Affie Ruiter, Annika Smit (gr 12). Sy het saam met 18 ander topruiters, van regoor SA, deelgeneem aan die Nasionale Ruiterkuns Proewe in Parys, Vrystaat. Dit is n strawwe 4-dag kompetisie.
Annika is verkies, as Junior Protea Ruiter, om SA in 'n internasionale kompetisie teen VSA in Desember te verteenwoordig. VSA is tans wêreldkampioene in ruiterkuns.
Sy was ook deel van die Gauteng Ruiterkuns Span, wat in die 3-gang dissipline tydens die Interprovinsiale kompetisie goud verwerf het. Hier neem 5 provinsies deel. Annika se insluiting in die Junior Protea Span is goeie voorbereiding vir volgende jaar se Wêreldbeker.
Gauteng Dressage
Amé Pienaar is deur die Gauteng Dressage Council verkies as deel van die Gauteng Dresseer span.
Amé en von Ghaku Wanica het, tydens die South African Youth Championship, die Gauteng Span verteenwoordig. Die kampioenskap het op 29 Junie tot 2 Julie 2023 by Kyalami Equestrian Park plaasgevind.
Gauteng Noord Landloop
Die span van ses Affies het tweede gekom in die Gauteng Noord Landloop liga. Baie geluk, julle!
Hoofleiers vir 2023-2024
President: Elge Coetzee
Vise Presidente:
• Lara Engelbrecht
• Amia Roux
• Leandry Smit
• Johanné Stander
• Maricha van Greunen
Huis Steijn (Koshuis) Hoofleiers:
• Primaria:Maricha van Greunen
• Onder Primaria: Angie Strydom en Madeli Vorster
Voor: Lize de Jager. Middel: Dantè Ferreira en Stephanie Verschoor.
Agter: Zanike Breytenbach, Yda Roets, Joline Kotzè.
Amé Pienaar en von Ghaku Wanica het pragtig
presteer:
• 1ste Plek Dresseer – Q1
• 3de Plek Dresseer – Gauteng Span
• 3de Plek Algeheel Dresseer Junior Novice in SA
• 1ste Plek Gauteng span Junior Novice in SA
• 5de Plek Dreseer Freestyle Junior Novice in SA
MARAGON MOOIKLOOF
Head Leaders 2023/2024
We are delighted to announce our Head Leaders for 2023/2024.
Deputy Head Girls:
Zoe Chilinkhwambe, Lindo Moyo
Deputy Head Boys:
Gerhard Kotze, Robert McGowan
Head Girl: Emma Roets
Head Boy: Tumelo Maleka
Student Council
We are thrilled to introduce our new Student Council who will be serving and leading our school! These outstanding students have demonstrated exceptional leadership, dedication, and a commitment to making a positive impact in our community. As leaders, they will play a crucial role in fostering a supportive and vibrant environment for all our students.
We pray for God’s anointing and authority over your lives! Have a fantastic year ahead!
Grade 10
Front: Blessing Tshibaka, Tebogo Magagula, Thatisi Senoamadi, Eugene Beneke.
Middle: Eduan De Jager, Lerato Simba, Luncumo Nodo.
Die volgende leerders is gekies as deel van die Noord-Gauteng hokkie: Kara du Plessis is gekies as deel van die o.13 A Northerns span. Heinrich Vogel en Kiana Burger is beide gekies vir die o.12 Sky spanne by Northerns.
Ons 1ste span hokkiedogters- en seuns het aan die Super 12 hokkietoernooi deelgeneem, en die volgende prestasies behaal. Ons eerstespan dogters: Super 12 wenners | Eerstespan seuns: 8ste plek | Laerskool Menlopark behaal algeheel 2de plek by Super 12.
Heinrich Vögel, Kara du Plessis, Kiana Burger.
Voor: Mieke Reynolds, Farren Nell, Thea Hanekom, Leah de Witt, Ulrike Kruger, Alicia Seymore. Agter: Madeleen Cox (afrigter), Dalia du Plessis, Vené Eloff, Melindie van Aardt, Leané Gerber, Sophia Jacobs, Saidi Bosch, Nina Prinsloo, Emma Holthauzen.
