Boland(November 2016) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING

NEWS

Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.

021 020 0200 www.ibits.co.za

Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646

NOVEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health ’re d! We ahea s et tre

s

For all your Paarl and Wellington home buying needs, give Tyree van Wyk a call: 083 261 2722 / 021 872 4184

SINGING SENSATION AMY JONES READ ALL ABOUT HER & HER MUSIC INSIDE

Minki

van der Westhuizen I n s p i r i ng n e w ve n t u r e s !

Competitions

THE REAL ESTATE AVENUE

Recipes

LIKE US ON

School News

Tranquil lifestyle home on Boschenmeer: R3 950 000

www.realestateavenue.co.za web ref: 103552237


Welkom, Somer!! Editorial team

Somer is uiteindelik hier, en daar is reeds ‘n somervakansiegevoel in die lug. Sterkte aan almal wat nog eksamen skryf – kinders en ouers!

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary

Schools: Hugo Rust, Hugenote, WA Joubert, Slot van die Paarl, Dirkie Uys, Paarl Gimnasium, Noord-Eind School, Courtrai, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’ Primary. High Schools: Paarl Girls’ High, La Rochelle, New Orleans, Boland Landbou, Labori, Paarl Boys’ High, Paarl Gimnasium.

Somer is in volle gang, and wie is beter om op ons voorblad te hê as die lieflike Minki van der Westhuizen, in sagte, koel somerkleure! Lees oor Minki, moederskap en Boer Soek ‘n Vrou hier onder. Ons het so ‘n fantastiese reaksie gehad op ons Jan Braaiartikel en resepte ‘n paar maande gelede, dat ons dit goedgedink het om nog braai-aksie vir ons lesers te bring deur ‘n klompie resepte op ons Facebook-blad /AWSUM Boland te plaas. Geniet julle tyd om die braaivleisvuur met gourmetresepte uit More Braai, the Beloved Country – en wen ook een van drie kopieë wat ons het om aan ons lesers weg te gee, om julle braai hierdie somer beter as ooit te maak (sien bladsy 4). Geniet die laaste klompie weke van skool en regmaak vir die heerlike lang vakansie wat voorlê! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

C ONTENT

H I G H LI G H TS ENTERTAINMENT

1 Pg 1

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!

NEWS

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUMCelebrity Interview

Minki van der Westhuizen Minki van der Westhuizen is een van Suid-Afrika se mees herkenbare persoonlikhede. As ‘n topmodel het sy op ontelbare tydskrifvoorblaaie verskyn. Meer onlangs het sy egter bekendheid verwerf as gewilde televisieaanbieder. Ons het met haar gesels oor Boer Soek ‘n Vrou, moederskap, en die lewe terug in Suid-Afrika. V: Jy is wêreldwyd bekend as topmodel. Hoe het dit gebeur dat jy televisie-aanbieder geraak het, eers vir Pasella en nou vir die realiteitsreeks Boer Soek ‘n Vrou? A: Pasella se vervaardiger het my in 2007 gevra of ek sou belangstel in TV-aanbieding. Ek het nie eens twee keer gedink nie! Ek wou nog altyd in die televisiebedryf werk, en toe die geleentheid kom om die aanbieder te wees vir die nuwe seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, was ek in die hemel. V: Wat geniet jy die meeste van Boer Soek ‘n Vrou? Watter boer sou jy sê is AWSUM? A: Om al die mooi dele van die land te sien – ek het net weer besef hoe stunning en divers ons land is! Die boere is almal AWSUM! V: Nog ‘n Boer Soek ‘n Vrou-vraag … die vraag op almal se lippe is of enige van die boere jou probeer beïndruk het eerder as die vroue op die plaas? A: Neeeee, ek het nooit die gevoel gekry nie! Hulle weet mos ek is nie beskikbaar nie. Die boere is almal baie trots op hulle plase en ek het dit geniet om vir ’n dag deel te wees van hulle boerderye.

