BREEDE VALLEI
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
OKTOBER 2020
www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
Dagsê Breede Vallei. Snappi is op pad!
Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za
Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za
Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe
To advertise
Advertising Coordinator Carina Pio
Ilse Groenewald 081 253 6777 | Ilse@tiemedia.co.za
Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za
Schools Coordinator Melinda Huysamen
Al die foto’s kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za
Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
THERE IS A NEWCOMER IN TOWN! GROW YOUR FOOD BUSINESS WITH SNAPPI Looking to lure more hungry customers to your restaurant or takeout? We bring the customer to you, wherever they are, in a snap!
FIRST 3 MONTHS FREE!
Tired of 30% commission charges on orders? We ask only a monthly fee. Our fees are straight forward - you only pay per month, no commission per order. Choose the package that suits your business: R500 pm
R1 000 pm
R1 250 pm
Customer clicks and collects at your restaurant
Customer clicks and collects at your restaurant
Customer clicks and collects at your restaurant
Delivery to the client’s door
Delivery to the client’s door
All orders, menu’s/inventory managed through the Snappi Seller app.
Dine-in (Customer sits at table and orders food in the restaurant)
Our customers are: • Families • Busy moms • Working professionals who need to order food to their offices • Travellers at guest houses wanting to order in GET THE FIRST THREE MONTHS SUBSCRIPTION ABSOLUTELY FREE! To find out more simply email us at lets@getsnappi.com or go to www.getsnappi.com
Wat sê die Klas van 2020? Dit voel baie onwerklik. Ek het maar begin om op my akademie te fokus. DP Human, Laerskool WA Joubert
Ek is baie hartseer dat ons sport af is en glo ons sou baie goeie resultate getoon het hierdie jaar. AJ Claasen, Laerskool Hartenbos Dit is `n groot teleurstelling vir my, want in my graad 5 jaar kon ek ook aan geen sport deelneem nie weens gesondheids rede. Ek het Achilles tendon probleme gehad wat veroorsaak het dat my voet vir 8 weke in gips was.Dit was dus my persoonlike doelwit om in my graad 7 jaar vir Laerskool Courtrai se eerstespan uittedraf en met baie harde werk en deursettings vermoë het ek die span gehaal, net om weer nie te kon speel nie. Deneel Kruger, Laerskool Courtrai Ek is baie ongelukkig oor die sportjaar wat verlore is. Ek sou hierdie jaar meer as my bes gegee het vir my eerstespan. Ek wou ekstra hard werk en wys wat in my steek. Debbie Horace, Hoërskool Adamantia
Download previous
Ons het baie uitgesien na die jaar. 2020 was nou dalk nie die beste sportjaar nie, maar moenie dat dit jou onderkry of jou drome vernietig nie. Die Coronavirus is soos baie goeie verdedigers in ‘n hokkiewedstryd, jy moet net verby hulle kan kom en dan is dit net jy en jou eind-doel. Daniel Janse van Rensburg Hoërskool Langenhoven
SCAN
& WIN!
on www.awsumnews.co.za
R5000* FOR YOUR SCHOOL & R1000* FOR YOU T’s & C’s Apply • Competition closes 9 October • *Voucher Value
PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL Rugby
Elrenzo Swartz
Christiaan Strydom
Christiaan Grundling
Caden Juries
Bukhosi Mapete
Leighcon du Plessis
Jannie Vlok
HD Schmitt
Gareth van Deventer
Bonga Allie
Netbal
Jean-Pierre Lotriet
Du Toit Brink
Krige le Roux
Khanya Dlakavu
Lhangquin de Bruyn
Jaydwill de Klerk
Mikhail Cupido
Neil du Toit
Jacobus Taljaard
Theo Chellan
Amike Meissenheimer
Caitlin Adams
Chandre Damons
Kayla Visagie
Morgan-Lee Hills
Shandre Cuttings
Shane Zeelie
Thaakirah Kafaar
Hokkiedogters
Bea Bester
Claire le Roux
Elle Viljoen
Emma Tancred
Imke Preuss
Grace Jacobs
Joané Swanepoel
Judi Viljoen
Karla Visser
Leané Hugo
Madelie du Toit
Mari de Wet
Morgan-Lee Hills
Nika Pretorius
Hokkieseuns
Albert Nel
Christiaan de Villiers
Christiaan Grundling
Christiaan Strydom
Dian Louw
Eduan Swart
Gareth van Deventer
Henco van der Merwe
Henro Pople
Jannie Vlok
Jean-Pierre Lotriet
Juan Groenewald
Lourens de Kock
Niel du Toit
Ricardo Bornman
Ruan Goosen
Theo Chellan
CLASS OF 2020, BUCO CONGRATULATES YOU! BUCO would like to thank Worcester Primêre Skool for showing that nothing can stop you from building a better future! This year has been a challenging one for everyone, but you’ve proven that when we work together, we can build stronger.
