Breede Vallei (September) Laer/Hoërskole

Page 1

LAERSKOOL & HOËRSKOOL Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voila!

GRATIS

Scan this code with your smartphone and like us on facebook!

Tel: 021 872 3880

news@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

NEWS

FREE

BREEDE VALLEI

NUUS

SEPTEMBER 2014

PRIMARY & HIGH SCHOOLS

AWSUM News

WHAT TO FIND INSIDE AWSUM Deals in your area!

Spring is officially here, and what could be more suitable than celebrating with an entire month dedicated to South African’s favourite pastime – having a BRAAI! AWSUM skoolkoerant advertensie.indd 3

2014/08/21 09:00:28 AM

’n Merkwaarige tuin ondervinding. Die Familie Besigheid wat bestaan sedert 1994. • Wye reeks sierstruike en –bome • Vrugtebome • Rose, Blomplantjies en Saailinge • Bonzai’s • Vetplante en Kaktusse

• Plastiek-, Klei-, en Sementpotte • Trap- en Plaveistene • Beeldhouwerk • NOU OOK! ‘n Wacky PUTT-PUTT Baan. • Opwindende Speelpark: Klimmuur, Springkasteel, klimraam en swaaie.

Visit us for the best quality and range of plants at amazing prices. A Destination for the whole family!

Voortrekkerweg 9, Robertson | Tel: 0236262584 | Epos: gardenfun@telkomsa.net

WHO WE ARE

To advertise in this newspaper - Contact: Johann Raath - 023 342 6030 - woes@mweb.co.za Wynand Fourie - 082 920 1109 - wynand@tiemedia.co.za Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za

Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za

Editorial Assistant Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | ryno@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: BREEDE VALLEI: Primary schools: Worcester Noord, Worcester Oos, Worcester Voorbereiding, Worcester Primary School, Laerskool Montagu, Bonnivale Primêr, Laerskool Robertson, De La Bat School. High Schools: Hoërskool Robertson, HTS Drostdy, Hoërskool Montana, Worcester Gimnasium, Hoërskool Bonnievale, Hoërskool Montagu, De La Bat School. PRINTED BY - Paarl Coldset

Whether you’re doing it on your stoep in Strandfontein, on your patio in Pretoria or at your mother’s cousin’s uncle’s house in Kraaifontein, there’s nothing better than the smell of a chop sizzling on the coals. And, as a bonus, we all get the day off, as our government has decided to set 24 September aside for all South Africans to celebrate our rich heritage.

W

hile browsing the internet, I came across braai.com, whose mission is to position National Braai Day as South Africa’s annual day of celebration on National Heritage Day. These guys have very helpfully shared a list of braai words – a braai dictionary –to help you sound cool around the fire: • aai: A braai in the summer, as in a braai without the brrr. • abbraaiviation: A very short braai. • abraaimowitz: A Jewish braai. • asskebab: Someone who makes a fool of him/herself at a braai. • aweh: A word used to express

a positive attitude – “hello”, “yes”, “good”. • baas: Afrikaans for boss, or the guy holding the braai tongs. • bak: A dish made from aluminium or stainless steel, used to store meat before and after it is braaied. Some braaiers use a glass bak, but there is a safety concern with this. If you’re eating straight off the braai, a bak is unnecessary. • barbie: Australian slang for barbeque. This is what you will learn to call a braai if you emigrate. • black wattle: Alien vegetation that uses a lot of water. This means that it’s good for the environment to chop it down and braai with it. It is a versatile braai wood, it burns easily when dry and makes decent coals. • blitz: Although this is a brand name, it is used as a universal term for firelighters of any kind. A frequently-asked question at many a braai, “Where is the blitz?” • blitzbraai: What happens when you light the blitz intending to braai, but end up getting blitzed. • BMW: Braai Met (With) Wheels. A braai with wheels that enable it to be moved around.