Na ‘n baie suksesvolle skaakseisoen by Laerskool Menlopark, het ons o.9A- en o.11A-skaakspanne op Vrydag, 18 April, aan die Gauteng “Top Schools” Spankampioenskappe in Randburg deelgeneem. Albei spanne het die toernooi gewen en goue medaljes verower.
Voor: Stian Fourie, Ruan Niemann, JP Engelbrecht, Antonie van der Walt, Heinrich Vögel, Rhuwan Strydom. Agter: Milan Bezuidenhout, Armand de Vries, Cayden Esbach, Jannik Breytenbach, Carsten Bosman, Andrionette Bester (afrigter), Jason Knowles, Paulie Barnett, Liam van der Merwe.
Ons o.9 en o.13 dogters ontvang ‘n goue medalje by die Super 12 landloop. Ons dogters
o.9A: Gauteng “Top Schools” wenners: Johnathan Bienedell, Frans-Leigh Roberts, Josh Janse van Rensburg, Liam de Beer, Oliver de Klerk, Ayla Ottermann.
o.11A: Gauteng “Top Schools” wenners: Hendrik van der Merwe, Anabelle Pistorius, Adriaan Truscott, Reuben Ribbens, Ané Truscott, Erik Ottermann.
LAERSKOOL PRETORIA-OOS
Natuurwetenskappe en Tegnologie Olimpiade Blou Bulle o.13 Sewespan
Osieland se eie slimkop. Simo van der Woude het aan die Natuurwetenskappe en Tegnologie Olimpiade deelgeneem wat deur die Departement van Onderwys aangebied is en deurgedring tot die finale rondte.
Safran Fourie, ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Pretoria-Oos, is gekies vir die Blou Bulle o.13 Sewespan. Safran is ‘n kranige sportman wat op verskeie gebiede uitblink. Hy swem, doen atletiek en speel rugby vir sy skool. Hy gaan die Blou Bulle Sewespan tydens drie toernooie in die volgende paar weke verteenwoordig.
o.11 Krieket
Die o.11 A Krieketspan het ‘n puik wedstryd gehad. Baie geluk aan Ruben Brecher wat 83 lopies met die kolf aangeteken het. Osies is baie trots op hierdie manne.
LAERSKOOL TYGERPOORT
Tygieraad 2023
Voor: Johandré Nel, Eckardt Strauss, Daniël Olivier, Ulrick Smit (onderhoofseun), Christiaan Jacobs (hoofseun), Ivan Louw (onderhoofseun), Armand Cillie, Reuben Cronjé, Fourie Gertenbach.
Agter: Henri Zietsman, Philip Viljoen, Andrico Coetzee, Luan van der Merwe, Melt Rautenbach, Ruard Engebrecht, Dihan de Wet, Emile Blanché, Albert Blignaut, Hannu Scheepers, Walt Bronkhorst, Alex van der Westhuizen, Henru van Staden, Diwan Moller, Keegan Pretorius.
Afwesig: Liam Labuschagne.
Voor: Miabelle Putter, Charminiq de Agrella, Nienke Venter, Lané Heystek (Onderhoofdogter), Caitlyn Marais (Hoofdogter), Lyla Hutton (Onderhoofdogter), Hutton Massyn, Ilke-Mari Marx, Carmi de Jager.
Agter: Santa van der Westhuizen, Jamila Ridgard, Lua Hoffman, Lishe du Plessis, Elaina Dreyer, Mila Neethling, Ané Maré, Kara Gerber, Katelyn Delport, Nina Kloppers, Roxy Beetge, Danielle Venter, Nienke Boshoff, Majoleeh Muller, Leja-Mai van Greune, Jani Hollander.
Dogters
Seuns Simo van der Woude Safran FourieSouth Africa squad for ICC World
Cup 2023: Full SA team list
Cricket South Africa have announced their 15-man squad for the ODI World Cup 2023 with Temba Bavuma set to lead the Proteas challenge.
