SEPTEMBER 2015
BREEDE VALLEI
LAERSKOOL & HOËRSKOOL
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
Tel: 021 872 3880 Home
www.awsum.co.za Lifestyle
Health
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY & HIGH SCHOOL
AWSUM Breede Vallei
Competitions
Recipes
School News
IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL! PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!
K A A R EN M U S W A E I D N A V I L E E L E L D A V E D E E ! BR P A K S N E E M E G Breede Vallei
JOU JOU NU JO G US, U A EM W EEN SU SK AP M! ,
FRESH EGGS NOURISH THE BODY
2
FROM OUR SIDE
Breede Vallei
LIKE die AWSUM Facebook-blad in jou streek:
AWSUM Breede Vallei Hallo! Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM! Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3) MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word • • • •
Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant Een gelukkige leerder wen R2 500. Een gelukkige onderwyser wen R2 500. Een gelukkige ouer wen R2 500.
OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!
# Hashtag om vir die kompetisie
in te skryf #awsumlearner OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.
Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM Breede Vallei Stap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post: Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim Ouer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie. Tot later! Tenille en die AWSUM-span
Team Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za
To advertise Quintus Brand - 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Wynand Fourie - 082 920 1109 wynand@tiemedia.co.za
Schools inside AWSUM News is distributed to the following schools: BREEDE VALLEI: Primary Schools: Worcester-Noord, Worcester-Oos, Worcester Voorbereiding, Worcester Primary School, Laerskool Montagu, Bonnivale Primêr, Laerskool Robertson, De la Bat School. High Schools: Hoërskool Robertson, HTS Drostdy, Hoërskool Montana, Worcester Gimnasium, Hoërskool Bonnievale, Hoërskool Montagu, De la Bat School.
Printed by Paarl Coldset
WIN WITH WELLINGTON’S Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family! To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: tenille@tiemedia.co.za
VICTORIA PARK PRIMARY (t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za
PLANT ‘N BOOM
Die Breedevallei Munisipaliteit het aan die skool ‘n paar inheemse bome geskenk en die prefekte het dit saam met ‘n raadslid en tuinboukundige geplant. Mag die toekomstige leerders van die skool eendag in die skadu van die bome sit en ons onthou.
BOLAND ATLEET
Veronique Visagie het Boland kleure verwerf in landloop. Ons is baie trots op haar.
Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za
HOU MOED BEJAARDE GROEP
Die prefekte van 2015 fokus die jaar op bejaardes. Ons het vir Hou Moed bejaarde groep genooi vir ‘n tee by die skool. Die skoolkoor en Hou Moed se sanggroep het ook opgetree by die geleentheid. Die bejaardes en leerders het dit baie geniet.
3
Sanlam is ‘n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste
HOME
Wanneer fynproewerkos visvingers word, is dit tyd. Sanlam glo dat as jou lewe verander, moet jou versekering ook. Dis hoekom jy gereeld moet kyk of jy en jou gesin behoorlik gedek is. Vat byvoorbeeld inkomstebeskerming. Gaan jou versekering jou jongste salaris betaal as jy ernstig beseer of siek word? Sal jy belangrike goed soos jou verband of skoolfonds kan betaal? Dek jou versekering jou vorige lewe of jou huidige lewe? Gesels met ons, Sanlam Finansiële Adviseurs by VeriFin BlouSter
Finansiële Adviesdienste oor Sanlam se Inkomstebeskermer.
Geagte Ouer Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.
Breede Vallei
Johan Agenbag Senior Finansiële Beplanner
Gert vd Vyver Finansiële Beplanner
Laurika Fourie Finansiële Adviseur
Gerhard du Toit Senior Finansiële Beplanner
André vd Vyver Korttermynversekering
Erik du Plessis Finansiële Adviseur
Lindie Steenkamp Korttermynversekering
Philip Barnard Finansiële Adviseur
Yvette Ashley Korttermynversekering
VeriFin BlouSter Finansiële Adviesdienste 023 347 1601 admin@verifin.co.za
Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel. Die volgende groot kontantpryse kan gewen word: • • • •
Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant! Een gelukkige ouer wen R2500.00 Een gelukkige onderwyser wen R2500.00 Een gelukkige leerder wen R2500.00
Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf: STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Breede Vallei STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool post: - Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos - Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim - Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys - Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.
WORCESTER-OOS
ONS BLOED IS GROEN
ONS STAAN STEWIG AGTER ONS LAND SE SPAN! GO BOKKE!!
4
FOOD
Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauce Serves 4
Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it. INGREDIENTS: • Splash of olive oil • 4 ostrich fillet steaks • Salt and freshly ground black pepper • 1 cloves garlic, crushed • 1 tsp finely chopped fresh ginger, • 1 red chilli, sliced (optional) • ½ cup dry red wine • 2 Tbsp. blackcurrant jam • 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce • 4 spring onions with tops, roughly chopped
Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced. Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook. Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens.
METHOD: Season steaks with salt and pepper. Heat the olive oil to high heat in heavy-based frying pan. Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside. To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute.
By Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef
TUIS
VROLIKE FLESSE
Die somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit. JY BENODIG: • Glasflesse • Gom • ‘n plastiekdiertjie • Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die grootmense?) • Lekkers of speelgoed om die flesse te vul
WORCESTER-NOORD PRIMÊR (t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
NOORDJIES VAAR PUIK IN EISTEDDFOD 2015!
Daar was hierdie jaar 1585 inskrywings vir die Worcester Eisteddfod, waarvan 252 deelnemers van Worcester-Noord was. Ons het 31 medaljes verwerf, ‘n fenominale prestasie! Ons medaljewenners , wat 95%+ behaal het: Zeeman van der Merwe Alexa Viljoen Christi Marais (2 medaljes) Luan Dys Zak van der Merwe Jané van Eck Nicholas Beukes Hermanus Steyn Francois Marais (3 medaljes) Cameron Mostert (5 medaljes) Hendré Jacobs (7 medaljes) Nadia Jansen van Vuuren (4 medaljes) Mia Ramsauer Eduard Klusmann Danie du Plessis Verdere opsomming van pragtige uitslae: • 37 Cum Laude (90 – 94 %) toekennings • 117 Goud ( 80 – 90 % ) toekennings • 59 Silwer (70- 79 %) toekennings Ons is sommer baie trots op al die Noordjies wat ons skool se kultuur hoog hou en ons weet daar gaan baie tyd in deur leerders, ouers en onderwysers – welgedaan en baie geluk met hierdie puik prestasie!!
WAT OM TE DOEN: • Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is • Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas • Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer. • Vul jou flesse en voila!
5
FASHION
FRINGE BENEFITS Fashion Editor Pepe Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets Boho Babe.
Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.
STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON
The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots and sandals.
Fringes are fantastic! They add instant heat to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with just one swish. Fringed suede ankle boots, R899, Zara.
Look oh-sohippie-chic with this black suedette at Zara, R 399.
White floral print fringed Kimono, R650, Woolworths.
G o tt a H a v e G o
FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots. Fringed flatties, R199.99, Mr Price.
Fringed heels, R259, Fashion Express.
A fringe makes everyone look French, fresh and fashionable! So give yourself a hairstyle update with a flashy fringe, a shaggy cut and full fringe are brilliant for summer. When blow-drying your fringe keep the movement going and forbid frizz
fringeb 32 Napierstr. Worcester
enefits
L’Oréal Hot & Go, R79.95
o d ie s
FRINGE FACTS Did you know? Fringes originated from the Native American tribes who created garments with fringes to repel rainwater from soaking them as they rode across the prairies. Then in 1920 the Flapper Era made fringes an fashion icon with those famous fringed dance dresses. Finally the hippie era snapped up this fabulous fringe craze and made it their own. Now you can have fun with fringes! Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a simple sundress into a hot number. Printed fringed dress, R599, Forever 21.
HTS DROSTDY (t) 023-34 22320 / 1 / 2 /3 (e) admin@htsdrostdy.co.za
NUWE BESTUURSKOMITEE AANGEKONDIG
Hierdie groep leerders is die leiers wat Drostdy in 2016 gaan lei. Die hoofleiers word op 14 Oktober tydens die prysuitdeling aangekondig.
