Boland Achievers 2020

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

DECEMBER 2020 www.awsumnews.co.za

LIKE & FOLLOW awsum_news

Auto Pro Bodyworks BRAKE & CLUTCH PART SALES & SERVICES

Panelbeating & Spraypainting

021 872 7465 (PB&C) | 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) | 083 775 8389 • JOLANDA

Tel: 021 872 8178 | Cell: 082 773 2128 (Jannie Volschenk) autopro@telkomsa.net

6 Thesen Street, Paarl | jolanda@paarlbrake.co.za

N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646

SKAKEL NOU IN TUNE IN NOW www.capepulpit.co.za 081 729 1657

For more info send an email to, info@capepulpit.co.za

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY


THINKING ABOUT HOME SCHOOLING YOUR CHILD? PAARL ROCK ACADEMY Tutoring Centre understands the challenges of home schooling and together with our qualified staff and the Impaq learning programmes we provide the perfect fun filled environment to enable your child to achieve academic success while still enjoying the much needed social interaction with their peers. Classes are kept small to ensure that our learners receive the top quality tutoring they deserve. We make use of CAPS-aligned lesson material to prepare all our learners, from Grade 0 to Grade 12, to ultimately enrol and partake in writing the National Senior Certificate.

For more information please contact us at paarlrockacademy@gmail.com or phone us on 021 872 0857 or 078 068 3670

Veilige Internet vir jou gesin

Blokkeer 99% volwasss inhouu

Draadloos of Vesel opsies | WWW.DRAADLOOS.CO

Shows and series to watch with your family this holiday HEARTLAND. Age restriction: 13+ This sprawling family saga takes place where an unfortunate tragedy has glued a family together to pull them through life’s thick and thin moments. Follow young Amy Fleming as she slowly discovers she possesses her now-deceased mother’s ability to aid injured horses as well as maintaining good relationships with those who are trying to get by one day at a time. The family pursues forgotten dreams and challenges as their strength is tested against personal struggles. WHEN CALLS THE HEART: Age restriction: 13+ Leaving behind her upper-crust city roots, a woman journeys west in the early 1900s to become a teacher in a small Canadian mining community. EMILY IN PARIS: Age restriction: 13+ After landing her dream job in Paris, Chicago marketing exec Emily Cooper embraces her adventurous new life while juggling work, friends and romance.

LOST IN SPACE: Age restriction: 7+ After crash-landing on an alien planet, the Robinson family fights against all odds to survive and escape. But they’re surrounded by hidden dangers. TINY CREATURES Little animals embark on big adventures across the U.S in a dramatic nature series that explores their hidden worlds and epic survival stories. AWAKE: THE MILLION DOLLER GAME: Age restriction: 7+ Sleepless for 24 hours, contestants in the comedy game show stumble through challenges both eccentric and everyday for a chance at a $1 million prize. ZUMBO’S JUST DESSERTS: Age restriction: 7+ Renowned dessert wizard Adriano Zumbo puts skilled amateur cooks to the test in this tense competition with a $100,000 prize.


Geleerdheid is die grondslag vir jou toekoms – Maak jou vel deel daarvan.

skin • body • health • hair

onlineskinshop.co.za 111093

0861 SKIN SA 0861 7546 72

Cecilia Square (BKB Building), 100 Cecilia Street, Paarl • Tel 021 007 0260 • paarl@skinrenewal.co.za

Q & A met ER

NINA MOGGEE HOOFDOGT

VAN HOËR MEISIESKOOL Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om met leiers van ander skole te skakel en insette van verskille perspektiewe te hoor. Ek is opgewonde oor die toesprake wat ek moet lewer en die nuwe verhoudings wat ek met die jonger VRL-lede gaan bou.

PAARL

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet dit om met goeie vriendinne omring te wees. Ek geniet die respekvolle omgewing wat geskep word. Die onderwysers by HMS is nie slegs hier vir onderrig nie, maar probeer mentors wees vir ons as dames. Ek geniet elke koshuisoomblik, snaakse klas tye, gees-bou sessies en pouses onder die akkerbome.

Q & A with RL

BIANCA LEIGHTON HEAD GI

IGH SCHOOL

OF LA ROCHELLE GIRLS’ H What are you looking forward to the most during your term as leader? I am looking forward to working with my team to achieve success in all aspects of our school. I want to be somebody that my fellow Larries can look up to and I am excited to show them what I am capable of. What do you love the most about your school? I love my school’s rich heritage and

traditions. Our Larrie dress is definitely a favourite! I also love how we can all be ourselves at La Rochelle without worrying what others think of us. If you could be any superhero, who do you want to be and why? I would be Wonder Woman, because she is strong and brave and she fights for what she believes in.

A: 9 BETHEL STREET, PAARL | T: 021 872 6491 | C: 083 231 1306 | E: paarl@doves.co.za JACQUES CASTELING - C: 083 232 2244 | E: paarl.franchisee2@doves.co.za

Funerals | Insurance | Cremation | Repatriation | Tombstones | Embalming


Q & A met

HOOFSEUN

EMILE GEYSER HOOFSEUN

OL BOLAND

VAN HOËR LANDBOUSKO Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit na die uitdagings en verantwoordelikhede wat die jaar vir ons inhou by die skool en op die sportveld. Ek sien ook uit na die nuwe graad 8’s wat inkom om `n senior vir hulle te wees. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunt is my sterk persoonlikheid. As ek `n ding wil doen gaan ek dit volheid doen en doen tot die taak voltooi is. My swakpunt is defnitief my geduld. Is daar enige iets wat jy graag by jou skool sou verander? Ek voel ons skool is op `n goeie plek en dat die bestuur die regte dinge doen. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Een van die dinge wat ek die meeste geniet en baie trots op is, is die broederskap wat onder ons manne is. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil baie graag keuring kry vir die rigting wat ek wil gaan studeer en koshuistoelating kry, so ek wil tenminste 3 A’s kry.