TEMBA BAVUMA (C)
QUINTON DE KOCK (WK)
HEINRICH KLAASEN (WK)
GERALD COETZEE
REEZA HENDRICKS
MARCO JANSEN
DAVID MILLER
RASSIE VAN DER DUSSEN
KAGISO RABADA
ANRICH NORTJE
LUNGI NGIDI
AIDEN MARKRAM
HEINRICH KLAASEN
TABRAIZ SHAMSI
KESHAV MAHARAJ
SISANDA MAGALA
Taking a senior role in the team is a no-brainer, says Proteas’ Kagiso Rabada
Proteas fast bowler Kagiso Rabada was awarded Test player of the year at the 2023 Cricket South Africa Awards and following his featuring in the top five Test wicket takers in the world this past season, the award was well deserved. Proteas fast bowler Kagiso Rabada told IOL Sport that it is his ‘will to win’ that continues to make him one of the best fast bowlers in the world.
Rabada has been playing for the Proteas for a good nine years and “For myself I think what makes me so different and successful is my “Identity is important because it becomes what you go back to
Kagiso Rabada. Photo: Muzi Ntombela/BackpagePixFIXTURES 5 OCTOBER
COUNTRY VS England v Pakistan v Bangladesh v South Africa v India v New Zealand v England v Pakistan v India v Australia v New Zealand v India v England v Australia v South Africa v New Zealand v India v Australia v
Saturday, 21 October Netherlands v
Saturday, 21 October England v
Sunday, 22 October India v
Monday, 23 October Pakistan v
Tuesday, 24 October South Africa v
Wednesday, 25 October Australia v
Thursday, 26 October England v
Friday, 27 October Pakistan v
Saturday, 28 October Australia v
Saturday, 28 October Netherlands v
Sunday, 29 October India v
Monday, 30 October Afghanistan v
Tuesday, 31 October Pakistan v
Wednesday, 1 November New Zealand v
Thursday, 2 November India v
Friday, 3 November Netherlands v
Saturday, 4 November New Zealand v
Saturday, 4 November England v
Sunday, 5 November India v
Monday, 6 November Bangladesh v
Tuesday, 7 November Australia v
Wednesday, 8 Novemebr England v
Thursday, 9 November New Zealand v
Friday, 10 November South Africa v
Saturday, 11 November Australia v
Saturday, 11 November England v
Sunday, 12 November India v
Wednesday, 15 November
Thursday, 16 November
Sunday, 19 November
v
FIXTURES
v
v
v
v
v
CRICKET WORLD CUP RECORDS
Batting
Umpires - Most Matches
Most watched match of the Cricket World Cup: 2019 Group game between India and Pakistan - watched by 300 million people
Team
CURRO HAZELDEAN
Athletics
Our athletes excelled at North West University in the Noordvaal Cross Country Championships!
We’re so proud to share these amazing results: Girls team placed first in the relay.
Chess
Chess players participated in the Etienne Lewis Provincial Tournament and held our school name high!
• Zanri Venter (u.18) 12th.
• Erika Mönnig (u.16) 11th.
• Constantine Nel Alvaro (u.18) 9th.
• Mynhardt Crause (u.18) 30th.
Boys team placed third place!
We’re so proud of your consistent hard work that has paid off in your achievements! Well done to all of our athletes and coaches!
Cross Country
Gauteng North Cross Country Championship Results
Congratulations to the following students on their incredible placements:
• Paballo Radebe (u.19) - 2km
• Paballo Dlothi (u.15) - 4km
• Tiisetso Malungane (u.13) - 4km
• Zeca Tibane (u.15) - 4km
• Tinyiko Ndala (u.19) - 6km
• Tinyiko Ndala (u.23) - 4km
• Paballo Radebe (u.23) - 4km
• Siya Mbeleki (u.16) - 6km
• Lesego Thapane (u.16) - 2km
• Sfiso Makolomakwa (u.19) - 2km
Well done to all the students who participated! We are so proud of our High School Cross Country Team and coaches!
HOËRSKOOL DIE WILGERS
Matriekraad Uitvoerende Komitee 2023/2024
Boelie
Perdry
Wilgie-Ruiters verteenwoordig die Gautengspan in Oktober onderskeidelik by die SANESA en Western Mounted Games se Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.
SANESA:
• Annika Pieterse - Working Riding, Dressage, Performance Riding, Inhand-Utility
Western Mounted Games:
• Nicola de Bruyn - Vlak 0
• Chanel Robertson - Vlak 2
• Schalk Scheepers - Vlak 4
Front: Zanri Venter and Erika Mönnig. Back: Constantine Nel Alvaro and Mynhardt Crause. Tinyiko Ndala, Jasmine Collett, Paballo Dlothi and Paballo Radebe. Front: Rethabile Meko, Sbuda Nkosindina and Lutho Timati. Back: Khutso Mvundlela, Boikarabelo Raphela, Siya Mbeleki, Tiisetso Malungane, Zeca Tibane and Oratilwe Kganyago. Armand Pretorius (Sosiaal), Kelvin Roos (Matriekraad Voorsitter), Stephanie Leyds (Onderhoofdogter/Sekretaris), Klara Wimmers (Hoofdogter), Kevin Nieman (Hoofseun), Louis van der Merwe (Onderhoofseun/Tradisies), Xanthé van Niekerk (Kultuur), Kyle Painter (Sport). Wilné Mostert (Verhoogbestuurder), Zanje Bodenstein (aktrise), Lara Lourens (Regisseur), Leander Berg (Assistent). All first place in their races. Front: Paballo Radebe and Paballo Dlothi. Back: Tiisetso Malungane and Zeca Tibane. 4 of our High School Zanje Bodenstein behaal ‘n algehele 2de plek by die Aardklop Pronk Digitaal finaal met haar eenmanstuk, Boelie. Annika Pieterse Chanel Robertson Nicola de Bruyn Schalk ScheepersLAERSKOOL WITPOORT
o.9 Rugby Stadsbeker Wenners
Ons o.9 rugbyseuns is die Blou Bul wenners vir die C-bond liga. In die finaal klop die ysters Tuinrand 32 - 24. Dankie aan Tuinrand vir ‘n klipharde finaal. Ons is baie trots op julle! Baie geluk aan die afrigters wat baie hard saam met hierdie seuns gewerk het!
Voor: Hendrik van Niekerk , CJ Wagner, Owen Grabie, Janneman Thoms, Konrad Evert.
Middel: Jandre Kruyshaar, Loghan Grabie, Marinus, Lihan Rossouw, Heyneke Grabie, Max du Plessis, Corne, Lewellyn, Emile Jacobs.
Agter: Emile Lombard, Alexander Olivier, Liam Rasmussen, Joshua du Plessis, Henco Pretoruis, Armand Jooste, Frans van Niekerk.
Spellathon en Lees Science Fair
Fier van ons Graad 3 leerders het deelgeneem aan die Spellathon en lees. Hulle almal dring deur na die Distrik in die volgende kategorieë: Olivia de Lange - Afrikaans spelling, Lana Kotze - Engels (FAL) spelling, Heynecke Grabie Voorbereide lees en Mikayla Swanepoel - Onvoorbereide lees.
Perdry
Drie van ons perderuiters het deurgedring na die Gauteng span. Vida Burmeister, Leandri Smit, Anluné van Rooyen, baie geluk met hierdie skitterende prestasie!
Twee van ons graad 6 leerders het deelgeneem aan die Distrik rondte van die “Science Fair”. Beide Ulrich Grabie en Jaimie Muller se aanbiedinge was in engels. Jaimie verower ‘n eerste plek en Ulrich ‘n derde plek.
Vida Burmeister, Leandri Smit en Anluné van Rooyen
LAERSKOOL LYNNWOOD
Eks(po)-Perfeksie vir Lynnies
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Die graad 6 en 7 leerders van Laerskool Lynnwood het uitstekend presteer tydens die Noord-Gauteng Ekspo 2023 kompetisie. Lienka Botha en Ella-Marie ontvang elk ‘n spesiale toekenning vir mees innoverendste! Liam Senekal en Alexander Niemann is gekies om aan die internasionale kompetisie te gaan deelneem in Oktober 2023.
Lienka Botha (Silwer) Migal Strauss (Silwer) Louis Botha (Sertifikaat) Juan Maasdorp (Brons) Layla Coetzee (Silwer) Juan Mason (Brons) Leila de Wet (Silwer) Liam Senekal (Brons) Raine Smit (Brons) Alexander Niemann (Brons) Ella-Marie Slabbert (Silwer) Bella Nel (Silwer) Hannah Verwayen (Silwer) Joanne Olivier (Silwer) Voor: Bianca Kirsten, Lienka Botha, Ella-Marie Slabbert en Layla Coetzee. Agter: Louis Botha, Ryan Roos, Mian Erasmus, Layla Coetzee, Me. Lizelle Labuschagne en Rubert Pieters. Rubert Pieterse (brons), Mian Erasmus (sertifikaat), Louis Botha (sertifikaat), Me. Lizelle Labuschagne, Ryan Roos (brons), Juan Maasdop (brons) en Migal Strauss (silwer.) Lana Kotze, Mikayla Swanepoel, Olivia de Lange en Heynecke Grabie. Ulrich Grabie en Jaimie MullerCross Country
Term 3 saw the revival of Cross Country at Hoërskool Staatspresident CR Swart. There was an immediate interest from learners to participate. Runners started training during term 2 and participated in the “pre-schools league”. This prepared the runners for the mountain of obstacles they were faced with, both on and off the course, and their efforts were evident in their weekly improvement.
With the assistance of the dedicated teachers/ couches we are confident that the sport will only grow from strength to strength. A special thanks to the management of the school, who were always prepared to support our runners where it was needed and also to all the host schools who made every week memorable. We look forward to taking this sport to newer heights come the 2024 season.
Choir
In the spirit of Heritage Month, the Choir of Hoërskool Staatspresident CR Swart competed in their traditional attire (those that could) during the Magalieskruin Festival. The choir received an A+ for their performance – the highest score for that evening. We really have an energetic choir. Every time that we perform the audience talk about the energetic choir.
We also performed at the Tswane Youth Art Festival on 31 August. Afterwards members of the audience congratulated us on being the real show stopper of the night. From Sedilaka, that touched their hearts to “Kom bietje hier” that moved their feet. We impressed everyone.
Earlier this year we had also done very well in the ATKV Applous competition with a well-deserved A+.
Gauteng Biathle Kampioenskappe
Emma van Driel, Janelle Coertze en Janaé Mulder het aan die Gauteng Biathle kampioenskappe deel geneem.
Hulle het al drie gekwalifseer om aan die SA kampioenskappe te gaan deelneem in September maand.
u.13 Craven Week 2023
Morné Beukes het Cravenweek die vakansie gespeel vanaf 25-30 Julie 2023 te Maritzurg College in Pietermaritzburg.
Morné het twee drieë gedruk in die toernooi en die Bulle het 4de geëindig uit 19 provinsiale spanne wat deelgeneem het.
Skaak
Spellathon
Rugby Transvaal-Wes
Xenin Dräger van Voorpos Laerskool het Noord-Transvaal-Wes rugby span behaal en het deel geneem aan die Bokkieweek 2023 in Kroonstad. Met trots kan ons sê hulle span het deur gedring na die finaal toe op 07 Julie, en gewen 19-5 teen Vrystaat. Noord-TransvaalWes is aangekondig as die beste o.13 span in die toernooi en het die trofee saam terug gebring!
HTS JOHN
Graad 12-leerder publiseer boek
Een van ons Graad 12-leerders, Jomi Buys, het die boek, “An Unkindness of Ravens”, geskryf. Die boek is onlangs gepubliseer en tref met diepgaande betekenis. Jomi het ons vertel dat die boek nie net ‘n verhaal is nie, maar ‘n reis deur menslike emosies en kontraste in die wêreld. Die verhaal ondersoek temas soos vergifnis, wraak, en identiteit. Jomi het haar eie ervarings gebruik om ‘n meesleurende leeservaring te skep wat die leser aan die dink sit. Haar prestasie is ‘n inspirasie vir ander en ons is opgewonde om meer van haar werk te sien.
Waaroor handel die boek?
An Unkindness of Ravens is ‘n fantasie, dystopiese jeugroman wat handel oor ‘n groep oorlewendes na die einde van die wêreld weens biochemiese oorlog, wat ‘n misterieuse man vind met geheueverlies.
Hy is deel van die groter spelondergang, maar hy is anders. Maak dit hom waardevol? Of maak dit hom gevaarlik? ‘n Verhaal vol draaie en spanning, gekose familie en liefde, vertroue en verraad. Hulle kon dalk die einde van die wêreld oorleef, maar kan hulle oorleef wat daarna kom?
“An Unkindness of Ravens” is deel van ‘n reeks met dieselfde naam, waarvan daar vier verwagte boeke is, met die vervolgverhaal, “A Sentiment of Crows”, wat vroeg 2024 verwag word. Die teikengroep vir “An Unkindness of Ravens”, is 13-18 jariges.
Hoekom het ek die boek geskryf?
Ek skryf al so lank as wat ek kan onthou. Vandat ek geleer het om ‘n pen op te tel -- en selfs voor dit -- het ek vreeslike fantasieverhale opgemaak en my ouers gesmeek om elke aand voor bed vir hulle slaaptydstories te vertel. Dit was my grootste vreugde om al my stories en verhale met andere te kan deel
en ek is altyd aangemoedig deur my ouers en andere naby aan my om aan te hou skryf en my stories te vertel. My grootste droom is om met mense al die avonture en feëwêrelde in my gedagtes, waarvoor ek so vreeslik lief is, te deel.
Wat was die inspirasie vir my boek?
Die algehele liefde en onvermydelike hoop van die mensdom wat deur die geskiedenis skyn, was nog altyd vir my ‘n groot inspirasie en ek wil altyd probeer om dit in my stories uit te dra - om vir diegene wat dit lees te wys dat daar dalk donker tye kan wees, maar daar is ook altyd lig wat gevind kan word as jy daarna soek. “An Unkindness of Ravens” was werklik ‘n introspektiewe blik op die uiteindelike grense van deernis en wreedheid, deursettingsvermoë en lafhartigheid wat in alle mense gevind kan word.
Ek wil natuurlik ook prettige, opwindende avonture skryf wat boekwurms soos ek kan help om ‘n duisend ander lewens te lei te midde van hul gewone werklikheid. Daar is ook verskeie natuurelemente wat ‘n ontsaglike groot rol speel in die verhaal en dit is geïnspireer deur ons eie Suid-Afrika se pragtige skoonheid en die wildheid wat voorkom tussen die bosse en berge.
Hoe lank het dit geneem om dit te skryf?
Ek het die storie begin op 13/06/2022 en was rofweg klaar geskryf in Desember van dieselfde jaar. Dit was in my graad elf jaar van hoërskool, so ek het baie naskool in die middae ‘n uur of twee gesteel en gereeld ‘n uur vroeër opgestaan om my kreatiewe tyd in te werk. Na ‘n rowwe ses maande se skryf aan die eerste voorlopige weergawe, was daar ‘n verder drie maande se skrop en skaaf aan die rowwer gedeeltes en ‘n blinkvryf om al die hoekies en draaie perfek te kry. Ongelukkig was dit nie die moeilikste deel nie: daarna was dit nog drie maande se beta-lesers, terugvoer, laaste veranderinge en uiteindelik kon ek werk met ‘n uitstekende span wat my gehelp het om die los bladsye van my verhaal in ‘n ware boek te verander wat aanlyn en op die rakke kon verskyn.
Uiteindelik is dit gepubliseer op 15 Julie 2023 - ‘n bietjie meer as ‘n jaar nadat ek die heel eerste glimmer van ‘n idee vir “An Unkindness of Ravens” gehad het.
Krieket
Baie geluk aan Zian-de Kruger wat vammidag sy eerste 100-tal vir HTS John Vorster se O14A-krieketspan behaal het met 118 lopies van 131 balle.
LAERSKOOL WONDERBOOM
Skaak
Baie geluk aan al die Wonnies wat deelgeneem het aan die Top Schools. Dit was ‘n baie lang dag en elkeen het volharding en deursettingsvermoë getoon en net hulle beste gegee.
• Onder 9 - 3de plek in Gauteng.
• Onder 11 - 5de plek in Gauteng.
• Onder 13 Seuns - 11de plek in Gauteng.
• Onder 13 Dogters - 6de plek in Gauteng.
Landloop
3 Leerders dring deur na SA’s:
o.10: Sion Kruger (6), Janco Claassen (9).
o.12: Ruben Claassen (11).
Ruben Claassen, Janco Claassen en Sion Kruger. o.9 Veronique Prinsloo, Rudolph Henning, Abigail Haupt, Meandri Vorster Reinard Froneman, Trisa Erasmus, Kruger Dreyer. o.13 Seuns Thomas Dreyer, Juan Bonnin, Heinrich Viviers, Phillip Klopper, Kiaan van der Merwe, Bernard Froneman. o.11 Tylo Grahan, Christiaan van Niekerk, Tertius Jonker, Joshua Haupt, A.J Herbst, Heinrich Erasmus. o.13 Dogters Voor: Abigail Barnes, Aretha Dreyer, Mia Froneman, Amilé Venter. Agter: Mignon Swart, Wilmari Potgieter, Amorette Grobler. Jomi Buys Zian-de KrugerKwartaal 2 Akademiese Top 10: Graad 4 - 7
Welgedaan aan die volgende leerders wat so goed presteer het.
DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM
Sagtebal-dogters maak die Wonnies trots!
Hierdie drie dogters is tot provinsiale spanne verkies!
TSA Provinsiale Spanne:
Baie geluk aan Karla van Logrenberg wat verkies tot die o.15 “Kgodiso Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in KwazuluNatal.
Baie geluk aan Elziney Bouwer wat verkies tot die o.15 “White Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal.
Baie geluk aan Leane Erasmus wat verkies tot die o.15 “Red Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal.
Skietkampioen! Wetenskap Olimpiade 2023
Chanté van der Merwe (15) van Gauteng het weggestap as die algehele nasionale kampioen van die Suid-Afrikaanse Sport en Jagfederasie se Nasionale Baansport-skietkampienskap. Hier is sy saam met Dennie Taljaard, president van die SuidAfrikaanse Sport en Jafgederasie.
Chanté van der Merwe (15) het die Nasionale kampioenskappe by die Suid-Afrikaanse sporten Jagfederasie, teikenskiet, met 10 verskillende wapens gewen
Sy het ook geskiedenis gemaak om ‘n 100% met haar 300 holand en holand-magnum geweer op die 500 meter kompetisie te skiet.
Die kompetisie was oor drie dae in Bloemfontein. Chanté het Gauteng gaan verteenwoordig. Sy is die oorheersende wenner van alle skutte wat deelgeneem het, in al die ouderdomsgroepe.
Die Wetenskap Olimpiade lok elke jaar net meer en meer deelnemers. Vanjaar se pryse is ‘n kontantbedrag en die wenners in elke kategorie is as volg:
• Junior Kategorie: Marnus Lezar.
• Senior Kategorie: Armand Cilliers.
Baie geluk aan die twee wetenskaplikes. Ons hoop dat hulle ‘n aansporing vir al die Wonnies sal wees om in die toekoms steeds deel te neem.
Michelle Joubert het eersteplek behaal tydens die Kansvatter Redenaars Finaal! Ons is ongelooflik trots op jou prestasie.
Kansvatter finaal wenner Platinum Rondte: Legends of the Art SA Kampioenskappe
Dit is 'n ware bewys van jou taalvaardighede en toewyding, waarmee jy die kompetisie oorheers het. Baie geluk, Michelle!
Fast5 Netbalspan kwalifiseer vir SA’s
Drie Montie Fast5-netbalspanne het deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe, wat die afgelope Saterdag plaasgevind het. Ons is baie trots op die 0/17 BumbleBeez, wat die seisoen op gepaste wyse afsluit en in die derde plek eindig.
Met hierdie wonderlike prestasie kwalifiseer hulle vir die South African Schools Netball (SASN) Fast5 Tournament, wat op 2 en 3 Oktober plaasvind.
Welverdiend en baie sterkte met jul voorbereiding vir SA's! Ons hou jul met groot verwagting dop. Baie geluk Monties.
13 Monties word gekies vir ASA-Kampioenskappe
Vier van ons Monties is gekies vir die Gauteng Ruiterspan wat vanaf 1 - 4 Oktober aan die Western Mounted Games Nasionale Kampioenskappe in Parys (Vrystaat) gaan deelneem. Baie geluk en baie sterkte. Die Monties is trots op julle.
