MARCH 2014
HELDERBERG
LAERSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
AWSUMNews
Kom ons vier Menseregtedag P2 P2 P3 P4 P5 P6 P7 P8
Boksies maak ‘n verskil. Why is the Clock Tower yellow? Kyk Ma... geen grond! Beat the heat B is vir... School Health Week FOMO Calender AWSUM Kombuis
Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.
e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside
Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.