Breede Valley(November 2016) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SALADS VS REFRIGAIR

REFRIGERATION & AIR CONDITIONING

KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING

NEWS

Greek Chicken

R44.90 Chef’s R44.90 House

SALES, SERVICE AND REPAIRS

R44.90 R27.90

Since 1979

6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824

romanspizza.co.za Entrance 1, Mountain Mill, Worcester Tel: 023 347 6623

NOVEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

BRAAI, THE BELOVED COUNTRY GOURMET RECIPES FOR BRAAI LOVERS

Minki

van der Westhuizen I n s p i r i ng n e w ve n t u r e s !

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Welkom, Somer!! Editorial team

Somer is uiteindelik hier, en daar is reeds ‘n somervakansiegevoel in die lug. Sterkte aan almal wat nog eksamen skryf – kinders en ouers!

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY:

Worcester-Noord, Worcester-Oos, Worcester Voorbereidingskool, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, Victoria Park, Worcester Primêre Skool. High Schools: De la Bat School, Montana, Worcester Gymnasium, HTS Drostdy. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Somer is in volle gang, and wie is beter om op ons voorblad te hê as die lieflike Minki van der Westhuizen, in sagte, koel somerkleure! Lees oor Minki, moederskap en Boer Soek ‘n Vrou hier onder. Ons het so ‘n fantastiese reaksie gehad op ons Jan Braaiartikel en resepte ‘n paar maande gelede, dat ons dit goedgedink het om nog braai-aksie vir ons lesers te bring. Geniet julle tyd om die braaivleisvuur met gourmet-resepte uit More Braai, the Beloved Country. Wen ook een van drie kopieë wat ons het om aan ons lesers weg te gee, om julle braai hierdie somer beter as ooit te maak (sien bladsy 8). Geniet die laaste klompie weke van skool en regmaak vir die lang vakansie wat voorlê!

Marika & jul toegewyde AWSUM-span

Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

AWSUM Breede Vallei

C ONTENT

H I G H LI G H TS ENTERTAINMENT

Pg 4

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS! NEWS

AWSUMCelebrity Interview

Minki van der Westhuizen Minki van der Westhuizen is een van Suid-Afrika se mees herkenbare persoonlikhede. As ‘n topmodel het sy op ontelbare tydskrifvoorblaaie verskyn. Meer onlangs het sy egter bekendheid verwerf as gewilde televisieaanbieder. Ons het met haar gesels oor Boer Soek ‘n Vrou, moederskap, en die lewe terug in Suid-Afrika. V: Jy is wêreldwyd bekend as topmodel. Hoe het dit gebeur dat jy televisie-aanbieder geraak het, eers vir Pasella en nou vir die realiteitsreeks Boer Soek ‘n Vrou? A: Pasella se vervaardiger het my in 2007 gevra of ek sou belangstel in TV-aanbieding. Ek het nie eens twee keer gedink nie! Ek wou nog altyd in die televisiebedryf werk, en toe die geleentheid kom om die aanbieder te wees vir die nuwe seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, was ek in die hemel. V: Wat geniet jy die meeste van Boer Soek ‘n Vrou? Watter boer sou jy sê is AWSUM? A: Om al die mooi dele van die land te sien – ek het net weer besef hoe stunning en divers ons land is! Die boere is almal AWSUM! V: Nog ‘n Boer Soek ‘n Vrou-vraag … die vraag op almal se lippe is of enige van die boere jou probeer beïndruk het eerder as die vroue op die plaas? A: Neeeee, ek het nooit die gevoel gekry nie! Hulle weet mos ek is nie beskikbaar nie. Die boere is almal baie trots op hulle plase en ek het dit geniet om vir ’n dag deel te wees van hulle boerderye.

Page 2

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

V: Wat is jou raad vir eerste afsprake? Tel eerste indrukke? A: Eerste indrukke is baie belangrik – jy sien dalk die persoon nooit weer nie en dan is dit die prentjie wat die persoon van jou het. Wees net jouself – dan kan jy nooit verkeerd gaan nie. V: Jy en jou jong gesin het einde verlede jaar teruggekeer na Suid-Afrika na amper ses jaar in Londen. Hoe was die lewe daar? Wat het jy gemis van Suid-Afrika? Hoe het jy weer aangepas in SuidAfrika? A: Ons was baie gelukkig in Londen, en Engeland sal altyd baie spesiaal wees vir ons. Niks kan egter ons vreugde terug in Suid-Afrika oortref nie. Ons almal floreer en ek dink die dogtertjies het al vergeet van die UK. Ons het baie maklik aangepas – dis asof ons nooit weg was nie. Ek het my ouers baie gemis, en ook die weer en lekker kultuur. En natuurlik ook die mooi natuurskoon en berge. V: Jy het twee dogtertjies, Katerien (3) en Elise (2). Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees vir jou? A: Die liefde en aandag en oulike woordjies en drukkies en nat soentjies en vuil handjies … ek is mal oor elke oomblik van mamma wees! Moederskap het my geleer om nie meer so ingestel op myself te wees nie. En dit het my geduld geleer. V: Jou man, Ernst Joubert, was bekend as rugbyspeler. Wat doen hy deesdae? A: Hy is Head of Operations by Stellenbosch Academy of Sport Rugby Institute.


INGREDIENTS

METHOD

• 2 racks pork spare ribs, approximately 1.4kg

• Combine all the marinade ingredients in a bowl. Place ribs in a non-metallic dish and pour marinade over. Cover and refrigerate overnight. • Remove ribs an hour before the braai. Put on a tin foil tray. Put ribs on the braai and cover the lid. Braai for an hour and 15 minutes, basting every 20 minutes or so. Remove the ribs from the container and put it on the braai grid. Braai for 5 minutes on each side. While ribs are on the braai, pour some marinade into a small pot, bring to the boil and reduce by half. Remove ribs from the braai and pour sauce over.

MARINADE

A favourite drink around the braai in our beloved country is brandy and Coke. So let’s braai with it!

Braai, the Beloved Country has become an iconic staple cookbook for any self-respecting South African braaier. Its author, Jean Nel, is a gourmet braaier and owner of a boutique catering company, and also the host of the Weber Braai Academy in the Cape. His braai philosophy is simple: Go to your agterplaas, your backyard, and light the fire! The recipe here is from MORE Braai, the Beloved Country, with scrumptious, mouthwatering recipes for a wide array of meats and meat cuts, salads, veg and breads to braai.

• 250ml brandy • 750ml Coca-Cola • 300ml tomato sauce • A few good drops of Tabasco • 4 cloves garlic, minced • 90ml hoisin sauce • Freshly ground black pepper

My friend Coenie du Toit always requests this salad when we braai. INGREDIENTS

METHOD

• 4 medium-sized red onions • 30ml olive oil • Salt and freshly ground black pepper • 50g rocket • Coriander leaves, chopped • 120g crumbled feta • 100g flaked almonds, lightly toasted in a pan

• Preheat your oven to 180°C. • Peel the onions, remove the tops and tails, and slice them into halves. Place on a baking tray, brush with olive oil and season with salt and pepper. Roast in the oven for 40 minutes, until the onions are cooked and golden brown. Grill them if not browned enough. • Mix all the salsa ingredients in a small bowl, stir, season with salt and pepper and set aside. • To serve, put the rocket and chopped coriander into a large mixing bowl. Add the feta and almonds. Add the onions and drizzle the salsa over the onions.

SALSA • 1 red chilli, deseeded and sliced • 1 garlic clove, crushed • 60ml red wine vinegar • 30ml olive oil

WORCESTER 10 Park Close Mountain Mill Mall, Worcester

Tell: 023 347 4869 - Fax 086 506 3580 Email: worcesterbm@ctm.co.za

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 3


WORCESTER PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0663 (e) psw@psworcester.wcape.school.za Flashmob 2016 Wat kry jy as jy 100 leerders, 10 onderwysers en ruk-enrol-musiek meng? Dis reg, ja – ‘n “flashmob”. Primêre Skool Worcester het op 14 Oktober ‘n verrassing gebied aan die inwoners van Worcester. Arie Fourie, die bemarkingsbestuurder van Mountain Mill Mall, het al die reëlings vir ons in plek gestel. Leerders het hulle harte uit gedans voor Edgars, alles in die naam van pret. ‘n Video wat deur mev. Huisamen opgeneem is, het meer as 9 700 “views” op Facebook ontvang tot op hede. Die dag was so ‘n reuse sukses dat Mariska van 7Stars Energy Drink ons genader het om ‘n “flashmob” in Tygervallei te doen. Saterdag, 12 November om 8 uur het die busse vertrek na Tygervallei, waar die leerders weer eens gewys het waarvan Primêre Skool Worcester gemaak is. Willowbridge was ook betower deur die passievolle dans. Met die einde van die jaar wat nader kruip, het die organiseerder van Stellenbosch se Kaas-en-Wynfees ons genader om ook daar ons lyfies te kom swaai. Reëlings word nou in plek gestel om einde April 2017 weer eens die mense te beïndruk met die tonne talent wat in WPS lê. Harte blom oor die wonderlike ervaring en ons wil baie dankie sê aan almal se insette wat die dag so onvergeetlik gemaak het.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ SOS-kamp Die Graad 5’s was van 26 tot 28 Oktober by die SOS-kamp te Villiersdorp en het hulleself gate uitgeniet!

Kleureatletiek

Ons jaarlikse kleureatletiek was weer eens ‘n reuse sukses, veral danksy die dirigente!

HTS DROSTDY (t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za Kreatiewe probleemoplossers! By die Hoër Tegniese Skool Drostdy dink ons altyd innoverend en daarom het ons ‘n nuwe inisiatief tot stand gebring – ‘n “maker space hub” – beter bekend as die Sandput. Volgende jaar wil ons in ‘n kreatiewe poging met ons eerste groot projek die Sandput en ons Graad 10 tot 12 keusevakke laat saamspan. Die plan – om ‘n gastekamer in ‘n “container” in te rig! Die doel van hierdie projek is om die kinders betrokke te kry en sodoende vir hulle te wys dat hulle almal eintlik kreatiewe probleemoplossers is en om vir Drostdy, Worcester en sommer die hele Suid-Afrika te wys dat tegniese onderrig vermeng met kreatiwiteit die deure vir ‘n blink toekoms sal oopsluit. Ons glo dat hierdie projek nie net innoverend is nie, maar dat die opwinding wat daar onder die kinders heers, ‘n gees van samehorigheid in ons skool sal skep en sal bydra tot ons suksesverhaal. Raak betrokke en kontak ons byrensiav@gmail.com.

Page 4

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net The Hills Challenge ‘n Baie suksesvolle sportbyeenkoms is op 22 Oktober by Doringlaagte ten bate van Laerskool Montagu gehou. By The Hills Challenge was daar verskeie fietswedrenne en veldwedlope, met die Colour Run as die hoogtepunt van die dag. Hierdie word ‘n jaarlikse instelling op die kalender.

Tennis

Graad 5 SOS-kamp

Ses van Laerskool Montagu se tennisspelers het deelgeneem aan die Oude Pos-toernooi by Laerskool Swellendam. Die spelers het waardevolle ervaring opgedoen en die tennis baie geniet.

Die Graad 5-klas het die kwartaal weggespring met die SOS-Kamp op Villiersdorp van 10 tot 12 Oktober. Die leerders is in groepe verdeel en het deelgeneem aan verskeie aktiwiteite soos die bundu-vasbyt, kanoe’s, die nagmars en rotsklim.

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Cami-Maths

35 Jaar oud RVS is 35 jaar oud en hou ‘n heerlike reünienaweek met ‘n die opening van ons gedenkmuur en ‘n heerlike damestee met Elsabé Aldrich.

Let’s Play Sportster Ghery Rabie en Henré Swart was finaliste in SuperSport se Let’s Play Sportster van die jaar … hierdie twee manne hou RVS se naam hoog in gholf en krieket !

Nasionale Radikale Redenaar RVS-maats het deelgeneem aan die Nasionale Radikale Redenaars en Leesfees: Geronique Olckers, Tharien Naudé, Marni Rossouw en George Harris.

Deelnemers aan die provinsiale Cami-Maths in Cape Gate: Lizca van Aarde, Mia van Wyk, Jan Ham en Henré Swart.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL WOW-spelkompetisie Noordjies het ‘n wenner! Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Worcester-Noord ‘n WOW-spelkompetisie wenner. Millah Spamer (Graad 4) het goud verwerf in haar ouderdomsgroep tydens die landwye kompetisie by die Universiteit van Stellenbosch. Alexa Viljoen (Graad 5) het hierdie prestasie in 2015 behaal en behaal ‘n brons in vanjaar se kompetisie. Zahn Viljoen (Graad 2) behaal ook ‘n brons in haar ouderdomsgroep. Dit is voorwaar ‘n puik prestasie om drie leerders onder die top wenners in hul ouderdomsgroepe te hê. Die geleentheid gaan in die nabye toekoms op Fiesta uitgesaai word.

Zahn Viljoen, Millah Spamer en Alexa Viljoen.

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Poppie soek ‘n plaas laat gehore skater! Die leerders van WNPS het gehore vermaak met ‘n kykie in die wêreld van realiteistelevisie. In Poppie soek ‘n plaas het meisies van heinde en verre ingeskryf in die hoop om een van die agt boere se hart te wen. Al die leerders van graad R tot 7 was op die verhoog. Hierdie gaan nog lank onthou word.

Die Graad 6 groep hou makietie op die perdeplaas.

Die skapies op die skaapplaas.

Johané le Roux, Hané van der Merwe en Walter Schönborn is ingesluit in die Boland-tennisspan.

WNPS-krieket seëvier!

Die boere kies hulle meisies.

Die wildsplaas.

Boland-tennis

Suzelle DIY (Alta Rossouw) vermaak die gehoor.

Die 0.13A- en 0.13Bkrieketspanne het die kwartaal onoorwonne afgesluit. Albertus van der Merwe teken 1 551 aan teen ‘n gemiddeld van 120 lopies per beurt.

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 5


HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) montana.bemarker@iburst.co.za Krieket Marco Meyer, ‘n Graad 10-leerder by HS Montana, het onlangs ‘n uitsonderlike prestasie op die krieketveld behaal. Marco is ‘n wegbreekbouler van die skool se eerste krieketspan. In ‘n Bolandligawedstryd teen HS Dirkie Uys op Moorreesburg het hy gespog met ‘n boulontleding van 7 paaltjies vir 29 lopies in 10 boulbeurte. Dit is volgens die skool se rekords die beste boulsyfers nog deur ‘n seun in die eerste span. Ons is baie trots op hom.

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Leerderrraad 2017

Krieket Die provinsiale krieketspanne is bekend gemaak en ons het ses spelers wat opgeneem is in verskillende spanne. They will take part in the CSA National Tournaments in December 2016.

VOOR: Zeta Sauls, Mircia Kendal, Shakirah Williams, Gabriëlla Gempies, Chadwin Phillips, Lerichia McPherson. TWEEDE RY: Ivana Ceaser, Calvineo Juries, Thrisha Bhawan, Ntsika Giba, Ranvis-Leigh Timm, Shakeel Williams, Jacomi Breytenbach. DERDE RY: Willa Marié Roux, Mari Vlok, Elmari van der Westhuizen, Bruce-John Joseph, Aneeq Jacobs, Cassiem Fredericks, Amber du Plessis. AGTER: Javon Cupido, Pieter Mienie, Nevan Damon, Eduard Klüsmann, Harshal Jeena, Jacques Groenewald, Natalie van der Vyver.

Landsdiensbestuur vir 2017 VOOR: Jacomie Breytenbach (Gr12-verteenwoordiger) en Abby Lourens (Sekretaresse). AGTER: Jeanette Roux (addisionele lid), Carla van Niekerk (ondervoorsitter), Joubert van der Westhuizen (Gr 11-verteenwoordiger), Kyle Duvenage (Gr 10-verteenwoordiger) en Elmarie van der Westhuizen (voorsitter).

Laat ’n erfenis van liefde na. Jy het hard gewerk vir wat jy oor die jare vergader het. Behalwe vir die intrinsieke waarde daarvan, het alles wat jy besit ook ’n persoonlike verhaal, ’n herinnering wat jou geliefdes sal koester. ’n Testament is een van die belangrikste dokumente wat jy ooit kan teken. Dit sal nie slegs verseker dat daar finansieel na jou gesin omgesien word nie, maar dat jou nalatenskap van liefde met hulle bly. Ons kan jou help om ’n testament op te stel, dit veilig bewaar en as eksekuteur optree. Kontak ons vir boedelbeplanning en die opstel van ’n geldige testament: 023 347 1601 of admin@verifin.co.za.

Page 6

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

FRONT: Adeeb Isaacs u.17 Rural and Curtley Deelman u.18A Coca-Cola. BACK: Jessie Albanie and Hans Klüsmann u.17 Rural, Lundi Msenge u.17A and Chamber Joseph u.15A.

Wes-Kaap Gymkhana

Landsdiens Wes-Kaapspan

Jean Niemand het aan die Wes-Kaap Gymkhana Ruiterkunskampioenskappe in Beaufort Wes deelgeneem en is verkies tot die Wes-Kaap A-span. Jean het ook hierdie jaar die meeste punte in die Wes-Kaap verdien. Hy gaan in Desember 2016 aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Newcastle deelneem.

Louleine de Kock, Jeanette Roux, Willa-Marie Roux en reserwes Emma Hamman en Abby Lourens.

Johan Agenbag Senior Finansiële Beplanner

Gert vd Vyver Finansiële Beplanner

Laurika Fourie Finansiële Adviseur

Die volgende Worcester Gimnasium-leerders is verkies om die Wes-Kaap Landsdiensspan tydens die Nasionale Projek gedurende Desember 2016 te verteenwoordig. Jeanette Roux is ook as lid van die WesKaap Junior bestuur verkies. ‘n Leerder wat tot hierdie komitee verkies word, is leerders wat buitengewone leiereienskappe toon.

Gerhard du Toit Senior Finansiële Beplanner

André vd Vyver Korttermynversekering

Erik du Plessis Finansiële Adviseur

Lindie Steenkamp

Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

Korttermynversekering

Philip Barnard Finansiële Adviseur

Yvette Ashley Korttermynversekering


VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL (t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za

42 Jaar diens

WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL

(t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net

Graad 3-leerders toer na Oudtshoorn

Ons is baie trots op Mnr. Matthews, wat ‘n sertifikaat vir 40 diensjare ontvang het. Aan die einde van 2016 tree Meneer af met ‘n volle 42 jare diens!! Meneer is ‘n wonderlike voorbeeld vir almal. Dankie vir al die werk en kinders se lewens wat meneer positief beïnvloed het.

Hulle het ‘n genotvolle naweek gehad, vol pret en plesier, met baie herinneringe.

Let’s Play Competition Our school took part in the SuperSport Let’s Play Competition. We were the best in the Western Cape and came third in the final competition. Well done to the learners and teachers who worked very hard and practised so much. With hard work, you can achieve anything.

Fit to Run-wenners Ons top atlete het deelgeneem aan die Fit to Run-atletiekbyeenkoms op Worcester. Die span het almal medaljes gewen en het as die wenspan van die dag geëindig. Baie geluk!

DE LA BAT SCHOOL

(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za

Jaarlikse gholfdag Ons jaarlikse gholfdag het plaasgevind op 4 November. Hier is die wenners. BOO! A MADEA HALLOWEEN

THE ACCOUNTANT 18 November 2016

SKIPTRACE

18 November 2016

18 November 2016

EERSTE: De Vries, De Wet en Kroukamp

FANTASTIC BEASTS AND WHERE TO FIND THEM

MAGGIE’S PLAN

25 November 2016

25 November 2016

5

TWEEDE: APL

DE SNEEUWKONINGIN 2 25 November 2016

#1

24K Magic Artist: Bruno Mars

#2

Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers

#3

Blue Aint Your Colour Artist: Keith Urban

#4

Better Man Artist: Little Big Town

#5

Dont Wanna Know Artist: Maroon 5

DERDE: Oud Dowes

VRL 2017

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 7


We have three copies of MORE Braai, the Beloved Country up for grabs!! If you want one, email us at info@tiemedia with Braai in the subject line and your name and contact details.

Join our AWSUM Facebook pages We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

Page 8

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

AWSUM Breede Vallei


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.