JANUARY 2014
HELDERBERG
Barloworld Toyota Stellenbosch Tel no: 021 861 5000 Family for life www.toyotastellenbosch.co.za
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
HELDERBERG
AWSUMNews
Slaggereed skool toe 15 Januarie was `n groot dag vir baie van ons AWSUM-lesers. -
P2
Hobbies = Balance in 2014
-
P3
Vegetable garden tips
-
P4
Get your sleep this year
-
P5
Rugpyn by tieners
P6
FOMO Calendar
P7
AWSUM Kombuis
Die Graad 1’s het hulle eerste skooldag oorleef Graad 8’s was met groot opgwondenheid hoërskool toe Die Graad 7’s eindig hulle laerskool-loopbaan in 2014 voor hulle die hoërskool aandurf Die Graad 12’s begin 2014 planne maak vir na-skool. En moenie vergeet van al die pa’s en ma’s wat die kinders moes afsien skool toe nie.’
e h t l l a t u o k c e Ch s w e n l o o h c s t s late inside
Ons deel graag met julle `n paar fotos van die eerste skooldag van 2014 en vanaf die AWSUM redaksie span wens ons elke leser `n AWSUM jaar toe!
Opgewonde in Graad 1
We repair & supply radiators, condensers & oil coolers We repair fuel tanks We repair/service all makes of vehicles
12 Athlone Street, Gants Centre Tel: 021 854 4546 www.silvertonrads.co.za
Almal is slaggereed vir die jaar wat voorlê!
Graad 8’s reg vir die hoërskool