INFINITY
WELL DONE WORCESTER PRIMÊRE SKOOL, YOU’VE NAILED 2020! BUCO Worcester: C/O Durban & Somerset Streets, Worcester, Western Cape 023 342 3828
buco.co.za
CALL THE LEADERS IN REAL ESTATE TODAY!
023 110 0040 remax.co.za
Each Office Independently Owned and Operated
WORCESTER GIMNASIUM/GYMNASIUM
o.19 Hokkieseuns
o.19 Netbal
Voor: Karl Klüsmann, Rian Higgs (kapt.), Ben Kock, Manyano Mapua, Viljoen Lategan en Cecil le Roux. Agter: Dean du Toit, Russouw Grobbelaar, Eduard Klüsmann, Jason Ceasar, Fred Olivier (Afrigter), Lonwabo Ncedani, Josh Berlyn en Bertus Roux. Borge: PWC, Vodacom, Hofmeyr en Laubscher.
Voor: Summer-Joy Hendricks, Mari Pretorius (ok.), Corné Havenga (kapt.) en Miché Wium. Agter: Jillian Fritz, Arné Coetzee, Sonia King, Michelle du Toit (Afrigter), Carla Wolstenholme, Margo Swanepoel en Emma Claassen. Borge: Pest Elite, MOMENTUM CONSULT BREEDEVALLEI en Nina Herbst van Property Pro Stellenbosch.
o.19 Rugby Voor: Luc Oppel, Francois Willemse (Afrigter), Tiaan Bester (kapt.), Jeff Fransman (Afrigter) en Lucian Abrahams (ok.) Middel: Uchern Jacobs, Eushaan van der Merwe, Dylan Naidu, Ethan Solomon, Wayde du Plessis, Tyrique Williams en Glen-Lihn Tromp. Agter: Xavier de Bruyn, Jeronwill Abrahams, Ghudian van Reenen, Danie du Plessis, Kyle Jacobs, Aiden Fourie en Theuns du Toit. Borge: Water Boyz, 7 Stars, Hyundai en Eagles Cliff.
CLASS OF 2020, BUCO CONGRATULATES YOU! BUCO would like to thank Worcester Gimnasium for showing that nothing can stop you from building a better future! This year has been a challenging one for everyone, but you’ve proven that when we work together, we can build stronger. WELL DONE WORCESTER GIMNASIUM, YOU’VE NAILED 2020!
BUCO Worcester: C/O Durban & Somerset Streets, Worcester, Western Cape
o.19 Hokkiemeisies
023 342 3828
Voor: Simoné Pienaar, Teana Joubert, Jana Blomerus, Anja Joubert, Marianne Barry en Jana le Roux. Agter: Cara Koopman, Mia Olwagen, Elzé Barry, Karli Meyer, Kristi van Dijk, Lené Burger, Jané van Eck, Rina du Toit en Mick Ouwerkerk. Borge: McDonalds, Quenets en Worcester Radiologie.
buco.co.za
Jou finansiële toekoms begin hier WORCESTER
Om jou te wys hoe om jou welvaart te groei, is vir ons belangrik. Ons besef dat dit vir jou ‘n prioriteit is om vir jou finansiële toekoms en dié van jou geliefdes voorsiening te maak. Besigheidsversekering Voorsiening vir aftrede Beleggings beplanning
Persoonlike dekking Testamente en trusts Korttermynversekering
Kontak ons vir professionele finansiële advies. T: 023 347 1601 E: admin@verifin.co.za A: Hoogstraat 70, Worcester 6850
Shop 24 Q-Square, 72 High Street, Worcester,6850 T: 023-3470615 | W: www.bernina.com
Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.
