Boland & Swartland - 1st Quarter School Highlights 2021

Page 1

BOLAND & SWARTLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

WOUND WIZARDS

021 872 5544 | 082 290 3114

APRIL 2021 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW awsum_schoolnews

Auto Pro Bodyworks BRAKE & CLUTCH PART SALES & SERVICES

Panelbeating & Spraypainting

021 872 7465 (PB&C) | 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) | 083 775 8389 • JOLANDA

Tel: 021 872 8178 | Cell: 082 773 2128 (Jannie Volschenk) autopro@telkomsa.net

6 Thesen Street, Paarl | jolanda@paarlbrake.co.za

N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Call us on 021 981 6286 / 074 794 4843 Visit us at Unit 5, 1 Kiewiet Close, Okavango Park, Brackenfell, 7560

www.jacita.co.za

Are you preparing for an outdoor fishing getaway and are not sure of what equipment to carry? Rely on Jacita Bait & Tackle for all your fishing tackle, bait and other accompanying accessories. CHECK OUT OUR ONLINE STORE FOR SPECIALS


Your very own unique Belgian waffle shop at Rembrandt Mall, Paarl. The first of a newly established franchise group. Tickle your taste buds with our scrumptious sweet and savoury waffles, our home made sugar cones with Gelato ice cream and our thick and delicious gourmet milkshakes.

Bring this advert along and receive 15% discount on one normal priced menu item of your choice (valid until 30 April 2021).

Contact details: Kobie 083 263 5196 / www.waffleandshake.co.za

NEW ORLEANS SECONDARY SCHOOL Community Workshop Community Workshop with Melanie du Bois and some of our drama learners.

Vlugbal herleef danksy Moodklub Courtney-Lee September spring vir die bal terwyl Reeve Timmie en Ethan Prince toekyk.

Voor: Cayde Hendricks en Austin Plaaitjies. Middel: Ethan Prince, Valrick Abrahams, Pardon Matingura en Reeve Timmie. Agter: Cameron Andrews, Courtney-Lee September, Shenique Daniels, Jaden Hartogh en Dylan Basson.


PRINTING SHOP

PHOTO PRINTING

Passport / ID Photos Photo Printing on gloss paper

Photo Copying Scanning Binding / Laminating Plan Printing T-Shirt & Mug Printing (Sublimation Printing) Corporate Branding Large Format Printing Banner & Canvas Printing Flyers and Business Cards

COMMUNICATION Domestic Express Couriers International Express Courier Basic Stationery Custom Rubber Stamp Secretarial Services Internet Services Graphic Designing

Virtual sport series to showcase national school talent “The Showcase is a concept that was born during the Covid-19 pandemic and has grown to the first of its kind talent identification platform in South Africa”, says Gerhardi Odendaal, CEO of Old School Group, the host of The Showcase. “We designed this platform for athletes to improve their own ability at their own pace and to inspire kids that would not normally get the chance to showcase their talents to enter. Bobby Skinstad, Robbie Fleck and Vanes-Mari Proudfoot have put their support behind this initiative and we are proud to combine their skills and knowledge, together with our industry specialists, within the programme”. The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport. Drills include the vertical jump, broad jump,

sprinting, etc. and leaners submit the results of each test/showcase on the Showcase website and follow their results on a weekly leader board. The AWSUM School News platform and The Showcase recently came together to give kids from all over the country and all walks of life, irrespective of their background or status of the school they attend, the opportunity to compete against each other. “Think about it, for the first time ever a learner from HTS Middelburg can compete against a learner from Hoërskool Namakwaland in Springbok, so it made perfect sense to join this initiative”, says Durandt van Zyl, CEO of AWSUM. “So many times, we see talent that gets lost in the crowds at schools. Now kids can enter and compete individually, and we present the best performers for contracting by talent seekers”.

The 3 phased series consist of: Phase 1: 10-week period where learners will complete sport specific conditioning drills Phase 2: The top performing entries from Phase 1 will participate at a live event against each other and have the opportunity to showcase their talents in front of an audience of talent seekers, agents, varsity and high school recruiters, bursary givers, scouts and professional sports team coaches. Phase 3: A 4-day camp will allow players to develop skills and get tips from the best in the sports industry. “Children between the ages of 12 and 18 can showcase their athleticism and fitness as part of this unique programme and make their talents visible to top recruiters”, van Zyl concluded.