Agter v.l.n.r.: Carmen Victor, Danie le Roux, Earll Douwrie, Albert Liebenberg, Fred du Plessis, Jandro Conradie, Gerdus van Deventer. Voor v.l.n.r.: Leon Nortjé, Nelmarie Claassen, Curtney Hofmeester, Anke Laubscher, Kobus Janse van Rensburg, Phillip Bergh, Christo Erasmus, Karla van Rensburg, Bianka Groenewald, Aiden Brandt, Lereze de Scandé
ATKV HANDEVATPROJEK SKOP AF
Op Saterdag 12 September het 20 leerders van Drostdy en 20 leerders van Vusisizwe aan die werk gespring en vyf klaskamers by Vusisizwe geverf. Daar word nog baie
projekte beplan en ons is saam opgewonde hieroor. Baie dankie aan Dekro Verwe op Worcester wat al die verf geskenk het! Julle rock!
6
ENTERTAINMENT
WEN! 11 gelukkige AWSUM-Lesers kan elk ‘n boekpakkie wat bestaan uit Pieter van der Lugt se grapboeke Slim vang... Die Grap! en Hoe meer haas... Hoe minder wortels! wen met die komplimente van NB Uitgewers. Om in te skryf, stuur ‘n epos na tenille@tiemedia.co.za met jou naam en kontakbesonderhede en merk die onderwerp SNAAKS. Slim vang... Die Grap! is die nuutste grapboek van Pieter van der Lugt. Die sowat 100 nuwe grappies is in 10 kategorieë ingedeel (kosgrappe, sportgrappe, eksamenflaters, ens.), met illustrasies deur die bekroonde Maja Sereda. Inhoud is gemik op 8 - 11 jariges en sal veral seuns aan die lees kry.
WIN!
Get ready for Hotel Transylvania! You could win one of four movie hampers filled with movie merchandise to the value of R1 200 each! Simply LIKE us (AWSUM Boland) on Facebook. And post on our wall: The Drac pack is back. Entries close 30 October 2015.
THE DRAC PACK IS BACK
Hotel Transylvania 2, the adorable and funny sequel starring Adam Sandler and Selena Gomes, releases in SA on 2 October 2015.
Now that Dracula has opened the Hotel Transylvania’s doors to humans, things are changing for the better; however, Drac is secretly worried that his half-human grandson, Dennis, isn’t showing his vampire side. So, while Mavis and Johnny are away, Drac enlists his friends to help him put the boy through a “monster-in-training” boot camp. But things really get batty when Drac’s cantankerous, old-school dad pays an unexpected visit.
WORCESTER PRIMÊR (t) 023 347 0663 (e) psw@psworcester.wcape.school.za
HARMONIE KOORKOMPETISIE
Primêre Skool Worcester se Junior & Seniorkoor het deelgeneem aan episode 5 van KyKNet NOU! se Sing in Harmonie koorkompetisie vir laerskole. WPS se Seniorkoor onder leiding van Elbé van Wyk het deurgedring na die finale op 6 Desember 2015 in Kaapstad. Hierdie episode word op 3 Januarie 2016 , op KykNet se kanaal 146 uitgesaai. Ons is baie trots op beide ons kore en afrigters.
ANNUAL LIONS PEACE POSTER COMPETITION
The annual Lions peace poster competition was held over the weekend at the Mountain Mill Mall. We are very proud of our learners who competed and placed as follows: • 1st Andrea Wolhulter • 2de Corne Havenga • 3rd Lene Burger • 4th Leigh-Elmo Arendse • 5th Chanel Whitehead
DE LA BAT SCHOOL (t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za
DOWE BEWUSTHEIDSWEEK—SPORTDAG IN KAAPSTAD
Die sportdag vir Dowes is in Kaapstad gehou waar ons Laerskool sokker en netbal spanne gespeel het.
NATIONAL TEACHING AWARDS - CAPE WINELANDS DISTRICT Excellence in Gr R Teaching Bettie Roelofse Excellence in Primary School teaching Liesl Lourens Excellence in Secondary School Leadership Philip Cook
DE LA BAT SKOOL se sokker span het in die finaal teen MARY KIHN SKOOL gespeel en met 1-0 gewen!
Netbal : ons wen Mary Kihn 5-3 en Noluthando 2-0
Link your brand to a school
Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880
vlnr. Liesl Lourens, Philip Cook, Bettie Roelofse
7
WORCESTER VOORBEREIDING (t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net
GRADE R VISITED BUTTERFLY WORLD. SPRING IS HERE!