Q & A met

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? As ons saamstaan as een, gaan dit vir elkeen `n baie kleiner las wees wat op ons skouers rus en die take wat ons moet uitrig, baie makliker wees. Wie is jou rolmodel? Usain Bolt is een van my groot rolmodelle, alhoewel hy baie wedlope en baie rekordboeke laat herskryf het, het hy steeds op sy knieë afgegaan en die Here geprys. Wat is jou planne vir na skool? Ek wil baie graag Ingenieurswese gaan swot. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Iron Man - hy is baie slim en self ‘n ingenieur. Met ‘n suit soos wat hy het kan dit net lekker wees om oor almal te kan vlieg. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Saam my vriende waar ons om` n braaivleisvuur sit of op die sportveld.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Kaley Cuoco wat die hoofrol vertolk in Big Bang Theory.

JURIAN VAN SANTEN ONDER

OL BOLAND

VAN HOËR LANDBOUSKO Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit na die jaar wat voorlê, met al sy uitdagings, asook dat dit ons laaste skooljaar is. Ek sien veral uit na die rugby. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunt – ek het `n manier om met mense ‘n spesiale band te bou. My swakpunt is ek is nie baie geduldig nie.

Wat is jou planne vir na skool? Stellenbosch – Ek wil my graad in BSc Agric kry. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Batman, want by hom het ek geleer dat al dink mens jy is op rock bottom, is daar altyd lig in die tonnel. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op die plaas saam met my pa en broer en in die aand langs die vuur.

Is daar enige iets wat jy graag by jou skool sou verander? Niks. Boland Landbou is uniek en moet bly nes dit is. Ons as Bolanders is baie trots op ons skool en saam kompeteer ons teen groot skole.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Alexandra Daddario.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die Landbou-vakke, die buite lewe hier en veral die rugby. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil graag ‘n A-gemiddeld behaal. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Spanwerk is die sleutel tot ons sukses. As almal hulle deeltjie doen, sal volgende jaar ‘n groot jaar wees. Wie is jou rolmodel? My pa.

PRODUKTE • PVC Pipes and Fittings • Drainage pipes and fittings • Low Density Poly Pipes and fittings (Full-Flow or Insert Fittings) • High Density Poly Pipes and compression fittings • HDPE polypype en Plasson toebehore

• Hose, Dragline and Accessories • Cascade Fittings • Galvanised Pipes and fittings • Drip Pipe and Accessories • Micro Sprinklers and Accessories • Agricultural and Turf sprinklers • Controllers AC and DC and

Radio Control • Valves & Pumps • Electric Motors and Accessories • Sand, Disc or Screen Filters for Manual or Automatic Operation • Centre Pivots • Quick Coupling Pipes

Bolandstraat 27, Paarl, 7646 Tel: 021 872 6619 | Faks: 021 872 6566 | www.bergrivier.co.za

NOVEL FORD PAARL Come meet our experienced Sales Team! Great trade-in prices offered! Nodine Theart

New Vehicle Sales Manager

Dougie Wiid

New Vehicle Sales Executive

Hennie Kitshoff New Vehicle Sales Executive

Lawrence Scholtz New Vehicle Sales Executive

Christo Mouton

New Vehicle Sales Executive

Novel Ford Paarl

360 Paarl Main Road, Paarl, 7646 021 001 1238 www.novelfordpaarl.mccarthyford.co.za

Tariq Jacobs

Pre-Owned Sales Manager

Lucas vd Schyff Christo Matthee Pre-Owned Sales Executive

Pre-Owned Sales Executive

Donn Heywood Garth Langeveldt Pre-Owned Sales Executive

Pre-Owned Sales Executive

Lloyd Dlakiya Pre-Owned Sales Executive


HOĂ‹R LANDBOUSKOOL BOLAND

Aristo KrĂźger Top 5 - 1ste, DUX leerling, 1ste posisie - Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe en Landbouwetenskappe. Universiteit van Stellenbosch beurs: Agri Wetenskappe

Tiaan Mollentze Top 5 - 5de, 1ste posisie - Wiskunde en Rekeningkunde

Dewalt van Blerk 1ste posisie - Geografie

Ralph Botha Top 5 - 2de

Rynardt Du Plessis Top 5 - 3de

Christiaan van der Merwe Top 5 - 4de 1ste posisie - Besigheidstudies

Van Zyl Engelbrecht 1ste posisie - Landboutegnologie

Lian Slabber 1ste posisie- Wiskunde Geletterdheid

Pietman Burger 1ste posisie - Landboubestuurspraktyk


COURTRAI PRIMARY SCHOOL

Boland Atletiek

Dawie-Louw Breet

Swem: Wes-Kaap Span

Willem van Staden

Swem: Wes-Kaap Span

Mia Janse van Noordwyk

Dieter Naudé Boland Tweekampkampioenskappe. Hy wen die o.11 seuns afdeling met ’n splinternuwe Boland rekord.