Page 2

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

V: Wat is jou raad vir eerste afsprake? Tel eerste indrukke? A: Eerste indrukke is baie belangrik – jy sien dalk die persoon nooit weer nie en dan is dit die prentjie wat die persoon van jou het. Wees net jouself – dan kan jy nooit verkeerd gaan nie. V: Jy en jou jong gesin het einde verlede jaar teruggekeer na Suid-Afrika na amper ses jaar in Londen. Hoe was die lewe daar? Wat het jy gemis van Suid-Afrika? Hoe het jy weer aangepas in SuidAfrika? A: Ons was baie gelukkig in Londen, en Engeland sal altyd baie spesiaal wees vir ons. Niks kan egter ons vreugde terug in Suid-Afrika oortref nie. Ons almal floreer en ek dink die dogtertjies het al vergeet van die UK. Ons het baie maklik aangepas – dis asof ons nooit weg was nie. Ek het my ouers baie gemis, en ook die weer en lekker kultuur. En natuurlik ook die mooi natuurskoon en berge. V: Jy het twee dogtertjies, Katerien (3) en Elise (2). Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees vir jou? A: Die liefde en aandag en oulike woordjies en drukkies en nat soentjies en vuil handjies … ek is mal oor elke oomblik van mamma wees! Moederskap het my geleer om nie meer so ingestel op myself te wees nie. En dit het my geduld geleer. V: Jou man, Ernst Joubert, was bekend as rugbyspeler. Wat doen hy deesdae? A: Hy is Head of Operations by Stellenbosch Academy of Sport Rugby Institute.



We have three copies of MORE Braai, the Beloved Country up for grabs!! If you want one, email us at info@tiemedia with Braai in the subject line and your name and contact details.

Braai, the Beloved Country has become an iconic staple cookbook for any selfrespecting South African braaier. Its author, Jean Nel, is a gourmet braaier and owner of a boutique catering company, and also the host of the Weber Braai Academy in the Cape. His braai philosophy is simple: Go to your agterplaas, your backyard, and light the fire. The recipes here are from MORE Braai, the Beloved Country, with scrumptious, mouthwatering recipes for a wide array of meats and meat cuts, salads, veg and breads to braai.

Renting: Jumping castles Water slides Kids tables/chairs Decor Gazebo hire Tent hire

We do: Events/Functions Markets Face Painting Kids birthday parties Candyfloss/Popcorn Machines Chocolate Fountain Slush puppy Baloon Folding Puppet shows Paintball Target Shooting

jumpingcastlespaarl@gmail.com

073 528 8802 / 083 784 8151

between Stellenbosch R44 the On and Paarl... Where business people meet!

Deli-Co Meat & Farm Stall Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours

Potbelly Restaurant & Bakery

Specialty cakes and confectioneries Telephone: 021 8755 664

Shop Online

Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680 www.balitrading.co.za

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge Page 4

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016


LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

Skakelraad

Kultuurweek

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is op die Skakelraad van 2017, asook ons hoofleiers.

Laerskool Noord-Eind het vanjaar ons kultuurweek gehou van 31 Oktober tot 2 November. In die week is daar gespog met elke leerling se beste kunswerk, asook met die talente van ons leerders tydens ‘n Junior en ‘n Senior Kultuuraand.

VOOR: Shaun Ray; Lian Muller (onderhoofseun), Luca Bakkes (hoofseun), Charlize Trieloff (hoofdogter), Chené Steenkamp (onderhoofdogter), Phia Hamman. MIDDEL: Lize Rossouw, Emma Vermeulen, Kenneth Janson, Liam Koen, Logan Opperman, Lize-Mari Botha, Lisa Snyman. AGTER: Nic Smit, Carolien Rossouw, Shaun Wolmarans, Anje Auret, Erik Viljoen, Jana van Antwerpen, Jan-Hendrik du Toit

HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

VRL 2017 Die VRL en Hoofleiers vir 2017.