• boerie: Abbreviation for “boereworsroll”. • bok-dop-en-tjop: Term used for a bring-and-braai where you may bring your bok (babe), dop (drinks) and tjop (meat of choice). • bosberaad: A conference where you and your friends come together to discuss your strategy for National Braai Day. • Braai Hard: A 90’s action movie about a tough guy who braais a lot. • braai-jacker: A guy you really don’t want to invite but have to because he’s someone’s boyfriend. He claims to be a chef and manages to hijack the braai when the real braaier goois a dop. • braai tongs: The braai master’s weapon of choice. • braaiathon: A very long braai. • braaidsmaid: A woman performing a supporting role during a braai, for instance making salad, marinating meat, making braaibroodjies. Remember to make a date with your friends for 24 September! • For more braaicabulary, visit braai.com/braai-words.


NEWS / NUUS

In and around the house 2 SEPTEMBER 2014 Like us on facebook and be the first to know about competitions, promotions and when your latest AWSUM is available!

By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za

For a lovely and very easy DIY, why not personalize your crockery with a stamp or monogram?

Scan this QR code to go directly to our page

YOU WILL NEED: • Ceramic or porcelain crockery • Stamp • Ink and pad • CPG (Ceramic, Porcelain, Glass) Podge The crockery used in this DIY was bought on sale for next to nothing and combined with a favourite crown stamp, they are going to revolutionize our dinner parties! 1. Simply dab your stamp on the ink pad and test on paper to see if you need to dab more or less ink on it to get the desired effect. 2. Place the stamp in the section you want to

stamp and try not to move it around while applying pressure on it. On glazed surfaces this is tricky but if you’re gentle you will get it done without difficulty. Don’t stress if you have a bit missing on a little section or get it smudged – the overall look will be slightly distressed and simply adds to the charm of the piece. 3. After it has dried properly you can glaze it with a couple of layers podge, making sure it dries thoroughly between layers. Bake your bowl, plate or mug for 60 minutes on 90 degrees Celsius with the door of the oven slightly open. Different makes of glaze have different baking requirements so be sure to read the instruction carefully. We were truly thrilled by the final result – now you give it a go!

’n Merkwaarige tuin ondervinding. Die Familie Besigheid wat bestaan sedert 1994. • Wye reeks sierstruike en –bome • Vrugtebome • Rose, Blomplantjies en Saailinge • Bonzai’s • Vetplante en Kaktusse

• Plastiek-, Klei-, en Sementpotte • Trap- en Plaveistene • Beeldhouwerk • NOU OOK! ‘n Wacky PUTT-PUTT Baan. • Opwindende Speelpark: Klimmuur, Springkasteel, klimraam en swaaie.

Visit us for the best quality and range of plants at amazing prices. A Destination for the whole family!

Voortrekkerweg 9, Robertson | Tel: 0236262584 | Epos: gardenfun@telkomsa.net


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis SEPTEMBER 2014 3

SMOKED SALMON DIP WHAT YOU NEED: • • • • • • • • • •

500g Smoked Norwegian Salmon Half a red onion chopped 100g gherkins, chopped 200g full fat cream cheese 2 lemons zest and juice 40 g dill chopped 160 ml cream Salt and freshly ground black pepper to taste 1 ml extra virgin olive oil for serving Za’atar for serving

WHAT TO DO:

Break the salmon into pieces and place into a food processor. Add the rest of the ingredients and blend everything together until just combined. To serve, drizzle olive oil, sprinkle over some za’atar and serve with bread and crackers.

Compiled by Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef

Worcester Noord Primêre Skool AWSUM skoolkoerant advertensie.indd 3

Noordjies kamp uit Worcester–Noord se graad 5,6 en 7’s het van 27–29 Augustus lekker gaan kamp. Hier is bietjie nuus oor wat by die kampe gebeur het en hoe die leerders dit ervaar het:

Graad 5

In gietende reën en vol lewenslus het die Gr.5’s op Woensdag 27 Augustus die SOS-kamp binnegeval. Die Bundu Bash, skuilings bou, groepaktiwiteite, diere vervoer, stap in die berg, lekker eet, min slaap, ongelooflike aanbieders en om mekaar te leer ken, was vir elkeen ‘n hoogtepunt. Hierdie was ‘n kamp wat vir baie lank onthou sal word!

Graad 7

Die graad 7’s het vanjaar by Melkbosstrand gaan kamp. Kyle Duvenghage beskryf die kamp as “’n Kamp en ‘n half, dit was ‘n ongelooflike ervaring. Tussen spanbou aktiwiteite, rotsstudies en skuilings op die strand bou, het ons elke oomblik geniet.” Shane Burger sê, “Dit was ‘n baie lekker kamp, ons het interessante goed oor die seelewe geleer, en baie pret gehad.” Hierdie was voorwaar ‘n kamp om te onthou!

Graad 6

© Sababa Tal Smith & Nirit Saban 2013-2014 Published by Jacana

2014/08/21 09:00:28 AM

Graad 2’s gaan Kunstekaap toe!! Die Graad 2’s van WNPS was op 26 Augustus 2014 op hulle jaarlikse uitstappie na die Kunstekaap. Hulle het na ‘n vertoning van “Vlooi gaan na die sirkus” gaan kyk en die leerders het dit baie geniet! Dit was opwindend om te sien hoe ons leesreeks se karakters (Vlooi, Wilma en Wim) lewendig word en sing, dans en toertjies doen!

Ons graad 6’e was so bevoorreg om na Jonkershoek toe te gaan. Ons het sommer vinnig weggeval met al die aktiwiteite wat vir ons voorberei was. Ons het ‘n berg staptog aangepak en in ‘n haelstorm beland. Ons het geleer oor die fynbos en oor die geskiedenis van medisyne wat ons definitief twee keer sal laat dink voordat ons weer siek word. Daar was ook ‘n man wat ons van reptiele geleer het, toe hy ‘n geelslang uithaal, was die meeste van ons wat voor gesit het, heel agter in die saal. Hierdie kamp was vir die graad 6’e ‘n belewenis, ons het so baie geleer, maar tog soveel pret gehad.

Gange verander in kunswerke!!

As jy deur ons grondslagfase gange beweeg sal jy dink dat Picasso ‘n draai daar gemaak het. Noordjie- ouers en onderwysers is oor naweke hard besig om die gange met kunswerke te versier. Dit is ‘n spoggerige meesterstuk, en dit alles te danke aan juffrou Rachel en die flukse ouers van Worcester – Noord Primêre skool.


NEWS / NUUS

Worcester Voorbereiding 4 SEPTEMBER 2014

SPORTNUUS

Ons 0/9 hokkie meisies het die jaar se hokkie baie geniet.

Our undefeated 0/9 A rugby boys played their last match for VBS. Thank you boys you made us proud.

Bak is pret

Pannekoek bak is pret veral op n reënerige dag. Ashmekah Damens wys vir ons hoe om ‘n pannekoek te flip.

Lente

Graad R wys bietjie vir ons hoe om ‘n hoed op te kikker vir die lente.

Eisteddfod

Op 19 Augustus het ons skoolkoor deelgeneem aan Paarl Vallei se jaarlikse Eisteddfod by die Hoër Jongens skool. Onder leiding van Mev A van Greunen en Mev L van Zyl het die koor ‘n goud plus teruggebring skool toe. Ons is baie trots op hierdie uitstekende prestasie. In aksie op die netbalbaan! Gretchen Scheepers het die afgeneem vir haar span.

bal

0/8 Rugby seuns. Hier gaan alles oor die drif en die gees en hierdie mannetjies het alles gegee en hulle harte uitgespeel. Baie geluk aan elkeen van die span. Julle was wenners!