LAERSKOOL WORCESTER-OOS Rugby
Hokkieseuns
Andrew Kruger Andrew Kruger
Ayaas Ismail
Bertus Van Rensburg
Cyran Krotz
Corne Hansen
Daniel Scholtz
Dihann Swart
Heinrich Cloete
Deshean Pietersen
Jannu Burger
Marco Brand
Nabeel Jacobs
Pieter Conradie
Hokkiedogters
Deyaan Jeena
Marco Brand
Grant Seaman
MJ Botes
Heinrich Cloete
Pieter Conradie
Jannu Burger
Keyona Matsoso
Rianzo Van Der Westhuizen
Eike Naude
Jemima De Wet
Lilynne Griessel
Danica Solomons
Eike Naude
Isabella Brand
Jade Taylor
Lilynne Griessel
Magriet Naude
Taylin Koopman
Tokkel Rademeyer
Ula Hugo
Taireez Mouton
Netbal
Cara Bester
Cara Bester
Magriet Naude
Nel Le Roux
Ruby Bailey
Shafeeqah Sahabodien
Tokkel Rademeyer
Ula Hugo
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za
DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
HTS DROSDY O.19 Rugby
O.19 Netbal
O.19 Hokkieseuns
O.19 Hokkiedogters
CLASS OF 2020, BUCO CONGRATULATES YOU! BUCO would like to thank HTS Drostdy for showing that nothing can stop you from building a better future! This year has been a challenging one for everyone, but you’ve proven that when we work together, we can build stronger. WELL DONE HTS DROSTDY, YOU’VE NAILED 2020!
BUCO Worcester: C/O Durban & Somerset Streets, Worcester, Western Cape 023 342 3828
buco.co.za
HOËRSKOOL MONTANA O.19A Rugby
O.19A Hokkieseuns
Abdoul Thiam
Alrico Cupido
Bard Horn
Chris-Zane Cupido
Danie De Swardt
Andre Kleintjies
Brent van Zyl
Cobus van Graan
Edwin Theron
Hendre Jacobs
Daniël Du Toit
Dehan Zauch
Ethan Jafhta
Jandrie Visagie
Lynden Veldtsman
Jean Wium
Johan Victor
Liam Tucker
Luke van der Merwe
Marc-Anthony Phillipus
Michael Swanepoel
Oershawn O’Ryan
Renaldo Friesler
Shafiek Burger
Marco Appelgryn
Miquelon Bezuidenhoudt
Renier Loods
Ricu Naude
Ulrich Lourens
R.I.V Jaco Schonken
O.18A Netbal
Voor: Hanèl Delilie en Sinaya Pienaar. Agter: Lisa Nieuwoudt, Alicia Solomons, Anke Jonker, Cara Pelteret, Wendy Groenewald (Afrigter), Lizelle Opperman, Talisa van Wyk en Talana Jackson.
O.19A Hokkiedogters
Anje Viljoen
Arista Steenkamp
Berna van der Walt
Chevonne Ashley
Clarissa Bezuidenhoudt
Giesela Uys
La’iqah America
Mari Giani
Marli Serfontein
Tancha Esterhuyse
Wine Juries
Zandri van Aswegen
Zanouscha Le Grange
Zarinay Orton
Zelmari Bredenkamp
CLASS OF 2020, BUCO CONGRATULATES YOU! BUCO would like to thank HS Montana for showing that nothing can stop you from building a better future! This year has been a challenging one for everyone, but you’ve proven that when we work together, we can build stronger. WELL DONE HS MONTANA, YOU’VE NAILED 2020!
BUCO Worcester: C/O Durban & Somerset Streets, Worcester, Western Cape 023 342 3828
buco.co.za
Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za
LAERSKOOL GERICKE
Eerstespan Rugby 1ste ry: Mnr. Pieter Basson (Afrigter), Francois Marais, Mnr. Sjoerd Selders (Skoolhoof), Quitnin Potgier, Mnr. Etienne Keyser (Adjunk Hoof), Hendré van der Westhuizen en Mnr.Stefan Louw (afrigter). 2de ry: Kobus Jordaan, Lourens Nel, Keahan Alexander, Decklyn Hamilton, Phillip Boshoff en Dawson Hofmeester. 3de ry: Ainsley Pedro, Bertus Versfeld, Heinz Jordaan, Joshua Swarts en Adrian Faul. 4de ry: Francois Prins, Adriaan Nel, Reagan Davids, Keagan Kelly, Lorean Kriel en Ryan-Lee Hendricks.