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Skerp skrywers Cassidy Pietersen en Jade-Lynn Adonis was finaliste van die Taalmuseum en Taalmonument se skerpskryfkunskompetisie. Cassidy was die wenner van die kreatiewe “blogging”-kompetisie.

Paarl Mediabeursfunksie

HOOFLEIERS VOOR: Johannes de Bruyn (tesourier), Stephan Lubbe (voorsitter), Demi Gericke (ondervoorsitter) en Marzelle Heiberg (sekretaris).

Nicole Petersen is een van ses leerders wat ‘n beurs van R65000 ontvang het by Paarl Media se jaarlikse beursfunksie.

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 5


LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za

Atletiekkursus Die onderwysers het ‘n atletiekkursus bygewoon.

LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

Living Maths

Hoofleiers 2017

Die leerders het almal Platinum ontvang in vanjaar se junior Living Maths.

Tydens die Erkenningsaand is die Leerlingleiers vir 2017 aangewys: • Dalienke van Straaten (hoofdogter) • Neo Schwarz (hoofseun) • Nikita Cloete (onderhoofdogter)

Boland Plattelandtennisspan

• Schalk Rossouw (onderhoofseun) • Renezia Andrews • Leoni du Plessis • Marzaan du Toit • Anél Jones

Alica Bester, Nienke Smit, Herman Hartung, Juan Kitshoff, Franzell Basson, Willem de Waal.

Dié leerders verteenwoordig die Boland Platteland-tennisspan.

Krieket Dirkie Uys se o.13-krieketspan het ‘n goeie seisoen ervaar en verloor 1 uit 7 van hulle wedstryde. Kewaan Titus en Derick Bester blink uit met die kolf in meer as een wedstryd en het ‘n hoogste vennootskap van 196 lopies. Derick se laaste drie tellings was 94,86 nie uit en 65. Hy word ook gekies vir die o.13B Bolandspan. Hulle gaan van 10 tot 13 September in Port Elizabeth deelneem.

Dalienke van Straaten en Neo Schwarz.

LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

Leiers 2017

Fairy Glen Die hele skool het op ‘n uitstappie gegaan na Fairy Glen-wildreservaat in Worcester. Die Graad R-klas geniet hulself.

Atletiek By die jaarlikse atletiekbyeenkoms het die Blouspan die bekers gewen vir beste gees en meeste punte.

Kaskardag Iaan Smit, Myburgh van der Merwe en Werner Liebenberg geniet die Kaskardag by Slot.

Akeelah Hoosen, Anyché du Plessis, Amy Goedeman (hoofdogter), Reece du Plessis (hoofseun), Clint Abrahams, Reece Julius.

To advertise here! Page 6

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

CONTACT Wynand Fourie 082 920 1109 wynand@tiemedia.co.za


COURTRAI PRIMARY SCHOOL Cami Wiskunde

Atletiekbyeenkoms

Dian van der Westhuizen van LS Courtrai het aan die finale rondte van die Cami Wiskundekompetisie by Cape Gate deelgeneem. Hy het in die Top 5 geëindig.

Laerskool Courtrai het aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. • Pauniel Ogadi (Graad 5): goud in 100m • Shani van der Merwe (Graad 5): goud in 70m hekkies en in verspring • Lize Verreynne (Graad 6): silwer in hoogspring • Lu-Ann Oliveros (Graad 7): goud in verspring en silwer in 100m • Deon du Plessis (Graad 6): brons in 1200m

Tennis Magret Nieuwoudt (Graad 5) van LS Courtrai het aan die Rondebosch Springtennistoernooi deelgeneem. Sy wen die goue plaat dogters o.12.

Pauniel Ogadi, Shani van der Merwe, Lize Verreynne, Lu-Ann Oliveros, Deon du Plessis.

LAERSKOOL HUGENOTE Leerlingraad 2017 Hannah Crous, Roosje Grobbelaar (onderhoofdogter), Suné Kühn, Janie Loedolff, Ghita Nickall, Izelle Stemmet, Zoë Tobias, Mija Zeeman (hoofdogter), Bradli Cloete (onderhoofseun), Ruben Joubert, Matthew Levens, Charlie Linnegar, Sian Maart (hoofseun), Stéphan Marais, Jacobus Smit, PG Vosloo.

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Gim Fun-atletiek Laerskool Courtrai het aan die Gim Fun-atletiekbyeenkoms deelgeneem, waar hulle 37 medaljes verower het.

Hugenote-baanbyeenkoms Laerskool Courtrai het aan die Hugenote baanbyeenkoms deelgeneem. Hulle het altesaam 19 medaljes verower.

(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

Swem Jana Lützeler het vanaf 4 tot 5 November aan die Freda Barnard Uitnodigingsgala op Oudtshoorn deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje vir 50m borsslag en ‘n silwer medalje vir 100m borsslag gewen. Sy was ook deel van die Players swemklub se aflosspan. Hier het hulle in beide aflosse (200m Wissel-aflos en 200m Vryslagaflos) goud gewen. Sy het ook gekwalifiseer om tydens Desember aan die WPkampioenskappe deel te neem.

Cami-kompetisie Sestien van ons leerlinge is gekies om aan die Wes-Kaap Cami-kompetisie deel te neem. Slegs 220 leerlinge vanoor die Wes-Kaap is gekies vir dié wiskundekompetisie. Dié leerlinge het uitsonderlik presteer: Graad 1 Marike Duvenage 1ste Graad 2 Nicolas O’Dowd 1ste Coden Morrily 2de

Voortrekkers René Ehlers het ‘n goue voorslagtoekenning ontvang. Die toekenning is die hoogste nasionale toekenning wat vir laerskoolleerlinge gegee kan word.

Graad 3 Lucian Jacobs 2de Graad 5 Johan Spangenberg 2de Marike Duvenage

MITE #1: DIABETES WORD NET DEUR TE VEEL SUIKER VEROORSAAK

PAARL

ONWAAR, DIS ‘N TOESTAND WAT JOU LIGGAAM SE VERMOË OM JOU BLOEDGLUKOSE VLAKKE BEHOORLIK TE REGULEER, ONDERDRUK. Dit is waarom enige kos wat ´n hoë Glukemiese Indeks (GI) het, soos aartappelskyfies, en nie net kosse wat hoog in bygevoegde suiker is nie, problematies kan wees. November is Diabetesbewustheidsmaand. Wees bedag op hierdie tekens en simptome van tipe 2-diabetes: • Oormatige dors • Dowwe visie

• Jeukerigheid en velinfeksies • Herhaalde blaasinfeksie

• Behoefte om gereeld te urineer • Konstante honger • Moegheid

Om meer uit te vind oor ander diabetes-mites, en om vir ons kompetisie in te skryf, besoek www.mediclinic.co.za

DIABETES MITE #1

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 7


LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 4371 (e) admin@enavant.co.za

Speletjiesdag

Music with a Touch of Class

Laerskool Hugo Rust het op 4 November hul jaarlikse speletjiesdag gehou. Dit was ‘n heerlike dag propvol pret en baie plesier. Almal het hulleself gate uit geniet. Ons sê baie dankie aan almal wat gehelp het om dit ‘n baie suksesvolle dag te maak!

Thank you to everyone who joined us for our annual music evening. It was great!

Exam time! Good luck to all the girls writing their exams. It has been a great year and we have worked hard, but also played hard. The Larrie family is so proud of you!

Christyn Witbooi (7) en Gabrielle Witbooi (11) play their duet.

Graad 1 bou kastele

Stellé Marx en Sharna Titus met hul pragtige skeppings.

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Seunskole Atletiekbyeenkoms Paarl Primêre Seunskool bied jaarliks ‘n Seunskole Atletiekbyeenkoms aan op Brugstraat waar die atlete van Bishops Prep, Rondebosch Junior, SACS Junior en Wynberg Boys’ Junior kragte meet. PSS se o.13-aflosspan het weer koning gekraai tydens dié aandbyeenkoms.

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za

Driehoekige Atletiekbyeenkoms Die spiese het getrek, die diskusse het getol, die sand het gespat en die skare het gejuig by die jaarlikse Driehoekige Atletiekbyeenkoms te Brugstraat Paarl. Hierdie byeenkoms, vanjaar op 25 Oktober gehou, geskied tussen HMS La Rochelle, Hoër Meisieskool Paarl, Hoër Jongenskool Paarl, Hoër Landbouskool Boland en Hoërskool Stellenberg. La Rochelle is bekroon as die algehele dogterswenspan en stap ook huis toe met die trofeë vir al drie ouderdomsgroepe. Hana Sullivan is aangewys as die leerder wat die beste prestasie van die dag gelewer het met ‘n skitterende 12,05m in die D14 gewigstoot.

Hana Sullivan met die beste prestasie van die dag vir D14 Gewigstoot.

Leaders of 2017 During our annual prizegiving that took place on Monday, 7 November, Ernst Kirsten was appointed as our new head boy and RobertJohn du Preez as deputy head boy. We know that you will lead the school by example in 2017! Ernst Kirsten and RobertJohn du Preez.

Page 8

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

HMS La Rochelle neem die beker huis toe by die jaarlikse Driehoekige Atletiekbyeenkoms.

Swimming Cayley Klaver (Grade 9) took part in the 35th Freda Barnard Gala. She swam in 13 events and received a whopping 10 medals (7 gold, 1 silver and 2 bronze). She also won the Senior Victrix Ludorum trophy.

Tamzyn Bouwer-Bosch


HÖERSKOOL GIMNASIUM PAARL Gim gee om – kerspartytjie vir Butterfly House

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

Atlete skitter Die Gimmie-atlete het uitstekend gevaar by die Bredasdorp-atletiekbyeenkoms en bring verskeie medaljes terug Paarl toe. Damien Bothma het ‘n rekord van 56.09m in die seuns o.15 hamergooi aangeteken. Jana van Schalkwyk wen die meisies o.15 spiesgooi met ‘n afstand van 46.75m. Henco Martins en Linford Maree was gelyk in die goue medaljeposisie vir die seuns o.19 100m wedloop. Matthew Jacobs wen goud in die seuns o.16 hoogspring. Gawin Jantjies en Ruan le Grange wen albei silwer in onderskeidelik die seuns o.14 en o.15 400m wedloop. Conwill Duiker wen goud in die seuns 1 500m. Die atlete het Gim-atletiek se naam weer hoog gehou met hul prestasies. Ons is voorwaar trots op hierdie leerders.

Op Dinsdag, 1 November het die Gimmies onder leiding van die studenteraad ‘n kerspartytjie vir 150 kindertjies gehou. Hulle is met die groot skoolbus aangery vanaf Butterfly House na die atletiekbaan by Gim. Leerders en personeellede het deur boeresportspeletjies te doen, ‘touch’ rugby te speel, danspassies te oefen, gesiggies te verf, en waterglywurms en springkastele te huur, gesorg vir ure se pret en plesier. Ons het hulle met hope eetgoed bederf (worsbroodjies, sappies, roomys, kolwyntjies, vars vrugte en vele meer). In hulle geskenkpakkies, wat elkeen ontvang het, was inkleurboeke met kryte, haarknippies, albasters en toiletware. Die blydskap en waardering op elke liewe gesiggie maak hierdie projek vir ons meer as die moeite werd. Graag bedank ons elke Gimmie-ouer, -leerder, -onderwyser en -vriend wat gehelp het om hierdie wonderlike dag moontlik te maak. Spesiale dank aan Juffrouens Sarah van der Merwe en Elzanne Bonthuys vir hul harde werk.

Jana van Schalkwyk

HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Laerskoolleiers 2017

Leigh van Zyl (hoofdogter), Bethany Kruger, Hannah Laurence, Elsje Dreyer, Ané Geldenhuys, Aninka Ferreira, Anais van Wyk.

Atletiek

Ons het, saam met 40 uitgenooide skole, onlangs aan die Top 10 Morreesburg deelgeneem. Die volgende atlete het medaljes gewen: Anike Smit, Anlé Loubser, Haley Snyman en Leandri Krige.

Internasionale Biblioteekmaand Tradisie is baie belangrik vir Hoër Meisieskool Paarl. Elke jaar vier ons Internasionale Biblioteekmaand onder ons pragtige eikebome. Almal moet aantrek soos ‘n karakter uit ‘n boek en stories kry bekoorlik lewe soos ons Graad 11-leerders aan Graad R, 1 en 2 leerders voorlees.

Paarl Junior Town Council

Several of our learners have been elected on the Paarl Junior Town Council. They represent the youth of Paarl and offer the said youth a voice concerning civil matters and matters concerning their town, Paarl. Councillors are expected to be honest, hardworking and responsible. The councillors are Olivia White, Hannah Wilkinson, Mieke Wiehman, Angelique van Niekerk, Amicke Mostert, Anja van Dyk, Bianca Botha and Eldoné Potgieter.

Skoolleiers vir 2017 Dit is ons voorreg om die Hoofleiers vir die Hoër Meisieskool Paarl bekend te stel. Hierdie leerders is genomineer en verkies deur hul medeleerders.

Jana Turner (onderhoofmeisie), Milena Schultheiss (tesourier), Emma Scriba (hoofmeisie), Mignon de Jager (koshuishoofmeisie).

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND 100ste krieketwedstryd Louis Frylinck sy 100ste krieketwedstryd vir die skool se o.19A-krieketspan gespeel. Boland het Hugenote met 124 lopies geklop en Louis het 5 paaltjies vir 30 lopies geneem. Louis het reeds vanaf Graad 8 vir Boland Landbou se eerstespan gespeel en word nou die eerste speler in die skool se geskiedenis wat ‘n 100 wedstryde vir Boland Landbou speel. Louis het op skool ook die Boland o.15- en Boland o.17krieketspanne verteenwoordig en was ook kaptein van die eerste krieketspan toe die span onder die top 20 krieketskole in SA gedurende die 2015/2016krieketseisoen was.

Studiebeurs Matthys Basson het ‘n kans van ‘n leeftyd gekry deurdat die Universiteit van Stellenbosch se Fakulteit Agri Wetenskappe ‘n studiebeurs van R40 000 per jaar aan hom toegeken het. Hy beplan om BScAgric in Planten Grondwetenskappe te studeer.

(t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za

Hoofleiers 2017

Matriekafskeid

Danté Parsons (onderhoofseun) en Luhan van Wyk (hoofseun).

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 9


PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL Manne in Bloemfontein Baie trots op David! Geluk Leo, Tyreeq, Bradley, Jan-Louis en Jeanluc. Eindtelling 60–19 vir die Leeus. Almal was in 2015 in matriek.

(t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za

Jeep Warrior Challenge Robin du Plessis het saam met 822 deelnemers aan die Rookie-hinderniswedloop oor 5km by Meerendal deelgeneem en goud gewen.

Aesthetic Clinic Paarl

Derma Electric Pen R400-R850 Slimming injections R120 Laserlipo slimming and firming R250 Teens Facial R250 Non-Surgical Facelift R545 Kalahari Spa Pedicure R185.

Tel: 071 671 8918

www.skinrevival.co.za

Wêreldbyeenkoms vir Biathle en Triathle William Kruger (middel) het in Oktober in Sarasota, Florida, as lid van die SA-span aan die Wêreldbyeenkoms vir Biathle en Triathle deelgeneem. Hy kom onderskeidelik 7de en 6de algeheel in sy ouderdomsgroep (o.19) en verower as lid van die o.19-seunspan onderskeidelik ‘n goue en bronsmedalje in die spankompetisie vir die onderskeie afdelings.

Email: hh@handyhammy.co.za

Page 10

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016


Amy Jones

Biography of

The talented South African singer-songwriter, Amy Jones, was born on 4 March 1993 and raised in the town of Paarl. During high school, she was chosen to be part of the South African Youth Choir (SAYC) and the Stellenberg Girls Choir (SMK), conducted by André van der Merwe. Amy’s music career got a boost in her twenties when she was a finalist in the South African Idols’ Top 16, Season 9. This experience left her with a burning passion to make a difference both locally and internationally through her music. In April 2016, Amy ended her three-year contract with Highlife Productions after some professional disappointments, but her music and faith in God helped her to stay focused while building her brand as an artist. Shortly after she ended her contract with Highlife Productions, she was approached by Jirah Productions, with Lee Willcock as her manager. Along with this exciting break, she received a sponsorship from La Vie de Luc, a premium water company in South Africa. This enabled her to complete some amazing tracks in studio. With tracks in hand, it opened up amazing opportunities, of which a spot at a premium restaurant in Franschhoek.

opportunity to lead the worship team at a youth camp with more than a thousand youths attending each year. In December 2015, Amy had the opportunity to meet with Chris Craker (former CEO of Sony International) while traveling to Karma Studios in Thailand to record two tracks as part of her debut EP. Amy writes, composes and performs her own songs when and wherever she can. She also had the opportunity to record the song Everything at the same time written by Colby Caillat. Since August this year, Amy has been recording her songs at Cosher Studios, with producer Colin Sher. It is here where Amy’s debut single, Sunrise, was recorded and released in October. Since then Amy has featured singing live on national television show Expresso and she has been invited to and featured on leading radio stations throughout South Africa, namely Radio KC, KFM, Good Hope FM and Heart FM, and recently had her single win Hit of the Week on the Jacaranda FM in Johannesburg. Keep your ears open for the name Amy Jones, as she, with her amazing management and support team, bring you music you can believe in. Her single Sunrise can be downloaded on iTunes and Google Play Store. Please follow Amy Jones on Facebook, Twitter and Instagram on @amylones04.

t n e m n i a entert Amy remains grounded as she leads the worship team at a local church every Sunday. As youth leader, she is a motivation for the next generation and has had the

Coming 15 November

2

Showing: From 11 November 2016 Starring: Andy Samberg, Katie Crown, Kelsey Grammer Directors: Nicholas Stoller, Doug Sweetland Summary: Storks have moved on from delivering babies to packages. But when an order for a baby appears, the best delivery stork must scramble to fix the error by delivering the baby. Genre(s): Animation, Adventure, Comedy Rating: PG Running Time: 1hr 27min

11 November

PC, PLAYSTATION 4, XBOX ONE Players will explore the birthplace of the tech revolution as Marcus Holloway, a brilliant young hacker who has fallen victim to ctOS 2.0’s predictive algorithms and is accused of a crime he did not commit. In Marcus’s quest to shut down ctOS 2.0 for good, hacking is the ultimate weapon, and players can not only hack into the city’s infrastructure but also every person and any connected device they possess, to trigger unpredictable chains of events.

THE ACCOUNTANT 18 November 2016

BOO! A MADEA HALLOWEEN

18 November 2016

SKIPTRACE

18 November 2016

FANTASTIC BEASTS AND WHERE TO FIND THEM 25 November 2016

MAGGIE’S PLAN

25 November 2016

St Omer Farm Wholesale / Retail Nursery

We can provide Optimised Business Solutions for your business, by simplifying and streamlining your business document workflows and processes

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 11


Paarlberg BMW 199 Main Road, Paarl | Tel. 021 872 2076 | E-mail: petri.cronje3@bmwdealer.co.za | www.bmw-paarlbergbmw.co.za

Join our AWSUM Facebook pages

We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

Page 12

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

AWSUM Boland


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.