PAARL VILLAGE

Download previous

on

www.awsumnews.co.za

9 BETHEL STREET, PAARL

021 872 6491 • 083 231 1306 paarl@doves.co.za

Tel No: 021 863 -2909 Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646


HOËRSKOOL LABORI Six-a-Side

π-Dag

Op 1 Maart het Labori begin met ‘n ses-aan-‘n-kant Kriekettoernooi. Vier spanne het aan twee afdelings (Junior en Senior) deelgeneem. Die top twee spanne in elke afdeling speel teen mekaar in die finaal terwyl die ander twee spanne uitspeel vir die 3de plek. Na afloop van die toernooi, is dit die Sixers (Junior) en Swing Things (Senior) wat bekroon is as kampioene.

Op Sondag, 14 Maart vier Wiskunde liefhebbers jaarliks PiDag. (Pi = roughly 3,14… get it?) Maandag het die Graad 12 Wiskunde leerders dit op ‘n gepaste wyse met “pie” gevier.

Damestee

Tegnies Siviele, Meganiese en Elektriese Tegnologie word nie uitsluitlik vir die senior tegniese leerders gereserveer nie. Junior leerders voel vroeg al tuis in Labori se tegniese lokale.

Mev. Joria Nel het die senior dogters en damespersoneel met ‘n klei-werkswinkel vermaak en bemoedig tydens die damestee in Labori se Kultuurtuin. Hierdie geleentheid word jaarliks deur die leerders van die Kultuurkomitee gereël.

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL Klein Larrie - ons groei waar ons geplant is By Laer Meisieskool La Rochelle is ons dankbaar vir die voorreg om weer ons Larrierokkies aan te trek, terug te wees in die klasse, om weer op ‘n netbalbaan te draf en in ‘n swembad te duik.

Ons nooi al die Gr. R tot Gr. 7-dogters in Paarl uit om by ons skool te kom kuier en deel te word van ‘n kultuur wat jou gaan vorm in ‘n vrou wat eendag haar plek in die samelewing kan volstaan met grasie, passie en vasberadenheid. By Laer Meisieskool La Rochelle groei ons waar ons geplant is.

Klein Larries leer van kleins af om tegnologie te bemeester.

In die Gr. R-klas word daar hard gewerk, maar daar is ook genoeg tyd vir ontwikkeling deur spel.

Ons is waterwys en waterveilig!

Na 2020, toe alle sport a.g.v. Covid afgelas is, is dit ‘n absolute vreugde om netbal te kan oefen.

So elke nou en dan sorg ons personeel vir pretdae, soos toe die Grondslagfase volgens die eerste letter van hul naam moes aantrek.

Selfs buite die skoolgrond word die Klein Larrie-naam uitgedra.


HOËR MEISIESKOOL PAARL SA Atletiek-kampioenskappe Baie geluk aan ons 15 atlete wat aan die SA atletiek-kampioenskappe deelgeneem het en fantastiese resultate behaal het.

Rori Cornelius

Internasionale Tennis Leigh wen haar eerste ITF (Internasionale Tennis) enkels finaal. Sy wen ook die dubbels!! 7 days after suffering a defeat to Heike van Vuuren, top seed Leigh van Zyl turned the tables to win their rematch in the finals of the Curro Junior ITF II in Durban. Van Zyl staged a master-class performance defeating the second seed 7-5 6-2 to lift the girls single trophy. Later on, the two joined forces to win the girls doubles title against Aneta Junova of Czech Republic and Gabriella Lindgren of Canada 6-3 6-7(5) [10-7].

Erna-Mari Conradie

Bo: Anja van Heerden, Lisa Ahrends, Anais van Wyk en Lisa Terreblanche. Middel: Hannah Gildenhuys, Sophia Vorster, Cari Steenkamp en Barbara de Kock. Onder: Cara Els, Helende Kemp, Isabella Kruger en Leah Swile.

Zainup Brenner

PART OF THE BOLAND MOTOR GROUP

HELLO PAARL! BOLAND HAVAL HAS OPENED THEIR DOORS 1ST OF APRIL 2021

NEW HAVAL AND GWM VEHICLE SALES (FREE ADDITIONAL 2 YEAR/ 80 000 KM WARRANTY EXLUSIVE TO BOLAND HAVAL)

HAVAL AND GWM SERVICE CENTRE

350 MAIN ROAD, PAARL 021 872 2101 SALES@HAVALPAARL.CO.ZA


A-VELD

27 APRIL - 1 MEI 2021 o.19 BEPALINGS DINSDAG 27 08:15 09:30 10:45 12:00 13:15 14:30 16:00 17:30 19:00

APRIL 2021

VRYDAG 30

HTS Middelburg II vs Duineveld II EG Jansen II vs Welkom Gim II Garsfontein II vs Paarl Gim II Monument II vs Stellenberg II Affies II vs Oakdale II EG Jansen vs Welkom Gim Garsfontein vs Paarl Gim Monument vs Stellenberg Affies vs Oakdale