(Graad 2) 0.8 - sy wen by die Boland Atletiek Kampioenskappe ‘n silwer medalje vir die 80m.

Indoor Hockey

Ryan van der Merwe & AJ Mostert represented ‘The All Stars’ team at the first ‘Cape Premier League.’ They are u.13, mixing it up with some of the top u.14’s in the Western Cape & Boland.

Tennis: Paarl Streekspan

Zani Steyn o.10 75m Hekkies - Silwer. Kylie Basson o.12 75mHekkies + 150mHekkies - Silwer Sydney Rothman o.13 75m Hekkies + 200m Hekkie - Silwer, Hoogspring - Goud (1.50m), Verspring - Goud (4.79m). Hulle neem by Wes-Kaap Kampioenskappe deel.

Boland Sentraal krieketspanne

Voor: Leo O’Grady, Juliette Corbett, Jandré Lombard, Alexandra van Vuuren, Lisa Schwabe, Quinn Smith. Agter: Tineke Louw, Schalk van Wyk, Marnich Dippenaar, Isabella Corbett, Jan-Albert Botha, Aneska du Toit.

Thomas Wiersma en Luke van der Merwe – o.11 Logan Lackay en Kobus Conradie – o.12 AJ Mostert en Ryan van der Merwe – o.13

LAERSKOOL DRAKENSTEIN

Timia Williams Ciara Maarman Areebah Tylor Wilson Top 8: Eerste Top 8: Eerste Crombie Top 8: Eerste klasposisie (Gr 4), klasposisie (Gr 5), Top 8: Eerste klasposisie (Gr 7), Akademie: Akademie: klasposisie (Gr 6), Akademie: Erekleure Erekleure Akademie: Erekleure, Dux Erekleure Leerder

Jamie Lewis Krieketspeler van die jaar

Hayron Sacks 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Tyrique Adonis Ware Drakie, Beste Vordering, Top 8: Sesde Klasposisie (Gr 7), Akademie: Erekleure

Rochay Sacks 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Kurt Alexander Akeelah Andreas 75% en meer in: 75% en meer in: Tegnologie & LO Tegnologie & LO (Gr 7) (Gr 7)

Mac-Willen Titus 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Tatumn Titus 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Elshawn Fortuin Beste Vordering in Tennis

Darren Brown 75% en meer in: Tegnologie (Gr 7)

Dayyaan Walbrugh 75% en meer in: Tegnologie & LO (Gr 7)

Umair Abrahams Tennisspeler van die jaar

Danielle Cronje Swemmer van die jaar (Dogter), Tweede klasposisie: LO 75% en meer in: Tegnologie & SK (Gr 7)

Zoey Cloete 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Marshalino Naude 75% en meer in: Tegnologie & SK (Gr 7)

Jodi Saaiman 75% en meer in: LO & SK (Gr 7)

Marian de Wet Top 8: Tweede klasposisie (Gr 7), Akademie: Erekleure

Damien Davids Tweede klasposisie: Tegnologie, 75% en meer in: Wiskunde, LO & SK (Gr 7)

Abbey Dialy Tweede klasposisie: LO Eerste klasposisie: Teg 75% en meer in: SK (Gr 7)

Quade Francis Atleet van die jaar

Joshua Gilfellan Derde klasposisie: Engels, 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Logan Hermans Eerste klasposisie: SK, 75% en meer in: Tegnologie & LO (Gr 7)

Liam Matthee Tweede klasposisie: Tegnologie, 75% en meer in: LO & SK (Gr 7)

Meghan Titus Derde klasposisie: NW, 75% en meer in: Tegnologie, LO & SK (Gr 7)

Alicia Bosch Top 8: Vyfde klasposisie (Gr 7), Akademie: Erekleure

Curtley Abrahams Top 8: Vierde klasposisie (Gr 7), Akademie: Erekleure

Trisha-Lee Josephs Top 8: Sewende klasposisie (Gr 7)

Britney Bothma Top 8: Agste klasposisie (Gr 7)

Amy Julius Top 8: Derde klasposisie (Gr 7), Akademie: Erekleure


PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

De Wet Pretorius “Boys’ Choice” Award

Zander du Plessis Buitesport Sportman van die jaar

Reinhardt van Heerden Athletics - Best Athlete

Christopher le Roux Spesiale Skoolhoof Toekenning

Ben de Villiers Atletiek - Mees Veelsydige Atleet

Ruan van der Merwe Exemplary Deportment, English HL, Technology 2nd Grade Position

Schalk Meiring Beste Tweekampatleet

Hereraad vir 2021 Voor: Da-Niell Willemse, Matthew Lamprecht, Max Malan, Seth Paterson. Middel: Peter Botha, Ullrich Drotschie, Krynauw Geldenhuys. Agter: Nicolaas Kruger, Oliver Dewey, Nicolaas Coetzee, Rynard de Beer.

Luan Bornman English FAL, Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering

Oliver Sales Best Music Learner

Joel Martini Mathematics, Afrikaans EAT

Nicholas Jacobs Most Versatile Music Learner

Reinhardt Mostert Crook Trofee vir Beste Tennisspeler

Matthew Lamprecht Anthea Verhoef Trofee vir Beste Vordering in Musiek

Rynard De Beer Eksterne Kultuurtoekenning

Michael Potgieter Social Sciences, Natural Sciences, Economic and Management Sciences, Best Swimmer & Most Versatile Swimmer

2021 Deputy Headboy & Headboy Matthew Lamprecht & Max Malan

Interhuiskompetisiewenner Ligteblou Callum van Rheede Van Oudtshoorn & Lucas Julius

Cricket - Best Players u.13 Tristan Roodman and Renan van den Berg

Dux Learners Joel Martini and Michael Potgieter

Krieket - Mees Veelsydige Spelers o.13 Wege van Zyl en Tristan Roodman

Tennis - Best u.13 Doubles Pair Timmy Kotze and Reinhardt Mostert

Experience a sensory lifestyle, the perfect balance of urban convenience & outdoor family living

For a limited time only | No Deposit | No Tranfer duties | No Transfer costs Contact details: T: +27 60 322 5430 | E: crm@stadsig.co.za | W: www.stadsig.co.za


PAARL BOYS’ HIGH

Adriaan de Villiers Afrikaans: 1e in gr 9

Henco Franken Gr.12: Ingenieursgrafika en -ontwerp (2e)

Caleb Paulse THE ALLEGRO TROPHY for Juniors, most promising music student

Barry Keet Gr.12: Afrikaans Huistaal (2e)

Herman Visser Atletiek: Beste prestasie in velditems

Jett Marsberg Krieket: Du Plessis-beker vir beste bouler

Bernard Badenhorst Beker vir praktiese noodhulp

Ivan van Rooijen Gr.12: IT (1st); Afrikaans FAL (1st); Economics (joint 1st)

Eric Slabbert Swem: Senior Victor Ludorum, De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole

Jared Truter Gr.12: Besigheidstudies (1e)

Jack Cloete Golf champion

Joshua du Toit The Wiwe Ras-Pretorius Trophy for Most Promising Actor Of The Year, Gr. 12: Dramatiese Kunste (1e)

Ethan van der Merwe Gr.12: Wiskundige Geletterdheid (1e)

Jack de Swardt Gr.12: Geografie (1e); Engels Eerste Addisionele Taal (2e)

Kian Barnard Tom Engela-prys vir handhawing van gedrag van ‘n gentleman

Jandré Frey Gr. 12: Beste prestasie in Ingenieursgrafika en -ontwerp (1e); Wiskunde (2e); Engels Huistaal (2de), Vivace-beker vir seniors: mees belowende musiekstudent

Francesco Pepe Gr.12: Afrikaans FAL (2nd); CAT (2nd)

Frans Willem van der Merwe Tennis: Nommer 1 junior speler

Kobus Koch Swem: Senior kampioen

Dian Jacobs Bois Shoppe-prys vir voortreflike diens aan die skool gelewer, Fabio Donazzan-Beker vir bydrae tot die buitemuurse program van die skool (behalwe sport)

Jan-Alwyn du Plessis Gr.12: Landbou (2e)

Bernabé de la Bat PJ Du Pré Le Roux-toekenning aan `n voorbeeldige leerling, gedrag, deelname en diensvaardigeheid

Christiaan Viljoen Gr. 12: Landbouwetenskappe, Pieter Terblanche-beker vir uitsonderlike prestasie in buitesport (seniors)

Kenneth Janson Uitsonderlike prestasie op nasionale vlak (algemene kennis), 1e plek in gr 10

Herman Snyman Tom Engela-prys vir handhawing van gedrag van ‘n gentleman, R Slaterprys vir hoogste punte in Afrikaans en Engels saam (gr 12), Gr 12: Engels Huistaal (1e); Afrikaans Huistaal (1e); Fisiese Wetenskappe (1e); Wiskunde (1e); Ekonomie (gesamentlik 1e); Lewensoriëntering (2e); Go Neser-Prys vir beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor `n tydperk van drie jaar, DUX Goue medalje

Gabriel Schmidt Gr.12: Duits (1e)

HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL www.paarlgirlshigh.com


PAARL BOYS’ HIGH

Leopoldt Nöthling Beker vir praktiese noodhulp

Lukas Coetzee Prys vir algemene kennis (junior)

Rashid Shaik Gr.12: History (2nd)

Liam Coetzee Swem: Junior kampioen (Momberg-beker)

Liam Relling Investec “Out of The Ordinary” Award

Luke van Schoor (hoofseun) en Neil Goosen (onderhoofseun)

Romano Fourie Gr.12: RTT (1e)

Lieben Engelbrecht Gholf: B-afdeling

Quinn Visser en Scott Paterson – OSU-Beker vir Olimpiese Ideaal

Sean Tolken Gr.12: Inligtingstegnologie (2e)

Stephan Stofberg - Gr.12: Geskiedenis (1e)

Luan Krige Tennis: Nommer 1- tennisspeler, en dubbels

Marcel van Heerden Gr.12: Wiskundige Geletterdheid (2e)

William Zulch Tennis: Dubbels

Jordan Williams Prys vir algemene kennis (senior)

Luciano Custodio Atletiek: Senior Victor Ludorum, beste prestasie in baanitems

Zander Coetzee Toutrek

Kyle Doubell Krieket: Freddie van Staden-beker vir beste kolwer in eerstespan

Luke Delle Donne Gr.12: Life Sciences (1st); Accounting (joint 2nd); Physical Sciences (2nd)