Eerstespan Netbal
Eerstespan Krieket
Voor: Juff. Chrisna du Toit (Afrigter), San-Marie Prins, Sophia Wium, Sebasti Joubert, Anneri Kotzé, Shamila Hendriks, Shannon Veerapen, Camy-Joe Muller, Bea Potgieter en Mnr. Sjoerd Selders (Skoolhoof).
1ste ry: Mnr. Etienne Keyser (Adjunk Hoof), Francois Marais, Pieter Basson (Afrigter), Hendré Van der Westhuizen en Mnr. Sjoerd Selders (Skoolhoof). 2de ry: Juan Visser, Ryan Hendricks, Adrian Faul, Bertus Versfeld en Francois Prins. 3de ry: Driaan Louw, Keahan Alexander en Decklyn Hamilton.
Eerstespan Hokkieseuns
Eerstespan Hokkiedogters
1ste ry: Mnr. Etienne Keyser (Adjunk Hoof), Francois Prins, Mnr. Wihan De Jager, Hendré van der Westhuizen en Mnr.Sjoerd Selders (Skoolhoof). 2de ry: Xander Nel, Juan Visser, Adrian Faul, Adriaan Nel, Francois Marais en Quintin Potgieter. 3de ry: Handré Brand, J.D. van Zyl, Alec van Tonder, Dawson Hofmeester en Lourens Nel.
1ste ry: Mnr. Etienne Keyser (Adjunk Hoof), Anelia Malan, Juff. Anke Nel (Afrigter), Sebasti Joubert en Mnr. Sjoerd Selders (Skoolhoof). 2de ry: Emma Nepgen, Cara Erwee, Sophia Wium, San-Marie Prins, Isabella le Roux en Cari Cronje. 3de ry: Bea Potgieter, Anja du Plessis, Karla Groenewald, Beandrie Visser en Lindi du Toit.
JCS Auto Mech Bosch Car Service
Address: Farmwell Terrace, Vos St, Ceres, 6835 Tell: 023 315 6675 | WhatsApp: 072 933 1002 | Email: jcsautomechanical@yahoo.com
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR Leerlingraad 2020
Voor: Lene Jordaan en Henriëtte de Villiers. Middel: Wynand Pieters (hoofseun), Viljoen van der Merwe (o.hoofseun), Courteney van Wyk, Jana-Mari Steyn, Tiffanny Ceasar, Raeecha Coetzee (o.hoofdogter) en Ané Prins (hoofdogter). Agter: Robert King, Hannes Hanekom, Bernard Rossouw, Queon Graham en JG du Toit.
There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.
getsnappi.com
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR “Kamma-Interskole” met ons sjampanjenooi van 2020, Mienka Matthee
CONGRATULATIONS CLASS OF 2020. Monday - Friday: 09:00 - 18:00 Saturday: 08:00 - 14:00 | Sunday: Closed Shop 25 Pick'n Pay Centre, Voortrekker Street, Ceres, 6835 Tel: 023 312 2826 | Fax: 023 312 1019 Cell: 082 781 7515 | Email: witzen@mweb.co.za
JCS Auto Mech Bosch Car Service
Address: Farmwell Terrace, Vos St, Ceres, 6835 Tell: 023 315 6675 | WhatsApp: 072 933 1002 | Email: jcsautomechanical@yahoo.com
Landbou Onderdele t/a Ceres Landbou Midas
Tel: 023 312 1707 Vos straat 87 | Ceres
HOËRSKOOL GOUDINI
Matrieks se laaste dag
60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, Gebruik die onderwysers, ma’s en pa’s. kode AWSUM Verskeie menslike emosies soos onrus, twyfel, en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n en kry R30 onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, huisbesoekgesprek, ook vir ouderlinge – afslag bekommernis, ens. word onder die loep veral nou waar die saamkom van lidmate nie
KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking
Gaan na www.jyismyne.com
geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit word elkeen van hierdie emosies as menslike verskynsels erken. Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroep-
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale geskenk.
Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na jyismyne@tiemedia.co.za om een te bestel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag.