BREEDE VALLEY
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING
NEWS
Entrance 1, Mountain Mill, Worcester
SALES, SERVICE AND REPAIRS
Tel: 023 347 6623 (Call & Collect)
6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824
(Opposite Wimpy)
worcester@romanspizza.co.za
AUGUST 2017
Since 1979
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
Over 100 shops • 10 Restaurants Ample free parking space 5 Movie Theatres • 24h Security In the heart of the Breede River Valley
Tel: 023 347 0415 | www.mountainmill.co.za
FOR THE FOODIES ENJOY LEMON SEASON
FASHION
MIDWINTER MADNESS!
SPORT RANKINGS LATEST SCHOOL RUGBY
ENTERTAINMENT ALL THE LATEST MOVIES
Wen Chris se nuwe CD
jy en ek en ek en jy
Chris Chameleon
trap glad nie suutjies nie
LIKE US ON
School News
AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal?
V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?
A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel.
A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.
V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Die meeste van die musiek op jy en ek en ek en jy is liefdesgedigte. Jy is ook bekend vir jou toonsettings van ikoniese Afrikaanse digter Ingrid Jonker se gedigte. Wat is jou ‘verhouding’ met die enigma van Ingrid? A Ek het, soos meeste van my Afrikaanse tydgenote, kennis gemaak met jonker se werk op skool. ‘n gedig hier en daar, een oor in, ander oor uit. Maar in 2003 het ek ‘n baie treffende dokumentêr oor haar lewe gesien terwyl ek in Nederland op toer was. Ek was ineens aangegryp deur die intensiteit en eerlikheid van haar werk. Dit was eers twee jaar daarna dat 7de Laan my gevra het om ‘n gedig – enige gedig – van enige Afrikaanse digter van my keuse te toonset vir een van hulle programme. Die enkele lied het twee geword, en kort daarna ‘n hele album, wat toe my eerste Afrikaanse vrystelling geword het. Haar werk is ook buitengewoon musikaal, wat vir ‘n musikant ‘n onweerstaanbare bekoring inhou. V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Gadijah Abrahams | 072 371 1681 gadijah@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Gymnasium.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Worcester-Noord, WorcesterOos, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, . High Schools: De la Bat School, Montana,
AWSUM NEWS AUGUST 2017
V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.
WEN WEN WEN!!!
Wen Chris Chameleon se nuwe CD, jy en ek en ek en jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.
WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!
Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.
Lemon Pickles INGREDIENTS • 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar METHOD • Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within three months. • You can start using the pickle after three days.
by Jenny Morris @jennymorrischef
When life gives you
– just cook up a storm! I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 3
BEST BUY
The cutest double cross-body pouch ever, R349, Cotton On. In fact it’s two bags --- one for your phone and one for your dosh and lippie. Sorted!
AND HAND WARMERS! WHO KNEW? Get a load of these awesome little hand warmers, R49.99 each from Mr Price Home. Just pop them into the micro for a few seconds and then hold them in your palms to keep your fingers toasty.
I’M LOVING… ... Ko Ko’s furry slip ‘n slides. Khloe Kardashian never lets a single fad pass her by without hitting on it and making it her own brand of wannabe style we all love to follow. This odd footwear sensation has simply taken over hard-core fashion circles to be worn all year round, with fleecy socks in winter, nogal! So get set to shuffle along in these fluffy slides, R199 from Cotton On. They feel good and are super comfy but look funny like in LOL!
Khloe Kardashian rocks the hot new version of pool slip-slops --- fun and fabulous hairy slides!
Oops ! If you nick, cut or scrape yourself, don’t worry, be happy. Just get plastered with Elastoplast Limited Edition Coloured Plasters, R24.99 per pack. They are the new and sassy way to cover and protect cuts. So don’t hide it, accessorise it!
MADNESS!
JUST CHECKING Black and white gingham checks are the way to go when you’re waiting for winter to wind down. They’re the new must-have graphic print and work well for guys as well as girls. Wear them under your puffa coats now and when it gets warmer you’re ready to chill out in the next big fashion find. Double wardrobe whammy!
2.
1.
Net tunics, tops and overskirts are big news and the whole concept is the contrast between the solid clothes underneath offset by the sheer toppings. It’s edgy and an easy way to update your look in an instant. Here are three ways to wear a net tunic: 1. Night shift --- swingy jacket, white jeans and heels. 2. Street smart --- bold T-shirt, jeans and sneakers. 3. Punk princess --- cropped top, mini skirt and Doc Martins. Black ruffled tunic with cropped front and swingy back, R199.99, The Fix.
1.
@ PEPE SAYS
Guys and their BBPs (best backpacks) are inseperable. Backpacks are big business and never more so than now when they are not just for weekends away or gym gear. Backpacks are the top accessory for guys for everyday wear and have become the man bag of note. So that means you gotta have more than one. Colour-blocked backpack with fake suede panel, R139.95, and navy polka-dotted backpack, R119.99, both Mr Price.
Long-sleeved ruffled blouse, R149.99, Mr Price.
3.
2.
T-shirt dress with net tunic attached, R219.99, The Fix.
Peachy net frilled top, R279, H & M.
SNEAK ATTACK
You can never have enough sneakers --- like jeans, they are the be-all and end-all of everyday fashion. So what’s new? Nothing and everything. Just saying.
GOT YOUR BACK
3.
Off-the-shoulder top with bowtied sleeves, R89.99, Mr Price.
Guy’s shirt with contrast cuff lining, R159.99, Mr Price.
NET PROFITS
Hunky Zayn Malik is always headed in the right direction with his flash style and his fave man-up accessory, a trendy backpack.
WHAT’S NEXT? FASHIONISTA PLASTERS, OF COURSE.
Chilling out in a checked shirt and jeans is one of Reece Witherspoon’s all-time fave downtime looks.
MIDWINTER
FASHION
So you’ve got icicles on your nose, so what! Although it’s freezing out there, you can turn the heat up with these fun finds. Pepe Sofianos hunts down the best midwinter must-haves.
Sneakers, takkies, whatever... they are all you need to give absolutely any look street cred points. The latest rage is slip-on or backless sneakers for girls and classic original sneaker shapes for guys.
1.
Black classic sneakers, Vans, from R699.99, Street Fever.
2.
Grey backless sneakers, R349, Cotton On.
Hey girlfriends, how about these bits ‘n bobs to jazz up your super sneakers?
Satin laces, R79 and sneaker charms to thread onto your regular laces, R 79, all Cotton On.
* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.
LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Boogskutkampioen
WOW-spelfees 2017
Zaria Janse van Rensburg (Graad 3) het gedurende die Julie-vakansie aan die WP-Boogskietkampioenskappe deelgeneem, waar sy ‘n eerste plek behaal het vir dogters o/13. Sy het ook aan die drie bene van die Coastal Triple Crown-kompetisie deelgeneem, wat onderskeidelik in Jeffreysbaai, Knysna en Kaapstad gehou was. By al drie die bene het Zaria eerste geëindig en is bekroon as die algehele wenner van die Coastal Triple Crown-reeks vir dogters o/13. Sy gaan in November aan die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng deelneem, waar al die wenners van die provinsiale kompetisies teen mekaar gaan kragte meet.
Tien van Laerskool Montagu se leerders het deelgeneem aan die WOW-spelfees 2017. Agt van die leerders het verder deelgeneem aan die kringkompetisie. Franco Stemmet en Wilandri Stemmet het onder die Top 7 geëindig en het daarna deelgeneem aan die distrikkompetisie in die Paarl. Dit het baie goed gegaan met dié twee Monties. Hulle het die blootstelling en ervaring baie geniet en sommer baie geleer. Ons is trots op julle!
VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Oudtshoorn-toer Ons jaarlikse Oudtshoorn-toer was weer eens baie suksesvol en baie pret. RVS is voorwaar trots op hierdie groep kinders wat ons skool verteenwoordig het.
Wintersportafsluiting
WOW-speller Leilanie Schwartz neem deel aan die WOWspelkompetisie. Sy eindig nog elke keer nr. 1 in haar ouderdomsgroep en dring deur na die Wes-Kaap finaal.
Ons Wintersportafsluiting is die hoogtepunt van die seisoen en hierdie jaar het die buite-afrigters die Juffies op hulle plek gesit.
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL Noordjie in WPtuimelspan Amelia Jacobs (Graad 3 is opgeneem in die WP-span wat op 7 Oktober aan die SA Spele in die Jonibach Sportsentrum te Pretoria gaan deelneem
WOW-spelkompetisie Baie geluk aan Simoné Bothma, Alexa Viljoen, Millah Spamer, Zahn Viljoen en Nina van Tonder wat almal deurdring na die Wes-Kaap Provinsiale Spelfees wat op 9 September te Universiteit van Stellenbosch plaasvind.
(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
Kokkedoortjie-oggend met Edwin WNPS het in samewerking met Nuy on the Hill ‘n pragtige oggend aangebied waartydens Edwin Theron (wenner van die KykNet Kokkedoortjie program) saam met die beoordelaars, Nic van Wyk en Mari-Louis Guy, vir die gaste demonstrasies gedoen het. Aleit Swanepoel het die oggend gelei. Die bekende sjef Ruben Riffel was onder die eregaste.
FOTO’S Dewald Kirsten Fotografie
AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 5
LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ Wiskunde- en Wetenskapin-Aksie Graad 7 Ons is sommer baie trots op ons Graad 7-leerders wat almal aan dié kompetisie deelgeneem het. Baie geluk aan Handri Pretorius en Bertus Roux wie genooi is na ‘n pretdag by Stellenbosch.
Graad 7 Burger Strandhuis
Rugby Die groepie seuns het almal aan die NoordBolandrugbyproewe deelgeneem.
Die Graad 7’s besoek Die Burgerstrandhuis. Wat ‘n wonderlike voorreg! Hulle was onder andere by die Kasteel, Artscape en teen Tafelberg op.
Luka Burger, Edo Griessel, Rudolf de Wet, JohnEdward Hugo en Zandré Hattingh.
Wiskunde in Aksie Graad 6 Hierdie groepie leerders in Graad 6 het aan dié kompetisie deelgeneem. Ons is baie trots op julle! VOOR: Ulrich Lourens, Theoné Vermaak, Marlaine le Roux, Kayla Pietersen en Amy Steenkamp. AGTER: Emily van Eeden, Rudolf de Wet, Louie Janse van Rensburg en Zita Stanley.
VOOR: Bertus Roux, Danica van Rooyen, Dané Saayman en Joenay Ontong. TWEEDE RY: Nick van Rensburg, Margo Swanepoel, Janke Kruger en Nuranah Jacobs. DERDE RY: Nicola Roux, Minke du Toit, Wilmien Roux en Suné Hansen. AGTER: Handri Pretorius.
By die Kasteel.
HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) hexrivier.sentrum@gmail.com Rugby Die jaarlikse Buiteskole Rugbyproewe was op 7 Augustus. Tien skole het aan die proewe deelgeneem. Baie geluk aan JD Rossouw (0/13) en Wihan Kotze (0/11) wat vir onderskeidelik die 0/13 en 0/11 Buiteskole Rugbyspan gekies is! Hulle gaan van 1 tot 2 September deelneem aan die Buiteskole Rugbytoer. Hul opponente is Laerskool WorcesterOos en Laerskool Koue Bokkeveld. Sterkte, manne – ons is trots op julle!
Slot van die Paarl-sportdag Tydens Saterdag, 12 Augustus se sportdag by Slot van die Paarl, het die rugbymanne hulle harte uitgespeel. Vanaf 0/9 tot 0/13 het elke speler net sy beste gegee. Die manne het met leeueharte ingeklim, balle afgevat, drieë gedruk en harde rugby gespeel. Wel gedaan, manne! Die netbal was ‘n fees.
Die 0/8 meisies en hul ouers, was opgewonde vir die dag. Met die ouers se ondersteuning en aanmoediging het daar niks geskort nie. Die 0/13’s het met vasberadenheid en deursettingsvermoë hulle drie wedstryde aangepak. Daar het ‘n goeie sportmangees geheers en goeie tellings is behaal.
0/9 Rugby
0/13 Netbal
0/13 Rugby
JD Rossouw en Wihan Kotze.
Wes-Kaap-tuimelspan Lome Brand, Nina van Zyl en Cara-Mia Nel van Hexvallei Tuimelklub en leerders van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum het aan die Wes-Kaaptuimelkampioenskappe deelgeneem waar spanne van die Wynland, Weskus, Kaapstad-gimnastiek, Overberg en die Edendistrikte deelgeneem het. Hulle vaar as volg: • Lome 5de plek dogters 13–14 jaar vlak 6 • Nina van Zyl 1ste plek dogters 6–8 jaar vlak 4 • Cara-Mia Nel 2de plek dogters 6–8 jaar vlak 4 Al drie behaal die kwalifiserende punte om in die span opgeneem te word wat op 7 Oktober aan die SA Spele in die JonibachSportsentrum te Pretoria gaan deelneem. Cara-Mia Nel, Lomé Brand en Nina van Zyl.
WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za First in speaking competition Jacomi Breytenbach won the Department of Basic Education’s Provincial Speaking Competition. Jacomi has done done exceptionaly well to achieve first position in this prestigious competition in die Western Cape.
Hokkie onder SA Top 20 skole
Liam Walters en Brandon O’Neill verower medaljes tydens die Skyfskietkompetisie 5 op Saterdag, 29 Julie. Laim ontvang ‘n goue medalje in die 0.16-afdeling en Brandon ontvang ‘n brons medalje in die 0.21afdeling.
Worcester Gimnasium se eerste seuns hokkiespan het deelgeneem aan die Spur International Brothers Toernooi. Dit is ‘n baie groot eer om na hierdie toernooi genooi te word, aangesien slegs 24 spanne deelneem aan die toernooi. Die span het geweldig goed presteer en eindig 9de uit 24 spanne, waarvan 25% internationale spanne is. Die seunspan van Worcester Gimnasium beklee ook tans die 19de plek op die SA Skole Seunshokkie-ranglys.
Toutrek
First in art competition Bianca van Eck won the 1st place in the Cape Winelands Education District for the Heritage throught Art Competition Senior Phase.
Page 6
Skyfskiet
Shaneil Hearne is gekies vir Boland/Wynland senior toutrekspan. Hy het in Pretoria aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. In die 0.23 afdeling het sy span 3de gekom en ‘n brons medalje verower. Hy neem op 30 Augustus in George aan ‘n kompetisie deel met die oog om ‘n plek in die Proteaspan te verwerf wat volgende jaar aan die Wêreldkampioenskappe sal deelneem.
AWSUM NEWS AUGUST 2017
DE LA BAT SCHOOL (t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za Wes-Kaap Dowe Netbalspan
Wes-Kaap Dowe Vlugbalspan
Die Wes-Kaap Dowe Netbalspan, bestaande uit agt leerders van De La Batskool, en een leerder van Nuwe Hoop en Jan Krielskool elk, het ‘n brons medalje gewen tydens die SA Skole Kampioenskappe in Durban.
Pre-school visited Fire Department
Nege leerders van De La Batskool en twee leerders van Nuwe Hoop het deel uitgemaak van die Wes-Kaap Dowe Vlugbalspan wat die afgelope Junie-vakansie deelgeneem het aan die SA Skole Kampioenskappe in Durban.
Ubina Julies, wenner van die trofee as die beste aanvaller in die afdeling vir dowes, saam met haar afrigter, mnr. Mornay Mahoney van Nuwe Hoop.
HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) sarihana.montana@gmail.com Interskole HS Montana vs HS Stellenbocsh HS Montana was die gasheer vir hierdie geleentheid. Ons uitslae was as volg: • 0/19 Rugby verloor 0–28 • 0/18A Netbal wen 24–22 • 0/18A Seunshokkie wen 2–1 • 0/18A Dogtershokkie wen 3–1
0/19 Rugby Eugene Hendrick.
0/18A Seunshokkie Johan Victor.
0/18A Netbal Anke Vlok, Wendy Groenewald (afrigter), Le-Anne Gregg, Emma Bosman, Junné Pienaar, Kirsten Jonker (kaptein), Jefflin Heyns. AFWESIG: Louwna Pienaar.
0/18A Dogtershokkie Carla Steyn (k).
Matriekafskeid
Matriekleerders geniet die Matriekafskeid met ‘n woudatmosfeer.
Graad 11’s bedien: Inge Fourie, Cara Hartzenberg, Mia Joubert, Hendré Jacobs, Jodie Rossouw, Joré van Wyk.
Dannika Visser, Earl Visagie en Mejeanne Combrinck.
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM website www.awsum.co.za! AWSUM NEWS AUGUST 2017
Page 7
Birth name: Taylor Alison Swift Born: 13 December 1989 (Age 27), Pennsylvania Genres: Pop & Country
Look What You Made Me Do Artist: Taylor Swift
#6
Sun Comes Up (feat. James Arthur) Artist: Rudimental
#2
What About Us Artist: P!nk
#7
Friends Artist: Justin Bieber & BloodPop
#3
New Rules Artist: Dua Lipa
#8
Súbeme La Radio (Remix) Artist: Enrique Iglesias
#4
More Than Friends (feat. Kelli-Leigh) #9 Artist: James Hype
#5
Reggaetón Lento (Remix) Artist: CNCO & Little Mix
Despacito (Remix) feat. Justin Bieber Artist: Luis Fonsi & Daddy Yankee
#10 Mi Gente Artist: J Balvin & Willy William
MOVIES COMING SOON THE GLASS CASTLE 08 SEPTEMBER 2017
3
HOME AGAIN 15 SEPTEMBER 2017
5
4
VASELINETJIE 22 SEPTEMBER 2017
THE EMOJI MOVIE 22 SEPTEMBER 2017
RUGBY FIRST XV RANKINGS 27 AUGUST RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25
TEAM +/- PTS PAARL BOYS’ HIGH 0 104,80 GREY COLLEGE 0 102,68 MONNAS 0 100,45 HELPMEKAAR 0 98,80 PAUL ROOS GYM 0 98,56 AFFIES 0 96,97 PAARL GIM 0 96,72 ST ANDREWS COLLEGE 0 96,07 GLENWOOD 1 95,75 OAKDALE 7 95,54 OUTENIQUA 0 95,17 KES 0 95,05 WATERKLOOF 0 94,95 GARSFONTEIN 0 94,93 GREY HIGH SCHOOL 0 94,75 BOLAND LANDBOU -7 94,70 RONDEBOSCH 3 94,53 STELLENBERG -2 93,95 SACS 0 93,36 NELSPRUIT -2 93,29 HILTON COLLEGE 0 92,31 DROSTDY HTS 1 91,44 KEARSNEY COLLEGE 1 90,91 WESTVILLE 1 90,87 DHS 1 90,86
KINGSMAN: THE GOLDEN CIRCLE 29 SEPTEMBER 2017
6
THE LEGO NINJAGO MOVIE 29 SEPTEMBER 2017
RUGBY U16 RANKINGS 22 AUGUST RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
TEAM
PLAYED
AVG PTS
GREY COLLEGE 15 7.533 PAUL ROOS GYM 15 7.113 ST JOHNS COLLEGE 14 6.586 DURBANVILLE 17 6.024 HELPMEKAAR 13 5.938 SELBORNE COLLEGE 16 5.925 PAARL BOYS HIGH 12 5.592 MENLOPARK 16 5.544 STELLENBERG 18 5.428 JEPPE 17 5.218
RUGBY U15 RANKINGS 24 AUGUST RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
TEAM
PLAYED
AVG PTS
AFFIES 15 6.340 OUTENIQUA 14 6.056 PAARL GIM 14 5.993 EG JANSEN 15 5.800 GLENWOOD 13 5.546 QUEENS COLLEGE 10 5.450 ST STITHIANS 11 5.400 MENLOPARK 18 5.361 ST CHARLES COLLEGE 15 5.200 BISHOPS 18 4.978
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
2
SOURCE: www.ruggas.co.za
1
#1
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
CHARTS
entertainment