KEEP OUR WORLD CLEAN. RECYCLE.
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za
EISTEDDFOD
‘n Pragtige groep maatjies van RVS het hierdie jaar deelgeneem aan die Eisteddfod. Ons is baie trots op elkeen van julle.
INTERSKOLE TEEN CHARLIE HOFMEYR
WINTERSPORTAFSLUITING
Ons jaarlikse wintersportafsluiting is afgesluit deur ‘n geesbelaaide wedstryd tussen ons juffies en buiteafrigters. Ongelukkig moes die RVS-jufffies die knie buig met ‘n 0-1 wen vir die afrigters !
Ons klein Robbies gaan wens die groot Robbies van Robertson Hoërskool voorspoed toe met die Interskole teen Charlie Hofmeyr.
Mienke Bruwer is genooi na die Eisteddfod Uitnodigingskonsert en Lilitha Matsam het tydens hierdie geleetheid haar goue medalje vir voordrag ontvang.
Baie Geluk!!!
HOËRSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3159 (e) rhs.hoof@mweb.co.za
INTERSKOLE
Ons is baie trots op ons 1ste Dogtershokkiespan wat Interskole teen Charlie Hofmeyer 2-1 gewen het. Die skaak het ook ‘n besondere prestasie bereik deur die beker te wen 7-1. Ons Pom-poms Dogters het ‘n pragtige vertoning gelewer.
BOKKE ONDERSTEUNERS Op Vrydag 18 September het die leerders en onderwysers Van Hoërskool Robertson hul ondersteuning vir die Bokke gewys deur Groen & Goud skool toe te dra.
8
WHAT’S ON
NE XT ISS UE OF AW SU M OU T
26 October
na die
Van ons nuwe Sportsentrum
HAVE AN EVEN T?
Vrydag, 16 Oktober 2015 19:00 * Semi-formeel t, Langerug, Worcester
Tell us about it!
De Vosstraa Primêre Skool Worcester Sportsentrum,
met pryswennerwyne uit die Kom geniet ‘n heerlike “steak”-ete omgewing! per tafel of R200pp. ‘n Tafel het 8 plekke, koste beloop R1600 (Kontantkroeg beskikbaar.) 2015 Oktober 2 R.S.V.P. asb. teen Vrydag, 347 0663 Kontak: Mev. Suzanne le Roux Tel: 023
Send it to
tenille@tiemedia.co.za
PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net
MONTIES PRESTEER BY DIE MONTAGU JEUGKUNSTEFEES
By die jaarlikse Montagu Jeugkunstefees het verskeie leerders van Laerskool Montagu deelgeneem aan kuns, fotografie, letterkunde, dans en koorsang. Die Monties het hierdie kultuurgeleentheid aangegryp en pragtige toekennings ontvang. Op die foto verskyn al die Monties wat trofees ontvang het.
Montagu Jeugkunstefees: Trofee-wenners V.l.n.r. agter: Zindi van Zyl (Letterkunde), Me. M. Victor (Senior koor), Antjie van Rooyen (Kuns), Amaris Strydom (Kuns), Claudia Theron (Kuns). v.l.n.r. voor: Nell Smit (Kuns), Hermien Potgieter (Kuns), Pieter-Daniël Smit (Kuns).
KRIEKETKLINIEK BY LAERSKOOL MONTAGU
Op 11 en 12 September het ons die nuwe krieketseisoen begin met ‘n krieketkliniek (aangebied deur Merwe Genis en vier mede-afrigters). Die spelers het meer geleer oor al die basiese vaardighede van krieket. Hulle het entoesiasties deelgeneem en elke oomblik geniet.
WENDY MAARTENS BESOEK DIE SKOOL
Op Vrydag, 27 Augustus was dit ‘n fees van boeke by ons skool toe Wendy Maartens (skrywer van kinderboeke en kortverhale) die Monties besoek het. Om die Monties verder te verras het sy al die kinderboeke wat sy al geskryf het, saamgebring om vir ons meer daaroor te vertel.
AWSUM HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) montana.bemarker@iburst.co.za
HOËRSKOOL MONTANA BIED DIE 3DE BEEN VAN DIE SPURLIGA BERGFIETSRY IN DIE WES-KAAP OP HUL SPORTTERREIN AAN !