Simon du Toit The Vivace Trophy for seniors, most promising music student

Leonardo van der Werf Uitsonderlike prestasie in buitesport (junior)

Mike Wang Algemeen: Uitsonderlike prestasie op nasionale vlak

Sebastian Lombard Gr.12: Geografie (2e); Lewenswetenskappe (2e)

Liam van Wyk Pieter Terblanche-beker vir uitsonderlike prestasie in buitesport (senior)

Michael Papenfus Hellig trophy: service to cricket, Gr.12: Economics (2nd); Accounting (joint 2nd)

Ulrich le Roux 1e plek in gr 11, beste kandidaat in gr 11 Afrikaans en Rekeningkunde, Patriot-beker.

Kyle Nasson Paarl Krieketklub-beker vir krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het, gr.12: Besigheidstudies (2e)

Phillip Schoonwinkel Gr.12: Lewensoriëntering (1e); Engels Eerste Addisionele Taal (1e)

Yasin Essop Moore Stephens prize: best achievement in Accounting Gr 12, Accounting (1st), DUX silver medal.

Tel: 021-8721245 | Fax: 021-8728519 Email: j&b2@lantic.net | Address: 508A Main Road, Paarl

RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl T: 021 870 1795 | E: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za


LAERSKOOL NOORD-EIND 2021 Hoofleiers & Leerlingraad

Lohan van Dewenter Hoofseun

Talia Wessels Hoofdogter

Tiaan Smuts Onderhoofseun

Tinette le Roux Onderhoofdogter

Anya Swanepoel

Beon Swanepoel

Christiaan Griessel

Christiaan Pretorius

Emma Loock

Emma Swanepoel

Jani Wagner

Kaleb Nel

Karli Basson

Lana Venter

Marnus Visagie

Roald Coetzee

Danel Loubser Voorslag Goud toekenning - die hoogste toekenning wat ‘n laerskoolleerder kan ontvang vir Voortrekkers

NEW ORLEANS SECONDARY SCHOOL

Lesedi Selai Hoofmeisie: 2020, Toppresteerder: Algeheel Nr. 1, Toppresteerder: Wiskundige, Gelett. & Geskiedenis

Christie-Ann Dinthe Toppresteerder: Nr. 9

Lauren Cupido Toppresteerder: Nr 2, Toppresteerder: Afrikaans, HT & Besigheidstudies

Leighton Matthys Toppresteerder: Nr 3, Toppresteerder: Wiskunde & Fisiese Wetenskappe, Onderhoofseun

Moeketsi Ntlaba Hoofseun: 2020, Top Atleet: 2020

Jayden Hammers Toppresteerder: Eng HT

Caitlin Francis Toppresteerder: Nr. 4

Auctavia Crotz Toppresteerder: Nr 5

Shanice Nicholas Toppresteerder: Nr. 6, Toppresteerder: Afr EAT & Lewenswetenskappe

Verne Bushby Toppresteerder: Nr. 7, Toppresteerder: Eng EAT

Caitlyn Lackay Toppresteerder: Nr. 8, Toppresteerder: Rekeningkunde, Onderhoofdogter

ChloĂŤ Isaacs Toppresteerder: Musiek

Eden Truter Toppresteerder: Wisk. Geletterdheid

Emihle Mkabile Toppresteerder: Ekonomie

Caitlin Khan Toppresteerder: Dramatiese Kunste

Charnique Daniels Toppresteerder RTT

Afwesig Courtney Bailey Toppresteerder: Nr. 10 Toppresteerder: Geografie

Aumece King Toppresteerder DANS

Cleo Fortuin Toppresteerder: Verbruikerstudie

Yusraa Meyer Toppresteerder: LO


HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL

Q & A met

OFDOGTER 2021

OGTER 2021

COREEN MATTHEE - HOOFD

EMMA VILJOEN - KOSHUIS HO

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste uit daarna om ‘n invloed te kan hê op die manier waarop ons jaargroep ’n bydrae kan lewer tot die groter geheel van die geskiedenis van Gim.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet dit die meeste om deel te kan wees van ‘n familie met so `n roemryke geskiedenis. Ek geniet ook die groot sportbyeenkomste gedurende die jaar, soos Prestige en Interskole.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sou die seuns se skooldrag verander na khakibroeke en vellies.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Theo James.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Met die Paarl se hitte in die somer dink ek dat ‘n weeklikse swemperiode niemand sal skade doen nie.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op ‘n normale Saterdag, sal julle my kry in my tuisdorp in die Weskus, besig om ‘n sonsondergang by die see saam met my maats te bewonder.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die samehorigheid by Gimnasium. Al die goeie tye en die feit dat ek elke dag by die koshuis kan kom met ‘n storie om te vertel oor die dag se gebeure. Die geesvang met Interskole en die Praise en worship-aande is iets wat ek sukkel om in woorde te beskryf.

SHOOFSEUN 2021

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Dat elke leerder hulle waarde sal besef en hul Godgegewe droom uitleef. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Superman, want ons deel dieselfde swakpunt - ‘kryptonite’.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Brit Robertson, want ek is te lank vir die aktrise van “Tall Girl”.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My vriende beskryf my as entoesiasties en positief. Ek is optimisties en regverdig. Ek is maar soms ‘n ‘people pleaser’ wat veroorsaak dat ek sukkel om ‘nee’ te sê.