Worcester Primêr

Spanne bring trofees huistoe WESKAAP Op Saterdag, 6 September 2014 het Primêre Skool Worcester se 4 O/13 A-spanne in verskillende sportkodes by verskeie toernooie trofees huistoe gebring. Die volgende skole het deelgeneem by die rugby- en netbaltoernooie: Gene Louw, Table View, Curro Durbanville, Boston, Bastion, Kenridge, Welgemoed, Laerskool Gericke, Gordonsbaai, Eversdal en De Hoop. Hokkietoernooi: Worcester-Oos, Worcester-Noord, Breederivier, Gericke en FD Conradie.

Netbal 2014

(O/13) Nashitah Africa

O/13A-Netbalspan: V.l.n.r.: Kesha Petersen, Carryn Mitchell, Tasneem Oppel (kaptein), Rivaldia van Rooyen, Gaby Bennett, Shelomi Truter, An-Mari Stofberg & Nashitah Africa Agter: Mev. Nita Gouws (afrigter).

O/13 7’s Rugbyspan: (Agter)v.l.n.r: Larren McTavie, Ulrich Brown, Jemain Slavers, Adrian Dirks (kaptein), Brian Zake, Curwin Gertse, Rudi Opperman (Voor) v.l.n.r: Leonardo Cloete & Damian Hopley.

(O/12) Lindie Viljoen

O/13A Hokkiespan: (Dogters) Agter v.l.n.r: Me. Karen Stewart (afrigter), Michelle Geel, Yu-Vin Kim, Lee Rabie, Carla Roberts, Simoné van Wyk, Teana Joubert, Marzanne Swart. Voor vl.n.r: Gretchen Jeftha, Stefmari Burden (kaptein), Jana Blomerus & Taybah Johaar.

O/13 Hokkiespan: (Seuns) Agter v.l.n.r: Nicolaas Jordaan, Nevan Damon, Hlumelo Mtamo, Ignatius Jordaan, Jurie Wessels Middel v.l.n.r: Kenan le Roux, Henry Damant (kaptein), Victor Theron Voor v.l.n.r: Christiaan du Plessis, Michael Taylor, Khanyisa Mtamo & Hlumelo Sogwagwa.

(O/12) Andrea Wolhuter


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos SEPTEMBER 2014 5 Cami Wiskunde

Die volgende 8 leerders het deurgedring na die Cami Distrikskompetisie. Hulle het baie goed gevaar in kring 6 se kompetisie.

Agter vlnr Wilmien Roux (Gr 4 – 3de), Zhandré Hattingh (Gr 3 – 1ste), Brent van Zyl (Gr3 – 3de) en Ethan Wilkinson (Gr2 – 3de). Middel vlnr JeanMari Terblanché (Gr 4- 1ste), Marné Oeschger (Gr3 – 2de). Agter vlnr André Viljoen (Gr 4 – 2de) en Daniél Scholtz (Gr 1 – 1ste).

Karate

Die vier karateka het Boland verteenwoordig by die Nasionale GojuKai Karaté Kampioenskap. Joenay het ‘n brons en Shelby het ‘n goue medalje verower.

Spel - Spel

• Ons is baie trots op dié spellers! Hulle

het gevorder tot by die 2de rondte van die WOW spelkompetisie wat op Stellenbosch gehou is. Die twee wat voor sit, Eike Naudé Gr 1 en Zhandré Hattingh Gr 3 het eerste gekom in die distrik en hulle gaan nou aan die WesKaap Provinsiale Spelkompetisie op 13 September deelneem. • Ons top spellers by Kring 6 se spelkompitisie was André Viljoen 9 Gr 4-3de), Marné Oeschger (Gr 3- 1ste) en Barko de Wet (Gr 2 – 3de).

Agter Joenay Ontong en Shelby Prins en voor Luan Gilfillan en Nicola Roux.

Sekretaresses

Ons is baie trots op ons skool se skeretaresses wat altyd regstaan om van hulp te wees. Hulle is behoorlik bederf op sekretaressedag. Julle verdien julle medaljes!

25 Oktober hou ons reünie vir ALLE jaargroepe.

Die skool is 50! Kyk op die skool se FB vir besonderhede.

Laerskool Montagu Rugby-en netbaltoer na Hartenbos en George Die o/13 rugby-en netbalspanne het aan die einde van Augustus na Hartenbos en George getoer. Hulle het aan verskeie wedstryde deelgeneem en dit baie geniet. Daar was darem ook tyd om te ontspan: hulle het die pretpark en

O/13A Netbal

O/13A Rugby

warm swembad besoek en by die see gespeel. Baie geluk ook aan ons o/13 rugby-en netbalspanne wat hierdie jaar onoorwonne was in al hul ligawedstryde!

O/13B Netbal

MONTIES’ GOT TALENT

Dit was twee onvergeetlike aande vol dans, musiek en komedie. Laerskool Montagu se konsert, MONTIES’ GOT TALENT, het hierdie jaar gespog met die talente van hulle leerders én onderwysers. Daar was ‘n verskeidenheid van dansstyle op die planke gebring. Dit, gemeng met die beoordelaars en aankondigers se grappe, het ‘n wenresep verseker. Die Monties was bevoorreg om beide aande ‘n lewendige gehoor te vermaak. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het.

Landsdiens bedrywighede

Laerskool Montagu spog met ‘n lewendige groep Landsdieners. Daar is gedurende Augustus ‘n gr.7oorbruggingskamp gehou. Verder is daar twee landsdiensaktiwiteite vir die Grondslagfaseleerders en Intersen-fase-leerders aangebied. By hierdie geleenthede leer ons leerders liefde vir hulle Skepper, hulle naaste, hulle omgewing en arbeid.

Eisteddfod Verskeie leerders het aan die Ratem Eisteddfod op Riversdal deelgeneem en pragtig presteer. • Klaviersolo’s: Lehandré Wolmarans, Henry Viljoen, Antjie van Rooyen en Lia du Plessis. • Vioolsolo: Lia du Plessis. • Kuns: Suné den Engelsman, Tia Esterhuyse, Franco Hugo en Dirk-Louw van der Westhuizen.

Agter vlnr: Suné den Engelsman, Tia Esterhuyse, Henry Viljoen, Lehandré Wolmarans en Franco Hugo. Voor vlnr: Lia du Plessis, Antjie van Rooyen en Dirk-Louw van der Westhuizen.


NEWS / NUUS

Voorbereidingskool Robertson 6 SEPTEMBER 2014 Paarl Vallei Eistedfodd

Nina Ellis (Gr.2) het aan die Paarl Vallei Eistedfodd deelgeneem. Sy het vir Graad 2 Voordrag 89 % (Goud) behaal; en Graad 2 Voordrag Engels 94% (Cum Laude).

Skaak Rigter van Zyl (Gr. 1) het aan die Skaak Boland Ope in Wellington deelgeneem. Hy het in die gemengde o/8 en o/10 afdeling deel-geneem en alge-heel 12de uit 24 spelers geeïndig. Hy ontvang ook ‘n spesiale trofee vir die jongste speler van die dag.

Loslitdag

Die leerders sowel as die personeel van die Voorbereidingskool het fondse ingesamel en “Boss of bling” ondersteun.

Interskole

Die Klein Robbies (0/9 A rugby en netbalspanne) het die eerste spanne van Hoerskool Robertson gaan sterkte toewens met hul interskole teen Hoerskool Charlie Hofmeyer van Ceres.

Op die foto is die 2 spanne saam met die Skoolhoof van die Hoerskool, mnr Hein Gonzales, die Skoolhoof van die Voorbereidingskool, Mev. Sanette Prins en die afrigter, juffrou Lecinda Uys.