WOENSDAG 28 08:15 09:30 10:45 12:00 13:15 14:30 16:00 17:30 19:00

aangebied deur AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

APRIL 2021

Waterkloof II vs Durbanville II Noordheuwel II vs HJS II Helpmekaar II vs Outeniqua II Menlopark II vs Grey College II HTS Middelburg vs Duineveld Waterkloof vs Durbanville Noordheuwel vs HJS Helpmekaar vs Outeniqua Menlopark vs Grey College

08:00 09:15 10:30 11:45 13:00 14:15 15:30 16:45 18:00 19:30

APRIL 2021

Waterkloof II vs Duineveld II HTS Middelburg II vs Stellenberg II Noordheuwel II vs Durbanville II Marais Viljoen II vs Outeniqua II Garsfontein II vs Oakdale II Affies II vs Welkom Gim II Helpmekaar II vs Paarl Gim II Monument II vs HJS II HTS Middelburg vs Stellenberg Garsfontein vs Oakdale

SATERDAG 1 07:45 09:00 10:30 12:00 13:30 15:00 16:30 18:00

MEI 2021

EG Jansen II vs Grey College II Noordheuwel vs Durbanville Helpmekaar vs Paarl Gim Monument vs HJS Waterkloof vs Duineveld Marais Viljoen vs Outeniqua EG Jansen vs Grey College Affies vs Welkom Gim

LAERSKOOL WA JOUBERT Q & A met JAQUES LOURENS

TER

EERSTE-SPAN RUGBYAFRIG Hoe het jy verlede jaar se Covid-seisoen ervaar? Op ‘n rugbyfront, glad nie lekker nie. Ons het ‘n groot en sterk O/13-jaargroep gehad, so ek het ‘n hoë verwagting gehad vir die seisoen. Ek het ook saam met die manne van O/11 af opgekom, so ek het gevoel dinge soos ‘n spankultuur en verwagtinge was alreeds in plek nog voordat die seisoen begin het. Op ‘n ander noot het ek die manne op heeltemal ander manier in die klas leer ken nadat ek hulle nie net meer kon sien as rugbyspelers, wat ook ‘n goeie ervaring was. Hoe lyk julle span vir 2021? Die span lyk goed. Ons het nie dieselfde diepte as wat ons laasjaar gehad het nie, maar daar is genoeg manne wat goeie rugby kan speel om ‘n kompiterende span in die veld te sit.

Wat is spesiaal omtrent Laerskool WA Joubert en om daar af te rig? Familie en verhoudings. Die afrigters, ouers en spelers ken mekaar nie net oppervlakkig nie, so kommunikasie kom baie makliker, elke persoon ken die groter prentjie en staan vinnig vir die volgende een se tekortkominge en swakhede in en eenheid. Ek het al gesien hoe van ons spanne met beperkte spelers groot skole laat bloedsweet en duur lesse leer agv die verhoudings en eenheid wat daar in ons midde is.

Q & A met ANNEMIE DE KOCK

TER EERSTE-SPAN NETBALAFRIG Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Die voorbereiding vorder goed. Daar word weekliks geoefen aan vaardighede en om die dogters se fiksheid te verbeter. Hoe lyk julle span vir 2021? Die span is nog nie gefinaliseer nie, maar ons is opgewonde oor die potensiaal. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Goeie gees, goeie afrigting. Die res is ‘n verrassing. Wat is spesiaal omtrent Laerskool WA Joubert en om daar af te rig? W.A. Joubert is soos ‘n familie. Dit is ‘n voorreg om hier te kan afrig, omdat ek leerders se volle potensiaal kan ontwikkel.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek ervaar geen probleme nie, omdat ek ‘n passie het vir netbal en leef myself uit wanneer ek afrig. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Ouers kan verwag dat hul kinders gaan groei en ontwikkel. Ons strewe daarna om goeie netbal die seisoen te speel.

Q & A met WICUS DE BRUYN

TER

O.13A SEUNSHOKKIE AFRIG Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Dit vorder baie goed. Die spannetjie oefen lekker saam. Almal kom maar die regulasies na wat van ons verwag word as ons as ‘n span saam oefen. Hoe lyk julle span vir 2021? Baie goed. Dit is ‘n baie onervare span, maar ek glo en weet die span sal die wa deur die drif kan trek. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Deursettingsvermoë en samewerking as span. Mekaar individueel te ondersteun. Wat is spesiaal omtrent Laerskool WA Joubert en om daar af te rig? Hier is unieke kinders wat se omstandighede nie altyd so lekker is. Dit is lekker om

te sien hoe daai kind op die sportveld hom self kan wees en hoe hy dit geniet om hokkie te speel. Baie van die kinders leer eers op ‘n ouer ouderdom hokkie speel, aangesien die skole waarvan hulle af kom nie altyd hokkie het nie. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om ‘n goeie balans tussen jou as onderwyser en as afrigter te handhaaf. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Goeie hokkie en goeie spangees.


LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM Eden Tweekamp Kampioenskappe

Ons swemmers is visse in die water

Thomas van der Merwe het by Eden Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer.

Gimmies presteer by SSA Junior Nasionale Swemkampioenskappe en presteer as volg in finale. Ons is baie trots op hierdie prestasies.

8ste 50m Vlinderslag en 8ste 100m Vlinderslag.

1ste 100m Borsslag, 1ste 200m Borsslag, 2de 50m Borsslag, 7de 200m IM en 8ste 50 Rugslag.

Laser Run – atlete oppad na Egipte Baie geluk met puik vertonings tydens “SA Laser Run” kampioenskappe. Beide atlete is ingesluit in die SA-span wat in Junie aan die wêreldbyeenkoms in Egipte gaan deelneem.

1ste 400m IM, 2de 50m Borsslag, 2de 100m Borsslag, 2de 200m Borsslag, 2de 100m Vryslag, 3de 200m Vrysslag, 3de 200m IM, 4de 200m Rugslag, 5de 100m Rugslag, 6de 400m Vryslag, 6de 50m Vryslag en 7de 50m Rugslag.

WEMMERSHOEK

CONVENIENCE CENTRE

WIN WIN WIN Prize value R7 000+

Braai, Rusks, Fishermans Friend, Steri Stumpies, Score Energy Drinks, Easter Eggs and more! Competition ends 30 April 2021 To enter: 1- Go like and share our facebook page. 2- Buy 3 coke products in store. 3- Put your slip in the box with your name and number on to enter for the lucky draw. *T&C’s apply.

VISIT US TODAY AT Cnr Wemmershoek & lustigan Road, Southern Paarl Tel: 021 201 1552 | Cell: 076 659 1134 | Email: wemmershoek@whcc.co.za @ Engen-Wemmershoek-Convenience-Centre

ALSO VISIT OUR 2ND SITE ENGEN Hassendal Convenience Centre Cnr Saxdown & Pugsli Road, Kuilsriver Tel: 021 201 6819


PAARL EAST

PAARL EAST PAARL EAST H/V Van der Stel & Broadway Straat, EAST H/V Van derPAARL Stel & Broadway Straat, H/V Stel Straat, H/V Van Van der derPAARL Stel & & Broadway Broadway Straat, OOS PAARL OOS PAARL OOS PAARL862-6920 OOS Tel: (021) Tel: (021) 862-6920 Tel: 862-6920 Tel:(021) (021) 862-6920 Faks: (021) 862-6925 Faks: (021) Faks: (021) 862-6925 Faks: (021) 862-6925 862-6925 Winkelure: Winkelure: Winkelure: Maan-Sat 08h00-20h00 Winkelure: Maan-Sat 08h00-20h00 Maan-Sat 08h00-20h00 Son 08h00-18h00 Son 08h00-18h00 Maan-Sat 08h00-20h00 Son 08h00-18h00

Son 08h00-18h00

THE HOME OF

Beautiful Bathrooms and Kitchens

ontapsa

OntapSA

086 123 66 827 • www.ontap.co.za ON TAP PAARL: 25 Jan Van Riebeek Road, Huguenot, Paarl | 021 871 1656

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Akademiese Erkenningsaand 2020

GRAAD 8 - Voor: Erin Meyer, Ayesha Hendricks, Mignon van Zyl, Ané Viljoen, Nalene Visser en Nina Scheepers. Agter: Sisca Joubert, Beate van Niekerk, Mila Tredoux, Marcél Dippenaar en Elana Kritzinger.

GRAAD 9 - Voor: Bianca van der Walt, Juané le Roux, Iris Saunders en Rizia Seria. Agter: Frankie Montgomery, Liana Human, Monja Strydom, Mari Le Roux en Sian Frankfort. Afwesig: Tristan Raubenheimer en Shani van der Merwe

GRAAD 11 - Voor: Alexandra van Stelten, Magdel Barnard, Elize Kotzé, Karla de Kock, Lize Lotz, Ronit Olivier en Fränzel Basson. Agter: Cara Snyman, Jana Koch, Bianca Leighton, Stella-Maria Horvath, Mela Botha en Twané Nesenberend.

GRAAD 10 - Voor: Milan Horn, Jeanne du Toit, Amy Jacobs, Hannah Prozesky en Emily Mills. Agter: Jehan Dollie, Julie Seynhaeve, Zoë Vassilatos, Elsje-Mari Louw en Beryl Briers-Louw.

Sanlam Aligned Financial Planning

Fabian Batts Financial Planner T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za

Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za

Services offered • Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning

• Investment and Wealth Solutions • Risk Cover • Retail Pension Funds

Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.


COURTRAI PRIMARY SCHOOL Krieketwedstryde

Tennis

Ons seuns het op 16 Maart mini-krieketwedstryde teen Laerskool Paarl Gimnasium gespeel.

Ons seuns het krieket teen Paarl Primêre Seunskool gespeel by Brugstraat. Ons seuns het baie mooi gespeel en puik gedrag op die veld getoon.

Ons tennis seuns en dogters het in die Koue Bokkeveld gaan speel. Dit was ‘n heerlike uitstappie en goeie tennis is gespeel.

Courtrai is trots op die 3 seuns wat skoonskip gemaak het in die o.13B afdeling van die Paarl Wilson tennistoernooi. Quinn Smith eindig eerste, Jovan Hartman tweede en Andro Louw eindig derde. Liam Lang eindig tweede in die goue plaat, seuns o.10 A afdeling. Samuel Lang eindig tweede in die o.12A silwer plaat. Baie geluk seuns!

Paarl welcomes Pienaar Bros Health and safety equipment company, Pienaar Bros, has moved from its Wellington office to new offices at Zandwyk Office Park Switching its expanding operation to new, stateof-the art offices, means the company can now progress with its positive business plans for further growth and development. Managing Director Warren Spiro comments: “Our new location is perfect and convenient in Zandwyk Industrial Park and more central and convenient for customers. The move is down to many factors, but mainly, we’ve outgrown our existing premises and this move is an exciting new progressive development for us.” It all started in 1961, when Mr Pienaar first started selling shoes in Paarden Eiland and felt that there was a need for a sales representative to visit the farming communities outside the city. Dressed in a

safari suit with long socks and clutching a worn-out leather satchel filled with samples and catalogues from “the city”, quickly establishing a trading relationship with the farmers. The farmers, who couldn’t relate to the name Lapiner, instead called him Pienaar, and would ask him for many other products as well and so the business grew and grew. Today, 60 years later and an operation that spans three generations of the same family, Pienaar Bros is one the largest leading importers, manufacturers and distributors of personal equipment and protective clothing in Southern Africa. Pienaar Bros is open for business at Unit 2 Zandwyk Industrial Park in Paarl. Contact Pienaar The Pienaar Bros Paarl team Bros at their new premises on 021 864 1437.

Suppliers of Personal Protective Equipment

Visit our showroom at Unit 2 Zandwyk Industrial Park, Paarl or phone 021 864 1437 | www.pienaarbros.com


RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joints

Tekstielstraat, Paarl 7646 | Tel: (021) 871 1123 Na-ure: 082 851 7980 | bestuurder.paarl@primatyre.co.za

PAARL BOYS’ HIGH Boland-skolegholfkampioen 2021

Tennis Die eerste tennisspan het van 15 tot 17 April deelgeneem aan die Gerrie Berner-toernooi in Stellenbosch. Op dag 1 klop ons Kearsney College 7 – 0 en Affies 5 – 2. Op dag 2 verloor ons ’n baie gelykopwedstryd 3 – 4 teen Grey College. In ons laaste groepwedstryd klop ons Oakdale 7 – 0.

In die semifinaal val ons vas teen Paul Roos 0 – 4. Op die laaste dag speel ons uit vir derde en vierde plek en klop Clifton High van Durban 4 – 0. Die span eindig met ’n uitstekende derde plek in die Gerrie Berner-toernooi in 2021.

Dylan Kayne is as die individuele wenner aangewys met John Rabie in die tweede plek.

Swem Zian Naudé (o. 14) het in al sewe sy items in die SSA Vlak 2-swemkampioenskap ’n PB (persoonlike beste) behaal. Sy uitslae lyk soos volg: 50 m-borsslag 1ste 100 m-vryslag 2de 200 m-individuele wisselslag 1ste 100 m-rugslag 1ste 50 m-vlinderslag 2de 100 m-borsslag 1ste 50 m-vryslag 1ste

Handwapenskiet Praktiese sport is ’n internasionale sportsoort wat sedert die sewentigerjare al verskeie SA spanne vir wêreldkampioenskappe opgelewer het. Henrico Kirsten (gr. 8E) het op 20 en 21 Maart in Kraaifontein in die handwapenklas van die IPSC (International Practical Shooting Confederation) se nasionale kompetisie vir hierdie sport deelgeneem en in die junior kategorie (onder 21) van die produksieklas ’n bronsmedalje (derde plek) behaal.

Tandartse Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren

Mondhigiënis

021 872 3278

Ottawastraat 11, Paarl, 7646

Kuns Leerders in die pasgestigte kunsklas maak klaar met hulle eerste klein prentjie ter inleiding tot dit wat kom. Hier konsentreer Duncan Griffiths om sy naam met ‘n kwas te skryf.

Winelands Grand Prix William Zulch het die afgelope naweek die mansafdeling van die Winelands Grand Prix gewen. Hy het vir Luan Krige (oudstudent) in die finaal geklop. Hulle het ook saam die mansdubbels gewen. Ander uitslae: Frans Willem vd Merwe seuns o. 16 enkels - 4de Emile vd Berg seuns o. 16 enkels 11de Toit Malan seuns o. 14 - 3de seuns o. 14 dubbels wenner Reinhardt Mostert seuns o. 14 - 7de


HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Akademiese gala-aand Wat ‘n mooi geleentheid. Ons gee erkenning aan 2020 se akademiese presteerders (top 5 in elke graad) wat ten spyte van uitdagende omstandighede steeds uitgeblink het. Dit was ‘n voorreg om oud-Bolander (mx’ 2003), Wian Mouton (bekend in die wyn- en bloubessiebedryf) as spreker hier te hê. Ons sien uit na hierdie seuns se akademiese prestasies in 2021 én in die toekoms.

Frans Zeeman 2de in graad 8

Connie Nieuwoudt 2de in graad 10

Landboustudies Graad 8 en 9 seuns plant broccoli en blomkool in hulle groentetuine waarop hulle baie trots is. Dankie aan Bio Pro, Hishtil, Rhino Agrivantage, Sakata, Radicle Group en Kohn Agri vir u betrokkenheid hierby.

Landboustudies by meneer Schoeman du Preez (en Petrus du Plessis) - Die graad 9’s leer skaap vang en hanteer asook hoé om die ouderdom van die skaap te bepaal deur in sy bek te kyk. Plaaslewe is pure lekkerte!

Danie Spamer 3de in graad 11

100% Bolanders Volwaardige Bolanders! Klokseremonie en keppie kry is deel van ons tradisie hier op die plaas. Nou is alle nuwelinge (leerders en personeel) ook 100% Bolanders.

Tegnologie

Leesprojek Today a reader, tomorrow a leader! Alfons Primêr, wat ook op dieselfde plaas as Boland Landbouskool geleë is, gaan in 2021 ‘n maandelikse boekedag hou. Op hierdie dae word daar onderskeidelik aan die Graad Rtot 7-leerders voorgelees. Ons graad 11-leerders het hierdie week met dié projek afgeskop. Daar word oor twee dae deur agt van ons seuns ‘n sekere boek aan agt verskillende groepe by Alfons voorgelees. Hierdie week het 16 van ons seuns deel gevorm van die boekedag en volgende maand gee ons vir die volgende 16 geleentheid. Die Bolandmanne en leerders van Alfons het dit baie geniet.

Een van vele voordele van die plaaslewe is gereelde blootstelling aan die heel nuutste tegnologie. Dié seuns is beslis in hulle element.

Villa bring unieke tegnologie en produkte uit die VSA om Suid-Afrikaanse produsente te ondersteun.

Hoofkantoor: (011) 396 2233

Skandeer die QR kode om toegang tot ons produkreeks in verskeie gewasse te verky!


PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL Interhouse Athletics

Interhouse Swimming

Well done to all the athletes who participated in our Interhouse Athletics. We hosted events on different days, allowing athletes to compete in a COVID-friendly environment with the necessary social distancing protocols in place. Ons is onsettend trots op ons seuns se waagmoed en entoesiasme gedurende hierdie onseker COVID-19 tydperk.

Our learners had the opportunity to participate against each other in their respective colour-teams. The Grade R and 1 learners enjoyed their first gala in “the big school swimming pool”. The boys enjoyed being back in the water and they all swam beautifully.

Q & A with

LAERSKOOL NOORD-EIND

CORIN JOSEPH HEAD GIRL

Tennis Roald Coetzee (Gr.7) het die naweek van 22 Januarie 2021 deelgeneem aan die Wes-Kaap Cavaliers (Boland) Tennisproewe te Moorreesburg, waar hy baie goed gevaar het en in die o13-B span opgeneem is.

Hierdie span het op 14 Februarie aan ‘n toernooi teen die Kaapse Metropool Span te Hermanus deelgeneem, waar hulle in hul afdeling as wenners uit die stryd getree het. Hiermee verwerf Roald dus sy Provinsiale Kleure in Tennis vir 2021. Baie geluk Roald!

FROM LA ROCHELLE GIRLS’ Congratulations on being selected as a leader at your school. What are you looking forward to the most during your term as leader? I’m looking forward to seeing how my Little Larrie sisters grow into beautiful flowers and how they love and respect each other. What are your strengths and weaknesses? My strengths are sports, maths and always listening to what others have to say. My weaknesses are being scared of a few animals and insects. Is there anything you would like to change at your school? No, because my school is perfect the way it is. I can’t ask for better teachers and better loving sisters. I really love this school. What do you love the most about your school? The way that everyone respects each other, loves each other and is always friendly. What high school are you going to in 2022? We haven’t gotten our results yet, but I want to go to La Rochelle Girls’ High School. What will your message of encouragement be for your prefects/ co-leaders? They should never give up and it is never too late to follow your dreams.

PRIMARY SCHOOL

Who is your role model? My role model is Mother Theresa, but I have a lot of others too. If you could be any superhero, who would you be and why? Super Girl, because I want to do what is right and save people’s lives and I like watching it. On a regular Saturday, you will find me at…with… You will find me at home or at a special place with my family. Who is your Hollywood celeb crush? I like Zane in One Direction. Pick one: Netball, rugby, cricket, or hockey? Netball Cappuccino, hot chocolate, or tea? Tea Braai with friends or takeaways? Braai with friends Binge watching series or a live music festival? Binge watching Android or iOS? Android


HUGENOTE LAERSKOOL Prefekte 2021

Perdry

Gimnastiek Báie geluk aan die volgende dogters wat aan die Wynland Gimnastiek ‘Ready or not’ kompetisie op 27 Maart 2021 en 10 April 2021 deelgeneem het. Hulle toekennings is gebaseer op die uitstekende punte wat hulle by hierdie kompetisie behaal het.

Congrats to Amy van Zyl for her performance at SANESA in Stellenbosch we are very proud of her. 1st Place in Equitation 50cm 1st place for the Fancy dress 1st place Jumping 50cm 2nd place Dressage 3rd place for Working Riding 3rd in Jumping 4th for Dressage

Jan-Pieter Avenant, Mialé Bindemann, Danny Büsse, Martin De Bruyn, Grace De Vries, Reinhart Grobbelaar, Nita Joubert, Henré Kotzé, Thana Liebenberg, Nicola Lochner, Lian Luyt, Tita Malango, Mieke Martins, Coden Morilly, Annabelle Neethling en Willem Spangenberg.

Sokker 3 van ons skool se leerders was deel van die Paarl Rock FC sokkerspan wat onlangs met die louere in die o/12-afdeling van die Val de Vie sokkertoernooi weggestap het. Daniël Rossouw, Sebastiaan Piek en Sebastian van Zyl het almal ‘n groot aandeel in die span se welslae gehad. Nadat speeltyd in die finaal verby was, moes die uitslag teen Val de Vie se o/12-span d.m.v. strafskoppe beslis word. Daniël het as doelwagter die eerste poging van Val de Vie gekeer, waarna Sebastiaan en Sebastian elk met ‘n strafskoppoging daarin geslaag het om die finaal en trofee met 3 - 2 te in hul guns te beklink.

Swem

Wilson Tennis Ons tennisspelers het uitstekend presteer by die onlangse Wilson Tennistoernooi wat in die Paarl plaasgevind het. Zayed Hufke het as die wenner van die o/12B Platinum Afdeling uit die stryd getree. Derick Botha was tweede in die o/12B Platinum Afdeling en Jeandré Visser het 7de in hierdie afdeling geëindig. Zaheer Hufke het 5de in die o/10B Afdeling geëindig en Reuben Lerm het ‘n fantastiese 2de plek in die o/14 Platinum Afdeling losgespeel.

Ulrich vd Westhuizen het verlede naweek aan ‘n swemgala in Stellenbosch deelgeneem. Hy het Hugenote Laerskool se naam hoog gehou deur in die 200m medley, 100m rugslag, 50m vlinderslag en 100m vryslag vir vlak 3 te kwalifiseer. Hy sal binnekort vir hierdie doel in Oudsthoorn gaan deelneem. Ons is baie trots op hierdie jongman se kookwater-vertoning in die water.