JOHAN LOMBARD - KOSHUI

N 2021 WIAN DU PREEZ - HOOFSEU Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op die rivier saam met my K1-vennoot. In die natuur saam met my vriende. In my leerstudio (nie skool leer nie, maar leerprodukte) saam met my leerwerk gereedskap.

Q & A met

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Jennifer Aniston van die TV-reeks Friends. Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag my rugbydrome najaag en verder studeer, hopelik by Maties! Wie is jou rolmodel? My ouers en Schalk Burger.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Gebruik die voorreg wat jy as leier het om ‘n positiewe verskil in leerders se lewe te maak en bly getrou aan jouself. Mense sal vergeet wat jy gesê het, wat jy gedoen het, maar nooit vergeet hoe jy hulle laat voel het nie.

LAERSKOOL WA JOUBERT

Joshua Olivier Hoofseun 2021

JP Snyman

Leerlingleier 2021

San-Mari Visagie 3de Plek Gr. 5

Jana Vorster

Hoofdogter 2021 2de Plek Gr.6

Alexander Retief Leerlingleier 2021

Luke Daries 1ste Plek Gr. 4

AJ MacLachlan

Onderhoofseun 2021

Kayleigh Swart Onderhoofdogter 2021 3de Plek Gr. 6

Christiaan Grové

Dux-leerder 2020 Skoolhooftoekenning

Zamar Adams 2de Plek Gr. 4

Anzelle van der Vyver

2de Plek Gr. 7

3de Plek Gr. 4

Leerlingleier 2021

Hayden Arendse Leerlingleier 2021

Juleen Abrahams Leerlingleier 2021

Monica Munnik Leerlingleier 2021

Leerlingleier 2021

Helena de Kock

Rebekah Nel

Chanukah Hugo

Kylie Meyer 3de Plek Gr. 7

Izelle Venter Sportmanskap

Liam vd Westhuizen Sportmanskap

Ben Fourie

1ste Plek Gr. 6 Leerlingleier 2021

Ruan Beukman

Krieket o.11 Paarl juwelier-wisseltrofee

Bianca Mouton 1ste Plek Gr. 5

Ruan Warries

Krieket o.13 Bouler van die jaar

Eliam Adams 2de Plek Gr. 5

Zeke Finck

Beste in Atletiek Sportseun 2020


LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL

Amor Nell: Beste Senior Veldatleet van die seisoen, beste Atletiekprestasie van die seisoen (deel met Elke van der Westhuizen). Kiera-Lee Abrahams: Most Versatile Junior Athlete (track and field), highest ASA points of the season for a Junior Track athlete, Victrix Ludorum, Best Junior Athlete of the year. Leila Van Aarde: Vordering in Atletiek, Junior atleet wat die meeste punte inbring by 4M. Zenade October: Promising and dedicated athlete in the Middle Distances. Brenda Du Toit: Veelsydigste Senior atleet.

Aimee-Jane Jephthah Best achievement in swimming galas

Caitlyn Gilmore Best Drama Student from Gr10 -12

Elke Van Der Westhuizen Victrix Ludorum, Halfkleure

Adél Doman: Volkleure musiek (Hertoekenning) Inge Van Der Westhuizen: Volkleure musiek (Nuwe toekenning).

Q & A met ER

JANA VORSTER HOOFDOGT

Matriek Atlete

Jade Atkins: Best Junior Tennis Player Lize Lotz: Rika Weirich Wisseltrofee vir vordering in tennis

Rhoné Van Niekerk Beste Senior Tennisspeler

Sharfa Du Plessis The Zelda Weitz floating trophy for creativity

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL

ERT

VAN LAERSKOOL WA JOUB Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien baie uit na al die opdragte en take wat ons gaan moet uitvoer. En natuurlik die leerlingleierkamp.Ons skool s’n is die beste! Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunte is ek is `n goeie leier, maar ek kan ook baie goed in `n span werk en ek hou van nuwe vriende maak. My swakpunte is ek het `n sagte hart en kry mense te gou jammer.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Eerstens my vriende! Dan is daar die beste onderwysers en omdat ons so `n klein skool is ken almal vir mekaar. Wie is jou rolmodel? My ouers. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Wonder Woman. Sy is baie braaf en het baie superkragte wat ek kan gebruik.

Skyler Riddles U13 Drakenstein District Tennis Team.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Tom Holland.

Q & A met N

JOSHUA OLIVIER HOOFSEU

ERT

VAN LAERSKOOL WA JOUB Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om vir die jonger kinders dit so lekker as moontlik te maak om in die skool te wees.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sal “The Flash” wil wees, want hy is super vining maar ook baie slim.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet my maats en Mnr. Wikus – hy praat altyd met baie energie en vertel goeie stories.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … By die huis saam met my ma, my ouma en my broer.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? “Dream big, never give up”. Wie is jou rolmodel? My pa, want hy is sterk, ‘n grapperige mens en ‘n goeie man.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Cree Cicchino, wat “Babe” speel in Game Shakers.