HTS Drostdy Sente vir Suurstof Die gr.10 A-klas het op 3 September ‘n Assegaaiboom op Klein Nuweland geplant. Die boom is aan die skool geskenk deur die munisipaliteit. Die gr.10’s het besluit dat een boom egter nie genoeg is nie en het die “Sente vir Suurstof” projek geloods. Elke klas moet op kreatiewe maniere fondse insamel en die klas wat wen, kan aan die einde van die kwartaal op die rugbyveld “hot dogs” braai. Die fondse gaan gebruik word om nog bome aan te koop om op die terrein te plant. Die klasse woeker behoorlik en doen ‘n klomp interessante dinge – van karre was tot pizzas bedien!

Koperblaasorkes speel net goue note Drostdy se musiekleerders se uitslae is ‘n duidelike bewys dat die Koperblaasorkes beslis ons beste kultuur uitvoerproduk is. In die pas afgelope Unisa-eksamens behaal 14 van die 16 leerders Lof

(bo 80%)! Die orkes het ook aan die einde van Augustus hulle jaarlikse winterkonsert in die skoolsaal aangebied en die gaste betower met die uitstaande kwaliteit van hul musiek.

ATKV Oscaraand ‘n groot sukses Die jaarlikse Oscaraand, aangebied deur die Diverse Donkies ATKV-Jeugtak, het groot vermaak gebied vir die bykans 500 leerders wat dit bygewoon het! Mnr. & Mej. Persoonlikheid was JC Dreyer en Ammies Lambrechts en die Drostdy Legend is Willem Augustyn. ‘n Klomp leerders (en selfs onderwysers) het in items opgetree. Die jaar se tema was “Geeks en Freaks” en daar is twee seuns en twee meisies aangewys as wenners van die “best dressed” prys.

Kunsleerder onder top tien in Wes-Kaap Anitha van Deventer (gr.11) neem kuns as vak en ontvang haar onderrig soos vele ander leerders by die Hugo Naudé Kunssentrum op Worcester. Sy het deelgeneem aan ‘n ontwerpwerkswinkel by die CTCA en ontvang ‘n meriete toekenning. Sy eindig ook onder die top tien leerders in die Wes-Kaap.

Onnies blink vir Loslitdag Drostdy se personeel doen graag hul deel vir liefdadigheid en het hierdie jaar weer uitgehaal en gewys vir die jaarlikse Loslitdag.


NEWS / NUUS

Hoërskool Montana SEPTEMBER 2014 7

Interskole 2014 In 1984 het daar by Montana die behoefte ontstaan om ‘n Interskole te begin. Die geskikte opponente moes nagenoeg dieselfde hoeveelheid leerders en sportspanne hê en ook ‘n gesonde balans tussen sport, akademie en kultuur handhaaf. Die Hoërskool Stellenbosch het aan al hierdiekriteria voldoen. Die eerste interskole het in Augustus 1985 by Bolandpark plaasgevind en in 1986 is dit by Van der Stel se sportkompleks in Stellenbosch gehou. Die verbetering van die twee skole se sportgeriewe het daartoe gelei dat die hele program vanaf 2000 op die skole se eie gronde plaasvind. Op die Vrydag van elke interskole vind die “groot brag” plaas.

By hierdie geleentheid word al die spanne aan die skool voorgestel, sterkte toegewens en gees gebou. ‘n Belangrike deel van die program bly steeds die voorstelling van al die eerstespanne aan die twee skoolhoofde, die klink van ‘n glasie alkolholvrye vonkelwyn voor die 0.19A rugbywedstryd en die sing van die skoolliedere. In onlangse jare kry die skool se “cheerleaders”/rasieleiers ook ‘n beurt om hul passies te wys. Die kompeterende gees op die sportveld bly egter steeds die belangrikste kenmerk van die dag. Oor die jare het die spanne goed teen mekaar opgeweeg. Die uitbundige gejuig oor ‘n oorwinning of ‘n stille traan oor ‘n verloor, sal altyd deel bly van hierdie suksesverhaal.