Die volgende Montie-landloopatlete is ingesluit in die AGN-landloopspan om op 16 September deel te neem aan die ASA-Kampioenskappe te Port Elizabeth.
S o.14: Neo Montsho
D o.15: Lené Maartens, Sioné Nel
S o.16: Marcel Brits, Gordon Schoombee
D o.16: Jasmen Pienaar, Tasha de Jong, Chie-Ann Grahan
S o.17: Naas de Beer
D o.17: Izandri Jacobs
D o.19: Mika Booysen, Mischke Steenkamp
S o.23: Ivan du Plessis
Baie geluk!
Ons is trots op julle en hou duim vas.
HOËRSKOOL OVERKRUIN
Ons is trots om ons wonderlike talentvolle deelnemers in die Platinum rondte te vier! Alexis Kemp het 'n ongelooflike vertoning gelewer en het die algehele trofee in die Latynse genre gewen. Sy het ook 'n welverdiende eersteplek behaal in die Inspirerende, Pop en Duet (Ballade en Country) kategorieë. Christine Cousins het ook 'n indrukwekkende vierdeplek in die Rock genre behaal. Rhodé van Niekerk het `n pragtige derdeplek behaal met Classical Gospel.
Alexis Kemp se uitslae:
• Inspirerend - eersteplek
• Jazz - vyfdeplek
• Pop - derdeplek
• Latyn - eersteplek.
Sy ontvang ook 'n wisseltrofee vir Latyn.
Duet:
• Genre - Ballade - eersteplek
• Genre - Country - eersteplek
Baie geluk aan al ons deelnemers! Julle het ons verstom met julle vaardighede en passie vir musiek. Dankie aan almal wat betrokke was en ondersteuning gebied het. Ons sien uit na die volgende rondte van The Legends of the Arts Championship!
Baie geluk aan die volgende leerders wat deur die Ovies as hoofleiers verkies is. We are extremely proud of you and wish you good luck with the task at hand! Soos wat ons hoof mnr. Nel vanoggend gesê het: “Julle het elkeen ‘n groot verantwoordelikheid wat op julle skouers rus, want julle ís RESPEK, LOJALITEIT, INTEGRITEIT, BALANS en UITNEMENDHEID!”
OVIEMOB
OVIEMOB Hoërskool Overkruin WEN SA Revue Kampioenskap! Derde wen in ‘n ry! Ons harte klop trots maroen! Julle was weereens ongelooflik, Ovies!
4 Montieruiters deur na nasionale kampioenskappe
Ons netbal liga wenners
Ons rugby liga wenners
CURRO ACADEMY PRETORIA
o.9: Micah Kotze, Marcel de Lange, Heinrich Wannenburg, Jayden Viljoen, Anke Ras, Christiaan Ebersöhn. o.11: Eduan Smith, Zander Walters, Gerhard Ebersöhn, Brenden Kruger, Armand Nel, Andel Anderson. Justin Schoombee Larissa Pretorius Leandri Pretorius Ons 2 skaak spanne wat aan die Gauteng Skole deelgeneem het. o.11 span: 4de plek uit 30 Skole. o.9 span: 11de plek uit 30 skole. Sterkte aan ons atlete wat deurgaan na die SA kampioenskaape toe! A+ sertifikaat ontvang tydens Fyn Veer Kunsfees.Grade 12’s
What’s next? Get your latest 2023
Career Guide to help you choose where to go after school.
Scan and read online.
Eduplex Oppitrack Family Music Festival
On Saturday, 26 August 2023 the Eduplex grounds came alive as Jo Black, Appel, Francois van Coke, Droomsindroom and Ross Learmonth took the stage, captivating the crowd with their electrifying performances at the Eduplex Oppitrack Family Music Festival. With attractions ranging from food and drink stalls, markets, and a kids’ theme park to a groovy silent disco tailored for teenagers, the festival attracted a crowd of over 4 500 attendees, setting its status as a resounding success.
CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?
CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?
GRADE 12’S
GRADE 12’S