Kendra van Rooi U13 Drakenstein District Tennis Team


HOËRSKOOL LABORI

Meché Daniels Hoofmeisie 2021

Luan Bekker Hoofseun 2021

Anika Flemming Junior Vixtrix Ludorum

Liam Lawrence Junior Victor Ludorum

O’Shea Pekeur Paarl JTC

Ruan Gericke Paarl JTC

Anina van Zyl Onderhoofdogter en Meisieskoshuis Hoofdogter 2021

Zhander Els Onderhoofseun 2021

Daniël Theron Seunskoshuis Hoofseun 2021

Fabian Lötter Paarl Media Beurs

Tasha Ras Senior Victor Ludorum

Dihan Huisamen Senior Victor Ludorum

Leandré Coetzee Presidentsverkenner

Tinus de Bruyn Presidentsverkenner

Armand Coetzee Paarl JTC

Don-Marie Harney 5 Jaar VRL Diens

Angus Stuart 5 Jaar VRL Diens

Q & A met ER

MECHÉ DANIELS HOOFDOGT

VAN HOËRSKOOL LABORI

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek sou sê my sterkpunte is dat ek pligsgetrou, hardwerkend en eerlik is. Ek floreer ook onder druk. My swakpunte is dat ek ‘n perfeksionis is. Dit neem baie van my tyd in beslag, omdat ek te veel tyd aan al my take spandeer ongeag of dit klein of groot is. Ek is ook geneig om almal tevrede te stel. Gelukkig het ek die afgelope paar jaar besef dat dit nie altyd moontlik is nie en dat dit okay is om nie altyd alles te kan doen nie.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Gedurende jou tydperk van leierskap is daar altyd goeie en slegte tye. Geniet die goeie tye, staan sterk en werk deur die slegte tye, want jy gaan wanneer die tyd reg is die vrugte van jou harde werk pluk.

• Crankshaft • Surface Grinding Tel:Grinding 021 - 868 4422 • Cylinder Head Reconditioning Fax: 086 605 7269 • Pressure Testing • Conrods UNIT 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT

VAN HOËRSKOOL LABORI

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die skool oor die algemeen, maar wat ek die meeste van my skool geniet, is die baie geleenthede wat dit vir leerders skep om persoonlike groei te bevorder.

Martin Martin SteynSteyn

Tel: 021 868 4422 | Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@gmail.com

paarlenginecentre@telkomsa.net

LUAN BEKKER HOOFSEUN

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit om saam met my mede hoofleiers en mede VRL-lede verandering na ons skool toe te bring t.o.v hoe dinge rondom die skool doen en saam met hulle te groei.

Martin Steyn

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Scarlet Witch. Sy is ‘n super-hero wat baie sterk is en spesiale kragte wat haar toelaat om bietjie van als te doen. In die fliek Avengers: Age of Ultron het sy haar self bewys en toe hulle haar nodig gehad het, het sy haar vrees en onsekerheid eenkant gesit en haar missie voltooi.

• Crankshaft Grinding • Sur face Grinding • Cylinder Head EVERYTHING ELECTRICAL Rec onditioning • Pre ssure Testing ACDC EXPRESS PAARL • Co 022 nro 110 ds 0010 Shop 1, Lucon Centre, Cnr Berg River Boulevard and Castle Street, Paarl Unit 3, LD PAR K DRO MME DAR

DALJOSAFAT

IS ST,

WWW. ACDCEXPRESS.CO.ZA


HOËRSKOOL HUGENOTE Leerlingraad

Henk van der Spy Hoofseun

Cari Groenewald Hoofdogter

Jandré Coetzee Onderhoofseun Kultuur

Jana Retief Onderhoofdogter Kultuur

Vince-Lee Louw Onderhoofseun Sport

Elri Kemp Onderhoofdogter Sport

Christiaan Naudé Koshuis Hoofseun

Inge Coreejes Koshuis Hoofdogter

Wouter Basson

Mvelo Nkabinde

Stefney Rose de Vries

Dalen Cloete Onderhoofseun Akademie

Maretha Brink Onderhoofdogter Akademie

Abe van Zyl

Caydon Lawrence

Thinus Loubser

Zoe Keyser

OTE VAN HOËRSKOOL HUGEN

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om as ‘n leerlingraad, nuwe tradisies en insiatiewe in testel en outradisies te koester. Om nuwe verhoudings te bou en herhinneringe te maak. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Om die doemsa kreet en skoollied so hard te sing dat dit teen die berge eggo.

Wie is jou rolmodel? My ouers, hulle is my heel eerste en grootste motiveerders en ondersteuners. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Supergirl, sodat ek reg oor die wêreld kan vlieg.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Verandering is onafwendbaar, maar groei is ‘n keuse.

Cari Groenewald Is gekeur om aan die Burger Jeugleierskonferensie deel te neem

Gideon Louw Boland-liga-atletiekbyeenkoms 5000m vir juniors gewen

Q & A met

Q & A met OGTER CARI GROENEWALD HOOFD

Anouk Cronjé Het deelgeneem aan die landswye Engels-olimpiade daarmee het sy ‘n Diamand-toekenning ontvang

EUN

HENK VAN DER SPUY HOOFS

OTE

VAN HOËRSKOOL HUGEN Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste uit na die Graad 8’s se verwelkomingstyd. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die ongelooflike groot geleentheid vir individue om ‘n groot verskil te kan maak. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Kom ons doen net wat ons moet doen, omdat dit so verskriklik lekker is om dit te doen!

Wie is jou rolmodel? Reinard Reitsma. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Iron Man. Hy het ALTYD ‘n plan... alhoewel hy soms doodgaan daarvan. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … By die huis, saam met myself.

Q & A met

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za

N

JANCO MOGGEE HOOFSEU

ST

VAN LAERSKOOL HUGO RU Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ‘n voorbeeld vir my mede Hugo Rusters te wees en om ‘n verandering te maak. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Om meer gelukkige vriendskappe in die skool te ontwikkel. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die skool leef sy waardes uit en die onderwysers loop die ekstra myl vir ons.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Hulk, hy is baie sterk. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Moet nooit moed opgee nie. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Emma Watson.


LAERSKOOL HUGO RUST

Q & A met GTER

CHRISTENE HENN HOOFDO

ST

VAN LAERSKOOL HUGO RU

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ander te inspireer en om te help waar ek kan.

Sandri Visser (links) en Emma la Grange (regs) is gekies vir die “WCA Provincial Swimming squad” en die “CTA Swimming squad”. Hulle verwerf ook albei volkleure vir die 2019/2020-swemseisoen.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Daar is plek vir elke kind om spesiaal te voel en om jouself te wees.

Johan de Jonge (0/11) is gekies vir die Boland “PSI Foxes”-binnenshuise hokkiespan. Hy gaan gedurende die Desembervakansie aan die Nasionale toernooi, in Kaapstad, deelneem.

DIE PLAASLIKE OPTOMETRISTE IN WELLINGTON ... IS ‘N PLESIER OM TE SIEN!

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Supergirl, sy is hulpvaardig en help enige persoon wat in nood is. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Enige plek, sonlank ek saam met my familie en vriende tyd kan spandeer.

Na watter hoërskool gaan jy in 2021? Hoër Meisieskool Paarl. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wees positief en gee altyd net jou beste.

Shani Olivier (Graad 7) het gekwalifiseer om deel te neem aan die SA Nasionale Swemkampioenskappe. Die kampioenskappe vind tydens die Maartvakansie, in Durban plaas.

Wie is jou rolmodel? Bethony Hamilton.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Mark Anastasio.

2020 Hoofleiers Janco Moggee en Christene Henn Lees die onderhoud met ons hoofseun Janco, op bladsy 13.

Your financial future is our priority We understand what it took to earn your wealth. We also understand your need to talk to an accredited financial adviser about protecting your earning ability and making sure life’s setbacks do not ruin your future financially.

Oogsorg vir Jonk & Oud Plaas en Fabriek “Screenings” Bestuurslisensie Toetse 021 864 2990 / www.nuvisionwell.co.za Welgeleë Plein Inkopiesentrum, Wellington

Our team of experts offers specialised: financial planning

insurance

investment services

retirement

Contact us for professional financial advice. Tel: 021 864 3393 E-mail: admin@johnstonbluestar.co.za

Johnston

Sanlam is a Licensed Financial Services Provider.

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

RO3 OASIS WATER PAARL 39 Church Street, Wellington Spar T: 021 870 1795 | E: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za


LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM

Q & A met ELLABELLE BUYS HOOFLEIER

IMNASIUM

VAN LAERSKOOL PAARL G Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ‘n rolmodel vir die jonger grade te kan wees.

Wie is jou rolmodel? My ma. Sy het altyd ‘n glimlag op haar gesig, selfs al pla ons haar. Sy moedig ons aan om na ons drome te streef.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Sterkpunte: Redenaars; akademie; musiek (skryf my eie liedjies); sport; kinders help; leergierig. Swakpunte: Ek kan partykeer ongeduldig wees.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou graag Superwoman wou wees want ek wou nog altyd vlieg.

PIERRE DREYER HOOFLEIER

IMNASIUM

VAN LAERSKOOL PAARL G

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Die Chevé velde, besig om saam met my vriende “touch rugby” te speel.

MARI SNYMAN HOOFLEIER

IMNASIUM

VAN LAERSKOOL PAARL G Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met die ander hoofleiers te werk. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunte is dat ek ‘n go-getter en ‘n doener. Ek is baie konsidererend teenoor ander se gevoelens.My swakpunt is dat ek baie praat.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ons skool is bekend vir spanwerk en die lekkerste tye is wanneer ons Gimmie-guts en –gees wys. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wys julle Gimmie-guts en vertrou net op die Here.

Wie is jou rolmodel? My oupa, Jannie Snyman

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gevoel dat jy deel van ‘n familie is en die gees van interskole.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain America, want hy is braaf, sterk en gee nie op nie.

Q & A met

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Om deel te wees van die gees en die kultuur in die skool. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Bly positief en moet nooit opgee nie. Wie is jou rolmodel? My pa.

LIST YOUR RESTAURANT

EIER

THOMAS SAUNDERS HOOFL

IMNASIUM

VAN LAERSKOOL PAARL G Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Brooke Monk. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Dat leerlinge Vrydae skool toe kan kom met gewone klere.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash, ek doen atletiek so dan sal ek altyd wen. Wie is jou rolmodel? My pa.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Om saam met my vriende te lag.

Tandartse Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren

Mondhigiënis

021 872 3278

Ottawastraat 11, Paarl, 7646

Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries. Launching January 2021 To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com www.getsnappi.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.