Gholf Eerstespan Vlnr|: Jaco Laubser, Eben Spangenberg, Middel: Llewellyn Groewewald, Hannes Oostuizen, Agter: Dandré Spies (kaptein), Craig Bjerre, Pieter Stofberg, Déhan Hugo.

Skaak Eerstespan Vlnr: Roahl Dekker, Eben Spangenberg, André Venter, Agter: Rukshana America, Philip Steenkamp, Sive Mdabuli (kaptein).

Dogtershokkie 0.19 Vlnr: Marelize Hugo, Franli vd Merwe, Jeanni Viljoen, Elzaan le Roux, Christelle Hough, Berdine Hugo. Marzé Jacobs(kaptein) ,Carla Steyn, Suné Odendaal, Lorma J van Rensburg, Lindi van Wyk, Imke Williams, Jana-Maré Snyman, René Koen (afwesig met neem van foto).

Seunshokkie 0.19 Vlnr: Jarrett West, Adriaan Hennig, Alistair Januarie, Déhan Hugo, Edward Boshoff, Marco Groenewald, Robin Reed, Cobus Neethling (kaptein), Stefan Lingenfelder, Zian Erasmus, Jacobus Lombaard, Ian-Marais Groenewald, Tertius Nieuwoudt, Jaco Laubser.

Netbal 0.19 Thalia Burger (kaptein), Anrike du Toit, Grazé von Molendorff, Marga J van Resnburg, Sandra le Roux, Mariandi Steenkamp, Nicole du Plessis, Karla Hanekom, Adia Piedt.

Rugby 0.19 Vlnr: Mnr J Steyn (afrigter), Dean Rose, Armand Erasmus, Tiaan de Jongh (Kaptein), Gino Delilie, Hugh Simpson, mnr. B du Plessis (afrigter) Middel: Dale Seconds, Adrian Veldtsman, Allistair van Rooyen, Chris Nel, Vaughan Lottering, JP le Roux, Morgan Mars, Francois van Wyk, Petrus Viljoen, Nico van der Sandt, Rudi Venter, Craig Bjerre, Jaco Erasmus en Heinrich Schelhase. Agter: JP la Grange, Kleinjan Vlok, Franna Coetzee, Hanno de Winnaar, Robin Reed Litha Mdabuli.

De La Bat School AstroQuiz

AstroQuiz is ‘n vasvra geleentheid waarin alle Graad 7 leerders van die Wes-Kaap kan deelneem. Dit bestaan uit 30 veelkeuse vrae waar daar 1minuut per vraag gegee word. Daar word slegs 4 leerders per skool toegelaat. AstroQuiz is gemik om Wiskunde en Wetenskap te bevorder en om leerders meer te leer oor die aarde en die ruimte. Die eerste twee sessies het ons by die skool aanlyn gedoen. Die derde rondte was by die SAAO Ouditorium in Kaapstad. Daar was 20 skole wat deelgeneem het aan die derde rondte en dan 16 in die finale 4de rondte. De la Batskool het ongelukkig by die 3de rondte uitgeval, maar dit was weereens ‘n goeie ervaring

en leer geleentheid vir ons Dowe leerders om self by die Ouditorium te kon wees en om te kon kompeteer teen horende skole. De la Batskool was die enigste skool met Dowe leerders wat deelgeneem het.

Onafhanklikheids bevordering

Op die foto’s is van ons multigestremde leerders. Hierdie afdeling maak voorsiening vir leerders wat doof is, maar ook addisionele gestremdhede het. Die primêre fokus is om die leerders binne hulle vermoëns te stimuleer en ook sovêr as moontlik onafhanklikheid te bevorder.

Mini-gholf

Die oorhandiging van die mini-gholf setperk wat aangebring is op kampus. Die ideaal is dat die setperk nie net vir leerders van De la Batskool van voordeel sal wees nie, maar ook vir omliggende skole. Dit was moontlik gemaak deur SADGA (South African Disabled Golf Association) en ’n skenking vanaf die Nomads. Die Nomads is ’n Suid-Afrikaanse gholfklub wat gholf aanmoedig en bevorder en in die besonder ‘n bron van diens en ondersteuning is wat gebruik word vir die voordeel van gholf in Suid-Afrika.


NEWS / NUUS

Worcester Gimnasium 8 SEPTEMBER 2014 Learner Council 2015 Worcester Gimnasium beleef die naweek van 30 Augustus ‘n ongelooflike interskole, want na twee jaar van ‘n gelykop-uitslag slaag hulle daarin om die interskole-trofee te wen. Elke wedstryd wat gespeel word verdien 2 punte - die eerstespanne verdien 4 punte. So word verseker dat elke span se poging en elke speler se inset belangrik is. Die gholf is reeds die vorige week afgehandel, met De Kuilen wat 6 - 2 wen. Ook die skaak word na spannende oomblikke 4 - 2 deur De Kuilen gewen. Die prentjie verander egter met die Gimmies wat die seunshokkie oortuigend met 12 – 0 en die meisieshokkie met 14 - 4 wen. Die netbal was ‘n titaniese stryd met die eerstespan wat verloor, maar die junior netbalspanne wys hulle staal, sodat die netbal vir die eerste keer 18-18 gelykop eindig. Die

INTERSCHOOLS: RESULTS Rugby won 19 – 16 (5 won, 2 lost, 1 drew) Boys’ hockey won 3 – 0 (5 won) Girls’ Hockey won 2 – 1 (5 won, 1 lost, 2 drew) Netball lost 11 – 34 (9 won, 7 lost) Chess lost 1 – 4 (1 won, 2 lost) Golf lost 1.5 – 2.5 (1 won, 2 lost)

eerste rugbyspan sorg vir benoude oomblikke, maar haak uiteindelik die knoop deur met 19 - 16. Die rugby wen algeheel met 13 - 5. Worcester Gimnasium loop uiteindelik met ‘n telling van 7 - 3 met die louere weg. Wel gedaan, Gimmies!

4th row: Janco Nel, Pieter Swart, Bradman Grove, Joubert van der Westhuizen, Emile Barnard, Marco Olivier, Danelle Zeeman, Joy Fortuin. 3rd row: Johan Goosen, Niki Kloppers, Marli Naudé, Adriaan van der Bank, Pieter Theron, James Duncan, Mari Niemand. 2nd row: Lana de Necker, Chanté Marone, Cathy-Ann Hugo, Rokia Persence, Eleen Burger, Kelly Neethling. Front row: Leverne Baxter, Shakeel Williams, Zeta Sauls, Shakira Williams, Nosiphiwo Badi, Emke Hugo.

Earth club visits SPCA

The Earth Club is an organisation dedicated to community outreach. Throughout the year the Earth Club participates in a variety of outreach projects. This term, the Earth Club visited the Worcester SPCA to show their support. 15 learners visited the SPCA on Friday, 5 September where they played with the animals and also donated a whole heap of food to the animals.

Hoërskool Robertson Oud-skoliere by die Europese Parlement

Dewald Muller (oud-hoofseun) voor die Europese Parlement in Strosburg in Duitsland tydens sy studies aan die plaaslike universiteit

Seunskoshuis

De Waal seunskoshuis. Ons seuns- en dogterskoshuise het nog plek vir 2015.

Die eerste skaakspan is baie trots op hul skild met ‘n klinkende sege van 7 - 1.

Die eerste seunshokkiespan van RHS in aksie tydens die onlangse interskole.

Jeandré Burger in die gaping tydens die hoofwedstryd van die interskole.

Ons vlag kom op indrukwekkende wyse net voor die hoofwedstryd by die veld aan.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.