HOËRSKOOL HUGENOTE Onderwaterhokkie-spelers na Nasionale Kampioenskap Vyf Hugenote Hoërskool-dogters verteenwoordig Boland Onderwaterhokkie in die 2021 Onderwaterhokkie Junior Nasionale Kampioenskap wat plaasvind 30 April 2021 en 1 Mei 2021 in Somerset-Wes. Hierdie spelers is almal lede van die Wynland Onderwaterhokkieklub in die Paarl. Baie geluk aan die talentvolle spelers!

Lienke Heath Gr. 9 o.15 Dogters-span

Lené Lochner Gr. 9 o.15 Dogters-span

Miné Pestana Gr.10 o.19 A Dames-span

Landie Vergotinni Gr. 10 o.19 B Dames-span

Petro Smith Gr.11 o.19 A Dames-span


Download previous

on www.awsumnews.co.za

LAERSKOOL HUGO RUST Diensraad Die Diensraad is besig met ‘n projek om soveel as moontlik plastiekdoppies in te samel, wat die ouetehuis dan kan inruil vir ‘n rolstoel.

Golf Day

Daniël Hanekom het Maandag, 5 April, aan die Wellington Gholfklub se “Single Bogie Plus”- kompetisie deelgeneem. Hy was die jongste speler en het met ‘n +7, as die wenner van die kompetisie, weggestap. Baie, baie geluk!

Dans Anine Bester het haar Graad 4 Contemporary- & Modern Jazzeksamen, met 85% geslaag. Baie geluk met jou uitslae, ons is trots op jou.

Hannah Besselaar het haar Graad 6 Contemporary- & Modern Jazzeksamen, met 80% geslaag. Baie geluk met jou uitslae, ons is trots op jou.

Swem Sandri Visser het vanaf 23 26 Maart aan die SSA Vlak 3 Swemkampioenskappe deelgeneem. Sy het aan 8 items deelgeneem en verwerf ‘n bronsmedalje in die 50m Borsslag en ook ‘n bronsmedalje in die 100m Borsslag. Ons is baie trots op jou.

we deliver we fill & swop gas

GET CASH BACK REWARDS ON MICA

we mix paint we cut keys

GIFT CARDS NOW

PURCHASES

AVAILABLE

T's & C's apply

VISIT US TODAY! LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE

“Single Bogie Plus”kompetisie

43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051


Bestel en kom haal! SISANDA-HOTLINE 022 487 1330

PRE-ORDER

022-482 1142

www.jbnissan.co.za

HOËRSKOOL SWARTLAND ASA Atletiekbyeenkoms Baie geluk aan ons Rockie- atlete wat deelgeneem het aan die ASA Atletiek kampioenskappe in die Paarl en uitstekend presteer het.

Wimpy/Rockie gholfspan Baie geluk aan ons Wimpy/Rockie gholfspanne wat hul Interskole teen Hugenote Hoërskool gewen het. Die A span wen 69-58 en die B-span wen 47-38. Baie geluk Rockies, ons is trots op julle!

ASA Kampioenskappe: Emma Hartley D16 - 5km stap: 3de plek Tercia Adams D16 - 1500m hindernis; 3de plek Christiaan Bester S18 - 10km stap 1ste plek en ‘n nuwe SA rekord. Talita du Bruyn D16 - 5km stap: 4de plek Welgedaan Rockies! Ons is baie trots op julle.

Christiaan is ook 5de gekeur volgens die Wêrel Atletiek ranglys vir die 10km Stap Mans.

READ YOUR SCHOOLS NEWS ON www.awsumnews.co.za THE LARGEST SCHOOLS NEWS PLATFORM IN SOUTH-AFRICA


HOËRSKOOL SWARTLAND Toutrek WP Kampioenskappe Ons gemengde toutrekspan (520kg) behaal ‘n 2de plek in die WP afdeling en ‘n 5de plek in die WP- Boland afdeling tydens die WP Kampioenskappe wat in die Strand plaasgevind het. Baie geluk Rockies! Julle maak ons trots.

Level 2 Nasionale Swemkampioenskappe Ruan Lesch het deelgeneem aan die Level 2 Nasionale Swemkampioenskappe en het 7 nuwe persoonlike beste tye geswem! Hy verower ook 2 Brons Medaljes in 50m Rugslag seuns 15-16 jaar en 200m rugslag seuns 15-16 jaar. Baie geluk geluk Ruan! Ons is ongelooflik trots op jou!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.